WAPPORT UITGAWE November 2017
|
|
- Pauline Porter
- 6 years ago
- Views:
Transcription
1 WAPPORT UITGAWE November 2017 Kersfeeskaartjie-projek Kersfeesprojek vir kinders en bejaardes
2 Algemene nuus! Belangrike datums Dag, datum en tyd Item Wie Waar 15 November Gr 4-7 Eksamen begin Gr 4-7-leerlinge 24 November TS Kersdagvieringe WAP-personeelafsluiting 27 November Gr 1-3 Konsert Gr 1-3-leerlinge 28 November Lle sluit Gr 12 IEB laaste vak Skool kom 11:00 uit. 1 Desember Personeel sluit Personeel Skool sluit op 28 November TS 10:30 LS en HS 11:00
3 Treintjieskoolnuus Denim vir Diabetes Vrydag het die kleuters hul Treintjieskooldrag met denims gedra ter ondersteuning van die diabetes fondsinsamelingsprojek. Dit verbly n mens se hart om te sien hoeveel mense die projek ondersteun en n plakkertjie gekoop het. Treintjieskoolkonsert Donderdagaand 2 November het ons konsert plaasgevind. Die saal was stampvol en die gehoor was gaande oor die kleuters se opvoerings. Voorwaar n heerlike aand. Natuurlik maak vele hande ligte werk toe almal van ons personeel die teater weer netjies gaan opruim het die volgende dag. Trots op julle!
4 Laerskoolnuus Bedanking en nuwe aanstelling: Juf. Ewet by die graad 2-klassie het bedank en haar pos word gevul deur juf. Riënda de Jager wat in 2018 by ons span gaan aansluit. Skoolsluiting: Die skool sluit nie meer op 29 November soos aanvanklik berig nie, maar wel op Dinsdag 28 November Die Junior Primêre konsert, wat geskeduleer was vir 28 November, word nou op 27 November gehou.
5 Hoërskoolnuus Kersfeesprojek vir kinders en bejaardes: Die Leerlingraad se eerste liefdadigheidsprojek is om siek kinders in die Staatshospitaal te verras met n Kersgeskenkie sowel as bejaardes in die ouetehuis. Ons samel klein geskenkies vir dogtertjies, seuntjies, oumas en oupas in. Dit kan enige iets wees van lekkers, koekies, n sagte speelding, beertjie, kombersie, ens. Draai asseblief die geskenkie toe en dui aan of dit vir n seun, dogter, ouma of oupa geskik is indien nodig. Alle geskenke moet asseblief ingehandig word voor 17 November in die Kersversierde boks onder die boom by juffrou Tersa se klas of by juffou Ariska by die Hoërskool. Ons sal almal se samewerking baie waardeer. Kom ons maak n verskil in elkeen van hierdie kinders en bejaardes se lewens!
6
7 Kultuurnuus Tafelkalender Die nuwe, kleurvolle tafelkalender (desk pad) vir 2018 is alreeds klaar en beskikbaar! Hierdie is die ideale kersgeskenk, propvol van WAP-leerlinge se pragtige kunsstukke. Dit is alreeds van vandag af by Ontvangs te koop teen N$150 per kalender. Dit sal ook by Treintjieskool te koop wees.
8 Sportnuus Krieket Vrydag 03 November Whk Affies o/11b wen tn Edugate Pronto Whk Affies o/19a verloor tn Gobabis eindig vierde in die liga Maandag 06 November: Whk Affies o/11b verloor tn Gobabis Whk Affies o/13a wen tn Gobabis Donderdag 09 November Whk Affies o/13b verloor tn St Pauls Tennis Elzé Stears en George Louw het Namibië van 2 tot 9 November in Mauritius in die ITF / CAT Suidelike Afrika Junior Tenniskampioenskappe verteenwoordig. Albei het fantastiese ondervinding opgedoen.
9 Atletiek Atletiekafrigting: 1-3 Desember 2017 Phillip Galant, n erkende en gesoute atletiekafrigter, van York Hoërskool in George, Suid-Afrika, is van 1-3 Desember in Windhoek om atlete met die fynere kunsies in hekkies, naellope en verspring te help. Hy rond atlete van 12 jaar en ouer af en is veral uitstekend met die identifisering van klein foute in atlete se mondering om daardie ekstra splitsekonde van hul tye weg te vat. Hy rig o.a. sy eie seun af wat tans die SA rekordhouer in die 100m o/13 en 100m o/15 is. Indien die organiseerder genoeg belangstelling kry, behoort die kostes ongeveer N$500 per atleet vir 5 sessies te kos. Kontak Marlette Brand by indien u belangstel. Quinten-Steele Botes Atletiekkamp: 3-6 Januarie 2018 Die jaarlikse atletiekkamp, wat baie gewild is onder atlete sowel as afrigters, vind weer 3-6 Januarie 2018 by die Onafhanklikheidstadion in Windhoek plaas. Sien School Communicator vir die inligting en inskrywingsvorm. Swem Die tweede Bank Windhoek Langbad Swemgala is 3 & 4 November in Windhoek aangebied. Windhoek Affies se swemmers het uitstekend presteer: Jodave Cioccolanti Mans jaar 200m Borsslag 1ste 50m Vlinderslag 3de 50m Borsslag 2de 50m Vryslag 3de 100m Borsslag 3de Lian Ellis Mans 8 jaar 100m Rugslag 1ste Quinn Ellis Mans 11 jaar 400m Vryslag 3de 100m Rugslag 2de 200m Borsslag 3de 100m Vryslag 3de
10 Corné le Roux Mans 15 jaar 400m Vryslag 1ste 100m Vryslag 1ste 200m Vlinderslag 1ste 50m Vlinderslag 2de 50m Vryslag 2de 400m Wisselslag 2de Etienne Lombaard Mans 10 jaar 100m Rugslag 3de 100m Vryslag 3de Heleni Stergiadis Vroue 15 jaar 400m Vryslag 1ste 100m Rugslag 1ste 100m Vryslag 1ste 200m Vlinderslag 1ste 800m Vryslag 1ste 100m Borsslag 1ste 400m Wisselslag 1ste Zanel Theron Vroue 10 jaar 50m Vryslag 2de Corley Viljoen Vroue 12 jaar 400m Vryslag 1ste 100m Rugslag 2de 200m Borsslag 3de 100m Vryslag 1ste 800m Vryslag 1ste 50m Vlinderslag 1ste 50m Borsslag 2de 50m Vryslag 1ste Shanay Viljoen Vroue 12 jaar 400m Vryslag 3de 200m Borsslag 1ste 100m Vryslag 3de 800m Vryslag 2de 50m Borsslag 3de 100m Borsslag 2de Dag, datum en tyd Sportkode Affies Span Opponent Plek Vrydag 10 Nov 14:00 Krieket o/11b St Pauls o/11b AffiesPark
GELEENTHEID DATUM GRAAD/PLEK
NUUSBRIEF 09/2018 15 MAART 2018 Geagte Ouers Life is getting up an hour early to live an hour more. (Onbekend) Belangrike datums Ouerforum Kaskardag Springfest Rugbywedstryde Sportuitslae Alles wat jy
More informationMUSIEK - VOKAAL. 17 Augustus 20 Augustus Voorsitter: Lorraine Kirk
MUSIEK - VOKAAL 17 Augustus 20 Augustus 2015 Voorsitter: Lorraine Kirk - 082 689 2707 lorrainekirk58@gmail.com Die algemene reëls moet saam met die spesifieke reëls gelees word INSKRYWINGSFOOIE Solo R
More informationCambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education
Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education *8496711001* AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/05 Paper 5 Oral Assessment A October/November 2017
More informationJuly rd Issue
July 2012 2012 3rd Issue E-News sheds light on Midrand Estates in full colour and is distributed only in electronic format every alternate month. From pupils participating in the college spectacle So you
More informationHervormingssondag: Galasiërs 3:23-29
Hervormingssondag: Galasiërs 3:23-29 Opening Verwelkom almal terug by groeptyd. Laat almal een hoogtepunt en een laagtepunt van julle week deel. Aanknopingsaktiwiteit Deel vir elke groepslid +- 10 geld
More informationSTRESBELEWING BY LEERDERS MET LEERINPERKINGE IN DIE INTERMEDIÊREFASE. deur MJ VAN BREDA
STRESBELEWING BY LEERDERS MET LEERINPERKINGE IN DIE INTERMEDIÊREFASE deur MJ VAN BREDA STRESBELEWING BY LEERDERS MET LEERINPERKINGE IN DIE INTERMEDIÊREFASE deur MAYNARD JOHN VAN BREDA voorgelê ter gedeeltelike
More informationDEPRESSIE101. panic attacks - inside the brain TALKING about anxiety attacks. hanteer angstigheid beter snellers vir 'n paniekaanval
9 A P R I L 2 0 1 8 U I T G A W E 2 5 DEPRESSIE101 panic attacks - inside the brain TALKING about anxiety attacks hanteer angstigheid beter snellers vir 'n paniekaanval PANIC ATTACKS: INSIDE THE BRAIN
More informationEk sal in enige rigting gaan, mits dit vorentoe is. - David Livingstone
Ek sal in enige rigting gaan, mits dit vorentoe is. - David Livingstone E-posadresse - Beheerliggaam: beheerliggaam@hscenturion.co.za / Skool: info@hscenturion.co.za Belangrike datums 29 September Matriekafskeid
More informationHoe om n DS160 in te vul, en so aansoeke te doen vir jou visum:
Hoe om n DS160 in te vul, en so aansoeke te doen vir jou visum: 1. Gaan na https://ceac.state.gov/genniv/ 2. Kies die konsulaat waarheen jy wil gaan en klik die Start an Application skakel. 3. Die webtuiste
More informationHoe kan ek my maatjie wat kanker het help?
Hoe kan ek my maatjie wat kanker het help? Wat is kanker? Kanker kan beskryf word as normale en gesonde selle in jou liggaam wat verander het in ongesonde kankerselle. Daar is baie redes vir hierdie veranderinge
More informationSAVF het op die 19de Oktober jaar oud geword. Op hierdie dag tydens die driejaarlikse Kongres het SAVF geskiedenis gemaak:
CHANGING LIVES... VERANDER LEWENS... SAVF CONGRESS 2017 On 19 October 2017, the SAVF celebrated 113 years of existence. On the same day, history was made when for the first time a man was elected to lead
More informationJEUG GEBEDSAAND: n Verhouding met God
1 JEUG GEBEDSAAND: n Verhouding met God 1. PRAISE EN WORSHIP 2. PRAKTIESE REëLINGS: - Jy en jou groep gaan vanaand saam as n groep beweeg deur die verskillende gebedsstasies - hierdie is vanaand n ernstige
More informationSILLABUS / SYLLABUS AA KLAVIER / PIANO
SILLABUS / SYLLABUS AA KLAVIER / PIANO TROFEË / TROPHIES Let wel: Om vir sekere trofeë in aanmerking te kom moet aan meer as een afdeling deelgeneem word. Please note: In order to qualify for certain trophies,
More informationOns mooi taal * Siyavula Uploaders
OpenStax-CNX module: m25879 1 Ons mooi taal * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 AFRIKAANS HUISTAAL Graad 4 DIE GEDRUKTE
More informationDG s Ramblings. Newsletter of District Governor Lance Maytham September Edition 3
DG s Ramblings Newsletter of District Governor Lance Maytham September 2016 www.lionsdist410a.org.za Edition 3 Notes from our DG September kicked off with a long trip to Moorreesburg. LK Moorreesburg se
More information2018 JANUARY JANUARIE M T W T F S S QSB Atletiek kamp QSB Athletics camp (Windhoek)
JANUARIE JANUARY 1 Nuwejaarsdag New Year s day 2 QSB Atletiek kamp QSB Athletics camp (Windhoek) QSB Atletiek kamp QSB Athletics camp (Windhoek) QSB Atletiek kamp QSB Athletics camp (Windhoek) 7 8 HS Prefekte/Prefects
More informationUNIVERSITY OF CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS International General Certificate of Secondary Education
www.xtremepapers.com UNIVERSITY OF MRIDGE INTERNTIONL EXMINTIONS International General ertificate of Secondary Education *0031840544* FRIKNS S SEOND LNGUGE 0548/02 Paper 2 Listening October/November 2007
More informationRift Valley fever is a fever-causing viral disease that affects livestock and humans in Africa. It is most common during years of heavy rainfall.
Slenkdalkoors Slenkdalkoors is n erge insekgedraagde virussiekte wat hoefdiere soos skape, bokke en beeste aantas. Dit hou ook n ernstige gesondheidsgevaar vir die mens in. Diere word aanvanklik besmet
More informationMarket comment Markkommentaar. October / Oktober 2015
Market comment Markkommentaar October / Oktober 2015 Inleiding Vanaf Januarie tot begin Oktober is sowat 10,9 miljoen sakkies meer verkoop op markte as die ooreenstemmende tydperk verlede jaar. Die gemiddelde
More information2. Waarheen? Outsiders toe!
Wys my die weg Aanbiedersgids 2. Waarheen? Outsiders toe! Oorhoofse tema Het jy al van die outsiders gehoor? Die outsiders is dié mense wat nie aan die binnekant (in die binnekring) is nie, maar wat buite
More informationIN THE SUPREME COURT OF SOUTH AFRICA. (TRANSVAAL PROVINCIAL DIVISION). THE STATE versus NELSON MANDELA AND OTHERS. - EXTRACT OF EVIDENCE -
A.H.V. 7. IN THE SUPREME COURT OF SOUTH AFRICA. (TRANSVAAL PROVINCIAL DIVISION). BEFORE: The Honourable Mr. Justice de Wet. (Judge President). In the matter of: THE STATE versus NELSON MANDELA AND OTHERS.
More informationKYNOBUFF IN CASE OF POISONING PLEASE PHONE / IN GEVAL VAN VERGIFTIGING SKAKEL l Netto Volume
KYNOBUFF Reg. No.L4246, Act No./Wet Nr. 36 of/van 1947 A ph buffer for increasing the efficiency of ph sensitive agricultural remedies and improving the wetting and spreading properties of spray mixtures.
More information07 December 2018 JANUARIE 2019
JANUARIE 2019 1 Dinsdag Nuwejaarsdag 4 Vrydag NSS-eksamenuitslae 2018 beskikbaar by skool 11:00 7 Maandag Skool begin opvoeders VCSV-kringleieropleiding 8 Dinsdag VCSV-kringleieropleiding SBS-vergadering
More information*Gebaseer op die Nasionale Kanker Register Leeftyd risiko vir prostaatkanker 1:27. testikulêrekanker 1: peniskanker 1:1 114
*Gebaseer op die Nasionale Kanker Register 2010 Leeftyd risiko vir prostaatkanker 1:27 Leeftyd risiko vir testikulêrekanker Leeftyd risiko vir peniskanker 1:2 040 1:1 114 Prostaatkanker 1 uit 27 Suid-Afrikaanse
More informationI declare that the thesis, which I hereby submit for the degree Ph.D. at the University of Pretoria, is my own work and has not previously been
I declare that the thesis, which I hereby submit for the degree Ph.D. at the University of Pretoria, is my own work and has not previously been submitted by me for a degree at another university. ii iii
More informationPssst!! Wil jy meer mense bereik met jou advertensie? Adverteer dan in Leerkrag!
1 n Eerste uitgawe van Leerkrag/ Teacher. Wat kan julle verwag? Leerkrag/Teacher: is n gratis, opwindende, positiewe, nuwe toerustingsblad van die Namibiese Afrikaanse Vereniging vir Christelike Onderwys
More informationTo receive this information in ENGLISH, send an to Data Entry Werkers Benodig!!
DataEntryMadeEasy n Produk deur IOS Web Systems Pty Ltd Registrasie Nommer: 2012/097941/07 Pos Adres: Posbus 2252, Noordheuwel, Krugersdorp, 1756 Fisiese Adres: Dippenaarstraat 22, Noorheuwel, Krugersdorp,
More informationAllegretto Provincial Eisteddfod Syllabus 2018
Allegretto Provincial Eisteddfod Syllabus 2018 Carpe Diem The Name and Mission of this Organization: The Eisteddfod is known as Allegretto Eisteddfod for All and is therefore privately managed as an Arts
More informationJaar. CHOOSE to HEAR KIES OM TE HOOR
CHOOSE to HEAR KIES OM TE HOOR 20 Jaar nuusbrief no. 3 Newsletter nr.3 TWINTIG JAAR!!! SOWAAR!!! Wie sou dit kon dink! Wat n wonderlike voorreg om twintig jaar in diens van ons gemeenskap staan. Dit bewys
More informationOm te ontdek hoe diere aangepas is om in hulle habitat te oorleef *
OpenStax-CNX module: m20618 1 Om te ontdek hoe diere aangepas is om in hulle habitat te oorleef * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution
More informationDIE 4 OOGMERKE VAN GEBED
DIE 4 OOGMERKE VAN GEBED As jy ooit die geleentheid sou kry om vir 15 minute met die Here Jesus te kon praat en Hom enigiets te kon vra, wat sou dit wees? Sou jy Hom vra vir n nuwe werk of meer geld? Die
More informationDroom - Glo - Doen. Daar is weer vanjaar gelyklopend 2 ander feeste in die Oos-Kaap ( Jeffereysbaai) en Gauteng ( Heidelberg).
Droom - Glo - Doen A L G E M E N E V R A E : Waar en Wanneer en Wat kos dit? Die word aangebied by Megapark in Bredasdorp. (dis geleë op die rand van die dorp, volg net al die bordjies wat in die dorp
More informationGOVERNMENT GAZETTE, 19 JANUARY 2012 IMPORTANT NOTICE The Government Printing Works will not be held responsible for faxed documents not receiv
Regulation Gazette 9663 Regulasiekoerant Iii,iii... Vol. 559 Pretoria, 19 January 2012 Januarle 34957 2 34957 GOVERNMENT GAZETTE, 19 JANUARY 2012 IMPORTANT NOTICE The Government Printing Works will not
More informationThe evaluation of a new haematological cell counter, the CELL-DYN 3500, on canine leukocyte differential counts
The evaluation of a new haematological cell counter, the CELL-DYN 3500, on canine leukocyte differential counts by T Prinsloo Submitted to the Faculty of Veterinary Science, University ofpretoria, in partial
More informationDit is my voorreg om alle eerstejaar studente wat in 2017 by die Fakulteit Regte registreer te verwelkom. Hierdie is n opwindende tyd in jou lewe en
Welkom! Wat ʼn voorreg om ʼn Nuwe Jaar met nuwe geleenthede aan te pak. Ek vertrou dat elkeen sy of haar positiewe ingesteldheid afgestof het en in 2017 produktief, toekomsgerig en selfgedrewe gaan wees.
More informationSimmetrie. Wanneer ons n spieël voor iets sit, dan sien ons n beeld van die regte voorwerp in die spieël, soos in die prentjie.
Simmetrie Wanneer ons n spieël voor iets sit, dan sien ons n beeld van die regte voorwerp in die spieël, soos in die prentjie. Een van die katte is werklik, en die ander is net n beeld, maar hulle lyk
More informationDIE 5 VOORWAARDES VIR GEBEDSVERHORING
DIE 5 VOORWAARDES VIR GEBEDSVERHORING Miskien het jy al gebid sonder dat jou gebede ooit beantwoord is. As ons eerlik is daaroor voel elkeen van ons dalk dat daar duisende gebede opgaan hemel toe, maar
More informationNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2009 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 INSTRUKSIES
More informationTHE DEVELOPMENT AND EVALUATION A HEALTH-RELATED FOTONOVELA ABOUT TIK USE IN THE W-CAPE AND N-CAPE
THE DEVELOPMENT AND EVALUATION OF A HEALTH-RELATED FOTONOVELA ABOUT TIK USE IN THE W-CAPE AND N-CAPE Burt Davis Africa Centre for HIV/AIDS Management Stellenbosch University 24 April 2018 1 What is a fotonovela?
More informationA PLAY TECHNIQUE PROGRAMME FOR AUTISTIC CHILDREN IN MIDDLE CHILDHOOD
A PLAY TECHNIQUE PROGRAMME FOR AUTISTIC CHILDREN IN MIDDLE CHILDHOOD By CATHERINE ELIZABETH DAVIES SUBMITTED IN PARTIAL FULFILMENT OF THE REQUIREMENTS FOR THE DEGREE DOCTOR PHILOSOPHIAE IN THE FACULTY
More informationJY MOET WEER GEBORE WOR D
JY MOET WEER GEBORE WOR D, Jaarsaand oggend, in die diens van die Here. En ek en Broer Neville het probeer bymekaarkom, en ons het, oor prediking, wat ons sou doen. Ek het probeer om hom sover te kry om
More informationGEDAGTE VIR DIE DAG Ervaring is wat jy kry wanneer jy nie kry wat jy wou hê nie.
GEDAGTE VIR DIE DAG Ervaring is wat jy kry wanneer jy nie kry wat jy wou hê nie. Geagte Ouers BELANGRIKE DATUMS 07 April 2016 DATUM GELEENTHEID PLEK/GRAAD 08/04 Biblioteek Amptelike Opening: Vanaf 17:00
More informationDR CARMEN SPIES & DR MARIETJIE WEAKLEY PRACTICE PHILOSOPHY REGARDING CHILDREN PATIENTS. (Afrikaans op bls 3 & 4)
DR CARMEN SPIES & DR MARIETJIE WEAKLEY PRACTICE PHILOSOPHY REGARDING CHILDREN PATIENTS DID YOU KNOW? (Afrikaans op bls 3 & 4) The younger a child is when visiting the dentist for the first time, the better.
More informationWelkom by COS 151. Introduction to Computer Science Inleiding tot Rekenaarwetenskap
Welkom by COS 151 Introduction to Computer Science Inleiding tot Rekenaarwetenskap Wat ons vir julle gaan leer Twee gedeeltes Program logika en ontwerp Hoe om goeie programme te ontwerp Pen en papier,
More informationWas dlt omdat julle vir hulle die klerasie vervoer het? ---Bulle klaasie was by ons gewees.
lin - 1881- L MZANE Was dlt omdat julle vir hulle die klerasie vervoer het? ---Bulle klaasie was by ons gewees. En hoeveel pakke is dit?---toe ons by Mthuthuzeli se huis gekom het, het ons a1 die klerasie
More informationDIE MARSHMALLOW TOETS EN JOU GELUK
DIE MARSHMALLOW TOETS EN JOU GELUK My vorige preek so maand gelede was getiteld Don t Worry Be Happy en hoewel ek die Don t Worry -deel mooi onder beheer gehad het, het ek kort daarna agtergekom dat ek
More informationt BABBELTJE Vakansie in Holland Only where children gather is there any real chance of fun Mingon McLaughlin
Amptelike Nuusbrief van NEDSA AU PAIR, SA t BABBELTJE INHOUD Bl 1 Vakansie Bl 2 Ek sé.. Bl 3 Dissipline! Bl 4 Julle sê Bl 5 Grrot vakansie Kritiek vs Kompli M6nte Bl 6 Kooktyd Bl 7 Leer uit jou laagte-
More informationOntwerp rn maak 'n houer *
OpenStax-CNX module: m26134 1 Ontwerp rn maak 'n houer * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 5
More informationFAMILIENUUS. Here gee my HOOP wat groei FEBRUARIE Want elkeen hoort in n geestelike gesin
1 FAMILIENUUS Want elkeen hoort in n geestelike gesin FEBRUARIE 2015 Here gee my HOOP wat groei NUUSBLAD van die Kleingroepe: NG Gemeente Magalieskruin 2 KLEINGROEPE: NUUS Program vir Februarie 2015: Beplan
More informationGEDAGTE VIR DIE DAG Daar is geen verkeersopeenhoping in daardie Ekstra Myl nie!! (Roger Staubach)
GEDAGTE VIR DIE DAG Daar is geen verkeersopeenhoping in daardie Ekstra Myl nie!! (Roger Staubach) Geagte Ouers 12 Mei 2016 BELANGRIKE DATUMS DATUM GELEENTHEID PLEK/GRAAD 12/05 Skaak Rooster soos hierin
More informationAppendix A: Letter to Head of the Pretoria Cochlear Implant Program
Appendix A: Letter to Head of the Pretoria Cochlear Implant Program Appendix B: Letters relating to Ethics Committee Appendix C: Informed Consent Forms Appendix D: Interview Schedule
More informationACTIVE INGREDIENT / AKTIEWE BESTANDDEEL: Brodifacoum (Anticoagulant) /Brodifakoum (Bloedstolweermiddel)..0,75 g / 500 m ; 1 Litre
MAIN PANEL RODEX LIQUID BAIT Reg. No./Nr.: L9289 Act /Wet 36 /1947 A highly active anticoagulant liquid bait concentrate for the control of the Norway Rat (Rattus norwegicus), Roof Rat (Rattus rattus),
More informationBELLVILLE NETBAL OEFENPROGRAM WEEK PROGRAM
WEEK PROGRAM WEEK MAN DINS WOENS DON VRY SAT SON 2 3 SESSIE SESSIE 4 GYM SESSIE 4 SESSIE 4 PREHAB PREHAB 2 PREHAB 3 PREHAB SESSIE 2 SESSIE 5 SESSIE 2 SESSIE 5 2 3 4 SESSIE 3 SESSSIE 3 5 KM DR 3 KM DR.6
More informationFOR ANIMAL USE ONLY. BERENIL R.T.U. Reg. No. G2702 (Act 36/1947) Namibia Reg. No. V00/17.4.2/638 NS0
FOR ANIMAL USE ONLY BERENIL R.T.U. Reg. No. G2702 (Act 36/1947) Namibia Reg. No. V00/17.4.2/638 NS0 INDICATIONS Berenil R.T.U. cures and prevents Redwater in cattle and cures biliary fever in dogs and
More informationAdams, J.F., (1980). Understanding adolescence: current developments in adolescent psychology. Boston: Allyn & Bacon.
102 BRONNELYS Adams, J.F., (1980). Understanding adolescence: current developments in adolescent psychology. Boston: Allyn & Bacon. Allport, G.W., (1961). Pattern and growth in personality. New York: Holt,
More information1 st edition NEWSLETTER 2017
1 st edition NEWSLETTER 2017 Dear Remedi Member It is hard to believe that we are almost at the end of the first quarter of 2017. I trust you will all experience a happy and healthy 2017. It is with a
More informationIN THE MAGISTRATE ' S COURT FOR THE REGIONAL DIVISION OF TRANSVAAL HELD AT JOHANNESBURG.
CASE NO.: 41/1787/80. DATE 30TH MAY, 1980. IN THE MAGISTRATE ' S COURT FOR THE REGIONAL DIVISION OF TRANSVAAL HELD AT JOHANNESBURG. THE STATE versus SIMON LUCKY MOEKETSI. BEFORE MR P. A. J. KOTZE. FOR
More informationOPSIES WANNEER JY DIE AFTREEFONDS VERLAAT UMBRELLA FUNDS
OPSIES WANNEE JY DIE AFTEEFONDS VELAAT UMBELLA FUNDS 2 ALEXANDE FOBES OPSIES WANNEE JY DIE FONDS VELAAT INDIEN JY bedank, of afgedank of afgelê word, is daar n paar opsies om te oorweeg. Aftree-annuïteit
More informationWellington Terapeutiese- en Beradingsdienste Therapeutic and Counselling Services
Wellington Terapeutiese- en Beradingsdienste Therapeutic and Counselling Services Cummingsstraat 17 WELLINGTON 7655 Tel: 021 873 3178 E-pos:welltherapy@telkomsa.net Council for Counsellors Registration
More informationSaamgestel deur: Ebeth Marais Webblad:
. Saamgestel deur: Ebeth Marais Webblad: www.guitar4kids.com Oulike websites waar jy liedjies gratis kan aflaai: http://singalongwith.us/ http://www.chordie.com/ http://www.ultimate-guitar.com/ lle regte
More informationA NARRATIVE EXPOSITION OF SERIAL MURDER IN SOUTH AFRICA BRIN ALLAN HODGSKISS SUBMITTED IN PARTIAL FULFILMENT OF THE REQUIREMENTS FOR THE DEGREE
A NARRATIVE EXPOSITION OF SERIAL MURDER IN SOUTH AFRICA BY BRIN ALLAN HODGSKISS SUBMITTED IN PARTIAL FULFILMENT OF THE REQUIREMENTS FOR THE DEGREE PHILOSOPHIAE DOCTOR IN THE FACULTY OF HUMANITIES UNIVERSITY
More informationWEEK PROGRAM WEEK MAN DINS WOENS DON VRY SAT SON SPOED FIKSHEID 1 GYM SESSIE 3 GYM SESSIE 7 SPOED FIKSHEID 2 SPOED FIKSHEID 3 GYM SESSIE 11
WEEK PROGRAM WEEK MAN DINS WOENS DON VRY SAT SON 1 SESSIE 1 SESSIE 2 FIKSHEID 1 SESSIE 3 SESSIE 4 3 KM DR 2 SESSIE 5 SESSIE 6 FIKSHEID 2 SESSIE 7 SESSIE 8 5 KM DR 3 SESSIE 9 SESSIE 10 FIKSHEID 3 SESSIE
More informationKind regards, The News Team. Katharina and Nicola Steele visited Namibia. Just look at the interesting giant seed pod in Nicola s hand!
Privaatskool Private School Ek kan! I can! Prospect House, Morkelstraat/Street, Somerset-Wes(t) 7130 Postnet 217 P Bag/sak x29, Somerset-Wes(t) 7129 Tel 021 851 4402 Fax 086 627 6808 vergezicht123@gmail.com
More informationHerman Byleveld. God is met jou. 12 September 2018 No. 487
12 September 2018 No. 487 God is met jou - Berdine le Roux In n wêreld wat gereeld nie sin maak nie, voel dit vir my, het ek altyd die vrede dat God naby is. Hy het soveel beloftes in sy Woord vir ons
More informationAs mens nie droom nie lewe jy nie. Omdat ons in n almagtige
Maandag GEEN DROOM IS TE GROOT NIE Want Ek weet watter gedagtes Ek aangaande julle koester, spreek die HERE, gedagtes van vrede en nie van onheil nie, om julle n hoopvolle toekoms te gee. Jeremia 29:11
More informationGeakkrediteerde Vereniging Nr Accredited Association. WP Boland JSV - NUUSBRIEF MEI Top 50 & SA OPE
Geakkrediteerde Vereniging Nr. 1300039 Accredited Association WP Boland JSV - NUUSBRIEF MEI 2014 Top 50 & SA OPE Die Top 50 en SA ope van 2014 is verby!!! Ek weet nie of ek bly op spyt is daaroor nie.
More informationUNIVERSITY OF CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS General Certificate of Education Advanced Subsidiary Level
UNIVERSITY OF CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS General Certificate of Education Advanced Subsidiary Level *4537491363* AFRIKAANS LANGUAGE 8679/02 Paper 2 Reading and Writing October/November 2012 Additional
More informationrivier Rivier ek is jammer~---deurgegaan. Goed, binne in Lesotho waar is jy toe heen?---ons het 'n 10
- 1861- L MZANE Goed, julie kom toe aan by die grens van L es~tho, Die bestuurder van die voertuig het vir ons ges~ Ja, goed Mnr. die Tolk stop maar, kom ons sny net hierdie getuienis julle wou deur die
More information8679 AFRIKAANS LANGUAGE 8679/02 Paper 2 (Reading and Writing), maximum raw mark 70
UNIVERSITY OF CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS GCE Advanced Subsidiary Level www.xtremepapers.com MARK SCHEME for the October/November 2009 question paper for the guidance of teachers 8679 AFRIKAANS
More informationAFRIKAANSE TEKS vir. ʼn produksie gemik as teenvoeter vir. Geweld teen Vroue DIE ELMBOOG LIG DIE HAND
AFRIKAANSE TEKS vir ʼn produksie gemik as teenvoeter vir Geweld teen Vroue DIE ELMBOOG LIG DIE HAND 1 Die akteurs Daar is net twee akteurs ʼn man en ʼn dame, en hulle maak gebruik van kostuumveranderinge
More informationPW Graad 5 Vierde kwartaal: Eksamen afbakening
PW Graad 5 Vierde kwartaal: Eksamen afbakening Baie belangrik: Leer die volgende vrae met hul antwoorde baie hard! Deel 1 1) Wat is n godsdienstige fees? n Godsdienstige fees vier n belangrike gebeurtenis
More informationOUTDOOR Name of interviewer Naam van ondervraer... ONDERVRAERS INSTRUKSIES INTERVIEWERS INSTRUCTIONS
OUTDOOR 2006 INTERVIEWERS INSTRUCTIONS ONDERVRAERS INSTRUKSIES Name of interviewer Naam van ondervraer... INTERVIEWER S CHECK LIST: 1. Interviewer s Identity card 2. CAPI laptop ONDERVRAER SE NASLAANLYS:
More informationThe Midstream Magazine - February
The Midstream Magazine - February 2017 1 Opening words Einstein definitely knew what he was talking about when he discovered relativity. Time definitely flies it is hard to believe that January has already
More informationADDENDUM II Education material strengthening the Musical Play
ADDENDUM II Education material strengthening the Musical Play (Programme book & Pamphlets) Voeding Projek / Nutrition Project Me K. Kruger Me M. Harris Agtergrond oor hierdie projek Background to this
More informationTendense op varsproduktemarkte
Tendense op varsproduktemarkte Pieter van Zyl en Laryssa van der Merwe, Aartappels SA In 26 het die Nasionale Landboubemarkingsraad n verslag uitgebring met die titel: Global trends in Fresh Produce Markets.
More informationHoe om krag te spaar Grondslagfase (Graad 3) Opvoedersgids Huistaal, Eerste Addisionele Taal, Wiskunde, Lewensvaardighede
= Hoe om krag te spaar Grondslagfase (Graad 3) Opvoedersgids Huistaal, Eerste Addisionele Taal, Wiskunde, Lewensvaardighede + Hoe om krag te spaar Grondslagfase (Graad 3) Opvoedersgids # Huistaal, Eerste
More informationDie Draaijakkalse! n Kort klug vir twee. deur. Nico Luwes. Debuteer op Aardklop Idee
Die Draaijakkalse! n Kort klug vir twee deur Nico Luwes Debuteer op Aardklop 2010 Idee 4-22 Jan 2009 Jan Brandstraat 17 Langenhovenpark Bloemfontein 1 Die stuk gaan o.a. oor rugby, maar kan aangepas word
More informationOrgan donation is a gift of life
3 rd edition NEWSLETTER 2015 Dear Remedi Member It is difficult to believe that the first half of 2015 has already gone by! Please take some time out and carefully read through this newsletter. In this
More informationSTEUN NIE OP JOU EIE INSIG NIE
STEUN NIE OP JOU EIE INSIG NIE 1 STEUN NIE OP JOU EIE INSIG NIE ` Laat ons bly staan, net n oomblik nou, vir gebed. Hoeveel hierbinne het n versoek op hulle hart, wat jy wil hê dat God iets spesiaals vir
More informationSONDAG 29 Des 2002 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID OGGENDDIENS
SONDAG 29 Des 2002 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID OGGENDDIENS LITURGIE WIE WAT DETAIL BORD/MUSIEK Voorsang Welkom & groet Gebed Oproep tot lof Hannes Lof LB200:1-3 U goedheid Heer kan ons nie peil nie LB297:1-2
More informationEk is gedoop. Dr Hennie van Wyk
Ek is gedoop Dr Hennie van Wyk ʼn Slingervel Publikasie Tweede Druk: 2018 Inhoud Ek is gedoop!... 1 In sonde ontvang en gebore... 2 Indompeling en besprinkeling... 4 Saligheid buite onsself... 6 Jy is gemerk!...
More informationCOCHLEAR IMPLANT UNIT KOGLEÊRE INPLANTINGSEENHEID
COCHLEAR IMPLANT UNIT KOGLEÊRE INPLANTINGSEENHEID HOSPITAAL TYGERBERG HOSPITAL NEWSLETTER DECEMBER 2017 NUUSBRIEF DESEMBER 2017 Celebrating 700 patients On 24 October 2017 the Tygerberg Hospital Stellenbosch
More information2004/05 Annual Report
2004/05 Annual Report The 2004/2005 Committee Elected Committee Pierre Joubert Chair Person Gary Keyser Vice Chair Person Marcel Witberg Secretary Deon Van Zyl Treasurer Chris De Koker Mem. Secretary Appointive
More informationAFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE
Centre Number Candidate Number Name UNIVERSITY OF CAMBRIDGE LOCAL EXAMINATIONS SYNDICATE in collaboration with MINISTRY OF BASIC EDUCATION, SPORT AND CULTURE, NAMIBIA International General Certificate
More informationn DOEL SONDER N PLAN IS NET N DROOM/A GOAL WITHOUT A PLAN IS JUST Dr. Ilse de Beer
n DOEL SONDER N PLAN IS NET N DROOM/A GOAL WITHOUT A PLAN IS JUST A WISH Dr. Ilse de Beer They say you are never too old to dream a new dream. Dreams are easy and they are free too. However, dreams by
More informationTogether We Serve N E W S L E T T E R O F D I S T R I C T G O V E R N O R R U S S E L L V O L K E R V O L U M E 1, I S S U E 1
L I O N S C L U B S I N T E R N A T I O N A L S P E C I A L I would P O I N T S Ohate F I N Tfor E Rus - E S T : to be L I O N S C L U B S I N T E R N A T I O N A L the Briefly highlight people your point
More informationAURORA CENTRE Nuusbrief /Newsletter
AURORA CENTRE Nuusbrief /Newsletter VOORWOORD DIRECTOR G.H.J. KRUGER June 2016 was indeed n month of many events! It started off with the commemoration of the 50 th year of existence of the Aurora Centre.
More informationkunstefees HANDLEIDING
kunstefees @ICO Inhoud REËls 1. Geen deelnemer mag buite sy/haar afdeling waarin hy/sy ingeskryf is, deelneem nie. 2. Geen vervanging van deelnemers of foutiewe spelling van name word by die beoordelaarstafel
More informationdeur Anton Krueger en Ruan Kemp
KETJAP deur Anton Krueger en Ruan Kemp What the Sanlam judges said: "...ʼn nuwe laagtepunt in spektakelteater." "Die gevaar bestaan dat die gehoor vervreemding sal ervaar oor die aanslag op die sintuie
More informationV C. Veels geluk VOC! VOICES OF CHANGE HAPPY THIRD BIRTHDAY VOICES OF CHANGE! Transformation for PEOPLE with disabilities
HAPPY THIRD BIRTHDAY VOICES OF CHANGE! VOICES OF CHANGE V C DECEMBER Transformation for PEOPLE with disabilities Inserted in: Veels geluk VOC! 2010 VOLUME 15 VOC is a non-political, non-religious, non-governmental
More informationHuntington Disease. Algemene Inligting. Neurogenetic Clinic, Groote Schuur Hospital. Division of Human Genetics, University of Cape Town
Huntington Disease Algemene Inligting Neurogenetic Clinic, Groote Schuur Hospital University of Cape Town Universiteit van Kaapstad idyunivesithi yasekapa Division of Human Genetics, University of Cape
More information53491 Desert Chameleons S E
53491 Desert Chameleons S18.89715 E12.81961 From: Andre Brümmer Sent: 2008 October 10 15:26 To: Marius Burger Cc: swbeachbum@gmail.com; Wouter Brand Subj ect: RE: Chameleon behaviour Hi Marius Thanks for
More informationPOTSHOT ( Uitgawe 1 van 2017 )
POTSHOT ( Uitgawe 1 van 2017 ) Boodskap van ons Voorsitter BJV-Potgietersrus. Jagtersvriende met die jagseisoen wat op sy einde is vir die jaar, is ons sterk besig om die reelings te tref vir die jaarlikse
More informationnie. Ek het eintlik baie sleg hieroor gevoel.
- 1121 - BESKULDIGDE NR. 1 bevind waar hy my nou sien. Bet jy hom gevra om huis toe te kom, want sy kinders ly honger? -- Ja, ek het dit genoem. Wat s~ hy? -- Hy se toe in antwoord dat hy nie kan terugkeer
More informationNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 DRAMATIESE KUNSTE MODELVRAESTEL - 2006 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. Dramatiese Kunste 2 DoE/Model INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie
More informationDie Doel van die Lewe
Die Doel van die Lewe en om die werklike doel van ons lewens te verstaan. Ongelukkig, as jy die meeste mense die vraag vra Wat is die doel van ons lewe? wat so n fundamentele en belangrike vraag is, sal
More informationAlthough this remedy has been extensively tested under a large variety of conditions the registration holder does not
WARNINGS: THE FOLLOWING NUMBER OF DAYS MUST BE ALLOWED BETWEEN LAST APPLICATION AND HARVEST: Potatoes... 14 days Apples and Pears... 30 days Cruciferae... 3 days Peaches... 28 days Plums... 28 days Tobacco...
More informationVERTE-X-PLODE Reg. No. B 3602 Act/Wet No. 36 of/van 1947
VERTE-X-PLODE Reg. No. B 3602 Act/Wet No. 36 of/van 1947 ACTIVE INGREDIENTS / AKTIEWE BESTANDDELE: K.51.3 g/kg P.40.7 g/kg Mo..41 mg/kg B.360 mg/kg Chelated / Cheleerd Fe.3942 mg/kg Mn.1440 mg/kg Zn..990
More information