OPSIES WANNEER JY DIE AFTREEFONDS VERLAAT UMBRELLA FUNDS

Size: px
Start display at page:

Download "OPSIES WANNEER JY DIE AFTREEFONDS VERLAAT UMBRELLA FUNDS"

Transcription

1 OPSIES WANNEE JY DIE AFTEEFONDS VELAAT UMBELLA FUNDS

2 2 ALEXANDE FOBES OPSIES WANNEE JY DIE FONDS VELAAT INDIEN JY bedank, of afgedank of afgelê word, is daar n paar opsies om te oorweeg. Aftree-annuïteit Vas belê tot aftrede Hoër fooie Moet finansiële advies kry Aanpasbaarheid van belegging Hou jou geld in die fonds Maklik en gerieflik Lae kostes Aanpasbaarheid van belegging Dis nie verpligtend om finansiële advies te kry nie Dra jou geld oor na jou nuwe werkgewer se fonds Vas totdat jy jou nuwe werkgewer verlaat Lae kostes Potensieel minder beleggingskeuses Dis nie verpligtend om finansiële advies te kry nie Dra jou geld oor na n bewaarfonds Toegang tot een onttrekking Aanpasbaarheid van belegging Hoër fooie Moet finansiële advies kry NEEM KONTANT Indien jy hierdie opsie kies, sal jy van voor af vir jou aftrede moet begin spaar, en sal jy dalk nie op teiken kan bly met jou langtermyn- finansiële doelwitte nie. Ons beveel ten sterkste aan dat jy jou geld spaar vir die oorspronklike doel daarvan n inkomste gedurende aftrede.

3 5 ALEXANDE FOBES OPSIES WANNEE JY DIE FONDS VELAAT Voordat jy jou opsies oorweeg Die waarde van advies Die waarde daarvan om finansiële raad by n gekwalifiseerde, professionele finansiële adviseur te kry, kan nie onderskat word nie en dit word ten sterkste aanbeveel. Hulle: is deskundiges op hul gebied en het hul hele loopbaan daaraan gewy om ander mense te help om hul finansiële doelwitte te bereik samel inligting in wat relevant is om n finansiële padkaart vir jou saam te stel en hulle neem objektiewe besluite oor die beste rigting om in te slaan evalueer die waarskynlikheid daarvan dat jy jou doelwitte en strewes gedurende aftrede sal bereik en help jou om jou sake so te struktureer dat jy die grootste voordeel uit jou swaarverdiende spaargeld sal kry sal ook jou ander behoeftes gedurende aftrede evalueer en gepaste aanbevelings maak. Hoe kan jy die waarde wat jou adviseur toevoeg, meet? Jy kan nie finansiële advies op n enkele beleggingstransaksie baseer nie, maar eerder op n voortgesette verhouding terwyl jy aan n algehele plan vir jou finansiële welstand werk. Dit behels: om n begroting op te stel om n belegging te monitor in verhouding tot sy oogmerke om te kies in watter soort beleggings om te belê om holistiese finansiële beplanning te voorsien om by aftrede n pensioen te kies doeltreffende belastingbeplanning boedelbeplanning om versekeringsdekking te hersien. Een van die belangrike rolle van n adviseur is om jou algemene kennis oor finansiële sake te verbreed sodat jy ingeligte finansiële besluite kan neem. Dit kan besluite oor beleggings of risikovermindering wees sowel as om die keuses wat jy moet maak, te verstaan. Wanneer jy bemagtig is ten opsigte van finansiële sekuriteit sal jy vroeër begin spaar en onnodige druk op jou maandelikse inkomste vermy wanneer jy naby die einde van die beleggingstermyn (byvoorbeeld aftrede) kom. Jy kan dit gebruik om die gehalte van die advies te meet.

4 3 ALEXANDE FOBES OPSIES WANNEE JY DIE FONDS VELAAT Kom ons kyk in groter besonderhede na jou opsies Hou jou geld in die fonds Daar is geen minimumbedrag wat jy in die fonds moet hê om van hierdie opsie gebruik te maak nie. Deur jou geld in hierdie fonds te laat, is die beleggingsfooie baie laer omdat jou geld nog steeds in die sambreelfonds belê is. Jy kan in dieselfde beleggingstrategie belê bly as toe jy gewerk het. As jy jou geld in die fonds gelaat het wanneer jy van werk verander het, kan jy nog steeds kies dat jou geld eers later aan jou uitbetaal word, maar op daardie latere datum sal jy al jou geld uit die fonds moet neem. Jy kan ook kies dat n deel van die geld op daardie latere stadium aan jou uitbetaal word, en die res (of die volle voordeel) kan ook na n ander fonds of bewaarfonds oorgedra word, maar jy kan nie daarna weer by die fonds aansluit nie. Dra jou geld oor na jou nuwe werkgewer se fonds Jy kan jou spaargeld vir aftrede belastingvry na jou nuwe werkgewer se fonds toe oordra wanneer jy van werk verander, tensy die oordrag vanaf n pensioenfonds na n voorsorgfonds toe is. Dit is as gevolg van die verskillende maniere waarop bydraes tot pensioen- en voorsorgfondse belas word. Jy sal dalk nie volle beheer hê oor jou belegging wat na die nuwe werkgewer se fonds oorgedra word nie en sal moontlik nie van beleggingsportefeuljes kan verander wanneer dit nodig is nie, aangesien nie alle werkgewers beleggingskeuse in hul aftreefonds bied nie. Dra jou geld oor na n bewaarfonds Jou spaargeld vir aftrede word belastingvry na die bewaarfonds toe oorgedra. Jy word een onttrekking uit die bewaarfonds toegelaat indien jy noodfondse nodig sou hê. Jy kan al jou geld of slegs n gedeelte daarvan met hierdie onttrekking neem. Dit is belangrik om te onthou dat dit jou spaargeld vir aftrede sal verminder as jy die een onttrekking neem en dat jy belasting sal moet betaal op enige kontant wat jy neem. Indien daar enige ander aftrekkings gedoen is voordat jy na n bewaarfonds toe oorskakel (byvoorbeeld deur middel van n huislening), sal daardie aftrekking as jou eenmalige onttrekking beskou word en sal jy moontlik nie nog geld uit die bewaarfonds kan neem nie. Die enigste aftrekkings wat nie van toepassing sal wees nie, is dié as gevolg van n egskeiding of betalings weens n onderhoudsbevel. Jy het volle beheer oor jou belegging wat na die bewaarfonds toe oorgedra word en jy kan, wanneer nodig, van beleggingsportefeuljes verander.

5 4 ALEXANDE FOBES OPSIES WANNEE JY DIE FONDS VELAAT Aftree-annuïteit Neem jou geld as kontant Jou spaargeld vir aftrede word belastingvry na die aftree-annuïteitsfonds toe oorgedra. Jy kan jou hele onttrekkingsvoordeel of slegs n gedeelte daarvan na n aftree-annuïteitsfonds toe oordra. Jy kan te eniger tyd nadat jy 55 jaar oud geword het, uit die aftree-annuïteitsfonds tree. Jy kan tot n derde van jou fondskrediet as kontant neem wanneer jy aftree. Jy moet die ander twee-derdes gebruik om n maandelikse pensioen te koop, selfs al is die geld uit n voorsorgfonds in die aftree-annuïteitsfonds oorgedra. Jy kan bykomende bydraes tot n aftreeannuïteitsfonds maak, wat belastingdoeltreffend gestruktureer kan word. Jy kan geen geld trek voordat jy aftree nie. Jy het volle beheer oor jou belegging wat na die aftree-annuïteitsfonds toe oorgedra word en kan, wanneer nodig, van beleggingsportefeuljes verander. In die versoeking om jou geld as kontant te neem? Ons beveel ten sterkste aan dat jy jou geld behou tensy jou fondskrediet besonder laag is. Probeer eerder jou geld vir sy werklike doel spaar: jou aftrede. Slegs 9% van aftreefondslede het genoeg geld gespaar om hulle deur hul aftrede te sien. Dit is hoofsaaklik omdat lede nie hul aftreefondsvoordele behou wanneer hulle van werk verander nie.! Dink hieraan: Al hoe meer Suid-Afrikaners tree vroeër af en leef langer. Baie Suid-Afrikaners word gedwing om vroeër af te tree as wat hulle beplan het. Dit sal n baie groot bedrag geld by aftrede verg om jou in staat te stel om jou lewenstandaard te behou en om al daardie dinge te doen waarna jy jou hele lewe lank uitgesien het. Dit onwaarskynlik in Suid-Afrika dat jy n staatspensioen sal kry wat vir jou genoeg geld sal gee om van te leef wanneer jy aftree.

6 6 ALEXANDE FOBES OPSIES WANNEE JY DIE FONDS VELAAT Jy sal ook belasting moet betaal op enige bedrag wat jy as kontant neem Jou aftreevoordeel word volgens die belastingtabel hieronder belas. Jy kan een keer in jou lewe n totaal van belastingvry neem. Kontantbedrag wat geneem word wanneer jy van werk verander % % % % Kontantbedrag wat geneem word wanneer jy afgelê word % % % % Belastingkoers Onthou dat jy minder geld sal hê om belastingvry te neem wanneer jy aftree indien jy kontant neem wanneer jy van werk verander Belastingkoers Onthou: die belastingvrye bedrag van is vir jou hele leeftyd. Indien jy dus n belastingvrye kwalifiserende afleggingsvoordeel ontvang voordat jy aftree, sal jy minder (of niks) belastingvry moet neem wanneer jy aftree. Vir meer inligting oor kwalifiserende afleggings, gesels asseblief met jou Menslike Hulpbronne Departement. Hou jou versekeringvoordele in gedagte wanneer jy jou werkgewer verlaat Jy het moontlik doods-, ongeskiktheids- of ander groepversekeringsdekking terwyl jy n lid van jou werkgewer se aftreefonds is en dit sal nie voortgaan wanneer jy weggaan nie. Dit is n goeie idee om met n geakkrediteerde Alexander Forbes finansiële adviseur te praat om jou te help om jou versekering te hersien. Sommige van die groepversekeringspolisse bied n fasiliteit wat jou voordele laat voortduur deur dit in n persoonlike versekeringspolis te omskep wanneer jy die fonds verlaat, met geen mediese bewys wat nodig is nie. Vir enige ander navrae, kontak Alexander Forbes se Individuele Adviessentrum: ShareCall-nommer: E-posadres: iac@aforbes.co.za Posadres: Posbus , Sandton, 2146 Die inligting in hierdie dokument behoort aan Alexander Forbes. Jy mag geen deel van hierdie dokument sonder die uitdruklike skriftelike toestemming van Alexander Forbes kopieer, versprei of wysig nie. Geskryf en ontwerp deur Alexander Forbes Financial Services Communications. Alexander Forbes Life is n gelisensieerde finansiële diensteverskaffer (FSP 1178). Vervaardig deur Alexander Forbes Communications. Foto s: Gallo Images Volgende stappe Vir meer inligting oor ons infonds-bewaaroplossing binne die fonds, klik asseblief hier. Hierdie is n belangrike besluit. Sorg dus dat jy met n geakkrediteerde Alexander Forbes finansiële adviseur gesels. Jy kan daarna die eisvorm vir n onttrekking invul AFF-UmbF-Withdrawal-DBr-Afr

UNIVERSITY OF CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS International General Certificate of Secondary Education

UNIVERSITY OF CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS International General Certificate of Secondary Education www.xtremepapers.com UNIVERSITY OF MRIDGE INTERNTIONL EXMINTIONS International General ertificate of Secondary Education *0031840544* FRIKNS S SEOND LNGUGE 0548/02 Paper 2 Listening October/November 2007

More information

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education *8496711001* AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/05 Paper 5 Oral Assessment A October/November 2017

More information

Hoe om n DS160 in te vul, en so aansoeke te doen vir jou visum:

Hoe om n DS160 in te vul, en so aansoeke te doen vir jou visum: Hoe om n DS160 in te vul, en so aansoeke te doen vir jou visum: 1. Gaan na https://ceac.state.gov/genniv/ 2. Kies die konsulaat waarheen jy wil gaan en klik die Start an Application skakel. 3. Die webtuiste

More information

Simmetrie. Wanneer ons n spieël voor iets sit, dan sien ons n beeld van die regte voorwerp in die spieël, soos in die prentjie.

Simmetrie. Wanneer ons n spieël voor iets sit, dan sien ons n beeld van die regte voorwerp in die spieël, soos in die prentjie. Simmetrie Wanneer ons n spieël voor iets sit, dan sien ons n beeld van die regte voorwerp in die spieël, soos in die prentjie. Een van die katte is werklik, en die ander is net n beeld, maar hulle lyk

More information

Hoe kan ek my maatjie wat kanker het help?

Hoe kan ek my maatjie wat kanker het help? Hoe kan ek my maatjie wat kanker het help? Wat is kanker? Kanker kan beskryf word as normale en gesonde selle in jou liggaam wat verander het in ongesonde kankerselle. Daar is baie redes vir hierdie veranderinge

More information

To receive this information in ENGLISH, send an to Data Entry Werkers Benodig!!

To receive this information in ENGLISH, send an  to Data Entry Werkers Benodig!! DataEntryMadeEasy n Produk deur IOS Web Systems Pty Ltd Registrasie Nommer: 2012/097941/07 Pos Adres: Posbus 2252, Noordheuwel, Krugersdorp, 1756 Fisiese Adres: Dippenaarstraat 22, Noorheuwel, Krugersdorp,

More information

JEUG GEBEDSAAND: n Verhouding met God

JEUG GEBEDSAAND: n Verhouding met God 1 JEUG GEBEDSAAND: n Verhouding met God 1. PRAISE EN WORSHIP 2. PRAKTIESE REëLINGS: - Jy en jou groep gaan vanaand saam as n groep beweeg deur die verskillende gebedsstasies - hierdie is vanaand n ernstige

More information

Hervormingssondag: Galasiërs 3:23-29

Hervormingssondag: Galasiërs 3:23-29 Hervormingssondag: Galasiërs 3:23-29 Opening Verwelkom almal terug by groeptyd. Laat almal een hoogtepunt en een laagtepunt van julle week deel. Aanknopingsaktiwiteit Deel vir elke groepslid +- 10 geld

More information

Ons mooi taal * Siyavula Uploaders

Ons mooi taal * Siyavula Uploaders OpenStax-CNX module: m25879 1 Ons mooi taal * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 AFRIKAANS HUISTAAL Graad 4 DIE GEDRUKTE

More information

MUSIEK - VOKAAL. 17 Augustus 20 Augustus Voorsitter: Lorraine Kirk

MUSIEK - VOKAAL. 17 Augustus 20 Augustus Voorsitter: Lorraine Kirk MUSIEK - VOKAAL 17 Augustus 20 Augustus 2015 Voorsitter: Lorraine Kirk - 082 689 2707 lorrainekirk58@gmail.com Die algemene reëls moet saam met die spesifieke reëls gelees word INSKRYWINGSFOOIE Solo R

More information

Om te ontdek hoe diere aangepas is om in hulle habitat te oorleef *

Om te ontdek hoe diere aangepas is om in hulle habitat te oorleef * OpenStax-CNX module: m20618 1 Om te ontdek hoe diere aangepas is om in hulle habitat te oorleef * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution

More information

Persoonlike Finansiële Profielbepaling. Gebruiksbepalings en-voorwaardes

Persoonlike Finansiële Profielbepaling. Gebruiksbepalings en-voorwaardes Persoonlike Finansiële Profielbepaling Oor FinaMetrica Die FinaMetrica vraelys bied n wetenskaplike assessering van jou persoonlike finansiële risikotoleransie. Die vraelys word deur vooraanstaande adviseurs

More information

DEPRESSIE101. panic attacks - inside the brain TALKING about anxiety attacks. hanteer angstigheid beter snellers vir 'n paniekaanval

DEPRESSIE101. panic attacks - inside the brain TALKING about anxiety attacks. hanteer angstigheid beter snellers vir 'n paniekaanval 9 A P R I L 2 0 1 8 U I T G A W E 2 5 DEPRESSIE101 panic attacks - inside the brain TALKING about anxiety attacks hanteer angstigheid beter snellers vir 'n paniekaanval PANIC ATTACKS: INSIDE THE BRAIN

More information

Rift Valley fever is a fever-causing viral disease that affects livestock and humans in Africa. It is most common during years of heavy rainfall.

Rift Valley fever is a fever-causing viral disease that affects livestock and humans in Africa. It is most common during years of heavy rainfall. Slenkdalkoors Slenkdalkoors is n erge insekgedraagde virussiekte wat hoefdiere soos skape, bokke en beeste aantas. Dit hou ook n ernstige gesondheidsgevaar vir die mens in. Diere word aanvanklik besmet

More information

July rd Issue

July rd Issue July 2012 2012 3rd Issue E-News sheds light on Midrand Estates in full colour and is distributed only in electronic format every alternate month. From pupils participating in the college spectacle So you

More information

STRESBELEWING BY LEERDERS MET LEERINPERKINGE IN DIE INTERMEDIÊREFASE. deur MJ VAN BREDA

STRESBELEWING BY LEERDERS MET LEERINPERKINGE IN DIE INTERMEDIÊREFASE. deur MJ VAN BREDA STRESBELEWING BY LEERDERS MET LEERINPERKINGE IN DIE INTERMEDIÊREFASE deur MJ VAN BREDA STRESBELEWING BY LEERDERS MET LEERINPERKINGE IN DIE INTERMEDIÊREFASE deur MAYNARD JOHN VAN BREDA voorgelê ter gedeeltelike

More information

KYNOBUFF IN CASE OF POISONING PLEASE PHONE / IN GEVAL VAN VERGIFTIGING SKAKEL l Netto Volume

KYNOBUFF IN CASE OF POISONING PLEASE PHONE / IN GEVAL VAN VERGIFTIGING SKAKEL l Netto Volume KYNOBUFF Reg. No.L4246, Act No./Wet Nr. 36 of/van 1947 A ph buffer for increasing the efficiency of ph sensitive agricultural remedies and improving the wetting and spreading properties of spray mixtures.

More information

WENKE & RIGLYNE. om jou finansiële opvoeding te verbeter

WENKE & RIGLYNE. om jou finansiële opvoeding te verbeter WENKE & RIGLYNE om jou finansiële opvoeding te verbeter W W W W Wees slim n opvoedkundige veldtog oor finansiële sake Die hoof tema van hierdie finansiële geletterdheids veldtog is Wees slim en dit is

More information

8679 AFRIKAANS LANGUAGE 8679/02 Paper 2 (Reading and Writing), maximum raw mark 70

8679 AFRIKAANS LANGUAGE 8679/02 Paper 2 (Reading and Writing), maximum raw mark 70 UNIVERSITY OF CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS GCE Advanced Subsidiary Level www.xtremepapers.com MARK SCHEME for the October/November 2009 question paper for the guidance of teachers 8679 AFRIKAANS

More information

Market comment Markkommentaar. October / Oktober 2015

Market comment Markkommentaar. October / Oktober 2015 Market comment Markkommentaar October / Oktober 2015 Inleiding Vanaf Januarie tot begin Oktober is sowat 10,9 miljoen sakkies meer verkoop op markte as die ooreenstemmende tydperk verlede jaar. Die gemiddelde

More information

DIE MARSHMALLOW TOETS EN JOU GELUK

DIE MARSHMALLOW TOETS EN JOU GELUK DIE MARSHMALLOW TOETS EN JOU GELUK My vorige preek so maand gelede was getiteld Don t Worry Be Happy en hoewel ek die Don t Worry -deel mooi onder beheer gehad het, het ek kort daarna agtergekom dat ek

More information

*Gebaseer op die Nasionale Kanker Register Leeftyd risiko vir prostaatkanker 1:27. testikulêrekanker 1: peniskanker 1:1 114

*Gebaseer op die Nasionale Kanker Register Leeftyd risiko vir prostaatkanker 1:27. testikulêrekanker 1: peniskanker 1:1 114 *Gebaseer op die Nasionale Kanker Register 2010 Leeftyd risiko vir prostaatkanker 1:27 Leeftyd risiko vir testikulêrekanker Leeftyd risiko vir peniskanker 1:2 040 1:1 114 Prostaatkanker 1 uit 27 Suid-Afrikaanse

More information

Huntington Disease. Algemene Inligting. Neurogenetic Clinic, Groote Schuur Hospital. Division of Human Genetics, University of Cape Town

Huntington Disease. Algemene Inligting. Neurogenetic Clinic, Groote Schuur Hospital. Division of Human Genetics, University of Cape Town Huntington Disease Algemene Inligting Neurogenetic Clinic, Groote Schuur Hospital University of Cape Town Universiteit van Kaapstad idyunivesithi yasekapa Division of Human Genetics, University of Cape

More information

DIE 5 VOORWAARDES VIR GEBEDSVERHORING

DIE 5 VOORWAARDES VIR GEBEDSVERHORING DIE 5 VOORWAARDES VIR GEBEDSVERHORING Miskien het jy al gebid sonder dat jou gebede ooit beantwoord is. As ons eerlik is daaroor voel elkeen van ons dalk dat daar duisende gebede opgaan hemel toe, maar

More information

SILLABUS / SYLLABUS AA KLAVIER / PIANO

SILLABUS / SYLLABUS AA KLAVIER / PIANO SILLABUS / SYLLABUS AA KLAVIER / PIANO TROFEË / TROPHIES Let wel: Om vir sekere trofeë in aanmerking te kom moet aan meer as een afdeling deelgeneem word. Please note: In order to qualify for certain trophies,

More information

2. Waarheen? Outsiders toe!

2. Waarheen? Outsiders toe! Wys my die weg Aanbiedersgids 2. Waarheen? Outsiders toe! Oorhoofse tema Het jy al van die outsiders gehoor? Die outsiders is dié mense wat nie aan die binnekant (in die binnekring) is nie, maar wat buite

More information

A water-soluble foliar feed with a wide range of nutrients for plants. n Wateroplosbare blaarvoeding met n wye reeks voedingselemente vir plante.

A water-soluble foliar feed with a wide range of nutrients for plants. n Wateroplosbare blaarvoeding met n wye reeks voedingselemente vir plante. FERTILIZER GROUP / MISSTOF GROEP II Reg. No. K 7652 Act/Wet 36 of/van 1947 1: 08/02/07 Oct 2013 Feed-P 2.1.2 (44) A water-soluble foliar feed with a wide range of nutrients for plants. n Wateroplosbare

More information

DIE 4 OOGMERKE VAN GEBED

DIE 4 OOGMERKE VAN GEBED DIE 4 OOGMERKE VAN GEBED As jy ooit die geleentheid sou kry om vir 15 minute met die Here Jesus te kon praat en Hom enigiets te kon vra, wat sou dit wees? Sou jy Hom vra vir n nuwe werk of meer geld? Die

More information

Saamgestel deur: Ebeth Marais Webblad:

Saamgestel deur: Ebeth Marais Webblad: . Saamgestel deur: Ebeth Marais Webblad: www.guitar4kids.com Oulike websites waar jy liedjies gratis kan aflaai: http://singalongwith.us/ http://www.chordie.com/ http://www.ultimate-guitar.com/ lle regte

More information

SAVF het op die 19de Oktober jaar oud geword. Op hierdie dag tydens die driejaarlikse Kongres het SAVF geskiedenis gemaak:

SAVF het op die 19de Oktober jaar oud geword. Op hierdie dag tydens die driejaarlikse Kongres het SAVF geskiedenis gemaak: CHANGING LIVES... VERANDER LEWENS... SAVF CONGRESS 2017 On 19 October 2017, the SAVF celebrated 113 years of existence. On the same day, history was made when for the first time a man was elected to lead

More information

in 2017 gebeur? Wat het met aartappels op die varsproduktemarkte Pieter van Zyl en Laryssa van der Merwe, Aartappels Suid-Afrika

in 2017 gebeur? Wat het met aartappels op die varsproduktemarkte Pieter van Zyl en Laryssa van der Merwe, Aartappels Suid-Afrika Wat het met aartappels op die varsproduktemarkte in 2017 gebeur? Pieter van Zyl en Laryssa van der Merwe, Aartappels Suid-Afrika In Figuur 1 word 2017 se daaglikse beskikbare voorraadvlakke (alle markte

More information

NEOPYBUTHRIN. REG. NO. L4582 Act No. 36 of 1947 REG. NR. L4582 Wet Nr. 36 van 1947 Namibian Reg. No. N-AR 0592 Nambiese Reg. Nr.

NEOPYBUTHRIN. REG. NO. L4582 Act No. 36 of 1947 REG. NR. L4582 Wet Nr. 36 van 1947 Namibian Reg. No. N-AR 0592 Nambiese Reg. Nr. NEOPYBUTHRIN REG. NO. L4582 Act No. 36 of 1947 REG. NR. L4582 Wet Nr. 36 van 1947 Namibian Reg. No. N-AR 0592 Nambiese Reg. Nr. N-AR 0592 MISTING AND FOGGING SOLUTION FOR THE CONTROL OF COCKROACHES, HOUSE

More information

02 ]uister jy na ander mense se idees? Bylaag 1.1

02 ]uister jy na ander mense se idees? Bylaag 1.1 Bylaag 1.1 DIE LEERBENADERlNGSVRAELYS (LBV) Kopiereg voorbehou Algemeeo: Vul asseblief u persoonlike besonderhede op spasies wat op die antwoordblad voorsien is, in. Instruksies: Daar ontstaan daagliks

More information

Labour, Department of/ Arbeid, Departement van DEPARTMENT OF LABOUR NOTICE 212 OF 2018

Labour, Department of/ Arbeid, Departement van DEPARTMENT OF LABOUR NOTICE 212 OF 2018 Labour, Department of/ Arbeid, Departement van 212 Compensation for Occupational Injuries and Diseases Act (130/1993): Annual increase in medical tariffs for medical service providers: Physiotherapist,

More information

GOVERNMENT GAZETTE, 19 JANUARY 2012 IMPORTANT NOTICE The Government Printing Works will not be held responsible for faxed documents not receiv

GOVERNMENT GAZETTE, 19 JANUARY 2012 IMPORTANT NOTICE The Government Printing Works will not be held responsible for faxed documents not receiv Regulation Gazette 9663 Regulasiekoerant Iii,iii... Vol. 559 Pretoria, 19 January 2012 Januarle 34957 2 34957 GOVERNMENT GAZETTE, 19 JANUARY 2012 IMPORTANT NOTICE The Government Printing Works will not

More information

by Carolyn Sholto-Douglas-Vernon

by Carolyn Sholto-Douglas-Vernon by Carolyn Sholto-Douglas-Vernon Thesis presented in partial fulfilment of the requirements for the degree ofdoctor of Philosophy in the department of Medical Biochemistry at the University of Stellenbosch

More information

FACULTY OF SCIENCE FAKULTEIT NATUURWETENSKAPPE DEPARTMENT OF BOTANY AND PLANT BIOTECHNOLOGY DEPARTEMENT PLANTKUNDE EN PLANTBIOTEGNOLOGIE

FACULTY OF SCIENCE FAKULTEIT NATUURWETENSKAPPE DEPARTMENT OF BOTANY AND PLANT BIOTECHNOLOGY DEPARTEMENT PLANTKUNDE EN PLANTBIOTEGNOLOGIE FACULTY OF SCIENCE FAKULTEIT NATUURWETENSKAPPE DEPARTMENT OF BOTANY AND PLANT BIOTECHNOLOGY DEPARTEMENT PLANTKUNDE EN PLANTBIOTEGNOLOGIE MODULE CAMPUS KAMPUS MCB2A01 BACTERIOLOGY & VIROLOGY BAKTERIOLOGIE

More information

Droom - Glo - Doen. Daar is weer vanjaar gelyklopend 2 ander feeste in die Oos-Kaap ( Jeffereysbaai) en Gauteng ( Heidelberg).

Droom - Glo - Doen. Daar is weer vanjaar gelyklopend 2 ander feeste in die Oos-Kaap ( Jeffereysbaai) en Gauteng ( Heidelberg). Droom - Glo - Doen A L G E M E N E V R A E : Waar en Wanneer en Wat kos dit? Die word aangebied by Megapark in Bredasdorp. (dis geleë op die rand van die dorp, volg net al die bordjies wat in die dorp

More information

BEGROOT & SPAAR SLIM Leer die geheim van finansiële vryheid Ina Wilken

BEGROOT & SPAAR SLIM Leer die geheim van finansiële vryheid Ina Wilken BEGOOT & SPAA SLIM Leer die geheim van finansiële vryheid Ina Wilken Hierdie publikasie word trots geborg deur (NKW) DIE E OLEED GEKONT ESE ENTEKO N PUIK KEDIETWAGHOND Die Nasionale Kredietreguleerder

More information

FOR ANIMAL USE ONLY. BERENIL R.T.U. Reg. No. G2702 (Act 36/1947) Namibia Reg. No. V00/17.4.2/638 NS0

FOR ANIMAL USE ONLY. BERENIL R.T.U. Reg. No. G2702 (Act 36/1947) Namibia Reg. No. V00/17.4.2/638 NS0 FOR ANIMAL USE ONLY BERENIL R.T.U. Reg. No. G2702 (Act 36/1947) Namibia Reg. No. V00/17.4.2/638 NS0 INDICATIONS Berenil R.T.U. cures and prevents Redwater in cattle and cures biliary fever in dogs and

More information

[Basiese inligting rondom paniek en angs soos opgeneem in DSM-5 (The Diagnostic and Statistical Manual of Mental Disorders, Fifth Edition (DSM-5)]

[Basiese inligting rondom paniek en angs soos opgeneem in DSM-5 (The Diagnostic and Statistical Manual of Mental Disorders, Fifth Edition (DSM-5)] PANIEK [Basiese inligting rondom paniek en angs soos opgeneem in DSM-5 (The Diagnostic and Statistical Manual of Mental Disorders, Fifth Edition (DSM-5)] 1. PANIEKAANVAL Dis nie n reaksie op 'n stressor

More information

Ek is gedoop. Dr Hennie van Wyk

Ek is gedoop. Dr Hennie van Wyk Ek is gedoop Dr Hennie van Wyk ʼn Slingervel Publikasie Tweede Druk: 2018 Inhoud Ek is gedoop!... 1 In sonde ontvang en gebore... 2 Indompeling en besprinkeling... 4 Saligheid buite onsself... 6 Jy is gemerk!...

More information

University of Pretoria EXERCISE PRACTICES, DIETARY HABITS WITH TYPE... I DIABETES YVONNE PAUL

University of Pretoria EXERCISE PRACTICES, DIETARY HABITS WITH TYPE... I DIABETES YVONNE PAUL .-~~'j ---"... University of Pretoria EXERCISE PRACTICES, DIETARY HABITS AND MEDICATION USAGE AMONG PERSONS WITH TYPE... I DIABETES BY YVONNE PAUL SUBMITTED IN FULFILMENT OF THE REQUIREMENTS FOR THE DEGREE

More information

n DOEL SONDER N PLAN IS NET N DROOM/A GOAL WITHOUT A PLAN IS JUST Dr. Ilse de Beer

n DOEL SONDER N PLAN IS NET N DROOM/A GOAL WITHOUT A PLAN IS JUST Dr. Ilse de Beer n DOEL SONDER N PLAN IS NET N DROOM/A GOAL WITHOUT A PLAN IS JUST A WISH Dr. Ilse de Beer They say you are never too old to dream a new dream. Dreams are easy and they are free too. However, dreams by

More information

The evaluation of a new haematological cell counter, the CELL-DYN 3500, on canine leukocyte differential counts

The evaluation of a new haematological cell counter, the CELL-DYN 3500, on canine leukocyte differential counts The evaluation of a new haematological cell counter, the CELL-DYN 3500, on canine leukocyte differential counts by T Prinsloo Submitted to the Faculty of Veterinary Science, University ofpretoria, in partial

More information

A PLAY TECHNIQUE PROGRAMME FOR AUTISTIC CHILDREN IN MIDDLE CHILDHOOD

A PLAY TECHNIQUE PROGRAMME FOR AUTISTIC CHILDREN IN MIDDLE CHILDHOOD A PLAY TECHNIQUE PROGRAMME FOR AUTISTIC CHILDREN IN MIDDLE CHILDHOOD By CATHERINE ELIZABETH DAVIES SUBMITTED IN PARTIAL FULFILMENT OF THE REQUIREMENTS FOR THE DEGREE DOCTOR PHILOSOPHIAE IN THE FACULTY

More information

Appendix A: Letter to Head of the Pretoria Cochlear Implant Program

Appendix A: Letter to Head of the Pretoria Cochlear Implant Program Appendix A: Letter to Head of the Pretoria Cochlear Implant Program Appendix B: Letters relating to Ethics Committee Appendix C: Informed Consent Forms Appendix D: Interview Schedule

More information

nie. Ek het eintlik baie sleg hieroor gevoel.

nie. Ek het eintlik baie sleg hieroor gevoel. - 1121 - BESKULDIGDE NR. 1 bevind waar hy my nou sien. Bet jy hom gevra om huis toe te kom, want sy kinders ly honger? -- Ja, ek het dit genoem. Wat s~ hy? -- Hy se toe in antwoord dat hy nie kan terugkeer

More information

IN THE SUPREME COURT OF SOUTH AFRICA. (TRANSVAAL PROVINCIAL DIVISION). THE STATE versus NELSON MANDELA AND OTHERS. - EXTRACT OF EVIDENCE -

IN THE SUPREME COURT OF SOUTH AFRICA. (TRANSVAAL PROVINCIAL DIVISION). THE STATE versus NELSON MANDELA AND OTHERS. - EXTRACT OF EVIDENCE - A.H.V. 7. IN THE SUPREME COURT OF SOUTH AFRICA. (TRANSVAAL PROVINCIAL DIVISION). BEFORE: The Honourable Mr. Justice de Wet. (Judge President). In the matter of: THE STATE versus NELSON MANDELA AND OTHERS.

More information

Die tegnologiese proses *

Die tegnologiese proses * OpenStax-CNX module: m25118 1 Die tegnologiese proses * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 8 3

More information

DR CARMEN SPIES & DR MARIETJIE WEAKLEY PRACTICE PHILOSOPHY REGARDING CHILDREN PATIENTS. (Afrikaans op bls 3 & 4)

DR CARMEN SPIES & DR MARIETJIE WEAKLEY PRACTICE PHILOSOPHY REGARDING CHILDREN PATIENTS. (Afrikaans op bls 3 & 4) DR CARMEN SPIES & DR MARIETJIE WEAKLEY PRACTICE PHILOSOPHY REGARDING CHILDREN PATIENTS DID YOU KNOW? (Afrikaans op bls 3 & 4) The younger a child is when visiting the dentist for the first time, the better.

More information

VERTE-X-PLODE Reg. No. B 3602 Act/Wet No. 36 of/van 1947

VERTE-X-PLODE Reg. No. B 3602 Act/Wet No. 36 of/van 1947 VERTE-X-PLODE Reg. No. B 3602 Act/Wet No. 36 of/van 1947 ACTIVE INGREDIENTS / AKTIEWE BESTANDDELE: K.51.3 g/kg P.40.7 g/kg Mo..41 mg/kg B.360 mg/kg Chelated / Cheleerd Fe.3942 mg/kg Mn.1440 mg/kg Zn..990

More information

Ontwerp rn maak 'n houer *

Ontwerp rn maak 'n houer * OpenStax-CNX module: m26134 1 Ontwerp rn maak 'n houer * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 5

More information

Die maak van 'n kledingstuk *

Die maak van 'n kledingstuk * OpenStax-CNX module: m24799 1 Die maak van 'n kledingstuk * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 TEGNOLOGIE 2 Graad

More information

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2009 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 INSTRUKSIES

More information

APPROVED PACKAGE INSERT FOR INGELVAC MYCOFLEX

APPROVED PACKAGE INSERT FOR INGELVAC MYCOFLEX APPROVED PACKAGE INSERT FOR INGELVAC MYCOFLEX Only for use by or under the supervision of persons registered in terms of or authorised in terms of section 23 (1) (c) of the Veterinary and Para-Veterinary

More information

DIE INVLOED VAN GRONDVERDIGTING OP DIE FOSFAATOPNAME DEUR TABAK. deur. Jasper Gestaphus Dreyer

DIE INVLOED VAN GRONDVERDIGTING OP DIE FOSFAATOPNAME DEUR TABAK. deur. Jasper Gestaphus Dreyer DIE INVLOED VAN GRONDVERDIGTING OP DIE FOSFAATOPNAME DEUR TABAK deur Jasper Gestaphus Dreyer Verhandeling voorgele ter gedeeltelike nakoming van die vereistes vir die graad MSc Grondkunde In die Fakulteit

More information

Sitrus Snoei. 3 Snoei Praktyke. Leergids. Kopiereg. Posbus 461, Hillcrest, 3650 (031)

Sitrus Snoei. 3 Snoei Praktyke. Leergids. Kopiereg. Posbus 461, Hillcrest, 3650 (031) 3 Kopiereg Posbus 461, Hillcrest, 3650 (031) 765-3410 Sitrus Akademie NPC 1 ste uitgawe 2017 Die inhoud van hierdie module is gebaseer op oudiovisuele opleidings materiaal wat deur die Sitrus Akademie

More information

rivier Rivier ek is jammer~---deurgegaan. Goed, binne in Lesotho waar is jy toe heen?---ons het 'n 10

rivier Rivier ek is jammer~---deurgegaan. Goed, binne in Lesotho waar is jy toe heen?---ons het 'n 10 - 1861- L MZANE Goed, julie kom toe aan by die grens van L es~tho, Die bestuurder van die voertuig het vir ons ges~ Ja, goed Mnr. die Tolk stop maar, kom ons sny net hierdie getuienis julle wou deur die

More information

Jaar. CHOOSE to HEAR KIES OM TE HOOR

Jaar. CHOOSE to HEAR KIES OM TE HOOR CHOOSE to HEAR KIES OM TE HOOR 20 Jaar nuusbrief no. 3 Newsletter nr.3 TWINTIG JAAR!!! SOWAAR!!! Wie sou dit kon dink! Wat n wonderlike voorreg om twintig jaar in diens van ons gemeenskap staan. Dit bewys

More information

F U N G I N E X. Active Ingredient / Aktiewe Bestanddeel. Triforine g/l...triforien

F U N G I N E X. Active Ingredient / Aktiewe Bestanddeel. Triforine g/l...triforien F U N G I N E X REG. NO. L 2469 / N-AR 0131 ACT NO 36 of 1947 W 130281 AN EMULSIFIABLE CONCENTRATE 'N EMULGEERBARE KONSENTRAAT SYSTEMIC FUNGICIDE FOR THE SISTEMIESE SWAMDODER VIR DIE CONTROL OF POWDERY

More information

ACTIVE INGREDIENT / AKTIEWE BESTANDDEEL: Brodifacoum (Anticoagulant) /Brodifakoum (Bloedstolweermiddel)..0,75 g / 500 m ; 1 Litre

ACTIVE INGREDIENT / AKTIEWE BESTANDDEEL: Brodifacoum (Anticoagulant) /Brodifakoum (Bloedstolweermiddel)..0,75 g / 500 m ; 1 Litre MAIN PANEL RODEX LIQUID BAIT Reg. No./Nr.: L9289 Act /Wet 36 /1947 A highly active anticoagulant liquid bait concentrate for the control of the Norway Rat (Rattus norwegicus), Roof Rat (Rattus rattus),

More information

Faith soldiers. Grenslyn 2016 (B) God se soldate ///////////////////////////

Faith soldiers. Grenslyn 2016 (B) God se soldate /////////////////////////// Faith soldiers Grenslyn 2016 (B) God se soldate /////////////////////////// Ephesians 5:1 MSG Watch what God does, and then you do it, like children who learn proper behavior from their parents. Ephesians

More information

Hoe om te vas en te bid

Hoe om te vas en te bid Hoe om te vas en te bid Fasting is a laudable practice, and we have reason to lament it, that it is generally neglected among Christians. ~ Matthew Henry I wonder whether we have ever fasted? I wonder

More information

As mens nie droom nie lewe jy nie. Omdat ons in n almagtige

As mens nie droom nie lewe jy nie. Omdat ons in n almagtige Maandag GEEN DROOM IS TE GROOT NIE Want Ek weet watter gedagtes Ek aangaande julle koester, spreek die HERE, gedagtes van vrede en nie van onheil nie, om julle n hoopvolle toekoms te gee. Jeremia 29:11

More information

Groete van Precept Ministries Ons is so bly dat jy gekies het om God se Woord te bestudeer. Daar wag n ryk tyd op jou, waartydens jy sal leer van

Groete van Precept Ministries Ons is so bly dat jy gekies het om God se Woord te bestudeer. Daar wag n ryk tyd op jou, waartydens jy sal leer van Groete van Precept Ministries Ons is so bly dat jy gekies het om God se Woord te bestudeer. Daar wag n ryk tyd jou, waartydens jy sal leer van God, sy karakter, sy weë en die verhouding wat ons met Hom

More information

1 st edition NEWSLETTER 2017

1 st edition NEWSLETTER 2017 1 st edition NEWSLETTER 2017 Dear Remedi Member It is hard to believe that we are almost at the end of the first quarter of 2017. I trust you will all experience a happy and healthy 2017. It is with a

More information

In voeling. John Ackerman

In voeling. John Ackerman In voeling John Ackerman In voeling 'n Beeldhouer beskryf sy ondervinding soos volg: Inleiding Daar kom 'n sekere oomblik wanneer dinge verander. Wanneer hierdie oomblik van verandering aanbreek, is dit

More information

THE USE OF PLAY THERAPY MEDIUMS IN A STRESS MANAGEMENT PROGRAMME WITH CORPORATE EMPLOYEES

THE USE OF PLAY THERAPY MEDIUMS IN A STRESS MANAGEMENT PROGRAMME WITH CORPORATE EMPLOYEES THE USE OF PLAY THERAPY MEDIUMS IN A STRESS MANAGEMENT PROGRAMME WITH CORPORATE EMPLOYEES by Deidré Mareé Nel SUBMITTED IN PARTIAL FULFILMENT OF THE REQUIREMENTS FOR THE DEGREE DOCTOR PHILOSOPHIAE IN SOCIAL

More information

U I T S P R A A K IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (NOORD KAAPSE AFDELING) In die saak tussen: teen CORAM: C.C WILLIAMS R: WILLIAMS R:

U I T S P R A A K IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (NOORD KAAPSE AFDELING) In die saak tussen: teen CORAM: C.C WILLIAMS R: WILLIAMS R: IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (NOORD KAAPSE AFDELING) KIMBERLEY SAAK NO.: 331/03 DATUM: 14 11 2003 In die saak tussen: JOSEF JACOBUS BOTES HILDA ALETTA BOTES Eerste Applikant Tweede Applikante teen

More information

OUTDOOR Name of interviewer Naam van ondervraer... ONDERVRAERS INSTRUKSIES INTERVIEWERS INSTRUCTIONS

OUTDOOR Name of interviewer Naam van ondervraer... ONDERVRAERS INSTRUKSIES INTERVIEWERS INSTRUCTIONS OUTDOOR 2006 INTERVIEWERS INSTRUCTIONS ONDERVRAERS INSTRUKSIES Name of interviewer Naam van ondervraer... INTERVIEWER S CHECK LIST: 1. Interviewer s Identity card 2. CAPI laptop ONDERVRAER SE NASLAANLYS:

More information

STUDIEMETODES. n Paar waardevolle wenke t.o.v.: 1. Korrekte studie-omgewing. 2. Doelwitstelling. 3. Sleutelwoorde. 4.

STUDIEMETODES. n Paar waardevolle wenke t.o.v.: 1. Korrekte studie-omgewing. 2. Doelwitstelling. 3. Sleutelwoorde. 4. STUDIEMETODES n Paar waardevolle wenke t.o.v.: 1. Korrekte studie-omgewing 2. Doelwitstelling 3. Sleutelwoorde 4. Begripstoetse 5. Beantwoordeing van vraestelle 6. Navorsing Projekwerk 7. Memorisering

More information

Was dlt omdat julle vir hulle die klerasie vervoer het? ---Bulle klaasie was by ons gewees.

Was dlt omdat julle vir hulle die klerasie vervoer het? ---Bulle klaasie was by ons gewees. lin - 1881- L MZANE Was dlt omdat julle vir hulle die klerasie vervoer het? ---Bulle klaasie was by ons gewees. En hoeveel pakke is dit?---toe ons by Mthuthuzeli se huis gekom het, het ons a1 die klerasie

More information

Wellington Terapeutiese- en Beradingsdienste Therapeutic and Counselling Services

Wellington Terapeutiese- en Beradingsdienste Therapeutic and Counselling Services Wellington Terapeutiese- en Beradingsdienste Therapeutic and Counselling Services Cummingsstraat 17 WELLINGTON 7655 Tel: 021 873 3178 E-pos:welltherapy@telkomsa.net Council for Counsellors Registration

More information

LUSERN BOME. Lusern bome en veldbrande

LUSERN BOME. Lusern bome en veldbrande LUSERN BOME Lusern bome en veldbrande As ons begin met lusern bome is dit eerste by die beplanning teen veldbrande. Omdat groen bome nie brand nie, is dit idiaal om dit te gebruik teen vuur. Die lusernbome

More information

DEPARTMENT OF LABOUR. No April 2014 CORRECTION NOTICE COMPENSATION FOR OCCUPATIONAL INJURIES AND DISEASSES ACT, 1993(ACT

DEPARTMENT OF LABOUR. No April 2014 CORRECTION NOTICE COMPENSATION FOR OCCUPATIONAL INJURIES AND DISEASSES ACT, 1993(ACT STAATSKOERANT, 24 APRIL 2014 No. 37572 3 GOVERNMENT NOTICE DEPARTMENT OF LABOUR No. 301 24 April 2014 CORRECTION NOTICE Extraordinary National Gazette, Notice Number 258 in Gazette Number 37515, published

More information

Word n internasionaal-geregistreerde Weight Management Coach

Word n internasionaal-geregistreerde Weight Management Coach Word n internasionaal-geregistreerde Weight Management Coach Perspective Training College Plek: Potchefstroom Datum: 25 28 Oktober 2017 Tyd: Elke dag van 08:00 16:00 Plek: Paarl Datum: 22 25 November 2017

More information

A NARRATIVE EXPOSITION OF SERIAL MURDER IN SOUTH AFRICA BRIN ALLAN HODGSKISS SUBMITTED IN PARTIAL FULFILMENT OF THE REQUIREMENTS FOR THE DEGREE

A NARRATIVE EXPOSITION OF SERIAL MURDER IN SOUTH AFRICA BRIN ALLAN HODGSKISS SUBMITTED IN PARTIAL FULFILMENT OF THE REQUIREMENTS FOR THE DEGREE A NARRATIVE EXPOSITION OF SERIAL MURDER IN SOUTH AFRICA BY BRIN ALLAN HODGSKISS SUBMITTED IN PARTIAL FULFILMENT OF THE REQUIREMENTS FOR THE DEGREE PHILOSOPHIAE DOCTOR IN THE FACULTY OF HUMANITIES UNIVERSITY

More information

Allegretto Provincial Eisteddfod Syllabus 2018

Allegretto Provincial Eisteddfod Syllabus 2018 Allegretto Provincial Eisteddfod Syllabus 2018 Carpe Diem The Name and Mission of this Organization: The Eisteddfod is known as Allegretto Eisteddfod for All and is therefore privately managed as an Arts

More information

Hoe om krag te spaar Grondslagfase (Graad 3) Opvoedersgids Huistaal, Eerste Addisionele Taal, Wiskunde, Lewensvaardighede

Hoe om krag te spaar Grondslagfase (Graad 3) Opvoedersgids Huistaal, Eerste Addisionele Taal, Wiskunde, Lewensvaardighede = Hoe om krag te spaar Grondslagfase (Graad 3) Opvoedersgids Huistaal, Eerste Addisionele Taal, Wiskunde, Lewensvaardighede + Hoe om krag te spaar Grondslagfase (Graad 3) Opvoedersgids # Huistaal, Eerste

More information

Om materiaal te weef *

Om materiaal te weef * OpenStax-CNX module: m26144 1 Om materiaal te weef * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 TEGNOLOGIE Graad 5 TEKSTIELE

More information

2004/05 Annual Report

2004/05 Annual Report 2004/05 Annual Report The 2004/2005 Committee Elected Committee Pierre Joubert Chair Person Gary Keyser Vice Chair Person Marcel Witberg Secretary Deon Van Zyl Treasurer Chris De Koker Mem. Secretary Appointive

More information

Although this remedy has been extensively tested under a large variety of conditions the registration holder does not

Although this remedy has been extensively tested under a large variety of conditions the registration holder does not WARNINGS: THE FOLLOWING NUMBER OF DAYS MUST BE ALLOWED BETWEEN LAST APPLICATION AND HARVEST: Potatoes... 14 days Apples and Pears... 30 days Cruciferae... 3 days Peaches... 28 days Plums... 28 days Tobacco...

More information

IN THE MAGISTRATE ' S COURT FOR THE REGIONAL DIVISION OF TRANSVAAL HELD AT JOHANNESBURG.

IN THE MAGISTRATE ' S COURT FOR THE REGIONAL DIVISION OF TRANSVAAL HELD AT JOHANNESBURG. CASE NO.: 41/1787/80. DATE 30TH MAY, 1980. IN THE MAGISTRATE ' S COURT FOR THE REGIONAL DIVISION OF TRANSVAAL HELD AT JOHANNESBURG. THE STATE versus SIMON LUCKY MOEKETSI. BEFORE MR P. A. J. KOTZE. FOR

More information

The human impersonal pronoun in Afrikaans vs European West Germanic

The human impersonal pronoun in Afrikaans vs European West Germanic The human impersonal pronoun in Afrikaans vs European West Germanic Daniël Van Olmen (Lancaster University) Adri Breed (North-West University Potchefstroom) Ben Verhoeven (University of Antwerp) A Germanic

More information

Kampeervaardigheid II

Kampeervaardigheid II Kampeervaardigheid II Kategorie: Ontspanning Vlak: Vlak 1 Jaar Ingestel: 1986 Itemnommer: YOU5213 Oorsprong: Wêreldkonferensie www.baanbrekers.co.za Sewendedag-Adventistekerk (2014) 1. Wees ten minste

More information

Organ donation is a gift of life

Organ donation is a gift of life 3 rd edition NEWSLETTER 2015 Dear Remedi Member It is difficult to believe that the first half of 2015 has already gone by! Please take some time out and carefully read through this newsletter. In this

More information

Hoe om te begin 5. Begin TomTom App... 5 Opdatering van jou TomTom App... 5 GPS-ontvangs Om 'n roete te beplan 6

Hoe om te begin 5. Begin TomTom App... 5 Opdatering van jou TomTom App... 5 GPS-ontvangs Om 'n roete te beplan 6 TomTom App Contents Hoe om te begin 5 Begin TomTom App... 5 Opdatering van jou TomTom App... 5 GPS-ontvangs... 5 Om 'n roete te beplan 6 Beplan 'n roete... 6 Roete-opsomming... 7 Deel jou roete... 7 Ander

More information

STEUN NIE OP JOU EIE INSIG NIE

STEUN NIE OP JOU EIE INSIG NIE STEUN NIE OP JOU EIE INSIG NIE 1 STEUN NIE OP JOU EIE INSIG NIE ` Laat ons bly staan, net n oomblik nou, vir gebed. Hoeveel hierbinne het n versoek op hulle hart, wat jy wil hê dat God iets spesiaals vir

More information

PW Graad 5 Vierde kwartaal: Eksamen afbakening

PW Graad 5 Vierde kwartaal: Eksamen afbakening PW Graad 5 Vierde kwartaal: Eksamen afbakening Baie belangrik: Leer die volgende vrae met hul antwoorde baie hard! Deel 1 1) Wat is n godsdienstige fees? n Godsdienstige fees vier n belangrike gebeurtenis

More information

DEPARTMENT OF BIOCHEMISTRY / TIME / TYD: 90 MIN DEPARTEMENT BIOCHEMIE BCM 255 MARKS / PUNTE: 85

DEPARTMENT OF BIOCHEMISTRY / TIME / TYD: 90 MIN DEPARTEMENT BIOCHEMIE BCM 255 MARKS / PUNTE: 85 20090527 DEPARTMENT OF BIOCHEMISTRY / TIME / TYD: 90 MIN DEPARTEMENT BIOCHEMIE BCM 255 MARKS / PUNTE: 85 EXAM / EKSAMEN EXTERNAL EXAMINER: / EKSTERNE EKSAMINATOR: INTERNAL EXAMINER: / INTERNE EKSAMINATOR:

More information

Module 4. Databasisse

Module 4. Databasisse Module 4 Databasisse Na voltooiing van hierdie module behoort studente in staat te wees om: Die aard en doel van databasisse te begryp Onderskeid te kan tref tussen verskillende soorte databasisse Sleutelkonsepte

More information

(b) Deleted R (b) Geskrap R

(b) Deleted R (b) Geskrap R No R2326 3 December 1976 No R2326 Desember 1976 As amended by: R 820-1979-04-20 R2556-1991-10-25 R1018-1997-08-01 Soos gewysig deur: R 820-1979-04-20 R2556-1991-10-25 R1018-1997-08-01 THE SOUTH AFRICAN

More information

Factors affecting mothers' choice of infant feeding method

Factors affecting mothers' choice of infant feeding method Factors affecting mothers' choice of infant feeding method S. Schoonwinkel 12517798 Mini dissertation submitted in partial fulfillment of the requirements for Master of Science at the Potchefstroom Campus

More information

Faculty of Natural and Agricultural Sciences / Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe. Department of Biochemistry / Departement Biochemie

Faculty of Natural and Agricultural Sciences / Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe. Department of Biochemistry / Departement Biochemie Kopiereg voorbehou/copyright reserved Faculty of Natural and Agricultural Sciences / Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe Department of Biochemistry / Departement Biochemie Lipid and Nitrogen metabolism

More information

Commercial layers : higher egg production Low feed consumption Low growth rate/body mass Less broodiness

Commercial layers : higher egg production Low feed consumption Low growth rate/body mass Less broodiness Poultry Exam 18 June 2002 1. Name 3 breed related differences between commercial egg layers and broiler breeders. (3) Noem 3 rasverwante verskille tussen kommersiele le-henne en braaikuikenteelouers. Commercial

More information

FINAL REPORT (Relevant publications may replace the final report)

FINAL REPORT (Relevant publications may replace the final report) Final report 4 FINL REPORT (Relevant publications may replace the final report) 1. Problem identification and objectives State the problem being addressed and the ultimate aim of the project. ie beheer

More information

SLAGS AS AGRICULTURAL LIMES: REACTIVITY AND HEAVY METAL AND PHOSPHORUS BIO-A V AILABILITY. Johan Hilgard van der Waals

SLAGS AS AGRICULTURAL LIMES: REACTIVITY AND HEAVY METAL AND PHOSPHORUS BIO-A V AILABILITY. Johan Hilgard van der Waals SLAGS AS AGRICULTURAL LIMES: REACTIVITY AND HEAVY METAL AND PHOSPHORUS BIO-A V AILABILITY By Johan Hilgard van der Waals Submitted in partial fulfi lment of the requirements of MAGISTER SCIENTIAE: SOIL

More information

30

30 29 30 31 32 33 TEGNOLOGIE Deur: Henk van der Laarse WORD VRIESIT Veterinêre Andrologie Laboratoriums VRIESIT VETERINÊRE ANDROLOGIE Laboratoriums gebruik reeds vir die afgelope paar jaar tegnologie metodes,

More information

VOGES, WND R. Vir doeleindes van hierdie uitspraak word na die respondent. verwys as die eiser en na die eksipiënt as die verweerderes.

VOGES, WND R. Vir doeleindes van hierdie uitspraak word na die respondent. verwys as die eiser en na die eksipiënt as die verweerderes. IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (ORANJE VRYSTAATSE PROVINSIALE AFDELING) In die saak tussen: Saak Nr. : 1406/2007 STEYN MEYER INGELYF Eiser/Respondent en CORNELIA WILHELMINA LIEBENBERG Verweerderes/Eksipiënt

More information