Hoe om n DS160 in te vul, en so aansoeke te doen vir jou visum:
|
|
- Delilah Horn
- 6 years ago
- Views:
Transcription
1 Hoe om n DS160 in te vul, en so aansoeke te doen vir jou visum: 1. Gaan na 2. Kies die konsulaat waarheen jy wil gaan en klik die Start an Application skakel. 3. Die webtuiste gaan vir jou n Application ID verskaf wat jy moet gebruik om weer toegang tot jou DS160 te kry. Skryf dit op n veilige plek neer. Indien jy sukkel om met die Application ID weer toegang te kry, kan dit wees dat jy verkeerdelik iewers n O i.p.v n nul gebruik, of anders om. Die eerste twee letters na die AA is ALTYD dubbel nul. Probeer alle kombinasies van O en nul. 4. Kies n Security Question waarvan jy die antwoord maklik gaan onthou. Jy gaan dit ook gebruik om weer toegang tot jou DS160 te kry. 5. By Personal Information :
2 - By Surnames and Given Names dit is jou VOLLE NAME SOOS OP JOU PASPOORT. Moet asseblief nie n noemnaam of bynaam invul nie. - Full name in Native Alphabet kies Does not apply - Telecode name used kies No - U.S. Social Security Number indien jy nog nie in die VSA was nie, klik op does not apply - US Taxpayer ID Number indien jy nog nie in die VSA was nie, klik op does not apply 6. Maak seker dat jy na elke bladsy wat jy invul save druk, want daar is n sekere beperkte tyd waarin jy die vorm moet voltooi, voordat die webtuiste jou uitskop. As dit gebeur en jy het nie gereeld jou inligting gestoor ( save ) nie, kan dit wees dat van jou inligting verlore gaan en jy van voor af moet begin. 7. Na jy save gedruk het, gaan die webtuiste jou herlei na n Save Confirmation blad. Druk die Continue Application skakel om jou aansoek te voltooi. 8. By Passport Information : - Passport/Travel Document Type kies Regular - Passport Book Number kies Does not apply 9. By Travel Information : - Purpose of Trip to the U.S. kies Temporary Worker (H) - Specify kies Agricultural Worker (H2A)
3 - Application Receipt/Petition Number - CVP stuur dit, saam met jou werkgewer se besonderhede, in n epos. Die nommer begin met WAC en moet sonder enige spasies of koppeltekens ingevul word. - Intended Date of Arrival kies oor so 3 weke - Intended Length of Stay in U.S. kies 10 months - Person/Entity Paying for Your Trip kies self - Other Persons Traveling with You: - kies No - Address where you will stay in the U.S. en U.S. Point of Contact gaan jy jou werkgewer se besonderhede (wat ons in n epos aan jou gestuur het) invul. 10. By Travel Companions Information - Are there other persons traveling with you kies No 11. By Previous U.S. Travel Information - Have you ever been issued a U.S. Visa onthou dit sluit n besoekers visa in - Have you ever been refused a U.S. Visa, or been refused admission to the United States, or withdrawn your application for admission at the port of entry baie belangrik: wees eerlik. Indien jy slegs vir n Visitor s visa afgekeur was moet jy Yes antwoord. Die konsulaat het alles op rekord en jy sal gepenaliseer word indien jy nie eerlik is nie. - Has anyone ever filed an immigrant petition on your behalf with the United States Citizenship and Immigration Services kies No 12. By U.S. Point of Contact Information - Die Contact Person is die persoon waar jy gaan werk - Relationship to you kies Employer 13. By Temporary Work Visa Information
4 - Name of Person/Company who Filed Petition dit is die plaas se naam waar jy gaan werk. Dit is in die epos met jou werkgewer se besonderhede onder Employer. - Monthly Income - Sê sommer $ By Upload Photo - Klik op die Upload your photo knoppie - Hieronder is twee opsies: die Photo Cropping Tool opsie is vir as jy n digitale weergawe van jou paspoort foto het. Die Photo Override opsie is vir as jy nie n digitale foto het nie, of as jy nie regkom met die oplaai van jou digitale foto nie Photo Cropping Tool - Indien jy n digitale weergawe van jou paspoort foto het, gebruik die Photo Cropping Tool om die foto voor te berei om op te laai. - Let wel: Die foto spesifikasies is as volg: In n JPEG formaat Nie kleiner as 240 kb wees Nie kleiner as 600x600 pixels wees nie - Die spesifikasies vir n paspoort foto is as volg (dit sal egter beter wees om n foto te neem by n plek soos Kodak wat weet hoe paspoort foto s moet lyk): Kleur foto Dit moet onlangs wees (binne die afgelope 6 maande geneem) Geneem voor n plein wit agtergrond Direk van voor geneem Met n neutral gesigsuitdrukking In alledaagse klere geen uniforms, hoedens, oorfone of donkerbrille nie Indien jy n bril dra, moet jy die bril op die foto dra (daar mag net geen glare op foto a.g.v die lense wees nie).
5 - Die Photo Cropping Tool gaan jou na n aparte venster vat waar jy jou foto moet voorberei. Klik hier op die Choose Photo knoppie aan die onderkant van die bladsy. - Gebruik die plus en minus teken aan die onderkant van jou foto om die foto grootter of kleiner te maak. Die foto moet so geposisioneer wees dat jou gesig (nie kop nie) binne die kleinste sirkel pas. - Sodra dit reg is, klik op die Crop Photo knoppie - Klik op die Save Photo knoppie en save dan die foto iewers op jou rekenaar waar jy weet waar om dit te kry (jy gaan dit nou weer moet oplaai). - Maak die venster toe waarin die Cropping Tool was, en gaan na die Upload Photo venster. - Klik weereens op die Upload Photo knoppie, maar klik hierdie keer op die Choose file opsie. - Kies die foto wat jy sopas ge save het. - Klik dan op Next: Upload Selected Photo - Indien die foto korrek is, sal daar aan die bokant van die bladsy die volgende staan Photo passed quality standards. Klik dan op Next: Continue Using This Photo
6 - Indien die foto nie korrek is nie, klik op die Next: Continue Without a Photo opsie. Let wet: jy moet n 51 cm x 51 cm paspoort foto na jou konsulaatafspraak neem Photo Override 15. By Review - Indien jy nie n digitale paspoort foto het nie, gebruik die plein wit Photo Override foto wat ons aan jou verskaf het, en laai dit op. - Daar sal die volgende boodskap aan die bokant van die bladsy staan: The submitted photo did not meet the image quality requirements. - Klik slegs op die Next: Continue Without a Photo opsie aan die onderkant van die bladsy - Maak seker dat jy alles deeglik nagaan om seker te maak alles is reg. - Indien daar wel iewers n fout is, gaan na die gepaste Edit gedeelte (soos bv. Edit Passport/Travel Document Information ). Sodra jy dit reggestel het, klik die Next opsie onder aan die bladsy. Jy sal dan n kennisgewing ontvang wat vra of jy wil terruggaan na die Review afdeling. 16. Sign and Submit - As jy klaar die vorm deeglik na gegaan het, klik op die Next: Sign and Submit opsie. Let wet: sodra jy jou vorm submit het, het jy nie meer toegang tot hom nie en kan jy niks verander nie. Jy sal slegs toegang tot die DS160 Confirmation hê. - Klik die klein boksie onder die groot getikte gedeelte waar staan I certify that I have viewed and read the William Wilberforce Trafficking Victims Protection Reauthorization Act of 2008 Pamphlet. - Did anyone assist you in filling out this application? klik No - Fill you paspoort nommer en die kode wat hul wys in. Indien jy sukkel om die kode te lees, kan jy slegs op die pyltjies klik om n ander kode te kry. - Klik op die Sign and Submit Application opsie - Klik op die Next: Confirmation opsie
7 17. DS160 Confirmation: - Vir ons om jou afspraak te maak, moet ons jou DS160 Confirmation ontvang. Die maklikste manier is die volgende: Klik op die Confirmation opsie wat onder die foto en This is not a Visa kennisgewing staan. Do you want to send your confirmation to an additional address? kies Yes, en vul ons epos adres is. Die DS160 Confirmation word outomaties na CVPlacements, sowel as na jou epos adres gestuur.
JEUG GEBEDSAAND: n Verhouding met God
1 JEUG GEBEDSAAND: n Verhouding met God 1. PRAISE EN WORSHIP 2. PRAKTIESE REëLINGS: - Jy en jou groep gaan vanaand saam as n groep beweeg deur die verskillende gebedsstasies - hierdie is vanaand n ernstige
More informationJuly rd Issue
July 2012 2012 3rd Issue E-News sheds light on Midrand Estates in full colour and is distributed only in electronic format every alternate month. From pupils participating in the college spectacle So you
More informationCambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education
Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education *8496711001* AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/05 Paper 5 Oral Assessment A October/November 2017
More informationTo receive this information in ENGLISH, send an to Data Entry Werkers Benodig!!
DataEntryMadeEasy n Produk deur IOS Web Systems Pty Ltd Registrasie Nommer: 2012/097941/07 Pos Adres: Posbus 2252, Noordheuwel, Krugersdorp, 1756 Fisiese Adres: Dippenaarstraat 22, Noorheuwel, Krugersdorp,
More informationDEPRESSIE101. panic attacks - inside the brain TALKING about anxiety attacks. hanteer angstigheid beter snellers vir 'n paniekaanval
9 A P R I L 2 0 1 8 U I T G A W E 2 5 DEPRESSIE101 panic attacks - inside the brain TALKING about anxiety attacks hanteer angstigheid beter snellers vir 'n paniekaanval PANIC ATTACKS: INSIDE THE BRAIN
More informationUNIVERSITY OF CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS International General Certificate of Secondary Education
www.xtremepapers.com UNIVERSITY OF MRIDGE INTERNTIONL EXMINTIONS International General ertificate of Secondary Education *0031840544* FRIKNS S SEOND LNGUGE 0548/02 Paper 2 Listening October/November 2007
More informationSimmetrie. Wanneer ons n spieël voor iets sit, dan sien ons n beeld van die regte voorwerp in die spieël, soos in die prentjie.
Simmetrie Wanneer ons n spieël voor iets sit, dan sien ons n beeld van die regte voorwerp in die spieël, soos in die prentjie. Een van die katte is werklik, en die ander is net n beeld, maar hulle lyk
More informationMUSIEK - VOKAAL. 17 Augustus 20 Augustus Voorsitter: Lorraine Kirk
MUSIEK - VOKAAL 17 Augustus 20 Augustus 2015 Voorsitter: Lorraine Kirk - 082 689 2707 lorrainekirk58@gmail.com Die algemene reëls moet saam met die spesifieke reëls gelees word INSKRYWINGSFOOIE Solo R
More informationOm te ontdek hoe diere aangepas is om in hulle habitat te oorleef *
OpenStax-CNX module: m20618 1 Om te ontdek hoe diere aangepas is om in hulle habitat te oorleef * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution
More informationHoe kan ek my maatjie wat kanker het help?
Hoe kan ek my maatjie wat kanker het help? Wat is kanker? Kanker kan beskryf word as normale en gesonde selle in jou liggaam wat verander het in ongesonde kankerselle. Daar is baie redes vir hierdie veranderinge
More informationStap 1. Laai die Trusted-QSL-Programme Af
Stap 1 Laai die Trusted-QSL-Programme Af Die Wêreldlogboek gebruik n programpakket met die naam Trusted QSL. Die Trusted QSL-programme wat jy afgelaai en op jou rekenaar geïnstalleer het bevat twee programme:
More informationSaamgestel deur: Ebeth Marais Webblad:
. Saamgestel deur: Ebeth Marais Webblad: www.guitar4kids.com Oulike websites waar jy liedjies gratis kan aflaai: http://singalongwith.us/ http://www.chordie.com/ http://www.ultimate-guitar.com/ lle regte
More informationAllegretto Provincial Eisteddfod Syllabus 2018
Allegretto Provincial Eisteddfod Syllabus 2018 Carpe Diem The Name and Mission of this Organization: The Eisteddfod is known as Allegretto Eisteddfod for All and is therefore privately managed as an Arts
More information2. Waarheen? Outsiders toe!
Wys my die weg Aanbiedersgids 2. Waarheen? Outsiders toe! Oorhoofse tema Het jy al van die outsiders gehoor? Die outsiders is dié mense wat nie aan die binnekant (in die binnekring) is nie, maar wat buite
More informationHervormingssondag: Galasiërs 3:23-29
Hervormingssondag: Galasiërs 3:23-29 Opening Verwelkom almal terug by groeptyd. Laat almal een hoogtepunt en een laagtepunt van julle week deel. Aanknopingsaktiwiteit Deel vir elke groepslid +- 10 geld
More informationNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2009 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 INSTRUKSIES
More informationSILLABUS / SYLLABUS AA KLAVIER / PIANO
SILLABUS / SYLLABUS AA KLAVIER / PIANO TROFEË / TROPHIES Let wel: Om vir sekere trofeë in aanmerking te kom moet aan meer as een afdeling deelgeneem word. Please note: In order to qualify for certain trophies,
More informationDIE 5 VOORWAARDES VIR GEBEDSVERHORING
DIE 5 VOORWAARDES VIR GEBEDSVERHORING Miskien het jy al gebid sonder dat jou gebede ooit beantwoord is. As ons eerlik is daaroor voel elkeen van ons dalk dat daar duisende gebede opgaan hemel toe, maar
More informationIN THE SUPREME COURT OF SOUTH AFRICA. (TRANSVAAL PROVINCIAL DIVISION). THE STATE versus NELSON MANDELA AND OTHERS. - EXTRACT OF EVIDENCE -
A.H.V. 7. IN THE SUPREME COURT OF SOUTH AFRICA. (TRANSVAAL PROVINCIAL DIVISION). BEFORE: The Honourable Mr. Justice de Wet. (Judge President). In the matter of: THE STATE versus NELSON MANDELA AND OTHERS.
More informationKYNOBUFF IN CASE OF POISONING PLEASE PHONE / IN GEVAL VAN VERGIFTIGING SKAKEL l Netto Volume
KYNOBUFF Reg. No.L4246, Act No./Wet Nr. 36 of/van 1947 A ph buffer for increasing the efficiency of ph sensitive agricultural remedies and improving the wetting and spreading properties of spray mixtures.
More informationOntwerp rn maak 'n houer *
OpenStax-CNX module: m26134 1 Ontwerp rn maak 'n houer * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 5
More informationOUTDOOR Name of interviewer Naam van ondervraer... ONDERVRAERS INSTRUKSIES INTERVIEWERS INSTRUCTIONS
OUTDOOR 2006 INTERVIEWERS INSTRUCTIONS ONDERVRAERS INSTRUKSIES Name of interviewer Naam van ondervraer... INTERVIEWER S CHECK LIST: 1. Interviewer s Identity card 2. CAPI laptop ONDERVRAER SE NASLAANLYS:
More informationWelkom by COS 151. Introduction to Computer Science Inleiding tot Rekenaarwetenskap
Welkom by COS 151 Introduction to Computer Science Inleiding tot Rekenaarwetenskap Wat ons vir julle gaan leer Twee gedeeltes Program logika en ontwerp Hoe om goeie programme te ontwerp Pen en papier,
More informationWas dlt omdat julle vir hulle die klerasie vervoer het? ---Bulle klaasie was by ons gewees.
lin - 1881- L MZANE Was dlt omdat julle vir hulle die klerasie vervoer het? ---Bulle klaasie was by ons gewees. En hoeveel pakke is dit?---toe ons by Mthuthuzeli se huis gekom het, het ons a1 die klerasie
More informationRift Valley fever is a fever-causing viral disease that affects livestock and humans in Africa. It is most common during years of heavy rainfall.
Slenkdalkoors Slenkdalkoors is n erge insekgedraagde virussiekte wat hoefdiere soos skape, bokke en beeste aantas. Dit hou ook n ernstige gesondheidsgevaar vir die mens in. Diere word aanvanklik besmet
More informationOns mooi taal * Siyavula Uploaders
OpenStax-CNX module: m25879 1 Ons mooi taal * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 AFRIKAANS HUISTAAL Graad 4 DIE GEDRUKTE
More information*Gebaseer op die Nasionale Kanker Register Leeftyd risiko vir prostaatkanker 1:27. testikulêrekanker 1: peniskanker 1:1 114
*Gebaseer op die Nasionale Kanker Register 2010 Leeftyd risiko vir prostaatkanker 1:27 Leeftyd risiko vir testikulêrekanker Leeftyd risiko vir peniskanker 1:2 040 1:1 114 Prostaatkanker 1 uit 27 Suid-Afrikaanse
More informationFACULTY OF SCIENCE FAKULTEIT NATUURWETENSKAPPE DEPARTMENT OF BOTANY AND PLANT BIOTECHNOLOGY DEPARTEMENT PLANTKUNDE EN PLANTBIOTEGNOLOGIE
FACULTY OF SCIENCE FAKULTEIT NATUURWETENSKAPPE DEPARTMENT OF BOTANY AND PLANT BIOTECHNOLOGY DEPARTEMENT PLANTKUNDE EN PLANTBIOTEGNOLOGIE MODULE CAMPUS KAMPUS MCB2A01 BACTERIOLOGY & VIROLOGY BAKTERIOLOGIE
More informationSTUDIEMETODES. n Paar waardevolle wenke t.o.v.: 1. Korrekte studie-omgewing. 2. Doelwitstelling. 3. Sleutelwoorde. 4.
STUDIEMETODES n Paar waardevolle wenke t.o.v.: 1. Korrekte studie-omgewing 2. Doelwitstelling 3. Sleutelwoorde 4. Begripstoetse 5. Beantwoordeing van vraestelle 6. Navorsing Projekwerk 7. Memorisering
More informationrivier Rivier ek is jammer~---deurgegaan. Goed, binne in Lesotho waar is jy toe heen?---ons het 'n 10
- 1861- L MZANE Goed, julie kom toe aan by die grens van L es~tho, Die bestuurder van die voertuig het vir ons ges~ Ja, goed Mnr. die Tolk stop maar, kom ons sny net hierdie getuienis julle wou deur die
More informationOPSIES WANNEER JY DIE AFTREEFONDS VERLAAT UMBRELLA FUNDS
OPSIES WANNEE JY DIE AFTEEFONDS VELAAT UMBELLA FUNDS 2 ALEXANDE FOBES OPSIES WANNEE JY DIE FONDS VELAAT INDIEN JY bedank, of afgedank of afgelê word, is daar n paar opsies om te oorweeg. Aftree-annuïteit
More informationMarket comment Markkommentaar. October / Oktober 2015
Market comment Markkommentaar October / Oktober 2015 Inleiding Vanaf Januarie tot begin Oktober is sowat 10,9 miljoen sakkies meer verkoop op markte as die ooreenstemmende tydperk verlede jaar. Die gemiddelde
More informationEk is gedoop. Dr Hennie van Wyk
Ek is gedoop Dr Hennie van Wyk ʼn Slingervel Publikasie Tweede Druk: 2018 Inhoud Ek is gedoop!... 1 In sonde ontvang en gebore... 2 Indompeling en besprinkeling... 4 Saligheid buite onsself... 6 Jy is gemerk!...
More informationDie tegnologiese proses *
OpenStax-CNX module: m25118 1 Die tegnologiese proses * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 8 3
More informationGOVERNMENT GAZETTE, 19 JANUARY 2012 IMPORTANT NOTICE The Government Printing Works will not be held responsible for faxed documents not receiv
Regulation Gazette 9663 Regulasiekoerant Iii,iii... Vol. 559 Pretoria, 19 January 2012 Januarle 34957 2 34957 GOVERNMENT GAZETTE, 19 JANUARY 2012 IMPORTANT NOTICE The Government Printing Works will not
More informationJaar. CHOOSE to HEAR KIES OM TE HOOR
CHOOSE to HEAR KIES OM TE HOOR 20 Jaar nuusbrief no. 3 Newsletter nr.3 TWINTIG JAAR!!! SOWAAR!!! Wie sou dit kon dink! Wat n wonderlike voorreg om twintig jaar in diens van ons gemeenskap staan. Dit bewys
More informationDEPARTMENT OF BIOCHEMISTRY / TIME / TYD: 90 MIN DEPARTEMENT BIOCHEMIE BCM 255 MARKS / PUNTE: 85
20090527 DEPARTMENT OF BIOCHEMISTRY / TIME / TYD: 90 MIN DEPARTEMENT BIOCHEMIE BCM 255 MARKS / PUNTE: 85 EXAM / EKSAMEN EXTERNAL EXAMINER: / EKSTERNE EKSAMINATOR: INTERNAL EXAMINER: / INTERNE EKSAMINATOR:
More informationDIE 4 OOGMERKE VAN GEBED
DIE 4 OOGMERKE VAN GEBED As jy ooit die geleentheid sou kry om vir 15 minute met die Here Jesus te kon praat en Hom enigiets te kon vra, wat sou dit wees? Sou jy Hom vra vir n nuwe werk of meer geld? Die
More informationSTRESBELEWING BY LEERDERS MET LEERINPERKINGE IN DIE INTERMEDIÊREFASE. deur MJ VAN BREDA
STRESBELEWING BY LEERDERS MET LEERINPERKINGE IN DIE INTERMEDIÊREFASE deur MJ VAN BREDA STRESBELEWING BY LEERDERS MET LEERINPERKINGE IN DIE INTERMEDIÊREFASE deur MAYNARD JOHN VAN BREDA voorgelê ter gedeeltelike
More information8679 AFRIKAANS LANGUAGE 8679/02 Paper 2 (Reading and Writing), maximum raw mark 70
UNIVERSITY OF CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS GCE Advanced Subsidiary Level www.xtremepapers.com MARK SCHEME for the October/November 2009 question paper for the guidance of teachers 8679 AFRIKAANS
More informationHoe om te begin 5. Begin TomTom App... 5 Opdatering van jou TomTom App... 5 GPS-ontvangs Om 'n roete te beplan 6
TomTom App Contents Hoe om te begin 5 Begin TomTom App... 5 Opdatering van jou TomTom App... 5 GPS-ontvangs... 5 Om 'n roete te beplan 6 Beplan 'n roete... 6 Roete-opsomming... 7 Deel jou roete... 7 Ander
More informationThe evaluation of a new haematological cell counter, the CELL-DYN 3500, on canine leukocyte differential counts
The evaluation of a new haematological cell counter, the CELL-DYN 3500, on canine leukocyte differential counts by T Prinsloo Submitted to the Faculty of Veterinary Science, University ofpretoria, in partial
More informationBELLVILLE NETBAL OEFENPROGRAM WEEK PROGRAM
WEEK PROGRAM WEEK MAN DINS WOENS DON VRY SAT SON 2 3 SESSIE SESSIE 4 GYM SESSIE 4 SESSIE 4 PREHAB PREHAB 2 PREHAB 3 PREHAB SESSIE 2 SESSIE 5 SESSIE 2 SESSIE 5 2 3 4 SESSIE 3 SESSSIE 3 5 KM DR 3 KM DR.6
More informationLuister, lees en punktuasie *
OpenStax-CNX module: m25762 1 Luister, lees en punktuasie * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 AFRIKAANS HUISTAAL Graad
More information[Basiese inligting rondom paniek en angs soos opgeneem in DSM-5 (The Diagnostic and Statistical Manual of Mental Disorders, Fifth Edition (DSM-5)]
PANIEK [Basiese inligting rondom paniek en angs soos opgeneem in DSM-5 (The Diagnostic and Statistical Manual of Mental Disorders, Fifth Edition (DSM-5)] 1. PANIEKAANVAL Dis nie n reaksie op 'n stressor
More informationModule 4. Databasisse
Module 4 Databasisse Na voltooiing van hierdie module behoort studente in staat te wees om: Die aard en doel van databasisse te begryp Onderskeid te kan tref tussen verskillende soorte databasisse Sleutelkonsepte
More information53491 Desert Chameleons S E
53491 Desert Chameleons S18.89715 E12.81961 From: Andre Brümmer Sent: 2008 October 10 15:26 To: Marius Burger Cc: swbeachbum@gmail.com; Wouter Brand Subj ect: RE: Chameleon behaviour Hi Marius Thanks for
More informationSAVF het op die 19de Oktober jaar oud geword. Op hierdie dag tydens die driejaarlikse Kongres het SAVF geskiedenis gemaak:
CHANGING LIVES... VERANDER LEWENS... SAVF CONGRESS 2017 On 19 October 2017, the SAVF celebrated 113 years of existence. On the same day, history was made when for the first time a man was elected to lead
More informationHuntington Disease. Algemene Inligting. Neurogenetic Clinic, Groote Schuur Hospital. Division of Human Genetics, University of Cape Town
Huntington Disease Algemene Inligting Neurogenetic Clinic, Groote Schuur Hospital University of Cape Town Universiteit van Kaapstad idyunivesithi yasekapa Division of Human Genetics, University of Cape
More informationSitrus Snoei. 3 Snoei Praktyke. Leergids. Kopiereg. Posbus 461, Hillcrest, 3650 (031)
3 Kopiereg Posbus 461, Hillcrest, 3650 (031) 765-3410 Sitrus Akademie NPC 1 ste uitgawe 2017 Die inhoud van hierdie module is gebaseer op oudiovisuele opleidings materiaal wat deur die Sitrus Akademie
More informationTHE DEVELOPMENT AND EVALUATION A HEALTH-RELATED FOTONOVELA ABOUT TIK USE IN THE W-CAPE AND N-CAPE
THE DEVELOPMENT AND EVALUATION OF A HEALTH-RELATED FOTONOVELA ABOUT TIK USE IN THE W-CAPE AND N-CAPE Burt Davis Africa Centre for HIV/AIDS Management Stellenbosch University 24 April 2018 1 What is a fotonovela?
More informationGroete van Precept Ministries Ons is so bly dat jy gekies het om God se Woord te bestudeer. Daar wag n ryk tyd op jou, waartydens jy sal leer van
Groete van Precept Ministries Ons is so bly dat jy gekies het om God se Woord te bestudeer. Daar wag n ryk tyd jou, waartydens jy sal leer van God, sy karakter, sy weë en die verhouding wat ons met Hom
More informationnie. Ek het eintlik baie sleg hieroor gevoel.
- 1121 - BESKULDIGDE NR. 1 bevind waar hy my nou sien. Bet jy hom gevra om huis toe te kom, want sy kinders ly honger? -- Ja, ek het dit genoem. Wat s~ hy? -- Hy se toe in antwoord dat hy nie kan terugkeer
More informationBELLVILLE O/16 OEFENPROGRAM WEEK PROGRAM WEEK MAN DINS WOENS DON VRY SAT SON
WEEK PROGRAM WEEK MAN DINS WOENS DON VRY SAT SON SESSIE SESSIE 5 4 SESSIE SESSIE SESSIE 5 XMAS 6 NEW YEAR SESSIE SESSIE 6 SESSIE SESSIE 5 4 5 SESSIE SESSIE SESSIE SESSIE 5 KM DR KM DR.6 KM DR(TYD) 5KM
More informationPersoonlike Finansiële Profielbepaling. Gebruiksbepalings en-voorwaardes
Persoonlike Finansiële Profielbepaling Oor FinaMetrica Die FinaMetrica vraelys bied n wetenskaplike assessering van jou persoonlike finansiële risikotoleransie. Die vraelys word deur vooraanstaande adviseurs
More informationWellington Terapeutiese- en Beradingsdienste Therapeutic and Counselling Services
Wellington Terapeutiese- en Beradingsdienste Therapeutic and Counselling Services Cummingsstraat 17 WELLINGTON 7655 Tel: 021 873 3178 E-pos:welltherapy@telkomsa.net Council for Counsellors Registration
More informationIN THE MAGISTRATE ' S COURT FOR THE REGIONAL DIVISION OF TRANSVAAL HELD AT JOHANNESBURG.
CASE NO.: 41/1787/80. DATE 30TH MAY, 1980. IN THE MAGISTRATE ' S COURT FOR THE REGIONAL DIVISION OF TRANSVAAL HELD AT JOHANNESBURG. THE STATE versus SIMON LUCKY MOEKETSI. BEFORE MR P. A. J. KOTZE. FOR
More informationDroom - Glo - Doen. Daar is weer vanjaar gelyklopend 2 ander feeste in die Oos-Kaap ( Jeffereysbaai) en Gauteng ( Heidelberg).
Droom - Glo - Doen A L G E M E N E V R A E : Waar en Wanneer en Wat kos dit? Die word aangebied by Megapark in Bredasdorp. (dis geleë op die rand van die dorp, volg net al die bordjies wat in die dorp
More informationHoofstuk 30 - Bedieningsprosedures
Hoofstuk 30 - Bedieningsprosedures Hierdie hoofstuk beskryf die basiese bedieningprosedures wat in die amateurbande gebruik word. Nadat jy hierdie hoofstuk goed bestudeer het, sal jy verstaan watter prosedures
More informationWEEK PROGRAM WEEK MAN DINS WOENS DON VRY SAT SON SPOED FIKSHEID 1 GYM SESSIE 3 GYM SESSIE 7 SPOED FIKSHEID 2 SPOED FIKSHEID 3 GYM SESSIE 11
WEEK PROGRAM WEEK MAN DINS WOENS DON VRY SAT SON 1 SESSIE 1 SESSIE 2 FIKSHEID 1 SESSIE 3 SESSIE 4 3 KM DR 2 SESSIE 5 SESSIE 6 FIKSHEID 2 SESSIE 7 SESSIE 8 5 KM DR 3 SESSIE 9 SESSIE 10 FIKSHEID 3 SESSIE
More informationDR CARMEN SPIES & DR MARIETJIE WEAKLEY PRACTICE PHILOSOPHY REGARDING CHILDREN PATIENTS. (Afrikaans op bls 3 & 4)
DR CARMEN SPIES & DR MARIETJIE WEAKLEY PRACTICE PHILOSOPHY REGARDING CHILDREN PATIENTS DID YOU KNOW? (Afrikaans op bls 3 & 4) The younger a child is when visiting the dentist for the first time, the better.
More informationDemensie is progressief dit beteken dat die simptome geleidelik erger word. Dit hang van elke individu af hoe vinnig dementia vorder.
PBO 930022142 NPO 049-191 Wat is Demensie Indien uself, n vriend of familielid met demensie gediagnoseer word, kan u angstig of verward voel. U weet dalk nie wat demensie is nie. Hierdie inligtingsblad
More informationA water-soluble foliar feed with a wide range of nutrients for plants. n Wateroplosbare blaarvoeding met n wye reeks voedingselemente vir plante.
FERTILIZER GROUP / MISSTOF GROEP II Reg. No. K 7652 Act/Wet 36 of/van 1947 1: 08/02/07 Oct 2013 Feed-P 2.1.2 (44) A water-soluble foliar feed with a wide range of nutrients for plants. n Wateroplosbare
More information1 st edition NEWSLETTER 2017
1 st edition NEWSLETTER 2017 Dear Remedi Member It is hard to believe that we are almost at the end of the first quarter of 2017. I trust you will all experience a happy and healthy 2017. It is with a
More informationKampeervaardigheid II
Kampeervaardigheid II Kategorie: Ontspanning Vlak: Vlak 1 Jaar Ingestel: 1986 Itemnommer: YOU5213 Oorsprong: Wêreldkonferensie www.baanbrekers.co.za Sewendedag-Adventistekerk (2014) 1. Wees ten minste
More informationPW Graad 5 Vierde kwartaal: Eksamen afbakening
PW Graad 5 Vierde kwartaal: Eksamen afbakening Baie belangrik: Leer die volgende vrae met hul antwoorde baie hard! Deel 1 1) Wat is n godsdienstige fees? n Godsdienstige fees vier n belangrike gebeurtenis
More informationOm materiaal te weef *
OpenStax-CNX module: m26144 1 Om materiaal te weef * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 TEGNOLOGIE Graad 5 TEKSTIELE
More informationMEDIESE SERTIFIKAAT / MEDICAL CERTIFICATE AANSOEK OM OPNAME IN TUISTE VIR BEJAARDES APPLICATION FOR ADMISSION TO HOME FOR THE AGED
MEDIESE SERTIFIKAAT / MEDICAL CERTIFICATE AANSOEK OM OPNAME IN TUISTE VIR BEJAARDES APPLICATION FOR ADMISSION TO HOME FOR THE AGED (MOET DEUR MEDIESE PRAKTISYN VOLTOOI WORD / MUST BE COMPLETED BY MEDICAL
More informationBEGROOT & SPAAR SLIM Leer die geheim van finansiële vryheid Ina Wilken
BEGOOT & SPAA SLIM Leer die geheim van finansiële vryheid Ina Wilken Hierdie publikasie word trots geborg deur (NKW) DIE E OLEED GEKONT ESE ENTEKO N PUIK KEDIETWAGHOND Die Nasionale Kredietreguleerder
More informationAppendix A: Letter to Head of the Pretoria Cochlear Implant Program
Appendix A: Letter to Head of the Pretoria Cochlear Implant Program Appendix B: Letters relating to Ethics Committee Appendix C: Informed Consent Forms Appendix D: Interview Schedule
More informationAdams, J.F., (1980). Understanding adolescence: current developments in adolescent psychology. Boston: Allyn & Bacon.
102 BRONNELYS Adams, J.F., (1980). Understanding adolescence: current developments in adolescent psychology. Boston: Allyn & Bacon. Allport, G.W., (1961). Pattern and growth in personality. New York: Holt,
More informationin 2017 gebeur? Wat het met aartappels op die varsproduktemarkte Pieter van Zyl en Laryssa van der Merwe, Aartappels Suid-Afrika
Wat het met aartappels op die varsproduktemarkte in 2017 gebeur? Pieter van Zyl en Laryssa van der Merwe, Aartappels Suid-Afrika In Figuur 1 word 2017 se daaglikse beskikbare voorraadvlakke (alle markte
More informationdeur Anton Krueger en Ruan Kemp
KETJAP deur Anton Krueger en Ruan Kemp What the Sanlam judges said: "...ʼn nuwe laagtepunt in spektakelteater." "Die gevaar bestaan dat die gehoor vervreemding sal ervaar oor die aanslag op die sintuie
More information02 ]uister jy na ander mense se idees? Bylaag 1.1
Bylaag 1.1 DIE LEERBENADERlNGSVRAELYS (LBV) Kopiereg voorbehou Algemeeo: Vul asseblief u persoonlike besonderhede op spasies wat op die antwoordblad voorsien is, in. Instruksies: Daar ontstaan daagliks
More informationA PLAY TECHNIQUE PROGRAMME FOR AUTISTIC CHILDREN IN MIDDLE CHILDHOOD
A PLAY TECHNIQUE PROGRAMME FOR AUTISTIC CHILDREN IN MIDDLE CHILDHOOD By CATHERINE ELIZABETH DAVIES SUBMITTED IN PARTIAL FULFILMENT OF THE REQUIREMENTS FOR THE DEGREE DOCTOR PHILOSOPHIAE IN THE FACULTY
More informationMoenie bang wees vir boelies nie!
5 Moenie bang wees vir boeies nie! Luister en praat: Wat is n boeie? A Luister na wat die kinders sê en praat daaroor. As jy iemand atyd uit die groepie stoot, is jy n boeie. As jy iemand eike name noem,
More informationHoe om te vas en te bid
Hoe om te vas en te bid Fasting is a laudable practice, and we have reason to lament it, that it is generally neglected among Christians. ~ Matthew Henry I wonder whether we have ever fasted? I wonder
More informationAs mens nie droom nie lewe jy nie. Omdat ons in n almagtige
Maandag GEEN DROOM IS TE GROOT NIE Want Ek weet watter gedagtes Ek aangaande julle koester, spreek die HERE, gedagtes van vrede en nie van onheil nie, om julle n hoopvolle toekoms te gee. Jeremia 29:11
More informationSTUDIEVELD B LAAT ONS GAAN LES 1
STUDIEVELD B LAAT ONS GAAN LES 1 Fokus: Lees om aandag te gee aan spesifieke besonderhede. Nota: 1.1 Lees n teks met begrip deur verskillende tegnieke toe te pas. Het jy al n prentjie van n plek gesien
More informationAFRIKAANSE TEKS vir. ʼn produksie gemik as teenvoeter vir. Geweld teen Vroue DIE ELMBOOG LIG DIE HAND
AFRIKAANSE TEKS vir ʼn produksie gemik as teenvoeter vir Geweld teen Vroue DIE ELMBOOG LIG DIE HAND 1 Die akteurs Daar is net twee akteurs ʼn man en ʼn dame, en hulle maak gebruik van kostuumveranderinge
More informationLabour, Department of/ Arbeid, Departement van DEPARTMENT OF LABOUR NOTICE 212 OF 2018
Labour, Department of/ Arbeid, Departement van 212 Compensation for Occupational Injuries and Diseases Act (130/1993): Annual increase in medical tariffs for medical service providers: Physiotherapist,
More informationDIE MARSHMALLOW TOETS EN JOU GELUK
DIE MARSHMALLOW TOETS EN JOU GELUK My vorige preek so maand gelede was getiteld Don t Worry Be Happy en hoewel ek die Don t Worry -deel mooi onder beheer gehad het, het ek kort daarna agtergekom dat ek
More informationLUSERN BOME. Lusern bome en veldbrande
LUSERN BOME Lusern bome en veldbrande As ons begin met lusern bome is dit eerste by die beplanning teen veldbrande. Omdat groen bome nie brand nie, is dit idiaal om dit te gebruik teen vuur. Die lusernbome
More informationVersamel inligting om algemene vrae te beantwoord *
OpenStax-CNX module: m31481 1 Versamel inligting om algemene vrae te beantwoord * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0
More informationDEPARTMENT OF LABOUR. No April 2014 CORRECTION NOTICE COMPENSATION FOR OCCUPATIONAL INJURIES AND DISEASSES ACT, 1993(ACT
STAATSKOERANT, 24 APRIL 2014 No. 37572 3 GOVERNMENT NOTICE DEPARTMENT OF LABOUR No. 301 24 April 2014 CORRECTION NOTICE Extraordinary National Gazette, Notice Number 258 in Gazette Number 37515, published
More informationby Carolyn Sholto-Douglas-Vernon
by Carolyn Sholto-Douglas-Vernon Thesis presented in partial fulfilment of the requirements for the degree ofdoctor of Philosophy in the department of Medical Biochemistry at the University of Stellenbosch
More informationGeakkrediteerde Vereniging Nr Accredited Association. WP Boland JSV - NUUSBRIEF MEI Top 50 & SA OPE
Geakkrediteerde Vereniging Nr. 1300039 Accredited Association WP Boland JSV - NUUSBRIEF MEI 2014 Top 50 & SA OPE Die Top 50 en SA ope van 2014 is verby!!! Ek weet nie of ek bly op spyt is daaroor nie.
More informationDEPARTMENT OF INDUSTRIAL PSYCHOLOGY AND PEOPLE MANAGEMENT NOVEMBER EXAM 2014 MS N MORTON
DEPARTMENT OF INDUSTRIAL PSYCHOLOGY AND PEOPLE MANAGEMENT PROGRAMME IN INDUSTRIAL PSYCHOLOGY NOVEMBER EXAM 2014 COURSE: INDUSTRIAL PSYCHOLOGY 2B MODULE CODE: IPS22B2 DATE: 20 NOVEMBER 2014 DURATION: 3
More informationMASTER S DEGREE COURSE IN CLINICAL/COUNSELLING PSYCHOLOGY FOR 2019
1 Private Bag X6001 Potchefstroom South Africa 2520 Tel: 018 299 1111/2222 Web: http://www.nwu.ac.za School of Psychosocial Health / Skool vir Psigososiale Gesondheid Department of Psychology / Departement
More informationESTER VILJOEN: Christine Basson RUFUS: Johann van Heerden GREGORY: Marthinus Basson SANDRA: Lynne Maree
Selle ou storie 1 Selle ou storie is op 15 Oktober 1974 in die oorspronklike vorm in die Buiten-Ruimte van die Ruimte-teater geopen, met regie deur Pieter-Dirk Uys en met die volgende geselskap: ESTER
More informationAlthough this remedy has been extensively tested under a large variety of conditions the registration holder does not
WARNINGS: THE FOLLOWING NUMBER OF DAYS MUST BE ALLOWED BETWEEN LAST APPLICATION AND HARVEST: Potatoes... 14 days Apples and Pears... 30 days Cruciferae... 3 days Peaches... 28 days Plums... 28 days Tobacco...
More informationGRAAD 12 SEPTEMBER 2012 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2
Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 PUNTE: 180 TYD: 3 uur *INFDM2* Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye. 2 INLIGTINGSTEGNOLOGIE
More informationJY MOET WEER GEBORE WOR D
JY MOET WEER GEBORE WOR D, Jaarsaand oggend, in die diens van die Here. En ek en Broer Neville het probeer bymekaarkom, en ons het, oor prediking, wat ons sou doen. Ek het probeer om hom sover te kry om
More informationU I T S P R A A K IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (NOORD KAAPSE AFDELING) In die saak tussen: teen CORAM: C.C WILLIAMS R: WILLIAMS R:
IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (NOORD KAAPSE AFDELING) KIMBERLEY SAAK NO.: 331/03 DATUM: 14 11 2003 In die saak tussen: JOSEF JACOBUS BOTES HILDA ALETTA BOTES Eerste Applikant Tweede Applikante teen
More informationWord n internasionaal-geregistreerde Weight Management Coach
Word n internasionaal-geregistreerde Weight Management Coach Perspective Training College Plek: Potchefstroom Datum: 25 28 Oktober 2017 Tyd: Elke dag van 08:00 16:00 Plek: Paarl Datum: 22 25 November 2017
More informationAPPROVED PACKAGE INSERT FOR INGELVAC MYCOFLEX
APPROVED PACKAGE INSERT FOR INGELVAC MYCOFLEX Only for use by or under the supervision of persons registered in terms of or authorised in terms of section 23 (1) (c) of the Veterinary and Para-Veterinary
More information! Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye, insluitende ʼn aanhegsel.
SENIOR PHASE GRAAD 9 NOVEMBER AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL PUNTE: 100 TYD: 2 uur! Naam en Van:!!! Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye, insluitende ʼn aanhegsel. 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL
More information( TRANSVAAL PROVI8QIAI DIVISION).
A.H.V. 7 iii i m supriui couui of south africa. ( TRANSVAAL PROVI8QIAI DIVISION). BEFORE* The Honourable Mr. Justice ds A»t. (Judge President). In tne aiattert Tffig STATE versus HaLSOH MAKDKA AND OTHERS.
More information0548 SECOND LANGUAGE AFRIKAANS 0548/02 Paper 2 (Listening), maximum raw mark 30
UNIERSITY OF CABRIDGE INTERNATIONAL EXAINATIONS International General Certificate of Secondary Education ARK SCHEE for the October/November 2009 question paper for the guidance of teachers 0548 SECOND
More informationDie Doel van die Lewe
Die Doel van die Lewe en om die werklike doel van ons lewens te verstaan. Ongelukkig, as jy die meeste mense die vraag vra Wat is die doel van ons lewe? wat so n fundamentele en belangrike vraag is, sal
More information