Faith soldiers. Grenslyn 2016 (B) God se soldate ///////////////////////////

Similar documents
JEUG GEBEDSAAND: n Verhouding met God

Hervormingssondag: Galasiërs 3:23-29

Ek is gedoop. Dr Hennie van Wyk

Simmetrie. Wanneer ons n spieël voor iets sit, dan sien ons n beeld van die regte voorwerp in die spieël, soos in die prentjie.

DEPRESSIE101. panic attacks - inside the brain TALKING about anxiety attacks. hanteer angstigheid beter snellers vir 'n paniekaanval

DIE 5 VOORWAARDES VIR GEBEDSVERHORING

DIE 4 OOGMERKE VAN GEBED

Hoe kan ek my maatjie wat kanker het help?

Ons mooi taal * Siyavula Uploaders

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

July rd Issue

DIE MARSHMALLOW TOETS EN JOU GELUK

Om te ontdek hoe diere aangepas is om in hulle habitat te oorleef *

UNIVERSITY OF CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS International General Certificate of Secondary Education

IN THE SUPREME COURT OF SOUTH AFRICA. (TRANSVAAL PROVINCIAL DIVISION). THE STATE versus NELSON MANDELA AND OTHERS. - EXTRACT OF EVIDENCE -

STEUN NIE OP JOU EIE INSIG NIE

STRESBELEWING BY LEERDERS MET LEERINPERKINGE IN DIE INTERMEDIÊREFASE. deur MJ VAN BREDA

As mens nie droom nie lewe jy nie. Omdat ons in n almagtige

JY MOET WEER GEBORE WOR D

Hoe om n DS160 in te vul, en so aansoeke te doen vir jou visum:

Was dlt omdat julle vir hulle die klerasie vervoer het? ---Bulle klaasie was by ons gewees.

Wellington Terapeutiese- en Beradingsdienste Therapeutic and Counselling Services

2. Waarheen? Outsiders toe!

KYNOBUFF IN CASE OF POISONING PLEASE PHONE / IN GEVAL VAN VERGIFTIGING SKAKEL l Netto Volume

Daagliks n Skyf Brood Uit die Bakkerstraat

nie. Ek het eintlik baie sleg hieroor gevoel.

Market comment Markkommentaar. October / Oktober 2015

Adams, J.F., (1980). Understanding adolescence: current developments in adolescent psychology. Boston: Allyn & Bacon.

Rift Valley fever is a fever-causing viral disease that affects livestock and humans in Africa. It is most common during years of heavy rainfall.

MUSIEK - VOKAAL. 17 Augustus 20 Augustus Voorsitter: Lorraine Kirk

deur Anton Krueger en Ruan Kemp

rivier Rivier ek is jammer~---deurgegaan. Goed, binne in Lesotho waar is jy toe heen?---ons het 'n 10

8679 AFRIKAANS LANGUAGE 8679/02 Paper 2 (Reading and Writing), maximum raw mark 70

SAVF het op die 19de Oktober jaar oud geword. Op hierdie dag tydens die driejaarlikse Kongres het SAVF geskiedenis gemaak:

Die Doel van die Lewe

The evaluation of a new haematological cell counter, the CELL-DYN 3500, on canine leukocyte differential counts

In voeling. John Ackerman

AFRIKAANSE TEKS vir. ʼn produksie gemik as teenvoeter vir. Geweld teen Vroue DIE ELMBOOG LIG DIE HAND

Moenie bang wees vir boelies nie!

ESTER VILJOEN: Christine Basson RUFUS: Johann van Heerden GREGORY: Marthinus Basson SANDRA: Lynne Maree

CHAPTER 4 DATA ANALYSIS, INTERPRETATION OF FINDINGS AND LITERATURE CONTROL

Huntington Disease. Algemene Inligting. Neurogenetic Clinic, Groote Schuur Hospital. Division of Human Genetics, University of Cape Town

Die Draaijakkalse! n Kort klug vir twee. deur. Nico Luwes. Debuteer op Aardklop Idee

GOVERNMENT GAZETTE, 19 JANUARY 2012 IMPORTANT NOTICE The Government Printing Works will not be held responsible for faxed documents not receiv

Saamgestel deur: Ebeth Marais Webblad:

by Carolyn Sholto-Douglas-Vernon

Hoe om te vas en te bid

*Gebaseer op die Nasionale Kanker Register Leeftyd risiko vir prostaatkanker 1:27. testikulêrekanker 1: peniskanker 1:1 114

SILLABUS / SYLLABUS AA KLAVIER / PIANO

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

WEEK PROGRAM WEEK MAN DINS WOENS DON VRY SAT SON SPOED FIKSHEID 1 GYM SESSIE 3 GYM SESSIE 7 SPOED FIKSHEID 2 SPOED FIKSHEID 3 GYM SESSIE 11

t BABBELTJE Vakansie in Holland Only where children gather is there any real chance of fun Mingon McLaughlin

I declare that the thesis, which I hereby submit for the degree Ph.D. at the University of Pretoria, is my own work and has not previously been

The human impersonal pronoun in Afrikaans vs European West Germanic

BELLVILLE NETBAL OEFENPROGRAM WEEK PROGRAM

Groete van Precept Ministries Ons is so bly dat jy gekies het om God se Woord te bestudeer. Daar wag n ryk tyd op jou, waartydens jy sal leer van

in 2017 gebeur? Wat het met aartappels op die varsproduktemarkte Pieter van Zyl en Laryssa van der Merwe, Aartappels Suid-Afrika

To receive this information in ENGLISH, send an to Data Entry Werkers Benodig!!

Ontwerp rn maak 'n houer *

FAMILIENUUS. Here gee my HOOP wat groei FEBRUARIE Want elkeen hoort in n geestelike gesin

0548 SECOND LANGUAGE AFRIKAANS 0548/02 Paper 2 (Listening), maximum raw mark 30

Word n internasionaal-geregistreerde Weight Management Coach

Droom - Glo - Doen. Daar is weer vanjaar gelyklopend 2 ander feeste in die Oos-Kaap ( Jeffereysbaai) en Gauteng ( Heidelberg).

n DOEL SONDER N PLAN IS NET N DROOM/A GOAL WITHOUT A PLAN IS JUST Dr. Ilse de Beer

[Basiese inligting rondom paniek en angs soos opgeneem in DSM-5 (The Diagnostic and Statistical Manual of Mental Disorders, Fifth Edition (DSM-5)]

A NARRATIVE EXPOSITION OF SERIAL MURDER IN SOUTH AFRICA BRIN ALLAN HODGSKISS SUBMITTED IN PARTIAL FULFILMENT OF THE REQUIREMENTS FOR THE DEGREE

PW Graad 5 Vierde kwartaal: Eksamen afbakening

DG s Ramblings. Newsletter of District Governor Lance Maytham September Edition 3

Oppie Eiland. Rita Swanepoel. Posbus 532. Goodwood (c) Rita Swanepoel 1

A PLAY TECHNIQUE PROGRAMME FOR AUTISTIC CHILDREN IN MIDDLE CHILDHOOD

Tendense op varsproduktemarkte

KAMMANUUS KAMMANUUS KAMMANUUS KAMMANUUS

U I T S P R A A K IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (NOORD KAAPSE AFDELING) In die saak tussen: teen CORAM: C.C WILLIAMS R: WILLIAMS R:

IN THE MAGISTRATE ' S COURT FOR THE REGIONAL DIVISION OF TRANSVAAL HELD AT JOHANNESBURG.

Jaar. CHOOSE to HEAR KIES OM TE HOOR

A water-soluble foliar feed with a wide range of nutrients for plants. n Wateroplosbare blaarvoeding met n wye reeks voedingselemente vir plante.

02 ]uister jy na ander mense se idees? Bylaag 1.1

DIE INVLOED VAN GRONDVERDIGTING OP DIE FOSFAATOPNAME DEUR TABAK. deur. Jasper Gestaphus Dreyer

Maaltyd vir een. n Vertaling deur. Nico Luwes. van. Dinner for one (Lauri Wylie 1920)

The false codling moth, Cryptophlebia leucotreta (Meyrick) (Lepidoptera: Tortricidae) on avocadoa literature review

Die invloed van psigopatologie op geloofsbelewing Dr Deon Bruwer

FACULTY OF SCIENCE FAKULTEIT NATUURWETENSKAPPE DEPARTMENT OF BOTANY AND PLANT BIOTECHNOLOGY DEPARTEMENT PLANTKUNDE EN PLANTBIOTEGNOLOGIE

THE USE OF PLAY THERAPY MEDIUMS IN A STRESS MANAGEMENT PROGRAMME WITH CORPORATE EMPLOYEES

ACTIVE INGREDIENT / AKTIEWE BESTANDDEEL: Brodifacoum (Anticoagulant) /Brodifakoum (Bloedstolweermiddel)..0,75 g / 500 m ; 1 Litre

ADDENDUM II Education material strengthening the Musical Play

( TRANSVAAL PROVI8QIAI DIVISION).

LES 2. Fokus: Die klank van musiek en musiekinstrumente in taalvorm. Nota: Blootstelling aan musikale klanke in digkuns en ander inligtingsbronne.

Hoe om krag te spaar Grondslagfase (Graad 3) Opvoedersgids Huistaal, Eerste Addisionele Taal, Wiskunde, Lewensvaardighede

SONDAG 29 Des 2002 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID OGGENDDIENS

Faculty of Natural and Agricultural Sciences / Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe. Department of Biochemistry / Departement Biochemie

71. Ek i s in Harmony in :liens geneem in ge1 erk as In k1erk.

Avonturier vertel van Noordpoolontberings

Wat sê. se oor depressie? PROFESSIONELE HULP VIR DEPRESSIE & ANGS webtuistes kontaknommers e-posadresse

FOR ANIMAL USE ONLY. BERENIL R.T.U. Reg. No. G2702 (Act 36/1947) Namibia Reg. No. V00/17.4.2/638 NS0

Kim Nolte DOCTOR PHILOSOPHIAE. In the. FACULTY OF HUMANITIES (Department of Biokinetics, Sport and Leisure Sciences) University of Pretoria

STUDIEMETODES. n Paar waardevolle wenke t.o.v.: 1. Korrekte studie-omgewing. 2. Doelwitstelling. 3. Sleutelwoorde. 4.

CRI Cutting Edge RESEARCH NEWS FROM CITRUS RESEARCH INTERNATIONAL. March 2014 No 177 ACTIVE INGREDIENT. TBZ (1000 ppm) Guazatine (1000 ppm)

53491 Desert Chameleons S E

Vrydag is skeidag. deur. Chris Vorster. Kontakbesonderhede vir opvoerregte: Chris Vorster. e-posadres:

DR CARMEN SPIES & DR MARIETJIE WEAKLEY PRACTICE PHILOSOPHY REGARDING CHILDREN PATIENTS. (Afrikaans op bls 3 & 4)

Transcription:

Faith soldiers Grenslyn 2016 (B) God se soldate ///////////////////////////

Ephesians 5:1 MSG Watch what God does, and then you do it, like children who learn proper behavior from their parents. Ephesians 5:2 KJV And walk in love, as Christ also hath loved us, and hath given himself for us an offering and a sacrifice to God for a sweetsmelling savour.

Jesus vervul die simboliese bloed offer van die Levitiese sisteem. Hebreërs 10:8 Jesus het dit vervul deur n offer te word van sonde aan die Kruis op Golgota. To God a sweetsmelling savour. n Lieflike geur wat vir God aanneemlik was.

As dit net was om in liefde te loop: Maar om in liefde te loop soos Jesus met jou in liefde loop: BETEKEN Om na buite te wys.. Wat God binne gedoen het.. Wat Jesus sê is: Behandel mense.. Soos God jou behandel.. Love like that. Ephesians 5:2 (C) MSG AS JY SO KAN LIEFHÊ

SO: As ons nie mense behandel soos God ons behandel nie.. WORD ONS LEWENS N LEUEN.. Ons lieg oor wie HY is deur die manier hoe ons ander behandel.

So word ons herinner wat JESUS ons commanding officer vir ons gedoen het. He didn't love in order to get something from us but to give everything of himself to us. Ephesians 5:2 (b) MSG

Dan word ons bewus van hierdie GROOT OPOFFERING: Dit is n sweetsmelling geur. En niemand word n sweetsmelling geur voor....die Here sonder n OPOFFERING NIE: As jy n sweetsmelling geur wil wees KOS DIT N PRYS: Dit vat iets om in Sy weermag te wees.

Daar is geen pre-pack Christene (soldate) nie. En die meeste van ons WAG vir die Here dat daar iets met ons moet gebeur sodat ons hierdie....wow.. loop op die wolke pragtige wonderlike Christen moet wees. En as dit nie gebeur nie sê ons: Ek moet net geduldig wees God is nog nie klaar net my nie. EN ONS SKUIF DIE VERANTWOORDELIKHEID NA GOD TOE:.

Maar die waarheid is eindelik: Om n opofferende lewe te hê is om jou wil aan die Kruis te hang: Om dit wat jy sou gesê het aan die Kruis vas te slaan. Om jou vleis te ruik brand aan die Kruis sodat dit vir God n sweetsmelling geur word.

God kry elke keer die glorie....as jy opgee om te doen wat jy sou gedoen het....en jy doen wat Hy wil hê jy moet doen en jy gee jou op om Hom te reflekteer. Dit is daai sweetsmelling geur vir God. Enige iets anders stink vir God.

Ons aanvaar dalk....as ons ons bekeer het, het ons persoonlikheid hom ook bekeer. EN DIT IS NIE WAAR NIE: As jy tot redding gekom het is jy nie volmaak nie. Jy dink dalk so: MAAR: Jy moet geleer word: Jy gee jou hart vir Jesus. MAAR STEEDS: Vloek jy Drink jy Lieg jy Nog steeds hang jy rond tussen (goggas) JY KAN NIE ONDERSKEI TUSSEN REG en VERKEERD nie.

Dit is soos met n kind: Gee hom kos: Sit hom in die bed: MAAR DOEN VERDER NIKS. Sonder opvoeding en dissipline gaan daardie kind nerens kom nie. Wat kinders leer kom nie natuurlik nie. kinders weet wat hulle geleer word. Jy lê eers n fondasie : Dan gaan jy... NA DIE DIEPER DINGE TOE:

Paulus se briewe bereik n breë spektrum van mense: Hy moes alles aanspreek in sy briewe. Hy praat met heidene en met Jode: Om aan te pas by die 1 ste teks: Efésiërs 5:3 ANV Soos dit gelowiges betaam, moet daar van ontug, onsedelikheid in enige vorm, of gierigheid onder julle selfs geen sprake wees nie. Efésiërs 5:4 ANV Growwe, ligsinnige of vuil praatjies pas nie by julle nie; nee, (dank aan God) pas by julle.

Efésiërs 5:5 ANV Dít moet julle goed besef: iemand wat ontug pleeg, onsedelik lewe of 'n gierigaard is want gierigheid is afgodery het nie deel aan die koninkryk van Christus en van God nie. Efésiërs 5:6 ANV Moenie dat iemand julle met allerlei onwaarhede mislei nie, want daardeur kom die straf van God oor die mense wat aan Hom ongehoorsaam is. Efésiërs 5:7 ANV Met sulke mense moet julle niks te doen hê nie.

Efésiërs 5:8 AOV Want vroeër was julle duisternis, maar nou is julle lig in die Here wandel soos kinders van die lig. Dit beteken jy kan lig wees.. Maar jy loop nie in die lig nie. Paulus probeer hulle koppe regkry deur vir hulle te sê: WIE HULLE WAS en WIE HULLE NOU IS. Efésiërs 5:8 ANV Uit die lig kom alles voort wat goed en reg en waar is.

Efésiërs 5:9 AOV Want die vrug van die Gees Die ou- Testament sê niks van die vrugte van die Gees nie. bestaan in alle goedheid en geregtigheid en waarheid. Dit is 1 vrug wat op 9 verskillende maniere beskryf word. In Galásiërs 5:22 In die Nuwe Testament. Die vrug van die Gees is nie die Gees nie.. Die vrug is die nakomelinge van die Gees.

Die gees is ewigheid dit kan nie ontwikkel nie: Dit is deel van die 3 Godheid: Die gees is volmaak: Dit wat GOD WAS: Dit wat GOD IS: Dit wat GOD SAL WEES:

Vrugte word iets: As God IETS moet word beteken dit Hy is MINDER as wat Hy was. GOD VERANDER NIE HY BLY SOOS HY IS. As jy van vrugte praat: Ek het 2 kinders hulle is my vrugte: Hulle is nie (ek) nie: Hulle is die vrug uit (my) uit....produkte uit (my) uit.. Hulle het (my) in (hulle) Hulle is nie (ek) nie hulle is (my) nakomelinge.

As jy praat oor die vrugte van die Gees. Is dit nie die Gees nie.....maar iets wat (gebore) word uit die Gees.. Ons deel hier met die gees van God. Wat nou in die mens geplaas is. Ons is die nakomelinge van God se karakter wat nou in ons bly.

Dit is die agterna produk van wat aangaan tussen: God se Gees: Jy tap in by God : Sy teenwoordigheid. En jou Gees: EN DIE BEWYS DAT JY BY HOM EN IN SY TEENWOORDIGHEID WAS:: Is die BEKENDMAKING van hierdie 9 vrugte in jou lewe. As n GETUIENIS dat jy by die HEILIGE-GEES was.

As jy dit gedoen het: Bewys dit jy werk met die vrugte van die lig. maar WIE EK NOU IS. Uit die lig kom alles voort wat goed en reg en waar is Efésiërs 5:8 ANV Jy is nie besig met die DINGE van die duisternis nie. m.a.w. NIE WIE EK EERS WAS NIE:

En as jy met die vrugte van die lig werk het die vyand (satan) geen reg om deur jou lewe enige vrugte van die duisternis te produseer nie. So jou (interaksie) met die vyand is: :ONVRUGBAAR: En nou: Omrede jy nie (gemeenskap) het met (duisternis) (VROT VRUGTE) nie. Het jy: (gemeenskap) met die Heilige Gees.

Nou lewer jy (vrugte) uit jou gees......en dit sien jy in jou nakomelinge. Nou produseer.. jy.. nie.gees (VROT VRUGTE) nie. HOOR NET HIER:

Efésiërs 5:12 ANV Dit is 'n skande om selfs te praat oor die dinge wat die ongehoorsame mense in die geheim doen. As jy oor iets praat intensifiseer dit: Vroor was daar nie : (Telefone) (TV) (Facebook) (You Tube) en ander Social Media wat al hierdie (VROT) dinge bevorder het nie. Daar was baie (vrot) dinge in die vorige generasie maar as daar iets gebeur het.. was dit: WAT IN HIERDIE HUIS GEBEUR BLY IN HIERDIE HUIS.

Nou word alles wat (vrot) is in die openbaar bekend gemaak:. En elke keer as DAAR oor iets gepraat word herproduseer dit (vrugte) (?) en gee dit permiesie om aan te gaan met wat gesê is. NOU: As daar iets in jou lewe gebeur (praat) jy nie daaroor nie: LOS DIT: Pasop wat op Social Media GEHERPRODUSEER mag word.

Efésiërs 5:14 AOV Daarom sê Hy: Ontwaak, jy wat slaap, en staan op uit die dode, en Christus sal oor jou skyn. Efésiërs 5:15 AOV Pas dan op dat julle nougeset wandel, nie as onwyse nie, maar as wyse; Efésiërs 5:16 AOV en koop die tyd uit, omdat die dae boos is.

Efésiërs 5:17 AOV Daarom moet julle nie onverstandig wees nie, maar verstaan wat die wil van die Here is. Efésiërs 5:18 AOV Moenie dronk word van wyn nie daarin is losbandigheid... maar word met die Gees vervul. (A) Hy sê wat jy nie kan hê nie.. (B) En dan sê hy wat jy kan hê..

En dan.. vergely Paulus die (A) met die (B) die een met die ander. (A) En voor jy van (wyn) -dronk-word. (B) Wil ek hê jy moet (gees)-dronk word. Hulle het verstaan hoe die (pars) proses van wyn gewerk het. Orals waar hulle beweeg het het hulle dit gesien en ook soms ervaar. Moenie dat die wyn jou verlei as dit so rooi is, so vonkel in die beker, so lekker smaak nie. Spreuke 23:31 ANV

Wat Paulus vir hulle probeer sê het is dat Jesus ook deur die (pars) proses was en net soos n getrap en gepars was om wyn voort te bring. So.. is Jesus ook vir ons ongeregtigheid (gepars) en (getrap) OM VREDE TE BRING. Dit was uit die straf van Sy liggaam dat die Heilige Gees na ons gekom het.

En as ons die Heilige Gees drink is ons nie dronk soos wat mense dit sien nie. Dit is waarvan Joël praat: En daarna sal Ek my Gees uitgiet op alle vlees.. Joël 2:28 (a) AOV Ek weet nie wat jou gevoel is oor die mense wat in die bo-vertrek was nie. Handelinge 2 AOV Hulle kon beslis nie konserwatief gewees het nie. Ons dink dalk hulle was hierdie stywe dasdraende belangrike raadsaal tipe mense. MAAR KYK NET HIER:

Hierdie ouens het aangegaan.....so veel so... 1) Dat die geraas tot in die strate gehoor kon word: 2) Die geraas het mense gelok. 3) Maar ander het gespot en gesê: Hulle is vol wyn. m.a.w. (dronk) Handelinge 2: 13 AOV 4) Hulle het nog nooit iemand anders (dronk) gesien van iets anders behalwe a.g.v (drank) nie. Paulus vergelyk die 2 maniere van (dronk ) word. (A) Die invloed wat (wyn) -dronk-word op jou het. (B) En die invloed wat ( Heilige Gees) dronk word op jou het.

Hier is die 2 verskille. (a) Wyn is n eksterne ding....wat in die liggaam ingaan en van buite af die liggaam beinvloed. (b) Heilige Gees is n interne invloed. In die liggaam wat van binne n verskil na buite maak. Die sticker agter op jou kar is nie dat die mense moet sien jy het die Heilige Gees in jou nie.

Die waarheid is: Die Heilige Gees in die lewe van God se kinders. Sy (soldate) moet so groot invloed van binne jou na buite hê. DAT DIE ONGELOWIGE DIT KAN SIEN: Die ongelowige moet na Sy (soldate) kyk en sê: They: Sing hymns instead of drinking songs! Ephesians 5:19 (a) MSG Maar hierdie (soldate) klink so happy asof hulle dronk is en drinking songs sing... En dan leer ons die wat so sê...

Sing songs from your heart to Christ. Ephesians 5:19 (b) MSG Einde..