30

Similar documents
April 2012 INHOUD CONTENTS

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

Rift Valley fever is a fever-causing viral disease that affects livestock and humans in Africa. It is most common during years of heavy rainfall.

JEUG GEBEDSAAND: n Verhouding met God

Simmetrie. Wanneer ons n spieël voor iets sit, dan sien ons n beeld van die regte voorwerp in die spieël, soos in die prentjie.

Hoe kan ek my maatjie wat kanker het help?

Market comment Markkommentaar. October / Oktober 2015

STRESBELEWING BY LEERDERS MET LEERINPERKINGE IN DIE INTERMEDIÊREFASE. deur MJ VAN BREDA

Hoe om n DS160 in te vul, en so aansoeke te doen vir jou visum:

KYNOBUFF IN CASE OF POISONING PLEASE PHONE / IN GEVAL VAN VERGIFTIGING SKAKEL l Netto Volume

The evaluation of a new haematological cell counter, the CELL-DYN 3500, on canine leukocyte differential counts

*Gebaseer op die Nasionale Kanker Register Leeftyd risiko vir prostaatkanker 1:27. testikulêrekanker 1: peniskanker 1:1 114

APPROVED PACKAGE INSERT FOR INGELVAC MYCOFLEX

by Carolyn Sholto-Douglas-Vernon

FOR ANIMAL USE ONLY. BERENIL R.T.U. Reg. No. G2702 (Act 36/1947) Namibia Reg. No. V00/17.4.2/638 NS0

SILLABUS / SYLLABUS AA KLAVIER / PIANO

MODELLED RESPONSE OF THE ELECTRICALLY STIMULATED HUMAN AUDITORY NERVE FIBRE. by Jacoba Elizabeth Smit

ENZYME PROFILING OF A RANGE OF SUGARCANE TISSUE TYPES WITH DIFFERENT LEVELS OF SUCROSE

DIE INVLOED VAN GRONDVERDIGTING OP DIE FOSFAATOPNAME DEUR TABAK. deur. Jasper Gestaphus Dreyer

Om te ontdek hoe diere aangepas is om in hulle habitat te oorleef *

University of Pretoria EXERCISE PRACTICES, DIETARY HABITS WITH TYPE... I DIABETES YVONNE PAUL

DEPRESSIE101. panic attacks - inside the brain TALKING about anxiety attacks. hanteer angstigheid beter snellers vir 'n paniekaanval

UNIVERSITY OF CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS International General Certificate of Secondary Education

MUSIEK - VOKAAL. 17 Augustus 20 Augustus Voorsitter: Lorraine Kirk

July rd Issue

Hervormingssondag: Galasiërs 3:23-29

in 2017 gebeur? Wat het met aartappels op die varsproduktemarkte Pieter van Zyl en Laryssa van der Merwe, Aartappels Suid-Afrika

8679 AFRIKAANS LANGUAGE 8679/02 Paper 2 (Reading and Writing), maximum raw mark 70

Tendense op varsproduktemarkte

A NARRATIVE EXPOSITION OF SERIAL MURDER IN SOUTH AFRICA BRIN ALLAN HODGSKISS SUBMITTED IN PARTIAL FULFILMENT OF THE REQUIREMENTS FOR THE DEGREE

CRI Cutting Edge RESEARCH NEWS FROM CITRUS RESEARCH INTERNATIONAL. March 2014 No 177 ACTIVE INGREDIENT. TBZ (1000 ppm) Guazatine (1000 ppm)

A PLAY TECHNIQUE PROGRAMME FOR AUTISTIC CHILDREN IN MIDDLE CHILDHOOD

SAVF het op die 19de Oktober jaar oud geword. Op hierdie dag tydens die driejaarlikse Kongres het SAVF geskiedenis gemaak:

VERTE-X-PLODE Reg. No. B 3602 Act/Wet No. 36 of/van 1947

BOND. Reg. No./Reg. Nr. L6756, Act No. 36 of 1947/Wet Nr. 36 van 1947

DIE ROL VAN PERSOONLIKHEID EN STRESHANTERINGSVAARDIGHEDE BY PASIeNTE MET FIBROMIALGIE SINDROOM

OPSIES WANNEER JY DIE AFTREEFONDS VERLAAT UMBRELLA FUNDS

Ons mooi taal * Siyavula Uploaders

DR CARMEN SPIES & DR MARIETJIE WEAKLEY PRACTICE PHILOSOPHY REGARDING CHILDREN PATIENTS. (Afrikaans op bls 3 & 4)

SKELETAL MORPHOLOGY OF THE HUMAN HAND AS APPLIED IN FORENSIC ANTHROPOLOGY

Saamgestel deur: Ebeth Marais Webblad:

Kim Nolte DOCTOR PHILOSOPHIAE. In the. FACULTY OF HUMANITIES (Department of Biokinetics, Sport and Leisure Sciences) University of Pretoria

Avonturier vertel van Noordpoolontberings

SLAGS AS AGRICULTURAL LIMES: REACTIVITY AND HEAVY METAL AND PHOSPHORUS BIO-A V AILABILITY. Johan Hilgard van der Waals

Although this remedy has been extensively tested under a large variety of conditions the registration holder does not

Kardiologiese Ondersoeke in. Kerngeneeskunde by Universitas Akademiese Hospitaal. Dr. unine snyman Departement Kerngeneeskunde

Commercial layers : higher egg production Low feed consumption Low growth rate/body mass Less broodiness

A water-soluble foliar feed with a wide range of nutrients for plants. n Wateroplosbare blaarvoeding met n wye reeks voedingselemente vir plante.

University of Pretoria

PW Graad 5 Vierde kwartaal: Eksamen afbakening

University of Pretoria

Allegretto Provincial Eisteddfod Syllabus 2018

FACULTY OF SCIENCE FAKULTEIT NATUURWETENSKAPPE DEPARTMENT OF BOTANY AND PLANT BIOTECHNOLOGY DEPARTEMENT PLANTKUNDE EN PLANTBIOTEGNOLOGIE

DIE MARSHMALLOW TOETS EN JOU GELUK

Appendix A: Letter to Head of the Pretoria Cochlear Implant Program

DIE 4 OOGMERKE VAN GEBED

ACTIVE INGREDIENT / AKTIEWE BESTANDDEEL: Brodifacoum (Anticoagulant) /Brodifakoum (Bloedstolweermiddel)..0,75 g / 500 m ; 1 Litre

A MEANINGFUL WORKPLACE: FROM THEORY DEVELOPMENT TO APPLICABILITY PETRUS LEONARD STEENKAMP PHILOSOPHIAE DOCTOR

1) Infectious diseases of Livestock with special references to Southern Africa: J.A.W Coetzer, G.R Thompson en R.C Tustin Vol. 1

To receive this information in ENGLISH, send an to Data Entry Werkers Benodig!!

Nicole Githa Campbell

Sitrus Snoei. 3 Snoei Praktyke. Leergids. Kopiereg. Posbus 461, Hillcrest, 3650 (031)

A BIOKINETIC APPROACH TO THE PREVENTION AND REHABILITATION OF SHOULDER INJURIES IN TENNIS PLAYERS

EFFICACY OF ELECTRICAL AND THERMOGENIC STIMULATION ON WEIGHT REDUCTION AMONG OBESE FEMALES

ADDENDUM II Education material strengthening the Musical Play

VLEISBEESTE. ----o0o----

Fermentation of a finger millet-dairy composite gruel

THE USE OF PLAY THERAPY MEDIUMS IN A STRESS MANAGEMENT PROGRAMME WITH CORPORATE EMPLOYEES

Reg. No./Nr. L 6311, Act No. /Wet Nr. 36 of /van 1947

FINAL REPORT (Relevant publications may replace the final report)

GOVERNMENT GAZETTE, 19 JANUARY 2012 IMPORTANT NOTICE The Government Printing Works will not be held responsible for faxed documents not receiv

1 st edition NEWSLETTER 2017

Dry matter production, intake and nutritive value of certain Indigofera species

2 TULI joernaal 2015 journal

Persoonlike Finansiële Profielbepaling. Gebruiksbepalings en-voorwaardes

The role of the tumour suppressor gene PTEN in the etiology of cancers of the female genital tract

02 ]uister jy na ander mense se idees? Bylaag 1.1

Huntington Disease. Algemene Inligting. Neurogenetic Clinic, Groote Schuur Hospital. Division of Human Genetics, University of Cape Town

ABSTRACT. i P a g e. Background

MARISA MÖLLER (M.Sc. Pharmacology) Thesis submitted in partial fulfilment of the requirements for the degree. Philosophae Doctor

'n Metode om metaboliseerbare energie en aminosuurbeskikbaarheid vinnig, sonder vas en gedwonge voeding, by enkelmaagdiere te meet

LES 2. Fokus: Die klank van musiek en musiekinstrumente in taalvorm. Nota: Blootstelling aan musikale klanke in digkuns en ander inligtingsbronne.

Blood Pressure Information

CONTROL MEASURES IN SOUTH AFRICA SURROUNDING THE TOBACCO AND ALCOHOLIC BEVERAGE INDUSTRY

RANTSOENBROSJURE VIR VARKE

Wellington Terapeutiese- en Beradingsdienste Therapeutic and Counselling Services

Die tegnologiese proses *

THE DEVELOPMENT AND EVALUATION A HEALTH-RELATED FOTONOVELA ABOUT TIK USE IN THE W-CAPE AND N-CAPE

Module 4. Databasisse

Die invloed van psigopatologie op geloofsbelewing Dr Deon Bruwer

The false codling moth, Cryptophlebia leucotreta (Meyrick) (Lepidoptera: Tortricidae) on avocadoa literature review

As mens nie droom nie lewe jy nie. Omdat ons in n almagtige

OUTDOOR Name of interviewer Naam van ondervraer... ONDERVRAERS INSTRUKSIES INTERVIEWERS INSTRUCTIONS

2 3469B GOVERNMENT GAZETTE, 21 OCTOBER 2011 IMPORTANT NOTICE The Government Printing Works will not be held responsible for faxed documents not receiv

Word n internasionaal-geregistreerde Weight Management Coach

Lee Martin Palia Koli Koma

[Basiese inligting rondom paniek en angs soos opgeneem in DSM-5 (The Diagnostic and Statistical Manual of Mental Disorders, Fifth Edition (DSM-5)]

nie. Ek het eintlik baie sleg hieroor gevoel.

IN VITRO CULTURE OF IN VIVO-PRODUCED SHEEP, GOAT AND CATTLE EMBRYOS DANIEL MALAN BARRY. Dissertation presented for the degree of

Demensie is progressief dit beteken dat die simptome geleidelik erger word. Dit hang van elke individu af hoe vinnig dementia vorder.

Transcription:

29

30

31

32

33

TEGNOLOGIE Deur: Henk van der Laarse WORD VRIESIT Veterinêre Andrologie Laboratoriums VRIESIT VETERINÊRE ANDROLOGIE Laboratoriums gebruik reeds vir die afgelope paar jaar tegnologie metodes, vir semen analises om beter resultate aangaande Kunsmatige Insiminasie te verkry. Die afgelope 4 jaar word gebruik gemaak van die SPERM VISION stelsel. Op n latere stadium is die SPERM CLASS ANALIZER aangeskaf om nog meer inligting en akurate semen analise resultate te verkry. Hierdie stelsel word die CASA (Computer Assisted Semen Analysis system) stelsel genoem, dus word semen met behulp van n gerekenariseerde proses ge-evalueer. SUBJEKTIEWE SEMEN EVALUASIE Subjektiewe semen evaluasie word regdeur die wêreld gebruik om semen te evalueer. Hierdie metode behels dat n klein druppel semen onder n dekglasie geplaas word en waargeneem word deur n fasekontras mikroskoop. Die operateur ondersoek die semen en maak n skatting wat die moontlike persentasie lewende sperme is. Hierdie skatting is slegs die operateur se eie opinie en mag verskil van ander operateurs. Die voordeel van hierdie metode is dat dit goedkoper is as n CASA sisteem. Die nadele van die stelsel is egter veel meer as die voordele: Die resultaat van die toets is slegs die operateur se opinie en kan baie van ander operateurs verskil. Die evaluasie se herhaalbaarheid is nie konstant nie, dus verskil die uitslae van dieselfde semen. Elke operateur het sy eie manier van preparaat voorbereiding; gevolglik bestaan daar nie werklik n standaard van preparaat bereiding nie. Afhangende van die metode wat gebruik word van analise, is dit moontlik dat die operateur die verkeerde analise maak. Swak semen kan as goed geklasifiseer word en andersom. Swak beweeglikheidspatrone (nie-lyn bewegings, kop ampludide, spoed ens.) kan wel deur n rekenaar waargeneem word maar nie regtig deur die menslike oog nie, wat dan te sê van n waarde bepaling. Die persentasie lewende sperme van dieselfde preparaat kan met tot 42% verskil van mikroskoopveld tot mikroskoopveld. Bewegingspatrone van afsonderlike sperme kan nie bepaal word met die menslike oog nie. OBJEKTIEWE SEMEN EVALUASIE Objektiewe analises is n eksakte analise wat fisies gemeet word en nie geraai word nie. Objektiewe semen evaluasie maak gebruik van twee tipes mikroskope naamlik: n Fasekontras negatiewe mikroskoop en n Flouriserende mikroskoop. Elke mikroskoop is toegerus met n kamera wat tot meer as 50 foto s per sekonde neem. Hierdie manier van evaluasie is n akurate metode, wat n wye verskeidenheid fasette van elke herkenbare sperm se beweeglikheid in ag neem. Die CASA sisteem is tot in die fynste besonderhede gestandardiseer. Behoorlike standardisasie, akuraatheid en presisie lei tot uitstekende herhaalbaarheid. Dit is ook waar dat minder semen goedgekeur word met die CASA sisteem as met subjektiewe evaluasie vir kunsmatige inseminasie of embrio spoeling doeleindes. FASETTE WAT IN AG GENEEM WORD TEN OPSIGTE VAN BEWEEGLIKHEIDSPATRONE: Drie verskillende afstande wat afgelê word deur elke herkenbare sperm 1. Afstand van die werklike pad wat die sperm volg in mikron. 2. Afstand oor n reguit lyn, van punt A na punt B in mikron. 3. Afstand afgelê oor die mees gemiddelde pad in mikron. Drie verskillende spoedlyne van elke herkenbare sperm 1. Spoed van die werklike pad wat die sperm volg. Gemeet in mikron per sekonde 2. Spoed van die reguit lyn van punt A na punt B. Gemeet in mikron per sekonde. 3. Spoed van die gemiddelde pad van die sperm. Gemeet in mikron per sekonde. 34

INGESPAN...OM VERBETERDE KI RESULTATE TE VERKRY Dit is belangrik om kennis te dra van hierdie inligting, sodat daar vasgestel kan word of n sperm moontlik gou uitgeput kan raak as gevolg van hiperaktiwiteit, of dat die sperm te stadig swem en dus nie sy eindpunt kan bereik nie. Daar is ook n moontlikheid dat die sperm deurmekaar swem en nooit die eindpunt sal haal nie. ANDER INLIGTING VAN ELKE HERKENBARE SPERM Die amplitude van die kop. Let daarop dat die amplitude van die spermkop kan vergroot indien die temperatuur verskil vanaf die onttrekking tot in n stabiele situasie. Hierdie verskynsel kom veral voor in die wintermaande waar die buite temperatuur drasties verskil van die oorspronklike temperatuur voor onttrekking en die sperm te koud geword het. Die gevolg van groot amplitudes is dat die sperm beskadig is en sal waarskynlik vinnig uitbrand en nie konsepsie veroorsaak nie. Die hiperaktiewe sperms word geidentifiseer. Die middelste deel van die sperm bevat die energie. Wanneer daardie energie uitgeput is, sal die sperm nie meer beweeg nie. Daar is dus net n beperkte hoeveelheid energie vasgevang in n sperm. (Hiperaktiewe sperme sterf dus vinniger af as normal bewegende sperms.) Die lewensvatbaarheid (Vitality of Viability) van n sperm. Hierdie aspek kan in twee dele verdeel word: 1. Gehalte van die selmembraan. As die selmembraan beskadig is, kan die sperm wel bly leef, maar is nie noodwendig lewensvatbaar nie. 2. Die gehalte van die DNA in die sperm. Grootte van die spermkop word gemeet. Dit blyk te wees, 35

dat indien verkeerde metodes gebruik word tydens die verdunningsfase, dit kan veroorsaak dat spermkoppe swel. Dit sal dan ook n nadelige effek hê op konsepsie syfers. FOTO S VAN DIE BEWEEGLIKHEIDS PATRONE VAN SPERMSELLE Hierdie is die normale sperm se bewegingspatrone Werklike pad gevolg Punt A na punt B Mees gemiddelde pad Hier beweeg die sperm nie in enige spesifieke rigting nie. Die kans dat n sperm in hierdie toestand konsepsie sal veroorsaak, is skraal. Werklike pad gevolg Punt A na punt B Mees gemiddelde pad Lewensvatbaarheid: Hier maak ons gebruik van n flouriserende kleurstof om die sperms te kleur en deur middel van n flouriserende mikroskoop te ondersoek, wat ook geassisteer word met n rekenaar program. Die rekenaar program kan klein kleurverskille aantoon wat nie met die blote oog waargeneem kan word nie. n Voorbeeld van spermselle met behoorlike lewensvatbaarheid. Die groen sperme met die groen raampie om is lewensvatbaar. Die sperme met die rooi raampie om is nie lewensvatbaar nie. U sal ook sien dat daar groen sperme is met n rooi raampie om. 36

Die sperm is ook nie lewensvatbaar nie hoewel die sperm geleef het. Al hierdie toetse is in plek gestel met die doel om beter KI- en embriospoeling resultate te verkry. Spesifieke toetse is gemik op sekere aktiwiteite; die lewensvatbaarheidstoetse is byvoorbeeld meer gemik op embriospoelings. Hoë lewensvatbaarheid sal die moontlikheid van onbevrugte eierselle verminder, dus is die voorspelbaarheid van goeie resultate meer akkuraat. Let wel; die vroulike dier speel ook n rol in die eindresultaat. TOEKOMS PLANNE n Totaal objektiewe morfologiese ondersoek van die bevrore sperme is huidiglik nog nie beskikbaar in Suid Afrika nie. Ons, by VRIESIT ANDROLOGIE Laboratoriums, werk hard daaraan om ook morfologie oor te skakel na n kombinasie van objektiewe en subjektiewe analises. Op hierdie stadium is die oorgroot meerderheid van ons toetse wel reeds objektief. Objektiewe morfologiese analise is meer gemik op proefbuis bevrugtings. Streng subjektiewe morfologiese sperm analises word reeds sedert 1988 gedoen. AFSLUITING Die akuraatheid van semen toetse vir KI en Embriospoelings is uiters belangrik, omdat die insetkoste vir melk-en vleisbees produksie al hoër word. Dit is belangrik om behoorlik getoetsde semen en die beste kwaliteit in u teel program te gebruik. Groot boerderye in die KI bedryf, behaal 65 tot 73% konsepsie met n enkele strooitjie, omdat hulle behoorlik getoetsde semen gebruik. U kan ook van hierdie diens gebruik maak by VRIESIT ANDROLOGIE Laboratoriums. Skakel ons by: Laboratorium: +27 (0)125470446 of +27 (0)827859897. TEGNOLOGIE 37

38

39

40

41

42

43

44

45

46

47

Take the attitude of a student, never be too big to ask questions, never know too much to learn something new. ~ Og Mandino 48

49

50

51

52

53

54

1ste MPUMALANGA BORAN VEILING SATERDAG 19 MEI 2012 om 11:00 te STANDERTON GROOTSTE AANBOD NOG VAN KONING NAGESLAG SP en F GENERASIE VROULIK en MANLIK Onder Beskerming van die Boran Telersgenootskap van SA NAVRAE: WESSEL MEYER: 082 800 4913 VLEISSENTRAAL ERMELO: 017-819 1106 55

56

57

58

2011 Nampo We were fortunate and privileged to have been visited by Kenyan Boran Breeders at our Nampo Stall. 59