OPSIES WANNEER JY DIE AFTREEFONDS VERLAAT UMBRELLA FUNDS

Similar documents
UNIVERSITY OF CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS International General Certificate of Secondary Education

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

Hoe om n DS160 in te vul, en so aansoeke te doen vir jou visum:

Simmetrie. Wanneer ons n spieël voor iets sit, dan sien ons n beeld van die regte voorwerp in die spieël, soos in die prentjie.

Hoe kan ek my maatjie wat kanker het help?

To receive this information in ENGLISH, send an to Data Entry Werkers Benodig!!

JEUG GEBEDSAAND: n Verhouding met God

Hervormingssondag: Galasiërs 3:23-29

Ons mooi taal * Siyavula Uploaders

MUSIEK - VOKAAL. 17 Augustus 20 Augustus Voorsitter: Lorraine Kirk

Om te ontdek hoe diere aangepas is om in hulle habitat te oorleef *

Persoonlike Finansiële Profielbepaling. Gebruiksbepalings en-voorwaardes

DEPRESSIE101. panic attacks - inside the brain TALKING about anxiety attacks. hanteer angstigheid beter snellers vir 'n paniekaanval

Rift Valley fever is a fever-causing viral disease that affects livestock and humans in Africa. It is most common during years of heavy rainfall.

July rd Issue

STRESBELEWING BY LEERDERS MET LEERINPERKINGE IN DIE INTERMEDIÊREFASE. deur MJ VAN BREDA

KYNOBUFF IN CASE OF POISONING PLEASE PHONE / IN GEVAL VAN VERGIFTIGING SKAKEL l Netto Volume

WENKE & RIGLYNE. om jou finansiële opvoeding te verbeter

8679 AFRIKAANS LANGUAGE 8679/02 Paper 2 (Reading and Writing), maximum raw mark 70

Market comment Markkommentaar. October / Oktober 2015

DIE MARSHMALLOW TOETS EN JOU GELUK

*Gebaseer op die Nasionale Kanker Register Leeftyd risiko vir prostaatkanker 1:27. testikulêrekanker 1: peniskanker 1:1 114

Huntington Disease. Algemene Inligting. Neurogenetic Clinic, Groote Schuur Hospital. Division of Human Genetics, University of Cape Town

DIE 5 VOORWAARDES VIR GEBEDSVERHORING

SILLABUS / SYLLABUS AA KLAVIER / PIANO

2. Waarheen? Outsiders toe!

A water-soluble foliar feed with a wide range of nutrients for plants. n Wateroplosbare blaarvoeding met n wye reeks voedingselemente vir plante.

DIE 4 OOGMERKE VAN GEBED

Saamgestel deur: Ebeth Marais Webblad:

SAVF het op die 19de Oktober jaar oud geword. Op hierdie dag tydens die driejaarlikse Kongres het SAVF geskiedenis gemaak:

in 2017 gebeur? Wat het met aartappels op die varsproduktemarkte Pieter van Zyl en Laryssa van der Merwe, Aartappels Suid-Afrika

NEOPYBUTHRIN. REG. NO. L4582 Act No. 36 of 1947 REG. NR. L4582 Wet Nr. 36 van 1947 Namibian Reg. No. N-AR 0592 Nambiese Reg. Nr.

02 ]uister jy na ander mense se idees? Bylaag 1.1

Labour, Department of/ Arbeid, Departement van DEPARTMENT OF LABOUR NOTICE 212 OF 2018

GOVERNMENT GAZETTE, 19 JANUARY 2012 IMPORTANT NOTICE The Government Printing Works will not be held responsible for faxed documents not receiv

by Carolyn Sholto-Douglas-Vernon

FACULTY OF SCIENCE FAKULTEIT NATUURWETENSKAPPE DEPARTMENT OF BOTANY AND PLANT BIOTECHNOLOGY DEPARTEMENT PLANTKUNDE EN PLANTBIOTEGNOLOGIE

Droom - Glo - Doen. Daar is weer vanjaar gelyklopend 2 ander feeste in die Oos-Kaap ( Jeffereysbaai) en Gauteng ( Heidelberg).

BEGROOT & SPAAR SLIM Leer die geheim van finansiële vryheid Ina Wilken

FOR ANIMAL USE ONLY. BERENIL R.T.U. Reg. No. G2702 (Act 36/1947) Namibia Reg. No. V00/17.4.2/638 NS0

[Basiese inligting rondom paniek en angs soos opgeneem in DSM-5 (The Diagnostic and Statistical Manual of Mental Disorders, Fifth Edition (DSM-5)]

Ek is gedoop. Dr Hennie van Wyk

University of Pretoria EXERCISE PRACTICES, DIETARY HABITS WITH TYPE... I DIABETES YVONNE PAUL

n DOEL SONDER N PLAN IS NET N DROOM/A GOAL WITHOUT A PLAN IS JUST Dr. Ilse de Beer

The evaluation of a new haematological cell counter, the CELL-DYN 3500, on canine leukocyte differential counts

A PLAY TECHNIQUE PROGRAMME FOR AUTISTIC CHILDREN IN MIDDLE CHILDHOOD

Appendix A: Letter to Head of the Pretoria Cochlear Implant Program

nie. Ek het eintlik baie sleg hieroor gevoel.

IN THE SUPREME COURT OF SOUTH AFRICA. (TRANSVAAL PROVINCIAL DIVISION). THE STATE versus NELSON MANDELA AND OTHERS. - EXTRACT OF EVIDENCE -

Die tegnologiese proses *

DR CARMEN SPIES & DR MARIETJIE WEAKLEY PRACTICE PHILOSOPHY REGARDING CHILDREN PATIENTS. (Afrikaans op bls 3 & 4)

VERTE-X-PLODE Reg. No. B 3602 Act/Wet No. 36 of/van 1947

Ontwerp rn maak 'n houer *

Die maak van 'n kledingstuk *

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

APPROVED PACKAGE INSERT FOR INGELVAC MYCOFLEX

DIE INVLOED VAN GRONDVERDIGTING OP DIE FOSFAATOPNAME DEUR TABAK. deur. Jasper Gestaphus Dreyer

Sitrus Snoei. 3 Snoei Praktyke. Leergids. Kopiereg. Posbus 461, Hillcrest, 3650 (031)

rivier Rivier ek is jammer~---deurgegaan. Goed, binne in Lesotho waar is jy toe heen?---ons het 'n 10

Jaar. CHOOSE to HEAR KIES OM TE HOOR

F U N G I N E X. Active Ingredient / Aktiewe Bestanddeel. Triforine g/l...triforien

ACTIVE INGREDIENT / AKTIEWE BESTANDDEEL: Brodifacoum (Anticoagulant) /Brodifakoum (Bloedstolweermiddel)..0,75 g / 500 m ; 1 Litre

Faith soldiers. Grenslyn 2016 (B) God se soldate ///////////////////////////

Hoe om te vas en te bid

As mens nie droom nie lewe jy nie. Omdat ons in n almagtige

Groete van Precept Ministries Ons is so bly dat jy gekies het om God se Woord te bestudeer. Daar wag n ryk tyd op jou, waartydens jy sal leer van

1 st edition NEWSLETTER 2017

In voeling. John Ackerman

THE USE OF PLAY THERAPY MEDIUMS IN A STRESS MANAGEMENT PROGRAMME WITH CORPORATE EMPLOYEES

U I T S P R A A K IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (NOORD KAAPSE AFDELING) In die saak tussen: teen CORAM: C.C WILLIAMS R: WILLIAMS R:

OUTDOOR Name of interviewer Naam van ondervraer... ONDERVRAERS INSTRUKSIES INTERVIEWERS INSTRUCTIONS

STUDIEMETODES. n Paar waardevolle wenke t.o.v.: 1. Korrekte studie-omgewing. 2. Doelwitstelling. 3. Sleutelwoorde. 4.

Was dlt omdat julle vir hulle die klerasie vervoer het? ---Bulle klaasie was by ons gewees.

Wellington Terapeutiese- en Beradingsdienste Therapeutic and Counselling Services

LUSERN BOME. Lusern bome en veldbrande

DEPARTMENT OF LABOUR. No April 2014 CORRECTION NOTICE COMPENSATION FOR OCCUPATIONAL INJURIES AND DISEASSES ACT, 1993(ACT

Word n internasionaal-geregistreerde Weight Management Coach

A NARRATIVE EXPOSITION OF SERIAL MURDER IN SOUTH AFRICA BRIN ALLAN HODGSKISS SUBMITTED IN PARTIAL FULFILMENT OF THE REQUIREMENTS FOR THE DEGREE

Allegretto Provincial Eisteddfod Syllabus 2018

Hoe om krag te spaar Grondslagfase (Graad 3) Opvoedersgids Huistaal, Eerste Addisionele Taal, Wiskunde, Lewensvaardighede

Om materiaal te weef *

2004/05 Annual Report

Although this remedy has been extensively tested under a large variety of conditions the registration holder does not

IN THE MAGISTRATE ' S COURT FOR THE REGIONAL DIVISION OF TRANSVAAL HELD AT JOHANNESBURG.

The human impersonal pronoun in Afrikaans vs European West Germanic

Kampeervaardigheid II

Organ donation is a gift of life

Hoe om te begin 5. Begin TomTom App... 5 Opdatering van jou TomTom App... 5 GPS-ontvangs Om 'n roete te beplan 6

STEUN NIE OP JOU EIE INSIG NIE

PW Graad 5 Vierde kwartaal: Eksamen afbakening

DEPARTMENT OF BIOCHEMISTRY / TIME / TYD: 90 MIN DEPARTEMENT BIOCHEMIE BCM 255 MARKS / PUNTE: 85

Module 4. Databasisse

(b) Deleted R (b) Geskrap R

Factors affecting mothers' choice of infant feeding method

Faculty of Natural and Agricultural Sciences / Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe. Department of Biochemistry / Departement Biochemie

Commercial layers : higher egg production Low feed consumption Low growth rate/body mass Less broodiness

FINAL REPORT (Relevant publications may replace the final report)

SLAGS AS AGRICULTURAL LIMES: REACTIVITY AND HEAVY METAL AND PHOSPHORUS BIO-A V AILABILITY. Johan Hilgard van der Waals

30

VOGES, WND R. Vir doeleindes van hierdie uitspraak word na die respondent. verwys as die eiser en na die eksipiënt as die verweerderes.

Transcription:

OPSIES WANNEE JY DIE AFTEEFONDS VELAAT UMBELLA FUNDS

2 ALEXANDE FOBES OPSIES WANNEE JY DIE FONDS VELAAT INDIEN JY bedank, of afgedank of afgelê word, is daar n paar opsies om te oorweeg. Aftree-annuïteit Vas belê tot aftrede Hoër fooie Moet finansiële advies kry Aanpasbaarheid van belegging Hou jou geld in die fonds Maklik en gerieflik Lae kostes Aanpasbaarheid van belegging Dis nie verpligtend om finansiële advies te kry nie Dra jou geld oor na jou nuwe werkgewer se fonds Vas totdat jy jou nuwe werkgewer verlaat Lae kostes Potensieel minder beleggingskeuses Dis nie verpligtend om finansiële advies te kry nie Dra jou geld oor na n bewaarfonds Toegang tot een onttrekking Aanpasbaarheid van belegging Hoër fooie Moet finansiële advies kry NEEM KONTANT Indien jy hierdie opsie kies, sal jy van voor af vir jou aftrede moet begin spaar, en sal jy dalk nie op teiken kan bly met jou langtermyn- finansiële doelwitte nie. Ons beveel ten sterkste aan dat jy jou geld spaar vir die oorspronklike doel daarvan n inkomste gedurende aftrede.

5 ALEXANDE FOBES OPSIES WANNEE JY DIE FONDS VELAAT Voordat jy jou opsies oorweeg Die waarde van advies Die waarde daarvan om finansiële raad by n gekwalifiseerde, professionele finansiële adviseur te kry, kan nie onderskat word nie en dit word ten sterkste aanbeveel. Hulle: is deskundiges op hul gebied en het hul hele loopbaan daaraan gewy om ander mense te help om hul finansiële doelwitte te bereik samel inligting in wat relevant is om n finansiële padkaart vir jou saam te stel en hulle neem objektiewe besluite oor die beste rigting om in te slaan evalueer die waarskynlikheid daarvan dat jy jou doelwitte en strewes gedurende aftrede sal bereik en help jou om jou sake so te struktureer dat jy die grootste voordeel uit jou swaarverdiende spaargeld sal kry sal ook jou ander behoeftes gedurende aftrede evalueer en gepaste aanbevelings maak. Hoe kan jy die waarde wat jou adviseur toevoeg, meet? Jy kan nie finansiële advies op n enkele beleggingstransaksie baseer nie, maar eerder op n voortgesette verhouding terwyl jy aan n algehele plan vir jou finansiële welstand werk. Dit behels: om n begroting op te stel om n belegging te monitor in verhouding tot sy oogmerke om te kies in watter soort beleggings om te belê om holistiese finansiële beplanning te voorsien om by aftrede n pensioen te kies doeltreffende belastingbeplanning boedelbeplanning om versekeringsdekking te hersien. Een van die belangrike rolle van n adviseur is om jou algemene kennis oor finansiële sake te verbreed sodat jy ingeligte finansiële besluite kan neem. Dit kan besluite oor beleggings of risikovermindering wees sowel as om die keuses wat jy moet maak, te verstaan. Wanneer jy bemagtig is ten opsigte van finansiële sekuriteit sal jy vroeër begin spaar en onnodige druk op jou maandelikse inkomste vermy wanneer jy naby die einde van die beleggingstermyn (byvoorbeeld aftrede) kom. Jy kan dit gebruik om die gehalte van die advies te meet.

3 ALEXANDE FOBES OPSIES WANNEE JY DIE FONDS VELAAT Kom ons kyk in groter besonderhede na jou opsies Hou jou geld in die fonds Daar is geen minimumbedrag wat jy in die fonds moet hê om van hierdie opsie gebruik te maak nie. Deur jou geld in hierdie fonds te laat, is die beleggingsfooie baie laer omdat jou geld nog steeds in die sambreelfonds belê is. Jy kan in dieselfde beleggingstrategie belê bly as toe jy gewerk het. As jy jou geld in die fonds gelaat het wanneer jy van werk verander het, kan jy nog steeds kies dat jou geld eers later aan jou uitbetaal word, maar op daardie latere datum sal jy al jou geld uit die fonds moet neem. Jy kan ook kies dat n deel van die geld op daardie latere stadium aan jou uitbetaal word, en die res (of die volle voordeel) kan ook na n ander fonds of bewaarfonds oorgedra word, maar jy kan nie daarna weer by die fonds aansluit nie. Dra jou geld oor na jou nuwe werkgewer se fonds Jy kan jou spaargeld vir aftrede belastingvry na jou nuwe werkgewer se fonds toe oordra wanneer jy van werk verander, tensy die oordrag vanaf n pensioenfonds na n voorsorgfonds toe is. Dit is as gevolg van die verskillende maniere waarop bydraes tot pensioen- en voorsorgfondse belas word. Jy sal dalk nie volle beheer hê oor jou belegging wat na die nuwe werkgewer se fonds oorgedra word nie en sal moontlik nie van beleggingsportefeuljes kan verander wanneer dit nodig is nie, aangesien nie alle werkgewers beleggingskeuse in hul aftreefonds bied nie. Dra jou geld oor na n bewaarfonds Jou spaargeld vir aftrede word belastingvry na die bewaarfonds toe oorgedra. Jy word een onttrekking uit die bewaarfonds toegelaat indien jy noodfondse nodig sou hê. Jy kan al jou geld of slegs n gedeelte daarvan met hierdie onttrekking neem. Dit is belangrik om te onthou dat dit jou spaargeld vir aftrede sal verminder as jy die een onttrekking neem en dat jy belasting sal moet betaal op enige kontant wat jy neem. Indien daar enige ander aftrekkings gedoen is voordat jy na n bewaarfonds toe oorskakel (byvoorbeeld deur middel van n huislening), sal daardie aftrekking as jou eenmalige onttrekking beskou word en sal jy moontlik nie nog geld uit die bewaarfonds kan neem nie. Die enigste aftrekkings wat nie van toepassing sal wees nie, is dié as gevolg van n egskeiding of betalings weens n onderhoudsbevel. Jy het volle beheer oor jou belegging wat na die bewaarfonds toe oorgedra word en jy kan, wanneer nodig, van beleggingsportefeuljes verander.

4 ALEXANDE FOBES OPSIES WANNEE JY DIE FONDS VELAAT Aftree-annuïteit Neem jou geld as kontant Jou spaargeld vir aftrede word belastingvry na die aftree-annuïteitsfonds toe oorgedra. Jy kan jou hele onttrekkingsvoordeel of slegs n gedeelte daarvan na n aftree-annuïteitsfonds toe oordra. Jy kan te eniger tyd nadat jy 55 jaar oud geword het, uit die aftree-annuïteitsfonds tree. Jy kan tot n derde van jou fondskrediet as kontant neem wanneer jy aftree. Jy moet die ander twee-derdes gebruik om n maandelikse pensioen te koop, selfs al is die geld uit n voorsorgfonds in die aftree-annuïteitsfonds oorgedra. Jy kan bykomende bydraes tot n aftreeannuïteitsfonds maak, wat belastingdoeltreffend gestruktureer kan word. Jy kan geen geld trek voordat jy aftree nie. Jy het volle beheer oor jou belegging wat na die aftree-annuïteitsfonds toe oorgedra word en kan, wanneer nodig, van beleggingsportefeuljes verander. In die versoeking om jou geld as kontant te neem? Ons beveel ten sterkste aan dat jy jou geld behou tensy jou fondskrediet besonder laag is. Probeer eerder jou geld vir sy werklike doel spaar: jou aftrede. Slegs 9% van aftreefondslede het genoeg geld gespaar om hulle deur hul aftrede te sien. Dit is hoofsaaklik omdat lede nie hul aftreefondsvoordele behou wanneer hulle van werk verander nie.! Dink hieraan: Al hoe meer Suid-Afrikaners tree vroeër af en leef langer. Baie Suid-Afrikaners word gedwing om vroeër af te tree as wat hulle beplan het. Dit sal n baie groot bedrag geld by aftrede verg om jou in staat te stel om jou lewenstandaard te behou en om al daardie dinge te doen waarna jy jou hele lewe lank uitgesien het. Dit onwaarskynlik in Suid-Afrika dat jy n staatspensioen sal kry wat vir jou genoeg geld sal gee om van te leef wanneer jy aftree.

6 ALEXANDE FOBES OPSIES WANNEE JY DIE FONDS VELAAT Jy sal ook belasting moet betaal op enige bedrag wat jy as kontant neem Jou aftreevoordeel word volgens die belastingtabel hieronder belas. Jy kan een keer in jou lewe n totaal van 25 000 belastingvry neem. Kontantbedrag wat geneem word wanneer jy van werk verander 0 25 000 0% 25 001 660 000 18% 660 001 990 000 27% 990 001 + 36% Kontantbedrag wat geneem word wanneer jy afgelê word 0 500 000 0% 500 001 700 000 18% 700 001 1 050 000 27% 1 050 000 36% Belastingkoers Onthou dat jy minder geld sal hê om belastingvry te neem wanneer jy aftree indien jy kontant neem wanneer jy van werk verander Belastingkoers Onthou: die belastingvrye bedrag van 500 000 is vir jou hele leeftyd. Indien jy dus n belastingvrye kwalifiserende afleggingsvoordeel ontvang voordat jy aftree, sal jy minder (of niks) belastingvry moet neem wanneer jy aftree. Vir meer inligting oor kwalifiserende afleggings, gesels asseblief met jou Menslike Hulpbronne Departement. Hou jou versekeringvoordele in gedagte wanneer jy jou werkgewer verlaat Jy het moontlik doods-, ongeskiktheids- of ander groepversekeringsdekking terwyl jy n lid van jou werkgewer se aftreefonds is en dit sal nie voortgaan wanneer jy weggaan nie. Dit is n goeie idee om met n geakkrediteerde Alexander Forbes finansiële adviseur te praat om jou te help om jou versekering te hersien. Sommige van die groepversekeringspolisse bied n fasiliteit wat jou voordele laat voortduur deur dit in n persoonlike versekeringspolis te omskep wanneer jy die fonds verlaat, met geen mediese bewys wat nodig is nie. Vir enige ander navrae, kontak Alexander Forbes se Individuele Adviessentrum: ShareCall-nommer: 0860 100 444 E-posadres: iac@aforbes.co.za Posadres: Posbus 785451, Sandton, 2146 Die inligting in hierdie dokument behoort aan Alexander Forbes. Jy mag geen deel van hierdie dokument sonder die uitdruklike skriftelike toestemming van Alexander Forbes kopieer, versprei of wysig nie. Geskryf en ontwerp deur Alexander Forbes Financial Services Communications. Alexander Forbes Life is n gelisensieerde finansiële diensteverskaffer (FSP 1178). Vervaardig deur Alexander Forbes Communications. Foto s: Gallo Images Volgende stappe 1 2 3 Vir meer inligting oor ons infonds-bewaaroplossing binne die fonds, klik asseblief hier. Hierdie is n belangrike besluit. Sorg dus dat jy met n geakkrediteerde Alexander Forbes finansiële adviseur gesels. Jy kan daarna die eisvorm vir n onttrekking invul. 12316-AFF-UmbF-Withdrawal-DBr-Afr-2016-11