IN THE MAGISTRATE ' S COURT FOR THE REGIONAL DIVISION OF TRANSVAAL HELD AT JOHANNESBURG.

Similar documents
Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

UNIVERSITY OF CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS International General Certificate of Secondary Education

Hoe om n DS160 in te vul, en so aansoeke te doen vir jou visum:

Was dlt omdat julle vir hulle die klerasie vervoer het? ---Bulle klaasie was by ons gewees.

nie. Ek het eintlik baie sleg hieroor gevoel.

DEPRESSIE101. panic attacks - inside the brain TALKING about anxiety attacks. hanteer angstigheid beter snellers vir 'n paniekaanval

JEUG GEBEDSAAND: n Verhouding met God

Hervormingssondag: Galasiërs 3:23-29

DIE 5 VOORWAARDES VIR GEBEDSVERHORING

IN THE SUPREME COURT OF SOUTH AFRICA. (TRANSVAAL PROVINCIAL DIVISION). THE STATE versus NELSON MANDELA AND OTHERS. - EXTRACT OF EVIDENCE -

rivier Rivier ek is jammer~---deurgegaan. Goed, binne in Lesotho waar is jy toe heen?---ons het 'n 10

8679 AFRIKAANS LANGUAGE 8679/02 Paper 2 (Reading and Writing), maximum raw mark 70

July rd Issue

KYNOBUFF IN CASE OF POISONING PLEASE PHONE / IN GEVAL VAN VERGIFTIGING SKAKEL l Netto Volume

DIE MARSHMALLOW TOETS EN JOU GELUK

Ons mooi taal * Siyavula Uploaders

DIE 4 OOGMERKE VAN GEBED

Simmetrie. Wanneer ons n spieël voor iets sit, dan sien ons n beeld van die regte voorwerp in die spieël, soos in die prentjie.

Hoe kan ek my maatjie wat kanker het help?

MUSIEK - VOKAAL. 17 Augustus 20 Augustus Voorsitter: Lorraine Kirk

STRESBELEWING BY LEERDERS MET LEERINPERKINGE IN DIE INTERMEDIÊREFASE. deur MJ VAN BREDA

SAVF het op die 19de Oktober jaar oud geword. Op hierdie dag tydens die driejaarlikse Kongres het SAVF geskiedenis gemaak:

SILLABUS / SYLLABUS AA KLAVIER / PIANO

Ek is gedoop. Dr Hennie van Wyk

2. Waarheen? Outsiders toe!

Om te ontdek hoe diere aangepas is om in hulle habitat te oorleef *

To receive this information in ENGLISH, send an to Data Entry Werkers Benodig!!

U I T S P R A A K IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (NOORD KAAPSE AFDELING) In die saak tussen: teen CORAM: C.C WILLIAMS R: WILLIAMS R:

As mens nie droom nie lewe jy nie. Omdat ons in n almagtige

Faith soldiers. Grenslyn 2016 (B) God se soldate ///////////////////////////

Rift Valley fever is a fever-causing viral disease that affects livestock and humans in Africa. It is most common during years of heavy rainfall.

A water-soluble foliar feed with a wide range of nutrients for plants. n Wateroplosbare blaarvoeding met n wye reeks voedingselemente vir plante.

VOGES, WND R. Vir doeleindes van hierdie uitspraak word na die respondent. verwys as die eiser en na die eksipiënt as die verweerderes.

A NARRATIVE EXPOSITION OF SERIAL MURDER IN SOUTH AFRICA BRIN ALLAN HODGSKISS SUBMITTED IN PARTIAL FULFILMENT OF THE REQUIREMENTS FOR THE DEGREE

*Gebaseer op die Nasionale Kanker Register Leeftyd risiko vir prostaatkanker 1:27. testikulêrekanker 1: peniskanker 1:1 114

FOR ANIMAL USE ONLY. BERENIL R.T.U. Reg. No. G2702 (Act 36/1947) Namibia Reg. No. V00/17.4.2/638 NS0

In voeling. John Ackerman

Adams, J.F., (1980). Understanding adolescence: current developments in adolescent psychology. Boston: Allyn & Bacon.

CHAPTER 4 DATA ANALYSIS, INTERPRETATION OF FINDINGS AND LITERATURE CONTROL

GOVERNMENT GAZETTE, 19 JANUARY 2012 IMPORTANT NOTICE The Government Printing Works will not be held responsible for faxed documents not receiv

[Basiese inligting rondom paniek en angs soos opgeneem in DSM-5 (The Diagnostic and Statistical Manual of Mental Disorders, Fifth Edition (DSM-5)]

Jaar. CHOOSE to HEAR KIES OM TE HOOR

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

OUTDOOR Name of interviewer Naam van ondervraer... ONDERVRAERS INSTRUKSIES INTERVIEWERS INSTRUCTIONS

Market comment Markkommentaar. October / Oktober 2015

A PLAY TECHNIQUE PROGRAMME FOR AUTISTIC CHILDREN IN MIDDLE CHILDHOOD

STUDIEMETODES. n Paar waardevolle wenke t.o.v.: 1. Korrekte studie-omgewing. 2. Doelwitstelling. 3. Sleutelwoorde. 4.

Huntington Disease. Algemene Inligting. Neurogenetic Clinic, Groote Schuur Hospital. Division of Human Genetics, University of Cape Town

ACTIVE INGREDIENT / AKTIEWE BESTANDDEEL: Brodifacoum (Anticoagulant) /Brodifakoum (Bloedstolweermiddel)..0,75 g / 500 m ; 1 Litre

JY MOET WEER GEBORE WOR D

STEUN NIE OP JOU EIE INSIG NIE

Wellington Terapeutiese- en Beradingsdienste Therapeutic and Counselling Services

PW Graad 5 Vierde kwartaal: Eksamen afbakening

Saamgestel deur: Ebeth Marais Webblad:

DG s Ramblings. Newsletter of District Governor Lance Maytham September Edition 3

OPSIES WANNEER JY DIE AFTREEFONDS VERLAAT UMBRELLA FUNDS

Ontwerp rn maak 'n houer *

Geakkrediteerde Vereniging Nr Accredited Association. WP Boland JSV - NUUSBRIEF MEI Top 50 & SA OPE

n DOEL SONDER N PLAN IS NET N DROOM/A GOAL WITHOUT A PLAN IS JUST Dr. Ilse de Beer

The evaluation of a new haematological cell counter, the CELL-DYN 3500, on canine leukocyte differential counts

( TRANSVAAL PROVI8QIAI DIVISION).

deur Anton Krueger en Ruan Kemp

71. Ek i s in Harmony in :liens geneem in ge1 erk as In k1erk.

Die Doel van die Lewe

Faculty of Natural and Agricultural Sciences / Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe. Department of Biochemistry / Departement Biochemie

2 3469B GOVERNMENT GAZETTE, 21 OCTOBER 2011 IMPORTANT NOTICE The Government Printing Works will not be held responsible for faxed documents not receiv

WEEK PROGRAM WEEK MAN DINS WOENS DON VRY SAT SON SPOED FIKSHEID 1 GYM SESSIE 3 GYM SESSIE 7 SPOED FIKSHEID 2 SPOED FIKSHEID 3 GYM SESSIE 11

DR CARMEN SPIES & DR MARIETJIE WEAKLEY PRACTICE PHILOSOPHY REGARDING CHILDREN PATIENTS. (Afrikaans op bls 3 & 4)

by Carolyn Sholto-Douglas-Vernon

Droom - Glo - Doen. Daar is weer vanjaar gelyklopend 2 ander feeste in die Oos-Kaap ( Jeffereysbaai) en Gauteng ( Heidelberg).

THE DEVELOPMENT AND EVALUATION A HEALTH-RELATED FOTONOVELA ABOUT TIK USE IN THE W-CAPE AND N-CAPE

Hoe om te vas en te bid

BELLVILLE NETBAL OEFENPROGRAM WEEK PROGRAM

ESTER VILJOEN: Christine Basson RUFUS: Johann van Heerden GREGORY: Marthinus Basson SANDRA: Lynne Maree

FAMILIENUUS. Here gee my HOOP wat groei FEBRUARIE Want elkeen hoort in n geestelike gesin

Die maak van n kies-jou-eie-avontuur-boek

Welkom by COS 151. Introduction to Computer Science Inleiding tot Rekenaarwetenskap

Word n internasionaal-geregistreerde Weight Management Coach

Groete van Precept Ministries Ons is so bly dat jy gekies het om God se Woord te bestudeer. Daar wag n ryk tyd op jou, waartydens jy sal leer van

FACULTY OF SCIENCE FAKULTEIT NATUURWETENSKAPPE DEPARTMENT OF BOTANY AND PLANT BIOTECHNOLOGY DEPARTEMENT PLANTKUNDE EN PLANTBIOTEGNOLOGIE

VERTE-X-PLODE Reg. No. B 3602 Act/Wet No. 36 of/van 1947

Oppie Eiland. Rita Swanepoel. Posbus 532. Goodwood (c) Rita Swanepoel 1

VOLID.'IE 2. (Bladsye ) DIE STiiAT tec!n 1. I. 2. lie Y 3. JOH. 4. t\~icil~.l '5. SI1 N. 1I~ORZKI ~LI ~L F E 7. I 'THU T UOA.

Luister, lees en punktuasie *

0548 SECOND LANGUAGE AFRIKAANS 0548/02 Paper 2 (Listening), maximum raw mark 30

A TOURING JOURNAL WITH SPORT PSYCHOLOGY

MEDIESE SERTIFIKAAT / MEDICAL CERTIFICATE AANSOEK OM OPNAME IN TUISTE VIR BEJAARDES APPLICATION FOR ADMISSION TO HOME FOR THE AGED

Daagliks n Skyf Brood Uit die Bakkerstraat

Hoe om krag te spaar Grondslagfase (Graad 3) Opvoedersgids Huistaal, Eerste Addisionele Taal, Wiskunde, Lewensvaardighede

Dit is my voorreg om alle eerstejaar studente wat in 2017 by die Fakulteit Regte registreer te verwelkom. Hierdie is n opwindende tyd in jou lewe en

I declare that the thesis, which I hereby submit for the degree Ph.D. at the University of Pretoria, is my own work and has not previously been

Tendense op varsproduktemarkte

GDE Applikasie vorm Kriteria vir kortlys samestelling van kandidate Moontlike vrae vir posvlak 1 Moontlike vrae vir posvlak 2 Moontlike vrae vir

APPROVED PACKAGE INSERT FOR INGELVAC MYCOFLEX

LUSERN BOME. Lusern bome en veldbrande

BELLVILLE O/16 OEFENPROGRAM WEEK PROGRAM WEEK MAN DINS WOENS DON VRY SAT SON

ADDENDUM II Education material strengthening the Musical Play

NEOPYBUTHRIN. REG. NO. L4582 Act No. 36 of 1947 REG. NR. L4582 Wet Nr. 36 van 1947 Namibian Reg. No. N-AR 0592 Nambiese Reg. Nr.

53491 Desert Chameleons S E

FINAL REPORT (Relevant publications may replace the final report)

Transcription:

CASE NO.: 41/1787/80. DATE 30TH MAY, 1980. IN THE MAGISTRATE ' S COURT FOR THE REGIONAL DIVISION OF TRANSVAAL HELD AT JOHANNESBURG. THE STATE versus SIMON LUCKY MOEKETSI. BEFORE MR P. A. J. KOTZE. FOR THE STATE MR A. HATTINGH. FOR THE DEFENCE IN PERSON. CHARGE CONTRAVENTION OF SECTION 21(b) OF ACT NO. 83 OF 1967. PLEA GUILTY. INTERPRETER MR J. A. BOOr. TRANSCRIBER MRS E. PEROLD. LUBBE RECORDINGS (PTY) LIMITED JOHANNESBURG. - - -00000- --

CASE NO. : 41/1787/80. DATE 30TH MAY, 1980. TIIE STATE versus SIMON LUCKY MOEKETSI. PROSECUTOR READS CHARGES TO THE ACCUSED. ACCUSED PLEADS GUILTY TO THE CHARGE. DEUR DIE HOF Mnr Moeketsi, jy staan nou hier voor die nou Hof. Jy kan nou op die aanklag pleit en die saak kan~een jou afgehandel word, voorgesit word en afgehandel word, maar ek is meegedeel dat dit is vandag die eerste keer dat jy voor In Hof verskyn op hierdie aanklag. Nou hoewe1 verhore onmiddelik na arrestasie kan geskied, ek meen nou tog dat jy l( moet besef dat jy nie verplig is om onmiddellik te pleit op In aank1ag en dat die saak onmiddellik afgehandel moet word nie. Dit is In ernstige aanklag teen jou indien jy tyd nodig het om In regsverteenwoordiger te raadpleeg, dan kan jy so In versoek rig en die Hof sal dit oorweeg. dit omdat ek nie wil he jy moet later kan se~wel Ek noem ek is gearresteer en onmiddellik voor die Hof gebring en het verplig gevoel om te pleit op In aanklag nie. Hoewel die Hof sake spoedig na arrestasie kan afhandel beteken dit nie dat hierdie Hof enigsins van mense verwag om onmiddellik te 2 pleit sodra as hulle by die eerste geleentheid verskyn voor die Hof nie. Maar as jy regtig wil pleit en die saak na afgehandel word kan jy so aandui en die Hof sal voor~aan. Verstaan jy dit? Ek verstaan, Edelagbare. Nou is jy gereed om voo~te gaan met die saak vandag? Ek ls gereed, Edelagbare. Die saak kan maar voort gaan. En is u gereed om te pleit op die aanklag? Ek is gereed, Edelagbare. Dan Is dit u eie keuse dat die saak vandag aangaan en dat u vandag pleit op die saak? Dit is op my eie keuse, 3C

Q.. Edelagbare. Goed, het jy die aanklag verstaan, toe dit is uitaanklagtes ge1ees? Ek verstaan die Edelagbare. Wat p1eit u daarop? Ek pleit skuldig, Edelagbare. Ek wil he jy moet verstaan hoewel jy skuldig pleit dat a1vorens u in hierdie hof kan skuldig bevind moet die Hof tevrede wees dat u al die beweerings vervat in die aanklag, e rken nou om di t vas te stel sal die Hof aan j ou vrae stel. Maak seker dat jy elke vraag verstaan voordat 'n jy antwoor~ en maak seker dat jy~waare, korrekte antwoord 10 gee, want jy moet besef op wat jy antwoor~ jy skuldig bevind kan word. Verstaan jy dit? Ek verstaan, Ede1agbare. Nou dit word beweer dat u gedurende November 1976, u b y die Pan Africa's Congress aangesluit het. Is dit so? Dit is so, Edelagbare. Dit word verder beweer dat die doelstellings van die Pan Africa's Congress onder andere was om die regering van die Republiek van Suid Afrika omver te verwerp deur middel van geweld en of ander middels of middele wat die handhawing van wet en orde in gevaar stel. Was u bewus dat 20 dit 'n doelste11ing is?-- Ek was daarvan bewus, Edelagbare. En dit word beweer dat u daarna die Republiek van Suid Afrika verlaat het. Is it true? Dit is so, Edelagbare. Is u In Suid Afrikaanse burger? Ek is Edelagbare. En w~~n u in Suid Afrika hier in - by Diepkloof? --- Ja, Edelagbare. Dit word beweer dat u dan gegaan het na Swaziland? Is dit reg? Dit is so, Edelagbare. En waarheen het jy Na Mocambique, Edelagbare. gegaan vanaf Swaziland? 3(-

3. Ell van daar het jy waarheen gegaan? Na Tanzania, Edelagbare. Nou, waarom het jy die Republiek verlaat, het u enige iets in gedagte gehad toe jy die Republiek verlaat t e het of wa t - gaan doen of wat te gaan ondergaan? Edelagbare, ek was ontevrede met my werk en met die regering van die Republiek van Suid Afrika. Ek het by d i e P.A. C. aangesluit en toe het ek die Republiek verlaat om opleiding, militere opleiding, te kry sodat ek later saam met andere sal terug kom en die regering van die Republiek van Suid Afrika oorneem. 10 Op welke wyse - wat was u gedagte, wat was u plan, welke wyse sal julle aanwend? Deur die regering te beveg, Edelagbare, dit aan te val. S o~ ju lle geweld gebruik? Ons sou geweld gebruik, Edelagbare. En so~ j ulle gestel het daarby? die wet en orde van die Republiek in gevaar Ja, Edelagbare. En waarheen was u eintlik op pad u het nou gese u het was by Swaziland, Mocambique en Tanzania, waar, wat was u eindb estemming eintlik? Edelagbare, ons het 2C van Tanzania af na Malawi gegaan. Die eintlike bestemmi ng was Libya, dit is waar ons die opleiding sou kry. Ek het van Malawi af teruggekom na die Republiek van Suid Afrika. Maar het u toe uiteindelik n ie die opleiding gekry nie? Nee, Edelagbare, ek het n i e opleiding, fisiese opleiding gekry nie. Wat ek gekry het is net toesprake, politieke toesprake. nou Mnr Moeketsi, besef jy dat wat j y -aan die Hof meegedeel het, die Hof jou kan skuldig bevind, op die aanklag jy erken d i e bewerings vervat in die aanklag? Besef jy dat j y daarop 3( skuldig bevind kan word? Ek besef dit, Edelagbare.

4. IIou jy daarby? Ek hou daarby, Edelagbare. Is daar nog enigliets wat jy wil byvoeg? Nee, Edelagbare, ek wil niks byvoeg. HOF : Mnr Hattingh, dit blyk dat die beskuldigde die beweerings vervat in die aanklag erken. Is daar enige submissies wat u wil voorle vir oorweging voordat die Hof uitspraak, Ho f uitspraak oorweeg? DIE STAATSAANKLAER SPREEK DIE HOF AAN. DEUR DIE HOF: Is daar enige iets hoegenaamd wat die beskuldigde nou vir ons voorle op die meriete van die 10 saak voordat die Hof uitspraak oorweeg? --- Nee, Edelagbare, ek het niks te se nie. UITSPRAAK HOF : Die beskuldigde 'n ses-en-twintige jarige man staan t~reg op In aanklag van oortreding Artikel 21 (b) van Wet 83 van 1967, waarin dit kort saamgevat,beweer word dat hy by die Pan Africa ' s Congress aangesluit het in November 1976; dat die doelstellings van die Pan Africa's Congress onder andere was om die regering van die Republiek van Suid Afrika op gewelddadige wyse omver te wek, wet en 20 orde in gevaar te stel; dat die beskuldigde die Republiek verlaat het gegaan het na Swaziland, Mocambique en Tanzania met die opset om militere opleiding te kry, en dat hy inderdaad wederegtelik probeer het en toegestem het en stappe geneem het om sodanige militere opleiding te ondergaan. sou Wat van nut ~ kon wees om die wet en orde in die Republiek in gevaar te stel a Hy verskyn vandag sonder die hulp van In regsverteenwoordiger. Voordat hy gepleit het, het die Hof hom gevra daarop gewys dat hy nie verplig is om vandag te pleit nie, dat dit 'n ernstige aanklag is. Indien 31 hy tyd wil he om 'n regsverteenwoordiger raadpleeg die Hof 5y aansoek sal oorweeg. Hy het egter aangedui dat hy vandag

5.. afgehandel he. wil plei t en die saak vandag wil ~ Die Hof het dis daarna die beskuldigde se pleit genotuleer,- skuldig. Die Hof in vervolgins het - verduidelik dat alvorens hy skuldig bevind kan word die Hof tevrede moet wees dat hy al die bewer~ngs I vervat in die aanklag erken en dat vrae gestel sal word om dit vas te stel. Die Hof het hom versoek om seker te maak dat hy die vrae verstaan voordat hy antwoord en die ware, korrekte antwoord gee dat hy moet besef dat hy veroordeel kan word op wat hy meedeel. Hy het aangedui dat hy verstaan. Tya~ns ondervraging deur die Hof het die beskuldigde volgens ] oordeel van hierdie Hof al die beweerings vervat en die aanklag erken. Die Hof ag dit nie nodig om dit nou weer in besonderhede te herhaal nie. Dit val doende om te s@ in die omstandighede.. is die Hof tevrede dat In skuldig bevinding uitgebring moet word en die beskuldigde word skuldig bevind op die aanklag. DIE STAATSAANKLAER SPREEK DIE HOF TOE. BESKULDIGDE HET GEEN VORIGE VEROORDELINGS NE. HOF : Mnr Moeketsi, jy kry nou ook die geleentheid om enige iets wat jywil ter versagting van vonnis voor te ie, by wyse van betoog van die bank af waar jy nou staan) of getuienis wat jy kan roep. Ek moet jou aandag daarop bevestig dat die wet In minimum straf van vyf jaar voorskryf, maar hierdie Hof kan tot tien jaar gevangenisstraf ople. So enige iets wat jy wil, wat jy reken ter versagting gereken kan word) kan jy nou voorle. Is daar iets wat jy wil se? Edelagbare, ek het op eie beweging terug gekom na die kepubliek. Ek het na die owerhede gegaan om te pie it vir genade. Edelagbare, die eintlike posisie is dat ek na 30 die owerhede, die Suid Afrikaanse owerhede in Malawi gegaan

6. het. Dit is waar ek gaan vra het om genade en ek is daarvandaan teruggebring na die Re;ubiiek. Edeiagbare, ek het besef dat ek die wet oortree het toe ek weg gaan. Dit is ook hoekom ek eers by die owerhede begin het om aan te meld dat ek van plan is om terug te kom instede daarvan om skelms terug te kom. Ek vra net om genade, dit is al. VONNIS. HOF : Mnr. Moeketsi, die Hof neem in aanmerking wat jy gese het en ter versagting voorgele het, veral die faktor dat jy self besluit het om kop uit te trek uit die onderneming 10 wat jy begin het. Dit is In faktor wat baie sterk in jou guns gereken moet word. Verder is daar ook die feit dat jy eintlik skuldig bevind is, dat jy gepoog het en stappe geneem het om die militere opleiding te ontvang en inderdaad nog nie ontvang het nie. Al die faktore in aanmerking genome, ook die feit natuurlik dat jy eerste oortreder is, is hierdie Hof oortuig dat dit nie In saak is vir enige ander vonnis as die minimum vonnis regverdig nie. Die Hof is egter verplig om die minimum vonnis op te le en dit is vir vyf jaar. Die Hof weet nie, maar daar is seker niks wat die owerheid ver- 2 hinder om die meriete van hierdie saak in oorweging te neem want hulle moet besluit of jy vir die volle vyf jaar aangehou word al dan nie. Vir jou onthalwe meen ek dit is nie onvanpas dat die Hof op reg geplaas indien die Hof die diskresie gehad het, het heel waarskynlik In deel van jou vonnis sou opgeskort het. Ai is dit net as In biyk van erkenning by die feit dat jy self teruggekom het en kop uitgetrek het, uit jou onderneming wat verkeerd was. Dit is egter die Hof se taak om die minimum vonnis nou uit te spreek, en die straf is dan vyf jaar gevangenisstraf.

9EH'l'H'1 KAAT : Ek, d:i ondergetekende, sert ifiseer hiermee dat coorafgaande In ware en juiste oorkonde is van die verrigtinge meganies opgeneem in die saak. DIE STAAT teen SIMON LUCKY MOEKETSI. Saak Nr. 41/ 1 7 ~7 If l. Mev. E. PEROLD.

IN THE 1I1AGISTRATE'S COURT FOR THE REGIONAL DIVISION. OF TRANSVAAL HELD AT JOHANNESBURG. THE ST TE VERSUS SINON. LUCKY MOEKETSI. CASE NO:- JOHANNESBURG. 30th NAY, 1980. PL. CE:- ~:- JUDGE:- 1-1r. P. A.J. KOTZE. FOR THE DEFENCE:- (IN PERSON, (LUCKY, HOEKETSI). {ITNESSES FOR T:rili STATE PAGE

COURT DIVISIO Q. 'SBURG. SI. C E NO I- 41/1787/80. JOR G. $ - 30th, 1980. JU 1-1r P. J OTZ. IN p.c: ON, we y. 0 KET I).

4JJ17 71, I)

Collection Number: AD2021 SOUTH AFRICAN INSTITUTE OF RACE RELATIONS, Security trials 1958-1982 PUBLISHER: Publisher:- Historical Papers, University of the Witwatersrand Location:- Johannesburg 2012 LEGAL NOTICES: Copyright Notice: All materials on the Historical Papers website are protected by South African copyright law and may not be reproduced, distributed, transmitted, displayed, or otherwise published in any format, without the prior written permission of the copyright owner. Disclaimer and Terms of Use: Provided that you maintain all copyright and other notices contained therein, you may download material (one machine readable copy and one print copy per page) for your personal and/or educational non-commercial use only. People using these records relating to the archives of Historical Papers, The Library, University of the Witwatersrand, Johannesburg, are reminded that such records sometimes contain material which is uncorroborated, inaccurate, distorted or untrue. While these digital records are true facsimiles of the collection records and the information contained herein is obtained from sources believed to be accurate and reliable, Historical Papers, University of the Witwatersrand has not independently verified their content. Consequently, the University is not responsible for any errors or omissions and excludes any and all liability for any errors in or omissions from the information on the website or any related information on third party websites accessible from this website. This document is part of a private collection deposited with Historical Papers at The University of the Witwatersrand.