Hoe om Depressie en Bipolêre Versteuring te oorwin. Deur: Dr. Hans Dreyer
Vyf belangrike Simptome van Depressie Die verandering in gedrag is: 1. Verandering in Werkspatroon 2. Verandering in Sosiale gedrag Die verandering in liggaamsfunksies is: 3. Verandering in Slaap patroon 4. Verandering in Eet patroon 5. Verandering in Seksuele patroon
Meer werk Meer sosiaal, (wil mense rondom hom hê) Meer slaap (oorslaap) Meer eet Meer seksuele dryfkrag (hoër libido) OF Minder werk Minder sosiaal, (vermy mense) Minder slaap/kan nie slaap Minder eet Minder seksuele dryfkrag (laer libido)
The male manifistation of Depression is anger
Naam: Oud: Geslag: Daum: 1.Ek voel hartseer, bedroef en af. 2.Vroeg oggend voel ek die beste 3.Ek is, of voel huilerig 4.Ek slaap moeilik 'n nag deur of oorslaap 5.Ek eet soveel soos gewoonlik 6.Ek geniet dit om met "n aantreklike man/vrou te gesels, na te kyk of by te wees 7.Ek kom agter dat ek gewig verloor 8.Ek sukkel met hardlywigheid 9.My hart klop vinniger as gewoonlik 10.Ek raak moeg sonder rede 11.My verstand is so helder soos altyd 12.Ek vind dit maklik om my daaglikse take te doen 13.Ek is rusteloos en kan nie stil sit nie 14.Ek is vol hoop vir die toekoms 15.Ek raak makliker geïriteerd as gewoonlik 16.Ek vind dit maklik om besluite te neem 17.Ek voel onmisbaar en nodig 18.My lewe is baie besig 19.Dit sal vir ander beter wees as ek dood is 20.Ek geniet nog die dinge wat ek altyd geniet het W.W.K. Zung, 1974,1989 ALL RIGHTS RESERVED Min tot nooit Soms Meeste van die Tyd SDS Rou telling SDS Indeks telling Totaal
20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36 37 38 39 25 26 28 29 30 31 33 34 35 36 38 39 40 41 43 44 45 46 48 49 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54 55 56 57 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71 72 73 74 75 76 77 78 79 80 75 76 78 79 80 81 83 84 85 86 88 89 90 91 92 94 95 96 98 99 100 50 51 53 54 55 56 58 59 60 61 63 64 65 66 68 69 70 71 73 74 Rou Telling SDS Indeks Rou Telling SDS Indeks Rou Telling SDS Indeks
SDS Indeks Onder 40 40 tot 49 50 tot 59 60 to 69 70 tot 79 80 en meer Die ekwivalent Clinical Global Impressions Binne normale grense - Geen psigopatologie Distimie Lig tot matige minor-depressie Uitgesproke major-depressie Ernstige major-depressie Uiterste major-depressie
3.Endogene depressie: Depressie wat veroorsaak word deur 'n chemiese wanbalans (Serotonien tekort) wat in die depressiewe persoon aan die gang is en waarskynlik oorgeërf is. Dikwels hou dit ook verband met 'n familiegeskiedenis van depressie (Merck bl. 1592).
4. Reaktiewe depressie: Depressie wat ontstaan het weens eksterne gebeurtenisse soos die verlies van 'n geliefde, egskeiding, konflik met ouers en nog baie ander faktore, wat uiteindelik ook oorgaan in 'n tekort aan Serotonien (Pug, Louw, Gouws, Meyer P 308)
Gedragspatrone wat verander: Werkspatroon verander en Sosiale gedrag verander Liggaamsfunksies wat verander: Slaappatroon verander Eet patroon verander Seksuele dryfkrag verander
Regstelling: Dit kan klink asof ek met hierdie simptome slegte gedrag wil goedpraat, of sê dat dit maar so aanvaar moet word. Dit is glad nie so nie.
Die goue reël waarmee ek werk is: NEVER ALLOW A PERSON TO USE SICKNESS AS AN EXCUSE FOR BAD OR IRRESPONSIBLE BEHAVIOUR J E. Adams Klasaantekeninge 1984
Dendriet Boodskap Dendriet Sinaps Sinaps Dendriet Sinaptiese-opening Dendriet Boodskap
Die probleem is dat die dendriete nie "een aanmekaar stuk senuweebaan is nie maar dit is 'n klomp kort stukkies wat oral met mekaar kontak moet maak. Serotonien-molekule Dendriet Dendriet Sinaptiese-opening
CHEMIESE PROSESSE IN DEPRESSIE As hierdie man in die verkeer ry en sy oog sien 'n rooi lig, dan moet die oog vir die been laat weet hy moet die rem trap om te kan stilhou.
ROOI LIG Die boodskap word nou deur die liggaam gestuur sodat die been die rem kan trap en die motor betyds kan stilhou. Hierdie boodskap word deur die senuweebane gestuur wat soos 'n netwerk fyn kabeltjies deur die hele liggaam loop. Die senuweebaan is nie een aanmekaar Dendriet Dendriet kabel nie, maar kort stukkies kabel (dendriete) wat aanmekaar las. ROOI LIG ROOI LIG ROOI LIG ROOI LIG ROOI LIG ROOI LIG ROOI LIG
SEROTONIEN-MOLEKULES IS SOOS 'N KRUIWA Dendriet ROOI LIG Dendriet ROOI LIG ROOI LIG ROOI LIG
IN SY MEES VEREENVOUDIGDE VORM BETEKEN DEPRESSIE DAT DAAR TE MIN SEROTONIEN-MOLEKULES IS Boodskap word nie oorgedra Dendriet Dendriet
Dendriet Sirkel Denke Dendriet
SSRI "proppies" verhoed die serotonienmolekule om na volgende dendriet te gaan, maar laat boodskap (rooilig) deur. ROOI LIG ROOI LIG ROOI LIG ROOI LIG ROOI LIG ROOI LIG SSRI is 'n afkorting: Selective Serotonien-kruiwa kan 'n Serotonin volgende impuls gaan haal Re-uptake Inhibitor
Oorsake van Depressie en Behandeling 1Chemiese wanbalans Die grootste oorsaak van depressie is 'n chemiese wanbalans. Negatiewe Denke 2 2 3 'n Groot oorsaak van depressie is negatiewe denkpatrone. Eksterne faktore Daar is soms ook eksterne sake wat die spanning verhoog en die depressie aanhelp: 1 3 Medikasie Antidepressante keer dat die serotonienmolekule nie vernietig word nie. Vernuwing van denke Die persoon moet geleer word om anders te dink. Vernuwing van denke. Rom 12:2 Eksterne faktore Hierdie probleme moet ook reggestel word sover moontlik.
NORMALE BEVOLKING Remissie Herstel DISTIMIE Herhaling LIG TOT MATIGE DEPRESSIE Reaksie Terugval Terugval UITGESPROKE DEPRESSIE ERNSTIGE DEPRESSIE UITERSTE DEPRESSIE BEHANDELINGSFASES Akute (6-12 weke) TYD Verloop Met Medikasie Simptoom Vry (4-9 maande) Instandhouding (1 of meer jaar)
MANIESE STADIUM 180-200km/h HIPOMANIESE STADIUM SUPERIEURE STADIUM 160-180km/h 120-160km/h NORMALE BEVOLKING 100-120km/h DISTIMIE 80-100km/h LIG TOT MATIGE DEPRESSIE 60-80km/h UITGESPROKE DEPRESSIE 40-60km/h ERNSTIGE DEPRESSIE 20-40km/h UITERSTE DEPRESSIE 0-20 km/h
MANIESE STADIUM 180-200km/h HIPOMANIESE STADIUM SUPERIEURE STADIUM 160-180km/h 120-160km/h NORMALE BEVOLKING 100-120km/h DISTIMIE 80-100km/h LIG TOT MATIGE DEPRESSIE 60-80km/h UITGESPROKE DEPRESSIE 40-60km/h ERNSTIGE DEPRESSIE 20-40km/h UITERSTE DEPRESSIE 0-20 km/h
MANIESE STADIUM 180-200km/h HIPOMANIESE STADIUM SUPERIEURE STADIUM 160-180km/h 120-160km/h NORMALE BEVOLKING 100-120km/h DISTIMIE 80-100km/h LIG TOT MATIGE DEPRESSIE 60-80km/h UITGESPROKE DEPRESSIE 40-60km/h ERNSTIGE DEPRESSIE 20-40km/h UITERSTE DEPRESSIE 0-20 km/h
PHASES OF UNIPOLAR AND BIPOLAR DEPRESSION 180KM/H 160KM/H 120KM/H 100KM/H Severe Elevated Mania Moderate Elevated Hipo-Mania Mild Elevated Normal population Uninhibited Behaviour Significant impairment Not able to work Agitated Performance Significant impairment Able to work Super Performance without significant impairment Able to work SDS score = -25 to -40 80KM/H 60KM/H 40KM/H 20KM/H Distemic disorder Mild Depression Moderate Depression Severe Depression Poor Performance SDS score = -41 to -50 Bad(No) Performance SDS score = -51 to -60 Significant impairment able to work SDS score = -61 to -70 Significant impairment Not able to work SDS score = -71 to -80 less than -80 is Extreme Depression Unipolar mood disorder Bipolar mood disorder
PHASES OF UNIPOLAR DEPRESSION 180KM/H 160KM/H 120KM/H 100KM/H Severe Elevated Mania Moderate Elevated Hipo-Mania Mild Elevated Normal population Uninhibited Behaviour Significant impairment Not able to work Agitated Performance Significant impairment Able to work Super Performance without significant impairment Able to work SDS score = -25 to -40 80KM/H 60KM/H 40KM/H 20KM/H Distemic disorder Mild Depression Moderate Depression Severe Depression Poor Performance SDS score = -41 to -50 Bad(No) Performance SDS score = -51 to -60 Significant impairment able to work SDS score = -61 to -70 Significant impairment Not able to work SDS score = -71 to -80 less than -80 is Extreme Depression Unipolar mood disorder Bipolar mood disorder
PHASES OF BIPOLAR DEPRESSION 180KM/H 160KM/H 120KM/H 100KM/H Severe Elevated Mania Moderate Elevated Hipo-Mania Mild Elevated Normal population Uninhibited Behaviour Significant impairment Not able to work Agitated Performance Significant impairment Able to work Super Performance without significant impairment Able to work SDS score = -25 to -40 80KM/H 60KM/H 40KM/H 20KM/H Distemic disorder Mild Depression Moderate Depression Severe Depression Poor Performance SDS score = -41 to -50 Bad(No) Performance SDS score = -51 to -60 Significant impairment able to work SDS score = -61 to -70 Significant impairment Not able to work SDS score = -71 to -80 less than -80 is Extreme Depression Unipolar mood disorder Bipolar mood disorder
DOPAMIEN LOMERIG VREESAGTIG EN ANGSTIG BEWEGINGS WORD STADIG ERVAAR GEEN PLESIER NIE HUMEURIG ONOPLETTEND SWAK KONSENTRASIE VERWERK INLIGTING STADIG NORADRINALIEN BEWEGINGS WORD STADIG VERGEETAGTIG DEPRESSIEF SEROTONIEN DEPRESSIEF ANGSTIG PANIEKERIG FOBIES OBSESSIEF KOMPULSIEF EETERIG
DOPAMIEN LOMERIG VREESAGTIG EN ANGSTIG BEWEGINGS WORD STADIG ERVAAR GEEN PLESIER NIE HUMEURIG Moegheid Lae energie Tekort aan motiveering Mood NORADRINALIEN ONOPLETTEND SWAK KONSENTRASIE VERWERK INLIGTING STADIG BEWEGINGS WORD STADIG VERGEETAGTIG DEPRESSIEF DEPRESSIEF ANGSTIG PANIEKERIG FOBIES OBSESSIEF KOMPULSIEF EETERIG SEROTONIEN
DOPAMIEN SR 1 NORADRINALIEN LOMERIG VREESAGTIG EN ANGSTIG BEWEGINGS WORD STADIG ERVAAR GEEN PLESIER NIE HUMEURIG Moegheid 2 Lae energie Tekort aan motiveering (NDRI ) Mood MAOIs 1 ONOPLETTEND SWAK KONSENTRASIE VERWERK INLIGTING STADIG BEWEGINGS WORD STADIG VERGEETAGTIG DEPRESSIEF SSRIs SNRIs 1 DEPRESSIEF ANGSTIG PANIEKERIG FOBIES OBSESSIEF KOMPULSIEF EETERIG 3 TCAs SEROTONIEN 1
The Pharmacology behind depression and antidepressants DOPAMINE 4 inability to experience pleasure psychomotor slowing failure to seek reward 1 SR fatigue 2 low energy lack of motivation (NDRI ) MAOIs NORADRINALNE 1 impaired attention problems concentrating deficiencies in working memory slowness of information processing depressed mood psychomotor retardation SNRIs 1 SSRIs 3 depression anxiety panic phobias obsessions compulsions food cravings SEROTONIN TCAs 1 123 4 Adapted from Stahl and Schmidt et al Noradrenaline dopamine re-uptake inhibitor Tricyclic antidepressants Selective serotonin re-uptake inhibitors Serotonin-noradrenaline re-uptakers Monoamine oxidase inhibitors
MANIESE STADIUM HIPOMANIESE STADIUM ANTIPSIGOTIESE MIDDEL 180-200km/h 160-180km/h SUPERIEURE STADIUM GEMOEDSTABILISEERDER 120-160km/h NORMALE BEVOLKING 100-120km/h DISTIMIE GEMOEDSTABILISEERDER 80-100km/h LIG TOT MATIGE DEPRESSIE 60-80km/h ANTIDEPRESANT
My Grafiek om ups and downs te plot SDS 0 180-200km/h 160-180km/h 120-160km/h 10 20 100-120km/h 30 40 50 60 70 80 80-100km/h 60-80km/h 40-60km/h 20-40km/h 0-20 km/h Datums:
MANIESE STADIUM HIPOMANIESE STADIUM 0 10 20 30 40 50 60 70 80 SUPERIEURE STADIUM NORMALE BEVOLKING DISTIMIE LIG TOT MATIGE DEPRESSIE UITGESPROKE DEPRESSIE ERNSTIGE DEPRESSIE UITERSTE DEPRESSIE WEEK 1 2 3 4 5 6 7 8 9 TYDSDUUR
MANIES HIPOMANIES SUPERIEUR 0 10 20 30 40 50 60 70 80 WEEK 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 TYDSDUUR
FILTER Filter funksioneer normaal Filter funksioneer nie behoorlik nie Blokeer onnodige eksterne stimuli Sensoriese oorbelading
WHO NEEDS MAINTENANCE THERAPY? Patients with 3 Prior Episodes Patients with 2 Risk Factors for Recurrence: - Family Hx of Affective Disorder - Hx of Frequent Episodes - Long Duration of Individual episodes - Poor Sx Control During Continuation - Onset After age 60 - Double Depression - Comorbid Anxiety Disorder or Substance Abuse Keller and Boland, Biol Psychiatry. 1998; 44;348