Saamgestel deur: Ebeth Marais Webblad:

Similar documents
Hoe om n DS160 in te vul, en so aansoeke te doen vir jou visum:

UNIVERSITY OF CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS International General Certificate of Secondary Education

Simmetrie. Wanneer ons n spieël voor iets sit, dan sien ons n beeld van die regte voorwerp in die spieël, soos in die prentjie.

DEPRESSIE101. panic attacks - inside the brain TALKING about anxiety attacks. hanteer angstigheid beter snellers vir 'n paniekaanval

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

JEUG GEBEDSAAND: n Verhouding met God

Hoe kan ek my maatjie wat kanker het help?

Om te ontdek hoe diere aangepas is om in hulle habitat te oorleef *

MUSIEK - VOKAAL. 17 Augustus 20 Augustus Voorsitter: Lorraine Kirk

July rd Issue

Hervormingssondag: Galasiërs 3:23-29

DIE 5 VOORWAARDES VIR GEBEDSVERHORING

Ons mooi taal * Siyavula Uploaders

2. Waarheen? Outsiders toe!

Rift Valley fever is a fever-causing viral disease that affects livestock and humans in Africa. It is most common during years of heavy rainfall.

Wellington Terapeutiese- en Beradingsdienste Therapeutic and Counselling Services

DIE MARSHMALLOW TOETS EN JOU GELUK

DIE 4 OOGMERKE VAN GEBED

STRESBELEWING BY LEERDERS MET LEERINPERKINGE IN DIE INTERMEDIÊREFASE. deur MJ VAN BREDA

IN THE SUPREME COURT OF SOUTH AFRICA. (TRANSVAAL PROVINCIAL DIVISION). THE STATE versus NELSON MANDELA AND OTHERS. - EXTRACT OF EVIDENCE -

To receive this information in ENGLISH, send an to Data Entry Werkers Benodig!!

SILLABUS / SYLLABUS AA KLAVIER / PIANO

DR CARMEN SPIES & DR MARIETJIE WEAKLEY PRACTICE PHILOSOPHY REGARDING CHILDREN PATIENTS. (Afrikaans op bls 3 & 4)

KYNOBUFF IN CASE OF POISONING PLEASE PHONE / IN GEVAL VAN VERGIFTIGING SKAKEL l Netto Volume

BELLVILLE NETBAL OEFENPROGRAM WEEK PROGRAM

WEEK PROGRAM WEEK MAN DINS WOENS DON VRY SAT SON SPOED FIKSHEID 1 GYM SESSIE 3 GYM SESSIE 7 SPOED FIKSHEID 2 SPOED FIKSHEID 3 GYM SESSIE 11

LES 2. Fokus: Die klank van musiek en musiekinstrumente in taalvorm. Nota: Blootstelling aan musikale klanke in digkuns en ander inligtingsbronne.

Jaar. CHOOSE to HEAR KIES OM TE HOOR

8679 AFRIKAANS LANGUAGE 8679/02 Paper 2 (Reading and Writing), maximum raw mark 70

[Basiese inligting rondom paniek en angs soos opgeneem in DSM-5 (The Diagnostic and Statistical Manual of Mental Disorders, Fifth Edition (DSM-5)]

Ek is gedoop. Dr Hennie van Wyk

Market comment Markkommentaar. October / Oktober 2015

Huntington Disease. Algemene Inligting. Neurogenetic Clinic, Groote Schuur Hospital. Division of Human Genetics, University of Cape Town

STUDIEMETODES. n Paar waardevolle wenke t.o.v.: 1. Korrekte studie-omgewing. 2. Doelwitstelling. 3. Sleutelwoorde. 4.

As mens nie droom nie lewe jy nie. Omdat ons in n almagtige

OPSIES WANNEER JY DIE AFTREEFONDS VERLAAT UMBRELLA FUNDS

The evaluation of a new haematological cell counter, the CELL-DYN 3500, on canine leukocyte differential counts

*Gebaseer op die Nasionale Kanker Register Leeftyd risiko vir prostaatkanker 1:27. testikulêrekanker 1: peniskanker 1:1 114

FACULTY OF SCIENCE FAKULTEIT NATUURWETENSKAPPE DEPARTMENT OF BOTANY AND PLANT BIOTECHNOLOGY DEPARTEMENT PLANTKUNDE EN PLANTBIOTEGNOLOGIE

A water-soluble foliar feed with a wide range of nutrients for plants. n Wateroplosbare blaarvoeding met n wye reeks voedingselemente vir plante.

Was dlt omdat julle vir hulle die klerasie vervoer het? ---Bulle klaasie was by ons gewees.

Ontwerp rn maak 'n houer *

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

OUTDOOR Name of interviewer Naam van ondervraer... ONDERVRAERS INSTRUKSIES INTERVIEWERS INSTRUCTIONS

n DOEL SONDER N PLAN IS NET N DROOM/A GOAL WITHOUT A PLAN IS JUST Dr. Ilse de Beer

PW Graad 5 Vierde kwartaal: Eksamen afbakening

Sitrus Snoei. 3 Snoei Praktyke. Leergids. Kopiereg. Posbus 461, Hillcrest, 3650 (031)

VERTE-X-PLODE Reg. No. B 3602 Act/Wet No. 36 of/van 1947

Groete van Precept Ministries Ons is so bly dat jy gekies het om God se Woord te bestudeer. Daar wag n ryk tyd op jou, waartydens jy sal leer van

ACTIVE INGREDIENT / AKTIEWE BESTANDDEEL: Brodifacoum (Anticoagulant) /Brodifakoum (Bloedstolweermiddel)..0,75 g / 500 m ; 1 Litre

nie. Ek het eintlik baie sleg hieroor gevoel.

ESTER VILJOEN: Christine Basson RUFUS: Johann van Heerden GREGORY: Marthinus Basson SANDRA: Lynne Maree

LUSERN BOME. Lusern bome en veldbrande

Hoe om te begin 5. Begin TomTom App... 5 Opdatering van jou TomTom App... 5 GPS-ontvangs Om 'n roete te beplan 6

Faith soldiers. Grenslyn 2016 (B) God se soldate ///////////////////////////

Word n internasionaal-geregistreerde Weight Management Coach

AFRIKAANSE TEKS vir. ʼn produksie gemik as teenvoeter vir. Geweld teen Vroue DIE ELMBOOG LIG DIE HAND

t BABBELTJE Vakansie in Holland Only where children gather is there any real chance of fun Mingon McLaughlin

Welkom by COS 151. Introduction to Computer Science Inleiding tot Rekenaarwetenskap

02 ]uister jy na ander mense se idees? Bylaag 1.1

0548 SECOND LANGUAGE AFRIKAANS 0548/02 Paper 2 (Listening), maximum raw mark 30

by Carolyn Sholto-Douglas-Vernon

THE DEVELOPMENT AND EVALUATION A HEALTH-RELATED FOTONOVELA ABOUT TIK USE IN THE W-CAPE AND N-CAPE

In voeling. John Ackerman

Hoe om krag te spaar Grondslagfase (Graad 3) Opvoedersgids Huistaal, Eerste Addisionele Taal, Wiskunde, Lewensvaardighede

rivier Rivier ek is jammer~---deurgegaan. Goed, binne in Lesotho waar is jy toe heen?---ons het 'n 10

Versamel inligting om algemene vrae te beantwoord *

Adams, J.F., (1980). Understanding adolescence: current developments in adolescent psychology. Boston: Allyn & Bacon.

Module 4. Databasisse

Allegretto Provincial Eisteddfod Syllabus 2018

A NARRATIVE EXPOSITION OF SERIAL MURDER IN SOUTH AFRICA BRIN ALLAN HODGSKISS SUBMITTED IN PARTIAL FULFILMENT OF THE REQUIREMENTS FOR THE DEGREE

Luister, lees en punktuasie *

Wat sê. se oor depressie? PROFESSIONELE HULP VIR DEPRESSIE & ANGS webtuistes kontaknommers e-posadresse

I declare that the thesis, which I hereby submit for the degree Ph.D. at the University of Pretoria, is my own work and has not previously been

Die Draaijakkalse! n Kort klug vir twee. deur. Nico Luwes. Debuteer op Aardklop Idee

Hoe om te vas en te bid

SAVF het op die 19de Oktober jaar oud geword. Op hierdie dag tydens die driejaarlikse Kongres het SAVF geskiedenis gemaak:

deur Anton Krueger en Ruan Kemp

GOVERNMENT GAZETTE, 19 JANUARY 2012 IMPORTANT NOTICE The Government Printing Works will not be held responsible for faxed documents not receiv

Although this remedy has been extensively tested under a large variety of conditions the registration holder does not

FOR ANIMAL USE ONLY. BERENIL R.T.U. Reg. No. G2702 (Act 36/1947) Namibia Reg. No. V00/17.4.2/638 NS0

STEUN NIE OP JOU EIE INSIG NIE

FAMILIENUUS. Here gee my HOOP wat groei FEBRUARIE Want elkeen hoort in n geestelike gesin

Droom - Glo - Doen. Daar is weer vanjaar gelyklopend 2 ander feeste in die Oos-Kaap ( Jeffereysbaai) en Gauteng ( Heidelberg).

Die maak van 'n kledingstuk *

Moenie bang wees vir boelies nie!

Pssst!! Wil jy meer mense bereik met jou advertensie? Adverteer dan in Leerkrag!

DG s Ramblings. Newsletter of District Governor Lance Maytham September Edition 3

Kampeervaardigheid II

University of Pretoria EXERCISE PRACTICES, DIETARY HABITS WITH TYPE... I DIABETES YVONNE PAUL

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE

F U N G I N E X. Active Ingredient / Aktiewe Bestanddeel. Triforine g/l...triforien

A PLAY TECHNIQUE PROGRAMME FOR AUTISTIC CHILDREN IN MIDDLE CHILDHOOD

APPROVED PACKAGE INSERT FOR INGELVAC MYCOFLEX

Maaltyd vir een. n Vertaling deur. Nico Luwes. van. Dinner for one (Lauri Wylie 1920)

JY MOET WEER GEBORE WOR D

BELLVILLE O/16 OEFENPROGRAM WEEK PROGRAM WEEK MAN DINS WOENS DON VRY SAT SON

IN THE MAGISTRATE ' S COURT FOR THE REGIONAL DIVISION OF TRANSVAAL HELD AT JOHANNESBURG.

SONDAG 29 Des 2002 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID OGGENDDIENS

BELLVILLE RUGBY BODYWEIGHT OEFENPROGRAM

Transcription:

. Saamgestel deur: Ebeth Marais Webblad: www.guitar4kids.com Oulike websites waar jy liedjies gratis kan aflaai: http://singalongwith.us/ http://www.chordie.com/ http://www.ultimate-guitar.com/ lle regte van hierdie kursus, wat gereproduseer word, word voorbehou. Kopiëring, direk of indirek, van hierdie kursus word verbied. BIE NKIE T EK KN STT MK OP U EERLIKHEI. Moet asseblief nie hierdie kursus kopieër nie. Hier is baie ure en weke se werk in om aan u n goeie produk te bied.

2. Baie dankie vir jou belangstelling in Guitar4kids se beginners kitaar kursus. Mag jou droom om kitaar te leer speel, waar word. VOORWOOR Baie welkom vandag by jou eerste kitaar les. Ek hoop dat jy dit baie sal geniet en baie sal leer. Ontspan, wees rustig binnekort gaan jy sommer baie lekker kitaar kan speel. Hierdie kursus is oorsponklik geskryf as n 6 weke beginners kursus. us wil ek aanbeveel dat jy elke les week vir week hanteer. it is baie, baie belangrik om elke les se drukke en liedjies baie goed te oefen vir ten minste n week lank, voordat jy aanbeweeg na n volgende les. Indien jy te vinnig aanskuif en nie goeie vaslegging van elke les doen nie, gaan jy iewers in die loop van die kursus óf belangstelling verloor omdat dit te ingewikkeld gaan raak, óf jy gaan baie sukkel met die aanleer van nuwe drukke en liedjies omdat die vaslegging nie goed gedoen is nie. Indien n mens egter enige iets in die lewe wil bereik, moet jy hard werk daarvoor. Niks kom sommer net vanself nie. Gedurende hierdie kursus, sal ek al die nodige kennis en inligting met jou deel. Maar indien jy nie elke dag oefen nie, gaan jy eerstens baie stadig vorder en tweedens gaan jy moedeloos word. Wanneer mens die begeerte het en met deursettingsvermoë iets aanpak, kan jy jou ideale bereik en n sukses daarvan maak. lles hang af van jou gesindheid! ie heel belangrikste is dat kitaar speel nie vir jou n staf moet wees nie, maar iets wat jy geniet. ie eerste paar lesse gaan dit vir jou voel jy kry niks reg nie, maar hou net aan!! Voor jy jou oë uitvee, kan jy jou eerste liedjies speel. Sterkte vir jou en mag Jesus jou help om jou droom om kitaar te kan speel, te verwesenlik! Ebeth Marais Selfoon Nommer: 084 408 9206 E-Pos adres: ebeth.marais@gmail.com Webblad : http://www.guitar4kids.com

IE VOLGENE IS BELNGRIK VOOR JY BEGIN WRUIT BESTN N KITR Eerstens, voor jy kan begin kitaar speel, moet jy weet waaruit n kitaar bestaan. Kom ons kyk na die voorbeeld hieronder: 3. Stempenne Sporte 6de Snaar ste Snaar Brug BELNGRIK OM TE ONTHOU Onderste snaar is snaar en jy tel op na bo ie dikste snaar is nr. 6 Sporte (of frets in Engels) sport net na stempenne Jou vinger nommers

4. OM N KITR IN TE STEM Tweedens is dit baie belangrik om te weet hoe jy jou kitaar stem. aar is niks so swaar op die oor soos n instrument wat vals speel nie. aar is baie verskillende maniere om n kitaar in te stel. Hieronder word n paar genoem: Elektroniese stemeeheid n Elektroniese stemeenheid is te koop by musiek winkels. Hierdie toestel is baie akkuraat en sensitief. Prys begin so vanaf R50. Op Gehoor an is daar die opsie om jou kitaar op gehoor in te stem. Indien jy geen van die bogenoemde apparate tot jou beskikking het nie, en jy wil graag jou kitaar instel, is dit baie belangrik om hierdie tegniek aan te leer: ie 6 de snaar is die dikste van al jou snare. us is hierdie snaar die een wat nie sommer uitstel nie. Veronderstel dus dat jou 6 de snaar reg of baie naby aan reg is. ruk nou die 6 de snaar in die 5 de sport vas. Terwyl jy die snaar styf druk, stram nou die 6 de en 5 de snaar. ie 5 de snaar se klank moet dieselfde wees as die 6 de, dan is die 5 de korrek ingestem. Indien die klank nie dieselfde klink nie, draai dan die 5 de snaar stywer / slapper na gelang van of die snaar se klank te laag / te hoog is. Sodra korrek, skuif nou jou vinger na die 5 de snaar, 5 de sport. Speel nou die 5 de en 4 de snaar. oen dieselfde soos bo. Sodra 4 de korrek is, skuif jou vinger na die 4 de snaar, 5 de sport, en speel dan weer die 4 de en 3 de snare. Sodra 3 de korrek is, skuif nou jou vinger na 3 de snaar, maar LET WEL, 4 de sport.

5. Speel nou 3 de en 2 de. oen dieselfde soos bo. Sodra 2 de snaar korrek is, skuif nou jou vinger na 2 de snaar, maar LET WEL, terug na 5 de sport. Speel die 2 de en ste snaar en stem in soos nodig. En siedaar!! Jou kitaar is ingestel. Onthou egter dat dit baie oefening verg om jou kitaar so in te stel, aangesien jou gehoor ook geoefen moet word om fyn, suiwer en reg te luister. ie eerste paar keer gaan jou kitaar dalk valser uitkom, maar hou net aan. is ook baie belangrik om in n stil vertrek te sit, wanneer jy jou kitaar op gehoor instem. STERKTE!! E G B E 6 de snaar ste snaar

6. Met n klavier Indien jy n klavier besit of toegang tot een het, kan jy jou kitaar op die klavier instem. Onthou egter; wanneer jy hierdie metode gebruik druk jy slegs die betroke noot op die klavier en stram die snaar verbonde aan daardie noot. Geen snare word gedruk wanneer jy hierdie metode gebruik nie. Hieronder is n illustrasie wat die metode uitbeeld. C E G B C E M I E L 6 5 4 3 2 = SNRE PLEKTRUMS Plektrums is baie handige items wanneer jy kitaar speel. it verbeter die klank gehalte en volume wat uit jou kitaar kom. Vir die begin beveel ek egter aan om net eers met jou duim te stram en later van n plektrum gebruik te maak. ie rede hiervoor is sodat jy eers ten volle kan konsentreer op die aanleer van die drukke en nie die stram van die snare nie. Later in die kursus sal daar spesifiek op die ritmes en stram gekonsentreer word.

7. VINGERNWYSINGS it is baie belangrik om te weet watter nommer elke vinger het. Wanneer die drukke aangeleer word, word daar op die illustrasies van nommers gebruik gemaak. Hierdie nommers is die spesifieke vinger wat op daardie betrokke snaar en sport gedruk moet word. 4 3 2 ie duim hou agter die nek van die kitaar vas en is om hierdie rede nie genommer nie. MUSIEK SLEUTELS lle musiek wat geskryf, gespeel en gesing word, is altyd in n sleutel. aar is baie verskillende musiek sleutels, maar ons begin met die maklikste op die kitaar naamlik - sleutel. Wanneer jy in n betrokke sleutel speel, sing ens. is daar sekere akkoorde wat pas by daardie sleutel. it gaan jy nog alles leer soos ons vorder. IE VERSKILLENE RUKKE SE ILLUSTRSIES Hieronder is n voorbeeld van hoe n illustrasie lyk wanneer ons die verskillende drukke gaan begin aanleer. it is van uiterste belang om baie mooi op te let watter vinger, op watter snaar en in watter sport geplaas moet word. s dit nie presies soos in die illustrasies en foto s gedoen word nie, gaan die drukke verkeerd reg aangeleer word nie. SPORTE VINGERS VOORBEEL VN ILLUSTRSIES majeur SPORT SPORT 2 2 SPORT 3 3 Nou kan jy aanbeweeg na Les STERKTE!!! SNRE- 6 5 4 3 2

8. KITR LES Voordat jy met les begin, wil ek jou versoek om asseblief deeglik deur BELNGRIK VOOR JY BEGIN werk. Hier leer jy al die basiese aspekte van kitaar speel, byvoorbeeld:. ie verskillende maniere om n kitaar in te stel 2. Vingeraanwysings 3. Verduideliking van hoe die snare, sporte en illustrasies van die drukke werk. -SLEUTEL In les behandel ons -sleutel, aangesien dit een van die maklikste sleutels op n kitaar is. ie 3 basiese drukke wat in -sleutel gebruik word is: majeur + majeur + G majeur Voortaan wanneer daar slegs G ens. Staan, is dit altyd die majeur klank, maar dit word nie bygeskryf nie. Ons gaan ook 7 saam met, G, en leer. Wanneer n druk tussen (hakkies) geplaas word, beteken dit jy kan die druk speel, maar dis nie n moet nie. Wanneer jy egter hierdie drukke tussen ( ) inspeel, rond dit jou liedjie af en klink dit mooier. BIE BELNGRIK ie illustrasies van bogenoemde drukke volg hierna. Maak asseblief baie seker dat jy die regte vinger, op die regte snaar en in die regte sport plaas. it is baie belangrik, want sodra jy n druk eers verkeerd aangeleer het, is dit baie moeilik om dit dan te verander. us is die eerste vaslegging baie belangrik. JOU EERSTE LIEJIES Wanneer jy begin om jou eerste liedjie te oefen, onthou om met jou ander hand net eers af te stram. Konsentreer eers op die aanleer van die drukke. Later in die kursus sal ons aandag gee aan verskillende ritmes en jou slag. Indien jy die betrokke liedjie ken, sing saam terwyl jy speel, al hak jy hoe baie vas; dit maak nie saak nie HOU NET N!!! VINGER OEFENINGE OEN IT SO GEREEL S MOONTLIK! Sien bladsy 42. it is n opsomming van al die drukke wat jy leer in die kursus. Elke week moet jy vinger oefeninge doen van die drukke wat jy geleer het van les tot waar jy die betrokke week is. oen as volg: Spring tussen die drukke rond, sommer deurmekaar. Stram elke druk net een keer, dan spring jy weer bv. C ens. Wanneer jy dus nie baie tyd het om te oefen nie, doen n paar maal hierdie oefening van al die drukke wat jy al geleer het. Gou-gou sal jy toe oë jou vingers kan wissel!!!!

9. 2 3 MJEUR 2 3 MJEUR 2 of 3 7 (Los net jou middelste vinger of speel met en 2) 2 3 G MJEUR

0. MZING GRCE * Jy leer 7 in les 2 so oefen die ( 7 )* G liedjies weer as jy les 2 geleer het mazing grace, how sweet the sound - ( 7 ) That saved a wretch like me ( 7 ) I once was lost G But now I m found ( 7 ) (G ) Was blind but now I see. BECUSE HE LIVES ( 7 ) G Because He lives, I can face tomorrow ( 7 ) Because He lives, all fear is gone. ( 7 ) Because I know, yes I know G He holds the future My life is worth the living ( 7 ) (G ) Just because He lives. SLEUTEL LIEJIES MOOI EINIG = G + Onthou jou vinger oefeninge!!

. n PR EKSTR LIEJIES OM TE OEFEN.(ekstra liedjies is nie op C) HPPY BIRTHY Happy birthday to you Happy birthday to you G Happy birthday dear. Happy birthday to you EK WNEL IN IE LIG VN GO Ek wandel in die lig van God [ I m walking in the light of God Ek wandel in die lig van God [ I m walking in the light of God G G Ek wandel in die lig, ek wandel in die lig [ I m walking in the light, I m walking in the light Ek wandel in die lig van God. [ I m walking in the light of God. HE S GOT THE WHOLE WORL He s got the whole world in His hands He s got the whole world in His hands He s got the whole world in His hands He s got the whole world in His hands. He s got the wind and rain in His hands. He s got the wind and rain in His hands. He s got the wind and rain in His hands. He s got the whole world in His hands.