Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education *8496711001* AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/05 Paper 5 Oral Assessment A October/November 2017 Approx. 15 minutes No Additional Materials are required. READ THESE INSTRUCTIONS FIRST For the first part of this oral your Examiner will ask you a few questions about yourself. This section will not be marked. Your oral achievement will be based on the assessment task outlined on the back of this card. The whole test should take about fifteen minutes. LEES EERS HIERDIE INSTRUKSIES Tydens die eerste deel van hierdie mondeling sal die eksaminator jou n paar vrae oor jouself vra. Dit is nie deel van die eksamen nie. Jou mondelinge prestasie sal gebaseer word op die opdrag wat agter op hierdie kaart verskyn. Die hele eksamen behoort ongeveer vyftien minute te duur. This document consists of 2 printed pages. DC (RW) 142902/2 [Turn over
2 A Reëls en regulasies Reëls is nodig om orde te skep. Bespreek hierdie onderwerp met die eksaminator. Gebruik asseblief die volgende idees om die gesprek te laat vloei: Is al die reëls en regulasies werklik noodsaaklik in skole en by die huis? Voel jy dat leerders na skool makliker beheer verloor of juis nie? Redes hoekom tieners dikwels nie by beperkings kan hou nie. Is jy altyd in beheer in moeilike situasies? Dink jy dat dit goed is om te eksperimenteer sodat jy nie iets mis nie? Jy kan ook enige van jou eie verwante idees gebruik. Jy mag egter geen notas maak nie. Permission to reproduce items where third-party owned material protected by copyright is included has been sought and cleared where possible. Every reasonable effort has been made by the publisher (UCLES) to trace copyright holders, but if any items requiring clearance have unwittingly been included, the publisher will be pleased to make amends at the earliest possible opportunity. To avoid the issue of disclosure of answer-related information to candidates, all copyright acknowledgements are reproduced online in the Cambridge International Examinations Copyright Acknowledgements Booklet. This is produced for each series of examinations and is freely available to download at www.cie.org.uk after the live examination series. Cambridge International Examinations is part of the Cambridge Assessment Group. Cambridge Assessment is the brand name of University of Cambridge Local Examinations Syndicate (UCLES), which is itself a department of the University of Cambridge. 0548/05/RPC/O/N/17
Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/05 Paper 5 Oral Assessment B October/November 2017 Approx. 15 minutes No Additional Materials are required. READ THESE INSTRUCTIONS FIRST For the first part of this oral your Examiner will ask you a few questions about yourself. This section will not be marked. Your oral achievement will be based on the assessment task outlined on the back of this card. The whole test should take about fifteen minutes. LEES EERS HIERDIE INSTRUKSIES Tydens die eerste deel van hierdie mondeling sal die eksaminator jou n paar vrae oor jouself vra. Dit is nie deel van die eksamen nie. Jou mondelinge prestasie sal gebaseer word op die opdrag wat agter op hierdie kaart verskyn. Die hele eksamen behoort ongeveer vyftien minute te duur. This document consists of 2 printed pages. DC (RW) 142902/2 [Turn over
2 B Tegnologie Tegnologie kan mense se lewe vergemaklik of juis bemoeilik. Bespreek hierdie onderwerp met die eksaminator. Gebruik asseblief die volgende idees om die gesprek te laat vloei: Om by te bly in die veranderende wêreld, moet jy tegnologie baasraak. Moet die gebruik van tablette en slimfone in skole aangemoedig of juis verbied word? Tablette en slimfone is nie net n hulpmiddel in die klaskamer nie maar sal handboeke in die toekoms oorbodig maak. Dit is belangrik om leerders bloot te stel aan tegnologie maar net onder toesig, of dink jy leerders het meer vryheid nodig? Tegnologie bied ouers en kinders die geleentheid om saam te leer. Jy kan ook enige van jou eie verwante idees gebruik. Jy mag egter geen notas maak nie. Permission to reproduce items where third-party owned material protected by copyright is included has been sought and cleared where possible. Every reasonable effort has been made by the publisher (UCLES) to trace copyright holders, but if any items requiring clearance have unwittingly been included, the publisher will be pleased to make amends at the earliest possible opportunity. To avoid the issue of disclosure of answer-related information to candidates, all copyright acknowledgements are reproduced online in the Cambridge International Examinations Copyright Acknowledgements Booklet. This is produced for each series of examinations and is freely available to download at www.cie.org.uk after the live examination series. Cambridge International Examinations is part of the Cambridge Assessment Group. Cambridge Assessment is the brand name of University of Cambridge Local Examinations Syndicate (UCLES), which is itself a department of the University of Cambridge. 0548/05/RPC/O/N/17
Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/05 Paper 5 Oral Assessment C October/November 2017 Approx. 15 minutes No Additional Materials are required. READ THESE INSTRUCTIONS FIRST For the first part of this oral your Examiner will ask you a few questions about yourself. This section will not be marked. Your oral achievement will be based on the assessment task outlined on the back of this card. The whole test should take about fifteen minutes. LEES EERS HIERDIE INSTRUKSIES Tydens die eerste deel van hierdie mondeling sal die eksaminator jou n paar vrae oor jouself vra. Dit is nie deel van die eksamen nie. Jou mondelinge prestasie sal gebaseer word op die opdrag wat agter op hierdie kaart verskyn. Die hele eksamen behoort ongeveer vyftien minute te duur. This document consists of 2 printed pages. DC (RW) 142902/2 [Turn over
2 C Die toekoms van Afrikaans Afrikaans is aan die ontwikkel, maar sy groeimoontlikhede in die internasionale wêreld is beperk. Bespreek hierdie onderwerp met die eksaminator. Gebruik asseblief die volgende idees om die gesprek te laat vloei: Het Afrikaans n plek in die internasionale wêreld? Die gedagte dat dit beter is om in Engels as in Afrikaans te studeer. Die idee dat Afrikaanse musiek, flieks en boeke nie op internasionale standaard is nie. Die belang van Afrikaans met betrekking tot n mens se indentiteit. Slegs meer Afrikaanse universiteite sal die taal bevorder; niks anders gaan help nie. Jy kan ook enige van jou eie verwante idees gebruik. Jy mag egter geen notas maak nie. Permission to reproduce items where third-party owned material protected by copyright is included has been sought and cleared where possible. Every reasonable effort has been made by the publisher (UCLES) to trace copyright holders, but if any items requiring clearance have unwittingly been included, the publisher will be pleased to make amends at the earliest possible opportunity. To avoid the issue of disclosure of answer-related information to candidates, all copyright acknowledgements are reproduced online in the Cambridge International Examinations Copyright Acknowledgements Booklet. This is produced for each series of examinations and is freely available to download at www.cie.org.uk after the live examination series. Cambridge International Examinations is part of the Cambridge Assessment Group. Cambridge Assessment is the brand name of University of Cambridge Local Examinations Syndicate (UCLES), which is itself a department of the University of Cambridge. 0548/05/RPC/O/N/17
Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/05 Paper 5 Oral Assessment D October/November 2017 Approx. 15 minutes No Additional Materials are required. READ THESE INSTRUCTIONS FIRST For the first part of this oral your Examiner will ask you a few questions about yourself. This section will not be marked. Your oral achievement will be based on the assessment task outlined on the back of this card. The whole test should take about fifteen minutes. LEES EERS HIERDIE INSTRUKSIES Tydens die eerste deel van hierdie mondeling sal die eksaminator jou n paar vrae oor jouself vra. Dit is nie deel van die eksamen nie. Jou mondelinge prestasie sal gebaseer word op die opdrag wat agter op hierdie kaart verskyn. Die hele eksamen behoort ongeveer vyftien minute te duur. This document consists of 2 printed pages. DC (RW) 142902/2 [Turn over
2 D Toerisme Toerisme is n manier om jou land vir die wêreld te wys, maar dit het ook n prys. Bespreek hierdie onderwerp met die eksaminator. Gebruik asseblief die volgende idees om die gesprek te laat vloei: Suid-Afrika word beskryf as n wêreld in een land. Stem jy saam? Wil jy eerder in jou eie land vakansie hou, of verkies jy die buiteland? Is openbare vervoer op standaard vir toeriste in jou land of moet dit verbeter word om toerisme te bevorder? Die idee dat misdaad toeriste afskrik om n land te besoek en dat meer geld aan beveiliging bestee moet word. Die idee dat toerisme n onrealistiese beeld skep en die diversiteit van jou land nie tot sy reg kom nie. Jy kan ook enige van jou eie verwante idees gebruik. Jy mag egter geen notas maak nie. Permission to reproduce items where third-party owned material protected by copyright is included has been sought and cleared where possible. Every reasonable effort has been made by the publisher (UCLES) to trace copyright holders, but if any items requiring clearance have unwittingly been included, the publisher will be pleased to make amends at the earliest possible opportunity. To avoid the issue of disclosure of answer-related information to candidates, all copyright acknowledgements are reproduced online in the Cambridge International Examinations Copyright Acknowledgements Booklet. This is produced for each series of examinations and is freely available to download at www.cie.org.uk after the live examination series. Cambridge International Examinations is part of the Cambridge Assessment Group. Cambridge Assessment is the brand name of University of Cambridge Local Examinations Syndicate (UCLES), which is itself a department of the University of Cambridge. 0548/05/RPC/O/N/17
Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/05 Paper 5 Oral Assessment E October/November 2017 Approx. 15 minutes No Additional Materials are required. READ THESE INSTRUCTIONS FIRST For the first part of this oral your Examiner will ask you a few questions about yourself. This section will not be marked. Your oral achievement will be based on the assessment task outlined on the back of this card. The whole test should take about fifteen minutes. LEES EERS HIERDIE INSTRUKSIES Tydens die eerste deel van hierdie mondeling sal die eksaminator jou n paar vrae oor jouself vra. Dit is nie deel van die eksamen nie. Jou mondelinge prestasie sal gebaseer word op die opdrag wat agter op hierdie kaart verskyn. Die hele eksamen behoort ongeveer vyftien minute te duur. This document consists of 2 printed pages. DC (RW) 142902/2 [Turn over
2 E Skole Dwarsoor die wêreld is daar verskeie menings oor die onderwys. Bespreek hierdie onderwerp met die eksaminator. Gebruik asseblief die volgende idees om die gesprek te laat vloei: Wat sou jy verkies: seunskole, meisieskole, privaatskole of staatskole? Die idee dat koshuisbywoning by skole verplig moet wees. Is dit n goeie idee om die dra van uniforms in alle skole verpligtend te maak? Bied skole genoeg keuse in sport en kultuur aan? Verbeteringe wat jy graag by jou skool sal wil aanbring. Jy kan ook enige van jou eie verwante idees gebruik. Jy mag egter geen notas maak nie. Permission to reproduce items where third-party owned material protected by copyright is included has been sought and cleared where possible. Every reasonable effort has been made by the publisher (UCLES) to trace copyright holders, but if any items requiring clearance have unwittingly been included, the publisher will be pleased to make amends at the earliest possible opportunity. To avoid the issue of disclosure of answer-related information to candidates, all copyright acknowledgements are reproduced online in the Cambridge International Examinations Copyright Acknowledgements Booklet. This is produced for each series of examinations and is freely available to download at www.cie.org.uk after the live examination series. Cambridge International Examinations is part of the Cambridge Assessment Group. Cambridge Assessment is the brand name of University of Cambridge Local Examinations Syndicate (UCLES), which is itself a department of the University of Cambridge. 0548/05/RPC/O/N/17