RANTSOENBROSJURE VIR VARKE

Similar documents
VLEISBEESTE. ----o0o----

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

PRODUKGIDS PRODUCT GUIDE

Rift Valley fever is a fever-causing viral disease that affects livestock and humans in Africa. It is most common during years of heavy rainfall.

KYNOBUFF IN CASE OF POISONING PLEASE PHONE / IN GEVAL VAN VERGIFTIGING SKAKEL l Netto Volume

VOERBROSJURE PERDEPRODUKTE

MUSIEK - VOKAAL. 17 Augustus 20 Augustus Voorsitter: Lorraine Kirk

VERTE-X-PLODE Reg. No. B 3602 Act/Wet No. 36 of/van 1947

UNIVERSITY OF CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS International General Certificate of Secondary Education

Market comment Markkommentaar. October / Oktober 2015

Hoe kan ek my maatjie wat kanker het help?

Hoe om n DS160 in te vul, en so aansoeke te doen vir jou visum:

FOR ANIMAL USE ONLY. BERENIL R.T.U. Reg. No. G2702 (Act 36/1947) Namibia Reg. No. V00/17.4.2/638 NS0

A water-soluble foliar feed with a wide range of nutrients for plants. n Wateroplosbare blaarvoeding met n wye reeks voedingselemente vir plante.

ACTIVE INGREDIENT / AKTIEWE BESTANDDEEL: Brodifacoum (Anticoagulant) /Brodifakoum (Bloedstolweermiddel)..0,75 g / 500 m ; 1 Litre

SILLABUS / SYLLABUS AA KLAVIER / PIANO

*Gebaseer op die Nasionale Kanker Register Leeftyd risiko vir prostaatkanker 1:27. testikulêrekanker 1: peniskanker 1:1 114

July rd Issue

STRESBELEWING BY LEERDERS MET LEERINPERKINGE IN DIE INTERMEDIÊREFASE. deur MJ VAN BREDA

Simmetrie. Wanneer ons n spieël voor iets sit, dan sien ons n beeld van die regte voorwerp in die spieël, soos in die prentjie.

Om te ontdek hoe diere aangepas is om in hulle habitat te oorleef *

Wildswinkel Voere gebruik verskeie gepatenteerde voertegnologieë wat ons voere uniek maak in die mark.

A PLAY TECHNIQUE PROGRAMME FOR AUTISTIC CHILDREN IN MIDDLE CHILDHOOD

THE USE OF PLAY THERAPY MEDIUMS IN A STRESS MANAGEMENT PROGRAMME WITH CORPORATE EMPLOYEES

ADDENDUM II Education material strengthening the Musical Play

Although this remedy has been extensively tested under a large variety of conditions the registration holder does not

Hervormingssondag: Galasiërs 3:23-29

APPROVED PACKAGE INSERT FOR INGELVAC MYCOFLEX

DR CARMEN SPIES & DR MARIETJIE WEAKLEY PRACTICE PHILOSOPHY REGARDING CHILDREN PATIENTS. (Afrikaans op bls 3 & 4)

F U N G I N E X. Active Ingredient / Aktiewe Bestanddeel. Triforine g/l...triforien

The evaluation of a new haematological cell counter, the CELL-DYN 3500, on canine leukocyte differential counts

Package insert for Enterisol Ileitis (English)

in 2017 gebeur? Wat het met aartappels op die varsproduktemarkte Pieter van Zyl en Laryssa van der Merwe, Aartappels Suid-Afrika

by Carolyn Sholto-Douglas-Vernon

DEPRESSIE101. panic attacks - inside the brain TALKING about anxiety attacks. hanteer angstigheid beter snellers vir 'n paniekaanval

JEUG GEBEDSAAND: n Verhouding met God

Dry matter production, intake and nutritive value of certain Indigofera species

SKAPE ALGEMEEN: UREUM WAARSKUWING (slegs waar en indien van toepassing)

Blood Pressure Information

To receive this information in ENGLISH, send an to Data Entry Werkers Benodig!!

Fermentation of a finger millet-dairy composite gruel

Lionel s News. Maart/March th Edition. P a g e Dear Business Partner

You can also read more about our sales representatives since we are putting a short description of our friendly staff at the end of every edition.

A NARRATIVE EXPOSITION OF SERIAL MURDER IN SOUTH AFRICA BRIN ALLAN HODGSKISS SUBMITTED IN PARTIAL FULFILMENT OF THE REQUIREMENTS FOR THE DEGREE

8679 AFRIKAANS LANGUAGE 8679/02 Paper 2 (Reading and Writing), maximum raw mark 70

University of Pretoria

Sitrus Snoei. 3 Snoei Praktyke. Leergids. Kopiereg. Posbus 461, Hillcrest, 3650 (031)

AANWENDING VAN SOJABONE VIR DIEREVOER

Saamgestel deur: Ebeth Marais Webblad:

DIE INVLOED VAN GRONDVERDIGTING OP DIE FOSFAATOPNAME DEUR TABAK. deur. Jasper Gestaphus Dreyer

SLAGS AS AGRICULTURAL LIMES: REACTIVITY AND HEAVY METAL AND PHOSPHORUS BIO-A V AILABILITY. Johan Hilgard van der Waals

GOVERNMENT GAZETTE, 19 JANUARY 2012 IMPORTANT NOTICE The Government Printing Works will not be held responsible for faxed documents not receiv

DEPARTMENT OF BIOCHEMISTRY / TIME / TYD: 90 MIN DEPARTEMENT BIOCHEMIE BCM 255 MARKS / PUNTE: 85

FACULTY OF SCIENCE FAKULTEIT NATUURWETENSKAPPE DEPARTMENT OF BOTANY AND PLANT BIOTECHNOLOGY DEPARTEMENT PLANTKUNDE EN PLANTBIOTEGNOLOGIE

University of Pretoria EXERCISE PRACTICES, DIETARY HABITS WITH TYPE... I DIABETES YVONNE PAUL

BOND. Reg. No./Reg. Nr. L6756, Act No. 36 of 1947/Wet Nr. 36 van 1947

MODELLED RESPONSE OF THE ELECTRICALLY STIMULATED HUMAN AUDITORY NERVE FIBRE. by Jacoba Elizabeth Smit

CRI Cutting Edge RESEARCH NEWS FROM CITRUS RESEARCH INTERNATIONAL. March 2014 No 177 ACTIVE INGREDIENT. TBZ (1000 ppm) Guazatine (1000 ppm)

SAVF het op die 19de Oktober jaar oud geword. Op hierdie dag tydens die driejaarlikse Kongres het SAVF geskiedenis gemaak:

Kameel Boerevereniging Inligtingsdag 14 November 2017

Kim Nolte DOCTOR PHILOSOPHIAE. In the. FACULTY OF HUMANITIES (Department of Biokinetics, Sport and Leisure Sciences) University of Pretoria

OUTDOOR Name of interviewer Naam van ondervraer... ONDERVRAERS INSTRUKSIES INTERVIEWERS INSTRUCTIONS

Factors affecting mothers' choice of infant feeding method

Demensie is progressief dit beteken dat die simptome geleidelik erger word. Dit hang van elke individu af hoe vinnig dementia vorder.

EFFECTS OF ENERGY SOURCES ON MILK PRODUCTION AND REPRODUCTION OF DAIRY COWS

Ons mooi taal * Siyavula Uploaders

Commercial layers : higher egg production Low feed consumption Low growth rate/body mass Less broodiness

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Before using this product read the label carefully. / Lees die etiket noukeurig alvorens die produk gebruik word. PYBUTHRIN 44

OPSIES WANNEER JY DIE AFTREEFONDS VERLAAT UMBRELLA FUNDS

At Lionel s Vet we appreciate that farming with livestock is a passion not only a means

NEOPYBUTHRIN. REG. NO. L4582 Act No. 36 of 1947 REG. NR. L4582 Wet Nr. 36 van 1947 Namibian Reg. No. N-AR 0592 Nambiese Reg. Nr.

SKELETAL MORPHOLOGY OF THE HUMAN HAND AS APPLIED IN FORENSIC ANTHROPOLOGY

Igno Siebert University of S bosch Aevitas clinic at Vincent Pallotti

VOGES, WND R. Vir doeleindes van hierdie uitspraak word na die respondent. verwys as die eiser en na die eksipiënt as die verweerderes.

Improving efficiency in pig production

LUSERN BOME. Lusern bome en veldbrande

Huntington Disease. Algemene Inligting. Neurogenetic Clinic, Groote Schuur Hospital. Division of Human Genetics, University of Cape Town

Die bepaling van 'n tempokonstante vir die uitv~oei van Cr-gemerkte protelenpartikels uit die rumen van lakterende melkkoeie

FINAL REPORT (Relevant publications may replace the final report)

Nicole Githa Campbell

Appendix A: Letter to Head of the Pretoria Cochlear Implant Program

Persoonlike Finansiële Profielbepaling. Gebruiksbepalings en-voorwaardes

Integrating psychotherapy and alternative healing methods: A phenomenological study.

A TOURING JOURNAL WITH SPORT PSYCHOLOGY

1 st edition NEWSLETTER 2017

FERTIFLO (19) MICRONUTRIENT SOLUTION

FOOD AND HEALTH. P r o t e i n.

Kampeervaardigheid II

ENZYME PROFILING OF A RANGE OF SUGARCANE TISSUE TYPES WITH DIFFERENT LEVELS OF SUCROSE

Modeling the impact of early HIV treatment on. the HIV epidemic in South Africa

Allegretto Provincial Eisteddfod Syllabus 2018

BELLVILLE NETBAL OEFENPROGRAM WEEK PROGRAM

Hoe om te vas en te bid

Jeanita de Pomeroy-Legg. Thesis presented in partial fulfilment of the requirements for the degree of. Master of Nutrition at Stellenbosch University

Module 4. Databasisse

Weens genetiese en tegnologiese vooruitgang verhoog

DIE 5 VOORWAARDES VIR GEBEDSVERHORING

A THREE-MONTHH PROSPECTIVE STUDY OF RISK FOR STRESS FRACTURES SUSTAINED BY SOLDIERS DURING BASIC TRAINING PAOLA SILVIA WOOD DOCTOR PHILOSPOPHIAE

PY 4T4. Reg. No. L4629 Act No. 36 of 1947 Reg. Nr. L4629 Wet Nr. 36 van 1947 Namibian Reg. No. N-AR 0585 Namibiese Reg. Nr.

Transcription:

RANTSOENBROSJURE VIR VARKE

Groeiende varke: Voer vir prestasie Vir enige varkboer is die optimale vet-tot-vleisverhouding belangrik aangesien dit die gehalte van die vleisgraad en derhalwe winsgewendheid bepaal. Al ons rantsoene is wetenskaplik geformuleer om varke van perfekgebalanseerde voer te voorsien wat daartoe bydra dat boere die optimale maervleispersentasie kan behaal. Die optimale vet-tot-vleisverhouding dis die perfekte balans. ONS FOKUS Aanvulling van sog se melk gedurende die eerste week na geboorte. Vrugbaarheid. Optimale spier- en beenontwikkeling. Optimale vet-tot-vleisverhouding. Voerdoeltreffendheid. Voedingsgebalanseerde voer vir die verskillende klasse varke. Volgehoue gehalte. SLEUTELVOERWENKE Verskaf altyd genoeg vars, koel water. Swak watervoorraad kan die groeitempo van varke vertraag en voerinname van lakterende sôe laat afneem, wat tot n afname in kondisie sowel as melkproduksie, kan lei. Voer kruipvoer vanaf 10 dae oud tot n week na speen. Maak seker die kruipvoer is ontoeganklik vir die sog. Hou die sog se kondisie dop; voer volgens liggaamskondisie gedurende die eerste 30 dae van dragtigheid om embriomortaliteit te minimaliseer. Daar word aanbeveel dat sôe n volledige dieet gedurende laktasie ontvang om maksimum melkproduksie te verseker. Lae voerinname sal gewigstoename van die werpsel en daaropvolgend ook reproduksieprestasie, laat afneem. Voer droë sog dienooreenkomstig sodat sy teen die korrekte gewig jong. Voer varkbere die sog-en-beerdieet. Die daaglikse hoeveelheid voer moet volgens die seisoenverskille, kondisie en werkslading van die beer aangepas en verander word. 1

DIE SOGENDE VARKIE Die dragtige sog moet 2-3 weke voor jong ontwurm word om die moontlikheid dat sy wurms aan die pasgebore varkies sal oordra, te verminder. Bestuur is veral deurslaggewend gedurende die eerste 72 uur na geboorte, aangesien die meeste verliese aan varkies gedurende hierdie tydperk plaasvind. Die eerste agt ure na geboorte is deurslaggewend en kan bepaal watter varkies die optimale speengewig bereik of vrek. Pasgebore varkies vrek dikwels weens kouestres, gevolglik moet addisionele verhitting verskaf word. Die kruiparea moet teen 28 ºC gehou word en die kamertemperatuur teen 21-23 ºC. Klein varkies moet ook aangemoedig word om binne 45 minute na geboorte, kolostrum in te neem. Die gedrag van die varkies sal aandui of hul gemaklik is. Individuele varkies moet binne 24 uur na geboorte vir identifiserings- en rekorddoeleindes gemerk word en tande geknip en sterte afgesny word. Varkies wat die eerste paar dae oorleef, se liggaamsgewig verdubbel gedurende elke daaropvolgende week, vir ten minste die eerste drie weke. Sogmelk bevat nie voldoende voedingstowwe om na 21 dae vinnige groei van n jong varkie te handhaaf nie; gevolglik moet kruipvoer voor speen aan die werpsel verskaf word. Klein varkies sal normaalweg rondom 10 dae oud in kruipvoer belangstel. Behoorlike voerveranderinge is noodsaaklik om aggressie en kou aan sterte te minimaliseer, asook om optimale groei te verseker. 2

GROEIENDE VARKE Teoretiese vergelyking van gewig volgens ouderdom, voerinname per dag, bykomende voerinname en voeromsetverhoudingsdata vir groeiende varke.. OUDERDOM (DAE) Lewende gewig (kg) Voer per dag (kg) Bykomende voerinname (kg) VOV (KG) 56 18 63 22 1.0 7.0 1.75 Speenvark 70 26 1.2 15.4 1.92 77 30 1.4 25.2 2.10 84 35 1.6 36.4 2.14 91 40 1.8 49.0 2.23 98 45 2.0 63.0 2.33 105 50 2.2 78.4 2.45 Vleisvark 112 55 2.4 95.2 2.57 119 61 2.6 113.4 2.64 126 67 2.8 133.0 2.71 133 73 3.0 154.0 2.80 140 79 3.2 176.4 2.89 147 85 3.4 200.2 2.99 154 91 3.6 225.4 3.09 161 97 3.8 252.0 3.19 168 103 4.0 280.0 3.29 Spekvark Ons beveel aan dat die Vleisvarkvoer (Porker ration) deurlopend gebruik word indien varke slegs tot 90 kg lewende gewig grootgemaak word. Indien swaarder varke (>90 kg) grootgemaak word, gebruik dan die Spekvarkvoer (Baconer ration) soos voorgeskryf.. 3

SOG EN BEER Voerkoste en sogproduktiwiteit is die twee belangrikste veranderlikes in die varkbedryf. Alhoewel dragtigheids- en laktasiediëte ongeveer 16% van die voergebruik in die jong-totafrondproses verteenwoordig, is dit noodsaaklik dat hierdie diëte korrek volgens die produktiwiteitsvlak van die trop geformuleer word en die regte hoeveelhede gevoer word. Die droë tydperk is die tydsinterval vanaf speen tot jong waartydens die sog onproduktief is. Doeltreffende bestuur van sôe gedurende dragtigheid en laktasie en vanaf speen tot dekking dra daartoe by dat sôe so gou moontlik na speen paar. Behoorlike beervoeding en -bestuur is nodig voor en tydens die paarseisoen. Dit sluit in voeding, hokke, gesondheid en dienskapasiteit. Indien goeie bestuurspraktyke agterweë bly, is die prestasie van n beer dikwels teleurstellend. 4

VOEDINGSTABEL FORMAAT Volvoerrantsoene Konsentrate PRODUK Sow and Boar 140 Econo Lactating Sow Econo Pig Creep 190 Econo Pig Weaner 180 Econo Pig Porker 155 Econo Pig Finisher 156 Wet 36/1947 Reg. Nr. V8857 V17930 V4964 DIERSOORT Sog Beer Sog Sogende varkie V4963 Speenvark V5587 Vleisvark V8844 Spekvark VOERRIGLYN Voer droë sôe 2 kg/dag in die somer en 2.5 kg/dag in die winter. Hierdie is slegs n riglyn aangesien sommige sôe n bietjie meer gevoer moet word as hulle gedurende laktasie gewig verloor het. Voer bere 2 kg/dag in die somer en 2.5 kg/dag in die winter. Indien die beer hard werk, of na gelang van sy kondisie, moet die hoeveelheid voer dienooreenkomstig verhoog word. Maak seker dat die beer nie oorvoed word nie, aangesien hy lui sal word. Na jonghok toe Voer 2 kg/sog/dag tot twee dae na jong. Verhoog daarna die hoeveelheid voer geleidelik oor die volgende sewe dae. Teen die einde van die sewe dae, behoort die sog 2.5 kg/dag plus 0.5 kg vir elke varkie per dag te eet. Voer sôe twee keer per dag (die helfte in die oggend en die helfte smiddae). Hierdie is slegs n riglyn kyk na sog se kondisie, dus wanneer sôe maer is, verhoog die hoeveelheid voer en indien oorgewig, verminder die hoeveelheid. Voer die varkies varkkruipvoer vanaf 10 dae oud tot een week na speen. Die gemiddelde inname oor die tydperk sal 1 kg/varkie wees. Maak seker voerkrippe word daagliks skoongemaak en met vars kruipvoer gevul. Maak seker daar is ten alle tye skoon, vars water beskikbaar. Voer die speenvark vanaf speen tot by 10 weke oud of 30 kg lewende massa. Die gemiddelde inname oor die tydperk moet 15 kg wees. Maak seker voerkrippe word daagliks skoongemaak en met vars kruipvoer gevul. Maak seker daar is ten alle tye skoon, vars water beskikbaar. Voer vleisvark vanaf 10 weke oud tot en met 70 kg lewende massa. Dit behoort ongeveer 65 dae te neem. Die gemiddelde inname oor hierdie tydperk moet 137 kg wees. Maak seker voerkrippe word daagliks skoongemaak en met vars kruipvoer gevul. Maak seker daar is ten alle tye skoon, vars water beskikbaar. Voer die afrondingsrantsoen vanaf 70 kg lewende massa tot en met slag. Maak seker voerkrippe word daagliks skoongemaak en met vars kruipvoer gevul. Maak seker daar is ten alle tye skoon, vars water beskikbaar. Farmix Pig Weaner 310 V7670 Speenvark Sien sak vir menginstruksies. Voer soos met Econo Pig Weaner 180 hierbo. Farmix Porker 340 Farmix Sow and Boar 230 V22904 V22902 Vleisvark Sog en Beer Sien sak vir menginstruksies. Voer soos met Econo Pig Porker 155 hierbo. Sien sak vir menginstruksies. Voer soos met Sow and Boar 140 hierbo. 5

6

A17212 EPOL Berlin Posbus 17, Berlin, Suid-Afrika, 5660 Tel: +27(0)43 685-2111 Faks: +27(0)43 685-2114 EPOL Pietermaritzburg Posbus 1299, Pietermaritzburg, Suid-Afrika, 3200 Tel: +27(0)33 387-2460 Faks: +27(0)33 387-4779 EPOL Pretoria-Wes Posbus 19096, Pretoria-Wes, Suid-Afrika, 0117 Tel: +27(0)12 386-0469 Faks: +27(0)12 386-2147 EPOL Rustenburg Posbus 82318, Rustenburg, Suid-Afrika, 0300 Tel: +27(0)14 538-2832 Faks: +27(0)14 538-1865 EPOL Worcester Posbus 105, Worcester, Suid-Afrika, 6850 Tel: +27(0)23 346-6400 Faks: +27(0)23 346-6464 EPOL PIETERMARITZBURG VERPAKKINGSDEPOT Willowtonweg 17, Pietermaritzburg, Suid-Afrika, 3200 Tel: +27(0)33 387-2460 Faks: +27(0)33 387-4779 www.rclfoods.com RCL FOODS HOOFKANTOOR, TIEN THE BOULEVARD, WESTWAY KANTOORPARK, WESTVILLE, 3629 POSBUS 2734, WESTWAY KANTOORPARK, 3635 REG NO 1966/004972/06 NOVEMBER 2017 7