in 2017 gebeur? Wat het met aartappels op die varsproduktemarkte Pieter van Zyl en Laryssa van der Merwe, Aartappels Suid-Afrika

Similar documents
Market comment Markkommentaar. October / Oktober 2015

Tendense op varsproduktemarkte

STRESBELEWING BY LEERDERS MET LEERINPERKINGE IN DIE INTERMEDIÊREFASE. deur MJ VAN BREDA

SAVF het op die 19de Oktober jaar oud geword. Op hierdie dag tydens die driejaarlikse Kongres het SAVF geskiedenis gemaak:

MUSIEK - VOKAAL. 17 Augustus 20 Augustus Voorsitter: Lorraine Kirk

Simmetrie. Wanneer ons n spieël voor iets sit, dan sien ons n beeld van die regte voorwerp in die spieël, soos in die prentjie.

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

Om te ontdek hoe diere aangepas is om in hulle habitat te oorleef *

Hoe om n DS160 in te vul, en so aansoeke te doen vir jou visum:

Hervormingssondag: Galasiërs 3:23-29

JEUG GEBEDSAAND: n Verhouding met God

UNIVERSITY OF CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS International General Certificate of Secondary Education

*Gebaseer op die Nasionale Kanker Register Leeftyd risiko vir prostaatkanker 1:27. testikulêrekanker 1: peniskanker 1:1 114

DIE INVLOED VAN GRONDVERDIGTING OP DIE FOSFAATOPNAME DEUR TABAK. deur. Jasper Gestaphus Dreyer

The evaluation of a new haematological cell counter, the CELL-DYN 3500, on canine leukocyte differential counts

University of Pretoria EXERCISE PRACTICES, DIETARY HABITS WITH TYPE... I DIABETES YVONNE PAUL

KYNOBUFF IN CASE OF POISONING PLEASE PHONE / IN GEVAL VAN VERGIFTIGING SKAKEL l Netto Volume

Rift Valley fever is a fever-causing viral disease that affects livestock and humans in Africa. It is most common during years of heavy rainfall.

Hoe kan ek my maatjie wat kanker het help?

A PLAY TECHNIQUE PROGRAMME FOR AUTISTIC CHILDREN IN MIDDLE CHILDHOOD

THE USE OF PLAY THERAPY MEDIUMS IN A STRESS MANAGEMENT PROGRAMME WITH CORPORATE EMPLOYEES

DEPRESSIE101. panic attacks - inside the brain TALKING about anxiety attacks. hanteer angstigheid beter snellers vir 'n paniekaanval

DIE MARSHMALLOW TOETS EN JOU GELUK

IN THE SUPREME COURT OF SOUTH AFRICA. (TRANSVAAL PROVINCIAL DIVISION). THE STATE versus NELSON MANDELA AND OTHERS. - EXTRACT OF EVIDENCE -

SLAGS AS AGRICULTURAL LIMES: REACTIVITY AND HEAVY METAL AND PHOSPHORUS BIO-A V AILABILITY. Johan Hilgard van der Waals

SILLABUS / SYLLABUS AA KLAVIER / PIANO

2. Waarheen? Outsiders toe!

Although this remedy has been extensively tested under a large variety of conditions the registration holder does not

8679 AFRIKAANS LANGUAGE 8679/02 Paper 2 (Reading and Writing), maximum raw mark 70

A water-soluble foliar feed with a wide range of nutrients for plants. n Wateroplosbare blaarvoeding met n wye reeks voedingselemente vir plante.

FOR ANIMAL USE ONLY. BERENIL R.T.U. Reg. No. G2702 (Act 36/1947) Namibia Reg. No. V00/17.4.2/638 NS0

FINAL REPORT (Relevant publications may replace the final report)

July rd Issue

Milk SA Dairy industry. review. A Milk SA publication compiled by the Milk Producers Organisation

Lee Martin Palia Koli Koma

DIE ROL VAN PERSOONLIKHEID EN STRESHANTERINGSVAARDIGHEDE BY PASIeNTE MET FIBROMIALGIE SINDROOM

Dry matter production, intake and nutritive value of certain Indigofera species

INTRODUCING HIV AND AIDS EDUCATION INTO THE FIRST YEAR OF A PROBLEM- BASED LEARNING CURRICULUM: A TEMPLATE FOR HEALTH SCIENCE EDUCATION

DR CARMEN SPIES & DR MARIETJIE WEAKLEY PRACTICE PHILOSOPHY REGARDING CHILDREN PATIENTS. (Afrikaans op bls 3 & 4)

A NARRATIVE EXPOSITION OF SERIAL MURDER IN SOUTH AFRICA BRIN ALLAN HODGSKISS SUBMITTED IN PARTIAL FULFILMENT OF THE REQUIREMENTS FOR THE DEGREE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Blood Pressure Information

by Carolyn Sholto-Douglas-Vernon

GOVERNMENT GAZETTE, 19 JANUARY 2012 IMPORTANT NOTICE The Government Printing Works will not be held responsible for faxed documents not receiv

Kim Nolte DOCTOR PHILOSOPHIAE. In the. FACULTY OF HUMANITIES (Department of Biokinetics, Sport and Leisure Sciences) University of Pretoria

rivier Rivier ek is jammer~---deurgegaan. Goed, binne in Lesotho waar is jy toe heen?---ons het 'n 10

Persoonlike Finansiële Profielbepaling. Gebruiksbepalings en-voorwaardes

Appendix A: Letter to Head of the Pretoria Cochlear Implant Program

Was dlt omdat julle vir hulle die klerasie vervoer het? ---Bulle klaasie was by ons gewees.

DIE 4 OOGMERKE VAN GEBED

National Institute for Communicable Diseases -- Weekly Surveillance Report --

'n Metode om metaboliseerbare energie en aminosuurbeskikbaarheid vinnig, sonder vas en gedwonge voeding, by enkelmaagdiere te meet

[Basiese inligting rondom paniek en angs soos opgeneem in DSM-5 (The Diagnostic and Statistical Manual of Mental Disorders, Fifth Edition (DSM-5)]

VERTE-X-PLODE Reg. No. B 3602 Act/Wet No. 36 of/van 1947

A TOURING JOURNAL WITH SPORT PSYCHOLOGY

A MEANINGFUL WORKPLACE: FROM THEORY DEVELOPMENT TO APPLICABILITY PETRUS LEONARD STEENKAMP PHILOSOPHIAE DOCTOR

FACULTY OF SCIENCE FAKULTEIT NATUURWETENSKAPPE DEPARTMENT OF BOTANY AND PLANT BIOTECHNOLOGY DEPARTEMENT PLANTKUNDE EN PLANTBIOTEGNOLOGIE

BELLVILLE NETBAL OEFENPROGRAM WEEK PROGRAM

A BIOKINETIC APPROACH TO THE PREVENTION AND REHABILITATION OF SHOULDER INJURIES IN TENNIS PLAYERS

To receive this information in ENGLISH, send an to Data Entry Werkers Benodig!!

SKELETAL MORPHOLOGY OF THE HUMAN HAND AS APPLIED IN FORENSIC ANTHROPOLOGY

OUTDOOR Name of interviewer Naam van ondervraer... ONDERVRAERS INSTRUKSIES INTERVIEWERS INSTRUCTIONS

University of Pretoria

2 3469B GOVERNMENT GAZETTE, 21 OCTOBER 2011 IMPORTANT NOTICE The Government Printing Works will not be held responsible for faxed documents not receiv

Voeding en Gesondheid van Suid Afrikaanse Bantoeskoolkinders. The Nutrition and Health of South African Bantu School children

FGSZ Zrt. from 28 February 2019 till 29 February 2020 AUCTION CALENDAR: YEARLY YEARLY BUNDLED AT CROSS BORDER POINTS

Huntington Disease. Algemene Inligting. Neurogenetic Clinic, Groote Schuur Hospital. Division of Human Genetics, University of Cape Town

DIE 5 VOORWAARDES VIR GEBEDSVERHORING

VOGES, WND R. Vir doeleindes van hierdie uitspraak word na die respondent. verwys as die eiser en na die eksipiënt as die verweerderes.

2004/05 Annual Report

APPROVED PACKAGE INSERT FOR INGELVAC MYCOFLEX

The human impersonal pronoun in Afrikaans vs European West Germanic

DEPARTMENT OF BIOCHEMISTRY / TIME / TYD: 90 MIN DEPARTEMENT BIOCHEMIE BCM 255 MARKS / PUNTE: 85

ENZYME PROFILING OF A RANGE OF SUGARCANE TISSUE TYPES WITH DIFFERENT LEVELS OF SUCROSE

National Xpert MTB/RIF Programme

Impact of 2010 World Cup Soccer on Eskom Energy Sales. J C R Potgieter 22 July 2008

LUSERN BOME. Lusern bome en veldbrande

Demensie is progressief dit beteken dat die simptome geleidelik erger word. Dit hang van elke individu af hoe vinnig dementia vorder.

The role of the tumour suppressor gene PTEN in the etiology of cancers of the female genital tract

Ontwerp rn maak 'n houer *

Crisis Connections Crisis Line Phone Worker Training (Online/Onsite) Winter 2019

Saamgestel deur: Ebeth Marais Webblad:

STUDENTE SE PERSEPSIE EN BELEWENIS VAN EETVERWANTE SELFREGULERING. Leonie Roets

V C. Veels geluk VOC! VOICES OF CHANGE HAPPY THIRD BIRTHDAY VOICES OF CHANGE! Transformation for PEOPLE with disabilities

WORDS FROM OUR DG. Inside this issue: Swellendam 2. Swellendam 3. Swellendam 4. Membership 5. Port Alfred 6. Miss Port Alfred. Miss Port Alfred Cont

nie. Ek het eintlik baie sleg hieroor gevoel.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

53491 Desert Chameleons S E

t BABBELTJE Vakansie in Holland Only where children gather is there any real chance of fun Mingon McLaughlin

MARISA MÖLLER (M.Sc. Pharmacology) Thesis submitted in partial fulfilment of the requirements for the degree. Philosophae Doctor

As mens nie droom nie lewe jy nie. Omdat ons in n almagtige

Winter Holiday Suicide Myth Continues to be Reinforced in Press Annenberg Public Policy Center Study Finds

A profile and training programme of psychological skills for track and field athletes

Flu Watch. MMWR Week 3: January 14 to January 20, and Deaths. Virologic Surveillance. Influenza-Like Illness Surveillance

Module 4. Databasisse

Luister, lees en punktuasie *

Seasonality of influenza activity in Hong Kong and its association with meteorological variations

University of Pretoria

Kind regards, The News Team. Katharina and Nicola Steele visited Namibia. Just look at the interesting giant seed pod in Nicola s hand!

ADDENDUM II Education material strengthening the Musical Play

Transcription:

Wat het met aartappels op die varsproduktemarkte in 2017 gebeur? Pieter van Zyl en Laryssa van der Merwe, Aartappels Suid-Afrika In Figuur 1 word 2017 se daaglikse beskikbare voorraadvlakke (alle markte en alle klasse) vergelyk met die daaglikse gemiddelde prys (alle markte en alle klasse). Begin Januarie het pryse redelike hoë vlakke behaal, maar daal tot einde Maart (normaal vir daardie tyd van die jaar). Pryse het oor die winter hoofsaaklik sywaarts beweeg (ook normaal vir daardie tyd van die jaar) waarna dit opwaartse druk ervaar het sedert einde Augustus. Die hoogste voorraadvlakke word gewoonlik oor die winter ervaar wanneer die Oos-Vrystaat, Wes-Vrystaat, Noord- Kaap, en later ook Limpopo in die mark is. Die Oos-Vrystaat het dan ook sy grootste oes nog na die markte gestuur gedurende 2017. Figuur 2 dui die negatiewe verband aan tussen verkope op die nasionale varsproduktemarkte en die gemiddelde reële markprys (nadat vir inflasie voorsiening gemaak is). Elke keer wanneer n groter oes bemark word, daal die reële prys, of anders om. Let op die groot styging in reële pryse in 2009 en 2016 wat gepaard gegaan het met redelik groot volume dalings. Dit is ook duidelik uit die figuur dat die reële prys oor tyd sywaarts beweeg. Markpryse Page 38 CHIPS Januarie/Februarie 2018

klop dus nie inflasie nie. Die gemiddelde markpryse vir 2015 en 2017, die twee grootste oeste tot dusver, se reële pryse is relatief laag in vergelyking met ander jare. Die maandelikse verkoopsvolumes op markte word aangedui in Figuur 3. Die twee grootste oeste tot dusver, 2015 en 2017, se volumes word aangedui. Gedurende Junie 2015 is die eerste keer meer as tien miljoen sakkies per maand verkoop. Sedertdien is hierdie kerf verskeie kere oortref. Gedurende Maart tot Junie verlede jaar, toe die Oos-Vrystaat streek die grootste oes tot nog gerealiseer het, is rekordverkope gerealiseer. Verskillende produksiestreke se voorsiening aan varsproduktemarkte In Tabel 1 word die verskillende produksiestreke se verkope op die markte uiteengesit vir die 2017 kalenderjaar, alhoewel sommige streke oor kalenderjare bemark. Dit is duidelik dat Limpopo die streek is wat die markte die meeste ondersteun. Hulle voorsien 31% van alle aartappels op die markte. Limpopo is dan ook die grootste produksiestreek in terme van volumes en plant jaarliks meer as 10 000 hektaar aartappels, alles onder besproeiing. Sowat 60% van hulle totale oes word na die varsproduktemarkte gekanaliseer, terwyl die res plaaslik in die streek verkoop word en na verwerkingsmaatskappye gekanaliseer word. Hulle stuur ook feitlik net Klas 1 aartappels na die markte, aldus die tabel. In 2017 was 85% van hul aanbieding op die markte Klas 1, feitlik dieselfde syfer as die vorige vyf jaar. Laasgenoemde is dan ook een van die redes hoekom hulle deurgaans elke jaar n goeie gemiddelde prys realiseer. In 2005, 2007, 2009, 2011, 2012, 2013 en 2014 het Limpopo die hoogste gemiddelde prys per sakkie gerealiseer. Ten opsigte van 2006 en 2010 was hulle gemiddelde prys onder die nasionale gemiddeld omrede hulle toe uitermatig groot oeste gerealiseer het (saam met ander streke) en pryse dus onder druk was. Hulle gemiddelde prys vir 2017 was bo die nasionale gemiddelde prys van R34.50 per sakkie. Tydens hulle hoofseisoen lewer hulle maklik 70% van alle aartappels landswyd en is hulle dus eintlik prysbepalers. Limpopo se produksiekoste is van die hoogste in die land, onder andere, omdat hulle ver van die markte geleë is. Die nasionale gemiddelde prys van R34.50 per 10 kg sakkie vir 2017 is bykans R12.43 per sakkie laer as die vorige jaar. Sowat 18 miljoen sakkies meer is gedurende 2017 markte toe gestuur vergeleke met 2016, vandaar die laer pryse. Die Oos-Vrystaat was in 2017 die tweede grootste voorsiener van aartappels aan die markte. Gedurende die drie jare, 2010 tot 2012, het hulle elke jaar sowat 14 miljoen 10 kg sakkies markte toe 1 400 000 60 Daaglikse beskikbare voorraad 1 300 000 1 200 000 1 100 000 1 000 000 900 000 800 000 700 000 600 000 500 000 55 50 45 40 35 30 25 R per 10kg sakkie 400 000 20 03-Jan 23-Jan 10-Feb 02-Mar 23-Mar 12-Apr 08-May 26-May 15-Jun 06-Jul 26-Jul 16-Aug 05-Sep 26-Sep 16-Oct 03-Nov 23-Nov 13-Dec Voorraad Prys Figuur 1: RSA daagliks 2017 - Prys (alle klasse) versus beskikbare voorraad CHIPS January/February 2018 Page 39

Tabel 1: 2017 kalenderjaar - Voorsiening aan varsproduktemarkte (VPMe) Produksiestreek Totale sakkies % van totaal Gem prys (10 kg) (R/10 kg) Persentasie van lewerings by VPMe Klas 1 Klas 2 Klas 3 en 4 Klas 1 M Limpopo 36 253 830 31% 38,42 85% 12% 3% 52% Oos-Vrystaat 22 218 415 19% 28,19 68% 23% 9% 37% Wes-Vrystaat 18 237 612 15% 30,13 69% 23% 8% 50% Sandveld 8 500 203 7% 37,39 78% 20% 2% 45% Suidwes-Vrystaat 6 332 235 5% 40,02 77% 16% 8% 53% Noord-Kaap 5 483 233 5% 29,51 55% 24% 21% 37% Kwazulu-Natal 5 194 705 4% 37,05 77% 16% 7% 47% Noord-Wes 5 172 615 4% 40,94 86% 9% 6% 55% Gauteng 3 079 737 3% 33,77 78% 17% 5% 45% Noordoos-Kaap 2 754 933 2% 31,59 64% 22% 14% 40% Oos-Kaap 1 767 447 2% 40,98 72% 18% 10% 40% Mpumalanga 1 468 842 1% 35,83 70% 24% 6% 38% Ceres 856 257 1% 30,86 72% 25% 3% 44% Suidwes-Kaap 184 523 0,2% 39,17 76% 21% 3% 39% Suid-Kaap 125 406 0,1% 34,09 58% 31% 11% 31% Marble Hall 95 632 0,1% 17,53 61% 31% 8% 14% Totaal 117 725 624 100% 34,50 75% 18% 7% 47% gestuur. Gedurende 2013 het hulle egter sowat 17 miljoen sakkies, in 2015 sowat 19.5 miljoen sakkies en in 2017 sowat 22.2 miljoen sakkies markte toe gestuur, wat 'n duidelike groeitendens toon. Let op die lae gemiddelde prys van Noord-Kaap, die sesde grootste voorsiener aan die markte. Dit gebeur gereeld dat Noord-Kaap se gemiddelde prys vir die kalenderjaar laer is as die land se gemiddelde prys. Verskillende varsproduktemarkte se verkope In Tabel 2 word 19 varsproduktemarkte se ontvangste, en gevolglik, verkope van aartappels aangetoon vir die 2017 kalenderjaar. Joburg Mark verkoop die meeste, naamlik 39% van die totaal van sowat 118 miljoen sakkies vir die 2017 kalenderjaar. In geheel gesien beland na raming effens minder as 60% van alle tafelaartappels op die varsproduktemarkte. Hierdie syfer daal oor die langtermyn en is n rede tot kommer, veral aangesien die varsproduktemarkte as prysbepalers dien. Die vier grootste markte verkoop sowat 75% van alle aartappels wat na die markte gekanaliseer word. Joburg Mark het nie net die meeste aartappels verkoop nie, maar sy gemiddelde prys van R34.40 per sakkie is min of meer in lyn met die nasionale gemiddeld van R34.50 (sien Tabel 2). Sedert 2007 styg Joburg Mark se markaandeel elke jaar en kon die gemiddelde nasionale prys ook elke jaar geklop word. Tshwane Mark, die tweede grootste mark, het in die vorige twee jaar daarin geslaag om die nasionale gemiddelde prys te klop. In 2010 klop die Tshwane Mark die nasionale prys met een sent per sakkie, Page 40 CHIPS Januarie/Februarie 2018

Miljoen sakkies 125 120 115 110 105 100 95 90 85 92 95 85 94 99 105 103 103 116 99 118 R 59 R 54 R 49 R 44 R 39 R 34 R 29 R per sakkie 80 2007 2008 2009 2010 2011 2012 2013 2014 2015 2016 2017 R 24 Verkope op markte Reële markprys Figuur 2: Verkoopsvolume versus reële pryse vir aartappels op markte (kalenderjare) 11 000 000 10 500 000 10 000 000 9 500 000 10kg sakkies 9 000 000 8 500 000 8 000 000 7 500 000 7 000 000 Jan Feb Mar Apr Mei Jun Jul Aug Sep Okt Nov Des 2015 2017 Figuur 3: Maandelikse verkoopsvolumes op markte - 2015 (vorige rekord) versus 2017 CHIPS January/February 2018 Page 41

Tabel 2: 2017 kalenderjaar - Verkope op varsproduktemarkte dieselfde mark nie, maar varieer ook tussen markte. Onthou dat slegs gemiddelde pryse op die tabelle aangedui word en ook net vir die kalenderjaar. Dit is belangrik dat produsente na afloop van elke seisoen sy bemarkingstrategie sal evalueer. Het hy/sy na die regte markte gestuur en hoe vergelyk sy/haar pryse wat hy gerealiseer het met die streek se gemiddeld? Hoe vergelyk sy/haar klasverspreiding met die streek se gemiddeld? Sodanige data is by Aartappels Suid- Afrika beskikbaar. Varsproduktemark (plek) Totale sakkies % van totaal Gem prys (10 kg) (R/10 kg) Persentasie van verkope/lewering Klas 1 Klas 2 Klas 3 en 4 Klas 1 M Johannesburg 45 371 269 39% 34,40 81% 14% 5% 49% Pretoria 21 483 535 18% 34,57 73% 20% 7% 45% Durban 11 197 646 10% 33,79 72% 19% 10% 51% Kaapstad 9 695 666 8% 35,63 73% 23% 4% 43% Port Elizabeth 4 067 158 3% 32,69 65% 21% 14% 42% Springs 3 881 633 3% 33,54 73% 20% 8% 43% Pietermaritzburg 3 636 334 3% 30,63 59% 26% 14% 36% Klerksdorp 3 618 982 3% 33,36 68% 23% 9% 44% Oos-Londen 3 510 416 3% 36,70 70% 17% 13% 45% Bloemfontein 3 036 356 3% 36,80 73% 19% 8% 49% Mpumalanga 2 160 062 2% 38,16 79% 18% 3% 50% Welkom 1 933 468 2% 37,80 70% 17% 13% 42% Vereeniging 1 621 225 1% 32,48 72% 21% 7% 47% Witbank 868 455 1% 36,07 78% 17% 6% 43% Nelspruit 641 657 1% 38,35 74% 25% 1% 43% George 490 577 0,4% 36,20 77% 17% 6% 32% Kimberley 326 858 0,3% 35,69 72% 21% 6% 52% Mthatha 111 368 0,1% 26,45 43% 30% 27% 26% Uitenhage 72 958 0,1% 29,63 74% 15% 11% 48% Totaal 117 725 624 100% 34,50 75% 18% 7% 47% maar vir die voorafgaande jaar was sy gemiddelde prys laer as die nasionale gemiddeld. Die laaste elf jaar kon die Durban Mark net in een jaar die nasionale prys klop, naamlik in 2010. Slotgedagtes Dit belangrik om te besef dat produsente gedurig hul huiswerk sal moet doen oor waarheen om sy/haar aartappels te stuur. Pryse varieer nie net op n dag op C Page 42 CHIPS Januarie/Februarie 2018