Geakkrediteerde Vereniging Nr Accredited Association. WP Boland JSV - NUUSBRIEF MEI Top 50 & SA OPE

Similar documents
Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

DEPRESSIE101. panic attacks - inside the brain TALKING about anxiety attacks. hanteer angstigheid beter snellers vir 'n paniekaanval

JEUG GEBEDSAAND: n Verhouding met God

July rd Issue

Hoe om n DS160 in te vul, en so aansoeke te doen vir jou visum:

UNIVERSITY OF CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS International General Certificate of Secondary Education

Hervormingssondag: Galasiërs 3:23-29

Ons mooi taal * Siyavula Uploaders

Hoe kan ek my maatjie wat kanker het help?

Simmetrie. Wanneer ons n spieël voor iets sit, dan sien ons n beeld van die regte voorwerp in die spieël, soos in die prentjie.

IN THE SUPREME COURT OF SOUTH AFRICA. (TRANSVAAL PROVINCIAL DIVISION). THE STATE versus NELSON MANDELA AND OTHERS. - EXTRACT OF EVIDENCE -

SAVF het op die 19de Oktober jaar oud geword. Op hierdie dag tydens die driejaarlikse Kongres het SAVF geskiedenis gemaak:

As mens nie droom nie lewe jy nie. Omdat ons in n almagtige

DIE MARSHMALLOW TOETS EN JOU GELUK

MUSIEK - VOKAAL. 17 Augustus 20 Augustus Voorsitter: Lorraine Kirk

STRESBELEWING BY LEERDERS MET LEERINPERKINGE IN DIE INTERMEDIÊREFASE. deur MJ VAN BREDA

DIE 4 OOGMERKE VAN GEBED

WEEK PROGRAM WEEK MAN DINS WOENS DON VRY SAT SON SPOED FIKSHEID 1 GYM SESSIE 3 GYM SESSIE 7 SPOED FIKSHEID 2 SPOED FIKSHEID 3 GYM SESSIE 11

DIE 5 VOORWAARDES VIR GEBEDSVERHORING

DG s Ramblings. Newsletter of District Governor Lance Maytham September Edition 3

Rift Valley fever is a fever-causing viral disease that affects livestock and humans in Africa. It is most common during years of heavy rainfall.

To receive this information in ENGLISH, send an to Data Entry Werkers Benodig!!

*Gebaseer op die Nasionale Kanker Register Leeftyd risiko vir prostaatkanker 1:27. testikulêrekanker 1: peniskanker 1:1 114

nie. Ek het eintlik baie sleg hieroor gevoel.

The evaluation of a new haematological cell counter, the CELL-DYN 3500, on canine leukocyte differential counts

I declare that the thesis, which I hereby submit for the degree Ph.D. at the University of Pretoria, is my own work and has not previously been

SILLABUS / SYLLABUS AA KLAVIER / PIANO

Om te ontdek hoe diere aangepas is om in hulle habitat te oorleef *

BELLVILLE NETBAL OEFENPROGRAM WEEK PROGRAM

Was dlt omdat julle vir hulle die klerasie vervoer het? ---Bulle klaasie was by ons gewees.

2. Waarheen? Outsiders toe!

Adams, J.F., (1980). Understanding adolescence: current developments in adolescent psychology. Boston: Allyn & Bacon.

Huntington Disease. Algemene Inligting. Neurogenetic Clinic, Groote Schuur Hospital. Division of Human Genetics, University of Cape Town

Market comment Markkommentaar. October / Oktober 2015

Ek is gedoop. Dr Hennie van Wyk

FAMILIENUUS. Here gee my HOOP wat groei FEBRUARIE Want elkeen hoort in n geestelike gesin

Saamgestel deur: Ebeth Marais Webblad:

deur Anton Krueger en Ruan Kemp

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANSE TEKS vir. ʼn produksie gemik as teenvoeter vir. Geweld teen Vroue DIE ELMBOOG LIG DIE HAND

Kind regards, The News Team. Katharina and Nicola Steele visited Namibia. Just look at the interesting giant seed pod in Nicola s hand!

Droom - Glo - Doen. Daar is weer vanjaar gelyklopend 2 ander feeste in die Oos-Kaap ( Jeffereysbaai) en Gauteng ( Heidelberg).

ESTER VILJOEN: Christine Basson RUFUS: Johann van Heerden GREGORY: Marthinus Basson SANDRA: Lynne Maree

A NARRATIVE EXPOSITION OF SERIAL MURDER IN SOUTH AFRICA BRIN ALLAN HODGSKISS SUBMITTED IN PARTIAL FULFILMENT OF THE REQUIREMENTS FOR THE DEGREE

Faith soldiers. Grenslyn 2016 (B) God se soldate ///////////////////////////

Pssst!! Wil jy meer mense bereik met jou advertensie? Adverteer dan in Leerkrag!

BELLVILLE O/16 OEFENPROGRAM WEEK PROGRAM WEEK MAN DINS WOENS DON VRY SAT SON

rivier Rivier ek is jammer~---deurgegaan. Goed, binne in Lesotho waar is jy toe heen?---ons het 'n 10

t BABBELTJE Vakansie in Holland Only where children gather is there any real chance of fun Mingon McLaughlin

CHAPTER 4 DATA ANALYSIS, INTERPRETATION OF FINDINGS AND LITERATURE CONTROL

KYNOBUFF IN CASE OF POISONING PLEASE PHONE / IN GEVAL VAN VERGIFTIGING SKAKEL l Netto Volume

Wellington Terapeutiese- en Beradingsdienste Therapeutic and Counselling Services

POTSHOT ( Uitgawe 1 van 2017 )

[Basiese inligting rondom paniek en angs soos opgeneem in DSM-5 (The Diagnostic and Statistical Manual of Mental Disorders, Fifth Edition (DSM-5)]

THE DEVELOPMENT AND EVALUATION A HEALTH-RELATED FOTONOVELA ABOUT TIK USE IN THE W-CAPE AND N-CAPE

WORDS FROM OUR DG. Inside this issue: Swellendam 2. Swellendam 3. Swellendam 4. Membership 5. Port Alfred 6. Miss Port Alfred. Miss Port Alfred Cont

53491 Desert Chameleons S E

AURORA CENTRE Nuusbrief /Newsletter

1 st edition NEWSLETTER 2017

In voeling. John Ackerman

8679 AFRIKAANS LANGUAGE 8679/02 Paper 2 (Reading and Writing), maximum raw mark 70

DR CARMEN SPIES & DR MARIETJIE WEAKLEY PRACTICE PHILOSOPHY REGARDING CHILDREN PATIENTS. (Afrikaans op bls 3 & 4)

Die Draaijakkalse! n Kort klug vir twee. deur. Nico Luwes. Debuteer op Aardklop Idee

University of Pretoria

Luister, lees en punktuasie *

LUSERN BOME. Lusern bome en veldbrande

( TRANSVAAL PROVI8QIAI DIVISION).

STUDIEMETODES. n Paar waardevolle wenke t.o.v.: 1. Korrekte studie-omgewing. 2. Doelwitstelling. 3. Sleutelwoorde. 4.

2004/05 Annual Report

02 ]uister jy na ander mense se idees? Bylaag 1.1

WAPPORT UITGAWE November 2017

Hoe om te vas en te bid

by Carolyn Sholto-Douglas-Vernon

Sitrus Snoei. 3 Snoei Praktyke. Leergids. Kopiereg. Posbus 461, Hillcrest, 3650 (031)

IN THE MAGISTRATE ' S COURT FOR THE REGIONAL DIVISION OF TRANSVAAL HELD AT JOHANNESBURG.

Jaar. CHOOSE to HEAR KIES OM TE HOOR

OPSIES WANNEER JY DIE AFTREEFONDS VERLAAT UMBRELLA FUNDS

Hoe om te begin 5. Begin TomTom App... 5 Opdatering van jou TomTom App... 5 GPS-ontvangs Om 'n roete te beplan 6

Kampeervaardigheid II

Tendense op varsproduktemarkte

PW Graad 5 Vierde kwartaal: Eksamen afbakening

A TOURING JOURNAL WITH SPORT PSYCHOLOGY

Ontwerp rn maak 'n houer *

Versamel inligting om algemene vrae te beantwoord *

Oppie Eiland. Rita Swanepoel. Posbus 532. Goodwood (c) Rita Swanepoel 1

Capensis WESTERN PROVINCE BEEKEEPING ASSOCIATION : DIE EERSTE JAAR (DES DES 1912) Edition: November 2014

STEUN NIE OP JOU EIE INSIG NIE

0548 SECOND LANGUAGE AFRIKAANS 0548/02 Paper 2 (Listening), maximum raw mark 30

JY MOET WEER GEBORE WOR D

Word n internasionaal-geregistreerde Weight Management Coach

Welkom by COS 151. Introduction to Computer Science Inleiding tot Rekenaarwetenskap

SONDAG 29 Des 2002 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID OGGENDDIENS

Die maak van 'n kledingstuk *

BELLVILLE RUGBY BODYWEIGHT OEFENPROGRAM

KAMMANUUS KAMMANUUS KAMMANUUS KAMMANUUS

Avonturier vertel van Noordpoolontberings

GELEENTHEID DATUM GRAAD/PLEK

A PLAY TECHNIQUE PROGRAMME FOR AUTISTIC CHILDREN IN MIDDLE CHILDHOOD

UNIVERSITY OF CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS General Certificate of Education Advanced Subsidiary Level

Transcription:

Geakkrediteerde Vereniging Nr. 1300039 Accredited Association WP Boland JSV - NUUSBRIEF MEI 2014 Top 50 & SA OPE Die Top 50 en SA ope van 2014 is verby!!! Ek weet nie of ek bly op spyt is daaroor nie. Ek sou beslis beter voorberei het as ek geweet het wat op ons wag. Die Top 50 bane was om die minste te se flippin lekker om te skiet. Die formaat was man-alleen en die skuts het vanaf `n wagarea waar die teikens, en posisies ongesiens was, na die baan beweeg. Hierna moes jy self besluit hoe ver jy wil beweeg, en vanaf watter posisie jy wil skiet. Jy het egter net 2 minute tyd gehad om dit alles in te pas!!! Party manne het sommer heelwat nader gehardloop en moes `n geskikte miershoop of bos op topsoed uitken. Die 15 myl wind het dit ook nie juis makliker gemaak nie, en menige skote is van die teiken af of in die minus areas ingewaai. Dit was werklik interresant en het alle vermoens getoets. Die skiet het van 08:30 tot 17:00 aangehou en ons was behoorlik uitgeput teen die einde. Baie dankie aan die manne wat hard gewerk het om die baan op te stel. WP-Boland het ons goed van ons taak gekwyt en die finale ranglys vir 2014 na die afloop van die Top 50 en SA Ope kompetisie is as volg: Jaques Obermeyer 3 de Carel Maritz 11 de Corrie Prins 13 de Wyane Klaver 19 de Willem Immelman 20 ste Marius Kotze 24 ste Andre Volschenk 27 ste Willem Steenkamp 33 ste JC van Niekerk 42 ste Barend Verster 43 ste Johan Kuhn 45 ste Kosie Botha 46 ste Baie geluk aan Jacques met sy plek in die SA span. Carel Maritz het B span gemaak [hier kom groot dinge] en Corrie, Barend, Andre en Kosie die senior span [ons ou manne kan darem nog!!] SA span vir 2014 v.l.n.r. Nicky Olivier, Francois Martins, Daan Griesel, Johannes Schoeman, Francois Ferreira, Jacques Obermeyer

Die SA ope was in die skilderagtige rantjies van die Gariep met die Berg Iwo-Jima aan die een kant. Jy moes maar daar uit as jy sy gongbaan wou skiet. Van bo af het jy `n pragtige uitsig oor die Gariepdam gehad met grasgroen bosstrepe in die geel gras. Die gongposisies en die afstande het egter meer aandag getrek na die moegheid eers bedaar het. Die baan het korliks so gelyk: [geskat] 1. Blesbok, le Bisley styl 220 meter 2. Rooibok, sit sonder rus 130 meter 3. Gongbaan lekker stupid klippe 280 meter maks. 4. Gongbaan nog meer stupid klippe 320 meter maks 5. Vark 2 skote staan by 3 poot, 3 skote sit by 3 poot 230 meter 6. Springbok staan vryhand 70 meter Na Vrydag se top 50 het die baan maklik gelyk, maar die manne het maar gebloeiiii. By die SA ope het ons posisies as volg gelyk: wentelling 870 [JP Wessels] Jacques Obermeyer 2 de 840. Mooi Jacques, lekker om jou in die span te he. Andre Volschenk 3 de 825. Ek se maar niks, daai ver gong, damn! Willem Immelman 12 de. Mooi geskiet, moes al daai Cataflams gewees het!! Corrie Prins 19 de. Corrie, ons het darem die seniors Wayne Klaver 21 ste. Stadig oor die klippe Wayne. Mooi opgetel na die jaarpunt Arnold Viljoen 22 ste. Lyk al beter Arnold. Anja blaas in jou nek!! Anja Viljoen 29 ste en die penkop wenner. Mooi so Anja, ons sal moet lesse kom neem. Willem Steenkamp 38 ste. Komaan Willem, trek daai Hoowa se sneller harder! Marius Kotze 40 ste. Mooi opgetel Marius, die oefening help. Carel Maritz 42 ste. Vasbyt Carel, jy is nou volspoed oppad. Barend Verster 44 ste. Barend, Jy skuld my `n dop! Fred Danzfuss 45 ste. Fred tel nou lekker spoed op. Marlize Volschenk 49 ste. En 2 de Dame Daai rooi gun skiet lekker! JC van Niekerk 54 ste. Sal jou moet wys hoe werk medium afstande. Eras Reynecke 67 ste. Kom oefen saam Eras, jy sit baie tyd in. Paul Joubert 78 ste. Was daar Rum betrokke? Conrad de Does 76 ste. Dankie vir al die reelings. Dirk Steyn 81 ste. Baie dankie vir al die hulp Dirk. Johan Kuhn 83 ste. Kom oefen saam Johan. Wim Joubert 85 ste. Ou manne rule OK. Steyn Joubert 86 ste. Ditto Kosie Botha 89 ste. Komaan Kosie, koop daai 6 mm. Corne van der Vyver 93 ste. Komaan Corne, saag die skietbank se bene af. Igna Botha 102 de. Vasbyt Igna, ons gaan in die toekoms leer om raak te skiet. Mikkail Rautenbach 103 de. Ons sal daai.22 moet voer. Syngyn Halkerd 111 de. Ditto John Matthee 112 de. John, ek is seker daai loop is totniet. Ons was die beste verteenwoordig by die SA ope en Dit was verblydend om al die WP-Boland mense daar te sien deelneem. Die gees onder ons mense was onverbeterlik en die manier waarop die baanbou en diens hanteer was en sonder probleme afgeloop het was werlik lekker om te beleef. Dankie Conrad vir die leiding. Baie dankie ook aan Maxwell wat altyd daar is wanneer jy hom nodig het.

Baie Geluk aan Boland wat die spankompetisie gewen het teen `n sterbelaaide KZN wat 2 de was, met WP derde. Die Boland Span: vlnr Arnold Viljoen, Willem Steenkamp, Corrie Prins, Jacques Obermeyer. Die WP Span: vlnr JC van Niekerk, Willem Immelman, Andre Volschenk, Barend Verster Anja Viljoen, Penkop wenner

Conrad de Does Brons 2 de plek Marlize Volschenk Dames 2 de plek

Algemeen Daar is tydens die jaarvergadering besluit dat die SA ope en Top 50 in die toekoms sal roteer sodat vermoende provinsies ook `n kans sal kry om dit aan te bied. Ons beplan om hierdie geleentheid in 2017 aan te bied. Dit gee ons genoeg tyd om die nodige voorbereiding te doen en bane te soek. Almal se hulp word gevra om lank voor die tyd te beplan om dit `n vlagskip gebeurtenis te maak. Belangrik: Die posisie voor die tyd inneem scenario is uitgestem. In die toekoms moet ons dus eers posisie inneem na die fluitjie geblaas het. Voer dit asb uit in die toekomstige kompetisies sodat ons aan die standaarde voldoen. Willem het ook vir ons `n Facebook bladsy gestig. Gaan kyk gerus daar vir lekker inligting. Soos Willem sê, Facebook is nie sonde nie kom join ons en neem lekker deel. Hier is die link, klick op hom!! https://www.facebook.com/wpveldskiet Ons wil ook vir Willem en Safari and Outdoor bedank vir hulle logistieke ondersteuning en borgskappe asook die reëlings van die uitstekende uniforms van ons provinsiale spanne se klere. Daar was spesiale melding gemaak van ons manne en ons is met trots daar by die SA Ope verteenwoordig. Ons wens ook ons nuwe SAJSV voorsitter, Johannes Schoeman (KZN) en visie voorsitter Jimmy Farnham (Suid-Kaap) en sterkte vir die Suid-Kaap wat in 2015 die SA ope gaan aanbied. Begin nou maar julle verlof beplan want ons wil lekker groot op trek na hulle.. Algemene Jaarvergadering Du Tois Kloof lodge Tydens die laaste vergaderings was daar te min mense (15 saam met die proxies) en ons wil graag in die belang van alle lede optree. Die algemene gevoel was dat ons vereniging n uitstekende jaar agter die rig gehad het. Daar is vooruit geboer en ons is besig om lekker planne te maak om meer geleenthede te skep om te skiet en om opleiding en ontwikkeling te doen. Ons mikpunt is om meer as 20 skuts in die top 50 te kry. Ons beplan `n oefenbaan op Rawsonville waar opleiding aangebied sal word. Hou die pers dop!! Ons sal binnekort `n Spesiale algemene vergadering aankondig en ek versoek almal om dit by te woon. Daar is belangrike besluite wat geneem moet word vir ons Kaapse verenigings. Julle het mos onlangs gestem, kom stem daar ook. Julle hoef nie julle groen ID`s te bring nie, net julle vriendelikheid. Groete Andre Volschenk Voorsitter: WESTERN PROVINCE BRANCH SA HUNTING RIFLE SHOOTING ASSOCIATION Sel: 082 557 2497 bermad@absamail.co.za