Hoe om n DS160 in te vul, en so aansoeke te doen vir jou visum:

Similar documents
JEUG GEBEDSAAND: n Verhouding met God

July rd Issue

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

To receive this information in ENGLISH, send an to Data Entry Werkers Benodig!!

DEPRESSIE101. panic attacks - inside the brain TALKING about anxiety attacks. hanteer angstigheid beter snellers vir 'n paniekaanval

UNIVERSITY OF CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS International General Certificate of Secondary Education

Simmetrie. Wanneer ons n spieël voor iets sit, dan sien ons n beeld van die regte voorwerp in die spieël, soos in die prentjie.

MUSIEK - VOKAAL. 17 Augustus 20 Augustus Voorsitter: Lorraine Kirk

Om te ontdek hoe diere aangepas is om in hulle habitat te oorleef *

Hoe kan ek my maatjie wat kanker het help?

Stap 1. Laai die Trusted-QSL-Programme Af

Saamgestel deur: Ebeth Marais Webblad:

Allegretto Provincial Eisteddfod Syllabus 2018

2. Waarheen? Outsiders toe!

Hervormingssondag: Galasiërs 3:23-29

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SILLABUS / SYLLABUS AA KLAVIER / PIANO

DIE 5 VOORWAARDES VIR GEBEDSVERHORING

IN THE SUPREME COURT OF SOUTH AFRICA. (TRANSVAAL PROVINCIAL DIVISION). THE STATE versus NELSON MANDELA AND OTHERS. - EXTRACT OF EVIDENCE -

KYNOBUFF IN CASE OF POISONING PLEASE PHONE / IN GEVAL VAN VERGIFTIGING SKAKEL l Netto Volume

Ontwerp rn maak 'n houer *

OUTDOOR Name of interviewer Naam van ondervraer... ONDERVRAERS INSTRUKSIES INTERVIEWERS INSTRUCTIONS

Welkom by COS 151. Introduction to Computer Science Inleiding tot Rekenaarwetenskap

Was dlt omdat julle vir hulle die klerasie vervoer het? ---Bulle klaasie was by ons gewees.

Rift Valley fever is a fever-causing viral disease that affects livestock and humans in Africa. It is most common during years of heavy rainfall.

Ons mooi taal * Siyavula Uploaders

*Gebaseer op die Nasionale Kanker Register Leeftyd risiko vir prostaatkanker 1:27. testikulêrekanker 1: peniskanker 1:1 114

FACULTY OF SCIENCE FAKULTEIT NATUURWETENSKAPPE DEPARTMENT OF BOTANY AND PLANT BIOTECHNOLOGY DEPARTEMENT PLANTKUNDE EN PLANTBIOTEGNOLOGIE

STUDIEMETODES. n Paar waardevolle wenke t.o.v.: 1. Korrekte studie-omgewing. 2. Doelwitstelling. 3. Sleutelwoorde. 4.

rivier Rivier ek is jammer~---deurgegaan. Goed, binne in Lesotho waar is jy toe heen?---ons het 'n 10

OPSIES WANNEER JY DIE AFTREEFONDS VERLAAT UMBRELLA FUNDS

Market comment Markkommentaar. October / Oktober 2015

Ek is gedoop. Dr Hennie van Wyk

Die tegnologiese proses *

GOVERNMENT GAZETTE, 19 JANUARY 2012 IMPORTANT NOTICE The Government Printing Works will not be held responsible for faxed documents not receiv

Jaar. CHOOSE to HEAR KIES OM TE HOOR

DEPARTMENT OF BIOCHEMISTRY / TIME / TYD: 90 MIN DEPARTEMENT BIOCHEMIE BCM 255 MARKS / PUNTE: 85

DIE 4 OOGMERKE VAN GEBED

STRESBELEWING BY LEERDERS MET LEERINPERKINGE IN DIE INTERMEDIÊREFASE. deur MJ VAN BREDA

8679 AFRIKAANS LANGUAGE 8679/02 Paper 2 (Reading and Writing), maximum raw mark 70

Hoe om te begin 5. Begin TomTom App... 5 Opdatering van jou TomTom App... 5 GPS-ontvangs Om 'n roete te beplan 6

The evaluation of a new haematological cell counter, the CELL-DYN 3500, on canine leukocyte differential counts

BELLVILLE NETBAL OEFENPROGRAM WEEK PROGRAM

Luister, lees en punktuasie *

[Basiese inligting rondom paniek en angs soos opgeneem in DSM-5 (The Diagnostic and Statistical Manual of Mental Disorders, Fifth Edition (DSM-5)]

Module 4. Databasisse

53491 Desert Chameleons S E

SAVF het op die 19de Oktober jaar oud geword. Op hierdie dag tydens die driejaarlikse Kongres het SAVF geskiedenis gemaak:

Huntington Disease. Algemene Inligting. Neurogenetic Clinic, Groote Schuur Hospital. Division of Human Genetics, University of Cape Town

Sitrus Snoei. 3 Snoei Praktyke. Leergids. Kopiereg. Posbus 461, Hillcrest, 3650 (031)

THE DEVELOPMENT AND EVALUATION A HEALTH-RELATED FOTONOVELA ABOUT TIK USE IN THE W-CAPE AND N-CAPE

Groete van Precept Ministries Ons is so bly dat jy gekies het om God se Woord te bestudeer. Daar wag n ryk tyd op jou, waartydens jy sal leer van

nie. Ek het eintlik baie sleg hieroor gevoel.

BELLVILLE O/16 OEFENPROGRAM WEEK PROGRAM WEEK MAN DINS WOENS DON VRY SAT SON

Persoonlike Finansiële Profielbepaling. Gebruiksbepalings en-voorwaardes

Wellington Terapeutiese- en Beradingsdienste Therapeutic and Counselling Services

IN THE MAGISTRATE ' S COURT FOR THE REGIONAL DIVISION OF TRANSVAAL HELD AT JOHANNESBURG.

Droom - Glo - Doen. Daar is weer vanjaar gelyklopend 2 ander feeste in die Oos-Kaap ( Jeffereysbaai) en Gauteng ( Heidelberg).

Hoofstuk 30 - Bedieningsprosedures

WEEK PROGRAM WEEK MAN DINS WOENS DON VRY SAT SON SPOED FIKSHEID 1 GYM SESSIE 3 GYM SESSIE 7 SPOED FIKSHEID 2 SPOED FIKSHEID 3 GYM SESSIE 11

DR CARMEN SPIES & DR MARIETJIE WEAKLEY PRACTICE PHILOSOPHY REGARDING CHILDREN PATIENTS. (Afrikaans op bls 3 & 4)

Demensie is progressief dit beteken dat die simptome geleidelik erger word. Dit hang van elke individu af hoe vinnig dementia vorder.

A water-soluble foliar feed with a wide range of nutrients for plants. n Wateroplosbare blaarvoeding met n wye reeks voedingselemente vir plante.

1 st edition NEWSLETTER 2017

Kampeervaardigheid II

PW Graad 5 Vierde kwartaal: Eksamen afbakening

Om materiaal te weef *

MEDIESE SERTIFIKAAT / MEDICAL CERTIFICATE AANSOEK OM OPNAME IN TUISTE VIR BEJAARDES APPLICATION FOR ADMISSION TO HOME FOR THE AGED

BEGROOT & SPAAR SLIM Leer die geheim van finansiële vryheid Ina Wilken

Appendix A: Letter to Head of the Pretoria Cochlear Implant Program

Adams, J.F., (1980). Understanding adolescence: current developments in adolescent psychology. Boston: Allyn & Bacon.

in 2017 gebeur? Wat het met aartappels op die varsproduktemarkte Pieter van Zyl en Laryssa van der Merwe, Aartappels Suid-Afrika

deur Anton Krueger en Ruan Kemp

02 ]uister jy na ander mense se idees? Bylaag 1.1

A PLAY TECHNIQUE PROGRAMME FOR AUTISTIC CHILDREN IN MIDDLE CHILDHOOD

Moenie bang wees vir boelies nie!

Hoe om te vas en te bid

As mens nie droom nie lewe jy nie. Omdat ons in n almagtige

STUDIEVELD B LAAT ONS GAAN LES 1

AFRIKAANSE TEKS vir. ʼn produksie gemik as teenvoeter vir. Geweld teen Vroue DIE ELMBOOG LIG DIE HAND

Labour, Department of/ Arbeid, Departement van DEPARTMENT OF LABOUR NOTICE 212 OF 2018

DIE MARSHMALLOW TOETS EN JOU GELUK

LUSERN BOME. Lusern bome en veldbrande

Versamel inligting om algemene vrae te beantwoord *

DEPARTMENT OF LABOUR. No April 2014 CORRECTION NOTICE COMPENSATION FOR OCCUPATIONAL INJURIES AND DISEASSES ACT, 1993(ACT

by Carolyn Sholto-Douglas-Vernon

Geakkrediteerde Vereniging Nr Accredited Association. WP Boland JSV - NUUSBRIEF MEI Top 50 & SA OPE

DEPARTMENT OF INDUSTRIAL PSYCHOLOGY AND PEOPLE MANAGEMENT NOVEMBER EXAM 2014 MS N MORTON

MASTER S DEGREE COURSE IN CLINICAL/COUNSELLING PSYCHOLOGY FOR 2019

ESTER VILJOEN: Christine Basson RUFUS: Johann van Heerden GREGORY: Marthinus Basson SANDRA: Lynne Maree

Although this remedy has been extensively tested under a large variety of conditions the registration holder does not

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2

JY MOET WEER GEBORE WOR D

U I T S P R A A K IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (NOORD KAAPSE AFDELING) In die saak tussen: teen CORAM: C.C WILLIAMS R: WILLIAMS R:

Word n internasionaal-geregistreerde Weight Management Coach

APPROVED PACKAGE INSERT FOR INGELVAC MYCOFLEX

! Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye, insluitende ʼn aanhegsel.

( TRANSVAAL PROVI8QIAI DIVISION).

0548 SECOND LANGUAGE AFRIKAANS 0548/02 Paper 2 (Listening), maximum raw mark 30

Die Doel van die Lewe

Transcription:

Hoe om n DS160 in te vul, en so aansoeke te doen vir jou visum: 1. Gaan na https://ceac.state.gov/genniv/ 2. Kies die konsulaat waarheen jy wil gaan en klik die Start an Application skakel. 3. Die webtuiste gaan vir jou n Application ID verskaf wat jy moet gebruik om weer toegang tot jou DS160 te kry. Skryf dit op n veilige plek neer. Indien jy sukkel om met die Application ID weer toegang te kry, kan dit wees dat jy verkeerdelik iewers n O i.p.v n nul gebruik, of anders om. Die eerste twee letters na die AA is ALTYD dubbel nul. Probeer alle kombinasies van O en nul. 4. Kies n Security Question waarvan jy die antwoord maklik gaan onthou. Jy gaan dit ook gebruik om weer toegang tot jou DS160 te kry. 5. By Personal Information :

- By Surnames and Given Names dit is jou VOLLE NAME SOOS OP JOU PASPOORT. Moet asseblief nie n noemnaam of bynaam invul nie. - Full name in Native Alphabet kies Does not apply - Telecode name used kies No - U.S. Social Security Number indien jy nog nie in die VSA was nie, klik op does not apply - US Taxpayer ID Number indien jy nog nie in die VSA was nie, klik op does not apply 6. Maak seker dat jy na elke bladsy wat jy invul save druk, want daar is n sekere beperkte tyd waarin jy die vorm moet voltooi, voordat die webtuiste jou uitskop. As dit gebeur en jy het nie gereeld jou inligting gestoor ( save ) nie, kan dit wees dat van jou inligting verlore gaan en jy van voor af moet begin. 7. Na jy save gedruk het, gaan die webtuiste jou herlei na n Save Confirmation blad. Druk die Continue Application skakel om jou aansoek te voltooi. 8. By Passport Information : - Passport/Travel Document Type kies Regular - Passport Book Number kies Does not apply 9. By Travel Information : - Purpose of Trip to the U.S. kies Temporary Worker (H) - Specify kies Agricultural Worker (H2A)

- Application Receipt/Petition Number - CVP stuur dit, saam met jou werkgewer se besonderhede, in n epos. Die nommer begin met WAC en moet sonder enige spasies of koppeltekens ingevul word. - Intended Date of Arrival kies oor so 3 weke - Intended Length of Stay in U.S. kies 10 months - Person/Entity Paying for Your Trip kies self - Other Persons Traveling with You: - kies No - Address where you will stay in the U.S. en U.S. Point of Contact gaan jy jou werkgewer se besonderhede (wat ons in n epos aan jou gestuur het) invul. 10. By Travel Companions Information - Are there other persons traveling with you kies No 11. By Previous U.S. Travel Information - Have you ever been issued a U.S. Visa onthou dit sluit n besoekers visa in - Have you ever been refused a U.S. Visa, or been refused admission to the United States, or withdrawn your application for admission at the port of entry baie belangrik: wees eerlik. Indien jy slegs vir n Visitor s visa afgekeur was moet jy Yes antwoord. Die konsulaat het alles op rekord en jy sal gepenaliseer word indien jy nie eerlik is nie. - Has anyone ever filed an immigrant petition on your behalf with the United States Citizenship and Immigration Services kies No 12. By U.S. Point of Contact Information - Die Contact Person is die persoon waar jy gaan werk - Relationship to you kies Employer 13. By Temporary Work Visa Information

- Name of Person/Company who Filed Petition dit is die plaas se naam waar jy gaan werk. Dit is in die epos met jou werkgewer se besonderhede onder Employer. - Monthly Income - Sê sommer $ 2 500 14. By Upload Photo - Klik op die Upload your photo knoppie - Hieronder is twee opsies: die Photo Cropping Tool opsie is vir as jy n digitale weergawe van jou paspoort foto het. Die Photo Override opsie is vir as jy nie n digitale foto het nie, of as jy nie regkom met die oplaai van jou digitale foto nie. 14.1 Photo Cropping Tool - Indien jy n digitale weergawe van jou paspoort foto het, gebruik die Photo Cropping Tool om die foto voor te berei om op te laai. - Let wel: Die foto spesifikasies is as volg: In n JPEG formaat Nie kleiner as 240 kb wees Nie kleiner as 600x600 pixels wees nie - Die spesifikasies vir n paspoort foto is as volg (dit sal egter beter wees om n foto te neem by n plek soos Kodak wat weet hoe paspoort foto s moet lyk): Kleur foto Dit moet onlangs wees (binne die afgelope 6 maande geneem) Geneem voor n plein wit agtergrond Direk van voor geneem Met n neutral gesigsuitdrukking In alledaagse klere geen uniforms, hoedens, oorfone of donkerbrille nie Indien jy n bril dra, moet jy die bril op die foto dra (daar mag net geen glare op foto a.g.v die lense wees nie).

- Die Photo Cropping Tool gaan jou na n aparte venster vat waar jy jou foto moet voorberei. Klik hier op die Choose Photo knoppie aan die onderkant van die bladsy. - Gebruik die plus en minus teken aan die onderkant van jou foto om die foto grootter of kleiner te maak. Die foto moet so geposisioneer wees dat jou gesig (nie kop nie) binne die kleinste sirkel pas. - Sodra dit reg is, klik op die Crop Photo knoppie - Klik op die Save Photo knoppie en save dan die foto iewers op jou rekenaar waar jy weet waar om dit te kry (jy gaan dit nou weer moet oplaai). - Maak die venster toe waarin die Cropping Tool was, en gaan na die Upload Photo venster. - Klik weereens op die Upload Photo knoppie, maar klik hierdie keer op die Choose file opsie. - Kies die foto wat jy sopas ge save het. - Klik dan op Next: Upload Selected Photo - Indien die foto korrek is, sal daar aan die bokant van die bladsy die volgende staan Photo passed quality standards. Klik dan op Next: Continue Using This Photo

- Indien die foto nie korrek is nie, klik op die Next: Continue Without a Photo opsie. Let wet: jy moet n 51 cm x 51 cm paspoort foto na jou konsulaatafspraak neem. 14.2 Photo Override 15. By Review - Indien jy nie n digitale paspoort foto het nie, gebruik die plein wit Photo Override foto wat ons aan jou verskaf het, en laai dit op. - Daar sal die volgende boodskap aan die bokant van die bladsy staan: The submitted photo did not meet the image quality requirements. - Klik slegs op die Next: Continue Without a Photo opsie aan die onderkant van die bladsy - Maak seker dat jy alles deeglik nagaan om seker te maak alles is reg. - Indien daar wel iewers n fout is, gaan na die gepaste Edit gedeelte (soos bv. Edit Passport/Travel Document Information ). Sodra jy dit reggestel het, klik die Next opsie onder aan die bladsy. Jy sal dan n kennisgewing ontvang wat vra of jy wil terruggaan na die Review afdeling. 16. Sign and Submit - As jy klaar die vorm deeglik na gegaan het, klik op die Next: Sign and Submit opsie. Let wet: sodra jy jou vorm submit het, het jy nie meer toegang tot hom nie en kan jy niks verander nie. Jy sal slegs toegang tot die DS160 Confirmation hê. - Klik die klein boksie onder die groot getikte gedeelte waar staan I certify that I have viewed and read the William Wilberforce Trafficking Victims Protection Reauthorization Act of 2008 Pamphlet. - Did anyone assist you in filling out this application? klik No - Fill you paspoort nommer en die kode wat hul wys in. Indien jy sukkel om die kode te lees, kan jy slegs op die pyltjies klik om n ander kode te kry. - Klik op die Sign and Submit Application opsie - Klik op die Next: Confirmation opsie

17. DS160 Confirmation: - Vir ons om jou afspraak te maak, moet ons jou DS160 Confirmation ontvang. Die maklikste manier is die volgende: Klik op die Email Confirmation opsie wat onder die foto en This is not a Visa kennisgewing staan. Do you want to send your confirmation to an additional email address? kies Yes, en vul ons epos adres is. Die DS160 Confirmation word outomaties na CVPlacements, sowel as na jou epos adres gestuur.