Word n internasionaal-geregistreerde Weight Management Coach

Similar documents
Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

JEUG GEBEDSAAND: n Verhouding met God

Hoe kan ek my maatjie wat kanker het help?

Simmetrie. Wanneer ons n spieël voor iets sit, dan sien ons n beeld van die regte voorwerp in die spieël, soos in die prentjie.

Hoe om n DS160 in te vul, en so aansoeke te doen vir jou visum:

DEPRESSIE101. panic attacks - inside the brain TALKING about anxiety attacks. hanteer angstigheid beter snellers vir 'n paniekaanval

UNIVERSITY OF CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS International General Certificate of Secondary Education

Hervormingssondag: Galasiërs 3:23-29

Om te ontdek hoe diere aangepas is om in hulle habitat te oorleef *

DIE 4 OOGMERKE VAN GEBED

Market comment Markkommentaar. October / Oktober 2015

DIE MARSHMALLOW TOETS EN JOU GELUK

Ons mooi taal * Siyavula Uploaders

MUSIEK - VOKAAL. 17 Augustus 20 Augustus Voorsitter: Lorraine Kirk

July rd Issue

DIE 5 VOORWAARDES VIR GEBEDSVERHORING

Rift Valley fever is a fever-causing viral disease that affects livestock and humans in Africa. It is most common during years of heavy rainfall.

8679 AFRIKAANS LANGUAGE 8679/02 Paper 2 (Reading and Writing), maximum raw mark 70

STRESBELEWING BY LEERDERS MET LEERINPERKINGE IN DIE INTERMEDIÊREFASE. deur MJ VAN BREDA

THE USE OF PLAY THERAPY MEDIUMS IN A STRESS MANAGEMENT PROGRAMME WITH CORPORATE EMPLOYEES

Huntington Disease. Algemene Inligting. Neurogenetic Clinic, Groote Schuur Hospital. Division of Human Genetics, University of Cape Town

n DOEL SONDER N PLAN IS NET N DROOM/A GOAL WITHOUT A PLAN IS JUST Dr. Ilse de Beer

To receive this information in ENGLISH, send an to Data Entry Werkers Benodig!!

2. Waarheen? Outsiders toe!

[Basiese inligting rondom paniek en angs soos opgeneem in DSM-5 (The Diagnostic and Statistical Manual of Mental Disorders, Fifth Edition (DSM-5)]

FACULTY OF SCIENCE FAKULTEIT NATUURWETENSKAPPE DEPARTMENT OF BOTANY AND PLANT BIOTECHNOLOGY DEPARTEMENT PLANTKUNDE EN PLANTBIOTEGNOLOGIE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Saamgestel deur: Ebeth Marais Webblad:

DR CARMEN SPIES & DR MARIETJIE WEAKLEY PRACTICE PHILOSOPHY REGARDING CHILDREN PATIENTS. (Afrikaans op bls 3 & 4)

Wellington Terapeutiese- en Beradingsdienste Therapeutic and Counselling Services

SILLABUS / SYLLABUS AA KLAVIER / PIANO

02 ]uister jy na ander mense se idees? Bylaag 1.1

STUDIEMETODES. n Paar waardevolle wenke t.o.v.: 1. Korrekte studie-omgewing. 2. Doelwitstelling. 3. Sleutelwoorde. 4.

*Gebaseer op die Nasionale Kanker Register Leeftyd risiko vir prostaatkanker 1:27. testikulêrekanker 1: peniskanker 1:1 114

In voeling. John Ackerman

A PLAY TECHNIQUE PROGRAMME FOR AUTISTIC CHILDREN IN MIDDLE CHILDHOOD

Adams, J.F., (1980). Understanding adolescence: current developments in adolescent psychology. Boston: Allyn & Bacon.

nie. Ek het eintlik baie sleg hieroor gevoel.

Ek is gedoop. Dr Hennie van Wyk

Die invloed van psigopatologie op geloofsbelewing Dr Deon Bruwer

Appendix A: Letter to Head of the Pretoria Cochlear Implant Program

The evaluation of a new haematological cell counter, the CELL-DYN 3500, on canine leukocyte differential counts

DEPARTMENT OF BIOCHEMISTRY / TIME / TYD: 90 MIN DEPARTEMENT BIOCHEMIE BCM 255 MARKS / PUNTE: 85

Faculty of Natural and Agricultural Sciences / Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe. Department of Biochemistry / Departement Biochemie

KYNOBUFF IN CASE OF POISONING PLEASE PHONE / IN GEVAL VAN VERGIFTIGING SKAKEL l Netto Volume

FOR ANIMAL USE ONLY. BERENIL R.T.U. Reg. No. G2702 (Act 36/1947) Namibia Reg. No. V00/17.4.2/638 NS0

As mens nie droom nie lewe jy nie. Omdat ons in n almagtige

VERTE-X-PLODE Reg. No. B 3602 Act/Wet No. 36 of/van 1947

Groete van Precept Ministries Ons is so bly dat jy gekies het om God se Woord te bestudeer. Daar wag n ryk tyd op jou, waartydens jy sal leer van

A NARRATIVE EXPOSITION OF SERIAL MURDER IN SOUTH AFRICA BRIN ALLAN HODGSKISS SUBMITTED IN PARTIAL FULFILMENT OF THE REQUIREMENTS FOR THE DEGREE

PW Graad 5 Vierde kwartaal: Eksamen afbakening

Jaar. CHOOSE to HEAR KIES OM TE HOOR

Tendense op varsproduktemarkte

IN THE SUPREME COURT OF SOUTH AFRICA. (TRANSVAAL PROVINCIAL DIVISION). THE STATE versus NELSON MANDELA AND OTHERS. - EXTRACT OF EVIDENCE -

Faith soldiers. Grenslyn 2016 (B) God se soldate ///////////////////////////

Die Doel van die Lewe

WEEK PROGRAM WEEK MAN DINS WOENS DON VRY SAT SON SPOED FIKSHEID 1 GYM SESSIE 3 GYM SESSIE 7 SPOED FIKSHEID 2 SPOED FIKSHEID 3 GYM SESSIE 11

Wat sê. se oor depressie? PROFESSIONELE HULP VIR DEPRESSIE & ANGS webtuistes kontaknommers e-posadresse

Hoe om Depressie en Bipolêre Versteuring te oorwin. Deur: Dr. Hans Dreyer

OPSIES WANNEER JY DIE AFTREEFONDS VERLAAT UMBRELLA FUNDS

Hoe om krag te spaar Grondslagfase (Graad 3) Opvoedersgids Huistaal, Eerste Addisionele Taal, Wiskunde, Lewensvaardighede

by Carolyn Sholto-Douglas-Vernon

ACTIVE INGREDIENT / AKTIEWE BESTANDDEEL: Brodifacoum (Anticoagulant) /Brodifakoum (Bloedstolweermiddel)..0,75 g / 500 m ; 1 Litre

Ontwerp rn maak 'n houer *

A MEANINGFUL WORKPLACE: FROM THEORY DEVELOPMENT TO APPLICABILITY PETRUS LEONARD STEENKAMP PHILOSOPHIAE DOCTOR

STEUN NIE OP JOU EIE INSIG NIE

Commercial layers : higher egg production Low feed consumption Low growth rate/body mass Less broodiness

Luister, lees en punktuasie *

Persoonlike Finansiële Profielbepaling. Gebruiksbepalings en-voorwaardes

1 st edition NEWSLETTER 2017

rivier Rivier ek is jammer~---deurgegaan. Goed, binne in Lesotho waar is jy toe heen?---ons het 'n 10

CHAPTER 4 DATA ANALYSIS, INTERPRETATION OF FINDINGS AND LITERATURE CONTROL

Moenie bang wees vir boelies nie!

THE DEVELOPMENT AND EVALUATION A HEALTH-RELATED FOTONOVELA ABOUT TIK USE IN THE W-CAPE AND N-CAPE

Kim Nolte DOCTOR PHILOSOPHIAE. In the. FACULTY OF HUMANITIES (Department of Biokinetics, Sport and Leisure Sciences) University of Pretoria

Hoe om te vas en te bid

Sitrus Snoei. 3 Snoei Praktyke. Leergids. Kopiereg. Posbus 461, Hillcrest, 3650 (031)

GOVERNMENT GAZETTE, 19 JANUARY 2012 IMPORTANT NOTICE The Government Printing Works will not be held responsible for faxed documents not receiv

STUDENTE SE PERSEPSIE EN BELEWENIS VAN EETVERWANTE SELFREGULERING. Leonie Roets

Was dlt omdat julle vir hulle die klerasie vervoer het? ---Bulle klaasie was by ons gewees.

Kampeervaardigheid II

A water-soluble foliar feed with a wide range of nutrients for plants. n Wateroplosbare blaarvoeding met n wye reeks voedingselemente vir plante.

Demensie is progressief dit beteken dat die simptome geleidelik erger word. Dit hang van elke individu af hoe vinnig dementia vorder.

BELLVILLE NETBAL OEFENPROGRAM WEEK PROGRAM

OUTDOOR Name of interviewer Naam van ondervraer... ONDERVRAERS INSTRUKSIES INTERVIEWERS INSTRUCTIONS

in 2017 gebeur? Wat het met aartappels op die varsproduktemarkte Pieter van Zyl en Laryssa van der Merwe, Aartappels Suid-Afrika

FAMILIENUUS. Here gee my HOOP wat groei FEBRUARIE Want elkeen hoort in n geestelike gesin

Although this remedy has been extensively tested under a large variety of conditions the registration holder does not

A TOURING JOURNAL WITH SPORT PSYCHOLOGY

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE

Avonturier vertel van Noordpoolontberings

APPROVED PACKAGE INSERT FOR INGELVAC MYCOFLEX

ADDENDUM II Education material strengthening the Musical Play

SAVF het op die 19de Oktober jaar oud geword. Op hierdie dag tydens die driejaarlikse Kongres het SAVF geskiedenis gemaak:

JY MOET WEER GEBORE WOR D

Kind regards, The News Team. Katharina and Nicola Steele visited Namibia. Just look at the interesting giant seed pod in Nicola s hand!

IN THE MAGISTRATE ' S COURT FOR THE REGIONAL DIVISION OF TRANSVAAL HELD AT JOHANNESBURG.

t BABBELTJE Vakansie in Holland Only where children gather is there any real chance of fun Mingon McLaughlin

Die tegnologiese proses *

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2

Transcription:

Word n internasionaal-geregistreerde Weight Management Coach Perspective Training College Plek: Potchefstroom Datum: 25 28 Oktober 2017 Tyd: Elke dag van 08:00 16:00 Plek: Paarl Datum: 22 25 November 2017

Word n internasionaal-geregistreerde weight-management coach Die opleidingprogram werk soos volg: Dit begin met n 4-dag werkswinkel Die volgende kortkursusse moet deurgewerk word: Anthropology401 Ecometrics, Topic 1 & 2 Na die afhandeling van die werkswinkel word dan van jou verwag om een individu en een groep deur die proses te begelei (onder my toesig). Dan kwalifiseer jy om by die International Coaches Register (ICR) as weight management coach te registreer. Tydens die opleiding gaan die volgende gebeur: Jy gaan stap vir stap deur die hele proses begelei word, net soos jy dit met jou kliënte gaan doen. Dit word so gedoen dat jy proefondervindelik deur die proses werk sodat jy nie net teorie vir ander mense hoef te gaan aanbied nie, maar dit wat jy prakties ondervind het.

Die Inhoud Die inhoud van die kursus gaan oor die volgende: Eerstens word jy bekendgestel aan die gewigsbestuurmodel, wat basies die volgende behels: Die huidige situasie Hier ontgin ons alle omstandigheidstres wat die kliënt binne sy/haar huidige omstandighede beleef (wie, wat, waar, wanneer, hoekom?) Die gewenste situasie Wat is die kliënt se droom vir sy/haar lewe? Die probleem Wat is die probleem/gaping (struikelblokke) wat die kliënt tot dusver gekeer het om die gewenste situasie te bereik? Die res van die program handel basies om dan die kliënt te help om al die struikelblokke te ïdentifiseer en daarvan ontslae te raak. Alle struikelblokke word in twee groepe ingedeel: Interne struikelblokke (gebruik Turbo EFT om hiervan ontslae te raak) Eksterne struikelblokke (werk strategieë uit om dit te oorkom)

Ekometriese Assesseringskale Jy word ook opgelei in die interpretering en benutting van die volgende ekometriese assesseringskale: Well-being Indicator (WBI) - om vas te hoe effektief die kliënt se funksionering is? Selfpersepsieskaal (SPS) - om vas te stel tot watter mate n persoon se valse persepsies en oortuigings n struikelblok op sy/haar pad is? Values System Assessment Scale (VSAS) - om vas te stel tot watter mate n persoon se persoonlike waardes die bereiking van sy/haar doelwitte ondersteun of n struikelblok is? Personal Driving Dynamics (PDD) - om vas te stel tot watter mate n persoon se werkswaardes die bereiking van sy/haar doelwitte ondersteun of n struikelblok is? Success Traits Inventory (STI) - om vas te stel watter eienskappe om suksesvol te wees n struikelblok in n persoon se lewe is? Eating Disorder Assessment Scale (EDAS) om vas te stel tot watter mate daar eetversteurings by die kliënt teenwoordig is. Hierdie assesseringskale word dus benut om onbewuste struikelblokke wat n persoon daarvan weerhou om suksesvol te wees, te identifiseer.

Die 3 grootste struikelblokke Soos reeds in die vorige nuusbrief genoem, is die 3 grootste struikelblokke in die pad van die bereiking van n persoon se ideale gewig, die volgende: Stres Verhouding met kos (breinprogramme) Verslankingsdiëte Die belangrikste hulpmiddel om hierdie struikelblokke te oorkom, is Turbo EFT (Emotional Freedom Techniques). Turbo EFT berus op die jongste navorsing in die neurowetenskap. Vir diegene wat belangstel, sal dit goed wees om n paar goeie boeke oor neurowetenskap aan te skaf. n Goeie boek wat ek kan aanbeveel, is Switch on your Brain van Caroline Leaf. Brein-gebaseerde hulpverlening is die vinnig-groeiendste op die veld van die neurowetenskap omdat dit bewys dat dit issues onmiddellik kan aanspreek wat praatterapie jare neem om reg te kry. Vandat ek breingebaseerde tegnieke gebruik, het ek nog nooit so baie wonderwerke voor my oë sien gebeur nie - elke werksdag!

Turbo EFT Turbo EFT: is n eenvoudige, vinnige en holistiese proses; verlig alle vorme van stres; transformeer jou onderbewuste hardeskyf ; is n veilige en effektiewe manier om van weerstand teen verandering op onbewuste vlak ontslae te raak; het permanente verandering tot gevolg, aangesien dit ou beperkende oortuigings transformeer. n Belangrike beginsel waarop Turbo EFT berus, is bottom-up processing. Daar is twee algemene prosesse betrokke by die verwerking van sensasies en persepsies, naamlik Top-down processing en Bottom-up processing

Top-Down Processing Top-down processing verwys na persepsies wat deur kognisie gedryf word. Jou brein verwerk inligting, gegrond op dit wat reeds in die brein beskikbaar is, byvoorbeeld: Jou vriend vertel jou van n tragedie wat hy beleef het. Jou brein is eerste aktief. Jy mag dink: Hoe tragies, my arme vriend. Hierdie gedagte lei na emosies (hartseer, meegevoel), en dit word gevolg deur n liggaamlike reaksie (verhoogde hartklop, swaar asemhaling, spierspanning). Tradisioneel word top-down processing gebruik tydens hulpverlening. Daar word vrae gevra en inligting word uitmekaar getrek die fokus is op feite. Soms lei dit tot emosies, gevolg deur n liggaamlike belewenis. Wanneer dit wel gebeur, word dit meestal as n ongemaklike situasie hanteer en die hulpverlener hoop dat dit so gou as moontlik moet verbygaan sodat daar weer by die kognitiewe proses (feite) uitgekom kan word. Ons weet reeds dat dit n langdradige proses is en die resultate spreek boekdele - niks om oor opgewonde te raak nie.

Bottom-up Processing Bottom-up processing, aan die ander kant, prosesseer die sensoriese inligting soos dit inkom, in presies die teenoorgestelde rigting. My vriend gee byvoorbeeld vir my n roomys. Die liggaamlike reaksie vind eerste plaas (my oë sien die roomys en my neus ruik dit en speeksel word afgeskei en jou hartklop versnel). Dit lei tot emosies (blydskap, dankbaarheid) en die kognitiewe reaksie kom laaste: Dit is oulik van hom om aan my te dink. Bottom-up processing word selde gebruik tydens hulpverlening, maar wanneer dit wel ingespan word, vind genesing en nuwe persepsievorming vinnig plaas. n Voorbeeld van hoe bottom-up processing gebruik kan word: Dink aan kos waarvan jy nie hou nie. Wat ervaar jy in jou liggaam? Waar in jou liggaam ervaar jy dit? Op n skaal van 0 10, hoe intens ervaar jy dit? Wat dink jy nou? Bly vir n paar sekondes bewus hiervan en scan deur jou hele lyf of jy enigiets anders beleef? Doen nou dieselfde met kos waarvan jy hou. Hierdie benadering gaan n groot kopskuif by jou veroorsaak, omdat dit lynreg indruis teen alles wat jy tot dusver oor hulpverlening geleer het. Jy gaan nie meer op jou kliënt se storie en die feite fokus nie, maar op sy/haar liggaamlike belewenis (somatic mindfulness).

Vrae en Antwoorde Hoe kry ek selfbeheersing? Selfbeheersing is die doel wat ons met hierdie program wil bereik. En ek wonder of ons altyd verstaan wat selfbeheersing beteken? Vir baie mense beteken dit om jou emosies te onderdruk om aan die buitewêreld te wys jy cope. Dan begrawe jy jou emosies lewendig en bly net n slagoffer van jou verlede. Selfbeheersing het baie met emosionele intelligensie te make. Dit beteken o.a. die volgende: Jou vermoë om jou emosies te verstaan en te bemeester en om dit waar te neem, te evalueer, te beheer en verbaal uit te druk. Dit gaan ons baie inoefen en Turbo EFT gebruik om van al die emosies en breinprogramme van die verlede ontslae te raak. Jy word dus al minder n slagoffer en kry al meer beheer oor jou emosies.

Vrae en Antwoorde Baie mense wil weet hoe volhoubaar die resultate is. Met hierdie program word geen kos uitgesluit nie. Jy leer onder andere: Om na jou liggaam te luister en net te eet wanneer jy honger is en op te hou wanneer jy vol is Om gesonder keuses te maak Om kos op n gesonder manier gaar te maak Om in beheer te kom Om jou denke te vernuwe Dis n permanente lewenstyl verandering.

Volgende Opleidingsdatums Potchefstroom: 25 28 Oktober 2017 Indien jy voor/op 16 Oktober 2017 inskryf, kwalifiseer jy vir 10% korting. Paarl: 22 25 November 2017 Indien jy voor/op 13 November 2017 inskryf, kwalifiseer jy vir 10% korting.

Hoe bespreek en betaal ek? Vir meer inligting, kliek op die volgende skakel: Weight Management Coaching

Volgende Nuusbrief In die volgende nuusbrief gaan ek nog vrae beantwoord, asook meer breedvoerig verduidelik hoe alles in mekaar steek. Jy gaan dan ook meer bewus word van die impak wat hierdie program op jou lewe kan hê. Jy is welkom om kommentaar te lewer of vrae te vra.