n DOEL SONDER N PLAN IS NET N DROOM/A GOAL WITHOUT A PLAN IS JUST Dr. Ilse de Beer

Similar documents
JEUG GEBEDSAAND: n Verhouding met God

DEPRESSIE101. panic attacks - inside the brain TALKING about anxiety attacks. hanteer angstigheid beter snellers vir 'n paniekaanval

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

Simmetrie. Wanneer ons n spieël voor iets sit, dan sien ons n beeld van die regte voorwerp in die spieël, soos in die prentjie.

Hoe kan ek my maatjie wat kanker het help?

UNIVERSITY OF CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS International General Certificate of Secondary Education

Hervormingssondag: Galasiërs 3:23-29

July rd Issue

Om te ontdek hoe diere aangepas is om in hulle habitat te oorleef *

Hoe om n DS160 in te vul, en so aansoeke te doen vir jou visum:

Ons mooi taal * Siyavula Uploaders

MUSIEK - VOKAAL. 17 Augustus 20 Augustus Voorsitter: Lorraine Kirk

8679 AFRIKAANS LANGUAGE 8679/02 Paper 2 (Reading and Writing), maximum raw mark 70

DIE MARSHMALLOW TOETS EN JOU GELUK

STRESBELEWING BY LEERDERS MET LEERINPERKINGE IN DIE INTERMEDIÊREFASE. deur MJ VAN BREDA

[Basiese inligting rondom paniek en angs soos opgeneem in DSM-5 (The Diagnostic and Statistical Manual of Mental Disorders, Fifth Edition (DSM-5)]

Huntington Disease. Algemene Inligting. Neurogenetic Clinic, Groote Schuur Hospital. Division of Human Genetics, University of Cape Town

Wellington Terapeutiese- en Beradingsdienste Therapeutic and Counselling Services

DIE 5 VOORWAARDES VIR GEBEDSVERHORING

DIE 4 OOGMERKE VAN GEBED

Word n internasionaal-geregistreerde Weight Management Coach

2. Waarheen? Outsiders toe!

To receive this information in ENGLISH, send an to Data Entry Werkers Benodig!!

Market comment Markkommentaar. October / Oktober 2015

As mens nie droom nie lewe jy nie. Omdat ons in n almagtige

Ek is gedoop. Dr Hennie van Wyk

Wat sê. se oor depressie? PROFESSIONELE HULP VIR DEPRESSIE & ANGS webtuistes kontaknommers e-posadresse

Saamgestel deur: Ebeth Marais Webblad:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SILLABUS / SYLLABUS AA KLAVIER / PIANO

Rift Valley fever is a fever-causing viral disease that affects livestock and humans in Africa. It is most common during years of heavy rainfall.

Faith soldiers. Grenslyn 2016 (B) God se soldate ///////////////////////////

Adams, J.F., (1980). Understanding adolescence: current developments in adolescent psychology. Boston: Allyn & Bacon.

SAVF het op die 19de Oktober jaar oud geword. Op hierdie dag tydens die driejaarlikse Kongres het SAVF geskiedenis gemaak:

*Gebaseer op die Nasionale Kanker Register Leeftyd risiko vir prostaatkanker 1:27. testikulêrekanker 1: peniskanker 1:1 114

t BABBELTJE Vakansie in Holland Only where children gather is there any real chance of fun Mingon McLaughlin

Die invloed van psigopatologie op geloofsbelewing Dr Deon Bruwer

KYNOBUFF IN CASE OF POISONING PLEASE PHONE / IN GEVAL VAN VERGIFTIGING SKAKEL l Netto Volume

FAMILIENUUS. Here gee my HOOP wat groei FEBRUARIE Want elkeen hoort in n geestelike gesin

In voeling. John Ackerman

Hoe om te vas en te bid

STUDIEMETODES. n Paar waardevolle wenke t.o.v.: 1. Korrekte studie-omgewing. 2. Doelwitstelling. 3. Sleutelwoorde. 4.

Demensie is progressief dit beteken dat die simptome geleidelik erger word. Dit hang van elke individu af hoe vinnig dementia vorder.

IN THE SUPREME COURT OF SOUTH AFRICA. (TRANSVAAL PROVINCIAL DIVISION). THE STATE versus NELSON MANDELA AND OTHERS. - EXTRACT OF EVIDENCE -

Appendix A: Letter to Head of the Pretoria Cochlear Implant Program

BELLVILLE NETBAL OEFENPROGRAM WEEK PROGRAM

02 ]uister jy na ander mense se idees? Bylaag 1.1

THE DEVELOPMENT AND EVALUATION A HEALTH-RELATED FOTONOVELA ABOUT TIK USE IN THE W-CAPE AND N-CAPE

OPSIES WANNEER JY DIE AFTREEFONDS VERLAAT UMBRELLA FUNDS

Groete van Precept Ministries Ons is so bly dat jy gekies het om God se Woord te bestudeer. Daar wag n ryk tyd op jou, waartydens jy sal leer van

The evaluation of a new haematological cell counter, the CELL-DYN 3500, on canine leukocyte differential counts

WEEK PROGRAM WEEK MAN DINS WOENS DON VRY SAT SON SPOED FIKSHEID 1 GYM SESSIE 3 GYM SESSIE 7 SPOED FIKSHEID 2 SPOED FIKSHEID 3 GYM SESSIE 11

Moenie bang wees vir boelies nie!

nie. Ek het eintlik baie sleg hieroor gevoel.

Jaar. CHOOSE to HEAR KIES OM TE HOOR

A NARRATIVE EXPOSITION OF SERIAL MURDER IN SOUTH AFRICA BRIN ALLAN HODGSKISS SUBMITTED IN PARTIAL FULFILMENT OF THE REQUIREMENTS FOR THE DEGREE

A PLAY TECHNIQUE PROGRAMME FOR AUTISTIC CHILDREN IN MIDDLE CHILDHOOD

Die Doel van die Lewe

Hoe om krag te spaar Grondslagfase (Graad 3) Opvoedersgids Huistaal, Eerste Addisionele Taal, Wiskunde, Lewensvaardighede

STEUN NIE OP JOU EIE INSIG NIE

Sitrus Snoei. 3 Snoei Praktyke. Leergids. Kopiereg. Posbus 461, Hillcrest, 3650 (031)

Persoonlike Finansiële Profielbepaling. Gebruiksbepalings en-voorwaardes

Pssst!! Wil jy meer mense bereik met jou advertensie? Adverteer dan in Leerkrag!

Versamel inligting om algemene vrae te beantwoord *

JY MOET WEER GEBORE WOR D

Luister, lees en punktuasie *

rivier Rivier ek is jammer~---deurgegaan. Goed, binne in Lesotho waar is jy toe heen?---ons het 'n 10

DR CARMEN SPIES & DR MARIETJIE WEAKLEY PRACTICE PHILOSOPHY REGARDING CHILDREN PATIENTS. (Afrikaans op bls 3 & 4)

I declare that the thesis, which I hereby submit for the degree Ph.D. at the University of Pretoria, is my own work and has not previously been

Was dlt omdat julle vir hulle die klerasie vervoer het? ---Bulle klaasie was by ons gewees.

Kind regards, The News Team. Katharina and Nicola Steele visited Namibia. Just look at the interesting giant seed pod in Nicola s hand!

0548 SECOND LANGUAGE AFRIKAANS 0548/02 Paper 2 (Listening), maximum raw mark 30

in 2017 gebeur? Wat het met aartappels op die varsproduktemarkte Pieter van Zyl en Laryssa van der Merwe, Aartappels Suid-Afrika

ACTIVE INGREDIENT / AKTIEWE BESTANDDEEL: Brodifacoum (Anticoagulant) /Brodifakoum (Bloedstolweermiddel)..0,75 g / 500 m ; 1 Litre

THE USE OF PLAY THERAPY MEDIUMS IN A STRESS MANAGEMENT PROGRAMME WITH CORPORATE EMPLOYEES

deur Anton Krueger en Ruan Kemp

A water-soluble foliar feed with a wide range of nutrients for plants. n Wateroplosbare blaarvoeding met n wye reeks voedingselemente vir plante.

IN THE MAGISTRATE ' S COURT FOR THE REGIONAL DIVISION OF TRANSVAAL HELD AT JOHANNESBURG.

Hoofstuk 4: Data-ontleding en bespreking van bevindinge

UNIVERSITY OF CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS General Certificate of Education Advanced Subsidiary Level

ENZYME PROFILING OF A RANGE OF SUGARCANE TISSUE TYPES WITH DIFFERENT LEVELS OF SUCROSE

Die tegnologiese proses *

The human impersonal pronoun in Afrikaans vs European West Germanic

VERTE-X-PLODE Reg. No. B 3602 Act/Wet No. 36 of/van 1947

Hoe om Depressie en Bipolêre Versteuring te oorwin. Deur: Dr. Hans Dreyer

AFRIKAANSE TEKS vir. ʼn produksie gemik as teenvoeter vir. Geweld teen Vroue DIE ELMBOOG LIG DIE HAND

Tendense op varsproduktemarkte

CHAPTER 4 DATA ANALYSIS, INTERPRETATION OF FINDINGS AND LITERATURE CONTROL

STUDENTE SE PERSEPSIE EN BELEWENIS VAN EETVERWANTE SELFREGULERING. Leonie Roets

Sterkykers: n Handleiding. Saamgestel deur Marius Crous

1 st edition NEWSLETTER 2017

ESTER VILJOEN: Christine Basson RUFUS: Johann van Heerden GREGORY: Marthinus Basson SANDRA: Lynne Maree

University of Pretoria EXERCISE PRACTICES, DIETARY HABITS WITH TYPE... I DIABETES YVONNE PAUL

Ontwerp rn maak 'n houer *

Droom - Glo - Doen. Daar is weer vanjaar gelyklopend 2 ander feeste in die Oos-Kaap ( Jeffereysbaai) en Gauteng ( Heidelberg).

by Carolyn Sholto-Douglas-Vernon

Avonturier vertel van Noordpoolontberings

Om materiaal te weef *

Transcription:

n DOEL SONDER N PLAN IS NET N DROOM/A GOAL WITHOUT A PLAN IS JUST A WISH Dr. Ilse de Beer They say you are never too old to dream a new dream. Dreams are easy and they are free too. However, dreams by themselves are just that dreams. You need to turn your dreams into action. You need goals to make the visions of your dreams real. Dreams can inspire you, but goals can change your life. Goals are dreams with deadlines. Dreams are free, goals have cost (time money effort and sweat) Goals produce results, dreams don t. Goals are based on reality and they have focus. Goals have a finish line, dreams never end. Goals require hard work, dreams just require imagination. ( Time Management Ninja ) Goal setting is a great thing to do to help you improve your overall success and happiness. Remember if you aim at nothing you will hit it every time. So to achieve my goal what do I do I plan. A goal without a plan remains a wish or dream. Many people have visions, intentions, ideas and dreams which never happen because they are not planned (we all know about New Years resolutions) Elke droom of visie het iemand of dan kollektief n groep mense nodig wat n plan sal neersit waaruit hierdie droom kan ontwikkel in n werklikheid. n Persoon of groep wat die ambisie het om bo die gemiddeld uit te styg, wat die visie het om die horsion te verbreed en oor die leierskap beskik om die mense rondom jou saam te neem. What makes goal achievement possible? wat verander n droom in n sukses? Daar is twee dinge: 1. Doelwitbeplanning/Goal Planning en 2. Jy bereik waaroor jy dink/ You achieve what you think about. Doelwitbeplanning/Goal Planning Planning (also called fore thought) is the process of thinking about organizing the activities required to achieve a desired goal.

Goal setting provides direction and purpose. But to achieve your goal you need a plan. Whether you want to achieve financial success, learn new skills, become healthier or lose weight or become more effective at work you maximize your chances of success by having a plan. Planning increases the efficiency of any organization, group or person. Planning reduces risk, manages available time and resources and ask very important questions where are we going, where do we want to go and how are we going to get there. A plan helps you to construct your priorities and design the life that you want to have. It is like a road map that you travel on. n Doelwitplan vereis van jou defnitiewe prosesse en stappe wat jy moet volg om jou doel te bereik. Ontwikkel n duidelike visie of doel. Jou doel moet spesifiek wees, om te sê ek wil suksesvol wees is te vaag en sukses beteken verskillende dinge vir verskillende mense. Hierdie visie/doel kan op verskillende terreine wees. Dit kan persoonlik van aard wees soos jou verhoudings, jou gesondheid, finansies of persoonlike beroeps ideale. Dit kan ook wees doelwitte wat jy stel vir die organisasie, gemeenskap of skool waarby jy betrokke is. Hierdie doel kan langtermyn wees of selfs n lewensdroom (wat is my bucket list wat ek wil bereik voor ek doodgaan). Dit kan ook doelwitte wees vir die medium- of korttermyn. n Mens is betrokke of werk dikwels aan meer as een doelwit op n tyd. Hou n dinkskrum (brainstorming). Hou n dinkskrum oor die idees wat jy het vir die doel wat jy wil bereik. Indien die doelwit vir jou skool of organisasie is betrek n paar sleutel persone om meer idees op die tafel te kry. Skryf alle moontlike opsies of idees neer (selfs al voel dit onprakties). Later kan die idees een vir een na gekyk word om vandaar dan by jou spesifieke doel of plan uit te kom.

Begin deur jou doelwit neer te skryf. Wanneer die doelwit vir jou organisasie, gemeenskap, groep of skool is en dit betrek meer mense as jy self is dit baie belangrik om n geskrewe plan en werkswyse te hê. (Daar is baie verskillende formate van sodanige beplanning beskikbaar bv. SMART). Hierdie doelwit programme help jou gewoonlik met die proses en verskaf die plan waarvolgens jy moet werk. As dit n persoonlike doelwit is kan n persoon dit volgens voorkeur doen. So sal n persoon wat van detail hou n meer gedetaileerde plan opstel waar n ander persoon vir homself riglyne in sy dagboek sal skryf. Skep spesifieke doelwitte met spesifieke datums. n Mens moet die vordering van die plan kan meet deur sekere mylpale wat bereik word. Jy kan ook n tydsgleuf aan doelwitte stel bv. binne 6 maande moet ons op n sekere punt wees met die projek. Koppel die stappe, elemente of fases aan jou plan. Lys jou hulpbronne, kennis, kontakte en jou aksieplan aan elke fase. Dit is belangrik om realisties te wees met jou doelwit maar ook met die tydsgleuf waarbinne dinge moet plaasvind. Moenie tye so onrealisties maak dat jy jou kans op sukses verongeluk nie Breek die doelwit op in dele. As die doelwit groot of kompleks is breek dit op in hanteerbare realistiese dele. Selfs die mees ambisieuse doelwit of planne is haalbaar as dit afgebreek word in dele. Neem nou een klein treetjie na die ander. Fokus net op die volgende mylpaal wat bereik moet word, as n mens na die groot doel bly kyk voel jy dikwels oorwerldig. Vertrou die proses en moenie dat klein terleurstellings jou moedeloos maak nie. Erens langs die pad sal jy klein suksesse begin behaal. Dit is belangrik, dit dien as motivering om aan te hou aanhou.

Beplan agteruit. Nou dat jy verstaan wat jy in die toekoms wil sien gebeur is dit nodig om agteruit te werk te gaan tot waar jy nou is.. Om dit te kan doen moet jy n lys hê van die stappe wat jy sal moet neem om van jou doelwit tot nou, te beplan. Begin by die laaste stap wat jy neer geskryf het en doen iets om die stap te laat werk. Vandaar vat jy die volgende stap vir stap oppad na die eindpunt toe. Ken jou mark. Meeste van u wat in die onderwys betrokke is werk in n gevange mark ( captured market ). U mark bestaan hoofsaaklik uit dit wat in en om die skool aangaan. U onderwysers, administratiewe personeel, leerling, ouers en die gemeenskap. Jy moet weet wat die sterk en swak punte van jou skoolgemeenskap is. Hoe lyk die kultuur van jou skool of organisasie. Hoe lyk my ouer gemeenskap is dit n myngemeenskap, landelik, industrieël of hoofsaaklik professionele mense. Wat is dinge wat vir hierdie gemeenskap belangrik is en wat is dinge wat die gemeenskapslewe kan bedreig. Wie is die sakelui wat in die skoolomgewing is waarop ek kan reken en wat is die teenprestasie wat hulle van my verwag en wat is die invloed hiervan op my skool. Wat is die sterk en swak punte van my onderwyspersoneel en ook wat is my persoonlike sterk en swak punte. In die proses van doelwitbeplanning moet ek hierdie kennis en inligting in berekening bring sodat ek n realistiese en spesifieke plan daar kan stel. Congratulate yourself on your plans and be excited about your goals. Visualize how your life will be different once you have accomplished these goals. Have some common sense and remember change is the one thing that will happen along the way adapt when needed. If we think about achieving a goal most of us are familiar and understand the importance of a good plan. Most of us have been successful along the road with at least some goals, professionally and in our private lives. But

why is it that we have so many dreams that somehow got lost along the way? This brings us to a very important point that most of us are not aware of: You achieve what you think about/jy bereik waaroor jy dink. Planning is one of the executive functions of the brain, encompassing the neurological processes involved in the formulation, evaluation and selection of thoughts and actions to achieve a desired goal. Een van die grootste geheimenisse van ons menswees is dat ons brein die vermoë het om te verander in reaksie op ons gedagtes, dit word neuroplastisiteit genoem. Hierdie eienskap van die brein werk of vir jou of teen jou, want waaroor jy ookal die meeste dink, groei positief of negatief. Jy kan kies wat om te dink. Jou brein het n skakelaargeen (CREB geen) jy kan besluit om dit wat in my gedagtes inspring onmiddellik te verander of te vervang met n ander gedagte. Jou gedagtes is so kragtig dat dit die anatomie en fisiologie van jou liggaam bepaal. n Mens dink plus minus 70 000 gedagtes per dag maar ons dink nooit waaroor ons dink nie. Terwyl die sukses van so baie dinge en veral ons doelwitte en drome afhang van wat die gedagtes is wat ek daar rondom dink. Ons dink dat ons gedagtes los staan van die wêreld daarbuite maar die teenoorgestelde is waar ek leef soos wat ek dink. Die brein kan elke oomblik verander deur hoe ons ons denke rig met die keuses wat ons maak. Daarby is daar elke oggend nuwe babasenuselle wat deur die nag vorm terwyl ons slaap. Hierdie selle is tot ons beskikking om te help om toksiese of negatiewe gedagtes af te breek en gesonde gedagtes te bou. Hierdie proses word neurogenese genoem. Eleanor Roosevelt het gesê: With the new day comes new strengths and new thoughts en in die bybel in Klaagliedere 3:22-23 staan daar dat die Here se barmhartigheid is elke more nuut. Maar wat doen ons nog voor ons, ons oë in die oggend oopmaak dan begin ons onmiddellik dink aan al ons probleme en dinge waaroor ons kwaad en ongelukkig voel en dan sal jy angstig, geirriteerd en depressief voel nog voor jy jou voet uit die bed gesit het.

Hoe werk dit: In jou brein is daar n Retukulêre Aktiverings Sisteem wat soos n rekenaar werk. Dit het geen morele oordeel of wete van wat reg of verkeerd is nie. Indien jou gedagtes negatief is word die veg of vlug aksie in werking gestel. Vroeër jare was die mens se gevare werklik en moes ons letterlik veg of vlug om te oorleef. Vandag is die meeste van ons gevare in die vorm van spanning, te hoë eise, inligting oorlaaiing, finansiële druk ens. Die brein lees dan hierdie gedagtes as negatief of toksies en begin om adrenalien en kortisol (streshormoon) af te skei. Dit word afgeskei en sonder dat ons daarvan bewus is begin ons liggaam reageer met angssimptome om ons voor te berei vir n situasie wat net in ons denke bestaan. As ons gedagtes positief of neutraal is dan reageer ons brein nie chemies nie. Daarom die eerste 5min as jy wakker word (ongeag hoe jy voel of hoeveel moeilikheid en spanning in jou lewe is) begin om doelbewus positiewe of dankbare gedagtes te dink. Dit stel jou positief in vir die dag met min of geen angssimptome nie. As my gedagtes gevul is met negatiwiteit, kritiek of jammer vir myself lyk my lewe ook so. U wat uit die onderwys kom weet by uitstek hoe n goeie onderwyser of afrigter n groep kinders kan motiveer om te glo dat hulle suksesvol kan wees al sou die realiteit op papier anders lyk. Hoeveel keer het die sogenaamde underdogs nie al wedstryde gewen of sukses behaal nie. (navorsing oor wiskunde) Dieselfde geld vir ons professionele of persoonlike doelwitte. As ek glo dat ek iets kan doen en my kop laat sak en voluit gaan sonder om myself negatief te dink of praat het ek n baie groot kans op sukses. n Goeie leier of bestuurder is die persoon wat die vermoë het om n groep mense aan te spoor, te bemoedig en in hulle self te laat glo. Uit bogenoemde kan u sien hoe belangrik dit is om kinders en personeel in te lig oor die noodsaaklikheid van bewustelike positiewe denke. Dit sluit die komponente van motivering in wat ons moet ken en verstaan nl : (i) om gedrag te aktiveer om iets te doen, (ii) om te kan aanhou of volhou om die doel te bereik ten spyte dat daar dikwels struikelblokke is en (iii) om gefokus en toegewyd te bly en met ywer te werk aan doelbereiking.

Daarby bepaal ons gedagtes ons emosies, hoe jy dink is hoe jy voel. As jy vir jouself sê ek voel depressief, sien nie kans vir die dag of situasie nie sal jy negatief en moedeloos voel nog voor jy iets aanpak. Jy kan jouself motiveer deur n positiewe stelling oor en oor te sê (dit is ook goed om vir jou skool n positiewe slagspreuk of leuse te leer wat hulle gereeld herhaal). Jy moet van jongs af vir kinders oor en oor sê dat hulle enige iets kan doen as hulle glo hulle kan Ons is verantwoordelik vir ons eie effektiwiteit, ons eie geluk en die meeste van ons omstandighede. Dit is belangrik dat u uself gemotiveerd hou selfs in moeilike omstandighede. Entoesiasme is aansteeklik. U moet opreg belangstel in die doelwitte en projekte (al sou dit nie jou persoonlike voorkeure wees nie). Gee krediet vir personeel en kinders vir goeie pogings en luister na hulle idees. Tree ten alle tye met respek op teenoor almal. As die druk van die lewe kom kan ek besluite neem op waardes, ek kan optree met integriteit en ek kan kies hoe om te reageer op emosionele omstandighede. Ten Slotte Gaan deur die lewe deur haalbare, sinvolle doelwitte daar te stel. Glo dat jy suksesvol sal wees. Werk n praktiese projekplan uit hoe om elkeen van hierdie doelwitte op die maklikste en genotvolste manier te bereik. Voel goed oor elke stap van die proses wat jy susksevol afgehandel het. Hou vol daarmee en leef voluit! Jy leef net eenkeer. Wees daagliks bewus daarvan dat elke keuse en besluit wat jy vandag maak die res van jou lewe beïnvloed. Vat die lewe aan, beplan, leef met passie en neem verantwoordelikheid vir jou lewe. Maak seker dat jy aan die einde van jou lewe kan sê: Ek het voluit gelewe eerder as om te sê as ek maar net. Zig Ziglar het gesê: You don t have to be great to start, but you have to start to be great.