Jaar. CHOOSE to HEAR KIES OM TE HOOR

Similar documents
Baie dankie vir elkeen se ondersteuning deur die afgelope jaar. Ons bestaan maar net deur diegene wie van ons gebruik maak.

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

Hoe kan ek my maatjie wat kanker het help?

JEUG GEBEDSAAND: n Verhouding met God

UNIVERSITY OF CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS International General Certificate of Secondary Education

Hoe om n DS160 in te vul, en so aansoeke te doen vir jou visum:

DEPRESSIE101. panic attacks - inside the brain TALKING about anxiety attacks. hanteer angstigheid beter snellers vir 'n paniekaanval

Hervormingssondag: Galasiërs 3:23-29

July rd Issue

Ons mooi taal * Siyavula Uploaders

Simmetrie. Wanneer ons n spieël voor iets sit, dan sien ons n beeld van die regte voorwerp in die spieël, soos in die prentjie.

Huntington Disease. Algemene Inligting. Neurogenetic Clinic, Groote Schuur Hospital. Division of Human Genetics, University of Cape Town

2. Waarheen? Outsiders toe!

DIE 4 OOGMERKE VAN GEBED

*Gebaseer op die Nasionale Kanker Register Leeftyd risiko vir prostaatkanker 1:27. testikulêrekanker 1: peniskanker 1:1 114

8679 AFRIKAANS LANGUAGE 8679/02 Paper 2 (Reading and Writing), maximum raw mark 70

STRESBELEWING BY LEERDERS MET LEERINPERKINGE IN DIE INTERMEDIÊREFASE. deur MJ VAN BREDA

Om te ontdek hoe diere aangepas is om in hulle habitat te oorleef *

Appendix A: Letter to Head of the Pretoria Cochlear Implant Program

THE DEVELOPMENT AND EVALUATION A HEALTH-RELATED FOTONOVELA ABOUT TIK USE IN THE W-CAPE AND N-CAPE

Rift Valley fever is a fever-causing viral disease that affects livestock and humans in Africa. It is most common during years of heavy rainfall.

Market comment Markkommentaar. October / Oktober 2015

DIE MARSHMALLOW TOETS EN JOU GELUK

SAVF het op die 19de Oktober jaar oud geword. Op hierdie dag tydens die driejaarlikse Kongres het SAVF geskiedenis gemaak:

Demensie is progressief dit beteken dat die simptome geleidelik erger word. Dit hang van elke individu af hoe vinnig dementia vorder.

DIE 5 VOORWAARDES VIR GEBEDSVERHORING

[Basiese inligting rondom paniek en angs soos opgeneem in DSM-5 (The Diagnostic and Statistical Manual of Mental Disorders, Fifth Edition (DSM-5)]

Saamgestel deur: Ebeth Marais Webblad:

IN THE SUPREME COURT OF SOUTH AFRICA. (TRANSVAAL PROVINCIAL DIVISION). THE STATE versus NELSON MANDELA AND OTHERS. - EXTRACT OF EVIDENCE -

DR CARMEN SPIES & DR MARIETJIE WEAKLEY PRACTICE PHILOSOPHY REGARDING CHILDREN PATIENTS. (Afrikaans op bls 3 & 4)

MUSIEK - VOKAAL. 17 Augustus 20 Augustus Voorsitter: Lorraine Kirk

As mens nie droom nie lewe jy nie. Omdat ons in n almagtige

Wellington Terapeutiese- en Beradingsdienste Therapeutic and Counselling Services

COCHLEAR IMPLANT UNIT KOGLEÊRE INPLANTINGSEENHEID

The evaluation of a new haematological cell counter, the CELL-DYN 3500, on canine leukocyte differential counts

KYNOBUFF IN CASE OF POISONING PLEASE PHONE / IN GEVAL VAN VERGIFTIGING SKAKEL l Netto Volume

To receive this information in ENGLISH, send an to Data Entry Werkers Benodig!!

WEEK PROGRAM WEEK MAN DINS WOENS DON VRY SAT SON SPOED FIKSHEID 1 GYM SESSIE 3 GYM SESSIE 7 SPOED FIKSHEID 2 SPOED FIKSHEID 3 GYM SESSIE 11

In voeling. John Ackerman

02 ]uister jy na ander mense se idees? Bylaag 1.1

Adams, J.F., (1980). Understanding adolescence: current developments in adolescent psychology. Boston: Allyn & Bacon.

1 st edition NEWSLETTER 2017

Word n internasionaal-geregistreerde Weight Management Coach

I declare that the thesis, which I hereby submit for the degree Ph.D. at the University of Pretoria, is my own work and has not previously been

BELLVILLE NETBAL OEFENPROGRAM WEEK PROGRAM

Wat sê. se oor depressie? PROFESSIONELE HULP VIR DEPRESSIE & ANGS webtuistes kontaknommers e-posadresse

Ek is gedoop. Dr Hennie van Wyk

t BABBELTJE Vakansie in Holland Only where children gather is there any real chance of fun Mingon McLaughlin

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Was dlt omdat julle vir hulle die klerasie vervoer het? ---Bulle klaasie was by ons gewees.

n DOEL SONDER N PLAN IS NET N DROOM/A GOAL WITHOUT A PLAN IS JUST Dr. Ilse de Beer

Luister, lees en punktuasie *

A PLAY TECHNIQUE PROGRAMME FOR AUTISTIC CHILDREN IN MIDDLE CHILDHOOD

Faith soldiers. Grenslyn 2016 (B) God se soldate ///////////////////////////

SILLABUS / SYLLABUS AA KLAVIER / PIANO

rivier Rivier ek is jammer~---deurgegaan. Goed, binne in Lesotho waar is jy toe heen?---ons het 'n 10

Hoe om krag te spaar Grondslagfase (Graad 3) Opvoedersgids Huistaal, Eerste Addisionele Taal, Wiskunde, Lewensvaardighede

nie. Ek het eintlik baie sleg hieroor gevoel.

AFRIKAANSE TEKS vir. ʼn produksie gemik as teenvoeter vir. Geweld teen Vroue DIE ELMBOOG LIG DIE HAND

DG s Ramblings. Newsletter of District Governor Lance Maytham September Edition 3

STUDIEMETODES. n Paar waardevolle wenke t.o.v.: 1. Korrekte studie-omgewing. 2. Doelwitstelling. 3. Sleutelwoorde. 4.

A NARRATIVE EXPOSITION OF SERIAL MURDER IN SOUTH AFRICA BRIN ALLAN HODGSKISS SUBMITTED IN PARTIAL FULFILMENT OF THE REQUIREMENTS FOR THE DEGREE

IN THE MAGISTRATE ' S COURT FOR THE REGIONAL DIVISION OF TRANSVAAL HELD AT JOHANNESBURG.

by Carolyn Sholto-Douglas-Vernon

STEUN NIE OP JOU EIE INSIG NIE

Organ donation is a gift of life

Avonturier vertel van Noordpoolontberings

DIE INVLOED VAN GRONDVERDIGTING OP DIE FOSFAATOPNAME DEUR TABAK. deur. Jasper Gestaphus Dreyer

Die invloed van psigopatologie op geloofsbelewing Dr Deon Bruwer

deur Anton Krueger en Ruan Kemp

Hoofstuk 4: Data-ontleding en bespreking van bevindinge

SONDAG 29 Des 2002 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID OGGENDDIENS

FAMILIENUUS. Here gee my HOOP wat groei FEBRUARIE Want elkeen hoort in n geestelike gesin

Faculty of Natural and Agricultural Sciences / Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe. Department of Biochemistry / Departement Biochemie

Groete van Precept Ministries Ons is so bly dat jy gekies het om God se Woord te bestudeer. Daar wag n ryk tyd op jou, waartydens jy sal leer van

Hoe om Depressie en Bipolêre Versteuring te oorwin. Deur: Dr. Hans Dreyer

Hoofstuk 30 - Bedieningsprosedures

: TWENTY FIVE YEARS OF COCHLEAR IMPLANTATION

GOVERNMENT GAZETTE, 19 JANUARY 2012 IMPORTANT NOTICE The Government Printing Works will not be held responsible for faxed documents not receiv

OPSIES WANNEER JY DIE AFTREEFONDS VERLAAT UMBRELLA FUNDS

ESTER VILJOEN: Christine Basson RUFUS: Johann van Heerden GREGORY: Marthinus Basson SANDRA: Lynne Maree

OUTDOOR Name of interviewer Naam van ondervraer... ONDERVRAERS INSTRUKSIES INTERVIEWERS INSTRUCTIONS

Hoe om te vas en te bid

JY MOET WEER GEBORE WOR D

Moenie bang wees vir boelies nie!

0548 SECOND LANGUAGE AFRIKAANS 0548/02 Paper 2 (Listening), maximum raw mark 30

THE USE OF PLAY THERAPY MEDIUMS IN A STRESS MANAGEMENT PROGRAMME WITH CORPORATE EMPLOYEES

DIE ROL VAN PERSOONLIKHEID EN STRESHANTERINGSVAARDIGHEDE BY PASIeNTE MET FIBROMIALGIE SINDROOM

Kim Nolte DOCTOR PHILOSOPHIAE. In the. FACULTY OF HUMANITIES (Department of Biokinetics, Sport and Leisure Sciences) University of Pretoria

VERTE-X-PLODE Reg. No. B 3602 Act/Wet No. 36 of/van 1947

APPROVED PACKAGE INSERT FOR INGELVAC MYCOFLEX

FACULTY OF SCIENCE FAKULTEIT NATUURWETENSKAPPE DEPARTMENT OF BOTANY AND PLANT BIOTECHNOLOGY DEPARTEMENT PLANTKUNDE EN PLANTBIOTEGNOLOGIE

53491 Desert Chameleons S E

Persoonlike Finansiële Profielbepaling. Gebruiksbepalings en-voorwaardes

Commercial layers : higher egg production Low feed consumption Low growth rate/body mass Less broodiness

PW Graad 5 Vierde kwartaal: Eksamen afbakening

Om materiaal te weef *

Kind regards, The News Team. Katharina and Nicola Steele visited Namibia. Just look at the interesting giant seed pod in Nicola s hand!

WORDS FROM OUR DG. Inside this issue: Swellendam 2. Swellendam 3. Swellendam 4. Membership 5. Port Alfred 6. Miss Port Alfred. Miss Port Alfred Cont

Die Doel van die Lewe

Transcription:

CHOOSE to HEAR KIES OM TE HOOR 20 Jaar nuusbrief no. 3 Newsletter nr.3 TWINTIG JAAR!!! SOWAAR!!! Wie sou dit kon dink! Wat n wonderlike voorreg om twintig jaar in diens van ons gemeenskap staan. Dit bewys maar net die ou gesegde dat tyd vlieg wanneer mens iets geniet. Dit voel soos gister toe ons, as twee half ervare oudioloë ons deure vir die eerste keer oopgestoot het En hier is ons twintig jaar later met baie meer ervaring danksy ons lojale kliënte van wie ons so baie geleer het. Dankie aan al ons pasiënte wat deel geword het van ons familie en ook die pad van twintig jaar met ons gestap het. Mense wat in ons klein praktyk daar op die eerste vloer by ons aangesluit het, wat elke toevoeging van diens of nuwe toerusting saam met ons geniet het en saam met ons bly was toe ons in 2005 na ons nuwe, meer bereikbare perseel kon trek. Twintig jaar in die bedryf is nie die tyd om op jou louere te gaan rus nie. Nee! Dis die tyd om meer te leer, nuut te dink oor wat die beste vir ons mense is. Weer te vra wat MEER kan ons doen. Ons onderneming aan u bly dus: Ons gaan steeds ons beste diens aan u lewer U het steeds n keuse uit verskillende handelsname en produkte Ons sal steeds ons toerusting opgradeer Ons sal steeds bybly by die nuutste navorsing Ons wil steeds hê dat n besoek aan ons vir u n aangename ervaring sal wees (vervolg op bl 2) Twenty years: Who would believe? At Michaelides & Vermaas we realize that the products and services we provide are central to people s lives touching their hearing health and emotional being. We also realize that this creates a unique opportunity for us to make a difference-not just to our clients, but to the broader community as well. We are therefore committed to putting our resources and skills to work to make a meaningful difference in the lives of the hearing impaired community which we serve everyday. Our joint initiative with Klerksdorp Rotary has made the possibility of hearing aids for the underprivileged a reality and more accessible. We would like to thank Rotary for coming on board to collect second hand hearing aids which we have successfully donated to those less fortunate than ourselves in our community. Through initiatives encouraging people to make use of free mini-service and cleaning of hearing aids and earmoulds we are able to ensure the long term maintenance and life of hearing aids is being extended at no extra cost to our clients. By pooling our manpower we have successfully managed to assist our elderly patients in towns as far away as Bloemhof and Bothaville and brought some accessible assistance to patients in outlying areas who are no longer able to travel to us. At it s core Michaelides & Vermaas is about making a difference in people s lives and you as our clients have our commitment that in the year ahead we will continue to look for ways in which to make small differences, and big one s, that benefit you and the people who matter to you! OPEDAG UITNODIGING Elke Woensdag in September Tye: 10:00-13:00

Ons gaan steeds opgewonde raak saam met elke persoon wat weer kan hoor Ons gaan steeds emosioneel raak saam met elkeen wat verligting van tinnitus ervaar Ons gaan steeds ons gratis skoonmaakdiens aan u lewer U gaan steeds gehoorapparate gratis op die proef kan stel BAIE DANKIE aan Elkeen wat in ons geglo het toe ons 20 jaar gelede ons droom begin uitleef het Al ons lojale pasiënte vir u volgehoue ondersteuning Elkeen wat n nuwe pasiënt na ons toe verwys Vir u geduld as ons iewers op n kursus is (omdat u weet ons kom met nuwe kennis en inspirasie terug) Aan elkeen by wie ons iets kon leer Dankie vir elke glimlag, drukkie, blom, sjokolade of melktert Ons is bevoorreg om u te ken Kom vra u vrae. Kom toets ons produkte gratis uit. By ons maak u n ingeligte keuse. Ons sien uit om u te ontvang GEHOOR EN GESONDHEID Die kwaliteit van jou lewe kan dramaties verbeter met beter gehoor. Klank is een van die maniere waarop ons in kontak kom met die wêreld om ons. Deur goed te hoor, kan ons met ons geliefdes kommunikeer en in voeling bly met die klanke van die lewe wat ons daagliks omring. Wanneer iemand met gehoorprobleme slegs n deel van n gesprek kan uitmaak omdat hy nie altyd spraak kan volg nie, gebeur dit dat die persoon van die gesprek onttrek. So veroorsaak n gehoorverlies n vermindering van sosiale kontak en n inperking van die lewe.! Verder het studies ook getoon dat wanneer n persoon gehoorapparate begin dra, hy ongeveer die helfte minder besoeke aan sy dokter bring (dus beter gesondheid) en ook beter sosiale, emosionele en fisiese welbehae ervaar. Goeie rede om jou gehoor te laat toets? Skakel ons vandag by 018 4686393 2 EARLY REHABILITATION IS GOOD REHABILITATION In most cases the loss of hearing is a very gradual process and takes place over many years. As there is no sudden change, people may not be aware of the problem until it is severe enough to cause communication difficulties. As a result hearing impaired people (and their families) suffer needlessly for years before seeking help. In fact, the family and friends often identify the problem before the sufferer. The longer a person ignores the problem, the more difficult the adjustment will be when hearing aids are eventually worn. Equally, personal relationships need not suffer when early intervention is available. Communication is the cornerstone of our society and interpersonal relationships. Effective communication is also an essential ingredient in the quality of our lives. We should aim to enjoy the best quality of life. Acting early to address any hearing difficulties is paramount to success.

GEHOORAPPARATE STIMULEER JOU BREIN Gehoorapparate laat jou nie net beter hoor nie maar dit help ook jou brein om die klanke wat jy nie sonder jou apparate kan hoor nie, weer te onthou. Gehoorverlies bekruip jou. Jy kom skielik agter dat jy nie meer die voëlgesang of die dreuning van die yskas kan hoor nie. Gehoorverlies affekteer jou lewenskwaliteit maar dit affekteer ook jou brein se vermoë om alledaagse klanke te onthou omdat die brein die klanke nie meer ontvang nie. Wanneer die gehoorsenuwees hulle funksie verloor en dus nie meer klank aan die brein stuur nie, vergeet die brein mettertyd die klanke en kan dit nie meer verstaan nie. Die geheue verswak Die gehoorsentrum in die brein stoor klanke en geluide vir tot drie jaar nadat die gehoor verswak het. Maar daarna word hierdie geheue swakker en swakker. Dit is dus van uiterste belang om jou gehoor te laats toets sodra jy agterkom dat jy begin gehoor verloor. Dit is verder van uiterste belang om so gou as moontlik gehoorapparate te kry. Sodra jy begin om gehoorapparate te gebruik (en dus beter te hoor) begin jou brein weer om gehoor te prosesseer. Toets self ons groot verskeidenheid van gehoorapparate uit en ervaar die verskil! Skakel M&V Oudioloë vandag nog by 018 468 8173 Leer om weer te hoor Wanneer jy lank uitstel om gehoorapparate te kry, sal die brein aanvanklik nie in staat wees om die inkomende klanke as verstaanbare inligting te interpreteer nie. Nou moet die brein selfs klanke soos die dreuning van die yskas weer van voor af leer herken en verstaan. Die brein moet weer leer om te hoor. As jy enigsins twyfel oor jou gehoor, moet jy dadelik n gehoortoets ondergaan. LISTEN CLOSELY FOR SIGNS OF HEARING LOSS Hearing loss isn t just an old folks problem anymore, it s a big problem for ALL South Africans. Here are some red flags to watch out for: Normal voice level conversations are difficult to understand: when hearing damage starts, the first sign is difficulty hearing and understanding normal voice-level conversation and exchanges. Turn it down please! is your family s national anthem. When hearing starts to go down, volume bars go up. Although for someone with hearing damage, boosted volume levels sounds normal, for their normal-hearing friends and families, it s an excessive amount of noise. Telephone conversations sound like Donald Duck. Without non-verbal cues and lips to read, communicating on the phone becomes increasingly difficult for someone with damaged hearing. The ringing in your ears isn t your Bluetooth. Ringing in the ears or tinnitus, isn t always a sign of hearing loss, but the most common cause of tinnitus is hearing loss. If you have a ringing in your ears, see your audiologist right away. Tinnitus is a common first sign of trouble in your ears. 8173Gehoor Kom loer gerus in by M&V oudioloë en beproef ons gehoorapparate voordat u n keuse maak. Skakel ons vandag by 018 468 3

GEHOOR VERBIND MENSE die wekker te kan hoor. Maar ons lewe se kwaliteit word egter bepaal deur die meer subtiele klanke: die lag van n gelukkige kind, musiek of die drup van die reën op die dak. Geluide kan ook belangrike inligting verskaf: Die klank van ons voetstappe verskaf ruimtelike oriëntering. Die klank van motors maak ons bewus van moontlike gevare op straat. Baie klanke is egter verbind aan ons herinneringe. Dink aan n somersdag met voëlgesang of die herfs met die geritsel van die vallende blare. Die gevolge van n gehoorverlies Ons gehoorsintuig is n belangrike deel van ons alledaagse kommunikasie. Ons dink selde aan hierdie belangrike rol wat gehoor in ons lewens speel. Dit is van uiterste belang om die klank van die deurklokkie, n baba wat huil of roep of die lui van Mense met n gehoorverlies vind selfs n eenvoudige gesprek inspannend. Wanneer daar meer mense teenwoordig is of die gesprek meer aandag vereis vereis dit soveel meer aandag en inspanning. Baie aspekte van die alledaagse lewe word nou al hoe moeiliker: gesprekke met jou geliefdes, vergaderings, telefoongesprekke en TV kyk kan veral uitputtend wees. Dikwels sal persone met n gehoorverlies 4

SNIPPETS How will I know I ve found the best hearing aid for me? Simply stated, satisfaction is having your needs, desires or expectations met. Once you know your problems, you can better identify the best hearing aid. Discuss this with your audiologist who will help you make an informed choice. Motivering by die gebruik van gehoorapparate Persone wat gemotiveerd is om hul gehoor te verbeter se kans om suksesvolle gehoorapparaatgebruikers te wees is aansienlik hoër. Wanneer hulle met apparate gepas word stel hulle belang in hierdie nuwe tegnologie, vra vrae en is geduldig tydens die aanpassingsproses. onttrek omdat kommunikasie te moeilik word en dan sosiaal geisoleerd word. Hierdie isolasie veroorsaak dan dat hulle kwaliteit van lewe al hoe meer ingeperk word. Studies het getoon dat mense met n gehoorverlies wat nie gehoorapparate gebruik nie meer hartseer, spanning en angs ervaar as diegene wat dit wel gebruik. Hulle sosiale aktiwiteite word beperk, hulle word meer emosioneel en ervaar probleme om te konsentreer. Aan die ander kant toon studies ook dat die kwaliteit van lewe n dramatiese verbetering toon wanneer hulle gehoorapparate begin gebruik. Hulle beleef beter verhoudinge met die familie, het meer selfvertroue en ervaar beter onafhanklikheid en sekuriteit. n Gehoorverlies wat nie aangespreek word nie kan resulteer in fisiese probleme soos uitgeputheid, hoofpyn, duiseligheid en stress. Hierdie probleme word nie altyd deur n onbehandelde gehoorverlies veroorsaak nie maar dit word dikwels opgemerk. As jy n gehoorverlies het en jy herken party van hierdie simptome behoort jy so gou as moontlik jou gehoor te laat toets. A positive attitude The most important personality trait that one could possess is a positive attitude, not just toward the process of obtaining hearing aids, but toward life in general. Motivation is a key to finding the best hearing aid. This means a willingness to try out and adapt to hearing aids. Sound quality One of the most important aspects of an enjoyable hearing aid experience is that you like the sound quality of hearing aids. You can try different brands and different models and make your choice. OPEDAG UITNODIGING Elke Woensdag in September Tye: 10:00-13:00 Besoek en ontmoet ons bekwame span wat gereed sal staan om u tuis te laat voel en alle vrae te beantwoord. 5

The consequences of untreated hearing loss Irritability, negativism and anger Fatigue, tension, stress and depression Avoidance or withdrawal from social situations Social rejection and loneliness Reduced alertness and increased risk to personal safety Impaired memory and ability to learn new tasks Reduced job performance and earning power Diminished psychological health Help jou geliefde Familie en vriende van persone met gehoorverlies kom gewoonlik die probleem voor die persoon agter. Moenie dat die gehoorverlies n negatiewe impak het op julle verhouding nie. Help jou geliefde en maak vandag nog n afspraak vir n gehoortoets. Gehoorverlies mag lei tot demensie Senior burgers met n onaangespreekte gehoorverlies loop n groter risiko om demensie te ontwikkel. Meer as een derde van die risiko verbonde aan demensie was verbind met gehoorverlies. Die risiko om Alzheimers te onwikkel word ook groter namate die gehoorverlies groter word (en die persoon nie gehoorapparate gebruik nie). Daarom is dit baie belangrik om namate jy ouer word, jou gehoor gereeld te laat nagaan. Warning against DIY hearing care There are risks associated with purchasing over-the-counter, one-sizefits-all hearing aids in stead of consulting an audiologist. Hearing loss is sometimes a symptom of an underlying medical problem which will be missed if you are not properly tested. X Goeie gehoor is n keuse..ġehoor 6

Hoe oud is jou apparate? Dit is in ons natuur om ons gehoorapparate so lank as moontlik te dra voor ons dit vervang ten einde die meeste waarde daaruit te kry. Onthou egter dat gehoorapparate mettertyd breek, oorkanale verander van vorm en gehoorverlies verander. Navorsing het getoon dat tevredenheid met apparate die beste is tydens die eerste jaar van gebruik. Na vyf jaar neem die tevredenheid dramaties af. Tyd vir opgradering? Maak n afspraak en kom toets iets nuuts uit. Controls on your hearing aid? While most hearing aids are automatic these days, some people need to personally control their hearing aids. Some people need either a volume control, multiple program switch (quiet versus noisy situations) or a remote control to achieve both volume and program changes. Die kleinste is nie altyd die beste Sommige mense is bekommerd dat mense die apparaat gaan sien en wild an die kleinste moontlike apparaat hê. Dit mag egter nie altyd die beste apparaat vir jou gehoorverlies wees nie. Bespreek hierdie keuse met jou oudioloog voordat jy besluit. Developing realistic expectations Be realistic. Hearing aids will not permit you to hear the flapping of hummingbird wings near a jet engine. Remember it takes time to get used to hearing aids. Keep in mind that background noise is almost always part of you environment, and adjustment to it is required. In time you will tune out many of these everyday sounds. Its important not to become disappointed or frustrated while your brain adjusts to a whole new world of sound JOU ONDERSTEUNING MAAK SAAK!!! Iemand na aan jou het pas gehoorapparate gekry en moet weer gewoond raak aan baie klanke wat hy vir n lang tyd nie gehoor het nie en selfs moontlik vergeet het. Dit neem oefening en geduld om weer aan al die klanke gewoond te raak. Dit is opwindend om nuwe klanke te hoor maar kan ook oorweldigend wees. As jy die aard van die gehoorverlies verstaan en wenke ter ondersteuning kry, kan jy jou geliefde help om die wêreld van klank te herontdek. 7

n GESKENK VAN GEHOOR n paar gelukkige onvangers van gratis gehoorapparate n Reuse doelwit wat hierdie jaar waar geword het, was om te kon teruggee aan die gemeenskap. Deur die samewerking van die Klerksdorp Rotariërs kon ons heelwat mense wat dit andersins nie kon bekostig,voorsien van gehoorapparate. Dankie Rotariërs, dankie aan elkeen wat n gehoorapparaat geskenk het vir die projek. Voorwaar n geskenk van gehoor!! Ons gaan voort hiermee. As u dus weet van gehoorapparate wat nie gebruik word nie, bring dit vir ons en gee aan iemand die vreugde om weer te hoor. OPEDAG UITNODIGING Elke Woensdag in September Tye: 10:00-13:00 Kom besoek ons bekwame span Kom vra u vrae Kom toets ons produkte gratis uit Onder geen verpligtinge Ons verander lewens. Tel: 018 468 8173 Gehoorsentrum, Centrallaan 42, Flamwood 8