Hoe kan ek my maatjie wat kanker het help?

Similar documents
DEPRESSIE101. panic attacks - inside the brain TALKING about anxiety attacks. hanteer angstigheid beter snellers vir 'n paniekaanval

JEUG GEBEDSAAND: n Verhouding met God

Hervormingssondag: Galasiërs 3:23-29

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

UNIVERSITY OF CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS International General Certificate of Secondary Education

Rift Valley fever is a fever-causing viral disease that affects livestock and humans in Africa. It is most common during years of heavy rainfall.

Hoe om n DS160 in te vul, en so aansoeke te doen vir jou visum:

Simmetrie. Wanneer ons n spieël voor iets sit, dan sien ons n beeld van die regte voorwerp in die spieël, soos in die prentjie.

*Gebaseer op die Nasionale Kanker Register Leeftyd risiko vir prostaatkanker 1:27. testikulêrekanker 1: peniskanker 1:1 114

Ons mooi taal * Siyavula Uploaders

DR CARMEN SPIES & DR MARIETJIE WEAKLEY PRACTICE PHILOSOPHY REGARDING CHILDREN PATIENTS. (Afrikaans op bls 3 & 4)

July rd Issue

2. Waarheen? Outsiders toe!

[Basiese inligting rondom paniek en angs soos opgeneem in DSM-5 (The Diagnostic and Statistical Manual of Mental Disorders, Fifth Edition (DSM-5)]

PW Graad 5 Vierde kwartaal: Eksamen afbakening

Om te ontdek hoe diere aangepas is om in hulle habitat te oorleef *

Huntington Disease. Algemene Inligting. Neurogenetic Clinic, Groote Schuur Hospital. Division of Human Genetics, University of Cape Town

DIE 4 OOGMERKE VAN GEBED

MUSIEK - VOKAAL. 17 Augustus 20 Augustus Voorsitter: Lorraine Kirk

DIE MARSHMALLOW TOETS EN JOU GELUK

1 st edition NEWSLETTER 2017

Wellington Terapeutiese- en Beradingsdienste Therapeutic and Counselling Services

Adams, J.F., (1980). Understanding adolescence: current developments in adolescent psychology. Boston: Allyn & Bacon.

STRESBELEWING BY LEERDERS MET LEERINPERKINGE IN DIE INTERMEDIÊREFASE. deur MJ VAN BREDA

Jaar. CHOOSE to HEAR KIES OM TE HOOR

8679 AFRIKAANS LANGUAGE 8679/02 Paper 2 (Reading and Writing), maximum raw mark 70

Wat sê. se oor depressie? PROFESSIONELE HULP VIR DEPRESSIE & ANGS webtuistes kontaknommers e-posadresse

As mens nie droom nie lewe jy nie. Omdat ons in n almagtige

Ek is gedoop. Dr Hennie van Wyk

DIE 5 VOORWAARDES VIR GEBEDSVERHORING

The human impersonal pronoun in Afrikaans vs European West Germanic

ACTIVE INGREDIENT / AKTIEWE BESTANDDEEL: Brodifacoum (Anticoagulant) /Brodifakoum (Bloedstolweermiddel)..0,75 g / 500 m ; 1 Litre

KYNOBUFF IN CASE OF POISONING PLEASE PHONE / IN GEVAL VAN VERGIFTIGING SKAKEL l Netto Volume

Organ donation is a gift of life

FOR ANIMAL USE ONLY. BERENIL R.T.U. Reg. No. G2702 (Act 36/1947) Namibia Reg. No. V00/17.4.2/638 NS0

Saamgestel deur: Ebeth Marais Webblad:

SAVF het op die 19de Oktober jaar oud geword. Op hierdie dag tydens die driejaarlikse Kongres het SAVF geskiedenis gemaak:

IN THE SUPREME COURT OF SOUTH AFRICA. (TRANSVAAL PROVINCIAL DIVISION). THE STATE versus NELSON MANDELA AND OTHERS. - EXTRACT OF EVIDENCE -

Sitrus Snoei. 3 Snoei Praktyke. Leergids. Kopiereg. Posbus 461, Hillcrest, 3650 (031)

Word n internasionaal-geregistreerde Weight Management Coach

Lewensoriëntering: Graad 7 - November 2018-eksamenafbakening. 1. Gesondheids-, sosiale en omgewingsverantwoordelikheid: Dwelmmisbruik.

SILLABUS / SYLLABUS AA KLAVIER / PIANO

rivier Rivier ek is jammer~---deurgegaan. Goed, binne in Lesotho waar is jy toe heen?---ons het 'n 10

FACULTY OF SCIENCE FAKULTEIT NATUURWETENSKAPPE DEPARTMENT OF BOTANY AND PLANT BIOTECHNOLOGY DEPARTEMENT PLANTKUNDE EN PLANTBIOTEGNOLOGIE

Demensie is progressief dit beteken dat die simptome geleidelik erger word. Dit hang van elke individu af hoe vinnig dementia vorder.

To receive this information in ENGLISH, send an to Data Entry Werkers Benodig!!

n DOEL SONDER N PLAN IS NET N DROOM/A GOAL WITHOUT A PLAN IS JUST Dr. Ilse de Beer

The evaluation of a new haematological cell counter, the CELL-DYN 3500, on canine leukocyte differential counts

STUDIEMETODES. n Paar waardevolle wenke t.o.v.: 1. Korrekte studie-omgewing. 2. Doelwitstelling. 3. Sleutelwoorde. 4.

BELLVILLE NETBAL OEFENPROGRAM WEEK PROGRAM

Hoe om Depressie en Bipolêre Versteuring te oorwin. Deur: Dr. Hans Dreyer

t BABBELTJE Vakansie in Holland Only where children gather is there any real chance of fun Mingon McLaughlin

by Carolyn Sholto-Douglas-Vernon

LUSERN BOME. Lusern bome en veldbrande

Faith soldiers. Grenslyn 2016 (B) God se soldate ///////////////////////////

OPSIES WANNEER JY DIE AFTREEFONDS VERLAAT UMBRELLA FUNDS

CRI Cutting Edge RESEARCH NEWS FROM CITRUS RESEARCH INTERNATIONAL. March 2014 No 177 ACTIVE INGREDIENT. TBZ (1000 ppm) Guazatine (1000 ppm)

Moenie bang wees vir boelies nie!

deur Anton Krueger en Ruan Kemp

WEEK PROGRAM WEEK MAN DINS WOENS DON VRY SAT SON SPOED FIKSHEID 1 GYM SESSIE 3 GYM SESSIE 7 SPOED FIKSHEID 2 SPOED FIKSHEID 3 GYM SESSIE 11

Market comment Markkommentaar. October / Oktober 2015

SONDAG 29 Des 2002 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID OGGENDDIENS

nie. Ek het eintlik baie sleg hieroor gevoel.

0548 SECOND LANGUAGE AFRIKAANS 0548/02 Paper 2 (Listening), maximum raw mark 30

Versamel inligting om algemene vrae te beantwoord *

I declare that the thesis, which I hereby submit for the degree Ph.D. at the University of Pretoria, is my own work and has not previously been

DG s Ramblings. Newsletter of District Governor Lance Maytham September Edition 3

What effect has caffeine?

FAMILIENUUS. Here gee my HOOP wat groei FEBRUARIE Want elkeen hoort in n geestelike gesin

Blood Pressure Information

THE DEVELOPMENT AND EVALUATION A HEALTH-RELATED FOTONOVELA ABOUT TIK USE IN THE W-CAPE AND N-CAPE

Was dlt omdat julle vir hulle die klerasie vervoer het? ---Bulle klaasie was by ons gewees.

A NARRATIVE EXPOSITION OF SERIAL MURDER IN SOUTH AFRICA BRIN ALLAN HODGSKISS SUBMITTED IN PARTIAL FULFILMENT OF THE REQUIREMENTS FOR THE DEGREE

GOVERNMENT GAZETTE, 19 JANUARY 2012 IMPORTANT NOTICE The Government Printing Works will not be held responsible for faxed documents not receiv

AFRIKAANSE TEKS vir. ʼn produksie gemik as teenvoeter vir. Geweld teen Vroue DIE ELMBOOG LIG DIE HAND

Hoe om te vas en te bid

A PLAY TECHNIQUE PROGRAMME FOR AUTISTIC CHILDREN IN MIDDLE CHILDHOOD

1) Infectious diseases of Livestock with special references to Southern Africa: J.A.W Coetzer, G.R Thompson en R.C Tustin Vol. 1

JY MOET WEER GEBORE WOR D

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

CHAPTER 4 DATA ANALYSIS, INTERPRETATION OF FINDINGS AND LITERATURE CONTROL

ESTER VILJOEN: Christine Basson RUFUS: Johann van Heerden GREGORY: Marthinus Basson SANDRA: Lynne Maree

STEUN NIE OP JOU EIE INSIG NIE

Groete van Precept Ministries Ons is so bly dat jy gekies het om God se Woord te bestudeer. Daar wag n ryk tyd op jou, waartydens jy sal leer van

Kind regards, The News Team. Katharina and Nicola Steele visited Namibia. Just look at the interesting giant seed pod in Nicola s hand!

Commercial layers : higher egg production Low feed consumption Low growth rate/body mass Less broodiness

02 ]uister jy na ander mense se idees? Bylaag 1.1

In voeling. John Ackerman

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE

A water-soluble foliar feed with a wide range of nutrients for plants. n Wateroplosbare blaarvoeding met n wye reeks voedingselemente vir plante.

COCHLEAR IMPLANT UNIT KOGLEÊRE INPLANTINGSEENHEID

Baie dankie vir elkeen se ondersteuning deur die afgelope jaar. Ons bestaan maar net deur diegene wie van ons gebruik maak.

Droom - Glo - Doen. Daar is weer vanjaar gelyklopend 2 ander feeste in die Oos-Kaap ( Jeffereysbaai) en Gauteng ( Heidelberg).

Oppie Eiland. Rita Swanepoel. Posbus 532. Goodwood (c) Rita Swanepoel 1

Hoofstuk 4: Data-ontleding en bespreking van bevindinge

Die invloed van psigopatologie op geloofsbelewing Dr Deon Bruwer

NEOPYBUTHRIN. REG. NO. L4582 Act No. 36 of 1947 REG. NR. L4582 Wet Nr. 36 van 1947 Namibian Reg. No. N-AR 0592 Nambiese Reg. Nr.

DIE INVLOED VAN GRONDVERDIGTING OP DIE FOSFAATOPNAME DEUR TABAK. deur. Jasper Gestaphus Dreyer

Factors contributing to the failure by parents and care givers to disclose the status of children who are HIV positive

Die Doel van die Lewe

Transcription:

Hoe kan ek my maatjie wat kanker het help?

Wat is kanker? Kanker kan beskryf word as normale en gesonde selle in jou liggaam wat verander het in ongesonde kankerselle. Daar is baie redes vir hierdie veranderinge wat niemand kan verduidelik nie. Dit is niemand se skuld of iets wat die siek persoon verkeerd gedoen het nie. Kanker is n siekte wat almal raak jonk, oud, ryk of arm en mense van alle rasse. Baie mense wat kanker gehad het, bly gesond nadat hulle vir n paar maande of jare siek was.

Hoe word iemand wat kanker het beter? Mense wat kanker het, moet behandel word om te keer dat die kanker nie versprei nie. n Onkoloog (dokter wat kanker behandel) werk baie hard om teen kanker te baklei. Verskillende soorte kanker moet verskillend behandel word en dokters neem baie faktore in ag om n spesiale plan vir elke kankerpasiënt te kies. Partykeer moet n kankerpasiënt n operasie ondergaan om dit wat die kanker in n spesifieke plek veroorsaak het, te verwyder sodat die pasiënt se liggaam weer gesond kan word.

Hoe word iemand wat kanker het beter? Een van die mees algemene soort kankerbehandelings is chemoterapie. Dit is vloeistof wat in jou are kom deur n middel van n drup in jou arm. Die vloeistof baklei teen die kanker in jou liggaam. Jy kan ook chemoterapie ontvang deur n tablet te drink. Chemoterapie keer dat die kanker in jou liggaam versprei en help om die slegte en siek selle dood te maak. n Ander algemene behandeling is bestraling. Die area waar die kanker groei word op jou vel gemerk en afgemeet deur n radioloog (dokter wat bestraling doen). Bestraling is laserstrale wat fokus op die area waar die kanker is en dit verminder en vernietig die slegte en siek kankerselle.

Hoe word iemand wat kanker het beter? Soos die kanker beter word, sal die behandeling verander totdat die pasiënt 100% gesond is Sommige kankeroorwinnaars mag uitdagings hê as gevolg van permanente effekte van die kanker of die behandeling op hulle liggame, maar hulle kan leer om ten spyte daarvan gesond, sterk en gelukkig te wees Ongelukkig gaan party mense soms dood aan kanker hoewel dokters hulle heel beste doen om dit te keer. Partykeer word mense vir wie ons liefhet nooit weer gesond nie, maar dit is nie wat altyd gebeur nie. Daar is baie mense wat kanker gehad het wat lank en gelukkig sonder kanker bly leef

Wat moet iemand met kanker deurgaan? Om operasies en behandeling te ondergaan is moeilik vir n kind se liggaam. Van die mees algemene ervarings is: Iemand met kanker is altyd moeg. Die medisyne is sterk en soms word die kind elke dag vir weke lank behandel Dit help om baie te slaap. Slaap help om die liggaam gesond te maak en die kankerpasiënt is gewoonlik baie moeg Iemand met kanker het n swak eetlus. As jy behandeling ontvang is jy nie altyd honger nie, maar jy moet eet om sterk genoeg te wees om teen kanker te baklei en om die volgende dag weer behandeling te ondergaan. Mense wat kanker het, eet kleiner porsies kos sonder baie speserye en wat gewoonlik gestoom word.

Wat moet iemand met kanker deurgaan? Iemand wat kanker het, moet baie keer vir lang tye weg van die huis wees en in die hospitaal bly om behandeling te word. Baie kinders moet ver weg van die huis af reis om by die hospitaal te kom en party van hulle sien nie die lede van hul gesinne vir n maand of selfs twee nie. Kinders met kanker kan soms vir maande lank wag om gesond genoeg te wees om weer skool toe te gaan Hulle verlang na hulle skool, vriende, skoolwerk en dalk die sport waaraan hulle deelgeneem het toe hulle nog gesond was Hulle verlang na die tye toe hulle nog met hulle maatjies kon speel en genoeg energie gehad het om dit te kon doen... energie wat hulle nie meer het terwyl hulle teen kanker baklei nie

Wat moet iemand met kanker deurgaan? n Swak immuunstelsel jou immuunstelsel hou jou gesond, maar as jy behandeling vir kanker ondergaan, is jou liggaam swakker en jy kan vinniger siek word. Om na openbare plek soos n winkelsentrum te gaan, is nie n goeie idee nie. Die beste vir iemand wat kanker het, is om by die huis te bly en om nie in naby siek mense te kom nie. Drukkies en soentjies is ook nie n goeie idee nie want kieme kan na die kind met kanker oorgedra word. Vir iemand wat kanker het, proe kos anders en kos wat voor jou siekte vir jou baie lekker was, kan skielik sleg proe omdat die behandeling die smaak van kos verander

Hoe verander kanker n pasiënt se voorkoms? Dit gebeur nie met almal wat kanker het nie, maar hier is n paar van die mees algemene fisiese effekte van kankerbehandeling: Jy verloor die hare op kou kop, lyf, wenkbroue en wimpers Jy verloor gewig en jy word maer Die kleur van jou vel verander. Sekere dele van jou vel word ligter en ander dele word donkerder Om iemand se lewe te red, is dit partykeer nodig vir die pasiënt om n deel of n ledemaat van die liggaam te verloor. Een pasiënt kan byvoorbeeld n voet verloor terwyl n klein stukkie van n ander pasiënt se arm uitgesny moet word

Belangrik om te onthou Wanneer iemand behandeling vir kanker ondergaan, sal dit n effek hê op die pasiënt se voorkoms en gevoelens. Jou liggaam kry swaar as jy behandel word teen kanker en jy kan baie siek word Die behandeling maak die siek en slegte kankerselle dood, maar dit kan die res van jou liggaam ook baie siek maak

Belangrik om te onthou Ons moet mense bewus maak van die waarskuwingstekens en simptome van kinderkanker om seker te maak dat kanker so vroeg as moontlik opgespoor en gediagnoseer word Hoe gouer kanker behandel word, hoe vinniger en beter kan behandeling help Mense by wie kanker vroeg opgespoor en behandel word, staan n baie groter kans om weer volkome gesond te word. Dit is baie belangrik om nie die behandeling van kanker uit te stel nie

Hoe kan ons kinders wat kanker het help? CANSA TLC is daar om kinders en hul gesinne wat deur kanker geraak word, te help en te ondersteun. Ons kan n skenking maak om te help: Besoek KANSA se webwerf: http://www.cansa.org.za/tlc-for-youth-and-families-affected-by-cancer/ Maak n skenking deur Snapscan of Zapper:

Hoe kan ek my maatjie wat kanker het help?

www.cansa.org.za Toll-free 0800 22 66 22 Whilst the Cancer Association of South Africa (CANSA) has taken every precaution in compiling this presentation, neither it, nor any contributor(s) to this presentation can be held responsible for any action (or the lack thereof) taken by any person or organisation wherever they shall be based, as a result, direct or otherwise, of information contained in, or accessed through, this presentation.