Verstaan die verbouingsproses en standaarde van organiese voedsel Vergelyking van organies en konvensioneel vervaardigde voedsel Verstaan die werking

Similar documents
KYNOBUFF IN CASE OF POISONING PLEASE PHONE / IN GEVAL VAN VERGIFTIGING SKAKEL l Netto Volume

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

Hoe kan ek my maatjie wat kanker het help?

VLEISBEESTE. ----o0o----

Rift Valley fever is a fever-causing viral disease that affects livestock and humans in Africa. It is most common during years of heavy rainfall.

DEPRESSIE101. panic attacks - inside the brain TALKING about anxiety attacks. hanteer angstigheid beter snellers vir 'n paniekaanval

Wildswinkel Voere gebruik verskeie gepatenteerde voertegnologieë wat ons voere uniek maak in die mark.

VERTE-X-PLODE Reg. No. B 3602 Act/Wet No. 36 of/van 1947

A water-soluble foliar feed with a wide range of nutrients for plants. n Wateroplosbare blaarvoeding met n wye reeks voedingselemente vir plante.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

The evaluation of a new haematological cell counter, the CELL-DYN 3500, on canine leukocyte differential counts

Blood Pressure Information

CRI Cutting Edge RESEARCH NEWS FROM CITRUS RESEARCH INTERNATIONAL. March 2014 No 177 ACTIVE INGREDIENT. TBZ (1000 ppm) Guazatine (1000 ppm)

MUSIEK - VOKAAL. 17 Augustus 20 Augustus Voorsitter: Lorraine Kirk

July rd Issue

Dry matter production, intake and nutritive value of certain Indigofera species

Market comment Markkommentaar. October / Oktober 2015

BOND. Reg. No./Reg. Nr. L6756, Act No. 36 of 1947/Wet Nr. 36 van 1947

Lewensoriëntering: Graad 7 - November 2018-eksamenafbakening. 1. Gesondheids-, sosiale en omgewingsverantwoordelikheid: Dwelmmisbruik.

A NARRATIVE EXPOSITION OF SERIAL MURDER IN SOUTH AFRICA BRIN ALLAN HODGSKISS SUBMITTED IN PARTIAL FULFILMENT OF THE REQUIREMENTS FOR THE DEGREE

*Gebaseer op die Nasionale Kanker Register Leeftyd risiko vir prostaatkanker 1:27. testikulêrekanker 1: peniskanker 1:1 114

SLAGS AS AGRICULTURAL LIMES: REACTIVITY AND HEAVY METAL AND PHOSPHORUS BIO-A V AILABILITY. Johan Hilgard van der Waals

Hoe om n DS160 in te vul, en so aansoeke te doen vir jou visum:

The role of the tumour suppressor gene PTEN in the etiology of cancers of the female genital tract

ACTIVE INGREDIENT / AKTIEWE BESTANDDEEL: Brodifacoum (Anticoagulant) /Brodifakoum (Bloedstolweermiddel)..0,75 g / 500 m ; 1 Litre

UNIVERSITY OF CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS International General Certificate of Secondary Education

APPROVED PACKAGE INSERT FOR INGELVAC MYCOFLEX

Om te ontdek hoe diere aangepas is om in hulle habitat te oorleef *

Although this remedy has been extensively tested under a large variety of conditions the registration holder does not

FOR ANIMAL USE ONLY. BERENIL R.T.U. Reg. No. G2702 (Act 36/1947) Namibia Reg. No. V00/17.4.2/638 NS0

DIE INVLOED VAN GRONDVERDIGTING OP DIE FOSFAATOPNAME DEUR TABAK. deur. Jasper Gestaphus Dreyer

STRESBELEWING BY LEERDERS MET LEERINPERKINGE IN DIE INTERMEDIÊREFASE. deur MJ VAN BREDA

THE USE OF PLAY THERAPY MEDIUMS IN A STRESS MANAGEMENT PROGRAMME WITH CORPORATE EMPLOYEES

DR CARMEN SPIES & DR MARIETJIE WEAKLEY PRACTICE PHILOSOPHY REGARDING CHILDREN PATIENTS. (Afrikaans op bls 3 & 4)

GOVERNMENT GAZETTE, 19 JANUARY 2012 IMPORTANT NOTICE The Government Printing Works will not be held responsible for faxed documents not receiv

SILLABUS / SYLLABUS AA KLAVIER / PIANO

Hervormingssondag: Galasiërs 3:23-29

ADDENDUM II Education material strengthening the Musical Play

Simmetrie. Wanneer ons n spieël voor iets sit, dan sien ons n beeld van die regte voorwerp in die spieël, soos in die prentjie.

JEUG GEBEDSAAND: n Verhouding met God

F U N G I N E X. Active Ingredient / Aktiewe Bestanddeel. Triforine g/l...triforien

8679 AFRIKAANS LANGUAGE 8679/02 Paper 2 (Reading and Writing), maximum raw mark 70

ABSTRACT. i P a g e. Background

Kanker / Cancer Kanker08.pdf 11 Nov 2013

Die invloed van psigopatologie op geloofsbelewing Dr Deon Bruwer

University of Pretoria EXERCISE PRACTICES, DIETARY HABITS WITH TYPE... I DIABETES YVONNE PAUL

NEOPYBUTHRIN. REG. NO. L4582 Act No. 36 of 1947 REG. NR. L4582 Wet Nr. 36 van 1947 Namibian Reg. No. N-AR 0592 Nambiese Reg. Nr.

A PLAY TECHNIQUE PROGRAMME FOR AUTISTIC CHILDREN IN MIDDLE CHILDHOOD

FACULTY OF SCIENCE FAKULTEIT NATUURWETENSKAPPE DEPARTMENT OF BOTANY AND PLANT BIOTECHNOLOGY DEPARTEMENT PLANTKUNDE EN PLANTBIOTEGNOLOGIE

Before using this product read the label carefully. / Lees die etiket noukeurig alvorens die produk gebruik word. PYBUTHRIN 44

Nicole Githa Campbell

Reg. no. L7459 Act/Wet 36 of/van 1947 FRAC FUNGICIDE GROUP CODE M7 FRAC SWAMDODERGROEPKODE ACTIVE INGREDIENT/AKTIEWE BESTANDDEEL

DIE ROL VAN PERSOONLIKHEID EN STRESHANTERINGSVAARDIGHEDE BY PASIeNTE MET FIBROMIALGIE SINDROOM

Fermentation of a finger millet-dairy composite gruel

Organ donation is a gift of life

(b) Deleted R (b) Geskrap R

Sitrus Snoei. 3 Snoei Praktyke. Leergids. Kopiereg. Posbus 461, Hillcrest, 3650 (031)

OPSIES WANNEER JY DIE AFTREEFONDS VERLAAT UMBRELLA FUNDS

NIMROD. Reg. no. L1117 Act/Wet 36 of/van 1947 FRAC FUNGICIDE GROUP CODE 8 FRAC SWAMDODERGROEPKODE ACTIVE INGREDIENT/AKTIEWE BESTANDDEEL

Tendense op varsproduktemarkte

by Carolyn Sholto-Douglas-Vernon

SAVF het op die 19de Oktober jaar oud geword. Op hierdie dag tydens die driejaarlikse Kongres het SAVF geskiedenis gemaak:

FERTIFLO (19) MICRONUTRIENT SOLUTION

PRODUKGIDS PRODUCT GUIDE

Modeling the impact of early HIV treatment on. the HIV epidemic in South Africa

The false codling moth, Cryptophlebia leucotreta (Meyrick) (Lepidoptera: Tortricidae) on avocadoa literature review

Demensie is progressief dit beteken dat die simptome geleidelik erger word. Dit hang van elke individu af hoe vinnig dementia vorder.

MODELLED RESPONSE OF THE ELECTRICALLY STIMULATED HUMAN AUDITORY NERVE FIBRE. by Jacoba Elizabeth Smit

Reg. No./Nr. L 6311, Act No. /Wet Nr. 36 of /van 1947

Kim Nolte DOCTOR PHILOSOPHIAE. In the. FACULTY OF HUMANITIES (Department of Biokinetics, Sport and Leisure Sciences) University of Pretoria

PW Graad 5 Vierde kwartaal: Eksamen afbakening

Lee Martin Palia Koli Koma

PY 4T4. Reg. No. L4629 Act No. 36 of 1947 Reg. Nr. L4629 Wet Nr. 36 van 1947 Namibian Reg. No. N-AR 0585 Namibiese Reg. Nr.

BELLVILLE NETBAL OEFENPROGRAM WEEK PROGRAM

in 2017 gebeur? Wat het met aartappels op die varsproduktemarkte Pieter van Zyl en Laryssa van der Merwe, Aartappels Suid-Afrika

MARISA MÖLLER (M.Sc. Pharmacology) Thesis submitted in partial fulfilment of the requirements for the degree. Philosophae Doctor

University of Pretoria

Faculty of Natural and Agricultural Sciences / Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe. Department of Biochemistry / Departement Biochemie

DEPARTMENT OF BIOCHEMISTRY / TIME / TYD: 90 MIN DEPARTEMENT BIOCHEMIE BCM 255 MARKS / PUNTE: 85

FOOD AND HEALTH. P r o t e i n.

1 st edition NEWSLETTER 2017

A BIOKINETIC APPROACH TO THE PREVENTION AND REHABILITATION OF SHOULDER INJURIES IN TENNIS PLAYERS

IMPROVING THE HEALTH STATUS OF WOMEN THROUGH PUBERTY RITES FOR GIRLS

Ons mooi taal * Siyavula Uploaders

[Basiese inligting rondom paniek en angs soos opgeneem in DSM-5 (The Diagnostic and Statistical Manual of Mental Disorders, Fifth Edition (DSM-5)]

30

Commercial layers : higher egg production Low feed consumption Low growth rate/body mass Less broodiness

To receive this information in ENGLISH, send an to Data Entry Werkers Benodig!!

Huntington Disease. Algemene Inligting. Neurogenetic Clinic, Groote Schuur Hospital. Division of Human Genetics, University of Cape Town

A MEANINGFUL WORKPLACE: FROM THEORY DEVELOPMENT TO APPLICABILITY PETRUS LEONARD STEENKAMP PHILOSOPHIAE DOCTOR

Saamgestel deur: Ebeth Marais Webblad:

Government Gazette Staatskoerant

2 3469B GOVERNMENT GAZETTE, 21 OCTOBER 2011 IMPORTANT NOTICE The Government Printing Works will not be held responsible for faxed documents not receiv

Submitted for the partial fulfilment of the requirements for the degree. Master of Arts in Social Work (with specialization field Medical Social Work)

Hoe om Depressie en Bipolêre Versteuring te oorwin. Deur: Dr. Hans Dreyer

Factors contributing to the failure by parents and care givers to disclose the status of children who are HIV positive

Appendix A: Letter to Head of the Pretoria Cochlear Implant Program

A.A. Brand en S.W.P. Cloete* Elsenburg Landbousentrum, Privaatsak, Elsenburg 7607, Republiek van Suid-Afrika. J. Coetzee

Efficacy of different commercially available MAT products in citrus in South Africa

SKELETAL MORPHOLOGY OF THE HUMAN HAND AS APPLIED IN FORENSIC ANTHROPOLOGY

Transcription:

Liezl Keeve RD(SA)

Verstaan die verbouingsproses en standaarde van organiese voedsel Vergelyking van organies en konvensioneel vervaardigde voedsel Verstaan die werking van die liggaam se eie detoksifikasiesisteem Ontdek die moontlike voor- en nadele van detoks

Definisie: Voedsel wat geproduseer word deur gebruik te maak van organiese verbouing en boerderymetodes X moderne sinteties vervaardigde plaagdoders, chemiese kunsmis, plantgroei reguleerders bv. hormone, antibiotika, geneties gemodifieerderde organismes of rioolwater nie X bestraling, industriёle middels of kunsmatig chemiese bymiddels nie.

o VSA vanaf 1940 s o Klein experimentele tuine groot plase o Verskillende privaat- en staatsorganisasies wat organiese voedsel sertifiseer bestaan huidiglik regoor die wêreld, maar hulle standaarde en etiketering mag verskil o Suid-Afrika geen vasgestelde standaarde o Laat 1980 s Organic Foods Production Act (OFPA) saamgestel

Standaarde daargestel deur internationale organisasies, soos bv. United States Department of Agriculture - USDA en dit word ook gereguleer deur die International Federation of Organic Agricultural Movements - IFOAM

Suid-Afrika: South African Organic Sector Organisation SAOSO Onderhandel met staat om standaarde vas te stel vir organiese verbouing in SA Huidiglik word oorsese standaarde gebruik, soos daargestel deur USDA en IFOAM Sertifisering word gedoen deur bv. Africa s Farm Certified Organic for the South African Market and for Exports - AFRISCO

Die produksieproses, Oes standaarde, Vee standaarde, en Hanteringsstandaarde

100% Organies bestaan slegs uit organiese produkte Vervaardig met organiese bestandele 70% van bestanddele moet ten minste organiese wees < 70% van die bestanddele organies: organiese bestanddeel wel gebruik mag slegs gelys word by die ander bestanddele bv. organiese melk All Natural / Natuurlik X nie organies nie

Organies Slegs natuurlike kunsmis Plaagdoders van natuurlike bronne, gebruik voordelike insekte en voëls, paringsontwrigting en strikke om peste en siektes te verminder Omgewingsvriendelik gegenereerde metodes om onkruid te beheer Gee diere organiese voedsel en laat hulle toe om in die veld rond te loop en gebruik eerder voorkomende maatreëls om siektes te voorkom Chemiese kunsmis Konvensioneel Sintetiese plaagdoders om peste en siektes te verminder Sintetiese onkruiddoders word gebruik om onkruid te beheer Gee diere antibiotika, groeihormone en medikasie om siektes te voorkom en groei te stimuleer

Kontroversie oor: is daar n betekenisvolle verskil tussen organies en konvensioneel geproduseerde voedsel wat die veiligheid en die voedingswaarde aanbetref?

2009 United Kingdom Food Standards Agency Daar is nie genoegsame bewyse van n verskil in voedingswaarde of enige ander substanse tussen organies en konvensioneel vervaardigde voedsel nie, en daarom is daar dus geen bewyse dat n individu wat n gesonde gebalanseerde dieet volg sal voordeel trek daaruit om eerder organiese voedsel te gebruik in plaas van meer konvensioneel geproduseerde voedsels nie.

Nitraat - Sommige studies het bevind dat organiese voedsel minder nitraat bevat as konvensioneel vervaardigde voedsel - Kontroversie bestaan oor die gesondheidsimpak van nitraat op die liggaam en daarom kan dit nie as n definitiewe voordeel gesien word nie

Hoër koste: - Verbonde aan organiese voedsel kan n negatiewe impak hê op die aanbevole 3-5 porsies groente en vrugte per dag - Kan gesien word as n nadeel wat organiese voedsel aanbetref

2008 Meta-analise: Organies vervaardigde groente en vrugte bevat dalk hoёr vlakke van sekere voedingstowwe as konvensioneel vervaardigde groente en vrugte

2008 Meta-analise vervolg:

2008 Meta-analise vervolg: - Verskil tussen: antioksidant, Vitamien-C, Vitamien-E, Fosfor en Kalium - Volgens analise kan inname van voedingstowwe vermeerder word met 25% - Gevolgtrekking steeds: daar is steeds nie genoegsame bewyse om bogenoemde stelling te staaf nie, maar daar is n moontlikheid dat sekere voedingstowwe in groter hoeveelhede voorkom in organiese voedsel as in konvensioneel vervaardigde voedsel

1997 Woese et al. - > 150 studies, vergelyking tussen organies en konvensioneel vervaardigde voedsel (1940-1994) - Tekortkominge beperkte agtergrondinligting, gebrek aan goed gekontroleerde toestande, geldigheid van organiese obrengs kan nie verseker word nie, veranderinge in landboupraktyke tussen 1940 en 1994

1997 Woese et al. vervolg: - Oorsig konsentreer op: ontbytgrane, aartappels, groente, vrugte, brood, melk, vleis - Aantal studies vergelyk: Ontbytgrane: 30, Groente: 70, Aartappels: 22 Melk: 9, Vleis: 4

1997 Woese et al. vervolg: - Gevolgtrekking: Groen blaargroentes hoër nitraatinhoud in konvensionele groentes Geen verskil tussen: minerale, spoorelemente, Vitamien-B, Vitamien-A, betakaroteen in groente, aartappels en ontbytgrane Vitamien-C laer inhoud in konvensioneel geproduseerde aartappels en groente

1997 Woese et al. vervolg: Table 1. Comparison of protein, nitrate and selected vitamin and mineral contents of organic v. conventionally-grown crops (derived from Worthington, 1998) Nutrient Increased Same Decreased Protein quality 3 0 0 Nitrate 5 10 25 Vitamin C 21 12 3 β-carotene 5 5 3 B vitamins 2 12 2 Ca 21 20 6 Mg 17 24 4 Fe 15 14 6 ZN 4 9 3 (No. of studies of organic crops shown to have increased, decreased or same nutrient content compared with conventionally-grown

2009 Oorsig: - Minder as 20% van 292 artikels voldoen aan kriteria vir kwaliteit en net 55 van 292 kon geevalueer word - Geen verskil is gevind in die meeste voedingstofkonsentrasies nie, behalwe hoёr stikstofinhoud in konvensioneel en hoër fosforinhoud in organies

2009 Oorsig: Gevolgtrekking: Meer beter kwaliteit navorsing is nodig om verskil, indien enige, tussen organies en konvensioneel geproduseerde voedsel te bewys

Moontlike nadele sluit in: Koste Berperktheid van beskikbaarheid Vinniger bederfbaar Nie genoegsame bewyse in verband met enige ander nadele wat die gebruik van organies geproduseerde voedselprodukte aanbetref nie

Indien jy oor die finansies beskik, en produkte is geredelik beskikbaar waar jy bly Koop bv. organies geproduseerde groente en vrugte X finansies en beskikbaarheid hou by konvensioneel vervaardige voedsel en volg n goeie, gesonde, gebalanseerde dieet

Detoks diëte Baie gesog en baie populêr Maar is daar genoeg bewyse beskikbaar om te bevestig dat dit voordelig vir die liggaam is?

Tipiese detoks dieet = n vastings periode, gevolg deur n baie streng dieet bestaande uit rou groente en vrugte, vrugtesappe en water Sommige detoks diëte kruie, supplemente en lakseermiddels Sommige detoks diёte is meer gevaarlik as ander, advies van n dokter of dieetkundige is baie belangrik

70 000 chemikalieë in ons omgewing 1 000 nuwe sintetiese chemikalieë word jaarliks bygevoeg Klein % van hierdie chemikalieë is al getoets vir veiligheid in menslike gebruik Die liggaam se detoksifikasiesisteem = LEWER Lewer metaboliseer en detoksifiseer natuurlike en sintetiese chemikalieë wat liggaam binnekom 2 fases

Fase 1 lewer gebruik suurstof en ensieme om toksiene te oksideer = oksidasie toksiene meer oplosbaar in water, word so makliker deur lewer en niere uitgeskei Fase 2 Konjugering geoksideerde chemikalieё word gekombineer met spesifieke aminosure (boublokke van proteїene in die liggaam) en so uit die liggaam verwyder

Detoks fases is baie kompleks, met tyd kan lewer beskadig word deur die detoksifikasieproses en dan funksioneer die lewer nie meer normaal nie Toksiene neem oor, en dit kan lei tot ernstige probleme Eerste stap in enige detoks program moet so ontwerp wees om liggaam se eie detokssisteem te ondersteun en te versterk om algehele funksie te optimaliseer

Ons kan ons ons liggaam se eie detoksifikasiesisteem beskerm en verbeter Toksiese chemikalieë kroniese moegheid sindroom, oormassa, ens. Groot verskil tussen n detoks dieet en n gesonde manier om jou liggaam se eie detoksifikasie sisteem te ondersteun en te bevorder

11 Stappe om liggaam se eie detoksifikasiesisteem te verbeter en te ondersteun: 1. Drink skoon, veilige water 2. Gereelde eliminasie vesel (2 tipes) 3. Eet gesonde, skoon kos 4. Eet kosse wat help om jou liggaam te detoksifiseer 5. Minimaliseer die gebruik van medikasie

11 Stappe om liggaam se eie detoksifikasiesisteem te verbeter en te ondersteun vervolg: 6. Minimaliseer alkohol gebruik 7. Oefen gereeld 8. Staak rook 9. Vermy verfynde graanprodukte 10. Supplementasie soms nodig 11. Ontspan

Moontlike voordele om gesond te leef en om moontlik liggaam se eie detoksifikasiesisteem te bevorder: Verminder liggaam se blootstelling aan toksiene Bevorder liggaam se eie detoksifikasiesisteem Mag dalk siektetoestande in die langtermyn voorkom Mag dalk energievlakke en algemene gemoedstoestand verbeter in die langermyn

Nadele: Enige dieet wat beperkings bevat van sekere makro- en mikro-voedingstowwe kan lei tot tekorte, verminderde energievlakke en die afbreek van spiermassa wat nadelig is vir jou liggaam. Sommige middels wat voorgestel word vir gebruik in kombinasie met detoks diëte is nie veilig nie en kan nadelige gevolge hê. Volg die gesonde roete en volg n gesonde, gebalanseerde leefstyl!