NUUSBRIEF 09/2018 15 MAART 2018 Geagte Ouers Life is getting up an hour early to live an hour more. (Onbekend) Belangrike datums Ouerforum Kaskardag Springfest Rugbywedstryde Sportuitslae Alles wat jy op sosiale media pos beïnvloed jou persoonlike handelsmerk. Dit is waarom dit so belangrik is dat ons ons leerders oor sosiale media en kuberveiligheid opvoed. Graag herinner ons u aan die ouerforum vanaand om 19:00 in ons ouditorium. Alexis Ohanian het die volgende waarheid gedeel: It takes discipline not to let social media steal your time. Sterkte aan ons rugbymanne en netbaldames met vanmiddag se wedstryde by Laerskool Swartkop. Ons tennisspanne speel eerskomende Maandag hul laaste wedstryde vir hierdie seisoen, baie sterkte. GELEENTHEID DATUM GRAAD/PLEK GHOLF 15 Maart @ MIDFIELD GHOLFBAAN (14:00) NETBAL- EN RUGBYWEDSTRYDE 15 Maart @ LAERSKOOL SWARTKOP OUERFORUM 15 Maart SAAL (19:00) SENIOR REVUE-OEFENING 16 Maart SAAL (14:00 19:00) KULTUURFEESINSKRYWINGS OPEN 16 Maart ALMAL MIDSTREAM BLOU BULLE RUGBYDAG 17 Maart @ MSC SLAGORKESOEFENING 17 Maart SAAL (8:30 12:30) TRAVELLING BOOKSHOP 19 + 20 Maart @ MSC MENSEREGTE DAG (VAKANSIEDAG) 21 Maart ALMAL PRYSUITDELING: SENIOR ATLETIEK EN SWEM 22 Maart SAAL (18:30) PER UITNODIGING JUNIOR REVUE NAWEEKOEFENING 23 Maart SAAL (14:00 16:00) RUGBY LAEVELDTOER 23 + 24 Maart o.9a-, o.10a-, o.11a-, 1STE- EN 2DE-SPAN NETBAL LAEVELDTOER 23 + 24 Maart EERSTESPAN JUNIOR REVUE NAWEEKOEFENING 24 Maart SAAL (09:00 12:00) RUITERKUNS KWALIFISEERDER 2 24 + 25 Maart EATON FARM PRYSUITDELING: JUNIOR ATLETIEK EN SWEM 26 Maart SAAL (7:45) PER UITNODIGING NETBAL: CURRO HAZELDEAN AANDREEKS 26 Maart o.10-en o.11-netbalspanne NETBAL: CURRO HAZELDEAN AANDREEKS 27 Maart o.12-en o.13-netbalspanne KASKARDAG 28 Maart ALMAL SKOOL SLUIT 12:00 28 Maart ALMAL SKOOL HEROPEN 17 April ALMAL
2 Die volgende ouerforum vind vanaand om 19:00 in die ouditorium plaas. Pro-active Education Group gesels oor die volgende onderwerp: Cyber tech exposure to routers, hardware and cyber safety and cyber bullying. Hulle gaan ook vanoggend tussen 9:00 en 10:00 ons graad 5- tot 7-leerders rakende die bogenoemde onderwerp toespreek. Soos u reeds gesien het op die kwartaalprogram vind ons pretdag vir die kinders op Woensdag 28 Maart 2018 plaas. Dit gaan die vorm van n kaskardag aanneem. Skool begin normale tyd, 07:45, en sal teen 12:00 uitkom. Leerders kom in hul LO-klere skool toe. Geen tasse is nodig nie. Leerders gaan eers die oggend na hul registerklasse toe en sal weer aan die einde van die dag na hulle onderskeie klasse terugkeer. Die snoepie sal oop wees, stuur gerus n ekstra geldjie saam. Vir navrae e-pos die organiseerder, Yolande van Heerden, by yolandevh@midstreamcollege.co.za. ONS WEET DIT GAAN GROOT PRET WEES!!!
3 MIDSTREAM COLLEGE VS GREY COLLEGE Kom ondersteun asseblief ons spanne Saterdag 17 Maart te Midstream College. Leerders moet asseblief in hulle skoolklere kom om te ondersteun. Wedstryde vind op die volgende tye plaas: SPAN TYD o.11a 08:00 o.13b 10:00 o.13a 11:00 SWEM Hiermee die uitslae van die B-span se swemliga wat op 6 Maart plaasgevind het: NAAM SLAG PLEK BEHAAL Marco van der Westhuizen Seuns o.11 o.13 100 m Individuele Wisselslag 3 Jaden Caetano Seuns: o.12 50 m Vryslag 3 Louis Kryshaar Seuns: o.9 50 m Borsslag 3 Mieke Jacobs Dogters o.10 50 m Borsslag 3 Antimo Picone Seuns o.10 50 m Borsslag 3 Mighan van der Walt Dogters o.11 50 m Borsslag 3 Carlia Delport Dogters o.9 50 m Rugslag 3 Roux Heyns Seuns o.13 50 m Rugslag 3 Neil Brandt Seuns o.12 25 m Vlinderslag 3 Seuns o.9 50 m Borsslag 2 Nicolaas Vlok Seuns o.13 50 m Borsslag 2 McKenzie Wareing Dogters o.11 50 m Rugslag 2 Jaden Caetano Seuns o.12 25 m Vlinderslag 2 Roux Heyns Seuns o.13 25 m Vlinderslag 2 Jana Swiegers Dogters o.10 50 m Vryslag 1 Seuns o.9 50 m Rugslag 1 Jonathan Maré Seuns o.12 50 m Rugslag 1 Seuns o.9 50 m Vryslag 1 Nicolaas Vlok Seuns o.13 50 m Vryslag 1 Mieke Kelder o.10 Gemengde Vryslagaflos 3 Jana Swiegers Antimo Picone Jonathan Wiseman Nishke Basson o.12 Gemengde Vryslagaflos 3 Danyel Goatley Jonathan Maré Jaden Caetano Adrian Vosloo Mighan van der Walt Dylan Terblanche o.11 Gemengde Wisselslagaflos 3
4 Carlia Delport Mieke Kelder Jonathan Wiseman Dylan Terblanche Nishke Basson Jaden Caetano Lucy Carrol Nicolaas Vlok Carlia Delport Rouxné du Plessis Aydan Benade Mighan van der Walt Adrian Vosloo Dylan Terblanche Carlia Delport Rouxné du Plessis Louis Kryshaar Estiaan Scheepers Jana Swiegers Antimo Picone Mieke Kelder Gemengde Ladder-aflos 3 o.9 Gemengde Vryslagaflos 2 o.11 Gemengde Vryslagaflos 2 o.9 Gemengde Wisselslagaflos 2 o.10 Gemengde Wisselslagaflos 2 Hiermee die uitslae van die A-span se swemliga wat op 7 Maart plaasgevind het: NAAM SLAG PLEK BEHAAL Chloé Rossouw Dogters o.11 50 m Vryslag 3 Ruben de Lange Seuns o.09 50 m Borsslag 3 Chelsey Strobel Dogters o.11 50 m Rugslag 3 Demi Jacobs Dogters o.12 50 m Rugslag 3 Dian Jansen van Rensburg Seuns o.12 50 m Rugslag 3 Chelsey Strobel Dogters o.11 50 m Vlinderslag 3 Lané Bruyns Dogters o.13 50 m Vlinderslag 3 Rupert Groenewald Seuns o.09 50 m Vryslag 2 Ruben Bruyns Seuns o.12 50 m Vryslag 2 Caleb Ingram Seuns o.10 50 m Borsslag 2 Rheece Holman Seuns o.11 50 m Borsslag 2 Jean Holtzhausen Seuns o.11 50 m Rugslag 2 Deoné du Plessis Dogters o.11 50 m Vlinderslag 2 Ruben Bruyns Seuns o.12 50 m Vlinderslag 2 Dawie Barnard Seuns o.09 50 m Vryslag 1 Seuns o.09 50 m Rugslag 1 Milka Nieuwenhuis Dawie Barnard Leney Ferreira Paul Loubser Ladder-aflos 3
5 Chloé Rossouw Jean Holtzhausen Demi Jacobs Ruben Bruyns Lané Bruyns Michael Kleynhans Caleb Ingram Stephan Claasen Francois Wildenboer Paul Loubser Deoné du Plessis Chelsey Strobel Chloé Rossouw Jean Holtzhausen Rheece Holman Ruben Pöhl Erik Ras Rii Spoelstra Jessica Rautenbach Lizé Buys Milka Nieuwenhuis Rupert Groenewald Ruben de Lange Dawie Barnard Sebastian Bruyns Dian Janse van Rensburg Stephan Venter Ruben Bruyns Jessica Rautenbach Lizé Buys Rii Spoelstra Milka Nieuwenhuis Dawie Barnard Ruben de Lange Rupert Groenewald Stephan Claasen Caleb Ingram Francois Wildenboer Paul Loubser Chelsey Strobel Celeste le Roux Deoné du Plessis Chloé Rossouw Seuns o.10 Vryslagaflos 2 Dogters o.11 Vryslagaflos 2 Seuns o.11 Wisselslagaflos 2 Dogters o.9 Vryslagaflos 1 Seuns o.9 Vryslagaflos 1 Seuns o.12 Vryslagaflos 1 Dogters o.9 Gemengde Wisselslagaflos 1 Seuns o.9 Gemengde Wisselslagaflos 1 Seuns o.10 Gemengde Wisselslagaflos 1 Dogters o.11 Gemengde Wisselslagaflos 1
6 RUGBY Hiermee die rugby-uitslae van 8 Maart teen Stephanus Roos: OUDERDOMSGROEP MIDSTREAM COLLEGE STEPHANUS ROOS o.9a 0 32 o.9b 12 0 o.10a 5 10 o.10b 44 0 o.11a 10 22 o.13a 55 0 o.13b 49 5 TENNIS Hiermee die uitslae van wedstryde wat 12 Maart plaasgevind het: SPAN OPPONENT UITSLAE Seuns Ope B-Span Cornwall Hill Wen 31 24 Dogters Ope B-Span Pretoria-Oos Wen 32 23 Seuns o.11a Southdowns College Wen 31 9 Dogters o.11a Anton van Wouw Wen 36 7 Tehya Naidoo het haar gemerkte skoolbaadjie verloor. Bring dit asseblief na die kantoor indien u dit vind. Midstream-groete Me. H. HILL SKOOLHOOF