VLEISBEESTE ALGEMEEN: UREUM WAARSKUWING (slegs waar en indien van toepassing) Asyn is n doeltreffende middel teen NPN-vergiftiging. Meng met gelyke hoeveelheid water en doseer n halwe bottel per kalf of groot skaap en 2-4 bottels per bees (1 bottel = 750 ml). Beskerm voer teen reën. NPN is oplosbaar en diere wat so n oplossing drink, kan vergiftig word. Hierdie dierevoedsel bevat n NPN-bron en moet streng volgens aanbevelings gevoer word. Moenie saam met n ander NPN-bevattende veevoedsel voer nie. Raadpleeg n veekundige. Genoegsame weiding en/of ruvoer moet altyd beskikbaar wees. Wanneer daar oorgeskakel word van n NPN-vrye veevoedsel na n NPNbevattende veevoedsel is dit raadsaam om n 50/50 mengsel van twee soorte veevoedsel oor n periode van 4-6 dae te voer. Genoegsame weiding en/of ruvoer moet altyd beskikbaar wees. ----o0o---- UREA WARNING (only where and if appropriate/applicable) Vinegar is an effective remedy against NPN poisoning. Mix with an equal amount of water. Dose half a bottle per calf or large sheep or 2-4 bottles per head of cattle (1 bottle = 750 ml). Protect this farm feed against rain. NPN is soluble and animals drinking such a solution could be poisoned. This feed contains a NPN source - feed strictly according to feed recommendation. Do not feed this farm feed indiscriminately with other NPN containing farm feeds. Consult an animal scientist. Good quality roughage and/or grazing should always be available. When replacing a NPN-free feed with a NPN consisting feed, it is recommended to feed an adaptation period of 4-6 days, in which the feed is mixed 50/50. Good quality roughage and/or grazing should always be available.
RIGLYNE: VLEISBEESTE: Algemene riglyne: Alle beeste moet met ontvangs gedoseer word raadpleeg u veearts daarvoor. Spuit of doseer vir inwendige en uitwendige parasiete. Spuit of ent teen algemene voerkraalsiektes (resperatoriese siektes). Inplanteer met n groeistimulant. Pas diere geleidelik aan met kragvoer vir 10 tot 14 dae. Voer die diere twee keer per dag. Voorsien vars en skoon drinkwater te alle tye. Voldoende kripspasie is noodsaaklik (20cm per dier) 10 tot 15m² vloerspasie per bees. Voorsien skaduwee, indien moontlik. BEESGROEI MET CHOP [V21253]: Proteïen 160 g/kg Min. Proteïen vanaf NPN 18 % Maks. Energie 11,2 MJ/kg Min. Vog 120 g/kg Min. Vet 25 g/kg Min. Vesel 90 g/kg Maks. Kalsium 16 g/kg Maks. Fosfor 6 g/kg Min. Beperk die inname tot 1% van liggaamsmassa om te verhoed dat spysversteurings voorkom. Gee vrye toegang tot voer aan diere wat afgerond word. Voorsien ruvoer ad lib apart. Voerbakke moet altyd vol wees. Voer aan kalwers in voerkraal wat ligter as 200kg weeg tot ±240kg bereik. Bevat hoë natuurlike proteïene om maksimum spiergroei te verseker. TW Beesgroeimeel kan ook as n kruipvoer aangewend word vir kalwers wat nog soog.
BEESAFROND MET CHOP [V14549]: Proteïen 125 g/kg Min. Proteïen vanaf NPN % Maks. Energie 10,9 MJ/kg Min. Vog 120 g/kg Min. Vet 51,6 g/kg Min. Vesel 75 g/kg Maks. Kalsium 8 g/kg Maks. Fosfor 4,2 g/kg Min. Beperk die inname tot 1% van liggaamsmassa om te verhoed dat spysversteurings voorkom. Gee vrye toegang tot voer aan diere wat afgerond word. Voorsien ruvoer ad lib apart. Voerbakke moet altyd vol wees. Voer aan voerkraalkalwers wat swaarder as 240kg weeg tot afronding (slag) ad lib met ruvoer apart. Ou koeie en bulle vir slagdoeleindes kan ook hiermee afgerond word. BEESGROEI HPK:? Proteïen 277 g/kg Min. Proteïen vanaf NPN 55 % Maks. Energie 9,8 MJ/kg Min. Vog 120 g/kg Min. Vet 54,5 g/kg Min. Vesel 75,5 g/kg Maks. Kalsium 20 g/kg Maks. Fosfor 7,3 g/kg Min.
Voordele: TW Beesgroei HPK is n produk met genoegsame natuurlike proteïene wat spiergroei en ontwikkeling by jong kalwers en stoetdiere bevorder. Dit bevat die regte hoeveelhede vitamines en minerale om die volle genetiese potensiaal van die dier te bereik. Mengsels: (1) (2) (3) TW Beesgroei HPK 250 250 250 Melassemeel 80 80 80 Mielies/chop 570 670 550 Lusern 100 - - Gras - - 120 VOEDINGSTOF (1) (2) (3) Proteïen 130 120 115 g/kg MIN Proteïen vanaf NPN 13.75 13.75 13.75 g/kg MAKS Energie 10.45 11 10 MJ/kg MIN Vog 120 120 120 g/kg MAKS Vet 25 25 25 g/kg MIN Vesel 120 80 120 g/kg MAKS Kalsium 8 8 8 g/kg MAKS Fosfor 3 3 3 g/kg MIN Gebruik as kruipvoer by kalwers vanaf ±2 tot 3 maande ouderdom. Gebruik by kalwers onder 240kg waar ruvoer ad lib beskikbaar is. Aanpassing moet gedoen word soos by beesgroei met chop. Gebruik by kalwers onder 240kg waar ruvoer ingemeng word. Stoetdiere kan rantsoene 2 of 3 gevoer word vir uitgroei en voorbereiding vir veilings.
BEESAFROND HPK [V21257]: Proteïen 344 g/kg Min. Proteïen vanaf NPN 50 % Maks. Energie 8,2 MJ/kg Min. Vog 120 g/kg Maks. Vet 32,5 g/kg Min. Vesel 61,2 g/kg Min. Kalsium 41,8 g/kg Maks. Fosfor 6,8 g/kg Min. TW Beesafrond HPK word gebruik in voerkrale om kalwers en groot beeste af te rond. Die wetenskaplike geformuleerde konsentraat gee aan boere die voordeel van optimale groei en uitslagpersentasie in die voerkraal. Met die regte minerale en vitamines, asook genoegsame natuurlike proteïene lewer hierdie konsentraat, wat baie maklik meng, aan die boer die voordeel om hoë winsmarges te handhaaf. Mengsels: (1) (2) (3) (4) (5) (6) TW Beesafrond HPK 160 150 150 100 200 100 Melassemeel 80 80 80 80-80 Mielies/chop 640 770 670 820 800 720 Gras 120 Ad lib 100 Ad lib Ad lib 100 VOEDINGSTOF (1) (2) (3) (4) (5) (6) Proteïen 110 112 105 100 130 95 g/kg MIN Proteïen vanaf NPN 8 7,5 7,5 5 10 5 g/kg MAKS Energie 9,9 11 10,1 11,2 11,25 10,3 MJ/kg MIN Vog 120 120 120 120 120 120 g/kg MAKS Vet 25 25 25 25 25 25 g/kg MIN Vesel 120 120 120 120 120 120 g/kg MAKS Kalsium 12 12 12 12 12 12 g/kg MAKS Fosfor 3 3 3 3 3 3 g/kg MIN 1. Kalwers bo 240kg in voerkraal:- Pas kalwers aan soos by TW Beesgroei. Voer kalwers ad lib hooi. 2. Kalwers bo 240kg in voerkraal:- Na aanpassing is geen addisionele hooi nodig nie. 3. Ou koeie en bulle in voerkraal:- Met ruvoer ad lib. Pas dier aan volgens resep op bladsy.
4. Ou koeie en bulle in voerkraal waar hooi gemeng word:- Na aanpas kan addisionele ruvoer weggevat word. FASE D1 [V16550]: Proteïen 130 g/kg Min. Proteïen vanaf NPN % Maks. Energie 10,5 MJ/kg Min. Vog g/kg Min. Vet 39 g/kg Min. Vesel 73 g/kg Maks. Kalsium 8,9 g/kg Maks. Fosfor 5,3 g/kg Min. Beperk inname van die afrondingsvoer tot ±2% van die dier se liggaamsmassa om spysversteurings te verhoed. Voorsien ruvoer of veldweiding ad lib. Om stoetdiere af te rond is nie dieselfde as met voerkraaldiere nie. Die rantsoen verskil in alle opsigte van n voerkraalrantsoen. Die energie is baie laer om te verhoed dat diere te vinnig groei of oorvet word en dan onnodige vet aanpak. Nie net is die vet onnet nie maar dit het ook n negatiewe invloed op vrugbaarheid as vet om die skrotum aanpak. Dit het ook n negatiewe invloed op hoewe. Tè hoë energievlakke kan hoefgroei bevorder. n Groot deel van die proteïene wat in die TW Fase D-rantsoen gebruik word, is afkomstig van natuurlike bronne (tot 85%). Dit is lynreg gekorreleer met vrugbaarheid en omdat die verbyvloei van proteïene in die dunderm plaasvind, word spierdefinisie bevorder. Sò word genetika beter gekomplimenteer. Omdat hierdie diere voorberei word om in n ander, of eie, kudde vir tot 10 jaar n impak te maak, is die fosfaat- en kalsiumbehoeftes aangepas om die skelet en beenstruktuur te verbeter en te versterk.
FASE D2 [V16550]: Proteïen 130 g/kg Min. Proteïen vanaf NPN % Maks. Energie 10,6 MJ/kg Min. Vog g/kg Min. Vet 42 g/kg Min. Vesel 70 g/kg Maks. Kalsium 9 g/kg Maks. Fosfor 5,7 g/kg Min. Voer teen ongeveer 2,5% van die dier se liggaamsmassa ±30 dae voor n veiling of skou. Voorsien ruvoer te alle tye. Gebruik by die finale voorbereiding van bulle en vroulike diere vir n veiling of skou. Die TW Fase D2 sal aan diere n glans voorkoms gee waarvan die haarkleed blink. Fase D2 sal egter steeds aan diere n goed gespierde afronding gee voor veilings en skoue.