Die invloed van psigopatologie op geloofsbelewing Dr Deon Bruwer
The faith that we believe Dit waarin ons glo. Belydenisskrifte Individuelel geloofsoor-tuiging Bv Doop. (Groot of klein) The faith with which we believe Hoe ons glo. Dit kan van tyd tot tyd verskil Dit hou verband met breinfunksie en persoonlikheid Fides Quae Creditur Fides Qua Creditur
Denke Emosie Gedrag Ek weet my Verlosser leef Ek dink op n sekere manier oor God (Godsbeeld) Ek het n oortuiging oor die doop Ek voel naby of ver van God Wees bly Ek het vrede Ek bid Ek lees Bybel Ek gebruik nagmaal
Die mens soek n verklaringsbeginsel, veral wanneer daar probleme ontstaan Hoe verstaan jy n psigiatriese siekte? Wat gebruik jy as verklaringsbeginsel? Waar pas die Bybel in? Wat is die Bybel? Geestesgesondheid in die Bybel En die grootste hiervan is die liefde Jy moet jou naaste liefhê soos jouself
Psyche Mind -atreia - Genesing Breedweg kan na psigiatriese steurings verwys word as verskillende of enige steuring wat n persoon se gedagtes, emosies of gedrag beïnvloed dat dit so abnormaal word dat dit lyding vir hom/haarself of ander veroorsaak.
Psigiatriese Siektes het te make met enige of verskillende toestande wat n persoon se normale kognitiewe, emosionele en gesdragsfunksionering inkort en wat deur sosiale, sielkudige, boichemiese, genetiese of ander faktore soos infeskies of breinbeserings veroorsaak word
die wetenskaplike bestudering van die oorsake, kondisies (toestande) en prosesse van psigiatriese siektes. Dit het dus te make met die patologie van die psige (Mind).
Lifetime Prevalence of Lifetime Common prevalence of common Psychiatric psychiatric disorders: Disorders Major depressive disorder 17.1% Alcohol dependence 14.1% Social anxiety disorder 13.3% Posttraumatic stress disorder (PTSD) Generalized anxiety disorder (GAD) Premenstrual dysphoric disorder (PMDD) 5.1% 5%* 7.8% Panic disorder Obsessive-compulsive disorder (OCD) 2.5% 3.5% 0 2 4 6 8 10 12 14 16 18 Lifetime prevalence (%) *In menstruating women. Kessler 1994; Kessler 1995; DSM-IV-TR 2000.
SASH study: Provincial lifetime prevalence estimates (%) of DSM- IV/CIDI disorders by province (*p<0.05)
Specific disorders (grouped) Province All disorders Anxiety Mood Substance use Impulse Sample size (N) Western Cape 39.4* 18.9 13.7 20.6* 4.5* 448 Free State 37.5 21.5* 14.6* 15.5 3.3 421 North West 34.0 17.2 8.1 16.2 1.7 453 Limpopo 30.8 16.3 6.3* 13.5 2.6 420 KwaZulu- Natal 28.0 12.9 9.0 12.8 2.1 749 Gauteng 29.8 15.7 10.2 12.3 5.4* 593 Mpumalanga 29.2 16.0 9.0 9.1 0.1* 415 Eastern Cape 25.7* 13.3 8.3 8.5* 1.1 619 Northern Cape 28.7 15.0 7.7 13.8 3.8* 233 South Africa 30.8 15.8 9.7 13.3 3.0 4 351
DSM IV TR en DSM V Hoofstukke Kinderjare Bejaardheid Gemoed Angs... DSM V
Gemoedsteurings Major Depressiewe Steuring Distemiese Steuring Bi-polêr I Bi-polêr II Siklotemiese Steuring
n Depressiewe gevoel die meeste tyd van die dag n Verlies van genot-ervaring Gewigsverlies, meer of minder 5% van liggaamsgewig (Eetlus) Slaapsteuring, meer of minder Psigomotoriese geaggiteerdheid Moegheid of verlies aan energie en dryfkrag Gevoelens van waardeloosheid en ontoepaslike skuldgevoelens Verminderde vermoë om te dinke en afname in konsentrasie Gedagtes oor die dood en selfmoord.
Wêreld Self Toekoms
Denke Kan nie konsentreer en onthou nie Denke is totaal negatief Daar is geen môre nie Gemoed Die donker nag van depressie Alles is tevergeefs Gedrag Geen energie Intense moegheid Wat is die effek op n persoon se geloofsbelewing? Wat is die effek op gebed? Wat is die effek op God-verstaan?
Dit is n siekte! Begrip Ondersteuning Hulp
Diagnostiese kriteria Daar moet n Depressiewe Episode wees met n Maniese of Hipo-maniese episode Hoogtepunte en laagtepunte Manie (1 week) Hipomaniese (4 dae) Dit is n siekte met geweldige gevolge, maar dit kan goed behandel en bestuur word.
- Grandiositeit - Min slaap - Meer spraaksaam - Vinnige gedagtes of vlug van idees - Afleibaarheid - Verhoogde doelgerigtheid of psigomotoriese aggitasie - Hoë risiko aktiwiteite
Denke Emosie Gedrag Sosiaal Beroep Geloof
Denke Gemoed Gedrag Vorm: Inhoud:
Dementia is n afname in kognitiewe funksie wat n invloed het op n persoon se bewussyn wat oor n lang tyd ontwikkel. Dementia is a term that describes a collection of symptoms that include decreased intellectual functioning that interferes with normal life functions and is usually used to describe people who have two or more major life functions impaired or loss such as memory, language, perception, judgment or reasoning; they may lose emotional and behavioural control, develop personality changes and have problem solving abilities reduced or lost (Caplan and Sadoc)
Slegs een kategorie is Dementia van die Alzheimer se tipe: In 1907 beksryf deur Alios Alzheimer. Begin na 65 en word gekenmerk deur progressiewe intellektuele disorientasie, dementia, delusies en depressie. En die vraag: Wat word van geloof as ek aan Alzheimer se siekte ly?
Angssteurings en geloof: Agorafobie, OKS Skisofrenie en ander waansteugins. Waan (Delusie): Vaste oortuiging wat ten spyte van objektiewe feite nie weerlê kan word nie. Hallusinasie: n Sintuiglike waarneming waar daar geen eksterne stimulis is nie. Visueel Ouditief Olfaktories Taktiel Die invloed op geloof bly n baie sensitiewe saak.
Menslike funksionering is kompleks. Middelafhanklikheid Impulsbeheer Parafilieë Eetsteurings.
Daar is geen eenvoudige antwoorde vir komplekse en moeilike vrae nie. Wat sou die opdrag van Christus wees Liefde en respek met grense Die belangrikste is dat enige siekte behandel moet word. Siektes kan genees, maar soms is daar ook ongelukkig kroniese siektes.
Medikase Dikwels klaar die simptome spontaan op na medikasie. Terapie (Genesing) Navorsing toon dat medikase en terapie die beste resultate toon Die hantering van die siekte of die trauma van die siekte Die hantering van die geloofsvrae Is the I that you hold, the I that you prefer?
Met respek Met geduld Met begrip Met ondersteuing Met sorg, maar ook met grense ter wille van eie en ander se beskerming Met realistiese verwagtings En dan wys ek julle n nog uitnemender weg