Om materiaal te weef *

Similar documents
Die tegnologiese proses *

Ontwerp rn maak 'n houer *

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

JEUG GEBEDSAAND: n Verhouding met God

DEPRESSIE101. panic attacks - inside the brain TALKING about anxiety attacks. hanteer angstigheid beter snellers vir 'n paniekaanval

STRESBELEWING BY LEERDERS MET LEERINPERKINGE IN DIE INTERMEDIÊREFASE. deur MJ VAN BREDA

Om te ontdek hoe diere aangepas is om in hulle habitat te oorleef *

Ons mooi taal * Siyavula Uploaders

Hoe om n DS160 in te vul, en so aansoeke te doen vir jou visum:

Hervormingssondag: Galasiërs 3:23-29

Simmetrie. Wanneer ons n spieël voor iets sit, dan sien ons n beeld van die regte voorwerp in die spieël, soos in die prentjie.

UNIVERSITY OF CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS International General Certificate of Secondary Education

Die maak van 'n kledingstuk *

MUSIEK - VOKAAL. 17 Augustus 20 Augustus Voorsitter: Lorraine Kirk

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hoe kan ek my maatjie wat kanker het help?

KYNOBUFF IN CASE OF POISONING PLEASE PHONE / IN GEVAL VAN VERGIFTIGING SKAKEL l Netto Volume

A PLAY TECHNIQUE PROGRAMME FOR AUTISTIC CHILDREN IN MIDDLE CHILDHOOD

Versamel inligting om algemene vrae te beantwoord *

Rift Valley fever is a fever-causing viral disease that affects livestock and humans in Africa. It is most common during years of heavy rainfall.

July rd Issue

Hoe om krag te spaar Grondslagfase (Graad 3) Opvoedersgids Huistaal, Eerste Addisionele Taal, Wiskunde, Lewensvaardighede

SILLABUS / SYLLABUS AA KLAVIER / PIANO

8679 AFRIKAANS LANGUAGE 8679/02 Paper 2 (Reading and Writing), maximum raw mark 70

2. Waarheen? Outsiders toe!

FACULTY OF SCIENCE FAKULTEIT NATUURWETENSKAPPE DEPARTMENT OF BOTANY AND PLANT BIOTECHNOLOGY DEPARTEMENT PLANTKUNDE EN PLANTBIOTEGNOLOGIE

*Gebaseer op die Nasionale Kanker Register Leeftyd risiko vir prostaatkanker 1:27. testikulêrekanker 1: peniskanker 1:1 114

A NARRATIVE EXPOSITION OF SERIAL MURDER IN SOUTH AFRICA BRIN ALLAN HODGSKISS SUBMITTED IN PARTIAL FULFILMENT OF THE REQUIREMENTS FOR THE DEGREE

The evaluation of a new haematological cell counter, the CELL-DYN 3500, on canine leukocyte differential counts

Luister, lees en punktuasie *

To receive this information in ENGLISH, send an to Data Entry Werkers Benodig!!

DR CARMEN SPIES & DR MARIETJIE WEAKLEY PRACTICE PHILOSOPHY REGARDING CHILDREN PATIENTS. (Afrikaans op bls 3 & 4)

DIE 5 VOORWAARDES VIR GEBEDSVERHORING

DIE 4 OOGMERKE VAN GEBED

BELLVILLE NETBAL OEFENPROGRAM WEEK PROGRAM

VLEISBEESTE. ----o0o----

Although this remedy has been extensively tested under a large variety of conditions the registration holder does not

DIE MARSHMALLOW TOETS EN JOU GELUK

A water-soluble foliar feed with a wide range of nutrients for plants. n Wateroplosbare blaarvoeding met n wye reeks voedingselemente vir plante.

University of Pretoria

VERTE-X-PLODE Reg. No. B 3602 Act/Wet No. 36 of/van 1947

THE USE OF PLAY THERAPY MEDIUMS IN A STRESS MANAGEMENT PROGRAMME WITH CORPORATE EMPLOYEES

DIE INVLOED VAN GRONDVERDIGTING OP DIE FOSFAATOPNAME DEUR TABAK. deur. Jasper Gestaphus Dreyer

[Basiese inligting rondom paniek en angs soos opgeneem in DSM-5 (The Diagnostic and Statistical Manual of Mental Disorders, Fifth Edition (DSM-5)]

SLAGS AS AGRICULTURAL LIMES: REACTIVITY AND HEAVY METAL AND PHOSPHORUS BIO-A V AILABILITY. Johan Hilgard van der Waals

DEPARTMENT OF BIOCHEMISTRY / TIME / TYD: 90 MIN DEPARTEMENT BIOCHEMIE BCM 255 MARKS / PUNTE: 85

Huntington Disease. Algemene Inligting. Neurogenetic Clinic, Groote Schuur Hospital. Division of Human Genetics, University of Cape Town

IN THE SUPREME COURT OF SOUTH AFRICA. (TRANSVAAL PROVINCIAL DIVISION). THE STATE versus NELSON MANDELA AND OTHERS. - EXTRACT OF EVIDENCE -

FOR ANIMAL USE ONLY. BERENIL R.T.U. Reg. No. G2702 (Act 36/1947) Namibia Reg. No. V00/17.4.2/638 NS0

Kim Nolte DOCTOR PHILOSOPHIAE. In the. FACULTY OF HUMANITIES (Department of Biokinetics, Sport and Leisure Sciences) University of Pretoria

Ek is gedoop. Dr Hennie van Wyk

02 ]uister jy na ander mense se idees? Bylaag 1.1

APPROVED PACKAGE INSERT FOR INGELVAC MYCOFLEX

Integrating psychotherapy and alternative healing methods: A phenomenological study.

BOND. Reg. No./Reg. Nr. L6756, Act No. 36 of 1947/Wet Nr. 36 van 1947

n DOEL SONDER N PLAN IS NET N DROOM/A GOAL WITHOUT A PLAN IS JUST Dr. Ilse de Beer

in 2017 gebeur? Wat het met aartappels op die varsproduktemarkte Pieter van Zyl en Laryssa van der Merwe, Aartappels Suid-Afrika

STUDIEMETODES. n Paar waardevolle wenke t.o.v.: 1. Korrekte studie-omgewing. 2. Doelwitstelling. 3. Sleutelwoorde. 4.

Woordbou en spelling *

Groete van Precept Ministries Ons is so bly dat jy gekies het om God se Woord te bestudeer. Daar wag n ryk tyd op jou, waartydens jy sal leer van

UNIVERSITY OF CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS General Certificate of Education Advanced Subsidiary Level

Droom - Glo - Doen. Daar is weer vanjaar gelyklopend 2 ander feeste in die Oos-Kaap ( Jeffereysbaai) en Gauteng ( Heidelberg).

Saamgestel deur: Ebeth Marais Webblad:

F U N G I N E X. Active Ingredient / Aktiewe Bestanddeel. Triforine g/l...triforien

CRI Cutting Edge RESEARCH NEWS FROM CITRUS RESEARCH INTERNATIONAL. March 2014 No 177 ACTIVE INGREDIENT. TBZ (1000 ppm) Guazatine (1000 ppm)

OPSIES WANNEER JY DIE AFTREEFONDS VERLAAT UMBRELLA FUNDS

Wellington Terapeutiese- en Beradingsdienste Therapeutic and Counselling Services

DIE ROL VAN PERSOONLIKHEID EN STRESHANTERINGSVAARDIGHEDE BY PASIeNTE MET FIBROMIALGIE SINDROOM

Tendense op varsproduktemarkte

Allegretto Provincial Eisteddfod Syllabus 2018

LUSERN BOME. Lusern bome en veldbrande

rivier Rivier ek is jammer~---deurgegaan. Goed, binne in Lesotho waar is jy toe heen?---ons het 'n 10

Market comment Markkommentaar. October / Oktober 2015

Sitrus Snoei. 3 Snoei Praktyke. Leergids. Kopiereg. Posbus 461, Hillcrest, 3650 (031)

Kampeervaardigheid II

FERTIFLO (19) MICRONUTRIENT SOLUTION

Before using this product read the label carefully. / Lees die etiket noukeurig alvorens die produk gebruik word. PYBUTHRIN 44

SAVF het op die 19de Oktober jaar oud geword. Op hierdie dag tydens die driejaarlikse Kongres het SAVF geskiedenis gemaak:

NEOPYBUTHRIN. REG. NO. L4582 Act No. 36 of 1947 REG. NR. L4582 Wet Nr. 36 van 1947 Namibian Reg. No. N-AR 0592 Nambiese Reg. Nr.

t BABBELTJE Vakansie in Holland Only where children gather is there any real chance of fun Mingon McLaughlin

Jaar. CHOOSE to HEAR KIES OM TE HOOR

University of Pretoria EXERCISE PRACTICES, DIETARY HABITS WITH TYPE... I DIABETES YVONNE PAUL

Hoe om te vas en te bid

DG s Ramblings. Newsletter of District Governor Lance Maytham September Edition 3

Sandy Griffiths. Eietydse ontwerpe en gewilde projekte. Sandy Griffiths

Faculty of Natural and Agricultural Sciences / Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe. Department of Biochemistry / Departement Biochemie

ACTIVE INGREDIENT / AKTIEWE BESTANDDEEL: Brodifacoum (Anticoagulant) /Brodifakoum (Bloedstolweermiddel)..0,75 g / 500 m ; 1 Litre

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

ADDENDUM II Education material strengthening the Musical Play

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2

FAMILIENUUS. Here gee my HOOP wat groei FEBRUARIE Want elkeen hoort in n geestelike gesin

Appendix A: Letter to Head of the Pretoria Cochlear Implant Program

Relationship building during the initial phase of social work intervention with child clients in farm communities in the Boland district

A MEANINGFUL WORKPLACE: FROM THEORY DEVELOPMENT TO APPLICABILITY PETRUS LEONARD STEENKAMP PHILOSOPHIAE DOCTOR

WEEK PROGRAM WEEK MAN DINS WOENS DON VRY SAT SON SPOED FIKSHEID 1 GYM SESSIE 3 GYM SESSIE 7 SPOED FIKSHEID 2 SPOED FIKSHEID 3 GYM SESSIE 11

PY 4T4. Reg. No. L4629 Act No. 36 of 1947 Reg. Nr. L4629 Wet Nr. 36 van 1947 Namibian Reg. No. N-AR 0585 Namibiese Reg. Nr.

In voeling. John Ackerman

As mens nie droom nie lewe jy nie. Omdat ons in n almagtige

Transcription:

OpenStax-CNX module: m26144 1 Om materiaal te weef * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 TEGNOLOGIE Graad 5 TEKSTIELE VAN TOEKA TOT NOU Module 15 OM MATERIAAL TE WEEF HOE WORD MATERIAAL GEWEEF? Dit word met `n weefraam gedoen. Drade word styf in die lengte gespan (die skering) en hulle beweeg afwisselend op en af terwyl dwarsdrade (die inslag) met `n spoel tussen elke beweging deurgevleg word. Figure 1 * Version 1.1: Jun 27, 2009 10:41 am -0500 http://creativecommons.org/licenses/by/3.0/

OpenStax-CNX module: m26144 2 Die vroeë bewoners van ons land het hul eie matte van riet gevleg waarop hulle geslaap het of wat hulle self gebruik het om matjieshuise van te bou. Mandjies kan ook van riet gevleg word. Opdrag 1 Navorsing Aan die Opvoeder: Kry `n bekwame persoon wat ook hierdie matte of mandjies kan vleg en laat hy/sy dit vir die leerders demonstreer. Vra vir elke leerder `n donasie om die persoon vir sy moeite te vergoed. [LU 3.1] Opdrag 2 Konteks Jy is `n lid van `n behoeftige gesin en aangesien beide jou ouers hard werk om jou op skool te hou, wil jy hulle graag help deur vir hulle iets te maak. Probleem Jou ma kla gereeld dat jou pa en die kinders modder in die huis intrap en omdat julle nie `n voordeurmat het nie, het jy besluit om vir jou ma een te weef. Beperkings Jy het slegs `n sekere lengte tou om die skering (lengtedrade) te span en `n druiwedoos se deksel wat jy as weefraam gaan gebruik, maar jy het nie wol om vir die inslag (dwarsdrade) te gebruik nie. Jy moet besluit watter materiaal vir die drade gebruik kan word. Jou eerste keuse, nl. plastieksakke, is nie meer gratis beskikbaar nie. [LU 1.4] Opdrag 3 Ontwerp Figure 2

OpenStax-CNX module: m26144 3 Figure 3 Indien jy plastieksakke tot jou beskikking het, kan jy dit gebruik. Indien nie, kan jy enige sintetiese of natuurlike materiaal gebruik as inslag. Plastieksakke as opsie Versamel soveel plastiek inkopiesakke as moontlik en sorteer hulle volgens soorte. Berei jou weefdrade voor deur die plastieksakke se handvatsels af te knip en al in die rondte `n lang strook van 3 cm breed te knip. Rol die stroke saam op in die vorm van `n sokkerbal. Watter ander materiaal kan jy ook as inslag gebruik? Maak `n lys van al die moontlikhede. (Onthou dat jy nie geld het om duur materiaal te koop nie.) [LU 1.5] Kies een van die moontlikhede en motiveer waarom jy die keuse gemaak het. [LU 1.6] Vervaardiging

OpenStax-CNX module: m26144 4 Figure 4

OpenStax-CNX module: m26144 5 Figure 5 Berei die druiwedeksel voor deur kepe van 1 cm diep en 1 cm uit mekaar langs beide breedtes van die deksel te knip. Span die skering om die doos en heg die begin en einde stewig. Plastieksakke as opsie Maak vir jou `n spoel van dik karton en draai een plastieksak se strook daarom vas. Begin weef deur die punt van die plastiekstrook aan die hoek vas te bind en in te weef. Weef die strook afwisselend in die breedte oor en onder elke lengtedraad (skering) om die eerste ry te vorm. Weef nou afwisselend onder en oor die skering om die tweede ry te vorm. Moenie die strook te styf trek nie, want dit breek maklik. Herhaal die rye totdat die plastiekstrook opgebruik is. Skuif die inslag na elke ry met `n kam dig teen mekaar. Begin dan weer met `n volgende strook. Herhaal totdat die hele breedte toegeweef is. As jy baie van een soort plastieksak het, kan jy slegs een soort gebruik. Andersins kan jy jou eie mat ontwerp deur verskillende kleure sakke in `n sekere patroon wat herhaal word te gebruik.

OpenStax-CNX module: m26144 6 Figure 6

OpenStax-CNX module: m26144 7 Figure 7 Nie-buigbare materiale as opsie As jy bv. riete of stroke rubber as inslag wil gebruik, moet jy dit net die verlangde breedte knip en een-een afwisselend deurryg. Herhaal totdat die hele breedte toegeweef is. Vir interessantheid Raadpleeg bronne oor weefmetodes en probeer patrone in jou voordeurmatjie inweef. Knip nou die inslagdrade in die middel aan die onderkant deur en knoop hulle twee-twee aanmekaar om fraiings aan beide kante te vorm. Knip die fraiings korter en gelyk of soos verlang nadat almal stewig geknoop is. Haal die mat uit die druiwedeksel. [LU 1.8] Opdrag 4 Teken jou voltooide voordeurmat volledig in 3D met byskrifte en in kleur. Dui ook die werklike grootte (lengte en breedte) aan. [LU 1.12] Agtergrond Dit is baie moeilik om van plastiek in die natuur ontslae te raak, aangesien dit nie natuurlik opbreek en in die grond geabsorbeer kan word nie en omdat dit `n mensgemaakte stof is. Dit vorm dus nie-bio-afbreekbare afval. Metaal en glas vergaan ook baie moeilik vanself in die natuur. As jy dus plastiek kan herwin, dit wil sê, deur ou produkte te gebruik om nuwe produkte van te maak, verminder jy die afvalstowwe op aarde en doen jy iets positiefs om die aarde se voortbestaan te verseker.

OpenStax-CNX module: m26144 8 Figure 8 Opdrag 5 Skryf vyf voorbeelde neer waar ou plastiek-, metaal- en glasprodukte gebruik is om nuwe produkte te maak. [LU 3.2] Opdrag 6 Evaluering Voldoen jou voordeurmat aan jou verwagting? Motiveer met redes. Skryf twee dinge neer wat moeilik was om te doen. Skryf twee dinge neer wat maklik was om te doen. Watter probleme het opgeduik en hoe het jy dit opgelos? [LU 1.11] Vra ten minste drie volwassenes se eerlike opinie oor jou mat en hoeveel hulle vir so `n mat sou betaal. Stel 'n tabel soos die volgende op:

OpenStax-CNX module: m26144 9 WIE OPINIE PRYS Table 1 Skryf ten minste drie aanbevelings neer hoe jy jou ontwerp en produk kan verbeter as jy dit weer moes doen. Bereken by benadering hoeveel dit jou gekos het om die matjie te maak. Hoeveel tyd het jy spandeer om die mat te weef? [LU 1.10] UITDAGING: Wil jy nie in jou vrye tyd matte weef en probeer verkoop nie? Assessering LU 1 TEGNOLOGIESE PROSESSE EN VAARDIGHEDE Die leerder is in staat om tegnologiese prosesse en vaardighede eties en verantwoordelik toe te pas deur gepaste inligtings- en kommunikasietegnologie te gebruik. Dit is duidelik wanneer die leerder: ondersoek: 1.2 uitvind oor bestaande produkte wat relevant vir `n probleem, behoefte of geleentheid is, en sommige ontwerpsaspekte (bv. vir wie dit is, waarvoor dit is, hoe dit lyk, waarvan dit gemaak is) identiseer; 1.3 waar gepas `n wetenskaplike ondersoek uitvoer oor begrippe wat relevant vir `n probleem, behoefte of geleentheid is deur wetenskapprosesvaardighede te gebruik:1.3.1 beplan die ondersoek; voer die ondersoek uit; 1.3.3 verwerk en interpreteer data; 1.3.4 evalueer en kommunikeer bevindinge; ontwerp: met bystand `n kort en duidelike stelling (ontwerpopdrag) met betrekking tot `n gegewe probleem, behoefte of geleentheid skryf of kommunikeer en `n mate van begrip vir die tegnologiese doel van die oplossing toon; maak: 1.5 minstens twee alternatiewe oplossings vir die probleem, behoefte of geleentheid voorstel wat met die ontwerpopdrag en met gegewe spesikasies en beperkings (bv. mense, doel, omgewing) skakel, en dit aanteken; 1.6 een van hierdie oplossings kies, redes gee vir die keuse en die idee verder ontwikkel; 1.8 gepaste gereedskap en materiaal gebruik om produkte te maak deur die gekose materiaal af te meet, uit te merk, te sny of te skei, te vorm of te vervorm, aan mekaar te heg, te las of saam te voeg, en af te rond; evalueer: 1.10 met bystand die produk evalueer volgens die ontwerpopdrag en gegewe spesikasies en beperkings (bv. mense, doel, omgewing), en stel verbeteringe en wysigings voor, indien nodig; 1.11 die aksieplan wat gevolg is, evalueer en verbeteringe en wysigings voorstel, indien nodig; kommunikeer: tweedimensionele sketse met byskrifte maak en, indien gepas, kleur gebruik om dit doeltreender te maak; LU 3 Tegnologie, Samelewing en Omgewing Die leerder is in staat om begrip van verwantskappe tussen wetenskap, tegnologie, die samelewing en die omgewing oor tyd heen te toon.

OpenStax-CNX module: m26144 10 Dit is duidelik wanneer die leerder: impak van tegnologie 3.1 herken hoe produkte en tegnologie uit ander tye en kulture aangepas is; 3.2 die moontlike positiewe en negatiewe uitwerking van wetenskaplike ontwikkelings of tegnologiese produkte op mense se lewensgehalte en/of die omgewingsgesondheid identiseer. Memorandum Opdrag 3 (a) oorspronklikheid eie diskresie oorspronklikheid/kreatiwiteit, eie diskresie Opdrag 4 Volledigheid, gebruik van kleur, verhouding, byskrifte, eie diskresie Opdrag 5 Waarnemingsvermoë, oorspronklikheid, kreatiwiteit, eie diskresie Opdrag 6 Noukeurige waarneming, eerlikheid, deeglikheid, eie diskresie