NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10
|
|
- Alfred Day
- 6 years ago
- Views:
Transcription
1 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 DRAMATIESE KUNSTE MODELVRAESTEL PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.
2 Dramatiese Kunste 2 DoE/Model INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit VYF vrae Beantwoord enige TWEE van die vyf vrae. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. Gebruik die TIEN-minute-leestyd om al die vrae te lees en die TWEE vrae te kies wat jy gaan beantwoord. Gee aandag aan die aantal punte wat elke vraag tel. Alhoewel klaskamerkennis noodsaaklik is om die vrae te beantwoord, sal onafhanklike en kreatiewe denke, sowel as toepassing van vaardighede, kennis en waardes tot jou voordeel wees. Skryf netjies en leesbaar.
3 Dramatiese Kunste 3 DoE/Model VRAAG 1: Have You Seen Zandile? deur GCINA MHLOPE Read the following extract and then answer the questions that follow: OLD WOMAN : She would have been proud to see you, 1 So tall and beautiful. How old are you now 2 Mntanomntanami? 3 ZANDILE : Eighteen. 4 OLD WOMAN : Eighteen! 5 ZANDILE : Did she say I must take the suitcase? 6 OLD WOMAN : (Nods) She said it was yours, and she 7 Asked me to give you the key..here. 8 I will leave you now. (Exits) 9 Zandile is on her own in a pool of light 10 Very quiet, very separated from her surroundings. 11 She opens the suitcase and takes out all the little 12 Parcels that her grandmother has been putting away 13 For her through all the years. Zandile holds each of them 14 For a moment, before laying them gently to one side. 15 At the bottom of the suitcase she finds a dress, takes it out 16 And holds it up against herself. It is a little girl s dress, 17 Which barely reaches beyond her waist. She puts it down, 18 Reaches for a second dress and holds it against 19 Her body. She then holds all three dresses closely to her, 20 Hugging them and sobbing. 21 The lights slowly fade to black Na wie verwys 'she' in reël 1? Zandile word van haar ouma geskei. Gee 'n volledige verduideliking hoe dit gebeur het. Jy moet die regie van Have you seen Zandile? behartig. Skryf 'n karakterbeskrywing van Zandile wat 'n akteur sal help om die rol te vertolk. Zandile se lewe verander dramaties wanneer sy van Hammanskraal na die Transkei trek. Beskryf die veranderinge in haar lewe met betrekking tot: (1) (6) Fisiese omgewing Ekonomiese omgewing Sosiale verwagtinge (3 x 3) (9) 1.5 Die rol van die ouma is van kardinale belang in ons samelewing. Bespreek die verhouding tussen Zandile en haar ouma na aanleiding van hierdie stelling.
4 Dramatiese Kunste 4 DoE/Model Lulama (Zandile se ouma) probeer om haar van mense se kultuur en tradisies te leer en leer ook die gehoor op hierdie manier. Wat het jy in jou studie van die drama van die Xhosa-kultuur en -tradisies geleer? Gee 'n kort definisie van die term ritueel. Noem TWEE redes waarom rituele opgevoer word. 1.9 Rituele het 'n spesifieke doel binne 'n seremonie. Bespreek kortliks TWEE van hierdie eienskappe. (2 x Wat is die belangrikheid van rituele vir mense in 'n moderne samelewing? Gee duidelike redes vir jou antwoord Om die rol van Zandile te vertolk, moet 'n aktriese 'n asemhalingsmetode gebruik wat haar spraak kan ondersteun Wat noem ons hierdie asemhalingsmetode? Watter probleme kan voorkom as hierdie asemhalingsmetode nie gebruik word nie? 1.12 'n Akteur moet fisies en vokaal (stem) ontspanne wees voor 'n optrede op die verhoog Gee redes waarom dit belangrik is vir die stem om ontspanne te wees. Beskryf 'n oefening wat 'n akteur kan doen om te ontspan voor 'n opvoering. [50]
5 Dramatiese Kunste 5 DoE/Model VRAAG 2: Ons Dorp DEUR THORNTON WILDER Bespreek die titel van die dram, Ons Dorp en die betekenis wat dit vir 'n gehoor kan hê. Die verhoogbestuurder is die verteller in die drama. Bespreek VYF funksies van die verhoogbestuurder en motiveer jou antwoord met verwysing na die drama. Emily is 'n tiener. Sy het drome en vrese. Sy het lief, leef en leer totdat sy sterf. Stem jy met hierdie stelling saam? Motiveer jou antwoord deur verwysings na spesifieke voorbeelde uit die drama. (10) (10) 2.4 Die stel en inkleding van die drama is ongewoon Verduidelik wat die dramaturg se bedoeling was om hierdie inkleding en stel te gebruik. Is dit na jou mening effektief? (6) 2.5 Die Suid-Afrikaanse teater het sy wortels in 'n gemeenskap waar almal in die proses en die produk van 'n opvoering ingesluit is Beskryf die werkswinkelproses om 'n produksie te skep Verduidelik hoe die proses inklusiwiteit van alle deelnemers bevorder. (10) 2.6 Lees die volgende uittreksel oor 'n leerder se praktiese aanbieding en beantwoord die daaropvolgende vrae. Nicole stap gespanne na vore met 'n stuk papier in haar hand. Sy begin haar gediggie saggies opsê met geboë skouers en 'n ineengesonke houding. Terwyl sy na die vloer begin kyk, begin sy huiwerig - ons kon die papier in haar hand sien bewe. 'Hulle sê daar... was... spoke in die huis, maar ons het gelag... maar ons het gelag vir hulle en gesê... ha ha ons het nie... nog nie van sulke nonsens soos spoke wat grom, gehoor nie en, en,... Ek is jammer juffrou, ek het vergeet.' Noem DRIE probleme wat Nicole tydens haar praktiese assessering ervaar. Watter raad sal jy vir haar gee om haar stemwerk te verbeter? Wat sê 'geboë skouers' en 'ineengesonke houding' van haar houding? Verduidelik wat die uitwerking hiervan op haar optrede sal wees.
6 Dramatiese Kunste 6 DoE/Model Watter raad sal jy aan Nicole gee om haar te help om haar woorde te onthou vir haar optrede? [50] VRAAG 3: ANTIEKE GRIEKSE TEATER Bespreek die funksie van die koor in die Griekse teater. Verwys na die Griekse drama wat jy hierdie jaar bestudeer het. Dit is die vyfde eeu voor Christus en jy is 'n Griekse akteur wat die rol van die tragiese held/heldin in 'n bekende Griekse tragedie vertolk Wat is die naam van die tragiese held/heldin wat jy gaan vertolk? Beskryf die eienskappe van die tragiese held wat jy in ag moet neem wanneer jy jou vir die opvoering voorberei. (10) 3.3 Teken 'n basiese diagram, met byskrifte, van die Antieke Griekse teater. 3.4 Dramatiese ironie veroorsaak spanning in drama. Stem jy saam met hierdie stelling? Motiveer jou antwoord met verwysing na voorbeelde uit die Griekse drama wat jy bestudeer het. 3.5 Bespreek die gebruik van kostuums in die Antieke Griekse teater. Jy mag van sketse gebruik maak om jou antwoord te illustreer. 3.6 Jy beoordeel by 'n interhuis-dramafees by jou skool en moet terugvoering oor die volgende spraakfoute wat voorgekom het, gee: Mompel Asemrige stemtoon 'n Té sagte stem Stel TWEE oefeninge voor om hierdie spraakfoute te verbeter: (6) 3.7 Lees die onderstaande uittreksel en verduidelik hoe jy en een of twee groepslede dit sal aanbied. Verwys na die volgende in jou bespreking: Gebruik van stem om te karakteriseer Gebruik van die liggaam om te karakteriseer Gebruik van tempo - verwys na voorbeelde uit die uittreksel Gebruik van pousering - verwys na voorbeelde uit die uittreksel Gebruik van projeksie - verwy sna voorbeeld euit die uittreksel
7 Dramatiese Kunste 7 DoE/Model 'Haai, my spaghetti beweeg!' het mnr. Twit uitgeroep terwyl hy sy 1 vurk daarin steek. 2 'Dit is 'n nuwe soort', het mev. Twit gesê, terwyl sy 'n mondvol eet 3 wat natuurlik geen wurms in het nie. 'Dit word wriemelende 4 spaghetti genoem. Dit is heerlik. Eet dit op terwyl dit lekker warm is.' 5 'Dit is nie so lekker soos die gewone soort nie', het hy met 6 sy mond vol gesê. 'Dit is te wriemelend.' 7 'Ek dink dat dit baie lekker is', het mev. Twits gesê. Sy het hom 8 dopgehou van die ander punt van die tafel. Dit het haar groot plesier 9 gegee om te sien hoe hy wurms eet. 10 'Ek vind dit taamlik bitter', het mnr. Twit gesê. 11 'Dit het 'n definitiewe bitter smaak. Koop die ander soort volende keer. 12 Uit: The Twits by Roald Dahl [50] VRAAG 4: SUID-AFRIKAANSE TEATER MET 'n SPESIFIEKE AGENDA Bespreek die betekenis van die naam van die protagonis in die drama wat jy bestudeer het. Wat beskou jy as die hoofuitdagings om die drama wat jy bestudeer het, op te voer? Jy doen die regie van die drama wat jy bestudeer het. Gee 'n karakterbeskrywing van die protagonis en die antagonis om die akteurs te help wat hierdie rolle vertolk. Wat is die algemene eienskappe van taal wat in teater gebruik word? Wat is die funksie van musiek in teater? Terwyl karakters mekaar leer oor kultuur en tradisie binne die drama, kry die gehoor ook 'n kan som opgevoed te word. Wat het jy geleer oor die inheemse kennis van die drama wat jy bestudeer het? Verduidelik wat ritueel is. Gee enige TWEE redes waarom mense aan seremonies deelneem en rituele beoefen. Gee enige TWEE eienskappe wat gemeenskaplik tot alle rituele is. Bespreek enige TWEE van hierdie rituele. Waarom vind sommige mense in die stedelike omgewing dit belangrik om aan sekere seremonies deel te neem en om rituele uit te voer? (1) (6) (6)
8 Dramatiese Kunste 8 DoE/Model 4.11 Asemhaling is 'n belangrike vaardigheid wat 'n akteur moet bemeester gedurende sy/haar opleiding Watter asemhalingsmetode is geskik vir toneelspel? Watter probleme kan voorkom as hierdie as hierdie asemhalingsmetode nie gebruik word nie? 4.12 'n Akteur moet fisies, vokaal (stem), emosioneel en geestelik ontspanne wees voor 'n optrede op die verhoog Gee redes waarom dit belangrik is vir die stem om ontspanne te wees. Beskryf 'n oefening wat 'n akteur kan doen om te ontspan voor 'n opvoering. [50] VRAAG 5: INHEEMSE TEATER Verduidelik, in jou eie woorde, wat inheemse kennisstelsels is. Verduidelik wat jy onder die volgende TWEE terme verstaan. Gee ook 'n voorbeeld van elk: Populêre kultuur Inheemse kultuur 5.3 Inheemse seremonies is teatrale opvoerings waaraan baie mense steeds deelneem Bespreek ten minste EEN inheemse seremonie in 'n kort paragraaf. Hoe sal jy 'n teaterproduksie van 'n inheemse seremonie (soos in VRAAG bespreek) opvoer volgens oorspronklike tradisionele konvensies? Wie beskou jy as die hoofkarakter/akteur in die inheemse seremonie wat jy in VRAAG bespreek het? Gee DRIE redes vir jou antwoord. Noem ten minste VYF rekwisiete wat gebruik kan word in 'n opvoering van die inheemse seremonie wat jy in VRAAG bespreek het. (10) (6)
9 Dramatiese Kunste 9 DoE/Model 5.4 'n Pryssanger begin gewoonlik op 'n afstand optree. Waarom, dink jy, is die volgende vir die pryssanger belangrik: Ruimte Verhewe spraak ('Heightened speech') (6) Bespreek kortliks wat die funksie van 'n pryssanger in inheemse seremonies is. Verduidelik kortliks wat die funksie van die storieverteller in enige van die inheemse dramas wat jy bestudeer het, is. Noem VYF elemente van 'n geïmproviseerde ('unscripted'), maar formele en gestruktureerde opvoering van 'n inheemse seremonie. [52] TOTAAL: 100
FACULTY OF SCIENCE FAKULTEIT NATUURWETENSKAPPE DEPARTMENT OF BOTANY AND PLANT BIOTECHNOLOGY DEPARTEMENT PLANTKUNDE EN PLANTBIOTEGNOLOGIE
FACULTY OF SCIENCE FAKULTEIT NATUURWETENSKAPPE DEPARTMENT OF BOTANY AND PLANT BIOTECHNOLOGY DEPARTEMENT PLANTKUNDE EN PLANTBIOTEGNOLOGIE MODULE CAMPUS KAMPUS MCB2A01 BACTERIOLOGY & VIROLOGY BAKTERIOLOGIE
More informationMUSIEK - VOKAAL. 17 Augustus 20 Augustus Voorsitter: Lorraine Kirk
MUSIEK - VOKAAL 17 Augustus 20 Augustus 2015 Voorsitter: Lorraine Kirk - 082 689 2707 lorrainekirk58@gmail.com Die algemene reëls moet saam met die spesifieke reëls gelees word INSKRYWINGSFOOIE Solo R
More informationCambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education
Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education *8496711001* AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/05 Paper 5 Oral Assessment A October/November 2017
More informationUNIVERSITY OF CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS International General Certificate of Secondary Education
www.xtremepapers.com UNIVERSITY OF MRIDGE INTERNTIONL EXMINTIONS International General ertificate of Secondary Education *0031840544* FRIKNS S SEOND LNGUGE 0548/02 Paper 2 Listening October/November 2007
More information8679 AFRIKAANS LANGUAGE 8679/02 Paper 2 (Reading and Writing), maximum raw mark 70
UNIVERSITY OF CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS GCE Advanced Subsidiary Level www.xtremepapers.com MARK SCHEME for the October/November 2009 question paper for the guidance of teachers 8679 AFRIKAANS
More informationOm te ontdek hoe diere aangepas is om in hulle habitat te oorleef *
OpenStax-CNX module: m20618 1 Om te ontdek hoe diere aangepas is om in hulle habitat te oorleef * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution
More informationDEPRESSIE101. panic attacks - inside the brain TALKING about anxiety attacks. hanteer angstigheid beter snellers vir 'n paniekaanval
9 A P R I L 2 0 1 8 U I T G A W E 2 5 DEPRESSIE101 panic attacks - inside the brain TALKING about anxiety attacks hanteer angstigheid beter snellers vir 'n paniekaanval PANIC ATTACKS: INSIDE THE BRAIN
More informationSimmetrie. Wanneer ons n spieël voor iets sit, dan sien ons n beeld van die regte voorwerp in die spieël, soos in die prentjie.
Simmetrie Wanneer ons n spieël voor iets sit, dan sien ons n beeld van die regte voorwerp in die spieël, soos in die prentjie. Een van die katte is werklik, en die ander is net n beeld, maar hulle lyk
More informationJEUG GEBEDSAAND: n Verhouding met God
1 JEUG GEBEDSAAND: n Verhouding met God 1. PRAISE EN WORSHIP 2. PRAKTIESE REëLINGS: - Jy en jou groep gaan vanaand saam as n groep beweeg deur die verskillende gebedsstasies - hierdie is vanaand n ernstige
More informationHoe kan ek my maatjie wat kanker het help?
Hoe kan ek my maatjie wat kanker het help? Wat is kanker? Kanker kan beskryf word as normale en gesonde selle in jou liggaam wat verander het in ongesonde kankerselle. Daar is baie redes vir hierdie veranderinge
More informationHervormingssondag: Galasiërs 3:23-29
Hervormingssondag: Galasiërs 3:23-29 Opening Verwelkom almal terug by groeptyd. Laat almal een hoogtepunt en een laagtepunt van julle week deel. Aanknopingsaktiwiteit Deel vir elke groepslid +- 10 geld
More informationNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2009 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 INSTRUKSIES
More informationGRAAD 11 NOVEMBER 2012 DANSSTUDIES
Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2012 DANSSTUDIES PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. 2 DANSSTUDIES (NOVEMBER 2012) INSTRUKSIES
More informationFaculty of Natural and Agricultural Sciences / Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe. Department of Biochemistry / Departement Biochemie
Kopiereg voorbehou/copyright reserved Faculty of Natural and Agricultural Sciences / Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe Department of Biochemistry / Departement Biochemie Lipid and Nitrogen metabolism
More informationSTRESBELEWING BY LEERDERS MET LEERINPERKINGE IN DIE INTERMEDIÊREFASE. deur MJ VAN BREDA
STRESBELEWING BY LEERDERS MET LEERINPERKINGE IN DIE INTERMEDIÊREFASE deur MJ VAN BREDA STRESBELEWING BY LEERDERS MET LEERINPERKINGE IN DIE INTERMEDIÊREFASE deur MAYNARD JOHN VAN BREDA voorgelê ter gedeeltelike
More informationOns mooi taal * Siyavula Uploaders
OpenStax-CNX module: m25879 1 Ons mooi taal * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 AFRIKAANS HUISTAAL Graad 4 DIE GEDRUKTE
More informationHoe om n DS160 in te vul, en so aansoeke te doen vir jou visum:
Hoe om n DS160 in te vul, en so aansoeke te doen vir jou visum: 1. Gaan na https://ceac.state.gov/genniv/ 2. Kies die konsulaat waarheen jy wil gaan en klik die Start an Application skakel. 3. Die webtuiste
More informationUNIVERSITY OF CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS General Certificate of Education Advanced Subsidiary Level
UNIVERSITY OF CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS General Certificate of Education Advanced Subsidiary Level *4537491363* AFRIKAANS LANGUAGE 8679/02 Paper 2 Reading and Writing October/November 2012 Additional
More information*Gebaseer op die Nasionale Kanker Register Leeftyd risiko vir prostaatkanker 1:27. testikulêrekanker 1: peniskanker 1:1 114
*Gebaseer op die Nasionale Kanker Register 2010 Leeftyd risiko vir prostaatkanker 1:27 Leeftyd risiko vir testikulêrekanker Leeftyd risiko vir peniskanker 1:2 040 1:1 114 Prostaatkanker 1 uit 27 Suid-Afrikaanse
More informationRift Valley fever is a fever-causing viral disease that affects livestock and humans in Africa. It is most common during years of heavy rainfall.
Slenkdalkoors Slenkdalkoors is n erge insekgedraagde virussiekte wat hoefdiere soos skape, bokke en beeste aantas. Dit hou ook n ernstige gesondheidsgevaar vir die mens in. Diere word aanvanklik besmet
More informationSILLABUS / SYLLABUS AA KLAVIER / PIANO
SILLABUS / SYLLABUS AA KLAVIER / PIANO TROFEË / TROPHIES Let wel: Om vir sekere trofeë in aanmerking te kom moet aan meer as een afdeling deelgeneem word. Please note: In order to qualify for certain trophies,
More informationDEPARTMENT OF BIOCHEMISTRY / TIME / TYD: 90 MIN DEPARTEMENT BIOCHEMIE BCM 255 MARKS / PUNTE: 85
20090527 DEPARTMENT OF BIOCHEMISTRY / TIME / TYD: 90 MIN DEPARTEMENT BIOCHEMIE BCM 255 MARKS / PUNTE: 85 EXAM / EKSAMEN EXTERNAL EXAMINER: / EKSTERNE EKSAMINATOR: INTERNAL EXAMINER: / INTERNE EKSAMINATOR:
More informationHoe om krag te spaar Grondslagfase (Graad 3) Opvoedersgids Huistaal, Eerste Addisionele Taal, Wiskunde, Lewensvaardighede
= Hoe om krag te spaar Grondslagfase (Graad 3) Opvoedersgids Huistaal, Eerste Addisionele Taal, Wiskunde, Lewensvaardighede + Hoe om krag te spaar Grondslagfase (Graad 3) Opvoedersgids # Huistaal, Eerste
More information2. Waarheen? Outsiders toe!
Wys my die weg Aanbiedersgids 2. Waarheen? Outsiders toe! Oorhoofse tema Het jy al van die outsiders gehoor? Die outsiders is dié mense wat nie aan die binnekant (in die binnekring) is nie, maar wat buite
More informationKYNOBUFF IN CASE OF POISONING PLEASE PHONE / IN GEVAL VAN VERGIFTIGING SKAKEL l Netto Volume
KYNOBUFF Reg. No.L4246, Act No./Wet Nr. 36 of/van 1947 A ph buffer for increasing the efficiency of ph sensitive agricultural remedies and improving the wetting and spreading properties of spray mixtures.
More informationLuister, lees en punktuasie *
OpenStax-CNX module: m25762 1 Luister, lees en punktuasie * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 AFRIKAANS HUISTAAL Graad
More informationA NARRATIVE EXPOSITION OF SERIAL MURDER IN SOUTH AFRICA BRIN ALLAN HODGSKISS SUBMITTED IN PARTIAL FULFILMENT OF THE REQUIREMENTS FOR THE DEGREE
A NARRATIVE EXPOSITION OF SERIAL MURDER IN SOUTH AFRICA BY BRIN ALLAN HODGSKISS SUBMITTED IN PARTIAL FULFILMENT OF THE REQUIREMENTS FOR THE DEGREE PHILOSOPHIAE DOCTOR IN THE FACULTY OF HUMANITIES UNIVERSITY
More informationA PLAY TECHNIQUE PROGRAMME FOR AUTISTIC CHILDREN IN MIDDLE CHILDHOOD
A PLAY TECHNIQUE PROGRAMME FOR AUTISTIC CHILDREN IN MIDDLE CHILDHOOD By CATHERINE ELIZABETH DAVIES SUBMITTED IN PARTIAL FULFILMENT OF THE REQUIREMENTS FOR THE DEGREE DOCTOR PHILOSOPHIAE IN THE FACULTY
More informationJuly rd Issue
July 2012 2012 3rd Issue E-News sheds light on Midrand Estates in full colour and is distributed only in electronic format every alternate month. From pupils participating in the college spectacle So you
More informationOntwerp rn maak 'n houer *
OpenStax-CNX module: m26134 1 Ontwerp rn maak 'n houer * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 5
More informationBELLVILLE NETBAL OEFENPROGRAM WEEK PROGRAM
WEEK PROGRAM WEEK MAN DINS WOENS DON VRY SAT SON 2 3 SESSIE SESSIE 4 GYM SESSIE 4 SESSIE 4 PREHAB PREHAB 2 PREHAB 3 PREHAB SESSIE 2 SESSIE 5 SESSIE 2 SESSIE 5 2 3 4 SESSIE 3 SESSSIE 3 5 KM DR 3 KM DR.6
More informationDIE 5 VOORWAARDES VIR GEBEDSVERHORING
DIE 5 VOORWAARDES VIR GEBEDSVERHORING Miskien het jy al gebid sonder dat jou gebede ooit beantwoord is. As ons eerlik is daaroor voel elkeen van ons dalk dat daar duisende gebede opgaan hemel toe, maar
More informationHuntington Disease. Algemene Inligting. Neurogenetic Clinic, Groote Schuur Hospital. Division of Human Genetics, University of Cape Town
Huntington Disease Algemene Inligting Neurogenetic Clinic, Groote Schuur Hospital University of Cape Town Universiteit van Kaapstad idyunivesithi yasekapa Division of Human Genetics, University of Cape
More informationSTUDIEMETODES. n Paar waardevolle wenke t.o.v.: 1. Korrekte studie-omgewing. 2. Doelwitstelling. 3. Sleutelwoorde. 4.
STUDIEMETODES n Paar waardevolle wenke t.o.v.: 1. Korrekte studie-omgewing 2. Doelwitstelling 3. Sleutelwoorde 4. Begripstoetse 5. Beantwoordeing van vraestelle 6. Navorsing Projekwerk 7. Memorisering
More informationIN THE SUPREME COURT OF SOUTH AFRICA. (TRANSVAAL PROVINCIAL DIVISION). THE STATE versus NELSON MANDELA AND OTHERS. - EXTRACT OF EVIDENCE -
A.H.V. 7. IN THE SUPREME COURT OF SOUTH AFRICA. (TRANSVAAL PROVINCIAL DIVISION). BEFORE: The Honourable Mr. Justice de Wet. (Judge President). In the matter of: THE STATE versus NELSON MANDELA AND OTHERS.
More informationIn voeling. John Ackerman
In voeling John Ackerman In voeling 'n Beeldhouer beskryf sy ondervinding soos volg: Inleiding Daar kom 'n sekere oomblik wanneer dinge verander. Wanneer hierdie oomblik van verandering aanbreek, is dit
More informationAllegretto Provincial Eisteddfod Syllabus 2018
Allegretto Provincial Eisteddfod Syllabus 2018 Carpe Diem The Name and Mission of this Organization: The Eisteddfod is known as Allegretto Eisteddfod for All and is therefore privately managed as an Arts
More informationEk is gedoop. Dr Hennie van Wyk
Ek is gedoop Dr Hennie van Wyk ʼn Slingervel Publikasie Tweede Druk: 2018 Inhoud Ek is gedoop!... 1 In sonde ontvang en gebore... 2 Indompeling en besprinkeling... 4 Saligheid buite onsself... 6 Jy is gemerk!...
More informationMoenie bang wees vir boelies nie!
5 Moenie bang wees vir boeies nie! Luister en praat: Wat is n boeie? A Luister na wat die kinders sê en praat daaroor. As jy iemand atyd uit die groepie stoot, is jy n boeie. As jy iemand eike name noem,
More informationOpenStax-CNX module: m Rockmusiek. Siyavula Uploaders
OpenStax-CNX module: m25037 1 Rockmusiek Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 8 3 UITDRUKKING
More informationAppendix A: Letter to Head of the Pretoria Cochlear Implant Program
Appendix A: Letter to Head of the Pretoria Cochlear Implant Program Appendix B: Letters relating to Ethics Committee Appendix C: Informed Consent Forms Appendix D: Interview Schedule
More information[Basiese inligting rondom paniek en angs soos opgeneem in DSM-5 (The Diagnostic and Statistical Manual of Mental Disorders, Fifth Edition (DSM-5)]
PANIEK [Basiese inligting rondom paniek en angs soos opgeneem in DSM-5 (The Diagnostic and Statistical Manual of Mental Disorders, Fifth Edition (DSM-5)] 1. PANIEKAANVAL Dis nie n reaksie op 'n stressor
More informationRAN 100 Radiographic Anatomy 100 Radiografiese Anatomie 100
- SCHOOL OF MEDICINE DEPARTMENT OF ANATOMY BRad I RAN 100 Radiographic Anatomy 100 Radiografiese Anatomie 100 First Examination (November - 2007) Eerste Eksamen (November 2007) SKOOL VIR GENEESKUNDE DEPARTEMENT
More informationDIE MARSHMALLOW TOETS EN JOU GELUK
DIE MARSHMALLOW TOETS EN JOU GELUK My vorige preek so maand gelede was getiteld Don t Worry Be Happy en hoewel ek die Don t Worry -deel mooi onder beheer gehad het, het ek kort daarna agtergekom dat ek
More informationSAVF het op die 19de Oktober jaar oud geword. Op hierdie dag tydens die driejaarlikse Kongres het SAVF geskiedenis gemaak:
CHANGING LIVES... VERANDER LEWENS... SAVF CONGRESS 2017 On 19 October 2017, the SAVF celebrated 113 years of existence. On the same day, history was made when for the first time a man was elected to lead
More informationGroete van Precept Ministries Ons is so bly dat jy gekies het om God se Woord te bestudeer. Daar wag n ryk tyd op jou, waartydens jy sal leer van
Groete van Precept Ministries Ons is so bly dat jy gekies het om God se Woord te bestudeer. Daar wag n ryk tyd jou, waartydens jy sal leer van God, sy karakter, sy weë en die verhouding wat ons met Hom
More informationDEPARTMENT OF INDUSTRIAL PSYCHOLOGY AND PEOPLE MANAGEMENT NOVEMBER EXAM 2014 MS N MORTON
DEPARTMENT OF INDUSTRIAL PSYCHOLOGY AND PEOPLE MANAGEMENT PROGRAMME IN INDUSTRIAL PSYCHOLOGY NOVEMBER EXAM 2014 COURSE: INDUSTRIAL PSYCHOLOGY 2B MODULE CODE: IPS22B2 DATE: 20 NOVEMBER 2014 DURATION: 3
More informationAFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE
Centre Number Candidate Number Name UNIVERSITY OF CAMBRIDGE LOCAL EXAMINATIONS SYNDICATE in collaboration with MINISTRY OF BASIC EDUCATION, SPORT AND CULTURE, NAMIBIA International General Certificate
More informationWas dlt omdat julle vir hulle die klerasie vervoer het? ---Bulle klaasie was by ons gewees.
lin - 1881- L MZANE Was dlt omdat julle vir hulle die klerasie vervoer het? ---Bulle klaasie was by ons gewees. En hoeveel pakke is dit?---toe ons by Mthuthuzeli se huis gekom het, het ons a1 die klerasie
More informationDie tegnologiese proses *
OpenStax-CNX module: m25118 1 Die tegnologiese proses * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 8 3
More informationUniversity of Pretoria EXERCISE PRACTICES, DIETARY HABITS WITH TYPE... I DIABETES YVONNE PAUL
.-~~'j ---"... University of Pretoria EXERCISE PRACTICES, DIETARY HABITS AND MEDICATION USAGE AMONG PERSONS WITH TYPE... I DIABETES BY YVONNE PAUL SUBMITTED IN FULFILMENT OF THE REQUIREMENTS FOR THE DEGREE
More informationCommercial layers : higher egg production Low feed consumption Low growth rate/body mass Less broodiness
Poultry Exam 18 June 2002 1. Name 3 breed related differences between commercial egg layers and broiler breeders. (3) Noem 3 rasverwante verskille tussen kommersiele le-henne en braaikuikenteelouers. Commercial
More informationnie. Ek het eintlik baie sleg hieroor gevoel.
- 1121 - BESKULDIGDE NR. 1 bevind waar hy my nou sien. Bet jy hom gevra om huis toe te kom, want sy kinders ly honger? -- Ja, ek het dit genoem. Wat s~ hy? -- Hy se toe in antwoord dat hy nie kan terugkeer
More informationWEEK PROGRAM WEEK MAN DINS WOENS DON VRY SAT SON SPOED FIKSHEID 1 GYM SESSIE 3 GYM SESSIE 7 SPOED FIKSHEID 2 SPOED FIKSHEID 3 GYM SESSIE 11
WEEK PROGRAM WEEK MAN DINS WOENS DON VRY SAT SON 1 SESSIE 1 SESSIE 2 FIKSHEID 1 SESSIE 3 SESSIE 4 3 KM DR 2 SESSIE 5 SESSIE 6 FIKSHEID 2 SESSIE 7 SESSIE 8 5 KM DR 3 SESSIE 9 SESSIE 10 FIKSHEID 3 SESSIE
More informationJaar. CHOOSE to HEAR KIES OM TE HOOR
CHOOSE to HEAR KIES OM TE HOOR 20 Jaar nuusbrief no. 3 Newsletter nr.3 TWINTIG JAAR!!! SOWAAR!!! Wie sou dit kon dink! Wat n wonderlike voorreg om twintig jaar in diens van ons gemeenskap staan. Dit bewys
More informationOUTDOOR Name of interviewer Naam van ondervraer... ONDERVRAERS INSTRUKSIES INTERVIEWERS INSTRUCTIONS
OUTDOOR 2006 INTERVIEWERS INSTRUCTIONS ONDERVRAERS INSTRUKSIES Name of interviewer Naam van ondervraer... INTERVIEWER S CHECK LIST: 1. Interviewer s Identity card 2. CAPI laptop ONDERVRAER SE NASLAANLYS:
More informationWord n internasionaal-geregistreerde Weight Management Coach
Word n internasionaal-geregistreerde Weight Management Coach Perspective Training College Plek: Potchefstroom Datum: 25 28 Oktober 2017 Tyd: Elke dag van 08:00 16:00 Plek: Paarl Datum: 22 25 November 2017
More informationrivier Rivier ek is jammer~---deurgegaan. Goed, binne in Lesotho waar is jy toe heen?---ons het 'n 10
- 1861- L MZANE Goed, julie kom toe aan by die grens van L es~tho, Die bestuurder van die voertuig het vir ons ges~ Ja, goed Mnr. die Tolk stop maar, kom ons sny net hierdie getuienis julle wou deur die
More informationNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 LANDBOUKUNDIGEWETENSKAPPE VS1 NOVEMBER 2006 Hierdie memorandum bestaan uit 5 bladsye. Landboukundigewetenskappe/VS1 2 AFDELING A NAAM.. VRAAG 1.1 1.1.1 A X C D 1.1.2
More informationTo receive this information in ENGLISH, send an to Data Entry Werkers Benodig!!
DataEntryMadeEasy n Produk deur IOS Web Systems Pty Ltd Registrasie Nommer: 2012/097941/07 Pos Adres: Posbus 2252, Noordheuwel, Krugersdorp, 1756 Fisiese Adres: Dippenaarstraat 22, Noorheuwel, Krugersdorp,
More information02 ]uister jy na ander mense se idees? Bylaag 1.1
Bylaag 1.1 DIE LEERBENADERlNGSVRAELYS (LBV) Kopiereg voorbehou Algemeeo: Vul asseblief u persoonlike besonderhede op spasies wat op die antwoordblad voorsien is, in. Instruksies: Daar ontstaan daagliks
More informationVersamel inligting om algemene vrae te beantwoord *
OpenStax-CNX module: m31481 1 Versamel inligting om algemene vrae te beantwoord * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0
More informationDIE 4 OOGMERKE VAN GEBED
DIE 4 OOGMERKE VAN GEBED As jy ooit die geleentheid sou kry om vir 15 minute met die Here Jesus te kon praat en Hom enigiets te kon vra, wat sou dit wees? Sou jy Hom vra vir n nuwe werk of meer geld? Die
More informationTendense op varsproduktemarkte
Tendense op varsproduktemarkte Pieter van Zyl en Laryssa van der Merwe, Aartappels SA In 26 het die Nasionale Landboubemarkingsraad n verslag uitgebring met die titel: Global trends in Fresh Produce Markets.
More informationin 2017 gebeur? Wat het met aartappels op die varsproduktemarkte Pieter van Zyl en Laryssa van der Merwe, Aartappels Suid-Afrika
Wat het met aartappels op die varsproduktemarkte in 2017 gebeur? Pieter van Zyl en Laryssa van der Merwe, Aartappels Suid-Afrika In Figuur 1 word 2017 se daaglikse beskikbare voorraadvlakke (alle markte
More informationAFRIKAANSE TEKS vir. ʼn produksie gemik as teenvoeter vir. Geweld teen Vroue DIE ELMBOOG LIG DIE HAND
AFRIKAANSE TEKS vir ʼn produksie gemik as teenvoeter vir Geweld teen Vroue DIE ELMBOOG LIG DIE HAND 1 Die akteurs Daar is net twee akteurs ʼn man en ʼn dame, en hulle maak gebruik van kostuumveranderinge
More informationGOVERNMENT GAZETTE, 19 JANUARY 2012 IMPORTANT NOTICE The Government Printing Works will not be held responsible for faxed documents not receiv
Regulation Gazette 9663 Regulasiekoerant Iii,iii... Vol. 559 Pretoria, 19 January 2012 Januarle 34957 2 34957 GOVERNMENT GAZETTE, 19 JANUARY 2012 IMPORTANT NOTICE The Government Printing Works will not
More informationFaith soldiers. Grenslyn 2016 (B) God se soldate ///////////////////////////
Faith soldiers Grenslyn 2016 (B) God se soldate /////////////////////////// Ephesians 5:1 MSG Watch what God does, and then you do it, like children who learn proper behavior from their parents. Ephesians
More informationA TOURING JOURNAL WITH SPORT PSYCHOLOGY
A TOURING JOURNAL WITH SPORT PSYCHOLOGY Lourens H. Human Submitted in partial fulfilment of the requirements for the PhD degree in the Faculty of Humanities, University of Pretoria PRETORIA Promoter Prof.
More informationMarket comment Markkommentaar. October / Oktober 2015
Market comment Markkommentaar October / Oktober 2015 Inleiding Vanaf Januarie tot begin Oktober is sowat 10,9 miljoen sakkies meer verkoop op markte as die ooreenstemmende tydperk verlede jaar. Die gemiddelde
More informationGRAAD 12 SEPTEMBER 2012 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2
Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 PUNTE: 180 TYD: 3 uur *INFDM2* Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye. 2 INLIGTINGSTEGNOLOGIE
More informationGRAAD 9 NOVEMBER 2012 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL
Province of the EASTERN CAPE EDUCATION SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2012 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye, insluitende ʼn aanhegsel. 2 AFRIKAANS
More informationFLG 212. Examination Eksamen GENERAL INSTRUCTIONS / ALGEMENE INSTRUKSIES SPECIAL INSTRUCTIONS / SPESIALE INSTRUKSIES. Date / Datum: 5 June/Junie 2007
SCHOOL OF BIOLOGICAL SCIENCES DEPARTMENT OF PHYSIOLOGY SKOOL VIR BIOLOGIESE WETENSKAPPE DEPARTEMENT FISIOLOGIE FLG 212 Examination Eksamen Date / Datum: 5 June/Junie 2007 Time / Tyd: 90 min Internal examiner(s)
More informationThe evaluation of a new haematological cell counter, the CELL-DYN 3500, on canine leukocyte differential counts
The evaluation of a new haematological cell counter, the CELL-DYN 3500, on canine leukocyte differential counts by T Prinsloo Submitted to the Faculty of Veterinary Science, University ofpretoria, in partial
More informationModule 4. Databasisse
Module 4 Databasisse Na voltooiing van hierdie module behoort studente in staat te wees om: Die aard en doel van databasisse te begryp Onderskeid te kan tref tussen verskillende soorte databasisse Sleutelkonsepte
More informationJOHANNESBURG EAST DISTRICT
JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL Junie 2012 Moderators: Mev. A. Nell Mev. X. Desai PUNTE: 80 TYD: 2 UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 9 bladsye. Bladsy
More informationWellington Terapeutiese- en Beradingsdienste Therapeutic and Counselling Services
Wellington Terapeutiese- en Beradingsdienste Therapeutic and Counselling Services Cummingsstraat 17 WELLINGTON 7655 Tel: 021 873 3178 E-pos:welltherapy@telkomsa.net Council for Counsellors Registration
More informationSubmitted for the partial fulfilment of the requirements for the degree. Master of Arts in Social Work (with specialization field Medical Social Work)
THE PSYCHO-SOCIAL EFFECTS OF INFERTILITY ON A COUPLE: A MEDICAL SOCIAL WORK PERSPECTIVE by CHARLENE LAURENCE Submitted for the partial fulfilment of the requirements for the degree Master of Arts in Social
More information! Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye, insluitende ʼn aanhegsel.
SENIOR PHASE GRAAD 9 NOVEMBER AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL PUNTE: 100 TYD: 2 uur! Naam en Van:!!! Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye, insluitende ʼn aanhegsel. 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL
More informationDIE INVLOED VAN GRONDVERDIGTING OP DIE FOSFAATOPNAME DEUR TABAK. deur. Jasper Gestaphus Dreyer
DIE INVLOED VAN GRONDVERDIGTING OP DIE FOSFAATOPNAME DEUR TABAK deur Jasper Gestaphus Dreyer Verhandeling voorgele ter gedeeltelike nakoming van die vereistes vir die graad MSc Grondkunde In die Fakulteit
More informationOm materiaal te weef *
OpenStax-CNX module: m26144 1 Om materiaal te weef * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 TEGNOLOGIE Graad 5 TEKSTIELE
More informationDie maak van 'n kledingstuk *
OpenStax-CNX module: m24799 1 Die maak van 'n kledingstuk * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 TEGNOLOGIE 2 Graad
More informationn DOEL SONDER N PLAN IS NET N DROOM/A GOAL WITHOUT A PLAN IS JUST Dr. Ilse de Beer
n DOEL SONDER N PLAN IS NET N DROOM/A GOAL WITHOUT A PLAN IS JUST A WISH Dr. Ilse de Beer They say you are never too old to dream a new dream. Dreams are easy and they are free too. However, dreams by
More informationTHE USE OF PLAY THERAPY MEDIUMS IN A STRESS MANAGEMENT PROGRAMME WITH CORPORATE EMPLOYEES
THE USE OF PLAY THERAPY MEDIUMS IN A STRESS MANAGEMENT PROGRAMME WITH CORPORATE EMPLOYEES by Deidré Mareé Nel SUBMITTED IN PARTIAL FULFILMENT OF THE REQUIREMENTS FOR THE DEGREE DOCTOR PHILOSOPHIAE IN SOCIAL
More informationHoe om te vas en te bid
Hoe om te vas en te bid Fasting is a laudable practice, and we have reason to lament it, that it is generally neglected among Christians. ~ Matthew Henry I wonder whether we have ever fasted? I wonder
More informationSTEUN NIE OP JOU EIE INSIG NIE
STEUN NIE OP JOU EIE INSIG NIE 1 STEUN NIE OP JOU EIE INSIG NIE ` Laat ons bly staan, net n oomblik nou, vir gebed. Hoeveel hierbinne het n versoek op hulle hart, wat jy wil hê dat God iets spesiaals vir
More informationDIE ROL VAN PERSOONLIKHEID EN STRESHANTERINGSVAARDIGHEDE BY PASIeNTE MET FIBROMIALGIE SINDROOM
DIE ROL VAN PERSOONLIKHEID EN STRESHANTERINGSVAARDIGHEDE BY PASIeNTE MET FIBROMIALGIE SINDROOM deur CHARLENE ENSLIN Skripsie Voorgele ter gedeeltelike vervulling van die vereistes vir die graad Magister
More informationDie Doel van die Lewe
Die Doel van die Lewe en om die werklike doel van ons lewens te verstaan. Ongelukkig, as jy die meeste mense die vraag vra Wat is die doel van ons lewe? wat so n fundamentele en belangrike vraag is, sal
More informationAdams, J.F., (1980). Understanding adolescence: current developments in adolescent psychology. Boston: Allyn & Bacon.
102 BRONNELYS Adams, J.F., (1980). Understanding adolescence: current developments in adolescent psychology. Boston: Allyn & Bacon. Allport, G.W., (1961). Pattern and growth in personality. New York: Holt,
More informationPW Graad 5 Vierde kwartaal: Eksamen afbakening
PW Graad 5 Vierde kwartaal: Eksamen afbakening Baie belangrik: Leer die volgende vrae met hul antwoorde baie hard! Deel 1 1) Wat is n godsdienstige fees? n Godsdienstige fees vier n belangrike gebeurtenis
More informationdeur Anton Krueger en Ruan Kemp
KETJAP deur Anton Krueger en Ruan Kemp What the Sanlam judges said: "...ʼn nuwe laagtepunt in spektakelteater." "Die gevaar bestaan dat die gehoor vervreemding sal ervaar oor die aanslag op die sintuie
More informationwww.onlineexamhelp.com www.onlineexamhelp.com *2717645738* UNIVERSITY OF CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS General Certificate of Education Advanced Subsidiary Level FIRST LANGUAGE AFRIKAANS 8779/02
More informationSaamgestel deur: Ebeth Marais Webblad:
. Saamgestel deur: Ebeth Marais Webblad: www.guitar4kids.com Oulike websites waar jy liedjies gratis kan aflaai: http://singalongwith.us/ http://www.chordie.com/ http://www.ultimate-guitar.com/ lle regte
More informationFAMILIENUUS. Here gee my HOOP wat groei FEBRUARIE Want elkeen hoort in n geestelike gesin
1 FAMILIENUUS Want elkeen hoort in n geestelike gesin FEBRUARIE 2015 Here gee my HOOP wat groei NUUSBLAD van die Kleingroepe: NG Gemeente Magalieskruin 2 KLEINGROEPE: NUUS Program vir Februarie 2015: Beplan
More informationDR CARMEN SPIES & DR MARIETJIE WEAKLEY PRACTICE PHILOSOPHY REGARDING CHILDREN PATIENTS. (Afrikaans op bls 3 & 4)
DR CARMEN SPIES & DR MARIETJIE WEAKLEY PRACTICE PHILOSOPHY REGARDING CHILDREN PATIENTS DID YOU KNOW? (Afrikaans op bls 3 & 4) The younger a child is when visiting the dentist for the first time, the better.
More informationIMPROVING THE HEALTH STATUS OF WOMEN THROUGH PUBERTY RITES FOR GIRLS
RESEARCH IMPROVING THE HEALTH STATUS OF WOMEN THROUGH PUBERTY RITES FOR GIRLS Thelmah X Maluleke D Litt et Phil Department of Public Health and Centre for Youth Studies, University of Venda Correspondence:
More informationWelkom by COS 151. Introduction to Computer Science Inleiding tot Rekenaarwetenskap
Welkom by COS 151 Introduction to Computer Science Inleiding tot Rekenaarwetenskap Wat ons vir julle gaan leer Twee gedeeltes Program logika en ontwerp Hoe om goeie programme te ontwerp Pen en papier,
More informationSterkykers: n Handleiding. Saamgestel deur Marius Crous
Sterkykers: n Handleiding Saamgestel deur Marius Crous Publikasie: LAPA Uitgewers (Edms.) Bpk. Bosmanstraat 380, Pretoria Tel. (012) 401 0700 E-pos: lapa@lapa.co.za Geset in 11 op 16.5 pt Georgia Omslagontwerp
More information