Woordbou en spelling *

Similar documents
Ons mooi taal * Siyavula Uploaders

Luister, lees en punktuasie *

Drie soorte sinne in Afrikaans *

Om te ontdek hoe diere aangepas is om in hulle habitat te oorleef *

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

Hervormingssondag: Galasiërs 3:23-29

Hoe om n DS160 in te vul, en so aansoeke te doen vir jou visum:

UNIVERSITY OF CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS International General Certificate of Secondary Education

JEUG GEBEDSAAND: n Verhouding met God

DEPRESSIE101. panic attacks - inside the brain TALKING about anxiety attacks. hanteer angstigheid beter snellers vir 'n paniekaanval

Ontwerp rn maak 'n houer *

8679 AFRIKAANS LANGUAGE 8679/02 Paper 2 (Reading and Writing), maximum raw mark 70

Simmetrie. Wanneer ons n spieël voor iets sit, dan sien ons n beeld van die regte voorwerp in die spieël, soos in die prentjie.

July rd Issue

Hoe kan ek my maatjie wat kanker het help?

2. Waarheen? Outsiders toe!

Versamel inligting om algemene vrae te beantwoord *

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hoe om krag te spaar Grondslagfase (Graad 3) Opvoedersgids Huistaal, Eerste Addisionele Taal, Wiskunde, Lewensvaardighede

STRESBELEWING BY LEERDERS MET LEERINPERKINGE IN DIE INTERMEDIÊREFASE. deur MJ VAN BREDA

MUSIEK - VOKAAL. 17 Augustus 20 Augustus Voorsitter: Lorraine Kirk

To receive this information in ENGLISH, send an to Data Entry Werkers Benodig!!

Moenie bang wees vir boelies nie!

Rift Valley fever is a fever-causing viral disease that affects livestock and humans in Africa. It is most common during years of heavy rainfall.

Die tegnologiese proses *

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

IN THE SUPREME COURT OF SOUTH AFRICA. (TRANSVAAL PROVINCIAL DIVISION). THE STATE versus NELSON MANDELA AND OTHERS. - EXTRACT OF EVIDENCE -

DIE 5 VOORWAARDES VIR GEBEDSVERHORING

FACULTY OF SCIENCE FAKULTEIT NATUURWETENSKAPPE DEPARTMENT OF BOTANY AND PLANT BIOTECHNOLOGY DEPARTEMENT PLANTKUNDE EN PLANTBIOTEGNOLOGIE

STUDIEMETODES. n Paar waardevolle wenke t.o.v.: 1. Korrekte studie-omgewing. 2. Doelwitstelling. 3. Sleutelwoorde. 4.

Word n internasionaal-geregistreerde Weight Management Coach

Ek is gedoop. Dr Hennie van Wyk

Wellington Terapeutiese- en Beradingsdienste Therapeutic and Counselling Services

BELLVILLE NETBAL OEFENPROGRAM WEEK PROGRAM

UNIVERSITY OF CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS General Certificate of Education Advanced Subsidiary Level

OpenStax-CNX module: m Rockmusiek. Siyavula Uploaders

A PLAY TECHNIQUE PROGRAMME FOR AUTISTIC CHILDREN IN MIDDLE CHILDHOOD

Faculty of Natural and Agricultural Sciences / Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe. Department of Biochemistry / Departement Biochemie

Saamgestel deur: Ebeth Marais Webblad:

DIE 4 OOGMERKE VAN GEBED

GOVERNMENT GAZETTE, 19 JANUARY 2012 IMPORTANT NOTICE The Government Printing Works will not be held responsible for faxed documents not receiv

Market comment Markkommentaar. October / Oktober 2015

Appendix A: Letter to Head of the Pretoria Cochlear Implant Program

SILLABUS / SYLLABUS AA KLAVIER / PIANO

DIE MARSHMALLOW TOETS EN JOU GELUK

AFRIKAANSE TEKS vir. ʼn produksie gemik as teenvoeter vir. Geweld teen Vroue DIE ELMBOOG LIG DIE HAND

! Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye, insluitende ʼn aanhegsel.

Was dlt omdat julle vir hulle die klerasie vervoer het? ---Bulle klaasie was by ons gewees.

The evaluation of a new haematological cell counter, the CELL-DYN 3500, on canine leukocyte differential counts

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

WEEK PROGRAM WEEK MAN DINS WOENS DON VRY SAT SON SPOED FIKSHEID 1 GYM SESSIE 3 GYM SESSIE 7 SPOED FIKSHEID 2 SPOED FIKSHEID 3 GYM SESSIE 11

Die maak van 'n kledingstuk *

DEPARTMENT OF INDUSTRIAL PSYCHOLOGY AND PEOPLE MANAGEMENT NOVEMBER EXAM 2014 MS N MORTON

Reis saam! motorfi ets bus ambulans

t BABBELTJE Vakansie in Holland Only where children gather is there any real chance of fun Mingon McLaughlin

DEPARTMENT OF BIOCHEMISTRY / TIME / TYD: 90 MIN DEPARTEMENT BIOCHEMIE BCM 255 MARKS / PUNTE: 85

Allegretto Provincial Eisteddfod Syllabus 2018

I declare that the thesis, which I hereby submit for the degree Ph.D. at the University of Pretoria, is my own work and has not previously been

In voeling. John Ackerman

Om materiaal te weef *

rivier Rivier ek is jammer~---deurgegaan. Goed, binne in Lesotho waar is jy toe heen?---ons het 'n 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

*Gebaseer op die Nasionale Kanker Register Leeftyd risiko vir prostaatkanker 1:27. testikulêrekanker 1: peniskanker 1:1 114

KYNOBUFF IN CASE OF POISONING PLEASE PHONE / IN GEVAL VAN VERGIFTIGING SKAKEL l Netto Volume

ADDENDUM II Education material strengthening the Musical Play

n DOEL SONDER N PLAN IS NET N DROOM/A GOAL WITHOUT A PLAN IS JUST Dr. Ilse de Beer

Jaar. CHOOSE to HEAR KIES OM TE HOOR

DR CARMEN SPIES & DR MARIETJIE WEAKLEY PRACTICE PHILOSOPHY REGARDING CHILDREN PATIENTS. (Afrikaans op bls 3 & 4)

Groete van Precept Ministries Ons is so bly dat jy gekies het om God se Woord te bestudeer. Daar wag n ryk tyd op jou, waartydens jy sal leer van

Huntington Disease. Algemene Inligting. Neurogenetic Clinic, Groote Schuur Hospital. Division of Human Genetics, University of Cape Town

Kind regards, The News Team. Katharina and Nicola Steele visited Namibia. Just look at the interesting giant seed pod in Nicola s hand!

Module 4. Databasisse

02 ]uister jy na ander mense se idees? Bylaag 1.1

WENKE & RIGLYNE. om jou finansiële opvoeding te verbeter

As mens nie droom nie lewe jy nie. Omdat ons in n almagtige

nie. Ek het eintlik baie sleg hieroor gevoel.

Faith soldiers. Grenslyn 2016 (B) God se soldate ///////////////////////////

[Basiese inligting rondom paniek en angs soos opgeneem in DSM-5 (The Diagnostic and Statistical Manual of Mental Disorders, Fifth Edition (DSM-5)]

PW Graad 5 Vierde kwartaal: Eksamen afbakening

LES 2. Fokus: Die klank van musiek en musiekinstrumente in taalvorm. Nota: Blootstelling aan musikale klanke in digkuns en ander inligtingsbronne.

A NARRATIVE EXPOSITION OF SERIAL MURDER IN SOUTH AFRICA BRIN ALLAN HODGSKISS SUBMITTED IN PARTIAL FULFILMENT OF THE REQUIREMENTS FOR THE DEGREE

CHAPTER 4 DATA ANALYSIS, INTERPRETATION OF FINDINGS AND LITERATURE CONTROL

Stap 1. Laai die Trusted-QSL-Programme Af

Die Doel van die Lewe

SAVF het op die 19de Oktober jaar oud geword. Op hierdie dag tydens die driejaarlikse Kongres het SAVF geskiedenis gemaak:

JY MOET WEER GEBORE WOR D

Droom - Glo - Doen. Daar is weer vanjaar gelyklopend 2 ander feeste in die Oos-Kaap ( Jeffereysbaai) en Gauteng ( Heidelberg).

53491 Desert Chameleons S E

DIE ROL VAN PERSOONLIKHEID EN STRESHANTERINGSVAARDIGHEDE BY PASIeNTE MET FIBROMIALGIE SINDROOM

University of Pretoria EXERCISE PRACTICES, DIETARY HABITS WITH TYPE... I DIABETES YVONNE PAUL

THE DEVELOPMENT AND EVALUATION A HEALTH-RELATED FOTONOVELA ABOUT TIK USE IN THE W-CAPE AND N-CAPE

DG s Ramblings. Newsletter of District Governor Lance Maytham September Edition 3

LUSERN BOME. Lusern bome en veldbrande

NKR Standaard: 3. ES No:8970. Naam:... Maatskappy:... Kommoditeit:... Datum:...

Adams, J.F., (1980). Understanding adolescence: current developments in adolescent psychology. Boston: Allyn & Bacon.

FAMILIENUUS. Here gee my HOOP wat groei FEBRUARIE Want elkeen hoort in n geestelike gesin

Sterkykers: n Handleiding. Saamgestel deur Marius Crous

Die Tekkie Die Nuusbrief van Vaal Atletiekklub. The Tekkie The Newsletter of Vaal Athletic Club. September 2015 EDITORS WORD.

Transcription:

OpenStax-CNX module: m26418 1 Woordbou en spelling * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL 2 GRAAD 4 3 DORP TOE 4 Module 24 5 WOORDBOU EN SPELLING 5.1 Aktiwiteit 1 5.2 Om alledaagse woorde met enkel- en dubbelvokale korrek te spel [LU 6.1.2] WOORDBOU EN SPELLING Woorde met twee medeklinkers aan die begin: Werk in groepe en skryf op ongedrukte koerantpapier (soveel as wat julle kan) woorde wat met die volgende begin (verdeel die klanke tussen jul groepe sodat elke groepie se klanke verskil): bl- br- dr- dw- - fr- gl- gr- kl- kr- kw- pl- pr- sk- sl- sm- sn- sp- st- sw- tr- tw- vl- vr- Voltooi die woorde sodat dit in die sin pas. Ons koop bl............... by die bloemiste. (owers) Die kinders is altyd bl..... as Moeder dorp toe gaan, want dan kry hulle elkeen `n bl................ koeldrank. (pleased, tin) In ons dorp is daar `n br.............. oor die rivier. (bridge) Ons dr............. `n pienk br............melk by die restaurant. (milkshake) Aan die begin van die jaar koop die ouers die kinders se skooldr........ by die kl........winkel. (uniform) Ouboet is lief om by die sportwinkels rond te dw........... (wander) Die musikant staan op die hoek van die str......... en speel op sy............ (street, ute) By die tr.............dierwinkel is `n fr................ klein hondjie. (pet, cute) Pappa moet `n gl................lamp vir die leeslamp gaan koop. (bulb) Ons gr.......... al die mense wat ons in die dorp raakloop. (greet) Die kassiere gee vir ons kl.................as ons vir ons kr.......................... betaal. (change, groceries) Moeder koop vir ons potloodkr.................... waarmee ons kan teken. * Version 1.1: Jul 1, 2009 11:04 am -0500 http://creativecommons.org/licenses/by/3.0/

OpenStax-CNX module: m26418 2 (pencil crayons) Die kw........... winkelier jaag die st........... kinders uit die winkel. (stern, naughty) Die melkery kr............... hul melk van die pl............... (to get, farm) By die winkelsentrum is daar baie eetpl.................. (places to eat) Die artikels se pr.................... is baie hoog. (prices) Die kinders geniet hulself by die pr.................... (fun park) Mamma het vir haar kinders sk............sk............... gekoop. (school shoes) Ek het so baie kruideniersware gekoop dat die sak sk................. (to tear) Die meeste besighede sl............... om sesuur. (closes) Die kinders sm................. hul ouers om bioskoop toe te gaan. Die sm..................... staan en verkoop hul vr................. en gr................ op die hoeke van die strate. (hawkers, fruit, vegetables) Ons koop lekkers by die sn.......................... (tuck shop) Ons sp................ ons geld by die bank, want ons sal sp................. wees as ons dit sp...................... (save, sorry, spend) Die dogtertjie st................ na al die mooi goed wat tydens Kerstyd uitgest............ word. (to stare, exhibited) Ons dr....... die sw.................. sakke motor toe. (to carry, heavy) Ouma het wol gekoop om vir my `n woltr............... te br............... (jersey, to knit) Die tw............... mense het oor `n pr............. getw.................. (two, price, to quarrel ) Jy kan vl................... by die sl............................ koop. (meat, butchery) Mamma gaan vr................. op `n Saterdag dorp toe om haar inkopies te doen. (early) 5.3 Aktiwiteit 2 5.4 Om tabelle korrek te lees [LU 3.3.4] 5.5 Om dinge te klassiseer en goeie sinne daaruit te maak [LU 5.2.3] EK KOOP (Sinsbou) Nou dat ons weet watter artikels by 'n bepaalde besigheid of winkel hoort, gaan ons sinne maak. Pas die volgende sinsdele by mekaar om goeie sinne te vorm. Neem beurte in julle groepe om die sinne te lees. Ek koop vleis by die bakkery. medisyne troeteldierwinkel. seëls boekwinkel. kruideniersware slaghuis. skryfbehoeftes kafee. goudvissies apteek. roomys poskantoor. broodrolletjies supermark. Table 1

OpenStax-CNX module: m26418 3 5.6 Aktiwiteit 3 5.7 Om meer leestekens te gebruik [LU 4.5.3, 6.2.14] Beantwoord die volgende vrae en skryf die antwoorde in volsinne soos julle reeds geoefen het. Onthou om jou sinne met `n hooetter te begin en om `n punt aan die einde te sit. (i) Wat koop jy by die skoenwinkel? (ii) Waar koop jy meubels? (iii) Wat koop jy as jy groentemark toe gaan? (iv) Waar pos jy briewe? (v) Waarheen gaan jy as jy medisyne moet koop? 5.8 Aktiwiteit 4 5.9 Om taal te leer deur `n taalspeletjie te speel [LU 2.4.4] HELP MY ('n Mondelinge speletjie met vrae wat gevra word)

OpenStax-CNX module: m26418 4 Figure 1 (a) Verdeel die klas in twee groepe (A en B). (b) Plak 'n naam van 'n winkel agter op die rug van elke leerder in groep A. (c) Hierdie leerders mag nie weet wat agter op hul rûe geskryf staan nie. (d) Alle leerders beweeg nou in die klaskamer of op die speelgrond. Groep A se leerders stel vrae aan die ander groep se leerders om uit te vind watter winkel hulle voorstel. (e) Die leerders wat uitgevra word, mag alleenlik JA of NEE antwoord. (Daar moet dus gewaak word teen dubbel vrae.) Byvoorbeeld: Agter op Gabby se rug staan KAFEE. Gabby vra vir Anton: "Kan jy seëls by my koop?" Anton antwoord: "Nee". Gabby vra vir Tommy: "Kan jy klere by my koop?" Tommy antwoord: "Nee". (f) Sodra 'n leerder weet watter winkel hy of sy voorstel, gaan hy/sy sit. (g) Kyk wie kan die beste vrae stel. (h) Die groepe ruil om en doen dieselfde aktiwiteit.

OpenStax-CNX module: m26418 5 6 Assessering 7 LEERUITKOMS 2: PRAAT Die leerder is in staat om vrymoedig en doeltreend in gesproke taal binne `n wye verskeidenheid situasies te kommunikeer. 7.1 Assesseringstandaard 2.4 die addisionele taal op `n kreatiewe wyse gebruik: speel `n speletjie wat taal betrek. 8 LEERUITKOMS 3: LEES EN KYK Die leerder is in staat om vir inligting en genot te lees en te kyk en krities op die estetiese, kulturele en emosionele waardes in tekste te reageer. 8.1 Assesseringstandaard 3.3 vir inligting lees: 3.3.4 diagramme, graeke en tabelle lees (soos `n stamboom). 9 LEERUITKOMS 4: SKRYF Die leerder is in staat om verskillende soorte feitelike en verbeeldingstekste vir `n wye verskeidenheid doeleindes te skryf. 9.1 Assesseringstandaard 4.5 ontwikkelende kennis gebruik van taalstruktuur en gebruik: 4.5.3 begin om `n groter verskeidenheid leestekens te gebruik. 10 LEERUITKOMS 5: DINK EN REDENEER Die leerder is in staat om taal vir dink en redeneer te gebruik en inligting vir leer te verkry, verwerk en gebruik. 10.1 Assesseringstandaard 5.2 taal gebruik om te dink: 5.2.3 dinge klassiseer (soos verskillende soorte voertuie) volgens bepaalde kriteria (soos die funksie en kapasiteit daarvan). 11 LEERUITKOMS 6: TAALSTRUKTUUR EN GEBRUIK Die leerder ken en is in staat om die klanke, woordeskat en grammatika van die taal te gebruik om tekste te skep en te interpreteer.

OpenStax-CNX module: m26418 6 11.1 Assesseringstandaard 6.1 bekende woorde korrek spel: 6.1.2 alledaagse woorde met enkel- en dubbelvokale en konsonante (soos: boom/bome, blom/blomme); 6.2 verskillende eenvoudige taalvorme en sinstrukture gebruik om mondelings en skriftelik te kommunikeer: 6.2.14 hooetters en leestekens (punt, komma, vraagteken, uitroepteken). 12 Memorandum Aktiwiteit 1 blomme bly blikkie brug drink, bruis skooldrag, klere dwaal soldaat, uit troetel, fraai gloei groet kleingeld, kruideniersware potloodkryt kwaai, stout kry, plaas eetplekke pryse pretpark skool, skoene, skeur sluit smeek smouse, vrugte, groente snoepie spaar, spyt, spandeer staar, uitgestal dra, swaar woltrui, brei twee, prys, getwis vleis, slaghuise vroeg 12.1 Aktiwiteit 2 vleis slaghuis medisyne apteek seëls poskantoor kruideniersware supermark skryfbehoeftes boekwinkel goudvissies troeteldierwinkel roomys kafee

OpenStax-CNX module: m26418 7 broodrolletjies bakkery Aktiwiteit 3 (i) Ek koop skoene by die skoenwinkel. (ii) Ek koop meubels by die meubelwinkel. (iii) Ek koop groente as ek na die groentemark toe gaan. (iv) Ek pos briewe by die poskantoor. (v) Ek gaan na die apteek toe as ek medisyne moet koop.