Luister, lees en punktuasie *

Similar documents
Ons mooi taal * Siyavula Uploaders

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

Om te ontdek hoe diere aangepas is om in hulle habitat te oorleef *

UNIVERSITY OF CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS International General Certificate of Secondary Education

JEUG GEBEDSAAND: n Verhouding met God

Simmetrie. Wanneer ons n spieël voor iets sit, dan sien ons n beeld van die regte voorwerp in die spieël, soos in die prentjie.

DEPRESSIE101. panic attacks - inside the brain TALKING about anxiety attacks. hanteer angstigheid beter snellers vir 'n paniekaanval

Hoe om n DS160 in te vul, en so aansoeke te doen vir jou visum:

Hervormingssondag: Galasiërs 3:23-29

Drie soorte sinne in Afrikaans *

Woordbou en spelling *

DIE 5 VOORWAARDES VIR GEBEDSVERHORING

Hoe kan ek my maatjie wat kanker het help?

Ontwerp rn maak 'n houer *

July rd Issue

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Moenie bang wees vir boelies nie!

MUSIEK - VOKAAL. 17 Augustus 20 Augustus Voorsitter: Lorraine Kirk

8679 AFRIKAANS LANGUAGE 8679/02 Paper 2 (Reading and Writing), maximum raw mark 70

Hoe om krag te spaar Grondslagfase (Graad 3) Opvoedersgids Huistaal, Eerste Addisionele Taal, Wiskunde, Lewensvaardighede

DIE 4 OOGMERKE VAN GEBED

STRESBELEWING BY LEERDERS MET LEERINPERKINGE IN DIE INTERMEDIÊREFASE. deur MJ VAN BREDA

IN THE SUPREME COURT OF SOUTH AFRICA. (TRANSVAAL PROVINCIAL DIVISION). THE STATE versus NELSON MANDELA AND OTHERS. - EXTRACT OF EVIDENCE -

2. Waarheen? Outsiders toe!

DIE MARSHMALLOW TOETS EN JOU GELUK

Ek is gedoop. Dr Hennie van Wyk

To receive this information in ENGLISH, send an to Data Entry Werkers Benodig!!

Rift Valley fever is a fever-causing viral disease that affects livestock and humans in Africa. It is most common during years of heavy rainfall.

STUDIEMETODES. n Paar waardevolle wenke t.o.v.: 1. Korrekte studie-omgewing. 2. Doelwitstelling. 3. Sleutelwoorde. 4.

Versamel inligting om algemene vrae te beantwoord *

Was dlt omdat julle vir hulle die klerasie vervoer het? ---Bulle klaasie was by ons gewees.

UNIVERSITY OF CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS General Certificate of Education Advanced Subsidiary Level

nie. Ek het eintlik baie sleg hieroor gevoel.

FACULTY OF SCIENCE FAKULTEIT NATUURWETENSKAPPE DEPARTMENT OF BOTANY AND PLANT BIOTECHNOLOGY DEPARTEMENT PLANTKUNDE EN PLANTBIOTEGNOLOGIE

Faith soldiers. Grenslyn 2016 (B) God se soldate ///////////////////////////

As mens nie droom nie lewe jy nie. Omdat ons in n almagtige

rivier Rivier ek is jammer~---deurgegaan. Goed, binne in Lesotho waar is jy toe heen?---ons het 'n 10

CHAPTER 4 DATA ANALYSIS, INTERPRETATION OF FINDINGS AND LITERATURE CONTROL

Huntington Disease. Algemene Inligting. Neurogenetic Clinic, Groote Schuur Hospital. Division of Human Genetics, University of Cape Town

SILLABUS / SYLLABUS AA KLAVIER / PIANO

02 ]uister jy na ander mense se idees? Bylaag 1.1

KYNOBUFF IN CASE OF POISONING PLEASE PHONE / IN GEVAL VAN VERGIFTIGING SKAKEL l Netto Volume

Die Doel van die Lewe

0548 SECOND LANGUAGE AFRIKAANS 0548/02 Paper 2 (Listening), maximum raw mark 30

Wellington Terapeutiese- en Beradingsdienste Therapeutic and Counselling Services

Saamgestel deur: Ebeth Marais Webblad:

STEUN NIE OP JOU EIE INSIG NIE

JY MOET WEER GEBORE WOR D

[Basiese inligting rondom paniek en angs soos opgeneem in DSM-5 (The Diagnostic and Statistical Manual of Mental Disorders, Fifth Edition (DSM-5)]

WEEK PROGRAM WEEK MAN DINS WOENS DON VRY SAT SON SPOED FIKSHEID 1 GYM SESSIE 3 GYM SESSIE 7 SPOED FIKSHEID 2 SPOED FIKSHEID 3 GYM SESSIE 11

Groete van Precept Ministries Ons is so bly dat jy gekies het om God se Woord te bestudeer. Daar wag n ryk tyd op jou, waartydens jy sal leer van

Om materiaal te weef *

GOVERNMENT GAZETTE, 19 JANUARY 2012 IMPORTANT NOTICE The Government Printing Works will not be held responsible for faxed documents not receiv

Word n internasionaal-geregistreerde Weight Management Coach

LES 2. Fokus: Die klank van musiek en musiekinstrumente in taalvorm. Nota: Blootstelling aan musikale klanke in digkuns en ander inligtingsbronne.

Allegretto Provincial Eisteddfod Syllabus 2018

BELLVILLE NETBAL OEFENPROGRAM WEEK PROGRAM

THE DEVELOPMENT AND EVALUATION A HEALTH-RELATED FOTONOVELA ABOUT TIK USE IN THE W-CAPE AND N-CAPE

Die tegnologiese proses *

Sterkykers: n Handleiding. Saamgestel deur Marius Crous

Appendix A: Letter to Head of the Pretoria Cochlear Implant Program

In voeling. John Ackerman

*Gebaseer op die Nasionale Kanker Register Leeftyd risiko vir prostaatkanker 1:27. testikulêrekanker 1: peniskanker 1:1 114

PW Graad 5 Vierde kwartaal: Eksamen afbakening

( TRANSVAAL PROVI8QIAI DIVISION).

A PLAY TECHNIQUE PROGRAMME FOR AUTISTIC CHILDREN IN MIDDLE CHILDHOOD

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Sitrus Snoei. 3 Snoei Praktyke. Leergids. Kopiereg. Posbus 461, Hillcrest, 3650 (031)

deur Anton Krueger en Ruan Kemp

STUDIEVELD B LAAT ONS GAAN LES 1

Faculty of Natural and Agricultural Sciences / Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe. Department of Biochemistry / Departement Biochemie

A NARRATIVE EXPOSITION OF SERIAL MURDER IN SOUTH AFRICA BRIN ALLAN HODGSKISS SUBMITTED IN PARTIAL FULFILMENT OF THE REQUIREMENTS FOR THE DEGREE

OpenStax-CNX module: m Rockmusiek. Siyavula Uploaders

Reis saam! motorfi ets bus ambulans

Adams, J.F., (1980). Understanding adolescence: current developments in adolescent psychology. Boston: Allyn & Bacon.

The evaluation of a new haematological cell counter, the CELL-DYN 3500, on canine leukocyte differential counts

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

AFRIKAANSE TEKS vir. ʼn produksie gemik as teenvoeter vir. Geweld teen Vroue DIE ELMBOOG LIG DIE HAND

GRAAD 12 SEPTEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V1

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE

Market comment Markkommentaar. October / Oktober 2015

ESTER VILJOEN: Christine Basson RUFUS: Johann van Heerden GREGORY: Marthinus Basson SANDRA: Lynne Maree

n DOEL SONDER N PLAN IS NET N DROOM/A GOAL WITHOUT A PLAN IS JUST Dr. Ilse de Beer

OPSIES WANNEER JY DIE AFTREEFONDS VERLAAT UMBRELLA FUNDS

Die maak van 'n kledingstuk *

Jaar. CHOOSE to HEAR KIES OM TE HOOR

NKR Standaard: 3. ES No:8970. Naam:... Maatskappy:... Kommoditeit:... Datum:...

APPROVED PACKAGE INSERT FOR INGELVAC MYCOFLEX

1 st edition NEWSLETTER 2017

SAVF het op die 19de Oktober jaar oud geword. Op hierdie dag tydens die driejaarlikse Kongres het SAVF geskiedenis gemaak:

! Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye, insluitende ʼn aanhegsel.

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

FAMILIENUUS. Here gee my HOOP wat groei FEBRUARIE Want elkeen hoort in n geestelike gesin

I declare that the thesis, which I hereby submit for the degree Ph.D. at the University of Pretoria, is my own work and has not previously been

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 DANSSTUDIES

KAMMANUUS KAMMANUUS KAMMANUUS KAMMANUUS

DR CARMEN SPIES & DR MARIETJIE WEAKLEY PRACTICE PHILOSOPHY REGARDING CHILDREN PATIENTS. (Afrikaans op bls 3 & 4)

The human impersonal pronoun in Afrikaans vs European West Germanic

Transcription:

OpenStax-CNX module: m25762 1 Luister, lees en punktuasie * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 AFRIKAANS HUISTAAL Graad 4 Module 5 LUISTER, LEES EN PUNKTUASIE Ek wens ek... Daar is baie wense wat jy op die stippellyn kan invul. Dalk wens jy jy kan êrens heen reis of miskien is daar iemand wat jy graag wil ontmoet. Andersins wil jy dalk baie geld hê of op 'n ander plek gaan bly. Jy wens moontlik ook dat jy baie beroemd is of iemand anders kan wees. Ons gaan in modules 5 tot 9 allerhande wense wens. Gee jou verbeelding vrye teuels! * Version 1.1: Jun 21, 2009 9:23 am -0500 http://creativecommons.org/licenses/by/3.0/

OpenStax-CNX module: m25762 2 Figure 1 Aktiwiteit 1 Om antwoorde uit die inhoud van `n gedig af te lei [LU 1.2] 1. Luister aandagtig na die gediggie wat jou leerkrag vir jou voorlees. Kies dan die regte feite uit elke sin. Maak `n [U+F034] in die korrekte blokkie. Wat ek wil wees

OpenStax-CNX module: m25762 3 Ek wil so graag `n dokter wees dan word almal gou gesond of was ek nou `n reisiger dan reis ek orals rond. Of anders wil ek koning wees van `n groot en magtig land dan heers ek oor my koninkryk met wysheid en verstand. `n Meester wil ek ook graag wees dan sou ek kinders leer - is ek in `n slegte bui - om my nie te tempteer! Dan dink ek soms `n olifant of anders `n malmokkie! `n Tier is darem mooi, weet jy? Of anders `n toktokkie! Maar kon ek al die dinge wees dan sê hul: Hy is gek! Dus as ek alles reg oordink dan bly ek liewers ek! Henriette Pienaar 1.1 Die persoon wat jou gou met medisyne gesond kan maak, is `n... 1.2 `n Koning moet... 1.3 `n Moderne woord vir `n meester is `n... 1.4 Hierdie kind dink diere is mooi. Watter dier uit hierdie lysie is nie in die gediggie genoem nie? verpleeg-ster genees-heer tandarts slim wees ryk wees lank en sterk wees onder-wyser predikant boer olifant toktokkie beer continued on next page

OpenStax-CNX module: m25762 4 1.5 Is die kind wat hier praat... `n seun of `n dogter? Table 1 Ek wens ek kon op `n ruimtereis gaan.heel eerste wil ek gaan land op die maan.daarna sal ek reis na `n ander planeet,soos Jupiter, Mars, dalk Venus, wie weet? Lees nou die volgende leesstuk aandagtig deur en beantwoord die vrae. EK WENS EK WAS 'N RUIMTEREISIGER. Het jy ook al saans na die maan en sterre gekyk en gewens jy kan op 'n ruimtereis gaan? Dalk wens jy dat jy op die maan kan gaan land, of op 'n ster. Ek wonder of jy geweet het dat die sterre eintlik planete is en dat die son ook 'n ster is. Daar is egter nog miljoene sterre wat ons nie eens met 'n teleskoop kan waarneem nie omdat hulle te ver van die aarde af is. Die son is soos 'n groot bol vuur en straal lig en warmte uit. Die son is ook geweldig groot, maar lyk klein omdat hy miljoene kilometer ver van die aarde af is. Die aarde is 'n planeet wat om die son draai of wentel. Dit neem die aarde 'n hele jaar om een keer om die son te wentel. Daar is nog agt ander planete wat ook om die son wentel, waarvan Venus en Jupiter twee is. Daar is al baie bemande en onbemande ruimtetuie die ruimte in gelanseer. Wetenskaplikes kom op hierdie manier meer te wete van ander planete en probeer so vasstel of daar enige tekens van lewe op hulle is. Aktiwiteit 2 Om voorspellings en aeidings uit gelese teks te maak [LU 3.1.1] (a) Beantwoord nou die volgende vrae: (i) Waarvoor dink jy word 'n teleskoop gebruik? (i) Wat dink jy sou met ons gebeur het as die aarde nader aan die son was? Gee 'n rede vir jou antwoord. (2) (i) Hoeveel jaar sal dit vir die aarde neem om twee maal om die son te wentel? (a) Omkring die regte antwoord. Daar is ( 8 ; 9 ; 10 ) planete wat om die son wentel. (a) Hoekom word Jupiter met 'n hooetter geskryf?

OpenStax-CNX module: m25762 5...... (a) Watter woord sê vir ons dat daar mense aan boord van die ruimtetuig was?...... (a) Wat is die betekenis van die woord lanseer?...... (a) Waarom sal Neil Armstrong vir altyd 'n beroemde man wees?......... (2) Totaal: 10 Aktiwiteit 3 Om hooetters en punktuasie korrek te gebruik [LU 6.2.10]

OpenStax-CNX module: m25762 6 1 Ai, ek wens ek kon hierdie paragraaf verstaan!dink jy nie dit sou meer sin maak as jy die regte hooetters en leestekens invul nie?kom, probeer, sê my vriendelike onderwyser. Figure 2 (a) dit was `n geskiedkundige gebeurtenis toe die amerikaners hul eerste, bemande ruimtetuig maan toe lanseer het sy naam was die apollo II. Op 21 julie 1969 het die heel eerste mens, neil armstrong, sy eerste treë op die maan gegee. Ai sal ek ook eendag so-iets kan doen vra theuns smit. Hoekom nie vra sy ma. `n suid-afrikaner, Mark Shuttleworth, wat in durbanville naby kaapstad woon, is juis nou besig om hom vir sy eerste ruimtereis voor te berei. (20 x ½ = 10) Assessering LEERUITKOMS 1: LUISTERDie leerder is in staat om vir inligting en genot te luister en gepas en krities binne `n wye verskeidenheid situasies te reageer. 1.1 Assesseringstandaard Dis duidelik wanneer die leerder: 1.2 die sentrale idee en spesieke besonderhede van die teks bespreek en dit in verband bring met eie ervaring.

OpenStax-CNX module: m25762 7 1.2 LEERUITKOMS 3: LEES EN KYK Die leerder is in staat om vir inligting en genot te lees en te kyk en krities op die estetiese, kulturele en emosionele waardes in tekste te reageer. 1.2.1 Assesseringstandaard Dis duidelik wanneer die leerder: 3.1 `n verskeidenheid ksie- en nie-ksie-tekste vir verskillende doeleindes lees (soos gedigte, stories, mites, brosjures, naslaanboeke en handboeke): onafhanklik lees deur `n verskeidenheid lees- en begripstrategieë gepas vir verskillende doeleindes te gebruik. vir spesieke besonderhede soeklees; voorspellings maak deur kontekstuele leidrade te gebruik om betekenis vas te stel en aeidings maak. 1.3 LEERUITKOMS 6: TAALSTRUKTUUR EN GEBRUIK Die leerder ken en is in staat om die klanke, woordeskat en grammatika van die taal te gebruik om tekste te skep en te interpreteer 1.3.1 Assesseringstandaard Dis duidelik wanneer die leerder: 6.2 met sinne werk: hooetters en punktuasie korrek gebruik: punt, komma, vraagteken, uitroep, aanhalingstekens. Memorandum EK WENS EK... Aktiwiteit 1 1.1 geneesheer 1.2 slim wees 1.3 onderwyser (leerkrag) 1.4 leeu 1.5 seun Aktiwiteit 2 (a) (i) Om na die sterre te kyk. (ii) Dit sou baie warm wees; ons sou seer brand; plante verskroei. (iii) 2 jaar (b) 9 (c) Dit is `n eienaam / naam van `n planeet. (d) bemande (e) Om in die lug opgeskiet te word. (f) Hy was die eerste mens wat op die oppervlakte van die maan geloop het. Aktiwiteit 3 Dit was `n geskiedkundige gebeurtenis toe die Amerikaners hul eerste bemande ruimtetuig maan toe lanseer het. Sy naam was die Apollo II. Op 21 Julie 1969 het die heel eerste mens, Niel Armstrong, sy eerste tree op die maan gegee. Ai, sal ek ook eendag so-iets kan doen? vra Theuns Smit. Hoekom nie? vra sy ma. `n Suid-Afrikaner, Mark Shuttleworth, wat in Durbanville, naby Kaapstad woon, is juis nou besig om hom vir sy eerste ruimtereis voor te berei.