Om te ontdek hoe diere aangepas is om in hulle habitat te oorleef *

Similar documents
Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

Ons mooi taal * Siyavula Uploaders

DEPRESSIE101. panic attacks - inside the brain TALKING about anxiety attacks. hanteer angstigheid beter snellers vir 'n paniekaanval

Simmetrie. Wanneer ons n spieël voor iets sit, dan sien ons n beeld van die regte voorwerp in die spieël, soos in die prentjie.

Hoe om n DS160 in te vul, en so aansoeke te doen vir jou visum:

Hervormingssondag: Galasiërs 3:23-29

Luister, lees en punktuasie *

JEUG GEBEDSAAND: n Verhouding met God

UNIVERSITY OF CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS International General Certificate of Secondary Education

STRESBELEWING BY LEERDERS MET LEERINPERKINGE IN DIE INTERMEDIÊREFASE. deur MJ VAN BREDA

FACULTY OF SCIENCE FAKULTEIT NATUURWETENSKAPPE DEPARTMENT OF BOTANY AND PLANT BIOTECHNOLOGY DEPARTEMENT PLANTKUNDE EN PLANTBIOTEGNOLOGIE

Ontwerp rn maak 'n houer *

8679 AFRIKAANS LANGUAGE 8679/02 Paper 2 (Reading and Writing), maximum raw mark 70

MUSIEK - VOKAAL. 17 Augustus 20 Augustus Voorsitter: Lorraine Kirk

Hoe kan ek my maatjie wat kanker het help?

To receive this information in ENGLISH, send an to Data Entry Werkers Benodig!!

2. Waarheen? Outsiders toe!

July rd Issue

Ek is gedoop. Dr Hennie van Wyk

Die tegnologiese proses *

Versamel inligting om algemene vrae te beantwoord *

Wellington Terapeutiese- en Beradingsdienste Therapeutic and Counselling Services

A PLAY TECHNIQUE PROGRAMME FOR AUTISTIC CHILDREN IN MIDDLE CHILDHOOD

DIE 5 VOORWAARDES VIR GEBEDSVERHORING

Woordbou en spelling *

IN THE SUPREME COURT OF SOUTH AFRICA. (TRANSVAAL PROVINCIAL DIVISION). THE STATE versus NELSON MANDELA AND OTHERS. - EXTRACT OF EVIDENCE -

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

STUDIEMETODES. n Paar waardevolle wenke t.o.v.: 1. Korrekte studie-omgewing. 2. Doelwitstelling. 3. Sleutelwoorde. 4.

DIE MARSHMALLOW TOETS EN JOU GELUK

The evaluation of a new haematological cell counter, the CELL-DYN 3500, on canine leukocyte differential counts

SILLABUS / SYLLABUS AA KLAVIER / PIANO

02 ]uister jy na ander mense se idees? Bylaag 1.1

DIE 4 OOGMERKE VAN GEBED

Saamgestel deur: Ebeth Marais Webblad:

KYNOBUFF IN CASE OF POISONING PLEASE PHONE / IN GEVAL VAN VERGIFTIGING SKAKEL l Netto Volume

Hoe om krag te spaar Grondslagfase (Graad 3) Opvoedersgids Huistaal, Eerste Addisionele Taal, Wiskunde, Lewensvaardighede

As mens nie droom nie lewe jy nie. Omdat ons in n almagtige

Faith soldiers. Grenslyn 2016 (B) God se soldate ///////////////////////////

Om materiaal te weef *

Adams, J.F., (1980). Understanding adolescence: current developments in adolescent psychology. Boston: Allyn & Bacon.

Rift Valley fever is a fever-causing viral disease that affects livestock and humans in Africa. It is most common during years of heavy rainfall.

Huntington Disease. Algemene Inligting. Neurogenetic Clinic, Groote Schuur Hospital. Division of Human Genetics, University of Cape Town

Was dlt omdat julle vir hulle die klerasie vervoer het? ---Bulle klaasie was by ons gewees.

Die Doel van die Lewe

Drie soorte sinne in Afrikaans *

Hoe om te vas en te bid

Die maak van 'n kledingstuk *

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 DANSSTUDIES

rivier Rivier ek is jammer~---deurgegaan. Goed, binne in Lesotho waar is jy toe heen?---ons het 'n 10

n DOEL SONDER N PLAN IS NET N DROOM/A GOAL WITHOUT A PLAN IS JUST Dr. Ilse de Beer

SAVF het op die 19de Oktober jaar oud geword. Op hierdie dag tydens die driejaarlikse Kongres het SAVF geskiedenis gemaak:

FAMILIENUUS. Here gee my HOOP wat groei FEBRUARIE Want elkeen hoort in n geestelike gesin

STEUN NIE OP JOU EIE INSIG NIE

Word n internasionaal-geregistreerde Weight Management Coach

WEEK PROGRAM WEEK MAN DINS WOENS DON VRY SAT SON SPOED FIKSHEID 1 GYM SESSIE 3 GYM SESSIE 7 SPOED FIKSHEID 2 SPOED FIKSHEID 3 GYM SESSIE 11

UNIVERSITY OF CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS General Certificate of Education Advanced Subsidiary Level

OpenStax-CNX module: m Rockmusiek. Siyavula Uploaders

Module 4. Databasisse

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

In voeling. John Ackerman

*Gebaseer op die Nasionale Kanker Register Leeftyd risiko vir prostaatkanker 1:27. testikulêrekanker 1: peniskanker 1:1 114

Faculty of Natural and Agricultural Sciences / Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe. Department of Biochemistry / Departement Biochemie

in 2017 gebeur? Wat het met aartappels op die varsproduktemarkte Pieter van Zyl en Laryssa van der Merwe, Aartappels Suid-Afrika

Groete van Precept Ministries Ons is so bly dat jy gekies het om God se Woord te bestudeer. Daar wag n ryk tyd op jou, waartydens jy sal leer van

PW Graad 5 Vierde kwartaal: Eksamen afbakening

Market comment Markkommentaar. October / Oktober 2015

A NARRATIVE EXPOSITION OF SERIAL MURDER IN SOUTH AFRICA BRIN ALLAN HODGSKISS SUBMITTED IN PARTIAL FULFILMENT OF THE REQUIREMENTS FOR THE DEGREE

DIE ROL VAN PERSOONLIKHEID EN STRESHANTERINGSVAARDIGHEDE BY PASIeNTE MET FIBROMIALGIE SINDROOM

A TOURING JOURNAL WITH SPORT PSYCHOLOGY

Sitrus Snoei. 3 Snoei Praktyke. Leergids. Kopiereg. Posbus 461, Hillcrest, 3650 (031)

GOVERNMENT GAZETTE, 19 JANUARY 2012 IMPORTANT NOTICE The Government Printing Works will not be held responsible for faxed documents not receiv

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE

LES 2. Fokus: Die klank van musiek en musiekinstrumente in taalvorm. Nota: Blootstelling aan musikale klanke in digkuns en ander inligtingsbronne.

JY MOET WEER GEBORE WOR D

DEPARTMENT OF BIOCHEMISTRY / TIME / TYD: 90 MIN DEPARTEMENT BIOCHEMIE BCM 255 MARKS / PUNTE: 85

Appendix A: Letter to Head of the Pretoria Cochlear Implant Program

Jaar. CHOOSE to HEAR KIES OM TE HOOR

Moenie bang wees vir boelies nie!

nie. Ek het eintlik baie sleg hieroor gevoel.

ADDENDUM II Education material strengthening the Musical Play

MODELLED RESPONSE OF THE ELECTRICALLY STIMULATED HUMAN AUDITORY NERVE FIBRE. by Jacoba Elizabeth Smit

I declare that the thesis, which I hereby submit for the degree Ph.D. at the University of Pretoria, is my own work and has not previously been

OPSIES WANNEER JY DIE AFTREEFONDS VERLAAT UMBRELLA FUNDS

deur Anton Krueger en Ruan Kemp

Kim Nolte DOCTOR PHILOSOPHIAE. In the. FACULTY OF HUMANITIES (Department of Biokinetics, Sport and Leisure Sciences) University of Pretoria

LUSERN BOME. Lusern bome en veldbrande

DR CARMEN SPIES & DR MARIETJIE WEAKLEY PRACTICE PHILOSOPHY REGARDING CHILDREN PATIENTS. (Afrikaans op bls 3 & 4)

0548 SECOND LANGUAGE AFRIKAANS 0548/02 Paper 2 (Listening), maximum raw mark 30

Tendense op varsproduktemarkte

ACTIVE INGREDIENT / AKTIEWE BESTANDDEEL: Brodifacoum (Anticoagulant) /Brodifakoum (Bloedstolweermiddel)..0,75 g / 500 m ; 1 Litre

Lee Martin Palia Koli Koma

KAMMANUUS KAMMANUUS. Nommer Junie Ek spring die dood vry in Sumatra

DG s Ramblings. Newsletter of District Governor Lance Maytham September Edition 3

APPROVED PACKAGE INSERT FOR INGELVAC MYCOFLEX

DIE INVLOED VAN GRONDVERDIGTING OP DIE FOSFAATOPNAME DEUR TABAK. deur. Jasper Gestaphus Dreyer

Persoonlike Finansiële Profielbepaling. Gebruiksbepalings en-voorwaardes

BELLVILLE NETBAL OEFENPROGRAM WEEK PROGRAM

Droom - Glo - Doen. Daar is weer vanjaar gelyklopend 2 ander feeste in die Oos-Kaap ( Jeffereysbaai) en Gauteng ( Heidelberg).

Transcription:

OpenStax-CNX module: m20618 1 Om te ontdek hoe diere aangepas is om in hulle habitat te oorleef * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Lewe en Lewenswyse 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum Gewerweldes (vertebrate) en ongewerweldes (invertebrate) Visse, ambieë, reptiele, voëls, soogdiere Gemeenskaplike kenmerk (bl. 10): ongewerweld Tabel: 1. Seester, see-anemoon 2. Mossel, slak, seekat 3. Erdwurm 4. Sprinkaan, kriek, besie 5. Bosluis, spinnekop, skerpioen 6. Kreef, krewel/garnaal, krap 7. Honderdpoot, duisendpoot Groep 1: 1, 2 en 3 Groep 2: 4, 5, 6 en 7 Rede: teenwoordigheid van eksoskelet (uitwendige skelet) of gelede pote al dan nie. Opdrag 2: Sleutel: altyd twee opsies, uitoefening van opsies moet na insekte lei. Volgende kenmerke moet ingesluit wees: ongewerweld, geleedpotig, eksoskelet, 6 pote. 5 LEERDER AFDELING 6 Inhoud 6.1 AKTIWITEIT: Om te ontdek hoe diere aangepas is om in hulle habitat te oorleef [LU 2.2] DIEREVERSKEIDENHEID * Version 1.1: Mar 18, 2009 5:21 am -0500 http://creativecommons.org/licenses/by/3.0/

OpenStax-CNX module: m20618 2 Kan jy nog onthou wat jy in graad 6 oor die indeling van diere geleer het? Jy het geleer dat diere in twee hoofgroepe verdeel word, naamlik die en Jy het ook geleer dat vertebrate in vyf groepe verdeel word: Kom ons kyk nou `n bietjie na die invertebrate (ongewerweldes). Ons gaan verskeie voorbeelde van die invertebrate bestudeer. Jy sal agterkom dat hulle almal bepaalde eienskappe deel, maar aan die anderkant ook baie verskil. Ons gaan op twee maniere probeer om dit maklik te maak om die ooreenkomste en verskille te verstaan en te onthou: ons gaan eerstens kyk hoe die diere aangepas is om te kan oorleef (dit bring verskille tussen verskillende diere mee), en ons gaan die diere op grond van die ooreenkomste en verskille klassiseer. As jy dinge klassiseer, beteken dit dat jy dié met dieselfde eienskappe in een groep plaas. Bioloë het al meer as 2 miljoen verskillende soorte lewende organismes geïdentiseer en nuwe soorte word nog steeds ontdek. Daar is `n streng internasionale kode waarvolgens lewende organismes benoem, gesorteer en geklassiseer word. Dit is gegrond op die werk van Linnaeus wat voorgestel het dat elke organisme twee name kry. Vandag het alle lewende organismes twee wetenskaplike Griekse of Latynse name: Die geslagsnaam (genus/genera) wat altyd met `n hooetter geskryf word, bv. Panthera vir die groot katte. Die spesienaam wat met `n kleinletter geskryf word, bv. leo vir die leeu. Die leeu se volledige naam is dus Panthera leo terwyl die luiperd s'n Panthera pardus is. Dieselfde geld vir die ongewerwelde diere (invertebrate). Ons gaan eers `n oorsig van die invertebrate doen sodat jy die groep met sy kleiner groeperings leer ken. Vir hierdie doel gaan ons na die ooreenkomste en verskille tussen die diere kyk. Daarna gaan ons enkele voorbeelde in meer besonderhede bestudeer, sodat jy kan sien hoe die diere by die omstandighede in hul ekosisteme aangepas is. KLASSIFISERING VAN DIE INVERTEBRATE Hieronder word `n verskeidenheid invertebrate voorgestel.

OpenStax-CNX module: m20618 3 Figure 1 Kan jy nog onthou watter kenmerk(e) vir al hierdie diere geld?

OpenStax-CNX module: m20618 4 Probeer hulle nou op grond van hul kenmerke in ongeveer agt groepe verdeel. In die tabel word vir elke groep een of twee kenmerke gegee wat dit vir jou makliker sal maak. GROEP KENMERK DIERE 1 Geen kop, slegs een opening in die liggaam, met `arms' rondom die mond 2 Sagte liggaam, groot spiervoet, soms arms, dikwels met `n skulp 3 Lang ronde liggaam wat uit ringvormige segmente bestaan, sonder pote 4 Harde of taai liggaam met ses gelede pote 5 Harde of taai liggaam met agt gelede pote 6 Harde of taai liggaam met tien gelede pote Table 1 Probeer nou die ses groepe in die tabel saamgroepeer om twee hoofgroepe te vorm : Groep 1 bestaande uit groepe Groep 2 bestaande uit groepe Verduidelik hoekom jy hulle so gegroepeer het: Vergelyk jou indeling met die volgende diagram:

OpenStax-CNX module: m20618 5 Figure 2 is. Opdrag 2: Stel `n sleutel saam wat iemand wat `n vreemde insek gevang het, sal lei tot die antwoord dat dit `n insek 7 ASSESSERING Leeruitkomste 2:Die leerder ken, interpreteer en pas wetenskaplike, tegnologiese en omgewingskennis toe. Assesseringstandaard 2.2: Dit is duidelik wanneer die leerder inligting kategoriseer: vergelyk kenmerke van verskillende kategorieë voorwerpe, organismes en gebeurtenisse.