AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE

Similar documents
UNIVERSITY OF CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS International General Certificate of Secondary Education

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

JEUG GEBEDSAAND: n Verhouding met God

DEPRESSIE101. panic attacks - inside the brain TALKING about anxiety attacks. hanteer angstigheid beter snellers vir 'n paniekaanval

Hoe om n DS160 in te vul, en so aansoeke te doen vir jou visum:

Simmetrie. Wanneer ons n spieël voor iets sit, dan sien ons n beeld van die regte voorwerp in die spieël, soos in die prentjie.

Hoe kan ek my maatjie wat kanker het help?

Hervormingssondag: Galasiërs 3:23-29

Ons mooi taal * Siyavula Uploaders

MUSIEK - VOKAAL. 17 Augustus 20 Augustus Voorsitter: Lorraine Kirk

8679 AFRIKAANS LANGUAGE 8679/02 Paper 2 (Reading and Writing), maximum raw mark 70

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Om te ontdek hoe diere aangepas is om in hulle habitat te oorleef *

July rd Issue

IN THE SUPREME COURT OF SOUTH AFRICA. (TRANSVAAL PROVINCIAL DIVISION). THE STATE versus NELSON MANDELA AND OTHERS. - EXTRACT OF EVIDENCE -

FACULTY OF SCIENCE FAKULTEIT NATUURWETENSKAPPE DEPARTMENT OF BOTANY AND PLANT BIOTECHNOLOGY DEPARTEMENT PLANTKUNDE EN PLANTBIOTEGNOLOGIE

UNIVERSITY OF CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS General Certificate of Education Advanced Subsidiary Level

DIE MARSHMALLOW TOETS EN JOU GELUK

SILLABUS / SYLLABUS AA KLAVIER / PIANO

DIE 5 VOORWAARDES VIR GEBEDSVERHORING

STRESBELEWING BY LEERDERS MET LEERINPERKINGE IN DIE INTERMEDIÊREFASE. deur MJ VAN BREDA

rivier Rivier ek is jammer~---deurgegaan. Goed, binne in Lesotho waar is jy toe heen?---ons het 'n 10

DIE 4 OOGMERKE VAN GEBED

2. Waarheen? Outsiders toe!

Ontwerp rn maak 'n houer *

Ek is gedoop. Dr Hennie van Wyk

Was dlt omdat julle vir hulle die klerasie vervoer het? ---Bulle klaasie was by ons gewees.

Wellington Terapeutiese- en Beradingsdienste Therapeutic and Counselling Services

Huntington Disease. Algemene Inligting. Neurogenetic Clinic, Groote Schuur Hospital. Division of Human Genetics, University of Cape Town

To receive this information in ENGLISH, send an to Data Entry Werkers Benodig!!

Saamgestel deur: Ebeth Marais Webblad:

Luister, lees en punktuasie *

As mens nie droom nie lewe jy nie. Omdat ons in n almagtige

*Gebaseer op die Nasionale Kanker Register Leeftyd risiko vir prostaatkanker 1:27. testikulêrekanker 1: peniskanker 1:1 114

Hoe om krag te spaar Grondslagfase (Graad 3) Opvoedersgids Huistaal, Eerste Addisionele Taal, Wiskunde, Lewensvaardighede

Market comment Markkommentaar. October / Oktober 2015

nie. Ek het eintlik baie sleg hieroor gevoel.

KYNOBUFF IN CASE OF POISONING PLEASE PHONE / IN GEVAL VAN VERGIFTIGING SKAKEL l Netto Volume

Rift Valley fever is a fever-causing viral disease that affects livestock and humans in Africa. It is most common during years of heavy rainfall.

FOR ANIMAL USE ONLY. BERENIL R.T.U. Reg. No. G2702 (Act 36/1947) Namibia Reg. No. V00/17.4.2/638 NS0

OUTDOOR Name of interviewer Naam van ondervraer... ONDERVRAERS INSTRUKSIES INTERVIEWERS INSTRUCTIONS

PW Graad 5 Vierde kwartaal: Eksamen afbakening

Adams, J.F., (1980). Understanding adolescence: current developments in adolescent psychology. Boston: Allyn & Bacon.

[Basiese inligting rondom paniek en angs soos opgeneem in DSM-5 (The Diagnostic and Statistical Manual of Mental Disorders, Fifth Edition (DSM-5)]

AFRIKAANSE TEKS vir. ʼn produksie gemik as teenvoeter vir. Geweld teen Vroue DIE ELMBOOG LIG DIE HAND

Die Doel van die Lewe

Maaltyd vir een. n Vertaling deur. Nico Luwes. van. Dinner for one (Lauri Wylie 1920)

STUDIEMETODES. n Paar waardevolle wenke t.o.v.: 1. Korrekte studie-omgewing. 2. Doelwitstelling. 3. Sleutelwoorde. 4.

Jaar. CHOOSE to HEAR KIES OM TE HOOR

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

ESTER VILJOEN: Christine Basson RUFUS: Johann van Heerden GREGORY: Marthinus Basson SANDRA: Lynne Maree


FAMILIENUUS. Here gee my HOOP wat groei FEBRUARIE Want elkeen hoort in n geestelike gesin

0548 SECOND LANGUAGE AFRIKAANS 0548/02 Paper 2 (Listening), maximum raw mark 30

Groete van Precept Ministries Ons is so bly dat jy gekies het om God se Woord te bestudeer. Daar wag n ryk tyd op jou, waartydens jy sal leer van

Moenie bang wees vir boelies nie!

Faculty of Natural and Agricultural Sciences / Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe. Department of Biochemistry / Departement Biochemie

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

STEUN NIE OP JOU EIE INSIG NIE

Allegretto Provincial Eisteddfod Syllabus 2018

n DOEL SONDER N PLAN IS NET N DROOM/A GOAL WITHOUT A PLAN IS JUST Dr. Ilse de Beer

DG s Ramblings. Newsletter of District Governor Lance Maytham September Edition 3

Versamel inligting om algemene vrae te beantwoord *

Appendix A: Letter to Head of the Pretoria Cochlear Implant Program

Demensie is progressief dit beteken dat die simptome geleidelik erger word. Dit hang van elke individu af hoe vinnig dementia vorder.

DEPARTMENT OF BIOCHEMISTRY / TIME / TYD: 90 MIN DEPARTEMENT BIOCHEMIE BCM 255 MARKS / PUNTE: 85

! Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye, insluitende ʼn aanhegsel.

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 DANSSTUDIES

Although this remedy has been extensively tested under a large variety of conditions the registration holder does not

in 2017 gebeur? Wat het met aartappels op die varsproduktemarkte Pieter van Zyl en Laryssa van der Merwe, Aartappels Suid-Afrika

LES 2. Fokus: Die klank van musiek en musiekinstrumente in taalvorm. Nota: Blootstelling aan musikale klanke in digkuns en ander inligtingsbronne.

In voeling. John Ackerman

JY MOET WEER GEBORE WOR D

t BABBELTJE Vakansie in Holland Only where children gather is there any real chance of fun Mingon McLaughlin

Commercial layers : higher egg production Low feed consumption Low growth rate/body mass Less broodiness

deur Anton Krueger en Ruan Kemp

Wat sê. se oor depressie? PROFESSIONELE HULP VIR DEPRESSIE & ANGS webtuistes kontaknommers e-posadresse

Droom - Glo - Doen. Daar is weer vanjaar gelyklopend 2 ander feeste in die Oos-Kaap ( Jeffereysbaai) en Gauteng ( Heidelberg).

BELLVILLE NETBAL OEFENPROGRAM WEEK PROGRAM

Word n internasionaal-geregistreerde Weight Management Coach

Faith soldiers. Grenslyn 2016 (B) God se soldate ///////////////////////////

Sterkykers: n Handleiding. Saamgestel deur Marius Crous

A PLAY TECHNIQUE PROGRAMME FOR AUTISTIC CHILDREN IN MIDDLE CHILDHOOD

KAMMANUUS KAMMANUUS KAMMANUUS KAMMANUUS

VERTE-X-PLODE Reg. No. B 3602 Act/Wet No. 36 of/van 1947

The evaluation of a new haematological cell counter, the CELL-DYN 3500, on canine leukocyte differential counts

DR CARMEN SPIES & DR MARIETJIE WEAKLEY PRACTICE PHILOSOPHY REGARDING CHILDREN PATIENTS. (Afrikaans op bls 3 & 4)

A water-soluble foliar feed with a wide range of nutrients for plants. n Wateroplosbare blaarvoeding met n wye reeks voedingselemente vir plante.

Welkom by COS 151. Introduction to Computer Science Inleiding tot Rekenaarwetenskap

Oppie Eiland. Rita Swanepoel. Posbus 532. Goodwood (c) Rita Swanepoel 1

02 ]uister jy na ander mense se idees? Bylaag 1.1

Die tegnologiese proses *

GOVERNMENT GAZETTE, 19 JANUARY 2012 IMPORTANT NOTICE The Government Printing Works will not be held responsible for faxed documents not receiv

Avonturier vertel van Noordpoolontberings

GRAAD 12 SEPTEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V1

A TOURING JOURNAL WITH SPORT PSYCHOLOGY

Blood Pressure Information

Transcription:

Centre Number Candidate Number Name UNIVERSITY OF CAMBRIDGE LOCAL EXAMINATIONS SYNDICATE in collaboration with MINISTRY OF BASIC EDUCATION, SPORT AND CULTURE, NAMIBIA International General Certificate of Secondary Education AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/01, 0556/01 Paper 1 Reading and Writing October/November 2004 Candidates answer on the Question Paper. No Additional Materials are required. 1 hour 30 minutes READ THESE INSTRUCTIONS FIRST Write your Centre number, candidate number and name in the spaces at the top of this page. Write in dark blue or black pen in the spaces provided on the Question Paper. Do not use staples, paper clips, highlighters, glue or correction fluid. Answer all questions. The number of marks is given in brackets [ ] at the end of each question or part question. At the end of the examination, fasten all your work securely together. LEES EERS HIERDIE INSTRUKSIES Skryf jou sentrumnommer, kandidaatnommer en naam in die spasies bo-aan hierdie bladsy. Skryf met n donkerblou of swart pen in die spasies wat op die vraestel voorsien word. Moenie krammetjies, skuifspelde, glanspenne, gom of flaterwater gebruik nie. Beantwoord alle vrae. Die aantal punte word tussen hakies [ ] aan die einde van elke vraag of deel van n vraag gegee. Maak seker aan die einde van die eksamen dat jou werk stewig vasgemaak is. If you have been given a label, look at the details. If any details are incorrect or missing, please fill in your correct details in the space given at the top of this page. Stick your personal label here, if provided. For Examiner s Use Part 1 Part 2 Part 3 TOTAL This document consists of 15 printed pages and 1 blank page. SP (SLM/KS) S57746/2 MBESC Namibia 2004 [Turn over

2 Afdeling 1 Oefening 1: Vrae 1 5 Kyk na die advertensie van n koerant en beantwoord vrae 1 5 deur middel van soekless.

1 Wat is die naam van die koerant wat hier adverteer word? 3 For Examiner s Use...[1] 2 Watter woord in die advertensie beteken dieselfde as koffie?...[1] 3 Hoeveel addisionele bylae het hierdie koerant?...[1] 4 Watter telefoonnommer moet jy skakel as jy op die koerant wil inteken?...[1] 5 Watter bylaag in hierdie koerant sal vir n besigheidsman die belangrikste wees?...[1] [Totaal : 5] [Turn over

4 Oefening 2: Vrae 6 10 Kyk na die advertensie oor Pour-On en beantwoord vrae 6 10. 6 Wanneer sal jy Pour-On koop?...[1] 7 Skryf n woord uit die advertensie neer wat wys dat n hond bly sal wees oor Pour-On....[1] 8 Wat is ou Pote?...[1] 9 Wat kan jy doen, volgens die advertensie, as jy nie Pour-On by die winkel te koop kan kry nie?...[1] 10 Skryf slegs die woord neer wat wys dat Pour-On nie regtig n halsband is nie....[1] [Totaal : 5]

Oefening 3: Vrae 11 13 5 For Examiner s Use Lees die volgende oor die reiskitaar en beantwoord vrae 11 13. 11 Watter twee musiekinstrumente word in hierdie leesstuk genoem?...[1] 12 Verduidelik waarom jy dink Backpacker is so n goeie en gepaste naam vir hierdie kitaartjie....[2] 13 Noem twee verskillende plekke waarheen hierdie instrument al saamgeneem is.......[2] [Totaal : 5] [Turn over

6 Afdeling 2 Oefening 1: Vrae 14 17 Lees die onderstaande verhaal en beantwoord vrae 14 17. Spookstorie Die vrou in die mis Het Ben regtig n spook gesien? Hy vertel daarvan en van die vreemde vrou in die mis. Ben moes n pap band langs die pad vervang en dit het hom erg vertraag. Daarby was die mis ook so dig. Gelukkig kon hy darem nog die pad sien. n Beweging in die pad het hom rem laat trap nog voordat hy in die motorligte sien dit is n vrou; blykbaar n haastige vrou, want sy het kort-kort na n drafstappie oorgeslaan. Ben ry tot langs haar. Aardetjie, juffrou, waar loop jy so laat rond? Ek het die laaste bus verpas, want ons moes oortyd werk, sê sy. Nou, klim in; ek vat jou gou huis toe. Ag, dankie tog. Al is dit net tot waar die straatligte nie meer so yl is nie. Sy het n aangename, heserige stem. Ben besluit hy gaan haar voor haar deur aflaai. Die adres wat sy verskaf, is nie ver uit sy pad nie en hulle gesels n bietjie voordat Ben voor die huis se hekkie stilhou. Hy wag totdat sy die voordeur met n laaste wuif toestoot en ry huis toe. Gedurende die volgende twee dae moet hy hom bedwing om nie terug te ry en haar te gaan haal om saam met hom koffie te gaan drink nie. Sy het wel gesê enige aand, maar hy wil nie te oorgretig lyk nie. Maar die derde aand na hul ontmoeting staan hy op die stoep en klop aan die deur. Na sy tweede klop word die deur deur n ouerige vrou oopgemaak. Naand, Mevrou, is Lettie al tuis? Die vrou staar hom aan voordat sy saggies sê: Hier woon nie so iemand nie. Ben kyk rond. Hy is doodseker hy het haar daar sien ingaan. Mevrou, ek verstaan nie mooi nie; ek het haar nou die aand, toe sy haar bus verpas het, hier afgelaai. Ek het daar in die straat gewag totdat sy veilig in die huis was voordat ek gery het. Die deur, wat al halfpad toe was, gaan weer oop. Meneer, Lettie woon nie meer hier nie. Die vrou se stem is nou nog sagter. Lettie het tien jaar gelede gesterf toe n motor haar laat een aand op die Koebergbrug raakgery het.

14 Noem twee redes waarom Ben laat was. 7 For Examiner s Use......[2] 15 Hoe het Ben geweet dat die vrou langs die pad haastig was?...[1] 16 Wat was die rede waarom sy so laat in die aand te voet was?...[2] 17 Hoe weet ons Ben het van die meisie gehou en sou haar graag weer wou sien?...[1] [Totaal : 6] [Turn over

8 Oefening 2: Vraag 18 Lees die volgende artikel oor babelas. BABELAS: DIE REDES Jy sluit na werk by vriende aan vir n paar drankies. Of jy nou n yskoue bier afsluk of eksotiese en kleurvolle brousels met sambreeltjies en simpel name drink, mag jy môreoggend opstaan en voel asof jy n tennisbal is by die Franse Ope. Hier s hoekom: n Paar drankies mag help met sosiale interaksie en dit lekkerder maak om jou kos af te sluk, maar drinksessies wat langer as n paar uur duur, kan erge gevolge inhou. Alkohol se eerste teiken is die sentrale senuweestelsel wat jou noodsaaklikste liggaamsfunksies beheer, insluitend jou spraak. Dit is hoekom dit moeilik is om iemand se telefoonnommer te vra na ses tequilas. Alkohol meng in met die sentrale senuweestelsel se vermoë om die boodskappe van jou sintuie te analiseer wat klassieke simptome tot gevolg het: slordige uitspraak, wanbalans, sweet en, natuurlik, die verlies van inhibisies. Die skielike drang om op tafels te dans, te gaan swem in die middel van die winter en uit volle bors te sing, is die gevolg van alkohol se aanslag op die frontale korteks, die deel van die brein wat denke beheer. Alkohol is n kragtige urineermiddel wat veroorsaak dat jou niere vloeistof na jou blaas pomp. As gevolg daarvan ontwater jy en dit lei tot die babelassindroom wat rugbyliefhebbers op n Sondagoggend voel. n Lus vir koolhidrate na n aand van diep in die bottel kyk, is die gevolg van alkohol se effek op jou bloedsuikervlakke. Jou liggaam reageer op die hoë vlakke glukose wat in die meeste soorte alkohol voorkom deur insulien te vervaardig wat die glukose kan beheer. Wanneer glukosevlakke laag is, voel jy bewerig en moeg, terwyl jy baie sweet en lus is vir kos met koolhidrate. Jy mag ook voel dat jy goed slaap na n paar drankies, maar daar is bewyse dat alkohol met jou slaappatrone inmeng. Al raak jy aan die slaap sodra jou kop die kussing raak, sal jy nie uitgerus voel wanneer jy opstaan nie. En as jou bedmaat kla dat jy snork nadat jy gedrink het, kan jy ook maar die alkohol blameer: alkohol veroorsaak dat die spiertjies agter in jou mond ontspan. As jy baie gehad het om te drink, kan jy die volgende dag nog steeds die wettige alkohollimiet oorskry. Dit is omdat jou lewer slegs sekere hoeveelhede alkohol op n slag kan afbreek. Behalwe dat jy verskriklik ruik, mag jy ook erg lyk en nog erger voel. Dit is omdat n hewige drinksessie jou liggaam van die vitamiene en minerale beroof wat jy nodig het om goed te voel.

Gebruik die inligting en skryf n paragraaf van ongeveer 80 woorde oor die negatiewe gevolge wat te veel alkohol op die menslike liggaam het. 9 For Examiner s Use [Totaal : 8] [Turn over

10 Oefening 3: Vraag 19 Vir wie is die Winterskool vir die Kunste? winterskool vir die kunste Gr. 10 12 leerders wat belangstel in kultuur en die kunste. Wat gaan jy alles beleef? Jy gaan professionele opvoerings sien, kunste-uitstappies beleef, pretgoed doen, baie dinge oor jou spesialiteitsgebied én, as dit jou keuse is, van ander kunsvorme leer en báááie social Wat gebeur alles? Daar is verskillende keuses: Vir die gr. 10 s 12 s wat sommer net die kunste wil geniet! (Kursusnommer: KW) Jy gaan onder andere die volgende dinge doen: musiek luister n kunswerk saam met jou medekursusgangers skep leer dans Vir die gr. 10 s 12 s wat opleiding in n spesifieke rigting wil ontvang! Kies een van die onderstaande kursusse en berei jouself voor vir die toekoms: Ligte musiek Sang (Kursusnommer: L1) Mode-ontwerp (Kursusnommer: L2) Toneelspel (Kursusnommer: L4) Gebruik die volgende inligting om die inskrywingsvorm in te vul: Jy is Marcello da Silva, n graad 11-leerling aan die Rundu Sekondêre Skool op Rundu in Namibië. Jou ma het toestemming gegee dat jy vir die eerste keer die Winterskool vir die Kunste mag bywoon, aangesien jy so geïnteresseerd is in die kunste in die algemeen, nie regtig net n spesifieke rigting nie. Jou adres is Posbus 345 en jou ma, wat by die bank op Rundu werk, kan telefonies gekontak word by die werk by 069 23234 of tuis by 25678. Sy het belowe dat sy vir jou die tjek vir die kursus sal gee sodra jy jou inskrywingsvorm voltooi het. Aangesien jy niemand in Bloemfontein ken nie, waar die kursus aangebied word, sal jy verblyf nodig hê. Onthou net om te noem dat jy vir eiers allergies is.

11 INSKRYWINGSVORM For Examiner s Use Naam en van van kursusganger:... Graad:... Geslag:... Posadres:... Tel: (...)...(w/ouer) (...)...(h) Het jy al n vorige winterskool bygewoon?... Indien wel, watter kursus het jy toe gevolg?... Watter kursus wil jy vanjaar volg? Kursusnommer... Het jy verblyf nodig?... Spesiale versoeke rondom kos:... Hoe word die betaling gedoen? Merk asseblief met n regmerkie: Per tjek Per depositostrokie [Totaal : 6] [Turn over

12 Afdeling 3 Oefening 1: Vraag 20 Jy het die volgende uitnodiging in die pos ontvang. Alhoewel jy báie graag die partytjie sou wou bywoon, is dit nie moontlik nie. Skryf nou n brief van ongeveer 100 woorde aan Sally en maak verskoning. Onthou om te verduidelik waarom jy nie daar sal kan wees nie. n Adres bo-aan is nie nodig nie.

Beste... 13 For Examiner s Use [Totaal : 9] [Turn over

14 Oefening 2: Vraag 21 Jy was op een van die onderstaande toere. Die organiseerders van Gazelle Toere en Safari s het vir jou gevra om n verslag aan jou skoolkoerant te skryf waarin jy vertel hoe dit was en wat julle alles gedoen het. Verduidelik wat die toer alles insluit. Sê ook waarom jy dink ander leerlinge ook op so n toer behoort te gaan. Jou verslag moet ongeveer 150 woorde wees. Onthou om dit van n titel te voorsien!

15 For Examiner s Use [Totaal : 12]

16 BLANK PAGE