GRAAD 11 NOVEMBER 2012 DANSSTUDIES

Similar documents
MUSIEK - VOKAAL. 17 Augustus 20 Augustus Voorsitter: Lorraine Kirk

FACULTY OF SCIENCE FAKULTEIT NATUURWETENSKAPPE DEPARTMENT OF BOTANY AND PLANT BIOTECHNOLOGY DEPARTEMENT PLANTKUNDE EN PLANTBIOTEGNOLOGIE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

Om te ontdek hoe diere aangepas is om in hulle habitat te oorleef *

UNIVERSITY OF CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS International General Certificate of Secondary Education

8679 AFRIKAANS LANGUAGE 8679/02 Paper 2 (Reading and Writing), maximum raw mark 70

Hoe om n DS160 in te vul, en so aansoeke te doen vir jou visum:

Faculty of Natural and Agricultural Sciences / Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe. Department of Biochemistry / Departement Biochemie

Simmetrie. Wanneer ons n spieël voor iets sit, dan sien ons n beeld van die regte voorwerp in die spieël, soos in die prentjie.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Hoe kan ek my maatjie wat kanker het help?

Hervormingssondag: Galasiërs 3:23-29

SILLABUS / SYLLABUS AA KLAVIER / PIANO

Hoe om krag te spaar Grondslagfase (Graad 3) Opvoedersgids Huistaal, Eerste Addisionele Taal, Wiskunde, Lewensvaardighede

DEPRESSIE101. panic attacks - inside the brain TALKING about anxiety attacks. hanteer angstigheid beter snellers vir 'n paniekaanval

Ons mooi taal * Siyavula Uploaders

JEUG GEBEDSAAND: n Verhouding met God

UNIVERSITY OF CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS General Certificate of Education Advanced Subsidiary Level

Ontwerp rn maak 'n houer *

STRESBELEWING BY LEERDERS MET LEERINPERKINGE IN DIE INTERMEDIÊREFASE. deur MJ VAN BREDA

July rd Issue

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2

KYNOBUFF IN CASE OF POISONING PLEASE PHONE / IN GEVAL VAN VERGIFTIGING SKAKEL l Netto Volume

A NARRATIVE EXPOSITION OF SERIAL MURDER IN SOUTH AFRICA BRIN ALLAN HODGSKISS SUBMITTED IN PARTIAL FULFILMENT OF THE REQUIREMENTS FOR THE DEGREE

STUDIEMETODES. n Paar waardevolle wenke t.o.v.: 1. Korrekte studie-omgewing. 2. Doelwitstelling. 3. Sleutelwoorde. 4.

DEPARTMENT OF BIOCHEMISTRY / TIME / TYD: 90 MIN DEPARTEMENT BIOCHEMIE BCM 255 MARKS / PUNTE: 85

GOVERNMENT GAZETTE, 19 JANUARY 2012 IMPORTANT NOTICE The Government Printing Works will not be held responsible for faxed documents not receiv

Rift Valley fever is a fever-causing viral disease that affects livestock and humans in Africa. It is most common during years of heavy rainfall.

! Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye, insluitende ʼn aanhegsel.

ADDENDUM II Education material strengthening the Musical Play

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE

Market comment Markkommentaar. October / Oktober 2015

FLG 212. Examination Eksamen GENERAL INSTRUCTIONS / ALGEMENE INSTRUKSIES SPECIAL INSTRUCTIONS / SPESIALE INSTRUKSIES. Date / Datum: 5 June/Junie 2007

DIE MARSHMALLOW TOETS EN JOU GELUK

Huntington Disease. Algemene Inligting. Neurogenetic Clinic, Groote Schuur Hospital. Division of Human Genetics, University of Cape Town

Allegretto Provincial Eisteddfod Syllabus 2018

Luister, lees en punktuasie *

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

(b) Deleted R (b) Geskrap R

2. Waarheen? Outsiders toe!

*Gebaseer op die Nasionale Kanker Register Leeftyd risiko vir prostaatkanker 1:27. testikulêrekanker 1: peniskanker 1:1 114

RAN 100 Radiographic Anatomy 100 Radiografiese Anatomie 100

OUTDOOR Name of interviewer Naam van ondervraer... ONDERVRAERS INSTRUKSIES INTERVIEWERS INSTRUCTIONS

DEPARTMENT OF INDUSTRIAL PSYCHOLOGY AND PEOPLE MANAGEMENT NOVEMBER EXAM 2014 MS N MORTON

To receive this information in ENGLISH, send an to Data Entry Werkers Benodig!!

Commercial layers : higher egg production Low feed consumption Low growth rate/body mass Less broodiness

A PLAY TECHNIQUE PROGRAMME FOR AUTISTIC CHILDREN IN MIDDLE CHILDHOOD

Saamgestel deur: Ebeth Marais Webblad:

Die tegnologiese proses *

FOR ANIMAL USE ONLY. BERENIL R.T.U. Reg. No. G2702 (Act 36/1947) Namibia Reg. No. V00/17.4.2/638 NS0

Versamel inligting om algemene vrae te beantwoord *

Groete van Precept Ministries Ons is so bly dat jy gekies het om God se Woord te bestudeer. Daar wag n ryk tyd op jou, waartydens jy sal leer van

PW Graad 5 Vierde kwartaal: Eksamen afbakening

by Carolyn Sholto-Douglas-Vernon

BELLVILLE NETBAL OEFENPROGRAM WEEK PROGRAM

SAVF het op die 19de Oktober jaar oud geword. Op hierdie dag tydens die driejaarlikse Kongres het SAVF geskiedenis gemaak:

LES 2. Fokus: Die klank van musiek en musiekinstrumente in taalvorm. Nota: Blootstelling aan musikale klanke in digkuns en ander inligtingsbronne.

WEEK PROGRAM WEEK MAN DINS WOENS DON VRY SAT SON SPOED FIKSHEID 1 GYM SESSIE 3 GYM SESSIE 7 SPOED FIKSHEID 2 SPOED FIKSHEID 3 GYM SESSIE 11

DIE 5 VOORWAARDES VIR GEBEDSVERHORING

University of Pretoria EXERCISE PRACTICES, DIETARY HABITS WITH TYPE... I DIABETES YVONNE PAUL

[Basiese inligting rondom paniek en angs soos opgeneem in DSM-5 (The Diagnostic and Statistical Manual of Mental Disorders, Fifth Edition (DSM-5)]

Wellington Terapeutiese- en Beradingsdienste Therapeutic and Counselling Services

DIE 4 OOGMERKE VAN GEBED

Word n internasionaal-geregistreerde Weight Management Coach

Blood Pressure Information

OpenStax-CNX module: m Rockmusiek. Siyavula Uploaders

The evaluation of a new haematological cell counter, the CELL-DYN 3500, on canine leukocyte differential counts

Kim Nolte DOCTOR PHILOSOPHIAE. In the. FACULTY OF HUMANITIES (Department of Biokinetics, Sport and Leisure Sciences) University of Pretoria

VERTE-X-PLODE Reg. No. B 3602 Act/Wet No. 36 of/van 1947

IN THE SUPREME COURT OF SOUTH AFRICA. (TRANSVAAL PROVINCIAL DIVISION). THE STATE versus NELSON MANDELA AND OTHERS. - EXTRACT OF EVIDENCE -

in 2017 gebeur? Wat het met aartappels op die varsproduktemarkte Pieter van Zyl en Laryssa van der Merwe, Aartappels Suid-Afrika

n DOEL SONDER N PLAN IS NET N DROOM/A GOAL WITHOUT A PLAN IS JUST Dr. Ilse de Beer

CRI Cutting Edge RESEARCH NEWS FROM CITRUS RESEARCH INTERNATIONAL. March 2014 No 177 ACTIVE INGREDIENT. TBZ (1000 ppm) Guazatine (1000 ppm)

Was dlt omdat julle vir hulle die klerasie vervoer het? ---Bulle klaasie was by ons gewees.

In voeling. John Ackerman

Ek is gedoop. Dr Hennie van Wyk

A TOURING JOURNAL WITH SPORT PSYCHOLOGY

Submitted for the partial fulfilment of the requirements for the degree. Master of Arts in Social Work (with specialization field Medical Social Work)

Drie soorte sinne in Afrikaans *

MEDIESE SERTIFIKAAT / MEDICAL CERTIFICATE AANSOEK OM OPNAME IN TUISTE VIR BEJAARDES APPLICATION FOR ADMISSION TO HOME FOR THE AGED

Om materiaal te weef *

As mens nie droom nie lewe jy nie. Omdat ons in n almagtige

A BIOKINETIC APPROACH TO THE PREVENTION AND REHABILITATION OF SHOULDER INJURIES IN TENNIS PLAYERS

ACTIVE INGREDIENT / AKTIEWE BESTANDDEEL: Brodifacoum (Anticoagulant) /Brodifakoum (Bloedstolweermiddel)..0,75 g / 500 m ; 1 Litre

Sitrus Snoei. 3 Snoei Praktyke. Leergids. Kopiereg. Posbus 461, Hillcrest, 3650 (031)

Moenie bang wees vir boelies nie!

DR CARMEN SPIES & DR MARIETJIE WEAKLEY PRACTICE PHILOSOPHY REGARDING CHILDREN PATIENTS. (Afrikaans op bls 3 & 4)

DIE ROL VAN PERSOONLIKHEID EN STRESHANTERINGSVAARDIGHEDE BY PASIeNTE MET FIBROMIALGIE SINDROOM

University of Pretoria

THE USE OF PLAY THERAPY MEDIUMS IN A STRESS MANAGEMENT PROGRAMME WITH CORPORATE EMPLOYEES

02 ]uister jy na ander mense se idees? Bylaag 1.1

Natuurwetenskappe en Tegnologie. Graad 5-B Onderwysersgids

nie. Ek het eintlik baie sleg hieroor gevoel.

Tendense op varsproduktemarkte

DIE INVLOED VAN GRONDVERDIGTING OP DIE FOSFAATOPNAME DEUR TABAK. deur. Jasper Gestaphus Dreyer

Transcription:

Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2012 DANSSTUDIES PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye.

2 DANSSTUDIES (NOVEMBER 2012) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings. AFDELING A: AFDELING B: AFDELING C: GESKIEDENIS MUSIEK ANATOMIE EN GESONDHEIDSORG 2. Lees die hele vraestel noukeurig deur, voordat jy dit beantwoord. 3. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik word. 4. Laat DRIE reëls na elke VRAAG oop. 5. Begin ELKE AFDELING op ʼn NUWE bladsy. 6. Die punte word NIE volgens die beginsel van een punt per een feit toegeken NIE, maar volgens die gehalte van jou antwoord. 7. Skryf netjies en leesbaar.

(NOVEMBER 2012) DANSSTUDIES 3 AFDELING A: GESKIEDENIS VRAAG 1 1.1 Gee ʼn kort definisie oor jou mening wat choreografie is. (1) 1.2 Verduidelik hoe jy in graad 11 met jou choreografie-danswerk te werk sal gaan. (3) 1.3 Soos jy vir jou graad 11-choreografie projek voorberei, verduidelik hoe jy dink wat die mees uitdagende aspekte sal wees. (3) 1.4 Verbeel jou dat jy in jou joernaal skryf. Verduidelik hoe jy dink improvisasielesse met jou choreografie kan help. (3) 1.5 Is die bewerings hieronder WAAR of ONWAAR? Skryf net die korrekte antwoord langs die toepaslike nommer. 1.5.1 ʼn Danser doen die verhooggrimering en kan ook karaktergrimering doen wat nodig is om ʼn rol te speel, bv. die van ʼn leeu of' ʼn heks. (1) 1.5.2 ʼn Choreograaf voer die bewegingsreekse uit wat deur die choreograwe geskep word. (1) 1.5.3 ʼn Kostuumontwerper is die persoon wat die uitrustings ontwerp wat deur die kunstenaars gedra word. Dit mag maskers en ander rekwisiete insluit. Gewoonlik het hul ʼn span om te help om die kostuums te maak. (1) 1.5.4 ʼn Komponis beplan die musiek en skryf dit in notasie vorm sodat dit deur die musikante gelees kan word. (1) 1.5.5 ʼn Grimeerkunstenaar skep die bewegingsreekse wat deur die dansers uitgevoer word en werk soms saam met die dansers om dit te bereik. (1) [15]

4 DANSSTUDIES (NOVEMBER 2012) VRAAG 2 Kies EEN van die voorgeskrewe INTERNASIONALE CHOREOGRAWE en hul danswerk wat jy hierdie jaar bestudeer het van die lys hieronder en SKRYF ʼn BRIEF aan ʼn vriend/vriendin waarin jy hom/haar daarvan vertel. Sluit die volgende inligting in: 2.1 Gee die naam van die choreograaf en waar hy/sy vandaan kom. (1) 2.2 Die choreograaf se dansloopbaan en opleiding. (3) 2.3 Noem sommige van die danswerke wat gechoreografeer is. (3) 2.4 Gee die naam van EEN danswerk en bespreek die storie/tema van die danswerk. (5) 2.5 Beskryf kortliks die styl van die danswerk. (2) 2.6 Wat gebruik die choreograaf as inspirasie vir sy/haar werk? (3) 2.7 Wat is die choreograaf se bydra tot dans? (3) [20] HIERONDER IS DIE VOORGESKREWE CHOREOGRAWE EN HUL DANSWERKE SUID-AFRIKAANSE CHOREOGRAWE DANSWERKE Veronica Paeper Orpheus in the Underworld Vincent Mantsoe Gula Matari Alfred Hinkel Last Dance (Bolero) Sylvia Glasser Tranceformations Gary Gordon Bessie s Head Mavis Becker Flamenco de Africa Hazel Acosta Blood Wedding Carolyn Holden Imagenes/Blood Wedding INTERNASIONALE CHOREOGRAWE DANSWERKE George Balanchine Apollo of Agon Alvin Ailey Revelations Martha Graham Appalachian Spring of Lamentation Christopher Bruce Ghost Dancers of Rooster Marius Petipa en Lev Ivanov Swan Lake Vaslav Nijinsky Le Sacre du Printemps Paul Taylor Esplanade

(NOVEMBER 2012) DANSSTUDIES 5 VRAAG 3 In hierdie vraag mag jy NIE oor ʼn dans van die voorgeskrewe lys skryf NIE. In LU4 het jy ʼn kruis-kulturele/inheemse dans geleer wat deel uit maak van jou PAT. Voorsien die volgende inligting: 3.1 Pas die gewone elemente in KOLOM A met die korrekte antwoord in KOLOM B. KOLOM A KOLOM B 3.1.1 Vuur A Bewegings word ritmies herhaal, wat bydra om hul krag te versterk 3.1.2 Liggaamsversierings B Dromme, dreunsang, sang, hande klap, voet stampe 3.1.3 Sirkel C Maskers, vere, gras, kostuums, gekleurde stene en skulpe, geverfde gesigte en liggame 3.1.4 Klanke D Verskaf lig en is ʼn fokuspunt. 3.1.5 Ritmiese herhaling E Skep ʼn gevoel van gemeenskap, almal kyk na mekaar. Draai dikwels om iets vuur, put, paal of persoon (5) 3.2 Wat is simbolisme? Gee EEN voorbeeld in dans. (2) 3.3 Wat is ʼn ritueel? Gee EEN voorbeeld. (2) 3.4 Wat is ʼn gedaante veranderende ritueel? Gee EEN voorbeeld. (2) 3.5 Hoe sal jy ʼn Afrika-dansvorm herken? (4) 3.6 Gee sommige van die lokomotiewe bewegings wat in Afrika-dans gebruik word. (5) [20] VRAAG 4 4.1 Lys TWEE verskillende dansvorms. (2) 4.2 Watter faktore kan bydra tot die verskille in die dansvorms? (3) 4.3 Jou klas moet ʼn aand van vermaak by jou skool beplan en produseer om die verskillende vorme van dans wat in Suid-Afrika gevind word, te vier. 4.3.1 Gee die aand ʼn toepaslike naam. (1) 4.3.2 Lys ander rolspelers wat jy nodig sal hê om jou te help met hierdie produksie en wat van hulle sal verwag word om te doen. (2) 4.3.3 Beskryf die vereistes vir die plek waarin die opvoering gaan plaasvind. (2) 4.3.4 Noem sommige van die dinge wat jy in jou begroting moet insluit. (3) 4.3.5 Stel TWEE metodes voor wat jy kan gebruik om geld in te samel vir hierdie produksie. (2) [15] TOTAAL AFDELING A: 70

6 DANSSTUDIES (NOVEMBER 2012) AFDELING B: MUSIEK VRAAG 5 5.1 Pas en verbind die instrumente in die prente hieronder met elk van die VIER musiek kategorieë wat in 5.1.1 5.1.4 gegee word. A B C D E F 5.1.1 Kordofone gee TWEE instrumente. (2) 5.1.2 Idiofone gee TWEE instrumente. (2) 5.1.3 Aerofone (1) 5.1.4 Membranofone (1) 5.2 Noem EEN musiekinstrument vir elk van die volgende kategorieë: 5.2.1 Houtblaas-instrument (1) 5.2.2 Koperinstrument (1) 5.2.3 Slag-instrument (perkussie) (1) 5.2.4 Strykinstrument (1) [10]

(NOVEMBER 2012) DANSSTUDIES 7 VRAAG 6 6.1 Wat beteken die volgende woorde: 6.1.1 Tempo (1) 6.1.2 Tyd (1) 6.1.3 Ritme (1) 6.1.4 Poliritme (1) 6.1.5 Tenoor (1) 6.2 Benoem en rangskik die volgende note in neerdalende volgorde van die grootste tot die kleinste nootwaardes: 6.2.1 6.2.2 6.2.3 6.2.4 6.2.5 (1) (1) (1) (1) (1) [10] TOTAAL AFDELING B: 20

8 DANSSTUDIES (NOVEMBER 2012) AFDELING C: ANATOMIE EN GESONDHEIDSORG VRAAG 7 7.1 Benoem die spiere A J aangedui op die diagram hieronder: J A B I C D Spiergroep H E G Spiergroep F (10) 7.2 Verskaf die volgende inligting oor die gewrigte hieronder: A B

(NOVEMBER 2012) DANSSTUDIES 9 7.2.1 Noem die soort gewrig wat in A gevind word. (1) 7.2.2 Noem TWEE dele van die liggaam waar die gewrig gemerk A gevind kan word. (2) 7.2.3 Noem TWEE anatomiese bewegings wat moontlik is in gewrig A. (2) 7.2.4 Noem die soort gewrig wat in B gevind word. (1) 7.2.5 Noem TWEE dele van die liggaam waar die gewrig gemerk B gevind kan word. (2) 7.2.6 Noem TWEE anatomiese bewegings wat moontlik is in gewrig B. (2) [20] VRAAG 8 8.1 Noem die VYF voedselgroepe wat noodsaaklik is vir ʼn gesonde dieet. (5) 8.2 Kies EEN van die DRIE stowwe (Alkohol/Sigarette/Dwelms) en bespreek die gevare/effekte wat daarmee gepaard gaan. (5) 8.3 Wat is groepsdruk? (2) 8.4 Noem sommige van die druk wat jou as jongmens in die gesig staar. (3) [15] VRAAG 9 9.1 Waarom sweet dansers gedurende oefening? (2) 9.2 Beskryf sommige van die faktore wat die hoeveelheid sweet gedurende oefening mag affekteer. (3) 9.3 Pas KOLOM A by KOLOM B. Skryf slegs die antwoord langs die toepaslike nommer. KOLOM A KOLOM B 9.1.1 STAMINA A Die kapasiteit vir werk of uitmergelende aktiwiteite 9.1.2 VLOEIBAARHEID B Gelyke gewig rondom ʼn sentrale punt 9.1.3 ENERGIE C Die uithouvermoë van die liggaam tydens ʼn gegewe aktiwiteit. 9.1.4 BALANS D Die krag wat jou op die aarde hou 9.1.5 SWAARTEKRAG E Die vermoë om deur jou bewegings te vloei (5) [15]

10 DANSSTUDIES (NOVEMBER 2012) VRAAG 10 10.1 Gebruik die korrekte woord uit die onderstaande raam om die daaropvolgende stellings te voltooi: Knieprobleme Krampe Geskeurde spier Vel wat bars Ingroei toonnaels Skeenbeensplinters Gebreekte bene 10.1.1 Koue spiere, te min minerale in dieet en dehidrasie is die oorsake van (1) 10.1.2 Skielike bewegings, ballistiese strekke, koue spiere, onvoldoende soepelheid, verkeerde strektegnieke is almal oorsake van (1) 10.1.3 Ongelukke as gevolg van vloere, klere, choreografie is oorsake van (1) 10.1.4 Verkeerde manier van toonnaels sny, te klein skoene is almal oorsake van (1) 10.1.5 Van draai op jou haak of bal van die voet, droë vel of vel met eelte wat geneig is tot barsting is almal oorsake van (1) 10.1.6 Ooreising, verkeerde tegniek, strukturele probleem bv. binnewaartse draaing van voete, skielike ruk- of kontakbeweging en val is almal oorsake van (1) 10.1.7 Dans op harde vloere soos bv. sement is die oorsaak van (1) 10.2 Beskryf die onmiddellike behandeling van ʼn verstuiting. (4) 10.3 Maak ʼn lys van die algemene komplikasies na ʼn besering. (4) [15] TOTAAL AFDELING C: 60 GROOTTOTAAL: 150