MUSIEK - VOKAAL. 17 Augustus 20 Augustus Voorsitter: Lorraine Kirk

Similar documents
SILLABUS / SYLLABUS AA KLAVIER / PIANO

SANG / VOCAL TROFEË / TROPHIES

Allegretto Provincial Eisteddfod Syllabus 2018

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

Hoe om n DS160 in te vul, en so aansoeke te doen vir jou visum:

JEUG GEBEDSAAND: n Verhouding met God

kunstefees HANDLEIDING

STRESBELEWING BY LEERDERS MET LEERINPERKINGE IN DIE INTERMEDIÊREFASE. deur MJ VAN BREDA

KYNOBUFF IN CASE OF POISONING PLEASE PHONE / IN GEVAL VAN VERGIFTIGING SKAKEL l Netto Volume

Ons mooi taal * Siyavula Uploaders

A water-soluble foliar feed with a wide range of nutrients for plants. n Wateroplosbare blaarvoeding met n wye reeks voedingselemente vir plante.

Hervormingssondag: Galasiërs 3:23-29

July rd Issue

8679 AFRIKAANS LANGUAGE 8679/02 Paper 2 (Reading and Writing), maximum raw mark 70

To receive this information in ENGLISH, send an to Data Entry Werkers Benodig!!

Om te ontdek hoe diere aangepas is om in hulle habitat te oorleef *

UNIVERSITY OF CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS International General Certificate of Secondary Education

DEPRESSIE101. panic attacks - inside the brain TALKING about anxiety attacks. hanteer angstigheid beter snellers vir 'n paniekaanval

Simmetrie. Wanneer ons n spieël voor iets sit, dan sien ons n beeld van die regte voorwerp in die spieël, soos in die prentjie.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Rift Valley fever is a fever-causing viral disease that affects livestock and humans in Africa. It is most common during years of heavy rainfall.

FACULTY OF SCIENCE FAKULTEIT NATUURWETENSKAPPE DEPARTMENT OF BOTANY AND PLANT BIOTECHNOLOGY DEPARTEMENT PLANTKUNDE EN PLANTBIOTEGNOLOGIE

FOR ANIMAL USE ONLY. BERENIL R.T.U. Reg. No. G2702 (Act 36/1947) Namibia Reg. No. V00/17.4.2/638 NS0

Appendix A: Letter to Head of the Pretoria Cochlear Implant Program

Welkom by COS 151. Introduction to Computer Science Inleiding tot Rekenaarwetenskap

FACULTY OF MEDICINE AND HEALTH SCIENCES FAKULTEIT GENEESKUNDE EN GESONDHEIDSWETENSKAPPE

OUTDOOR Name of interviewer Naam van ondervraer... ONDERVRAERS INSTRUKSIES INTERVIEWERS INSTRUCTIONS

DEPARTMENT OF BIOCHEMISTRY / TIME / TYD: 90 MIN DEPARTEMENT BIOCHEMIE BCM 255 MARKS / PUNTE: 85

To establish, develop and sustain a reputable, non-profit organization for youth development in the arts. SYLLABUS SILLABUS

Droom - Glo - Doen. Daar is weer vanjaar gelyklopend 2 ander feeste in die Oos-Kaap ( Jeffereysbaai) en Gauteng ( Heidelberg).

SYLLABUS / SILLABUS 2016

Saamgestel deur: Ebeth Marais Webblad:

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 DANSSTUDIES

VERTE-X-PLODE Reg. No. B 3602 Act/Wet No. 36 of/van 1947

SAVF het op die 19de Oktober jaar oud geword. Op hierdie dag tydens die driejaarlikse Kongres het SAVF geskiedenis gemaak:

Although this remedy has been extensively tested under a large variety of conditions the registration holder does not

To establish, develop and sustain a reputable, non-profit organization for youth development in the arts. SYLLABUS SILLABUS

Hoe kan ek my maatjie wat kanker het help?

Faculty of Natural and Agricultural Sciences / Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe. Department of Biochemistry / Departement Biochemie

[Basiese inligting rondom paniek en angs soos opgeneem in DSM-5 (The Diagnostic and Statistical Manual of Mental Disorders, Fifth Edition (DSM-5)]

APPROVED PACKAGE INSERT FOR INGELVAC MYCOFLEX

A PLAY TECHNIQUE PROGRAMME FOR AUTISTIC CHILDREN IN MIDDLE CHILDHOOD

GOVERNMENT GAZETTE, 19 JANUARY 2012 IMPORTANT NOTICE The Government Printing Works will not be held responsible for faxed documents not receiv

DIE 5 VOORWAARDES VIR GEBEDSVERHORING

The evaluation of a new haematological cell counter, the CELL-DYN 3500, on canine leukocyte differential counts

IN THE SUPREME COURT OF SOUTH AFRICA. (TRANSVAAL PROVINCIAL DIVISION). THE STATE versus NELSON MANDELA AND OTHERS. - EXTRACT OF EVIDENCE -

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

WAPPORT UITGAWE November 2017

... f.?:... MN OLII'HANT, MP

Labour, Department of/ Arbeid, Departement van DEPARTMENT OF LABOUR NOTICE 212 OF 2018

Government Gazette Staatskoerant

Government Gazette Staatskoerant

Market comment Markkommentaar. October / Oktober 2015

2. Waarheen? Outsiders toe!

Om materiaal te weef *

CONTENTS GENERAL NOTICE

*Gebaseer op die Nasionale Kanker Register Leeftyd risiko vir prostaatkanker 1:27. testikulêrekanker 1: peniskanker 1:1 114

A NARRATIVE EXPOSITION OF SERIAL MURDER IN SOUTH AFRICA BRIN ALLAN HODGSKISS SUBMITTED IN PARTIAL FULFILMENT OF THE REQUIREMENTS FOR THE DEGREE

Tendense op varsproduktemarkte

Kim Nolte DOCTOR PHILOSOPHIAE. In the. FACULTY OF HUMANITIES (Department of Biokinetics, Sport and Leisure Sciences) University of Pretoria

WEEK PROGRAM WEEK MAN DINS WOENS DON VRY SAT SON SPOED FIKSHEID 1 GYM SESSIE 3 GYM SESSIE 7 SPOED FIKSHEID 2 SPOED FIKSHEID 3 GYM SESSIE 11

OPSIES WANNEER JY DIE AFTREEFONDS VERLAAT UMBRELLA FUNDS

Luister, lees en punktuasie *

Government Gazette Staatskoerant

ACTIVE INGREDIENT / AKTIEWE BESTANDDEEL: Brodifacoum (Anticoagulant) /Brodifakoum (Bloedstolweermiddel)..0,75 g / 500 m ; 1 Litre

THE USE OF PLAY THERAPY MEDIUMS IN A STRESS MANAGEMENT PROGRAMME WITH CORPORATE EMPLOYEES

Integrating psychotherapy and alternative healing methods: A phenomenological study.

Groete van Precept Ministries Ons is so bly dat jy gekies het om God se Woord te bestudeer. Daar wag n ryk tyd op jou, waartydens jy sal leer van

Factors affecting mothers' choice of infant feeding method

Dit is my voorreg om alle eerstejaar studente wat in 2017 by die Fakulteit Regte registreer te verwelkom. Hierdie is n opwindende tyd in jou lewe en

Ontwerp rn maak 'n houer *

Hoe om Depressie en Bipolêre Versteuring te oorwin. Deur: Dr. Hans Dreyer

by Carolyn Sholto-Douglas-Vernon

Die tegnologiese proses *

MASTER S DEGREE COURSE IN CLINICAL/COUNSELLING PSYCHOLOGY FOR 2019

A MEANINGFUL WORKPLACE: FROM THEORY DEVELOPMENT TO APPLICABILITY PETRUS LEONARD STEENKAMP PHILOSOPHIAE DOCTOR

MOTOR COMPETENCE AND GOAL SETTING IN RUGBY

in 2017 gebeur? Wat het met aartappels op die varsproduktemarkte Pieter van Zyl en Laryssa van der Merwe, Aartappels Suid-Afrika

2 3469B GOVERNMENT GAZETTE, 21 OCTOBER 2011 IMPORTANT NOTICE The Government Printing Works will not be held responsible for faxed documents not receiv

University of Pretoria EXERCISE PRACTICES, DIETARY HABITS WITH TYPE... I DIABETES YVONNE PAUL

DG s Ramblings. Newsletter of District Governor Lance Maytham September Edition 3

Sitrus Snoei. 3 Snoei Praktyke. Leergids. Kopiereg. Posbus 461, Hillcrest, 3650 (031)

n DOEL SONDER N PLAN IS NET N DROOM/A GOAL WITHOUT A PLAN IS JUST Dr. Ilse de Beer

DEPARTMENT OF LABOUR. No April 2014 CORRECTION NOTICE COMPENSATION FOR OCCUPATIONAL INJURIES AND DISEASSES ACT, 1993(ACT

F U N G I N E X. Active Ingredient / Aktiewe Bestanddeel. Triforine g/l...triforien

A TOURING JOURNAL WITH SPORT PSYCHOLOGY

Kom ons kyk vervolgens na die resultate van wetenskaplike studies rakende die oorsprong van SGV en vra onsself dan af waar dit die kerk laat.

Ek is gedoop. Dr Hennie van Wyk

BELLVILLE NETBAL OEFENPROGRAM WEEK PROGRAM

DIE MARSHMALLOW TOETS EN JOU GELUK

IN THE MAGISTRATE ' S COURT FOR THE REGIONAL DIVISION OF TRANSVAAL HELD AT JOHANNESBURG.

BOND. Reg. No./Reg. Nr. L6756, Act No. 36 of 1947/Wet Nr. 36 van 1947

DEPARTMENT OF INDUSTRIAL PSYCHOLOGY AND PEOPLE MANAGEMENT NOVEMBER EXAM 2014 MS N MORTON

DIE 4 OOGMERKE VAN GEBED

Was dlt omdat julle vir hulle die klerasie vervoer het? ---Bulle klaasie was by ons gewees.

Persoonlike Finansiële Profielbepaling. Gebruiksbepalings en-voorwaardes

Hoe om krag te spaar Grondslagfase (Graad 3) Opvoedersgids Huistaal, Eerste Addisionele Taal, Wiskunde, Lewensvaardighede

GELEENTHEID DATUM GRAAD/PLEK

ADDENDUM II Education material strengthening the Musical Play

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE

Transcription:

MUSIEK - VOKAAL 17 Augustus 20 Augustus 2015 Voorsitter: Lorraine Kirk - 082 689 2707 lorrainekirk58@gmail.com Die algemene reëls moet saam met die spesifieke reëls gelees word INSKRYWINGSFOOIE Solo R 80-00 Duet R 100-00 Trio R 120-00 Kwartet R 160-00 5-10 lede R 200-00 11-20 lede R 300-00 21 en meer lede R 400-00 Kompeterende Items R 150-00 Rock groepe R 300-00 Spesifieke Reëls Maksimum tyd per item is 4 minute, behalwe waar anders vermeld. Dui die tydsduur van die items duidelik aan. Dit is belangrik met die oog op die opstel van die program. ʼn Deelnemer mag slegs drie (3) items in die ernstige musiek afdeling inskryf wat die program insluit. ʼn Program verteenwoordig 1 item. ʼn Deelnemer mag slegs drie (3) items in die ligte musiek afdeling inskryf wat die program insluit. ʼn Program verteenwoordig 1 item. Geen deelnemer sal toegelaat word om meer as 1 keer per item op te tree nie. Geen lied/stuk mag in meer as een afdeling aangebied word nie. In die ligte musiek afdeling is dit verpligtend dat n deelnemer (ongeag van ouderdom) met ʼn mikrofoon moet sing. Dit is belangrik aangesien deelnemers ook op mikofoontegniek beoordeel word. Alle werke moet gememoriseer wees. Beweging en choreografie word aangemoedig in die ligte musiek afdeling. Eie komposisies moet die deelnemer se eie werk wees. Waar tekste van ander persone getoonset word, moet dit so aangedui word tydens registrasie. Deelnemers wat plagiaat pleeg sal gediskwalifiseer word. Elektroniese klawerborde mag slegs inskryf indien dit as begeleiding vir sangers gebruik word. 2015 Musiek Vokaal 1 / 5

CD INLIGTING Alleenlik CD-R formaat sal aanvaar word. Moet asseblief nie CD-RW gebruik nie, hulle is soms nie betroubaar nie. n Bandspeler is nie beskikbaar nie. Snitte mag nie die voorgeskrewe tyd van 4 minute oorskry nie. Die klankingineur het die reg om die musiek volgens eie diskresie uit te doof wanneer dit die tyd oorksry. Die CD moet duidelik gemerk word met die naam van die deelnemer, die snit en die item nommer. Die CD moet 30 minute voor die tyd (net na registrasie) by die klankingenieur in die klankkamer ingehandig word. (Geen laat CD s sal aanvaar word nie). Die deelnemer moet sy/haar CD na optrede by die klankingenieur gaan afhaal. Die klankingenieur is nie verantwoordelik vir die terugbesorging hiervan nie. KLASSIEKE MUSIEK AFDELING Geen lied in hierdie afdeling mag met n mikrofoon gesing word nie Akoestiese begeleiding moet gebruik word. Daar is spesiale afdelings vir a capella. Geen selfoon of backtrack begeleidings maar in hierdie afdeling gebruik word nie. Liedere in enige taal word toegelaat. DIE VOLGENDE KRITERIA SAL GELD BY DIE BEOORDELING VAN DEELNEMERS: Intonasie Diksie Stemprokjeksie Interpretasie/ musikaliteit SOLOS (ENIGE TAAL) ITEM MV 1 ITEM MV 2 ITEM MV 3 ITEM MV 4 ITEM MV 5 ITEM MV 6 EIE KEUSE MET AKOESTIESE BEGELEIDING EIE KEUSE A CAPELLA ART SONG / OPERA / OPERETTA MET AKOESTIESE BEGELEIDING KUNSLIED / OPERA / OPERETTA A CAPELLA TRADISIONELE (VOLKSLIEDJIES) MET AKOESTIESE BEGELEIDING TRADISIONELE (VOLKSLIEDJIES) A CAPELLA 2015 Musiek Vokaal 2 / 5

ENSEMBLE ITEM MV 7 ITEM MV 8 ITEM MV 9 ITEM MV 10 DUET TRIO KWARTET ENSEMBLE (5 of meer) KLASSIEKE MUSIEK KOMPETERENDE AFDELING KONSERT PROGRAM Geen werk wat in ander afdelings gesing is mag in hierdie afdeling herhaal word nie. n Program moet 2 kontrasterende liedere van verkillende style vir Laerskool deelnemers en n gebalanseerde konsert program van 3 liederes vir Hoërskool en Oop item deelnemers insluit. Netjiese kleredrag word vereis van alle deelnemers ITEM MV 11 ITEM MV 12 ITEM MV 13 ITEM MV 14 ITEM MV 15 ITEM MV 16 LAERSKOOL SEUNS. (2 Liedjies) LAERSKOOL DOGTERS (2 Liedjies) HOËRSKOOL SEUNS (3 Liedjies) HOËRSKOOL DOGTERS (3 Liedjies) OOP MANS (3 Liedjies) OOP DAMES (3 Liedjies) LIGTE MUSIEK AFDELING Akoestiese begeleiding mag in hierdie afdeling gebruik word. A capella sang is ook aanvaarbaar. Deelnemers wat hul eie akoestiese begeleiding doen sal as n geheel beoordeel word. Net een sertifikaart en verslag sal gegee word. 2015 Musiek Vokaal 3 / 5

SOLOS ITEM MV 17 ITEM MV 18 ITEM MV 19 ITEM MV 20 ITEM MV 21 ITEM MV 22 ITEM MV 23 ITEM MV 24 ITEM MV 25 ITEM MV 26 ITEM MV 27 ITEM MV 28 ITEM MV 29 ITEM MV 30 ITEM MV 31 ITEM MV 32 ITEM MV 33 ITEM MV 34 GOSPEL (GEESTELIK) (AKOESTIESE BEGELEIDING) GOSPEL (A CAPELLA) GOSPEL (BACKTRACK) POP (AKOESTIESE BEGELEIDING) POP (A CAPELLA) POP (BACKTRACK) COUNTRY (AKOESTIESE BEGELEIDING) COUNTRY (A CAPELLA) COUNTRY (BACKTRACK) ALTERNATIVE / ROCK / JAZZ/ BIG BAND/ SWING (AKOESTIESE BEGELEIDING ) ALTERNATIVE / ROCK / JAZZ / BIG BAND/ SWING (A CAPELLA) ALTERNATIVE / ROCK / JAZZ / BIG BAND / SWING (BACKTRACK) BROADWAY/ KABARET/ MUSIKALE BLYSPELE & FILM TEMAS (AKOESTIESE BEGELEIDING ) BROADWAY/ KABARET/ MUSIKALE BLYSPELE & FILM TEMAS (A CAPELLA ) BROADWAY/ KABARET/ MUSIKALE BLYSPELE & FILM TEMAS (BACKTRACK) EIE KEUSE (AKOESTIESE BEGELEIDING) EIE KEUSE (A CAPELLA) EIE KEUSE (BACKTRACK) ENSEMBLE Hierdie item sluit revues en liedere met beweging in. ITEM MV 35 ITEM MV 36 ITEM MV 37 ITEM MV 38 DUET TRIO KWARTET ENSEMBLE (5 of meer) ROCK GROEPE Net EEN lied per groep mag uitgevoer word. ITEM MV 39 ROCK GROEP 2015 Musiek Vokaal 4 / 5

LIGTE MUSIEK KOMPETERENDE AFDELING KONSERT PROGRAM EEN inskrywing per persoon. Twee werke van konstrasterende karakter en tempo moet aangebied word. Een lied moet met n klankbaan as begeleiding (sien CD inligting) gesing word, en die ander met akoestiese begeleiding. Een lied mag ook A CAPELLA gesing word. Deelnemers mag NIE twee A CAPELLA liedere sing nie. Enige person wat slegs van backtracks in hierdie afdeling gebruikmaak, SAL gediskwalifiseer word!. TEM MV 40 ITEM MV 41 ITEM MV 42 ITEM MV 43 ITEM MV 44 ITEM MV 45 LAERSKOOL SEUNS LAERSKOOL DOGTERS HOËRSKOOL SEUNS HOËRSKOOL DOGTERS OOP - MANS OOP - DAMES EIE KOMPOSISIE Net een inskrywing per persoon. Musiek en lirieke moet aan die beoordelaar voorgelê word. ITEM MV 46 ITEM MV 47 ITEM MV 48 ITEM MV 49 ITEM MV 50 ITEM MV 51 LAERSKOOL SEUNS LAERSKOOL DOGTERS HOËRSKOOL SEUNS HOËRSKOOL DOGTERS OOP - MANS OOP - DAMES 2015 Musiek Vokaal 5 / 5