Ontwerp rn maak 'n houer *

Similar documents
UNIVERSITY OF CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS International General Certificate of Secondary Education

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

Hoe om n DS160 in te vul, en so aansoeke te doen vir jou visum:

Simmetrie. Wanneer ons n spieël voor iets sit, dan sien ons n beeld van die regte voorwerp in die spieël, soos in die prentjie.

Hervormingssondag: Galasiërs 3:23-29

JEUG GEBEDSAAND: n Verhouding met God

Om materiaal te weef *

Ons mooi taal * Siyavula Uploaders

Om te ontdek hoe diere aangepas is om in hulle habitat te oorleef *

DEPRESSIE101. panic attacks - inside the brain TALKING about anxiety attacks. hanteer angstigheid beter snellers vir 'n paniekaanval

Die maak van 'n kledingstuk *

Luister, lees en punktuasie *

STRESBELEWING BY LEERDERS MET LEERINPERKINGE IN DIE INTERMEDIÊREFASE. deur MJ VAN BREDA

Die tegnologiese proses *

8679 AFRIKAANS LANGUAGE 8679/02 Paper 2 (Reading and Writing), maximum raw mark 70

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

July rd Issue

Hoe kan ek my maatjie wat kanker het help?

Faculty of Natural and Agricultural Sciences / Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe. Department of Biochemistry / Departement Biochemie

DIE 5 VOORWAARDES VIR GEBEDSVERHORING

FACULTY OF SCIENCE FAKULTEIT NATUURWETENSKAPPE DEPARTMENT OF BOTANY AND PLANT BIOTECHNOLOGY DEPARTEMENT PLANTKUNDE EN PLANTBIOTEGNOLOGIE

MUSIEK - VOKAAL. 17 Augustus 20 Augustus Voorsitter: Lorraine Kirk

The evaluation of a new haematological cell counter, the CELL-DYN 3500, on canine leukocyte differential counts

2. Waarheen? Outsiders toe!

Saamgestel deur: Ebeth Marais Webblad:

OUTDOOR Name of interviewer Naam van ondervraer... ONDERVRAERS INSTRUKSIES INTERVIEWERS INSTRUCTIONS

STUDIEMETODES. n Paar waardevolle wenke t.o.v.: 1. Korrekte studie-omgewing. 2. Doelwitstelling. 3. Sleutelwoorde. 4.

Hoe om krag te spaar Grondslagfase (Graad 3) Opvoedersgids Huistaal, Eerste Addisionele Taal, Wiskunde, Lewensvaardighede

DIE 4 OOGMERKE VAN GEBED

To receive this information in ENGLISH, send an to Data Entry Werkers Benodig!!

SILLABUS / SYLLABUS AA KLAVIER / PIANO

Sandy Griffiths. Eietydse ontwerpe en gewilde projekte. Sandy Griffiths

DEPARTMENT OF BIOCHEMISTRY / TIME / TYD: 90 MIN DEPARTEMENT BIOCHEMIE BCM 255 MARKS / PUNTE: 85

Versamel inligting om algemene vrae te beantwoord *

Kampeervaardigheid II

BELLVILLE NETBAL OEFENPROGRAM WEEK PROGRAM

IN THE SUPREME COURT OF SOUTH AFRICA. (TRANSVAAL PROVINCIAL DIVISION). THE STATE versus NELSON MANDELA AND OTHERS. - EXTRACT OF EVIDENCE -

Ek is gedoop. Dr Hennie van Wyk

UNIVERSITY OF CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS General Certificate of Education Advanced Subsidiary Level

A PLAY TECHNIQUE PROGRAMME FOR AUTISTIC CHILDREN IN MIDDLE CHILDHOOD

02 ]uister jy na ander mense se idees? Bylaag 1.1

Sitrus Snoei. 3 Snoei Praktyke. Leergids. Kopiereg. Posbus 461, Hillcrest, 3650 (031)

Wellington Terapeutiese- en Beradingsdienste Therapeutic and Counselling Services

*Gebaseer op die Nasionale Kanker Register Leeftyd risiko vir prostaatkanker 1:27. testikulêrekanker 1: peniskanker 1:1 114

Moenie bang wees vir boelies nie!

OpenStax-CNX module: m Rockmusiek. Siyavula Uploaders

Groete van Precept Ministries Ons is so bly dat jy gekies het om God se Woord te bestudeer. Daar wag n ryk tyd op jou, waartydens jy sal leer van

Rift Valley fever is a fever-causing viral disease that affects livestock and humans in Africa. It is most common during years of heavy rainfall.

Allegretto Provincial Eisteddfod Syllabus 2018

rivier Rivier ek is jammer~---deurgegaan. Goed, binne in Lesotho waar is jy toe heen?---ons het 'n 10

As mens nie droom nie lewe jy nie. Omdat ons in n almagtige

Woordbou en spelling *

LUSERN BOME. Lusern bome en veldbrande

PW Graad 5 Vierde kwartaal: Eksamen afbakening

DIE MARSHMALLOW TOETS EN JOU GELUK

DEPARTMENT OF INDUSTRIAL PSYCHOLOGY AND PEOPLE MANAGEMENT NOVEMBER EXAM 2014 MS N MORTON

AFRIKAANSE TEKS vir. ʼn produksie gemik as teenvoeter vir. Geweld teen Vroue DIE ELMBOOG LIG DIE HAND

Drie soorte sinne in Afrikaans *

LES 2. Fokus: Die klank van musiek en musiekinstrumente in taalvorm. Nota: Blootstelling aan musikale klanke in digkuns en ander inligtingsbronne.

Faith soldiers. Grenslyn 2016 (B) God se soldate ///////////////////////////

Hoe om te vas en te bid

Was dlt omdat julle vir hulle die klerasie vervoer het? ---Bulle klaasie was by ons gewees.

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

NEOPYBUTHRIN. REG. NO. L4582 Act No. 36 of 1947 REG. NR. L4582 Wet Nr. 36 van 1947 Namibian Reg. No. N-AR 0592 Nambiese Reg. Nr.

Module 4. Databasisse

THE DEVELOPMENT AND EVALUATION A HEALTH-RELATED FOTONOVELA ABOUT TIK USE IN THE W-CAPE AND N-CAPE

KYNOBUFF IN CASE OF POISONING PLEASE PHONE / IN GEVAL VAN VERGIFTIGING SKAKEL l Netto Volume

CHAPTER 4 DATA ANALYSIS, INTERPRETATION OF FINDINGS AND LITERATURE CONTROL

In voeling. John Ackerman

[Basiese inligting rondom paniek en angs soos opgeneem in DSM-5 (The Diagnostic and Statistical Manual of Mental Disorders, Fifth Edition (DSM-5)]

PY 4T4. Reg. No. L4629 Act No. 36 of 1947 Reg. Nr. L4629 Wet Nr. 36 van 1947 Namibian Reg. No. N-AR 0585 Namibiese Reg. Nr.

WEEK PROGRAM WEEK MAN DINS WOENS DON VRY SAT SON SPOED FIKSHEID 1 GYM SESSIE 3 GYM SESSIE 7 SPOED FIKSHEID 2 SPOED FIKSHEID 3 GYM SESSIE 11

! Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye, insluitende ʼn aanhegsel.

Droom - Glo - Doen. Daar is weer vanjaar gelyklopend 2 ander feeste in die Oos-Kaap ( Jeffereysbaai) en Gauteng ( Heidelberg).

Before using this product read the label carefully. / Lees die etiket noukeurig alvorens die produk gebruik word. PYBUTHRIN 44

DR CARMEN SPIES & DR MARIETJIE WEAKLEY PRACTICE PHILOSOPHY REGARDING CHILDREN PATIENTS. (Afrikaans op bls 3 & 4)

Die Doel van die Lewe

BELLVILLE O/16 OEFENPROGRAM WEEK PROGRAM WEEK MAN DINS WOENS DON VRY SAT SON

IN THE MAGISTRATE ' S COURT FOR THE REGIONAL DIVISION OF TRANSVAAL HELD AT JOHANNESBURG.

OPSIES WANNEER JY DIE AFTREEFONDS VERLAAT UMBRELLA FUNDS

nie. Ek het eintlik baie sleg hieroor gevoel.

GOVERNMENT GAZETTE, 19 JANUARY 2012 IMPORTANT NOTICE The Government Printing Works will not be held responsible for faxed documents not receiv

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

University of Pretoria EXERCISE PRACTICES, DIETARY HABITS WITH TYPE... I DIABETES YVONNE PAUL

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

by Carolyn Sholto-Douglas-Vernon

FOR ANIMAL USE ONLY. BERENIL R.T.U. Reg. No. G2702 (Act 36/1947) Namibia Reg. No. V00/17.4.2/638 NS0

Welkom by COS 151. Introduction to Computer Science Inleiding tot Rekenaarwetenskap

SAVF het op die 19de Oktober jaar oud geword. Op hierdie dag tydens die driejaarlikse Kongres het SAVF geskiedenis gemaak:

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE

BELLVILLE RUGBY BODYWEIGHT OEFENPROGRAM

Jaar. CHOOSE to HEAR KIES OM TE HOOR

n DOEL SONDER N PLAN IS NET N DROOM/A GOAL WITHOUT A PLAN IS JUST Dr. Ilse de Beer

deur Anton Krueger en Ruan Kemp

F U N G I N E X. Active Ingredient / Aktiewe Bestanddeel. Triforine g/l...triforien

WORDS FROM OUR DG. Inside this issue: Swellendam 2. Swellendam 3. Swellendam 4. Membership 5. Port Alfred 6. Miss Port Alfred. Miss Port Alfred Cont

Huntington Disease. Algemene Inligting. Neurogenetic Clinic, Groote Schuur Hospital. Division of Human Genetics, University of Cape Town

Reis saam! motorfi ets bus ambulans

Transcription:

OpenStax-CNX module: m26134 1 Ontwerp rn maak 'n houer * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 5 3 ONTDEK STRUKTURE 4 Module 11 5 ONTWERP EN MAAK 'N HOUER A. Opdrag 1 Wat is die behoefte? Dit is jou beste vriend/vriendin se verjaarsdag. Jy weet dat hy/sy besig is om te spaar vir `n nuwe ets en het besluit om vir hom/haar `n bedrag geld as geskenk te gee. Jy wil die geld op `n kreatiewe wyse aan hom/haar gee en nie net in `n gewone koevert plaas nie. Voltooi: Jy moet dus `n _ wat mooi versier is, ontwerp en maak sodat jy die _ daarin kan sit wat jy vir hom/haar wil gee op sy/haar _. Hy/sy moet dink dis `n gekoopte geskenk, maar sal verras wees omdat dit geld is. [LU 1.4] A. NAVORSING Opdrag 1 Soek vyf verskillende vierkantige of reghoekige houers waarin jy die geld sou kon gee en stal dit in die klas op jou bank uit. [LU 1.2] Opdrag 2 Probeer jou gunsteling keuse as `n 3D-tekening in die spasie hieronder teken. (`n Ortograese tekening: vooraansig na jou gedraai.) Gebruik kleur en teken ook die detail op die boksie. * Version 1.1: Jun 27, 2009 8:02 am -0500 http://creativecommons.org/licenses/by/3.0/

OpenStax-CNX module: m26134 2 Figure 1

OpenStax-CNX module: m26134 3 [LU 1.12] Aangesien jy nie baie geld wil spandeer vir die maak van die houer nie, maar sommer materiale en gereedskap wil gebruik wat jy by die huis het, het jy tot die volgende gevolgtrekking gekom: jy gaan `n vel A4-karton, die templaat van `n dosie uit jou ma se koskas (Bylae 1), deurslagpapier en witlym gebruik. As gereedskap gaan jy `n skêr, `n metaalliniaal, `n potlood, koki-penne, `n krammasjien, `n uitveër en `n stensilpatroon gebruik. A. ONTWERP Opdrag 1 Probeer om die dosie links isometries op die spasie regs oor te teken.

OpenStax-CNX module: m26134 4 Figure 2

OpenStax-CNX module: m26134 5 [LU 1.3] Opdrag 2 Vir die interessantheid: Probeer om die volgende 3D-vorms ook isometries oor te teken. (Dui die beskaduwing op die linkerkantste vorms aan met kleurpotlode )

OpenStax-CNX module: m26134 6 Figure 3

OpenStax-CNX module: m26134 7 Sleutel: Rigting waaruit die lig val [LU 1.3] Opdrag 3 Probeer om skuinsaansigte (ortograes) van die volgende 3D-gure op geruite papier te teken.

OpenStax-CNX module: m26134 8 Figure 4

OpenStax-CNX module: m26134 9 [LU 1.3] Opdrag 4 Probeer om deur beskaduwing met behulp van kleurpotlode dimensie aan die gure van opdrag 3 te verleen. Die ligbron is van links bo net agter die gure (a gee die leidrade). [LU 1.3] Opdrag 5 Ontwerp `n eenvoudige patroon waarvan jy `n stensil kan maak wat jy op die buitekant van jou houer met verskillende kleure koki-penne kan aanbring. Elke ontwerp mag nie groter as 3 cm by 3 cm wees nie. Ontwerp in die volgende blokkies en omkring jou nale keuse in blou. (Onthou, hou die ontwerp eenvoudig, aangesien jy dit met `n skerppuntskêr uit `n stensilplaat moet knip.) Opdrag 6 Skryf die korrekte antwoord neer: A B C D E F G H I J K L M N 0 Table 1 (a) Watter tipe lyne is die maklikste om uit plastiek te knip? reguit, geboë (a) Watter tipe hoeke is die maklikste om uit plastiek te knip? skerp, geboë (a) Omkring die moeilikste ontwerp met rooi en motiveer jou keuse: (b) Kies enige van jou ontwerpe en skryf iets slegs en iets goeds omtrent daardie ontwerp. Jou keuse: Letter _? Goed: Sleg: (e) Kram die stensilpatroon hier vas na gebruik. A. VERVAARDIGING Opdrag 1 Voltooi die volgende tabel n.a.v. die beperkinge wat jy ervaar het toe jy jou behoefte geïdentiseer het. Materiale benodig vir Soorte materiaal Gereedskap benodig vir Houer Versiering Table 2 [LU 1.8] Opdrag 2 Volg die volgende instruksies noukeurig vir die maak van die houer.

OpenStax-CNX module: m26134 10 (a) Neem bylae 1 (laaste bladsy van die module), die deurslagpapier en die A4- karton en plaas dit in dié volgorde onder mekaar. Kram dit bo vas met `n krammasjien. Hoekom? (b) Beantwoord die volgende vrae oor bylae 1. (i) Hoeveel aaneenlopende geboë lyne is daar? (ii) Hoeveel reguit aaneenlopende lyne is daar? (iii) Hoeveel reguit stippellyne is daar? (iv) Wat is die verskil tussen die stippel- en aaneenlopende lyne? (v) Wat is die nut van die appie? (c) Gebruik `n HB-potlood en liniaal en trek die 3D-guur op die karton oor. Volgorde: Trek eers die reguit aaneenlopende lyne, dan die reguit stippellyne en dan die aaneenlopende geboë lyne. Maak seker dat alles oorgetrek is. (a) Verwyder die krammetjies en knip die 2D-vorm uit op die aaneenlopende lyne. (b) Keep die stippellyne op die kant waar die deurslagpapiermerke is met `n skêr en liniaal. Doen dit op `n geskikte oppervlakte; oefen eers vooraf sodat jy die kepe nie te diep maak nie. (c) Vou op die stippellyne met `n liniaal. (d) Bring die stensilontwerp met `n koki en met jou gunsteling stensil op die regte kant aan. (e) Gom die reghoekige appies onder en die een smal appie langs die vertikale sy aan die regterkant met houtlym en vorm die 3D-houer. Hou stewig in posisie vas sodat die houer deeglik droog word. (Moenie te veel houtlym gebruik nie. Die oppervlak moet net eens nat wees.) (f) Vou die vier skulprante oormekaar om die dosie toe te maak. [LU 1.7] A. EVALUERING: Opdrag 1: Vra iemand in jou klas met wie jy nie eintlik maats is nie om die volgende vrae oor jou voltooide houer so eerlik moontlik te beantwoord. Indien sy antwoord nee is, moet die maat `n rede(s) byskryf hoekom dit so is. Indien die antwoord ja is, moet hy ook kortliks motiveer. (a) Is die stensilpatroon netjies op die buitekant van die houer aangebring? (b) Is die houer kleurvol versier? (c) Is die appe deeglik vasgeplak? (d) Het die houer `n mooi fatsoen en staan dit mooi regop? (e) Is die karton diep genoeg gekeep? (f) Is geen deurslagpapiermerke aan die buitekant sigbaar nie? (g) Is die houer egalig uitgeknip? (h) Wat is jou indruk van die houer? Geëvalueer deur _ Opdrag 2 Voltooi: As ek weer die houer moet maak, sal ek [LU 1.11] Opdrag 3 Opdrag aan die onderwyser: Stal die houertjies m.b.v. leerderhulp in die voorportaal van jul skool uit en beloon die leerders so vir hulle moeite. Bylae 1

OpenStax-CNX module: m26134 11 Figure 5

OpenStax-CNX module: m26134 12 6 7 Assessering LO 1 TECHNOLOGICAL PROCESSES AND SKILLS The learner will be able to apply technological processes and skills ethically and responsibly using appropriate information and communication technologies. We know this when the learner: Investigates: 1.2 nds out about existing products relevant to a problem, need or opportunity, and identies some design aspects (e.g. who it is for, what it looks like, what it is for, what it is made of); 1.3 performs, where appropriate, scientic investigations about concepts relevant to a problem, need or opportunity using science process skills; Designs: writes or communicates, with assistance, a short and clear statement (design brief) related to a given problem, need or opportunity that demonstrates some understanding of the technological purposes of the solution; Makes: 1.7 outlines a plan that shows the steps for making, including drawings or sketches of main parts; 1.8 uses suitable tools and materials to make products by measuring out, cutting or separating, shaping or forming, joining or combining, and nishing the chosen material; Evaluates: 1.11 evaluates the plan of action followed and suggests improvements and modications if necessary; Communicates: 1.12 produces labelled two-dimensional drawings enhanced with colour where appropriate. 1.13 uses appropriate technologies to produce presentations that record and communicate the design process (e.g. simple portfolio, posters, charts, models). 8 Memorandum Opdrag 1 houer, geld, verjaarsdag B Opdrag 1 en 2 Eie diskresie C Opdrag 1 tot 5 Eie diskresie Opdrag 6 (a) geboë (c) eie diskresie (d) eie diskresie (e) eie diskresie D Opdrag 1 HOUER continued on next page

OpenStax-CNX module: m26134 13 Soorte materiaal `n potlood; `n uitveër; `n vel A4- karton; witlym; `n templaat; deurslagpapier Gereedskap `n skêr; `n metaalliniaal; `n krammasjien Table 3 Soorte materiaal Koki-penne VERSIERING Table 4 Gereedskap Opdrag 2 (a) nie skuif nie b) 1. 4 b) 2. 12 b) 3. 12 b) 4. knip uit op aaneenlopende lyne, keep op stippellyne b) 5. om boksie te vorm / plak aanmekaar E Opdrag 1 Eie diskresie Opdrag 2 Eie diskresie Opdrag 3 Eie inisiatief `n sjabloonpatroon