NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN LANDBOUWETENSKAPPE HALF-JAAR EKSAMEN JUNIE 2015 GRAAD 11
|
|
- Scot Mitchell
- 5 years ago
- Views:
Transcription
1 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN LANDBOUWETENSKAPPE HALF-JAAR EKSAMEN JUNIE 2015 GRAAD 11 PUNTE: 150 TYD: 2½ ure Die vraestel bestaan uit 12 bladsye
2 Agricultural Sciences/Grade 11 2 MDoE: June 2015 NSC INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae in die ANTWOORDBOEK 2. Begin ELKE vraag op n NUWE bladsy. 3. Lees al die vrae deeglik en beantwoord slegs wat gevra word. 4. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommers van die vraestel. 5. Nie programmeerbare sakrekenaars mag gebruik word. 6. Toon ALLE berekeninge, insluitend formules waar van toepassing. 7. Skryf netjies en leesbaar.
3 Agricultural Sciences/Grade 11 3 MDoE: June 2015 NSC AFDELING A VRAAG Die volgende vrae word elk van vier moontlike antwoorde voorsien, waarvan slegs EEN korrek is. Kies die korrekte antwoord en skryf die toepaslike letter (A D) teenoor die vraagnommer ( ) in jou ANTWOORDBOEK neer. Bv D Dui aan watter een van die volgende verbindings organies is: A. Koolstofdioksied B. Ammonium C. Glukose D. Water Die element wat in proteïen, maar nie lipiede voorkom nie is A. suurstof B. stikstof C. fosfor D. swawel Een van die volgende eienskappe maak dat glukogeen en stysel geskikte storings molekules is A. Hulle is baie groot B. Bevat baie energie C. Het glukose verbindings D. Is onoplosbaar in water Die moontlike eienskappe van wit brak grond word gelys: (i) Die ph is laer as 8.5 (ii) Daar is geen natriumkarbonaat in die oplossing nie (iii) Die grond kolloïede is goed geflokkuleer (iv) Die grond kolloïede is gedeflokkuleer (v) Die grond toon tekens van swelling en krimping.
4 Agricultural Sciences/Grade 11 4 MDoE: June 2015 NSC Selekteer die korrekte kombinasie: A. (i) (iii) (v) B. (iii) (iv) (v) C. (ii) (iv) (v) D. (i) (ii) (iii) Die mikro- organismes wat `n belangrike rol in nitrifikasie speel is A. pseudomonas B. fungus C. rhizobium D. nitrobakter Wanneer `n oplossing suur word, sal die ph waarde A. daal B. konstant bly C. eers daal en dan styg D. styg Die organise kolloïed A. het geen vasgestelde vorm nie B. kan nie vernietig word nie C. het `n ronde vorm D. het `n klein spesifieke oppervlakte Die chemiese formule van die onderstaande verbinding is H O H C C OH H A. C 3 HCOOH B. CH 3 COOH C. H 3 CCOOH D. COOH 3 C
5 Agricultural Sciences/Grade 11 5 MDoE: June 2015 NSC Die ph waarde van suiwer water is A. 6.5 B. 7.5 C. 7.0 D Die enigste groep grondorganismes wat chlorofil bevat is A. Fungi B. Protozoa C. Alge D. Aktinomycetes (10 x 2) (20) 1.2 In die onderstaande tabel word n stelling met twee moontlike antwoorde verskaf. Kolom A Besluit of die stelling in KOLOM B verband hou met SLEGS A, SLEGS B, BEIDE A en B of GLAD NIE verband hou met Kolom A nie. Skryf slegs A, slegs B, beide A en B of geen teenoor die vraagnommer ( ) in jou ANTWOORDBOEK, bv SLEGS B A: Humus B: Koolsuur A: Organiese kolloïed B: Anorganiese kolloïed A: Series foto s B: Lugfoto s A: Ammonifikasie B: Nitrifikasie A: Protone B: Neutrone Kolom B Koolstofdioksied in water Dit is amorfies en het geen vasgestelde vorm nie. Grondkaart wat gebruik word tydens bodemopnames. Die omsetting van organiese stikstof verbindings in die grond. In die nukleus van `n atoom (5x2) (10)
6 Agricultural Sciences/Grade 11 6 MDoE: June 2015 NSC 1.3 Gee EEN woord/term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die woord/term teenoor die vraagnommer ( ) in jou ANTWOORDBOEK Die aantal protone in die nukleus van `n atoom Die verbinding wat gevorm word wanneer twee atome bymekaar gehou word a.g.v. die deling van valens elektrone Die verskynsel waar koolstofdioksied as kweekhuisgas die son se hitte energie in die atmosfeer laat, maar nie toelaat dat die energie uit die atmosfeer kom nie en lei tot `n warmer atmosfeer Die relatiewe hoeveelheid sand, slik en klei in die grond Die sistemiese manier om grond te groepeer in klasse volgens sekere eienskappe. 5 x 2) (10) 1.4 Verander die ONDERSTREEPTE woorde van die volgende stellings sodat die stellings KORREK is. Skryf die korrekte woord teenoor die vraagnommer ( ) in jou ANTWOORDBOEK Disakkariede word gevorm van twee monosakkariede wat bymekaar gehou word deur `n kovalente binding Die chemiese reaksie waar water by `n molekule gevoeg word om die molekule se bindings op te breek, staan bekend as hidrasie Die massa skaal dui die sterkte van `n basis of suur aan Grondstruktuur verwys na die relatiewe hoeveelheid sand, slik en klei in die grond `n Enkele dominante kleur in grond word `n heterogene grondkleur genoem. (5x1) (5) [45]
7 Agricultural Sciences/Grade 11 7 MDoE: June 2015 NSC VRAAG 2: BASIESE CHEMIE Begin die vraag op `n nuwe bladsy. 2.1 Die volgende verteenwoordig die struktuurformules van verskillende organiese verbindings. H H H H H I I P = H C---C-- H Q = H---- C C C H I I H H O-H O-H O-H R = H O CH 3 O H N C-----C N C------C OH H H H H Identifiseer die verbinding P. (1) Noem TWEE funksionele groepe vanaf die struktuur R. (2) Identifiseer die binding wat gevorm is tussen die boustene in die organiese struktuur R. (1) Gee die naam van `n organiese binding wat gevorm kan word deur die struktuur Q (1) 2.2 Die onderstaande gevallestudie handel oor die vetinhoud van verskillende tipe vleis. Verhoogde inname van versadigde vette is baie gevaarlik vir menslike lewens want dit verhoog die cholesterol vlakke in bloed. Om die risiko van hoë cholesterol en hartaanvalle te verminder, word mense aanbeveel om die totale hoeveelheid vet in hul dieet te verminder en ook versadigde vette met onversadigde vette te vervang. Die totale vetinhoud en versadigde vetinhoud word in die onderstaande tabel aangetoon:
8 Agricultural Sciences/Grade 11 8 MDoE: June 2015 NSC VLEIS Totale vetinhoud (g/100g) Versadigde vetinhoud (g/100g) Vark tjops Vark skenkel Lae vet bees maalvleis Bees rump steak Bees topside steak Teken `n kolomgrafiek om die versadigde vet inhoud sowel as totale vetinhoud van die verskillende tipes vleis aan te toon. (Albei op dieselfde grafiek) (6) Gee DRIE negatiewe invloede van verhoogde inname van vette vir menslike gesondheid. (3) Noem DRIE redes hoekom lipiede belangrik is vir lewende organismes. (3) 2.3 Differensieer tussen materie en atome. (4) 2.4 Beantwoord die volgende vrae oor koolhidrate: Noem DRIE voorbeelde van koolhidrate. (3) Gee VIER funksies van koolhidrate. (4) 2.5 Beantwoord die volgende vrae t.o.v. proteïene: Noem die hoof elemente wat in proteïene gevind word. (1) Noem die boustene / monomere van proteïene. (1) Gee enige TWEE funksies van proteïene in diere. (2) 2.6 Gee die chemiese formules van die volgende verbindings wat algemeen in landbou gevind word Kalsiumchloried (1) Natriumchloried (1) Soutsuur (1) [35]
9 Agricultural Sciences/Grade 11 9 MDoE: June 2015 NSC VRAAG 3: GRONDKUNDE Begin die vraag op `n nuwe bladsy 3.1 Die onderstaande voorstelling wys verskillende maniere van waterverlies en verkryging in die natuur Identifiseer en definieer die proses wat voorgestel word deur letter B in die bostaande voorstelling. (3) Noem die verskillende maniere van waterverlies wat aangedui word deur die letters B, C, D en E. (4) Noem DRIE moontlike maniere om waterverlies deur die proses by letter C te beperk. (3) Differensieer tussen infiltrasie en kapillariteit. (4) 3.2. Beskryf kortliks die invloed van digte plantegroei op die grondoppervlakte se invloed op grondtemperatuur. (4)
10 Agricultural Sciences/Grade MDoE: June 2015 NSC 3.3. Lees die onderstaande uittreksel deeglik en beantwoord die vrae wat volg: Grondsuurheid word geassosieer met die teenwoordigheid van H + - ions. Suurheid of alkaliniteit word aangedui deur die ph- waarde van Die ph van grond verwys na die suurheid of alkaliniteit van die grondoplossing. Grond kan verdeel word in ses ph- klasse soos in die onderstaande blok. Sterk suur, Suur, Effens suur, Alkalies, Sterk alkalies, Neutraal Kategoriseer die volgende ph waardes deur die klasse in die gegewe blok te gebruik. (a) ph (1) (b) ph (1) (c) ph (1) (d) ph (1) (e) ph (1) Gee die ph waardes vir neutrale gronde. (1) 3.4 Organiese materiaal speel `n belangrike rol in grondkunde Definieer die begrip organiese materiaal. (2) Verduidelik kortliks die invloed van organiese materiaal op die fisiese eienskappe van grond. (2) Identifiseer VIER hoofgroepe mikroörganismes wat in grond gevind word. (4) Noem DRIE funksies van mikroörganismes in grond. (3) [35]
11 Agricultural Sciences/Grade MDoE: June 2015 NSC VRAAG 4: GRONDKUNDE Begin hierdie vraag op `n nuwe bladsy. 4.1 Die onderstaande diagram toon die verskillende meester horisonne in `n grondprofiel. Beantwoord die vrae wat volg. O horizon A horizon E horizon B horizon C horizon Bedrock Gebruik die diagram en identifiseer die horison wat die beste by die volgende beskrywings pas Fisiese verwering vind hier plaas (1) Bevat slegs anorganiese materiaal (1) Konsentrasie van klei en/of yster, aluminium en mangaanoksied. (1) Materiaal waaruit grond direk gevorm word. (1) Die horison wat gevorm word deur duidelike verlies aan grondstruktuur. (1) Mengsel van anorganiese en volledige afgebreekte organiese materiaal. (1) Beskryf kortliks die volgende begrippe : (a) Eluviaal. (2) (b) Illuviaal. (2)
12 Agricultural Sciences/Grade MDoE: June Differensieer tussen grondprofiel en grondhorison. (4) Vergelyk die interpretasie van donker gekleurde grond en ligte grond gebaseer op plant produktiwiteit. (3) 4.2 Noem VIER faktore wat `n belangrike rol speel tydens die vorming van grond. (4) 4.3 Vergelyk klei en sand teksture in grond t.o.v. die volgende eienskappe: Kohesie (2) Kapillariteit (2) Waterhouvermoë (2) 4.4 Grondklassifikasie word gedoen volgens `n binomiale sisteem Beskryf kortliks die binomiale sisteem van grondklassifikasie. (2) Gee enige TWEE redes vir die klassifikasies van gronde. (2) 4.5 Bulkdigtheid is die massa per volume van enige stof. `n Monster oondgedroogde grond het `n massa van 680 g en volume van 80 cm Gebruik die gegewe inligting om die Bulkdigtheid van die grondmonster te bereken. (4) [35] TOTAAL AFDELING B = 105 GROOTTOTAAL = 150
13 NATIONAL SENIOR CERTIFICATE EXAMINATION LANDBOUWETENSKAP HALFJAAR EKSAMEN JUNIE 2015 GRAAD 11 MEMORANDUM PUNTE: 150 Die memorandum bestaan uit 9 blasdsye
14 Agricultural Sciences/Grade 11 2 MDoE:June 2015 Memorandum AFDELING A VRAAG Meervoudige keuse C B D D D A A B C C (10 x 2) = Pas B A B A A en B (5x2) = (10) 1.3 Terminologie Atoomgetal Kovalente binding Globale verwarming Grondtekstuur Grondklassifikasie (5x2) = (10)
15 Agricultural Sciences/Grade 11 3 MDoE:June 2015 Memorandum 1.4 Vervanging Glycosidic bond Hidrolise ph skaal Grondtekstuur Homogene kleur (5x1) = ( 5) TOTAAL AFDELING A = 45 AFDELING B VRAAG 2: BASIESE CHEMIE Molekulêre formule van etaan (1) Aminogroep (-NH 2 ), Metielgroep (CH 3 ) & karboksielgroep (-COOH) (Any 2) (2) Peptiedbinding (1) Vetmolekule / Ester / Lipiede en Olies. (1) Grafiek
16 Agricultural Sciences/Grade 11 4 MDoE:June 2015 Memorandum Puntetoekenning Benoem van asse Opskrif van grafiek Differensiasie tussen twee kolomme Korrektheid van die skaal Korrekte plotting Korrekte tipe grafiek (6) Drie negatiewe invloede van hoë vetinname Oorgewig Hoë bloeddruk Verstopping van are Diabete Epileptiese aanvalle Verhoogde cholesterol in bloed Hartaanvalle (Any 3) (3) Drie belangrike funksies van lipiede Energiebron Beskerming en insulasie Waterafstotend Deel van selmembrane (Any 3) (3) 2.3 Verskil tussen materie en atome MATTERIE - is enige iets wat massa en volume bevat. ATOME - is die basiese eenhede of boustene van alle materie (4) 2.4. Koolhidrate DRIE voorbeelde van disakkariede Maltose -Sukrose -Laktose (3)
17 Agricultural Sciences/Grade 11 5 MDoE:June 2015 Memorandum 2.5 Beantwoord die volgende vrae t.o.v. proteïene: Stikstof (1) Aminosure (1) aanhelp van chemiese reaksies - stoor van aminosure - vervoer van stowwe / dien as buffers - koördinering van liggaamsaktiwiteite - Beskerming teen siektes - Vervang dooie selle / weefsel - Vorming van hormone en ensieme - Belangrik vir reproduksie en groei (Any 2) (2) 2.6 Chemiese formules C a CI 2 (1) N a CI (1) HCL (1) VRAAG 3: GRONDKUNDE Transpirasie - verlies van water vanaf blaaroppervlakte van plante (3) A - Evaporasie / Dreinering/perkolasie C - Afloop D - Dreinering E - Kapillariteit (4) DRIE maniere om waterverlies deur afloop te beperk Bedek gronde met plante - Gebruik kontoerwalle - Toediening van organiese materiaal - Gebruik gips om waterinfiltrasie te verbeter (Any 3) (3)
18 Agricultural Sciences/Grade 11 6 MDoE:June 2015 Memorandum DREINERING: is die afwaartse beweging van water in die grond sonder dat dit deur plantwortels opgeneem word. KAPPILARITEIT: is die opwaartse en sywaartse beweging van water vanaf die watertafel deur mikro porieë. (4) 3.2 Dag en nagtemperature sal daal - Hoe digter plantegroei, hoe minder radiasie / hitte sal die grond ontvang. - Minder hitteverlies deur nag a.g.v. radiasie - Vegetasie dien as buffer teen temperatuur variasies in die grond (4) 3.3 PH SKAAL (a) Suur (1) (b) Sterk alkalies (1) (c) Baie / Sterk suur (1) (d) Alkalies (1) (e) Effens suur (1) Neutraal = (1) 3.4 ORGANIESE MATERIAAL Organiese materiaal is die oorblyfsels van lewende organismes (plant en dierlike oorsprong) (2) Invloed van organiese materiaal - Verbeter grondstruktuur - Meer porie spasie - Infiltrasie tempo verbeter - Vergemaklik bewerking van grond / bewerkbaarheid - Verbeter hitte absorpsie - Water en winderosie word beperk (Any 2) (2)
19 Agricultural Sciences/Grade 11 7 MDoE:June 2015 Memorandum Bakterieë - Protozoa - Fungi - Alge - Actinomycetes (Any 4) (4) DRIE rolle van mikro-organismes - Afbreking van plant en diere reste - Liberation of nutrients and carbon dioxide - Stikstofvaslegging en transformasie - Voedselprosessering en verrotting - Mutualisme bv. Rhizobium bakterieë (Any 3) (3) VRAAG 4: GRONDKUNDE O/A horison/bogrond (1) Rotsmateriaal (1) B (1) C/moedermateriaal (1) E (1) A/bogrond (1) (a) ELLUVIAAL: Uitwas van minerale vanuit die A-horison na die B horison. (2) (b) ILLUVIAAL: Opbou Minerale soute word ingewas / vervoer van die O/A horison na die B horison. (2) GRONDPROFIEL: ` n Vertikale snit deur die grond wat die verskillende horisonne wys GRONDHORISON: Verskillende horisontale lae van verskillende kleure, samestelling en struktuur. (4)
20 Agricultural Sciences/Grade 11 8 MDoE:June 2015 Memorandum Grondkleur: DONKER GRONDE Hoë vrugbaarheid Meer ysterverbindings Warm tipe grond Geskik vir enige tipe gewas Hoër persentasie organiese materiaal LIGTE KLEUR GROND. Lae vrugbaarheid Minder of geen ysterverbindings Variërende temperature. Slegs plante met diep wortelstelsels groei goed. 4.2 VIER faktore wat grondvorming beïnvloed - Klimaat -Plantegroei - Ouderdom / tyd Lae persentasie organiese materiaal. (Any 3) (3) - Topografie (Any 4) (4) - Menslike aktiwiteite 4.3 Klei en sand vergelyking KLEI SAND KOHESIE Baie goed/ uitstekend Geen / swak KAPPILARITEIT Baie goed/uitstekend Baie laag 4.3.3WATERHOUVERMOE Baie goed Baie swak / laag (6)
21 Agricultural Sciences/Grade 11 9 MDoE:June 2015 Memorandum 4.4 Grondklassifikasie Grond word geklassifiseer binne twee sisteme wat grondvorm en grondseries insluit. (2) Beplan kampe - Evalueer / waardasie grond - Ontwikkeling van nuwe gebiede -Wetenskaplike plaasbeplanning (Any 2) (2) 4.5 BD = massa / volume = 680g / 80cm 3 =8.5g/cm 3 (4) TOTAAL AFDELING B = 105 GROOTTOTAAL = 150
FACULTY OF SCIENCE FAKULTEIT NATUURWETENSKAPPE DEPARTMENT OF BOTANY AND PLANT BIOTECHNOLOGY DEPARTEMENT PLANTKUNDE EN PLANTBIOTEGNOLOGIE
FACULTY OF SCIENCE FAKULTEIT NATUURWETENSKAPPE DEPARTMENT OF BOTANY AND PLANT BIOTECHNOLOGY DEPARTEMENT PLANTKUNDE EN PLANTBIOTEGNOLOGIE MODULE CAMPUS KAMPUS MCB2A01 BACTERIOLOGY & VIROLOGY BAKTERIOLOGIE
More informationDEPARTMENT OF BIOCHEMISTRY / TIME / TYD: 90 MIN DEPARTEMENT BIOCHEMIE BCM 255 MARKS / PUNTE: 85
20090527 DEPARTMENT OF BIOCHEMISTRY / TIME / TYD: 90 MIN DEPARTEMENT BIOCHEMIE BCM 255 MARKS / PUNTE: 85 EXAM / EKSAMEN EXTERNAL EXAMINER: / EKSTERNE EKSAMINATOR: INTERNAL EXAMINER: / INTERNE EKSAMINATOR:
More informationFaculty of Natural and Agricultural Sciences / Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe. Department of Biochemistry / Departement Biochemie
Kopiereg voorbehou/copyright reserved Faculty of Natural and Agricultural Sciences / Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe Department of Biochemistry / Departement Biochemie Lipid and Nitrogen metabolism
More informationKYNOBUFF IN CASE OF POISONING PLEASE PHONE / IN GEVAL VAN VERGIFTIGING SKAKEL l Netto Volume
KYNOBUFF Reg. No.L4246, Act No./Wet Nr. 36 of/van 1947 A ph buffer for increasing the efficiency of ph sensitive agricultural remedies and improving the wetting and spreading properties of spray mixtures.
More informationOm te ontdek hoe diere aangepas is om in hulle habitat te oorleef *
OpenStax-CNX module: m20618 1 Om te ontdek hoe diere aangepas is om in hulle habitat te oorleef * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution
More informationSimmetrie. Wanneer ons n spieël voor iets sit, dan sien ons n beeld van die regte voorwerp in die spieël, soos in die prentjie.
Simmetrie Wanneer ons n spieël voor iets sit, dan sien ons n beeld van die regte voorwerp in die spieël, soos in die prentjie. Een van die katte is werklik, en die ander is net n beeld, maar hulle lyk
More informationNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 LANDBOUKUNDIGEWETENSKAPPE VS1 NOVEMBER 2006 Hierdie memorandum bestaan uit 5 bladsye. Landboukundigewetenskappe/VS1 2 AFDELING A NAAM.. VRAAG 1.1 1.1.1 A X C D 1.1.2
More information*Gebaseer op die Nasionale Kanker Register Leeftyd risiko vir prostaatkanker 1:27. testikulêrekanker 1: peniskanker 1:1 114
*Gebaseer op die Nasionale Kanker Register 2010 Leeftyd risiko vir prostaatkanker 1:27 Leeftyd risiko vir testikulêrekanker Leeftyd risiko vir peniskanker 1:2 040 1:1 114 Prostaatkanker 1 uit 27 Suid-Afrikaanse
More informationHoe om n DS160 in te vul, en so aansoeke te doen vir jou visum:
Hoe om n DS160 in te vul, en so aansoeke te doen vir jou visum: 1. Gaan na https://ceac.state.gov/genniv/ 2. Kies die konsulaat waarheen jy wil gaan en klik die Start an Application skakel. 3. Die webtuiste
More informationDIE INVLOED VAN GRONDVERDIGTING OP DIE FOSFAATOPNAME DEUR TABAK. deur. Jasper Gestaphus Dreyer
DIE INVLOED VAN GRONDVERDIGTING OP DIE FOSFAATOPNAME DEUR TABAK deur Jasper Gestaphus Dreyer Verhandeling voorgele ter gedeeltelike nakoming van die vereistes vir die graad MSc Grondkunde In die Fakulteit
More informationCambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education
Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education *8496711001* AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/05 Paper 5 Oral Assessment A October/November 2017
More informationMUSIEK - VOKAAL. 17 Augustus 20 Augustus Voorsitter: Lorraine Kirk
MUSIEK - VOKAAL 17 Augustus 20 Augustus 2015 Voorsitter: Lorraine Kirk - 082 689 2707 lorrainekirk58@gmail.com Die algemene reëls moet saam met die spesifieke reëls gelees word INSKRYWINGSFOOIE Solo R
More informationVERTE-X-PLODE Reg. No. B 3602 Act/Wet No. 36 of/van 1947
VERTE-X-PLODE Reg. No. B 3602 Act/Wet No. 36 of/van 1947 ACTIVE INGREDIENTS / AKTIEWE BESTANDDELE: K.51.3 g/kg P.40.7 g/kg Mo..41 mg/kg B.360 mg/kg Chelated / Cheleerd Fe.3942 mg/kg Mn.1440 mg/kg Zn..990
More informationFLG 212. Examination Eksamen GENERAL INSTRUCTIONS / ALGEMENE INSTRUKSIES SPECIAL INSTRUCTIONS / SPESIALE INSTRUKSIES. Date / Datum: 5 June/Junie 2007
SCHOOL OF BIOLOGICAL SCIENCES DEPARTMENT OF PHYSIOLOGY SKOOL VIR BIOLOGIESE WETENSKAPPE DEPARTEMENT FISIOLOGIE FLG 212 Examination Eksamen Date / Datum: 5 June/Junie 2007 Time / Tyd: 90 min Internal examiner(s)
More information8679 AFRIKAANS LANGUAGE 8679/02 Paper 2 (Reading and Writing), maximum raw mark 70
UNIVERSITY OF CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS GCE Advanced Subsidiary Level www.xtremepapers.com MARK SCHEME for the October/November 2009 question paper for the guidance of teachers 8679 AFRIKAANS
More informationRift Valley fever is a fever-causing viral disease that affects livestock and humans in Africa. It is most common during years of heavy rainfall.
Slenkdalkoors Slenkdalkoors is n erge insekgedraagde virussiekte wat hoefdiere soos skape, bokke en beeste aantas. Dit hou ook n ernstige gesondheidsgevaar vir die mens in. Diere word aanvanklik besmet
More informationBlood Pressure Information
Blood Pressure Information Blood Pressure Blood pressure can be described as the force which the blood exerts on the artery walls and vice versa. Blood pressure consists of two values, namely: the upper
More informationOns mooi taal * Siyavula Uploaders
OpenStax-CNX module: m25879 1 Ons mooi taal * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 AFRIKAANS HUISTAAL Graad 4 DIE GEDRUKTE
More informationGRAAD 11 NOVEMBER 2012 DANSSTUDIES
Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2012 DANSSTUDIES PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. 2 DANSSTUDIES (NOVEMBER 2012) INSTRUKSIES
More informationUNIVERSITY OF CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS International General Certificate of Secondary Education
www.xtremepapers.com UNIVERSITY OF MRIDGE INTERNTIONL EXMINTIONS International General ertificate of Secondary Education *0031840544* FRIKNS S SEOND LNGUGE 0548/02 Paper 2 Listening October/November 2007
More informationJuly rd Issue
July 2012 2012 3rd Issue E-News sheds light on Midrand Estates in full colour and is distributed only in electronic format every alternate month. From pupils participating in the college spectacle So you
More informationSTRESBELEWING BY LEERDERS MET LEERINPERKINGE IN DIE INTERMEDIÊREFASE. deur MJ VAN BREDA
STRESBELEWING BY LEERDERS MET LEERINPERKINGE IN DIE INTERMEDIÊREFASE deur MJ VAN BREDA STRESBELEWING BY LEERDERS MET LEERINPERKINGE IN DIE INTERMEDIÊREFASE deur MAYNARD JOHN VAN BREDA voorgelê ter gedeeltelike
More informationHervormingssondag: Galasiërs 3:23-29
Hervormingssondag: Galasiërs 3:23-29 Opening Verwelkom almal terug by groeptyd. Laat almal een hoogtepunt en een laagtepunt van julle week deel. Aanknopingsaktiwiteit Deel vir elke groepslid +- 10 geld
More informationHoe kan ek my maatjie wat kanker het help?
Hoe kan ek my maatjie wat kanker het help? Wat is kanker? Kanker kan beskryf word as normale en gesonde selle in jou liggaam wat verander het in ongesonde kankerselle. Daar is baie redes vir hierdie veranderinge
More informationENZYME PROFILING OF A RANGE OF SUGARCANE TISSUE TYPES WITH DIFFERENT LEVELS OF SUCROSE
ENZYME PROFILING OF A RANGE OF SUGARCANE TISSUE TYPES WITH DIFFERENT LEVELS OF SUCROSE by R. ORENDO-SMITH Thesis Presented for the degree Master of Science (Plant Biotechnology) at the University of Stellenbosch
More informationSILLABUS / SYLLABUS AA KLAVIER / PIANO
SILLABUS / SYLLABUS AA KLAVIER / PIANO TROFEË / TROPHIES Let wel: Om vir sekere trofeë in aanmerking te kom moet aan meer as een afdeling deelgeneem word. Please note: In order to qualify for certain trophies,
More informationDry matter production, intake and nutritive value of certain Indigofera species
Dry matter production, intake and nutritive value of certain Indigofera species by TLOU JULIUS TJELELE SUBMITTED IN PARTIAL FULFILLMENT OF THE REQUIREMENTS FOR THE DEGREE M. Inst. Agrar. (Animal Production)
More informationMODELLED RESPONSE OF THE ELECTRICALLY STIMULATED HUMAN AUDITORY NERVE FIBRE. by Jacoba Elizabeth Smit
MODELLED RESPONSE OF THE ELECTRICALLY STIMULATED HUMAN AUDITORY NERVE FIBRE by Jacoba Elizabeth Smit Submitted in partial fulfillment of the requirements of the degree Philosophiae Doctor (Biosystems)
More informationDEPRESSIE101. panic attacks - inside the brain TALKING about anxiety attacks. hanteer angstigheid beter snellers vir 'n paniekaanval
9 A P R I L 2 0 1 8 U I T G A W E 2 5 DEPRESSIE101 panic attacks - inside the brain TALKING about anxiety attacks hanteer angstigheid beter snellers vir 'n paniekaanval PANIC ATTACKS: INSIDE THE BRAIN
More informationA water-soluble foliar feed with a wide range of nutrients for plants. n Wateroplosbare blaarvoeding met n wye reeks voedingselemente vir plante.
FERTILIZER GROUP / MISSTOF GROEP II Reg. No. K 7652 Act/Wet 36 of/van 1947 1: 08/02/07 Oct 2013 Feed-P 2.1.2 (44) A water-soluble foliar feed with a wide range of nutrients for plants. n Wateroplosbare
More informationTendense op varsproduktemarkte
Tendense op varsproduktemarkte Pieter van Zyl en Laryssa van der Merwe, Aartappels SA In 26 het die Nasionale Landboubemarkingsraad n verslag uitgebring met die titel: Global trends in Fresh Produce Markets.
More informationPW Graad 5 Vierde kwartaal: Eksamen afbakening
PW Graad 5 Vierde kwartaal: Eksamen afbakening Baie belangrik: Leer die volgende vrae met hul antwoorde baie hard! Deel 1 1) Wat is n godsdienstige fees? n Godsdienstige fees vier n belangrike gebeurtenis
More informationMarket comment Markkommentaar. October / Oktober 2015
Market comment Markkommentaar October / Oktober 2015 Inleiding Vanaf Januarie tot begin Oktober is sowat 10,9 miljoen sakkies meer verkoop op markte as die ooreenstemmende tydperk verlede jaar. Die gemiddelde
More informationNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2009 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 INSTRUKSIES
More informationOntwerp rn maak 'n houer *
OpenStax-CNX module: m26134 1 Ontwerp rn maak 'n houer * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 5
More informationGOVERNMENT GAZETTE, 19 JANUARY 2012 IMPORTANT NOTICE The Government Printing Works will not be held responsible for faxed documents not receiv
Regulation Gazette 9663 Regulasiekoerant Iii,iii... Vol. 559 Pretoria, 19 January 2012 Januarle 34957 2 34957 GOVERNMENT GAZETTE, 19 JANUARY 2012 IMPORTANT NOTICE The Government Printing Works will not
More informationby Carolyn Sholto-Douglas-Vernon
by Carolyn Sholto-Douglas-Vernon Thesis presented in partial fulfilment of the requirements for the degree ofdoctor of Philosophy in the department of Medical Biochemistry at the University of Stellenbosch
More informationThe evaluation of a new haematological cell counter, the CELL-DYN 3500, on canine leukocyte differential counts
The evaluation of a new haematological cell counter, the CELL-DYN 3500, on canine leukocyte differential counts by T Prinsloo Submitted to the Faculty of Veterinary Science, University ofpretoria, in partial
More informationNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 DRAMATIESE KUNSTE MODELVRAESTEL - 2006 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. Dramatiese Kunste 2 DoE/Model INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie
More informationA NARRATIVE EXPOSITION OF SERIAL MURDER IN SOUTH AFRICA BRIN ALLAN HODGSKISS SUBMITTED IN PARTIAL FULFILMENT OF THE REQUIREMENTS FOR THE DEGREE
A NARRATIVE EXPOSITION OF SERIAL MURDER IN SOUTH AFRICA BY BRIN ALLAN HODGSKISS SUBMITTED IN PARTIAL FULFILMENT OF THE REQUIREMENTS FOR THE DEGREE PHILOSOPHIAE DOCTOR IN THE FACULTY OF HUMANITIES UNIVERSITY
More informationJEUG GEBEDSAAND: n Verhouding met God
1 JEUG GEBEDSAAND: n Verhouding met God 1. PRAISE EN WORSHIP 2. PRAKTIESE REëLINGS: - Jy en jou groep gaan vanaand saam as n groep beweeg deur die verskillende gebedsstasies - hierdie is vanaand n ernstige
More informationVLEISBEESTE. ----o0o----
VLEISBEESTE ALGEMEEN: UREUM WAARSKUWING (slegs waar en indien van toepassing) Asyn is n doeltreffende middel teen NPN-vergiftiging. Meng met gelyke hoeveelheid water en doseer n halwe bottel per kalf of
More informationAPPROVED PACKAGE INSERT FOR INGELVAC MYCOFLEX
APPROVED PACKAGE INSERT FOR INGELVAC MYCOFLEX Only for use by or under the supervision of persons registered in terms of or authorised in terms of section 23 (1) (c) of the Veterinary and Para-Veterinary
More informationGRAAD 12 SEPTEMBER 2012 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2
Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 PUNTE: 180 TYD: 3 uur *INFDM2* Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye. 2 INLIGTINGSTEGNOLOGIE
More informationHoe om krag te spaar Grondslagfase (Graad 3) Opvoedersgids Huistaal, Eerste Addisionele Taal, Wiskunde, Lewensvaardighede
= Hoe om krag te spaar Grondslagfase (Graad 3) Opvoedersgids Huistaal, Eerste Addisionele Taal, Wiskunde, Lewensvaardighede + Hoe om krag te spaar Grondslagfase (Graad 3) Opvoedersgids # Huistaal, Eerste
More informationRAN 100 Radiographic Anatomy 100 Radiografiese Anatomie 100
- SCHOOL OF MEDICINE DEPARTMENT OF ANATOMY BRad I RAN 100 Radiographic Anatomy 100 Radiografiese Anatomie 100 First Examination (November - 2007) Eerste Eksamen (November 2007) SKOOL VIR GENEESKUNDE DEPARTEMENT
More informationUniversity of Pretoria EXERCISE PRACTICES, DIETARY HABITS WITH TYPE... I DIABETES YVONNE PAUL
.-~~'j ---"... University of Pretoria EXERCISE PRACTICES, DIETARY HABITS AND MEDICATION USAGE AMONG PERSONS WITH TYPE... I DIABETES BY YVONNE PAUL SUBMITTED IN FULFILMENT OF THE REQUIREMENTS FOR THE DEGREE
More informationSLAGS AS AGRICULTURAL LIMES: REACTIVITY AND HEAVY METAL AND PHOSPHORUS BIO-A V AILABILITY. Johan Hilgard van der Waals
SLAGS AS AGRICULTURAL LIMES: REACTIVITY AND HEAVY METAL AND PHOSPHORUS BIO-A V AILABILITY By Johan Hilgard van der Waals Submitted in partial fulfi lment of the requirements of MAGISTER SCIENTIAE: SOIL
More informationThe role of the tumour suppressor gene PTEN in the etiology of cancers of the female genital tract
The role of the tumour suppressor gene PTEN in the etiology of cancers of the female genital tract by Greta Dreyer submitted in fulfilment of the requirements for the degree of Doctor of Philosophy in
More informationAmaniYah. We do it by the book
AmaniYah We do it by the book www.amaniyah.co.za Boeke in dié reeks Help ons om n beter produk te lewer met elke druk deur voorstelle te stuur aan: improve@amaniyah.co.za. Eerste uitgawe 2015 Waarskuwing!!
More informationDEPARTMENT OF INDUSTRIAL PSYCHOLOGY AND PEOPLE MANAGEMENT NOVEMBER EXAM 2014 MS N MORTON
DEPARTMENT OF INDUSTRIAL PSYCHOLOGY AND PEOPLE MANAGEMENT PROGRAMME IN INDUSTRIAL PSYCHOLOGY NOVEMBER EXAM 2014 COURSE: INDUSTRIAL PSYCHOLOGY 2B MODULE CODE: IPS22B2 DATE: 20 NOVEMBER 2014 DURATION: 3
More informationSTUDIEMETODES. n Paar waardevolle wenke t.o.v.: 1. Korrekte studie-omgewing. 2. Doelwitstelling. 3. Sleutelwoorde. 4.
STUDIEMETODES n Paar waardevolle wenke t.o.v.: 1. Korrekte studie-omgewing 2. Doelwitstelling 3. Sleutelwoorde 4. Begripstoetse 5. Beantwoordeing van vraestelle 6. Navorsing Projekwerk 7. Memorisering
More informationA PLAY TECHNIQUE PROGRAMME FOR AUTISTIC CHILDREN IN MIDDLE CHILDHOOD
A PLAY TECHNIQUE PROGRAMME FOR AUTISTIC CHILDREN IN MIDDLE CHILDHOOD By CATHERINE ELIZABETH DAVIES SUBMITTED IN PARTIAL FULFILMENT OF THE REQUIREMENTS FOR THE DEGREE DOCTOR PHILOSOPHIAE IN THE FACULTY
More informationAppendix A: Letter to Head of the Pretoria Cochlear Implant Program
Appendix A: Letter to Head of the Pretoria Cochlear Implant Program Appendix B: Letters relating to Ethics Committee Appendix C: Informed Consent Forms Appendix D: Interview Schedule
More informationAllegretto Provincial Eisteddfod Syllabus 2018
Allegretto Provincial Eisteddfod Syllabus 2018 Carpe Diem The Name and Mission of this Organization: The Eisteddfod is known as Allegretto Eisteddfod for All and is therefore privately managed as an Arts
More informationFOR ANIMAL USE ONLY. BERENIL R.T.U. Reg. No. G2702 (Act 36/1947) Namibia Reg. No. V00/17.4.2/638 NS0
FOR ANIMAL USE ONLY BERENIL R.T.U. Reg. No. G2702 (Act 36/1947) Namibia Reg. No. V00/17.4.2/638 NS0 INDICATIONS Berenil R.T.U. cures and prevents Redwater in cattle and cures biliary fever in dogs and
More informationUNIVERSITY OF CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS General Certificate of Education Advanced Subsidiary Level
UNIVERSITY OF CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS General Certificate of Education Advanced Subsidiary Level *4537491363* AFRIKAANS LANGUAGE 8679/02 Paper 2 Reading and Writing October/November 2012 Additional
More informationDie tegnologiese proses *
OpenStax-CNX module: m25118 1 Die tegnologiese proses * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 8 3
More informationFermentation of a finger millet-dairy composite gruel
Fermentation of a finger millet-dairy composite gruel by Petronella Tapiwa Mugocba Submitted in partial fulfillment of the requirements for the degree PHILOSOPHIAE DOCTOR in the Department of Food Science
More informationCRI Cutting Edge RESEARCH NEWS FROM CITRUS RESEARCH INTERNATIONAL. March 2014 No 177 ACTIVE INGREDIENT. TBZ (1000 ppm) Guazatine (1000 ppm)
CRI Cutting Edge RESEARCH NEWS FROM CITRUS RESEARCH INTERNATIONAL March 2014 No 177 POST-HARVEST DISEASES Pre-Packhouse and Packhouse Treatment Recommendations for 2014 by Keith Lesar and Arno Erasmus
More informationin 2017 gebeur? Wat het met aartappels op die varsproduktemarkte Pieter van Zyl en Laryssa van der Merwe, Aartappels Suid-Afrika
Wat het met aartappels op die varsproduktemarkte in 2017 gebeur? Pieter van Zyl en Laryssa van der Merwe, Aartappels Suid-Afrika In Figuur 1 word 2017 se daaglikse beskikbare voorraadvlakke (alle markte
More informationFERTIFLO (19) MICRONUTRIENT SOLUTION
FERTIFLO 3-2-1 (19) MICRONUTRIENT SOLUTION FERTILIZER GROUP 1 A liquid fertilizer for foliar feeding and fertigation. FERTIFLO 3-2-1 (19) is a liquid fertilizer containing sulphur and the essential range
More informationCommercial layers : higher egg production Low feed consumption Low growth rate/body mass Less broodiness
Poultry Exam 18 June 2002 1. Name 3 breed related differences between commercial egg layers and broiler breeders. (3) Noem 3 rasverwante verskille tussen kommersiele le-henne en braaikuikenteelouers. Commercial
More informationA BIOKINETIC APPROACH TO THE PREVENTION AND REHABILITATION OF SHOULDER INJURIES IN TENNIS PLAYERS
A BIOKINETIC APPROACH TO THE PREVENTION AND REHABILITATION OF SHOULDER INJURIES IN TENNIS PLAYERS by KARIEN GOUWS submitted in partial fulfillment of the requirements for the degree DOCTOR PHILOSOPHIAE
More informationGovernment Gazette Staatskoerant
Government Gazette Staatskoerant REPUBLIC OF SOUTH AFRICA REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA Regulation Gazette No. 9824 Regulasiekoerant Vol. 567 Pretoria, 10 September 2012 No. 35672 N.B. The Government Printing
More informationDIE ROL VAN PERSOONLIKHEID EN STRESHANTERINGSVAARDIGHEDE BY PASIeNTE MET FIBROMIALGIE SINDROOM
DIE ROL VAN PERSOONLIKHEID EN STRESHANTERINGSVAARDIGHEDE BY PASIeNTE MET FIBROMIALGIE SINDROOM deur CHARLENE ENSLIN Skripsie Voorgele ter gedeeltelike vervulling van die vereistes vir die graad Magister
More informationWildswinkel Voere gebruik verskeie gepatenteerde voertegnologieë wat ons voere uniek maak in die mark.
Algemene Inligting Wildswinkel Voere strewe daarna om die beste kwaliteit voer te vervaardig teen n bekostigbare prys. Al ons voere is spesiaal geformuleer vir n spesifieke spesie en daarom kry elke dier
More informationTo receive this information in ENGLISH, send an to Data Entry Werkers Benodig!!
DataEntryMadeEasy n Produk deur IOS Web Systems Pty Ltd Registrasie Nommer: 2012/097941/07 Pos Adres: Posbus 2252, Noordheuwel, Krugersdorp, 1756 Fisiese Adres: Dippenaarstraat 22, Noorheuwel, Krugersdorp,
More informationKim Nolte DOCTOR PHILOSOPHIAE. In the. FACULTY OF HUMANITIES (Department of Biokinetics, Sport and Leisure Sciences) University of Pretoria
EVALUATION OF RESISTANCE TRAINING EQUIPMENT USING THREE DIMENSIONAL MUSCULOSKELETAL MODELLING FOCUSING ON THE BIOMECHANICAL AND ANTHROPOMETRIC CONSIDERATIONS OF THE END- USER by Kim Nolte Submitted in
More informationABSTRACT. i P a g e. Background
ABSTRACT Background Cardiovascular disease (CVD) is becoming one of the leading causes of death in middle and low income countries, with ischaemic heart disease specifically being predicted to be the 4
More informationOUTDOOR Name of interviewer Naam van ondervraer... ONDERVRAERS INSTRUKSIES INTERVIEWERS INSTRUCTIONS
OUTDOOR 2006 INTERVIEWERS INSTRUCTIONS ONDERVRAERS INSTRUKSIES Name of interviewer Naam van ondervraer... INTERVIEWER S CHECK LIST: 1. Interviewer s Identity card 2. CAPI laptop ONDERVRAER SE NASLAANLYS:
More informationDIE 5 VOORWAARDES VIR GEBEDSVERHORING
DIE 5 VOORWAARDES VIR GEBEDSVERHORING Miskien het jy al gebid sonder dat jou gebede ooit beantwoord is. As ons eerlik is daaroor voel elkeen van ons dalk dat daar duisende gebede opgaan hemel toe, maar
More informationVersamel inligting om algemene vrae te beantwoord *
OpenStax-CNX module: m31481 1 Versamel inligting om algemene vrae te beantwoord * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0
More informationLee Martin Palia Koli Koma
ABDOMINAL SPLANCHNIC HAEMODYNAMICS IN A CANINE NORMOVOLAEMIC ANAEMIA MODEL AND UNCOMPLICATED CANINE BABESIOSIS: A COMPARATIVE DOPPLER STUDY. A thesis submitted to the Faculty of Veterinary Science, Onderstepoort
More informationJOHANNESBURG EAST DISTRICT
JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL Junie 2012 Moderators: Mev. A. Nell Mev. X. Desai PUNTE: 80 TYD: 2 UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 9 bladsye. Bladsy
More informationDie invloed van psigopatologie op geloofsbelewing Dr Deon Bruwer
Die invloed van psigopatologie op geloofsbelewing Dr Deon Bruwer The faith that we believe Dit waarin ons glo. Belydenisskrifte Individuelel geloofsoor-tuiging Bv Doop. (Groot of klein) The faith with
More informationA MEANINGFUL WORKPLACE: FROM THEORY DEVELOPMENT TO APPLICABILITY PETRUS LEONARD STEENKAMP PHILOSOPHIAE DOCTOR
A MEANINGFUL WORKPLACE: FROM THEORY DEVELOPMENT TO APPLICABILITY by PETRUS LEONARD STEENKAMP Submitted in fulfilment of the requirements for the degree PHILOSOPHIAE DOCTOR With specialisation in Organizational
More informationSitrus Snoei. 3 Snoei Praktyke. Leergids. Kopiereg. Posbus 461, Hillcrest, 3650 (031)
3 Kopiereg Posbus 461, Hillcrest, 3650 (031) 765-3410 Sitrus Akademie NPC 1 ste uitgawe 2017 Die inhoud van hierdie module is gebaseer op oudiovisuele opleidings materiaal wat deur die Sitrus Akademie
More informationOm materiaal te weef *
OpenStax-CNX module: m26144 1 Om materiaal te weef * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 TEGNOLOGIE Graad 5 TEKSTIELE
More informationAlthough this remedy has been extensively tested under a large variety of conditions the registration holder does not
WARNINGS: THE FOLLOWING NUMBER OF DAYS MUST BE ALLOWED BETWEEN LAST APPLICATION AND HARVEST: Potatoes... 14 days Apples and Pears... 30 days Cruciferae... 3 days Peaches... 28 days Plums... 28 days Tobacco...
More information2017 SACAI WINTERSKOOL WISKUNDE NOTAS
2017 SACAI WINTERSKOOL WISKUNDE NOTAS Gebruik die vlgende lys van watter vaardighede en kennis jy met hê vir die kmende eksamen: As jy net wil slaag vir Wiskunde fkus slegs p vlak 1 en 2 werk. As jy meer
More informationSAVF het op die 19de Oktober jaar oud geword. Op hierdie dag tydens die driejaarlikse Kongres het SAVF geskiedenis gemaak:
CHANGING LIVES... VERANDER LEWENS... SAVF CONGRESS 2017 On 19 October 2017, the SAVF celebrated 113 years of existence. On the same day, history was made when for the first time a man was elected to lead
More informationF U N G I N E X. Active Ingredient / Aktiewe Bestanddeel. Triforine g/l...triforien
F U N G I N E X REG. NO. L 2469 / N-AR 0131 ACT NO 36 of 1947 W 130281 AN EMULSIFIABLE CONCENTRATE 'N EMULGEERBARE KONSENTRAAT SYSTEMIC FUNGICIDE FOR THE SISTEMIESE SWAMDODER VIR DIE CONTROL OF POWDERY
More informationOpenStax-CNX module: m Rockmusiek. Siyavula Uploaders
OpenStax-CNX module: m25037 1 Rockmusiek Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 8 3 UITDRUKKING
More informationAFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE
Centre Number Candidate Number Name UNIVERSITY OF CAMBRIDGE LOCAL EXAMINATIONS SYNDICATE in collaboration with MINISTRY OF BASIC EDUCATION, SPORT AND CULTURE, NAMIBIA International General Certificate
More informationBELLVILLE NETBAL OEFENPROGRAM WEEK PROGRAM
WEEK PROGRAM WEEK MAN DINS WOENS DON VRY SAT SON 2 3 SESSIE SESSIE 4 GYM SESSIE 4 SESSIE 4 PREHAB PREHAB 2 PREHAB 3 PREHAB SESSIE 2 SESSIE 5 SESSIE 2 SESSIE 5 2 3 4 SESSIE 3 SESSSIE 3 5 KM DR 3 KM DR.6
More information! Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye, insluitende ʼn aanhegsel.
SENIOR PHASE GRAAD 9 NOVEMBER AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL PUNTE: 100 TYD: 2 uur! Naam en Van:!!! Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye, insluitende ʼn aanhegsel. 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL
More informationADDENDUM II Education material strengthening the Musical Play
ADDENDUM II Education material strengthening the Musical Play (Programme book & Pamphlets) Voeding Projek / Nutrition Project Me K. Kruger Me M. Harris Agtergrond oor hierdie projek Background to this
More informationLuister, lees en punktuasie *
OpenStax-CNX module: m25762 1 Luister, lees en punktuasie * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 AFRIKAANS HUISTAAL Graad
More information2. Waarheen? Outsiders toe!
Wys my die weg Aanbiedersgids 2. Waarheen? Outsiders toe! Oorhoofse tema Het jy al van die outsiders gehoor? Die outsiders is dié mense wat nie aan die binnekant (in die binnekring) is nie, maar wat buite
More informationLES 2. Fokus: Die klank van musiek en musiekinstrumente in taalvorm. Nota: Blootstelling aan musikale klanke in digkuns en ander inligtingsbronne.
LES 2 Fokus: Die klank van musiek en musiekinstrumente in taalvorm. Nota: Blootstelling aan musikale klanke in digkuns en ander inligtingsbronne. 2.1 Luister na n voorlesing van die gedig deur Elsabé Steenberg.
More information'n Metode om metaboliseerbare energie en aminosuurbeskikbaarheid vinnig, sonder vas en gedwonge voeding, by enkelmaagdiere te meet
'n Metode om metaboliseerbare energie en aminosuurbeskikbaarheid vinnig, sonder vas en gedwonge voeding, by enkelmaagdiere te meet M.J. Paulse Meadow Voere, Parklands A rapid method to evaluate metabolizable
More information02 ]uister jy na ander mense se idees? Bylaag 1.1
Bylaag 1.1 DIE LEERBENADERlNGSVRAELYS (LBV) Kopiereg voorbehou Algemeeo: Vul asseblief u persoonlike besonderhede op spasies wat op die antwoordblad voorsien is, in. Instruksies: Daar ontstaan daagliks
More informationUniversity of Pretoria
University of Pretoria DEVELOPMENT OF AN INDEX FOR PREVENTIVE AND INTERCEPTIVE ORTHODONTIC NEEDS (IPION) by COBUS EMELIUS COETZEE echo, Dip Odont (Pret) Submitted in partial fulfillment of the requirements
More informationNicole Githa Campbell
The Central Auditory Processing and Continuous Performance of children with Attention Deficit Hyperactivity Disorder (ADHD) in the medicated and non-medicated state By Nicole Githa Campbell Submitted in
More informationModellering en sintese van alisikliese dendrimeerligande vir alkeenmetatese. Deseré Liebenberg
Modellering en sintese van alisikliese dendrimeerligande vir alkeenmetatese Deseré Liebenberg Modellering en sintese van alisikliese dendrimeerligande vir alkeenmetatese Deseré Liebenberg ons. B.Sc. (PU
More informationNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V MODEL 04 MEMORANDUM PUNTE: 80 FINALE PUNT SENTRUM- VRAAG 4 5 6 7 TOTAAL MOONTLIKE PUNT 0 0 4 6 40 0 0 80 KANDIDAAT- PUNT NASIENERKODE/
More information