Moenie bang wees vir boelies nie!

Size: px
Start display at page:

Download "Moenie bang wees vir boelies nie!"

Transcription

1 5 Moenie bang wees vir boeies nie! Luister en praat: Wat is n boeie? A Luister na wat die kinders sê en praat daaroor. As jy iemand atyd uit die groepie stoot, is jy n boeie. As jy iemand eike name noem, is jy n boeie. As jy iemand saan, is jy n boeie. B C Verdee in groepies van drie en praat oor die vogende: Ken jy n boeie in jou skoo? Wat doen hierdie boeie ( n seun of n meisie) aan die ander kinders? Hoe voe jy oor hierdie boeie? Wat dink jy moet n mens met n boeie doen? (Moet jy stiby, moet jy hom of haar terugantwoord of moet jy n grootmens daarvan verte?) Luister na die inskrywing van boeie in Nuwe Woordeboek sonder grense. Sê of jy saamstem of nie. boeie (boeies, boeietjie) naamwoord n Boeie is n persoon wat ander mense terg, spot en seermaak. Mafoy is n regte boeie [buy] wat die ander kinders seermaak en dan vir hue ag. het geboeie werkwoord Om iemand te boeie, beteken om die persoon te terg en te spot. Sommige groot seuns hou daarvan om die keintjies te boeie [buy] tot hue hui. 56

2 Lesreeks 5 Luistertyd: n Gedig Luister na die gedig en beantwoord dan die vrae. Boeies Is daar boeies van wie jy weet? Hue is atyd gemeen en wreed. Hue vat jou goed, en breek jou moed. Boeies maak jou bang. Hue kan jou vang. Boeies maak jou kwaad n mens wi hue net háát! Hier is goeie raad: Maak iewer n boeie jou maat. Praat met hom of haar en sê jou sê. Dis wat boeies eintik wi hê! Vrae 1. Daar is ses pare rymwoorde in die gedig. Een paar is weet en wreed. Wat is die ander vyf? 2. Watter twee woorde in die bokkie beskryf boeies? 3. Watter drie woorde in die gedig sê hoe n mens teenoor boeies voe? 4. Gee die regte vorm van die byvoegike naamwoord tussen hakies. (attributief) Boeies is (gemeen) kinders wat vir ander (eik) name noem. Hier is (goed) raad: Maak iewer n (wreed) boeie jou maat. Sefees: n Gedig Lees enige gedig van jou keuse. Vergeyk dit met die gedigte in hierdie es. Sê waarvan jy die meeste hou. gemeen (mean) haat (hate) wreed (crue ) kwaad (cross) Maak seker dat jue die vogende woorde korrek spe: gemene, eike, goeie en wrede. 57

3 Kwartaa 1 Leestyd: n Strokiesprent Kyk na die prente en die tite. Voorspe wat gebeur. Lees dit dan hardop. Ben, die boeie Wiiam het n nuwe ba wat hy skoo toe gebring het. Maar groot Ben, die boeie, wi die ba hê. Gee vir my die ba of ek saan jou. Ben dink hy kan doen net wat hy wi. Hy vat die ba by arme Wiiam. Wag nou! Jy t my ba gevat! Wiiam se maats staan nader om te kyk wat fout is. Wat het gebeur? Dis nou myne! Ben het sy ba gevat. Hy s n boeie! Daar s hy! Skieik hardoop Ben teen groot Henk vas. 58 Ons sa hom hierdie keer n es eer. Stop! Waarnatoe dink jy gaan jy?

4 Lesreeks 5 Henk is die grootste seun in die skoo. Hoe voe dit om geboeie te word, jou buebak? Nie ekker nie, nê? Ek is jammer. Dis net n afaard wat sy maats boeie en bang maak. Dis regtig baie meer pret om saam te spee. Sê vir Wiiam jy s jammer. Jue kan die strokiesprent dramatiseer as jue wi! Pret met taa Ben gee die ba vir Wiiam terug. A Beantwoord die sinne met Nee (ontkenning). 1. Het iemand vir Ben gesê om Wiiam se ba te vat? Nee, het vir Ben gesê om Wiiam se ba te vat. 2. Het Ben die ba êrens weggesteek? Nee, Ben het die ba weggesteek. 3. Het Ben iets skoo toe gebring? Nee, Ben het skoo toe gebring. B Sê watter soorte sinne die vogende is (sinsoorte). 1. Hoe voe dit om geboeie te word? 2. Sê dadeik jy is jammer. 3. Wag nou! Jy het my ba gevat! 4. Nie ekker nie, nê? Skryf 10 woorde in hierdie esreeks in jou persoonike woordeboek. Skryf dit afabeties en teken prentjies by as jy kan. 59

5 Kwartaa 1 C Hersien (revise) die voornaamwoorde. Onthou! Sê ek wanneer jy van jousef praat: Ben sê: Ek is jammer. Sê jy wanneer jy met iemand anders praat: Henk praat met Ben en sê: Waarnatoe dink jy gaan jy? Sê hy of sy wanneer jy van n seun praat: Hy het my ba. Dit is nie sy ba nie. Sê sy of haar wanneer jy van n meisie praat: Die meisie dra n rok. Sy het n rooi rok. Haar rok is rooi. Sê jue in paas van jy en ander mense: Wiiam sê vir sy vriende: Jue het my baie gehep. Sê hue in paas van hy of sy en ander mense: Ben sê vir sy ma: Hue (sy vriende) het my baie gehep. D E 60 Skryf die sinne oor deur met die woorde in vet druk te begin (woordorde na bywoorde). 1. n Mens kry soms boeies by die skoo. 2. Ben boeie eke dag die ander kinders. 3. Hy vat eendag Wiiam se nuwe ba. 4. Wiiam se maats hardoop dadeik na Ben toe. 5. Ben hardoop skieik teen Henk vas. 6. Henk, die groot seun, raas onmiddeik met Ben. Skryf die vogende afeidings en samesteings korrek neer. 1. vriend + e = (friends) 2. vriend + eik = (friendy) 3. vriend + skap = (friendship) 4. be + vriend = (befriend) (Totaa: 20) A die sinne in oefening D is stesinne. Hue begin met n hoofetter en eindig met n punt. As n sin met n begin, is die tweede woord bv. Mens n hoofetter. Skryf atyd n met n afkappingsteken ( ).

6 Lesreeks 5 Pretees: n Gedig Lees die gedig hardop. Leer dit en voer dit op. Beantwoord die vrae. n Brupadda in my tas Ama gi en skree, daar s chaos in die kas; A die bohaai net oor die brupadda in my tas. Juffrou gi benoud: VAT DADELIK WEG DAAI DING! Waarom? Sy t dan gesê ons kan vandag ons troetediere skoo toe bring! Die boeie bring in sy tas n sang daarmee maak hy ons ama BANG! Jaco Jacobs (Uit: n Brupadda in my tas, LAPA, 2008) Hoe goed verstaan jy die gedig? 1. Wat rym met: kas, ding en sang? 2. Watter dier het die seuntjie in sy tas wat die juffrou so aat skrik? 3. Hoekom bring die seuntjie die snaakse dier skoo toe? 4. Watter dier bring die boeie kas toe? 5. Hoekom, dink jy, bring die boeie dié dier skoo toe? 6. Wat, dink jy, sou gebeur het as die sang iemand in die kas gepik het? (10 punte) Speing: Diktee Maak jue boeke toe. Luister na die idioom en sy betekenis wat die onderwyser voorees. Skryf dit neer en et op jue speing. As jy nie n bang haar op jou kop het nie, is jy gad nie bang nie. 61

7 Kwartaa 1 Luister- en eestyd: n Gedig Luister na die gedig. Sê hoevee keer jy die woord boeie hoor. Lees daarna die gedig hardop. Probeer vot ees. Soos n boeie Hierdie rympie is soos n BOELIE: wat heetyd pik op jou. Hierdie rympie kink soos kitsgras wat aan jou kouse kou... Hierdie rympie is soos n BOELIE: dit smaak bitter soos segte medisyne. Hierdie boeie sê atyd: Dis myne! Gaan weg! en Moenie! Hierdie rympie is soos n BOELIE: aan wie jy niks kan doen nie. Hierdie rympie is soos n BOELIE: wat baie groter is as jy. Maak net atyd seker dat jy uit sy pad uit by. Die beste ding van hierdie rympie is... dis geukkig nou verby! Jaco Jacobs (Uit: n Brupadda in my tas, LAPA, 2008) Pret met taa Gee die regte vorm van die byvoegike naamwoorde (trappe van vergeyking). 1. bitter die bitterste 2. groot die grootste 3. goed die 4. geukkig geukkiger die 62

8 Lesreeks 5 Praat- en eestyd A B C Lees die vergeykings in die gedig hardop. In n vergeyking sê ons een ding is soos iets anders. 1. Hierdie rympie is soos n BOELIE: wat heetyd op jou pik. 2. Hierdie rympie is soos kitsgras wat aan jou kouse kou. 3. Hierdie rympie is soos n BOELIE: dit smaak bitter soos segte medisyne. 4. Hierdie rympie is soos n BOELIE: aan wie jy niks kan doen nie. 5. Hierdie rympie is soos n BOELIE: wat baie groter is as jy. Sê wat jy dink a dié vergeykings beteken. Voorbeed: 1: Hierdie rympie gaan jou seermaak. Dit word met n boeie vergeyk wat op jou pik en jou seermaak. Aiterasie is die herhaing van kanke (konsonante) soos k en in gedigte vir effek. Lees die twee reës uit die gedig wat met aiterasie geskryf is. Sê watter kanke in watter woorde hier herhaa word. Hierdie rympie kink soos kitsgras wat aan jou kouse kou. Hoe goed verstaan jy die gedig? Watter een pas NIE? n Boeie: 1. pik op jou. 2. kou soos kitsgras aan jou. 3. smaak bitter soos segte medisyne. 4. skree vir jou: Gaan weg! en Moenie! 5. is iemand wat vriendeik is met jou. 6. is iemand aan wie jy niks kan doen nie. 63

9 Kwartaa 1 Skryftyd: Beskryf n persoon A Skryf twee paragrawe met 50 tot 60 woorde oor iemand wat jy ken (beskrywing). Skryf jou eerste weergawe. Besuit of dit n meisie of n seun is. Beskryf hoe die persoon yk. Gebruik beskrywende woorde (byvoegike naamwoorde) soos: ank vet groot sterk netjies hard skoon kort maer kein swak sordig sag vui B 64 Gebruik ook intensiewe vorme soos: baie rooi is boedrooi baie swart is pikswart baie bou is potbou baie groen is grasgroen baie maer is brandmaer baie vet is spekvet baie mooi is popmooi baie eik is skreeueik Nadat jou onderwyser jou werk nagesien het, redigeer jy dit. Maak a die foute reg en skryf dit oor vir die finae weergawe. (Totaa: 30) Intensiewe vorme is woorde wat sê dat iets of iemand bv. baie mooi is, soos popmooi. Hue word atyd as een woord gespe. Hier is my rympie! Is jy baie mooi? Dan is jy popmooi! Is jou ippe rooi? Maak dit boedrooi! Is jou oë bou? Dis potbou! Ek sê jou nou: Ek s ief vir jou!

10 Lesreeks 5 Hersiening: Wat ken jy nou? A B C D Kies die regte woorde tussen hakies (byvoegike naamwoorde). 1. Die (arm/arme) meisie is baie siek. Sy is in die hospitaa. 2. Die boeie by die skoo het n (dier/duur) es geeer toe hy gestraf is. 3. Die meisie se hare is (potrooi/boedrooi). 4. Die seun se oë is (brandgroen/grasgroen). 5. n Boeie is n (gemeen/gemene) kind wat (eik/eike) dinge vir ander kinders sê. 6. As jy (wreed/wrede) dinge aan ander kinders doen, is jy n boeie. Kies die regte voornaamwoorde. 1. Ben sê dat (hy/sy) jammer is oor wat hy gedoen het. 2. Die meisie sê (sy/hy) is nie bang vir boeies nie. 3. Wiiam se vriende sê: (Ons/Jue) sa jou hep teen die boeie. Gee die regte vorm van die trappe van vergeyking (byvoegike naamwoorde). 1. Sekere medisyne is (bitter) en (seg) as ander. 2. n Boeie is gewoonik baie (sterk) en (groot), maar ook (afhartig) as jy. Voeg bywoorde in eke sin. 1. Mens kry boeies by die skoo. (soms) 2. Ben boeie die ander kinders. (eke dag) 3. Hy vat Wiiam se nuwe ba. (eendag) 4. Wiiam se maats wi hom hep. (dadeik) 5. Henk, die groot seun, raas met Ben. (onmiddeik) 65

Ons mooi taal * Siyavula Uploaders

Ons mooi taal * Siyavula Uploaders OpenStax-CNX module: m25879 1 Ons mooi taal * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 AFRIKAANS HUISTAAL Graad 4 DIE GEDRUKTE

More information

Simmetrie. Wanneer ons n spieël voor iets sit, dan sien ons n beeld van die regte voorwerp in die spieël, soos in die prentjie.

Simmetrie. Wanneer ons n spieël voor iets sit, dan sien ons n beeld van die regte voorwerp in die spieël, soos in die prentjie. Simmetrie Wanneer ons n spieël voor iets sit, dan sien ons n beeld van die regte voorwerp in die spieël, soos in die prentjie. Een van die katte is werklik, en die ander is net n beeld, maar hulle lyk

More information

DEPRESSIE101. panic attacks - inside the brain TALKING about anxiety attacks. hanteer angstigheid beter snellers vir 'n paniekaanval

DEPRESSIE101. panic attacks - inside the brain TALKING about anxiety attacks. hanteer angstigheid beter snellers vir 'n paniekaanval 9 A P R I L 2 0 1 8 U I T G A W E 2 5 DEPRESSIE101 panic attacks - inside the brain TALKING about anxiety attacks hanteer angstigheid beter snellers vir 'n paniekaanval PANIC ATTACKS: INSIDE THE BRAIN

More information

JEUG GEBEDSAAND: n Verhouding met God

JEUG GEBEDSAAND: n Verhouding met God 1 JEUG GEBEDSAAND: n Verhouding met God 1. PRAISE EN WORSHIP 2. PRAKTIESE REëLINGS: - Jy en jou groep gaan vanaand saam as n groep beweeg deur die verskillende gebedsstasies - hierdie is vanaand n ernstige

More information

Hervormingssondag: Galasiërs 3:23-29

Hervormingssondag: Galasiërs 3:23-29 Hervormingssondag: Galasiërs 3:23-29 Opening Verwelkom almal terug by groeptyd. Laat almal een hoogtepunt en een laagtepunt van julle week deel. Aanknopingsaktiwiteit Deel vir elke groepslid +- 10 geld

More information

UNIVERSITY OF CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS International General Certificate of Secondary Education

UNIVERSITY OF CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS International General Certificate of Secondary Education www.xtremepapers.com UNIVERSITY OF MRIDGE INTERNTIONL EXMINTIONS International General ertificate of Secondary Education *0031840544* FRIKNS S SEOND LNGUGE 0548/02 Paper 2 Listening October/November 2007

More information

Hoe kan ek my maatjie wat kanker het help?

Hoe kan ek my maatjie wat kanker het help? Hoe kan ek my maatjie wat kanker het help? Wat is kanker? Kanker kan beskryf word as normale en gesonde selle in jou liggaam wat verander het in ongesonde kankerselle. Daar is baie redes vir hierdie veranderinge

More information

Hoe om n DS160 in te vul, en so aansoeke te doen vir jou visum:

Hoe om n DS160 in te vul, en so aansoeke te doen vir jou visum: Hoe om n DS160 in te vul, en so aansoeke te doen vir jou visum: 1. Gaan na https://ceac.state.gov/genniv/ 2. Kies die konsulaat waarheen jy wil gaan en klik die Start an Application skakel. 3. Die webtuiste

More information

8679 AFRIKAANS LANGUAGE 8679/02 Paper 2 (Reading and Writing), maximum raw mark 70

8679 AFRIKAANS LANGUAGE 8679/02 Paper 2 (Reading and Writing), maximum raw mark 70 UNIVERSITY OF CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS GCE Advanced Subsidiary Level www.xtremepapers.com MARK SCHEME for the October/November 2009 question paper for the guidance of teachers 8679 AFRIKAANS

More information

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education *8496711001* AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/05 Paper 5 Oral Assessment A October/November 2017

More information

DIE 5 VOORWAARDES VIR GEBEDSVERHORING

DIE 5 VOORWAARDES VIR GEBEDSVERHORING DIE 5 VOORWAARDES VIR GEBEDSVERHORING Miskien het jy al gebid sonder dat jou gebede ooit beantwoord is. As ons eerlik is daaroor voel elkeen van ons dalk dat daar duisende gebede opgaan hemel toe, maar

More information

Reis saam! motorfi ets bus ambulans

Reis saam! motorfi ets bus ambulans 7 Reis saam! Luister en lees: Vervoer Luister na die woorde vir die voertuie (vehicles). Om iets te vervoer beteken dit neem iets van punt A na punt B. vliegtuig boot motor taxi fi ets lorrie trein Praattyd

More information

July rd Issue

July rd Issue July 2012 2012 3rd Issue E-News sheds light on Midrand Estates in full colour and is distributed only in electronic format every alternate month. From pupils participating in the college spectacle So you

More information

Om te ontdek hoe diere aangepas is om in hulle habitat te oorleef *

Om te ontdek hoe diere aangepas is om in hulle habitat te oorleef * OpenStax-CNX module: m20618 1 Om te ontdek hoe diere aangepas is om in hulle habitat te oorleef * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution

More information

2. Waarheen? Outsiders toe!

2. Waarheen? Outsiders toe! Wys my die weg Aanbiedersgids 2. Waarheen? Outsiders toe! Oorhoofse tema Het jy al van die outsiders gehoor? Die outsiders is dié mense wat nie aan die binnekant (in die binnekring) is nie, maar wat buite

More information

DIE MARSHMALLOW TOETS EN JOU GELUK

DIE MARSHMALLOW TOETS EN JOU GELUK DIE MARSHMALLOW TOETS EN JOU GELUK My vorige preek so maand gelede was getiteld Don t Worry Be Happy en hoewel ek die Don t Worry -deel mooi onder beheer gehad het, het ek kort daarna agtergekom dat ek

More information

Ek is gedoop. Dr Hennie van Wyk

Ek is gedoop. Dr Hennie van Wyk Ek is gedoop Dr Hennie van Wyk ʼn Slingervel Publikasie Tweede Druk: 2018 Inhoud Ek is gedoop!... 1 In sonde ontvang en gebore... 2 Indompeling en besprinkeling... 4 Saligheid buite onsself... 6 Jy is gemerk!...

More information

Luister, lees en punktuasie *

Luister, lees en punktuasie * OpenStax-CNX module: m25762 1 Luister, lees en punktuasie * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 AFRIKAANS HUISTAAL Graad

More information

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2009 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 INSTRUKSIES

More information

Wellington Terapeutiese- en Beradingsdienste Therapeutic and Counselling Services

Wellington Terapeutiese- en Beradingsdienste Therapeutic and Counselling Services Wellington Terapeutiese- en Beradingsdienste Therapeutic and Counselling Services Cummingsstraat 17 WELLINGTON 7655 Tel: 021 873 3178 E-pos:welltherapy@telkomsa.net Council for Counsellors Registration

More information

DIE 4 OOGMERKE VAN GEBED

DIE 4 OOGMERKE VAN GEBED DIE 4 OOGMERKE VAN GEBED As jy ooit die geleentheid sou kry om vir 15 minute met die Here Jesus te kon praat en Hom enigiets te kon vra, wat sou dit wees? Sou jy Hom vra vir n nuwe werk of meer geld? Die

More information

Was dlt omdat julle vir hulle die klerasie vervoer het? ---Bulle klaasie was by ons gewees.

Was dlt omdat julle vir hulle die klerasie vervoer het? ---Bulle klaasie was by ons gewees. lin - 1881- L MZANE Was dlt omdat julle vir hulle die klerasie vervoer het? ---Bulle klaasie was by ons gewees. En hoeveel pakke is dit?---toe ons by Mthuthuzeli se huis gekom het, het ons a1 die klerasie

More information

IN THE SUPREME COURT OF SOUTH AFRICA. (TRANSVAAL PROVINCIAL DIVISION). THE STATE versus NELSON MANDELA AND OTHERS. - EXTRACT OF EVIDENCE -

IN THE SUPREME COURT OF SOUTH AFRICA. (TRANSVAAL PROVINCIAL DIVISION). THE STATE versus NELSON MANDELA AND OTHERS. - EXTRACT OF EVIDENCE - A.H.V. 7. IN THE SUPREME COURT OF SOUTH AFRICA. (TRANSVAAL PROVINCIAL DIVISION). BEFORE: The Honourable Mr. Justice de Wet. (Judge President). In the matter of: THE STATE versus NELSON MANDELA AND OTHERS.

More information

LES 2. Fokus: Die klank van musiek en musiekinstrumente in taalvorm. Nota: Blootstelling aan musikale klanke in digkuns en ander inligtingsbronne.

LES 2. Fokus: Die klank van musiek en musiekinstrumente in taalvorm. Nota: Blootstelling aan musikale klanke in digkuns en ander inligtingsbronne. LES 2 Fokus: Die klank van musiek en musiekinstrumente in taalvorm. Nota: Blootstelling aan musikale klanke in digkuns en ander inligtingsbronne. 2.1 Luister na n voorlesing van die gedig deur Elsabé Steenberg.

More information

Faith soldiers. Grenslyn 2016 (B) God se soldate ///////////////////////////

Faith soldiers. Grenslyn 2016 (B) God se soldate /////////////////////////// Faith soldiers Grenslyn 2016 (B) God se soldate /////////////////////////// Ephesians 5:1 MSG Watch what God does, and then you do it, like children who learn proper behavior from their parents. Ephesians

More information

BELLVILLE NETBAL OEFENPROGRAM WEEK PROGRAM

BELLVILLE NETBAL OEFENPROGRAM WEEK PROGRAM WEEK PROGRAM WEEK MAN DINS WOENS DON VRY SAT SON 2 3 SESSIE SESSIE 4 GYM SESSIE 4 SESSIE 4 PREHAB PREHAB 2 PREHAB 3 PREHAB SESSIE 2 SESSIE 5 SESSIE 2 SESSIE 5 2 3 4 SESSIE 3 SESSSIE 3 5 KM DR 3 KM DR.6

More information

Ontwerp rn maak 'n houer *

Ontwerp rn maak 'n houer * OpenStax-CNX module: m26134 1 Ontwerp rn maak 'n houer * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 5

More information

KYNOBUFF IN CASE OF POISONING PLEASE PHONE / IN GEVAL VAN VERGIFTIGING SKAKEL l Netto Volume

KYNOBUFF IN CASE OF POISONING PLEASE PHONE / IN GEVAL VAN VERGIFTIGING SKAKEL l Netto Volume KYNOBUFF Reg. No.L4246, Act No./Wet Nr. 36 of/van 1947 A ph buffer for increasing the efficiency of ph sensitive agricultural remedies and improving the wetting and spreading properties of spray mixtures.

More information

MUSIEK - VOKAAL. 17 Augustus 20 Augustus Voorsitter: Lorraine Kirk

MUSIEK - VOKAAL. 17 Augustus 20 Augustus Voorsitter: Lorraine Kirk MUSIEK - VOKAAL 17 Augustus 20 Augustus 2015 Voorsitter: Lorraine Kirk - 082 689 2707 lorrainekirk58@gmail.com Die algemene reëls moet saam met die spesifieke reëls gelees word INSKRYWINGSFOOIE Solo R

More information

Rift Valley fever is a fever-causing viral disease that affects livestock and humans in Africa. It is most common during years of heavy rainfall.

Rift Valley fever is a fever-causing viral disease that affects livestock and humans in Africa. It is most common during years of heavy rainfall. Slenkdalkoors Slenkdalkoors is n erge insekgedraagde virussiekte wat hoefdiere soos skape, bokke en beeste aantas. Dit hou ook n ernstige gesondheidsgevaar vir die mens in. Diere word aanvanklik besmet

More information

ESTER VILJOEN: Christine Basson RUFUS: Johann van Heerden GREGORY: Marthinus Basson SANDRA: Lynne Maree

ESTER VILJOEN: Christine Basson RUFUS: Johann van Heerden GREGORY: Marthinus Basson SANDRA: Lynne Maree Selle ou storie 1 Selle ou storie is op 15 Oktober 1974 in die oorspronklike vorm in die Buiten-Ruimte van die Ruimte-teater geopen, met regie deur Pieter-Dirk Uys en met die volgende geselskap: ESTER

More information

Sterkykers: n Handleiding. Saamgestel deur Marius Crous

Sterkykers: n Handleiding. Saamgestel deur Marius Crous Sterkykers: n Handleiding Saamgestel deur Marius Crous Publikasie: LAPA Uitgewers (Edms.) Bpk. Bosmanstraat 380, Pretoria Tel. (012) 401 0700 E-pos: lapa@lapa.co.za Geset in 11 op 16.5 pt Georgia Omslagontwerp

More information

To receive this information in ENGLISH, send an to Data Entry Werkers Benodig!!

To receive this information in ENGLISH, send an  to Data Entry Werkers Benodig!! DataEntryMadeEasy n Produk deur IOS Web Systems Pty Ltd Registrasie Nommer: 2012/097941/07 Pos Adres: Posbus 2252, Noordheuwel, Krugersdorp, 1756 Fisiese Adres: Dippenaarstraat 22, Noorheuwel, Krugersdorp,

More information

FACULTY OF SCIENCE FAKULTEIT NATUURWETENSKAPPE DEPARTMENT OF BOTANY AND PLANT BIOTECHNOLOGY DEPARTEMENT PLANTKUNDE EN PLANTBIOTEGNOLOGIE

FACULTY OF SCIENCE FAKULTEIT NATUURWETENSKAPPE DEPARTMENT OF BOTANY AND PLANT BIOTECHNOLOGY DEPARTEMENT PLANTKUNDE EN PLANTBIOTEGNOLOGIE FACULTY OF SCIENCE FAKULTEIT NATUURWETENSKAPPE DEPARTMENT OF BOTANY AND PLANT BIOTECHNOLOGY DEPARTEMENT PLANTKUNDE EN PLANTBIOTEGNOLOGIE MODULE CAMPUS KAMPUS MCB2A01 BACTERIOLOGY & VIROLOGY BAKTERIOLOGIE

More information

As mens nie droom nie lewe jy nie. Omdat ons in n almagtige

As mens nie droom nie lewe jy nie. Omdat ons in n almagtige Maandag GEEN DROOM IS TE GROOT NIE Want Ek weet watter gedagtes Ek aangaande julle koester, spreek die HERE, gedagtes van vrede en nie van onheil nie, om julle n hoopvolle toekoms te gee. Jeremia 29:11

More information

rivier Rivier ek is jammer~---deurgegaan. Goed, binne in Lesotho waar is jy toe heen?---ons het 'n 10

rivier Rivier ek is jammer~---deurgegaan. Goed, binne in Lesotho waar is jy toe heen?---ons het 'n 10 - 1861- L MZANE Goed, julie kom toe aan by die grens van L es~tho, Die bestuurder van die voertuig het vir ons ges~ Ja, goed Mnr. die Tolk stop maar, kom ons sny net hierdie getuienis julle wou deur die

More information

deur Anton Krueger en Ruan Kemp

deur Anton Krueger en Ruan Kemp KETJAP deur Anton Krueger en Ruan Kemp What the Sanlam judges said: "...ʼn nuwe laagtepunt in spektakelteater." "Die gevaar bestaan dat die gehoor vervreemding sal ervaar oor die aanslag op die sintuie

More information

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 DRAMATIESE KUNSTE MODELVRAESTEL - 2006 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. Dramatiese Kunste 2 DoE/Model INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie

More information

The evaluation of a new haematological cell counter, the CELL-DYN 3500, on canine leukocyte differential counts

The evaluation of a new haematological cell counter, the CELL-DYN 3500, on canine leukocyte differential counts The evaluation of a new haematological cell counter, the CELL-DYN 3500, on canine leukocyte differential counts by T Prinsloo Submitted to the Faculty of Veterinary Science, University ofpretoria, in partial

More information

Saamgestel deur: Ebeth Marais Webblad:

Saamgestel deur: Ebeth Marais Webblad: . Saamgestel deur: Ebeth Marais Webblad: www.guitar4kids.com Oulike websites waar jy liedjies gratis kan aflaai: http://singalongwith.us/ http://www.chordie.com/ http://www.ultimate-guitar.com/ lle regte

More information

STRESBELEWING BY LEERDERS MET LEERINPERKINGE IN DIE INTERMEDIÊREFASE. deur MJ VAN BREDA

STRESBELEWING BY LEERDERS MET LEERINPERKINGE IN DIE INTERMEDIÊREFASE. deur MJ VAN BREDA STRESBELEWING BY LEERDERS MET LEERINPERKINGE IN DIE INTERMEDIÊREFASE deur MJ VAN BREDA STRESBELEWING BY LEERDERS MET LEERINPERKINGE IN DIE INTERMEDIÊREFASE deur MAYNARD JOHN VAN BREDA voorgelê ter gedeeltelike

More information

Hoe om krag te spaar Grondslagfase (Graad 3) Opvoedersgids Huistaal, Eerste Addisionele Taal, Wiskunde, Lewensvaardighede

Hoe om krag te spaar Grondslagfase (Graad 3) Opvoedersgids Huistaal, Eerste Addisionele Taal, Wiskunde, Lewensvaardighede = Hoe om krag te spaar Grondslagfase (Graad 3) Opvoedersgids Huistaal, Eerste Addisionele Taal, Wiskunde, Lewensvaardighede + Hoe om krag te spaar Grondslagfase (Graad 3) Opvoedersgids # Huistaal, Eerste

More information

AFRIKAANSE TEKS vir. ʼn produksie gemik as teenvoeter vir. Geweld teen Vroue DIE ELMBOOG LIG DIE HAND

AFRIKAANSE TEKS vir. ʼn produksie gemik as teenvoeter vir. Geweld teen Vroue DIE ELMBOOG LIG DIE HAND AFRIKAANSE TEKS vir ʼn produksie gemik as teenvoeter vir Geweld teen Vroue DIE ELMBOOG LIG DIE HAND 1 Die akteurs Daar is net twee akteurs ʼn man en ʼn dame, en hulle maak gebruik van kostuumveranderinge

More information

Adams, J.F., (1980). Understanding adolescence: current developments in adolescent psychology. Boston: Allyn & Bacon.

Adams, J.F., (1980). Understanding adolescence: current developments in adolescent psychology. Boston: Allyn & Bacon. 102 BRONNELYS Adams, J.F., (1980). Understanding adolescence: current developments in adolescent psychology. Boston: Allyn & Bacon. Allport, G.W., (1961). Pattern and growth in personality. New York: Holt,

More information

nie. Ek het eintlik baie sleg hieroor gevoel.

nie. Ek het eintlik baie sleg hieroor gevoel. - 1121 - BESKULDIGDE NR. 1 bevind waar hy my nou sien. Bet jy hom gevra om huis toe te kom, want sy kinders ly honger? -- Ja, ek het dit genoem. Wat s~ hy? -- Hy se toe in antwoord dat hy nie kan terugkeer

More information

0548 SECOND LANGUAGE AFRIKAANS 0548/02 Paper 2 (Listening), maximum raw mark 30

0548 SECOND LANGUAGE AFRIKAANS 0548/02 Paper 2 (Listening), maximum raw mark 30 UNIERSITY OF CABRIDGE INTERNATIONAL EXAINATIONS International General Certificate of Secondary Education ARK SCHEE for the October/November 2009 question paper for the guidance of teachers 0548 SECOND

More information

UNIVERSITY OF CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS General Certificate of Education Advanced Subsidiary Level

UNIVERSITY OF CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS General Certificate of Education Advanced Subsidiary Level UNIVERSITY OF CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS General Certificate of Education Advanced Subsidiary Level *4537491363* AFRIKAANS LANGUAGE 8679/02 Paper 2 Reading and Writing October/November 2012 Additional

More information

n DOEL SONDER N PLAN IS NET N DROOM/A GOAL WITHOUT A PLAN IS JUST Dr. Ilse de Beer

n DOEL SONDER N PLAN IS NET N DROOM/A GOAL WITHOUT A PLAN IS JUST Dr. Ilse de Beer n DOEL SONDER N PLAN IS NET N DROOM/A GOAL WITHOUT A PLAN IS JUST A WISH Dr. Ilse de Beer They say you are never too old to dream a new dream. Dreams are easy and they are free too. However, dreams by

More information

Hoe om te vas en te bid

Hoe om te vas en te bid Hoe om te vas en te bid Fasting is a laudable practice, and we have reason to lament it, that it is generally neglected among Christians. ~ Matthew Henry I wonder whether we have ever fasted? I wonder

More information

Groete van Precept Ministries Ons is so bly dat jy gekies het om God se Woord te bestudeer. Daar wag n ryk tyd op jou, waartydens jy sal leer van

Groete van Precept Ministries Ons is so bly dat jy gekies het om God se Woord te bestudeer. Daar wag n ryk tyd op jou, waartydens jy sal leer van Groete van Precept Ministries Ons is so bly dat jy gekies het om God se Woord te bestudeer. Daar wag n ryk tyd jou, waartydens jy sal leer van God, sy karakter, sy weë en die verhouding wat ons met Hom

More information

In voeling. John Ackerman

In voeling. John Ackerman In voeling John Ackerman In voeling 'n Beeldhouer beskryf sy ondervinding soos volg: Inleiding Daar kom 'n sekere oomblik wanneer dinge verander. Wanneer hierdie oomblik van verandering aanbreek, is dit

More information

Die Doel van die Lewe

Die Doel van die Lewe Die Doel van die Lewe en om die werklike doel van ons lewens te verstaan. Ongelukkig, as jy die meeste mense die vraag vra Wat is die doel van ons lewe? wat so n fundamentele en belangrike vraag is, sal

More information

Huntington Disease. Algemene Inligting. Neurogenetic Clinic, Groote Schuur Hospital. Division of Human Genetics, University of Cape Town

Huntington Disease. Algemene Inligting. Neurogenetic Clinic, Groote Schuur Hospital. Division of Human Genetics, University of Cape Town Huntington Disease Algemene Inligting Neurogenetic Clinic, Groote Schuur Hospital University of Cape Town Universiteit van Kaapstad idyunivesithi yasekapa Division of Human Genetics, University of Cape

More information

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL Junie 2012 Moderators: Mev. A. Nell Mev. X. Desai PUNTE: 80 TYD: 2 UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 9 bladsye. Bladsy

More information

*Gebaseer op die Nasionale Kanker Register Leeftyd risiko vir prostaatkanker 1:27. testikulêrekanker 1: peniskanker 1:1 114

*Gebaseer op die Nasionale Kanker Register Leeftyd risiko vir prostaatkanker 1:27. testikulêrekanker 1: peniskanker 1:1 114 *Gebaseer op die Nasionale Kanker Register 2010 Leeftyd risiko vir prostaatkanker 1:27 Leeftyd risiko vir testikulêrekanker Leeftyd risiko vir peniskanker 1:2 040 1:1 114 Prostaatkanker 1 uit 27 Suid-Afrikaanse

More information

Word n internasionaal-geregistreerde Weight Management Coach

Word n internasionaal-geregistreerde Weight Management Coach Word n internasionaal-geregistreerde Weight Management Coach Perspective Training College Plek: Potchefstroom Datum: 25 28 Oktober 2017 Tyd: Elke dag van 08:00 16:00 Plek: Paarl Datum: 22 25 November 2017

More information

STUDIEMETODES. n Paar waardevolle wenke t.o.v.: 1. Korrekte studie-omgewing. 2. Doelwitstelling. 3. Sleutelwoorde. 4.

STUDIEMETODES. n Paar waardevolle wenke t.o.v.: 1. Korrekte studie-omgewing. 2. Doelwitstelling. 3. Sleutelwoorde. 4. STUDIEMETODES n Paar waardevolle wenke t.o.v.: 1. Korrekte studie-omgewing 2. Doelwitstelling 3. Sleutelwoorde 4. Begripstoetse 5. Beantwoordeing van vraestelle 6. Navorsing Projekwerk 7. Memorisering

More information

WEEK PROGRAM WEEK MAN DINS WOENS DON VRY SAT SON SPOED FIKSHEID 1 GYM SESSIE 3 GYM SESSIE 7 SPOED FIKSHEID 2 SPOED FIKSHEID 3 GYM SESSIE 11

WEEK PROGRAM WEEK MAN DINS WOENS DON VRY SAT SON SPOED FIKSHEID 1 GYM SESSIE 3 GYM SESSIE 7 SPOED FIKSHEID 2 SPOED FIKSHEID 3 GYM SESSIE 11 WEEK PROGRAM WEEK MAN DINS WOENS DON VRY SAT SON 1 SESSIE 1 SESSIE 2 FIKSHEID 1 SESSIE 3 SESSIE 4 3 KM DR 2 SESSIE 5 SESSIE 6 FIKSHEID 2 SESSIE 7 SESSIE 8 5 KM DR 3 SESSIE 9 SESSIE 10 FIKSHEID 3 SESSIE

More information

STUDIEVELD B LAAT ONS GAAN LES 1

STUDIEVELD B LAAT ONS GAAN LES 1 STUDIEVELD B LAAT ONS GAAN LES 1 Fokus: Lees om aandag te gee aan spesifieke besonderhede. Nota: 1.1 Lees n teks met begrip deur verskillende tegnieke toe te pas. Het jy al n prentjie van n plek gesien

More information

STEUN NIE OP JOU EIE INSIG NIE

STEUN NIE OP JOU EIE INSIG NIE STEUN NIE OP JOU EIE INSIG NIE 1 STEUN NIE OP JOU EIE INSIG NIE ` Laat ons bly staan, net n oomblik nou, vir gebed. Hoeveel hierbinne het n versoek op hulle hart, wat jy wil hê dat God iets spesiaals vir

More information

02 ]uister jy na ander mense se idees? Bylaag 1.1

02 ]uister jy na ander mense se idees? Bylaag 1.1 Bylaag 1.1 DIE LEERBENADERlNGSVRAELYS (LBV) Kopiereg voorbehou Algemeeo: Vul asseblief u persoonlike besonderhede op spasies wat op die antwoordblad voorsien is, in. Instruksies: Daar ontstaan daagliks

More information

SAVF het op die 19de Oktober jaar oud geword. Op hierdie dag tydens die driejaarlikse Kongres het SAVF geskiedenis gemaak:

SAVF het op die 19de Oktober jaar oud geword. Op hierdie dag tydens die driejaarlikse Kongres het SAVF geskiedenis gemaak: CHANGING LIVES... VERANDER LEWENS... SAVF CONGRESS 2017 On 19 October 2017, the SAVF celebrated 113 years of existence. On the same day, history was made when for the first time a man was elected to lead

More information

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE Centre Number Candidate Number Name UNIVERSITY OF CAMBRIDGE LOCAL EXAMINATIONS SYNDICATE in collaboration with MINISTRY OF BASIC EDUCATION, SPORT AND CULTURE, NAMIBIA International General Certificate

More information

Die Draaijakkalse! n Kort klug vir twee. deur. Nico Luwes. Debuteer op Aardklop Idee

Die Draaijakkalse! n Kort klug vir twee. deur. Nico Luwes. Debuteer op Aardklop Idee Die Draaijakkalse! n Kort klug vir twee deur Nico Luwes Debuteer op Aardklop 2010 Idee 4-22 Jan 2009 Jan Brandstraat 17 Langenhovenpark Bloemfontein 1 Die stuk gaan o.a. oor rugby, maar kan aangepas word

More information

DR CARMEN SPIES & DR MARIETJIE WEAKLEY PRACTICE PHILOSOPHY REGARDING CHILDREN PATIENTS. (Afrikaans op bls 3 & 4)

DR CARMEN SPIES & DR MARIETJIE WEAKLEY PRACTICE PHILOSOPHY REGARDING CHILDREN PATIENTS. (Afrikaans op bls 3 & 4) DR CARMEN SPIES & DR MARIETJIE WEAKLEY PRACTICE PHILOSOPHY REGARDING CHILDREN PATIENTS DID YOU KNOW? (Afrikaans op bls 3 & 4) The younger a child is when visiting the dentist for the first time, the better.

More information

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL Province of the EASTERN CAPE EDUCATION SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2012 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye, insluitende ʼn aanhegsel. 2 AFRIKAANS

More information

Demensie is progressief dit beteken dat die simptome geleidelik erger word. Dit hang van elke individu af hoe vinnig dementia vorder.

Demensie is progressief dit beteken dat die simptome geleidelik erger word. Dit hang van elke individu af hoe vinnig dementia vorder. PBO 930022142 NPO 049-191 Wat is Demensie Indien uself, n vriend of familielid met demensie gediagnoseer word, kan u angstig of verward voel. U weet dalk nie wat demensie is nie. Hierdie inligtingsblad

More information

! Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye, insluitende ʼn aanhegsel.

! Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye, insluitende ʼn aanhegsel. SENIOR PHASE GRAAD 9 NOVEMBER AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL PUNTE: 100 TYD: 2 uur! Naam en Van:!!! Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye, insluitende ʼn aanhegsel. 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

More information

Wat sê. se oor depressie? PROFESSIONELE HULP VIR DEPRESSIE & ANGS webtuistes kontaknommers e-posadresse

Wat sê. se oor depressie? PROFESSIONELE HULP VIR DEPRESSIE & ANGS webtuistes kontaknommers e-posadresse Wat sê se oor depressie? PROFESSIONELE HULP VIR DEPRESSIE & ANGS webtuistes kontaknommers e-posadresse 1 depressie101-projek Meer en meer mense word vandag met depressie gediagnoseer, meer mense oorweeg

More information

The human impersonal pronoun in Afrikaans vs European West Germanic

The human impersonal pronoun in Afrikaans vs European West Germanic The human impersonal pronoun in Afrikaans vs European West Germanic Daniël Van Olmen (Lancaster University) Adri Breed (North-West University Potchefstroom) Ben Verhoeven (University of Antwerp) A Germanic

More information

KAMMANUUS KAMMANUUS KAMMANUUS KAMMANUUS

KAMMANUUS KAMMANUUS KAMMANUUS KAMMANUUS KAMMANUUS KAMMANUUS KAMMANUUS KAMMANUUS Nommer Nr. Nr. 407 404 19 395 Nommer 376 2 Junie 2014 Nommer 7 Oktober September 20 April 2015 2015 Nr. 378 2015 'n 409 Publikasie 16 November van van Onsdorp.com

More information

Hoofstuk 30 - Bedieningsprosedures

Hoofstuk 30 - Bedieningsprosedures Hoofstuk 30 - Bedieningsprosedures Hierdie hoofstuk beskryf die basiese bedieningprosedures wat in die amateurbande gebruik word. Nadat jy hierdie hoofstuk goed bestudeer het, sal jy verstaan watter prosedures

More information

Jaar. CHOOSE to HEAR KIES OM TE HOOR

Jaar. CHOOSE to HEAR KIES OM TE HOOR CHOOSE to HEAR KIES OM TE HOOR 20 Jaar nuusbrief no. 3 Newsletter nr.3 TWINTIG JAAR!!! SOWAAR!!! Wie sou dit kon dink! Wat n wonderlike voorreg om twintig jaar in diens van ons gemeenskap staan. Dit bewys

More information

[Basiese inligting rondom paniek en angs soos opgeneem in DSM-5 (The Diagnostic and Statistical Manual of Mental Disorders, Fifth Edition (DSM-5)]

[Basiese inligting rondom paniek en angs soos opgeneem in DSM-5 (The Diagnostic and Statistical Manual of Mental Disorders, Fifth Edition (DSM-5)] PANIEK [Basiese inligting rondom paniek en angs soos opgeneem in DSM-5 (The Diagnostic and Statistical Manual of Mental Disorders, Fifth Edition (DSM-5)] 1. PANIEKAANVAL Dis nie n reaksie op 'n stressor

More information

Woordbou en spelling *

Woordbou en spelling * OpenStax-CNX module: m26418 1 Woordbou en spelling * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE

More information

FAMILIENUUS. Here gee my HOOP wat groei FEBRUARIE Want elkeen hoort in n geestelike gesin

FAMILIENUUS. Here gee my HOOP wat groei FEBRUARIE Want elkeen hoort in n geestelike gesin 1 FAMILIENUUS Want elkeen hoort in n geestelike gesin FEBRUARIE 2015 Here gee my HOOP wat groei NUUSBLAD van die Kleingroepe: NG Gemeente Magalieskruin 2 KLEINGROEPE: NUUS Program vir Februarie 2015: Beplan

More information

PW Graad 5 Vierde kwartaal: Eksamen afbakening

PW Graad 5 Vierde kwartaal: Eksamen afbakening PW Graad 5 Vierde kwartaal: Eksamen afbakening Baie belangrik: Leer die volgende vrae met hul antwoorde baie hard! Deel 1 1) Wat is n godsdienstige fees? n Godsdienstige fees vier n belangrike gebeurtenis

More information

THE DEVELOPMENT AND EVALUATION A HEALTH-RELATED FOTONOVELA ABOUT TIK USE IN THE W-CAPE AND N-CAPE

THE DEVELOPMENT AND EVALUATION A HEALTH-RELATED FOTONOVELA ABOUT TIK USE IN THE W-CAPE AND N-CAPE THE DEVELOPMENT AND EVALUATION OF A HEALTH-RELATED FOTONOVELA ABOUT TIK USE IN THE W-CAPE AND N-CAPE Burt Davis Africa Centre for HIV/AIDS Management Stellenbosch University 24 April 2018 1 What is a fotonovela?

More information

Allegretto Provincial Eisteddfod Syllabus 2018

Allegretto Provincial Eisteddfod Syllabus 2018 Allegretto Provincial Eisteddfod Syllabus 2018 Carpe Diem The Name and Mission of this Organization: The Eisteddfod is known as Allegretto Eisteddfod for All and is therefore privately managed as an Arts

More information

IN THE MAGISTRATE ' S COURT FOR THE REGIONAL DIVISION OF TRANSVAAL HELD AT JOHANNESBURG.

IN THE MAGISTRATE ' S COURT FOR THE REGIONAL DIVISION OF TRANSVAAL HELD AT JOHANNESBURG. CASE NO.: 41/1787/80. DATE 30TH MAY, 1980. IN THE MAGISTRATE ' S COURT FOR THE REGIONAL DIVISION OF TRANSVAAL HELD AT JOHANNESBURG. THE STATE versus SIMON LUCKY MOEKETSI. BEFORE MR P. A. J. KOTZE. FOR

More information

Drie soorte sinne in Afrikaans *

Drie soorte sinne in Afrikaans * OpenStax-CNX module: m29621 1 Drie soorte sinne in Afrikaans * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 AFRIKAANS EERSTE

More information

( TRANSVAAL PROVI8QIAI DIVISION).

( TRANSVAAL PROVI8QIAI DIVISION). A.H.V. 7 iii i m supriui couui of south africa. ( TRANSVAAL PROVI8QIAI DIVISION). BEFORE* The Honourable Mr. Justice ds A»t. (Judge President). In tne aiattert Tffig STATE versus HaLSOH MAKDKA AND OTHERS.

More information

BELLVILLE RUGBY BODYWEIGHT OEFENPROGRAM

BELLVILLE RUGBY BODYWEIGHT OEFENPROGRAM WEEK PROGRAM WEEK MAN DINS WOENS DON VRY SAT SON 1 PREHAB 1 SESSIE 3 5 KM DR 2 PREHAB 2 SESSIE 6 3 KM DR 3 PREHAB 3 SESSSIE 3 DR(TYD) 4 PREHAB 1 SESSIE 6 5 KM DR 5 XMAS DR(TYD SESSION 3 6 NEW YEAR 3 KM

More information

SILLABUS / SYLLABUS AA KLAVIER / PIANO

SILLABUS / SYLLABUS AA KLAVIER / PIANO SILLABUS / SYLLABUS AA KLAVIER / PIANO TROFEË / TROPHIES Let wel: Om vir sekere trofeë in aanmerking te kom moet aan meer as een afdeling deelgeneem word. Please note: In order to qualify for certain trophies,

More information

Versamel inligting om algemene vrae te beantwoord *

Versamel inligting om algemene vrae te beantwoord * OpenStax-CNX module: m31481 1 Versamel inligting om algemene vrae te beantwoord * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0

More information

CHAPTER 4 DATA ANALYSIS, INTERPRETATION OF FINDINGS AND LITERATURE CONTROL

CHAPTER 4 DATA ANALYSIS, INTERPRETATION OF FINDINGS AND LITERATURE CONTROL 59 CHAPTER 4 DATA ANALYSIS, INTERPRETATION OF FINDINGS AND LITERATURE CONTROL 4.1 INTRODUCTION In this chapter, the analysis of data obtained through guided reflective interviews and narrative descriptions

More information

Vrydag is skeidag. deur. Chris Vorster. Kontakbesonderhede vir opvoerregte: Chris Vorster. e-posadres:

Vrydag is skeidag. deur. Chris Vorster. Kontakbesonderhede vir opvoerregte: Chris Vorster. e-posadres: Vrydag is skeidag deur Chris Vorster Kontakbesonderhede vir opvoerregte: Chris Vorster e-posadres: vorstercj@ufs.ac.za Vrydag is Skeidag n swart komedie met drie witmense 2011 2 Karakters : Sy kan en WIL

More information

JY MOET WEER GEBORE WOR D

JY MOET WEER GEBORE WOR D JY MOET WEER GEBORE WOR D, Jaarsaand oggend, in die diens van die Here. En ek en Broer Neville het probeer bymekaarkom, en ons het, oor prediking, wat ons sou doen. Ek het probeer om hom sover te kry om

More information

1 st edition NEWSLETTER 2017

1 st edition NEWSLETTER 2017 1 st edition NEWSLETTER 2017 Dear Remedi Member It is hard to believe that we are almost at the end of the first quarter of 2017. I trust you will all experience a happy and healthy 2017. It is with a

More information

A PLAY TECHNIQUE PROGRAMME FOR AUTISTIC CHILDREN IN MIDDLE CHILDHOOD

A PLAY TECHNIQUE PROGRAMME FOR AUTISTIC CHILDREN IN MIDDLE CHILDHOOD A PLAY TECHNIQUE PROGRAMME FOR AUTISTIC CHILDREN IN MIDDLE CHILDHOOD By CATHERINE ELIZABETH DAVIES SUBMITTED IN PARTIAL FULFILMENT OF THE REQUIREMENTS FOR THE DEGREE DOCTOR PHILOSOPHIAE IN THE FACULTY

More information

LUSERN BOME. Lusern bome en veldbrande

LUSERN BOME. Lusern bome en veldbrande LUSERN BOME Lusern bome en veldbrande As ons begin met lusern bome is dit eerste by die beplanning teen veldbrande. Omdat groen bome nie brand nie, is dit idiaal om dit te gebruik teen vuur. Die lusernbome

More information

Appendix A: Letter to Head of the Pretoria Cochlear Implant Program

Appendix A: Letter to Head of the Pretoria Cochlear Implant Program Appendix A: Letter to Head of the Pretoria Cochlear Implant Program Appendix B: Letters relating to Ethics Committee Appendix C: Informed Consent Forms Appendix D: Interview Schedule

More information

: TWENTY FIVE YEARS OF COCHLEAR IMPLANTATION

: TWENTY FIVE YEARS OF COCHLEAR IMPLANTATION COCHLEAR IMPLANT UNIT KOGLEÊRE INPLANTINGSEENHEID HOSPITAAL TYGERBERG HOSPITAL JULY 2012 NEWSLETTER NUUSBRIEF JULIE 2012 Stories van ons inplantingsgebruikers en hul ouers. Hier is verkorte weergawes van

More information

Market comment Markkommentaar. October / Oktober 2015

Market comment Markkommentaar. October / Oktober 2015 Market comment Markkommentaar October / Oktober 2015 Inleiding Vanaf Januarie tot begin Oktober is sowat 10,9 miljoen sakkies meer verkoop op markte as die ooreenstemmende tydperk verlede jaar. Die gemiddelde

More information

Oppie Eiland. Rita Swanepoel. Posbus 532. Goodwood (c) Rita Swanepoel 1

Oppie Eiland. Rita Swanepoel. Posbus 532. Goodwood (c) Rita Swanepoel 1 Oppie Eiland Rita Swanepoel Posbus 532 Goodwood 7459. (c) 082 874 7207 ritaswa@mweb.co.za Rita Swanepoel 1 OPPIE EILAND NEELS JORDAAN Drie-en-dertig jarige man kom vanaf enige dorpie in Suid-Afrika. Hy

More information

GOVERNMENT GAZETTE, 19 JANUARY 2012 IMPORTANT NOTICE The Government Printing Works will not be held responsible for faxed documents not receiv

GOVERNMENT GAZETTE, 19 JANUARY 2012 IMPORTANT NOTICE The Government Printing Works will not be held responsible for faxed documents not receiv Regulation Gazette 9663 Regulasiekoerant Iii,iii... Vol. 559 Pretoria, 19 January 2012 Januarle 34957 2 34957 GOVERNMENT GAZETTE, 19 JANUARY 2012 IMPORTANT NOTICE The Government Printing Works will not

More information

Sitrus Snoei. 3 Snoei Praktyke. Leergids. Kopiereg. Posbus 461, Hillcrest, 3650 (031)

Sitrus Snoei. 3 Snoei Praktyke. Leergids. Kopiereg. Posbus 461, Hillcrest, 3650 (031) 3 Kopiereg Posbus 461, Hillcrest, 3650 (031) 765-3410 Sitrus Akademie NPC 1 ste uitgawe 2017 Die inhoud van hierdie module is gebaseer op oudiovisuele opleidings materiaal wat deur die Sitrus Akademie

More information

53491 Desert Chameleons S E

53491 Desert Chameleons S E 53491 Desert Chameleons S18.89715 E12.81961 From: Andre Brümmer Sent: 2008 October 10 15:26 To: Marius Burger Cc: swbeachbum@gmail.com; Wouter Brand Subj ect: RE: Chameleon behaviour Hi Marius Thanks for

More information