Welkom by COS 151. Introduction to Computer Science Inleiding tot Rekenaarwetenskap

Size: px
Start display at page:

Download "Welkom by COS 151. Introduction to Computer Science Inleiding tot Rekenaarwetenskap"

Transcription

1 Welkom by COS 151 Introduction to Computer Science Inleiding tot Rekenaarwetenskap

2 Wat ons vir julle gaan leer Twee gedeeltes Program logika en ontwerp Hoe om goeie programme te ontwerp Pen en papier, voor jy begin programmeer Ons sal van vloeikaarte gebruikmaak Baie sterk gekoppel aan COS132 Inleiding tot rekenaarwetenskap n Breë oorsig van die disipline Die Linux bedryfstelsel Gedurendie die praktiese lab sessies

3 Hoe om hulp te kry... Stuur n epos aan: cos151queries@cs.up.ac.za Jy sal n job ticket bevestiging kry (moet asb nie hierop reply nie) Reply net op enige verdere eposse wat jy van ons af ontvang Moet asb nie duplikaat tickets skep nie Moet asb NIE dosente direk epos nie Sluit altyd die volgende in die epos in: Studentenommer, naam en van Kontak telefoonnommer (verkieslik n selfoonnommer) n Duidelike en beskaafte verduideliking van wat u wil hê n Kort beskrywing van jou navraag in die Subject lyn

4 Hoe om hulp te kry... Konsultasie Direk na die klas as dit n vinnige vraag is (paar sekondes tipies n antwoord minder as 5 sekondes) Stuur asb `n epos vir n langer afspraak Maar probeer eers n antwoord kry deur epos (dit is net baie vinniger) Moenie net by ons kantore opdaag nie. Ons skedules is vrek besig asb! Tutors en assistente gedurende die praktiese Oop konsultasiesessies met tutors en assistente, afhangend van die aanvraag

5 Wie ons is Dosente Prof Stefan Gruner Engelse lesings IT 4 40 Prof Hein Venter Kursus koördineerder en Afrikaanse lesings hventer@cs.up.ac.za IT 4 42

6 Wie ons is Assistentlektore Mnr Temitopi Kekere Verantwoordelik vir Tutoriale & Admin Mnr Keanan Jones Verantwoordelik vir Praktise

7 Kursus webtuistes Hierdie module gebruik die CS webtuiste Klik op Undergraduate Portal Klik op COS151 Hierdie webtuiste bevat al ons elektroniese inhoud Aankondigings Downloads en notas Praktiese spesifikasies en upload submissions Gespreksforum Skakel na ClickUP inhoud (LET WEL: nie hoof webwerf) Sien asb vir opdaterings op `n daaglikse basis, veral kort voor `n lesing

8 Kursus webtuistes Jy sal `n Linux wagwoord benodig Nie jou ClickUP gebruikernaam en wagwoord Gebruik om in te log by CS module bladsy Linux rekenaars in die Informatorium labs Gaan na ontvangs by die Rekenaarwetenskap departement 4 e vloer, IT Gebou Vertoon jou studentekaart Vra vir jou Linux gebruikernaam en wagwoord

9 Kursus Webtuistes

10 Kursus Webtuistes

11 Kursus Webtuistes

12 Studiegids Bevat alle belangrike kursusinligting Op die CS kursus bladsy teen die einde van hierdie week Jy moet dit noukeurig lees Enige vrae wat gevra word rakende inligting wat wel in die studiegids verskyn, sal bloot ge-ignoreer word.

13 Die Handboeke Programming Logic and Design: Introductory Outeur: Joyce Farrell Weergawe: Negende Uitgewer: Course Technology, Cengage Learning

14 Die Handboeke Foundations of Computer Science Outeur: Behrouz Forouzan Uitgawe: Derde Uitgewer: Course Technology, Cengage Learning Jy moet asb kopieë van die handboeke kry!

15 Lesings Engelse groep Lesing Dag Tyd Lokaal Lesing 1 Maandag 08:30 09:20 Eeufees 1 Lesing 2 Donderdag 16:30 17:20 Eeufees 3 Tutoriaal Vrydag 13:30 14:20 IT 4 1 Afrikaanse groep Lesing Dag Tyd Lokaal Lesing 1 Maandag 15:30 16:20 IT 4 2 Lesing 2 Dinsdag 16:30 17:20 IT 4 2 Tutoriaal Vrydag 13:30 14:20 IT 4 1

16 Lesings Lesings en praktiese rooster in die studiegids Moenie klasse mis nie! Elke jaar sien ons dat studente wat druip gewoonlik n slegte klasbywoningsrekord het As daar n botsing is Jy kan Engelse en Afrikaanse klasse uitruil Maak net seker dat jy een Lesing 1 en een Lesing 2 sowel as die tutoriaal bywoon, ongeag die taalvoorkeur

17 Praktiese Engels en Afrikaans Alle praktiese vind plaas in die Informatorium Jy hoef slegs een van die volgende by te woon: Dad Tyd Lokaal Vrydag 07:30 08:50 Informatorium Labs Vrydag 09:00 10:20 Informatorium Labs Vrydag 10:30 11:50 Informatorium Labs Vrydag 12:00 13:20 Informatorium Labs Vrydag 15:00 16:20 Informatorium Labs Spesifieke labs sal nog aangekondig word

18 Praktiese Geen praktiese hierdie week nie. Boek vir n praktiese gleuf elektronies Jou gleuf is geldig vir die res van die semester Sal vroeg volgende week beskikbaar wees (kyk uit vir n aanlkondiging op die webtuiste) Op die CS kursus webtuiste Gebruik Linux gebruikernaam & wagwoord om in te log Soek vir die registrasie skakel op die COS 151 module bladsy, en boek vir jou praktiese sessie As jy slegs een van die sessies kan bywoon Boek vroegtydig! Om te boek is op `n FCFS basis

19 Praktiese As jy nie `n skakel sien vir die boek van prakties Jy het waarskynlik laat geregistreer Gaan na die CS departement ontvangs Verduidelik jou probleem aan hulle Hulle mag jou dalk na die tegniese hulpspan ( TechTeam ) verwys

20 Praktiese Praktiese lab Woon slegs jou geboekte lab sessie by Jy kan nie sommer na ander lab sessies skuif as waarvoor jy geboek het nie! Gemengde formaat Sommige sal elektronies wees Sommige sal op pen en papier gedoen word Ander mag dalk take wees Lees die oplaai instruksies & volg hulle tot die letter! Indien jy moet oplaai, doen so lank voor spertyd! Absoluut geen laat versendings!

21 Tutoriale... Tutors en TAs sal teenwoordig wees Pen-en-paper werk Gewoonlik voorbereidingswerk vir die volgende praktiese lab sessie (oor `n week) Praktiese Q&A sessies

22 Praktiese en Tutoriale Moet geen van die praktise sessies mis nie! Jy sal jou punte verloor Jy sal agter raak As jy agter raak is daar `n groot kans dat jy sal druip Doen ekstra werk as jy dit nodig het Daar is `n oorvloed van voorbeelde en oefeninge in die handboeke

23 Evaluasie geleenthede Semesterpunt Twee semestertoetse (70% totaal, 35% elk) Datums mag verander en word ge-adverteer op ClickUP Jy moet beide skryf vir eksamentoelating Subminimum vir eksamentoelating o n Semesterpunt van ten minste 40% oor beide toetse o As jou semesterpunt minder as dit is, geen eksamentoelating! As jy n toets mis o o o o Slegs mediese sertifikate in 3 werksdae Ingehandig by die CS Departement ontvangs Stuur n epos aan cos151queries@cs.up.ac.za om te bevestig dat jy die dokumentasie by CS ontvangs gelos het Siektetoetse sal aangekondig word

24 Evaluasie geleenthede Semesterpunt Praktiese lab aangeleenthede (15%) Moet 60% van alle praktiese bywoon om eksamentoelating te kry Geen siektepraktiese Tutoriale (15%) Moet 80% van alle tutoriale bywoon om eksamentoelating te kry Geen siektetutoriale

25 Evaluasie geleenthede Jy mag slegs die eksamen skryf indien Jou semesterpunt ten minste 30% is Semesterpunt <30% mag nie skryf nie Hierdie is streng nie-verhandelbaar!

26 Evaluasie geleenthede Eksamen Datums mag verander en is beskikbaar op ClickUP Omvang: Alles wat in die kursus gedek is Soortgelyke formaat as die studiegids Siekte-eksamen word gereël deur die Fakulteit So, moet asb nie sieknotas vir CS bring nie! Handig asb by die EBIT Fakulteit in Omvang: Alles wat in die kursus gedek is

27 Evaluasie geleenthede Jou finale punt sal as volg bereken word: 50% semesterpunt 50% eksamenpunt Jy slaag die kursus ( ) indien: Jou finale punt ten minste 50% is en Jy ten minste 40% vir die eksamen behaal het Jy slaag met onderskeiding ( ) indien: Jou finale punt ten minste 75% is

28 Evaluasie geleenthede Jy kry n aanvullende eksamen indien Enige van die volgende waar is Jy het die eksamen subminimum van 40% gemis (selfs al is jou finale punt 50% of meer), of Jou finale punt <50%, maar het steeds ten minste 40% in jou eksamenpunt (dus, tussen 40% en 49%) Jou semesterpunt tel nie Die maksimum punt wat jy kan kry is 50% Omvang en formaat Presies dieselfde as die eksamen So moet ons asb nie weer vra nie

29 Wat ons van jou verwag Besef dat om te slaag jou verantwoordelikheid is Begin om vroegtydig te werk Woon alle lesings, tutoriale en praktiese by Doen ekstra oefeninge as jy dit nodig het Vra vir hulp as jy dit nodig het MOENIE PLAGIAAT PLEEG NIE!!! Jy sal nie die kursus slaag nie as jy dit doen Jy sal na die Departementshoof verwys word Jy loop die risiko om geskors te word vanuit UP o Hierdie gaan op jou permanente rekord o Dit kan jou blok om by n ander universiteit verder te studeer Ons sal vir plagiaat ondersoek!

30 Ten laaste Klasverteenwoordiger Kan gekontak word vir enige voorstelle of probleme Kontak epos adres sal beskikbaar wees op die webtuiste Natuurlik kan jy steeds direk met enige dosent gesels (deur die aanvaarbare kanale) sou jy so verkies Is daar iemand wat die Afrikaanse klasverteenwoordiger wil wees? Kom meld asb by my aan na die lesing. FCFS.

Hoe om n DS160 in te vul, en so aansoeke te doen vir jou visum:

Hoe om n DS160 in te vul, en so aansoeke te doen vir jou visum: Hoe om n DS160 in te vul, en so aansoeke te doen vir jou visum: 1. Gaan na https://ceac.state.gov/genniv/ 2. Kies die konsulaat waarheen jy wil gaan en klik die Start an Application skakel. 3. Die webtuiste

More information

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education *8496711001* AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/05 Paper 5 Oral Assessment A October/November 2017

More information

MUSIEK - VOKAAL. 17 Augustus 20 Augustus Voorsitter: Lorraine Kirk

MUSIEK - VOKAAL. 17 Augustus 20 Augustus Voorsitter: Lorraine Kirk MUSIEK - VOKAAL 17 Augustus 20 Augustus 2015 Voorsitter: Lorraine Kirk - 082 689 2707 lorrainekirk58@gmail.com Die algemene reëls moet saam met die spesifieke reëls gelees word INSKRYWINGSFOOIE Solo R

More information

JEUG GEBEDSAAND: n Verhouding met God

JEUG GEBEDSAAND: n Verhouding met God 1 JEUG GEBEDSAAND: n Verhouding met God 1. PRAISE EN WORSHIP 2. PRAKTIESE REëLINGS: - Jy en jou groep gaan vanaand saam as n groep beweeg deur die verskillende gebedsstasies - hierdie is vanaand n ernstige

More information

Simmetrie. Wanneer ons n spieël voor iets sit, dan sien ons n beeld van die regte voorwerp in die spieël, soos in die prentjie.

Simmetrie. Wanneer ons n spieël voor iets sit, dan sien ons n beeld van die regte voorwerp in die spieël, soos in die prentjie. Simmetrie Wanneer ons n spieël voor iets sit, dan sien ons n beeld van die regte voorwerp in die spieël, soos in die prentjie. Een van die katte is werklik, en die ander is net n beeld, maar hulle lyk

More information

8679 AFRIKAANS LANGUAGE 8679/02 Paper 2 (Reading and Writing), maximum raw mark 70

8679 AFRIKAANS LANGUAGE 8679/02 Paper 2 (Reading and Writing), maximum raw mark 70 UNIVERSITY OF CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS GCE Advanced Subsidiary Level www.xtremepapers.com MARK SCHEME for the October/November 2009 question paper for the guidance of teachers 8679 AFRIKAANS

More information

SILLABUS / SYLLABUS AA KLAVIER / PIANO

SILLABUS / SYLLABUS AA KLAVIER / PIANO SILLABUS / SYLLABUS AA KLAVIER / PIANO TROFEË / TROPHIES Let wel: Om vir sekere trofeë in aanmerking te kom moet aan meer as een afdeling deelgeneem word. Please note: In order to qualify for certain trophies,

More information

Hoe kan ek my maatjie wat kanker het help?

Hoe kan ek my maatjie wat kanker het help? Hoe kan ek my maatjie wat kanker het help? Wat is kanker? Kanker kan beskryf word as normale en gesonde selle in jou liggaam wat verander het in ongesonde kankerselle. Daar is baie redes vir hierdie veranderinge

More information

FACULTY OF SCIENCE FAKULTEIT NATUURWETENSKAPPE DEPARTMENT OF BOTANY AND PLANT BIOTECHNOLOGY DEPARTEMENT PLANTKUNDE EN PLANTBIOTEGNOLOGIE

FACULTY OF SCIENCE FAKULTEIT NATUURWETENSKAPPE DEPARTMENT OF BOTANY AND PLANT BIOTECHNOLOGY DEPARTEMENT PLANTKUNDE EN PLANTBIOTEGNOLOGIE FACULTY OF SCIENCE FAKULTEIT NATUURWETENSKAPPE DEPARTMENT OF BOTANY AND PLANT BIOTECHNOLOGY DEPARTEMENT PLANTKUNDE EN PLANTBIOTEGNOLOGIE MODULE CAMPUS KAMPUS MCB2A01 BACTERIOLOGY & VIROLOGY BAKTERIOLOGIE

More information

DEPRESSIE101. panic attacks - inside the brain TALKING about anxiety attacks. hanteer angstigheid beter snellers vir 'n paniekaanval

DEPRESSIE101. panic attacks - inside the brain TALKING about anxiety attacks. hanteer angstigheid beter snellers vir 'n paniekaanval 9 A P R I L 2 0 1 8 U I T G A W E 2 5 DEPRESSIE101 panic attacks - inside the brain TALKING about anxiety attacks hanteer angstigheid beter snellers vir 'n paniekaanval PANIC ATTACKS: INSIDE THE BRAIN

More information

Ons mooi taal * Siyavula Uploaders

Ons mooi taal * Siyavula Uploaders OpenStax-CNX module: m25879 1 Ons mooi taal * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 AFRIKAANS HUISTAAL Graad 4 DIE GEDRUKTE

More information

UNIVERSITY OF CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS International General Certificate of Secondary Education

UNIVERSITY OF CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS International General Certificate of Secondary Education www.xtremepapers.com UNIVERSITY OF MRIDGE INTERNTIONL EXMINTIONS International General ertificate of Secondary Education *0031840544* FRIKNS S SEOND LNGUGE 0548/02 Paper 2 Listening October/November 2007

More information

July rd Issue

July rd Issue July 2012 2012 3rd Issue E-News sheds light on Midrand Estates in full colour and is distributed only in electronic format every alternate month. From pupils participating in the college spectacle So you

More information

Rift Valley fever is a fever-causing viral disease that affects livestock and humans in Africa. It is most common during years of heavy rainfall.

Rift Valley fever is a fever-causing viral disease that affects livestock and humans in Africa. It is most common during years of heavy rainfall. Slenkdalkoors Slenkdalkoors is n erge insekgedraagde virussiekte wat hoefdiere soos skape, bokke en beeste aantas. Dit hou ook n ernstige gesondheidsgevaar vir die mens in. Diere word aanvanklik besmet

More information

Hervormingssondag: Galasiërs 3:23-29

Hervormingssondag: Galasiërs 3:23-29 Hervormingssondag: Galasiërs 3:23-29 Opening Verwelkom almal terug by groeptyd. Laat almal een hoogtepunt en een laagtepunt van julle week deel. Aanknopingsaktiwiteit Deel vir elke groepslid +- 10 geld

More information

To receive this information in ENGLISH, send an to Data Entry Werkers Benodig!!

To receive this information in ENGLISH, send an  to Data Entry Werkers Benodig!! DataEntryMadeEasy n Produk deur IOS Web Systems Pty Ltd Registrasie Nommer: 2012/097941/07 Pos Adres: Posbus 2252, Noordheuwel, Krugersdorp, 1756 Fisiese Adres: Dippenaarstraat 22, Noorheuwel, Krugersdorp,

More information

Om te ontdek hoe diere aangepas is om in hulle habitat te oorleef *

Om te ontdek hoe diere aangepas is om in hulle habitat te oorleef * OpenStax-CNX module: m20618 1 Om te ontdek hoe diere aangepas is om in hulle habitat te oorleef * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution

More information

Market comment Markkommentaar. October / Oktober 2015

Market comment Markkommentaar. October / Oktober 2015 Market comment Markkommentaar October / Oktober 2015 Inleiding Vanaf Januarie tot begin Oktober is sowat 10,9 miljoen sakkies meer verkoop op markte as die ooreenstemmende tydperk verlede jaar. Die gemiddelde

More information

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2009 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 INSTRUKSIES

More information

Stap 1. Laai die Trusted-QSL-Programme Af

Stap 1. Laai die Trusted-QSL-Programme Af Stap 1 Laai die Trusted-QSL-Programme Af Die Wêreldlogboek gebruik n programpakket met die naam Trusted QSL. Die Trusted QSL-programme wat jy afgelaai en op jou rekenaar geïnstalleer het bevat twee programme:

More information

STRESBELEWING BY LEERDERS MET LEERINPERKINGE IN DIE INTERMEDIÊREFASE. deur MJ VAN BREDA

STRESBELEWING BY LEERDERS MET LEERINPERKINGE IN DIE INTERMEDIÊREFASE. deur MJ VAN BREDA STRESBELEWING BY LEERDERS MET LEERINPERKINGE IN DIE INTERMEDIÊREFASE deur MJ VAN BREDA STRESBELEWING BY LEERDERS MET LEERINPERKINGE IN DIE INTERMEDIÊREFASE deur MAYNARD JOHN VAN BREDA voorgelê ter gedeeltelike

More information

DIE 5 VOORWAARDES VIR GEBEDSVERHORING

DIE 5 VOORWAARDES VIR GEBEDSVERHORING DIE 5 VOORWAARDES VIR GEBEDSVERHORING Miskien het jy al gebid sonder dat jou gebede ooit beantwoord is. As ons eerlik is daaroor voel elkeen van ons dalk dat daar duisende gebede opgaan hemel toe, maar

More information

Faculty of Natural and Agricultural Sciences / Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe. Department of Biochemistry / Departement Biochemie

Faculty of Natural and Agricultural Sciences / Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe. Department of Biochemistry / Departement Biochemie Kopiereg voorbehou/copyright reserved Faculty of Natural and Agricultural Sciences / Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe Department of Biochemistry / Departement Biochemie Lipid and Nitrogen metabolism

More information

Module 4. Databasisse

Module 4. Databasisse Module 4 Databasisse Na voltooiing van hierdie module behoort studente in staat te wees om: Die aard en doel van databasisse te begryp Onderskeid te kan tref tussen verskillende soorte databasisse Sleutelkonsepte

More information

Dit is my voorreg om alle eerstejaar studente wat in 2017 by die Fakulteit Regte registreer te verwelkom. Hierdie is n opwindende tyd in jou lewe en

Dit is my voorreg om alle eerstejaar studente wat in 2017 by die Fakulteit Regte registreer te verwelkom. Hierdie is n opwindende tyd in jou lewe en Welkom! Wat ʼn voorreg om ʼn Nuwe Jaar met nuwe geleenthede aan te pak. Ek vertrou dat elkeen sy of haar positiewe ingesteldheid afgestof het en in 2017 produktief, toekomsgerig en selfgedrewe gaan wees.

More information

DEPARTMENT OF BIOCHEMISTRY / TIME / TYD: 90 MIN DEPARTEMENT BIOCHEMIE BCM 255 MARKS / PUNTE: 85

DEPARTMENT OF BIOCHEMISTRY / TIME / TYD: 90 MIN DEPARTEMENT BIOCHEMIE BCM 255 MARKS / PUNTE: 85 20090527 DEPARTMENT OF BIOCHEMISTRY / TIME / TYD: 90 MIN DEPARTEMENT BIOCHEMIE BCM 255 MARKS / PUNTE: 85 EXAM / EKSAMEN EXTERNAL EXAMINER: / EKSTERNE EKSAMINATOR: INTERNAL EXAMINER: / INTERNE EKSAMINATOR:

More information

Wellington Terapeutiese- en Beradingsdienste Therapeutic and Counselling Services

Wellington Terapeutiese- en Beradingsdienste Therapeutic and Counselling Services Wellington Terapeutiese- en Beradingsdienste Therapeutic and Counselling Services Cummingsstraat 17 WELLINGTON 7655 Tel: 021 873 3178 E-pos:welltherapy@telkomsa.net Council for Counsellors Registration

More information

Saamgestel deur: Ebeth Marais Webblad:

Saamgestel deur: Ebeth Marais Webblad: . Saamgestel deur: Ebeth Marais Webblad: www.guitar4kids.com Oulike websites waar jy liedjies gratis kan aflaai: http://singalongwith.us/ http://www.chordie.com/ http://www.ultimate-guitar.com/ lle regte

More information

DIE 4 OOGMERKE VAN GEBED

DIE 4 OOGMERKE VAN GEBED DIE 4 OOGMERKE VAN GEBED As jy ooit die geleentheid sou kry om vir 15 minute met die Here Jesus te kon praat en Hom enigiets te kon vra, wat sou dit wees? Sou jy Hom vra vir n nuwe werk of meer geld? Die

More information

DIE MARSHMALLOW TOETS EN JOU GELUK

DIE MARSHMALLOW TOETS EN JOU GELUK DIE MARSHMALLOW TOETS EN JOU GELUK My vorige preek so maand gelede was getiteld Don t Worry Be Happy en hoewel ek die Don t Worry -deel mooi onder beheer gehad het, het ek kort daarna agtergekom dat ek

More information

Allegretto Provincial Eisteddfod Syllabus 2018

Allegretto Provincial Eisteddfod Syllabus 2018 Allegretto Provincial Eisteddfod Syllabus 2018 Carpe Diem The Name and Mission of this Organization: The Eisteddfod is known as Allegretto Eisteddfod for All and is therefore privately managed as an Arts

More information

IN THE SUPREME COURT OF SOUTH AFRICA. (TRANSVAAL PROVINCIAL DIVISION). THE STATE versus NELSON MANDELA AND OTHERS. - EXTRACT OF EVIDENCE -

IN THE SUPREME COURT OF SOUTH AFRICA. (TRANSVAAL PROVINCIAL DIVISION). THE STATE versus NELSON MANDELA AND OTHERS. - EXTRACT OF EVIDENCE - A.H.V. 7. IN THE SUPREME COURT OF SOUTH AFRICA. (TRANSVAAL PROVINCIAL DIVISION). BEFORE: The Honourable Mr. Justice de Wet. (Judge President). In the matter of: THE STATE versus NELSON MANDELA AND OTHERS.

More information

Ontwerp rn maak 'n houer *

Ontwerp rn maak 'n houer * OpenStax-CNX module: m26134 1 Ontwerp rn maak 'n houer * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 5

More information

GOVERNMENT GAZETTE, 19 JANUARY 2012 IMPORTANT NOTICE The Government Printing Works will not be held responsible for faxed documents not receiv

GOVERNMENT GAZETTE, 19 JANUARY 2012 IMPORTANT NOTICE The Government Printing Works will not be held responsible for faxed documents not receiv Regulation Gazette 9663 Regulasiekoerant Iii,iii... Vol. 559 Pretoria, 19 January 2012 Januarle 34957 2 34957 GOVERNMENT GAZETTE, 19 JANUARY 2012 IMPORTANT NOTICE The Government Printing Works will not

More information

STUDIEMETODES. n Paar waardevolle wenke t.o.v.: 1. Korrekte studie-omgewing. 2. Doelwitstelling. 3. Sleutelwoorde. 4.

STUDIEMETODES. n Paar waardevolle wenke t.o.v.: 1. Korrekte studie-omgewing. 2. Doelwitstelling. 3. Sleutelwoorde. 4. STUDIEMETODES n Paar waardevolle wenke t.o.v.: 1. Korrekte studie-omgewing 2. Doelwitstelling 3. Sleutelwoorde 4. Begripstoetse 5. Beantwoordeing van vraestelle 6. Navorsing Projekwerk 7. Memorisering

More information

2. Waarheen? Outsiders toe!

2. Waarheen? Outsiders toe! Wys my die weg Aanbiedersgids 2. Waarheen? Outsiders toe! Oorhoofse tema Het jy al van die outsiders gehoor? Die outsiders is dié mense wat nie aan die binnekant (in die binnekring) is nie, maar wat buite

More information

Droom - Glo - Doen. Daar is weer vanjaar gelyklopend 2 ander feeste in die Oos-Kaap ( Jeffereysbaai) en Gauteng ( Heidelberg).

Droom - Glo - Doen. Daar is weer vanjaar gelyklopend 2 ander feeste in die Oos-Kaap ( Jeffereysbaai) en Gauteng ( Heidelberg). Droom - Glo - Doen A L G E M E N E V R A E : Waar en Wanneer en Wat kos dit? Die word aangebied by Megapark in Bredasdorp. (dis geleë op die rand van die dorp, volg net al die bordjies wat in die dorp

More information

KYNOBUFF IN CASE OF POISONING PLEASE PHONE / IN GEVAL VAN VERGIFTIGING SKAKEL l Netto Volume

KYNOBUFF IN CASE OF POISONING PLEASE PHONE / IN GEVAL VAN VERGIFTIGING SKAKEL l Netto Volume KYNOBUFF Reg. No.L4246, Act No./Wet Nr. 36 of/van 1947 A ph buffer for increasing the efficiency of ph sensitive agricultural remedies and improving the wetting and spreading properties of spray mixtures.

More information

The evaluation of a new haematological cell counter, the CELL-DYN 3500, on canine leukocyte differential counts

The evaluation of a new haematological cell counter, the CELL-DYN 3500, on canine leukocyte differential counts The evaluation of a new haematological cell counter, the CELL-DYN 3500, on canine leukocyte differential counts by T Prinsloo Submitted to the Faculty of Veterinary Science, University ofpretoria, in partial

More information

UNIVERSITY OF CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS General Certificate of Education Advanced Subsidiary Level

UNIVERSITY OF CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS General Certificate of Education Advanced Subsidiary Level UNIVERSITY OF CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS General Certificate of Education Advanced Subsidiary Level *4537491363* AFRIKAANS LANGUAGE 8679/02 Paper 2 Reading and Writing October/November 2012 Additional

More information

Commercial layers : higher egg production Low feed consumption Low growth rate/body mass Less broodiness

Commercial layers : higher egg production Low feed consumption Low growth rate/body mass Less broodiness Poultry Exam 18 June 2002 1. Name 3 breed related differences between commercial egg layers and broiler breeders. (3) Noem 3 rasverwante verskille tussen kommersiele le-henne en braaikuikenteelouers. Commercial

More information

Hoe om te begin 5. Begin TomTom App... 5 Opdatering van jou TomTom App... 5 GPS-ontvangs Om 'n roete te beplan 6

Hoe om te begin 5. Begin TomTom App... 5 Opdatering van jou TomTom App... 5 GPS-ontvangs Om 'n roete te beplan 6 TomTom App Contents Hoe om te begin 5 Begin TomTom App... 5 Opdatering van jou TomTom App... 5 GPS-ontvangs... 5 Om 'n roete te beplan 6 Beplan 'n roete... 6 Roete-opsomming... 7 Deel jou roete... 7 Ander

More information

OUTDOOR Name of interviewer Naam van ondervraer... ONDERVRAERS INSTRUKSIES INTERVIEWERS INSTRUCTIONS

OUTDOOR Name of interviewer Naam van ondervraer... ONDERVRAERS INSTRUKSIES INTERVIEWERS INSTRUCTIONS OUTDOOR 2006 INTERVIEWERS INSTRUCTIONS ONDERVRAERS INSTRUKSIES Name of interviewer Naam van ondervraer... INTERVIEWER S CHECK LIST: 1. Interviewer s Identity card 2. CAPI laptop ONDERVRAER SE NASLAANLYS:

More information

Sitrus Snoei. 3 Snoei Praktyke. Leergids. Kopiereg. Posbus 461, Hillcrest, 3650 (031)

Sitrus Snoei. 3 Snoei Praktyke. Leergids. Kopiereg. Posbus 461, Hillcrest, 3650 (031) 3 Kopiereg Posbus 461, Hillcrest, 3650 (031) 765-3410 Sitrus Akademie NPC 1 ste uitgawe 2017 Die inhoud van hierdie module is gebaseer op oudiovisuele opleidings materiaal wat deur die Sitrus Akademie

More information

Huntington Disease. Algemene Inligting. Neurogenetic Clinic, Groote Schuur Hospital. Division of Human Genetics, University of Cape Town

Huntington Disease. Algemene Inligting. Neurogenetic Clinic, Groote Schuur Hospital. Division of Human Genetics, University of Cape Town Huntington Disease Algemene Inligting Neurogenetic Clinic, Groote Schuur Hospital University of Cape Town Universiteit van Kaapstad idyunivesithi yasekapa Division of Human Genetics, University of Cape

More information

*Gebaseer op die Nasionale Kanker Register Leeftyd risiko vir prostaatkanker 1:27. testikulêrekanker 1: peniskanker 1:1 114

*Gebaseer op die Nasionale Kanker Register Leeftyd risiko vir prostaatkanker 1:27. testikulêrekanker 1: peniskanker 1:1 114 *Gebaseer op die Nasionale Kanker Register 2010 Leeftyd risiko vir prostaatkanker 1:27 Leeftyd risiko vir testikulêrekanker Leeftyd risiko vir peniskanker 1:2 040 1:1 114 Prostaatkanker 1 uit 27 Suid-Afrikaanse

More information

In voeling. John Ackerman

In voeling. John Ackerman In voeling John Ackerman In voeling 'n Beeldhouer beskryf sy ondervinding soos volg: Inleiding Daar kom 'n sekere oomblik wanneer dinge verander. Wanneer hierdie oomblik van verandering aanbreek, is dit

More information

BELLVILLE NETBAL OEFENPROGRAM WEEK PROGRAM

BELLVILLE NETBAL OEFENPROGRAM WEEK PROGRAM WEEK PROGRAM WEEK MAN DINS WOENS DON VRY SAT SON 2 3 SESSIE SESSIE 4 GYM SESSIE 4 SESSIE 4 PREHAB PREHAB 2 PREHAB 3 PREHAB SESSIE 2 SESSIE 5 SESSIE 2 SESSIE 5 2 3 4 SESSIE 3 SESSSIE 3 5 KM DR 3 KM DR.6

More information

A water-soluble foliar feed with a wide range of nutrients for plants. n Wateroplosbare blaarvoeding met n wye reeks voedingselemente vir plante.

A water-soluble foliar feed with a wide range of nutrients for plants. n Wateroplosbare blaarvoeding met n wye reeks voedingselemente vir plante. FERTILIZER GROUP / MISSTOF GROEP II Reg. No. K 7652 Act/Wet 36 of/van 1947 1: 08/02/07 Oct 2013 Feed-P 2.1.2 (44) A water-soluble foliar feed with a wide range of nutrients for plants. n Wateroplosbare

More information

Ek is gedoop. Dr Hennie van Wyk

Ek is gedoop. Dr Hennie van Wyk Ek is gedoop Dr Hennie van Wyk ʼn Slingervel Publikasie Tweede Druk: 2018 Inhoud Ek is gedoop!... 1 In sonde ontvang en gebore... 2 Indompeling en besprinkeling... 4 Saligheid buite onsself... 6 Jy is gemerk!...

More information

WEEK PROGRAM WEEK MAN DINS WOENS DON VRY SAT SON SPOED FIKSHEID 1 GYM SESSIE 3 GYM SESSIE 7 SPOED FIKSHEID 2 SPOED FIKSHEID 3 GYM SESSIE 11

WEEK PROGRAM WEEK MAN DINS WOENS DON VRY SAT SON SPOED FIKSHEID 1 GYM SESSIE 3 GYM SESSIE 7 SPOED FIKSHEID 2 SPOED FIKSHEID 3 GYM SESSIE 11 WEEK PROGRAM WEEK MAN DINS WOENS DON VRY SAT SON 1 SESSIE 1 SESSIE 2 FIKSHEID 1 SESSIE 3 SESSIE 4 3 KM DR 2 SESSIE 5 SESSIE 6 FIKSHEID 2 SESSIE 7 SESSIE 8 5 KM DR 3 SESSIE 9 SESSIE 10 FIKSHEID 3 SESSIE

More information

DR CARMEN SPIES & DR MARIETJIE WEAKLEY PRACTICE PHILOSOPHY REGARDING CHILDREN PATIENTS. (Afrikaans op bls 3 & 4)

DR CARMEN SPIES & DR MARIETJIE WEAKLEY PRACTICE PHILOSOPHY REGARDING CHILDREN PATIENTS. (Afrikaans op bls 3 & 4) DR CARMEN SPIES & DR MARIETJIE WEAKLEY PRACTICE PHILOSOPHY REGARDING CHILDREN PATIENTS DID YOU KNOW? (Afrikaans op bls 3 & 4) The younger a child is when visiting the dentist for the first time, the better.

More information

[Basiese inligting rondom paniek en angs soos opgeneem in DSM-5 (The Diagnostic and Statistical Manual of Mental Disorders, Fifth Edition (DSM-5)]

[Basiese inligting rondom paniek en angs soos opgeneem in DSM-5 (The Diagnostic and Statistical Manual of Mental Disorders, Fifth Edition (DSM-5)] PANIEK [Basiese inligting rondom paniek en angs soos opgeneem in DSM-5 (The Diagnostic and Statistical Manual of Mental Disorders, Fifth Edition (DSM-5)] 1. PANIEKAANVAL Dis nie n reaksie op 'n stressor

More information

Was dlt omdat julle vir hulle die klerasie vervoer het? ---Bulle klaasie was by ons gewees.

Was dlt omdat julle vir hulle die klerasie vervoer het? ---Bulle klaasie was by ons gewees. lin - 1881- L MZANE Was dlt omdat julle vir hulle die klerasie vervoer het? ---Bulle klaasie was by ons gewees. En hoeveel pakke is dit?---toe ons by Mthuthuzeli se huis gekom het, het ons a1 die klerasie

More information

Versamel inligting om algemene vrae te beantwoord *

Versamel inligting om algemene vrae te beantwoord * OpenStax-CNX module: m31481 1 Versamel inligting om algemene vrae te beantwoord * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0

More information

APPROVED PACKAGE INSERT FOR INGELVAC MYCOFLEX

APPROVED PACKAGE INSERT FOR INGELVAC MYCOFLEX APPROVED PACKAGE INSERT FOR INGELVAC MYCOFLEX Only for use by or under the supervision of persons registered in terms of or authorised in terms of section 23 (1) (c) of the Veterinary and Para-Veterinary

More information

FACULTY OF MEDICINE AND HEALTH SCIENCES FAKULTEIT GENEESKUNDE EN GESONDHEIDSWETENSKAPPE

FACULTY OF MEDICINE AND HEALTH SCIENCES FAKULTEIT GENEESKUNDE EN GESONDHEIDSWETENSKAPPE FAKULTEIT GENEESKUNDE EN GESONDHEIDSWETENSKAPPE Alle nuweling studente en hul ouers (MB, ChB, B in Arbeidsterapie, B in Spraak-Taal- en Gehoorterapie, BSc in Dieetkunde en BSc in Fisioterapie) word vriendelik

More information

A PLAY TECHNIQUE PROGRAMME FOR AUTISTIC CHILDREN IN MIDDLE CHILDHOOD

A PLAY TECHNIQUE PROGRAMME FOR AUTISTIC CHILDREN IN MIDDLE CHILDHOOD A PLAY TECHNIQUE PROGRAMME FOR AUTISTIC CHILDREN IN MIDDLE CHILDHOOD By CATHERINE ELIZABETH DAVIES SUBMITTED IN PARTIAL FULFILMENT OF THE REQUIREMENTS FOR THE DEGREE DOCTOR PHILOSOPHIAE IN THE FACULTY

More information

Die tegnologiese proses *

Die tegnologiese proses * OpenStax-CNX module: m25118 1 Die tegnologiese proses * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 8 3

More information

FAMILIENUUS. Here gee my HOOP wat groei FEBRUARIE Want elkeen hoort in n geestelike gesin

FAMILIENUUS. Here gee my HOOP wat groei FEBRUARIE Want elkeen hoort in n geestelike gesin 1 FAMILIENUUS Want elkeen hoort in n geestelike gesin FEBRUARIE 2015 Here gee my HOOP wat groei NUUSBLAD van die Kleingroepe: NG Gemeente Magalieskruin 2 KLEINGROEPE: NUUS Program vir Februarie 2015: Beplan

More information

Hoe om krag te spaar Grondslagfase (Graad 3) Opvoedersgids Huistaal, Eerste Addisionele Taal, Wiskunde, Lewensvaardighede

Hoe om krag te spaar Grondslagfase (Graad 3) Opvoedersgids Huistaal, Eerste Addisionele Taal, Wiskunde, Lewensvaardighede = Hoe om krag te spaar Grondslagfase (Graad 3) Opvoedersgids Huistaal, Eerste Addisionele Taal, Wiskunde, Lewensvaardighede + Hoe om krag te spaar Grondslagfase (Graad 3) Opvoedersgids # Huistaal, Eerste

More information

DG s Ramblings. Newsletter of District Governor Lance Maytham September Edition 3

DG s Ramblings. Newsletter of District Governor Lance Maytham September Edition 3 DG s Ramblings Newsletter of District Governor Lance Maytham September 2016 www.lionsdist410a.org.za Edition 3 Notes from our DG September kicked off with a long trip to Moorreesburg. LK Moorreesburg se

More information

Jaar. CHOOSE to HEAR KIES OM TE HOOR

Jaar. CHOOSE to HEAR KIES OM TE HOOR CHOOSE to HEAR KIES OM TE HOOR 20 Jaar nuusbrief no. 3 Newsletter nr.3 TWINTIG JAAR!!! SOWAAR!!! Wie sou dit kon dink! Wat n wonderlike voorreg om twintig jaar in diens van ons gemeenskap staan. Dit bewys

More information

Groete van Precept Ministries Ons is so bly dat jy gekies het om God se Woord te bestudeer. Daar wag n ryk tyd op jou, waartydens jy sal leer van

Groete van Precept Ministries Ons is so bly dat jy gekies het om God se Woord te bestudeer. Daar wag n ryk tyd op jou, waartydens jy sal leer van Groete van Precept Ministries Ons is so bly dat jy gekies het om God se Woord te bestudeer. Daar wag n ryk tyd jou, waartydens jy sal leer van God, sy karakter, sy weë en die verhouding wat ons met Hom

More information

DEPARTMENT OF INDUSTRIAL PSYCHOLOGY AND PEOPLE MANAGEMENT NOVEMBER EXAM 2014 MS N MORTON

DEPARTMENT OF INDUSTRIAL PSYCHOLOGY AND PEOPLE MANAGEMENT NOVEMBER EXAM 2014 MS N MORTON DEPARTMENT OF INDUSTRIAL PSYCHOLOGY AND PEOPLE MANAGEMENT PROGRAMME IN INDUSTRIAL PSYCHOLOGY NOVEMBER EXAM 2014 COURSE: INDUSTRIAL PSYCHOLOGY 2B MODULE CODE: IPS22B2 DATE: 20 NOVEMBER 2014 DURATION: 3

More information

SAVF het op die 19de Oktober jaar oud geword. Op hierdie dag tydens die driejaarlikse Kongres het SAVF geskiedenis gemaak:

SAVF het op die 19de Oktober jaar oud geword. Op hierdie dag tydens die driejaarlikse Kongres het SAVF geskiedenis gemaak: CHANGING LIVES... VERANDER LEWENS... SAVF CONGRESS 2017 On 19 October 2017, the SAVF celebrated 113 years of existence. On the same day, history was made when for the first time a man was elected to lead

More information

in 2017 gebeur? Wat het met aartappels op die varsproduktemarkte Pieter van Zyl en Laryssa van der Merwe, Aartappels Suid-Afrika

in 2017 gebeur? Wat het met aartappels op die varsproduktemarkte Pieter van Zyl en Laryssa van der Merwe, Aartappels Suid-Afrika Wat het met aartappels op die varsproduktemarkte in 2017 gebeur? Pieter van Zyl en Laryssa van der Merwe, Aartappels Suid-Afrika In Figuur 1 word 2017 se daaglikse beskikbare voorraadvlakke (alle markte

More information

Hoe om te vas en te bid

Hoe om te vas en te bid Hoe om te vas en te bid Fasting is a laudable practice, and we have reason to lament it, that it is generally neglected among Christians. ~ Matthew Henry I wonder whether we have ever fasted? I wonder

More information

MASTER S DEGREE COURSE IN CLINICAL/COUNSELLING PSYCHOLOGY FOR 2019

MASTER S DEGREE COURSE IN CLINICAL/COUNSELLING PSYCHOLOGY FOR 2019 1 Private Bag X6001 Potchefstroom South Africa 2520 Tel: 018 299 1111/2222 Web: http://www.nwu.ac.za School of Psychosocial Health / Skool vir Psigososiale Gesondheid Department of Psychology / Departement

More information

Luister, lees en punktuasie *

Luister, lees en punktuasie * OpenStax-CNX module: m25762 1 Luister, lees en punktuasie * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 AFRIKAANS HUISTAAL Graad

More information

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 DRAMATIESE KUNSTE MODELVRAESTEL - 2006 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. Dramatiese Kunste 2 DoE/Model INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie

More information

Hoofstuk 30 - Bedieningsprosedures

Hoofstuk 30 - Bedieningsprosedures Hoofstuk 30 - Bedieningsprosedures Hierdie hoofstuk beskryf die basiese bedieningprosedures wat in die amateurbande gebruik word. Nadat jy hierdie hoofstuk goed bestudeer het, sal jy verstaan watter prosedures

More information

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 PUNTE: 180 TYD: 3 uur *INFDM2* Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye. 2 INLIGTINGSTEGNOLOGIE

More information

Adams, J.F., (1980). Understanding adolescence: current developments in adolescent psychology. Boston: Allyn & Bacon.

Adams, J.F., (1980). Understanding adolescence: current developments in adolescent psychology. Boston: Allyn & Bacon. 102 BRONNELYS Adams, J.F., (1980). Understanding adolescence: current developments in adolescent psychology. Boston: Allyn & Bacon. Allport, G.W., (1961). Pattern and growth in personality. New York: Holt,

More information

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE Centre Number Candidate Number Name UNIVERSITY OF CAMBRIDGE LOCAL EXAMINATIONS SYNDICATE in collaboration with MINISTRY OF BASIC EDUCATION, SPORT AND CULTURE, NAMIBIA International General Certificate

More information

02 ]uister jy na ander mense se idees? Bylaag 1.1

02 ]uister jy na ander mense se idees? Bylaag 1.1 Bylaag 1.1 DIE LEERBENADERlNGSVRAELYS (LBV) Kopiereg voorbehou Algemeeo: Vul asseblief u persoonlike besonderhede op spasies wat op die antwoordblad voorsien is, in. Instruksies: Daar ontstaan daagliks

More information

Kampeervaardigheid II

Kampeervaardigheid II Kampeervaardigheid II Kategorie: Ontspanning Vlak: Vlak 1 Jaar Ingestel: 1986 Itemnommer: YOU5213 Oorsprong: Wêreldkonferensie www.baanbrekers.co.za Sewendedag-Adventistekerk (2014) 1. Wees ten minste

More information

Lee Martin Palia Koli Koma

Lee Martin Palia Koli Koma ABDOMINAL SPLANCHNIC HAEMODYNAMICS IN A CANINE NORMOVOLAEMIC ANAEMIA MODEL AND UNCOMPLICATED CANINE BABESIOSIS: A COMPARATIVE DOPPLER STUDY. A thesis submitted to the Faculty of Veterinary Science, Onderstepoort

More information

A NARRATIVE EXPOSITION OF SERIAL MURDER IN SOUTH AFRICA BRIN ALLAN HODGSKISS SUBMITTED IN PARTIAL FULFILMENT OF THE REQUIREMENTS FOR THE DEGREE

A NARRATIVE EXPOSITION OF SERIAL MURDER IN SOUTH AFRICA BRIN ALLAN HODGSKISS SUBMITTED IN PARTIAL FULFILMENT OF THE REQUIREMENTS FOR THE DEGREE A NARRATIVE EXPOSITION OF SERIAL MURDER IN SOUTH AFRICA BY BRIN ALLAN HODGSKISS SUBMITTED IN PARTIAL FULFILMENT OF THE REQUIREMENTS FOR THE DEGREE PHILOSOPHIAE DOCTOR IN THE FACULTY OF HUMANITIES UNIVERSITY

More information

nie. Ek het eintlik baie sleg hieroor gevoel.

nie. Ek het eintlik baie sleg hieroor gevoel. - 1121 - BESKULDIGDE NR. 1 bevind waar hy my nou sien. Bet jy hom gevra om huis toe te kom, want sy kinders ly honger? -- Ja, ek het dit genoem. Wat s~ hy? -- Hy se toe in antwoord dat hy nie kan terugkeer

More information

VERTE-X-PLODE Reg. No. B 3602 Act/Wet No. 36 of/van 1947

VERTE-X-PLODE Reg. No. B 3602 Act/Wet No. 36 of/van 1947 VERTE-X-PLODE Reg. No. B 3602 Act/Wet No. 36 of/van 1947 ACTIVE INGREDIENTS / AKTIEWE BESTANDDELE: K.51.3 g/kg P.40.7 g/kg Mo..41 mg/kg B.360 mg/kg Chelated / Cheleerd Fe.3942 mg/kg Mn.1440 mg/kg Zn..990

More information

PW Graad 5 Vierde kwartaal: Eksamen afbakening

PW Graad 5 Vierde kwartaal: Eksamen afbakening PW Graad 5 Vierde kwartaal: Eksamen afbakening Baie belangrik: Leer die volgende vrae met hul antwoorde baie hard! Deel 1 1) Wat is n godsdienstige fees? n Godsdienstige fees vier n belangrike gebeurtenis

More information

Die maak van 'n kledingstuk *

Die maak van 'n kledingstuk * OpenStax-CNX module: m24799 1 Die maak van 'n kledingstuk * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 TEGNOLOGIE 2 Graad

More information

ACTIVE INGREDIENT / AKTIEWE BESTANDDEEL: Brodifacoum (Anticoagulant) /Brodifakoum (Bloedstolweermiddel)..0,75 g / 500 m ; 1 Litre

ACTIVE INGREDIENT / AKTIEWE BESTANDDEEL: Brodifacoum (Anticoagulant) /Brodifakoum (Bloedstolweermiddel)..0,75 g / 500 m ; 1 Litre MAIN PANEL RODEX LIQUID BAIT Reg. No./Nr.: L9289 Act /Wet 36 /1947 A highly active anticoagulant liquid bait concentrate for the control of the Norway Rat (Rattus norwegicus), Roof Rat (Rattus rattus),

More information

Dr Ockert Botha (BVSC)

Dr Ockert Botha (BVSC) Geagte Mnr Hills Dr Ockert Botha (BVSC) Official SANPO Veterinarian Po Box 2008 Swavelpoort 0036 sel 0829226355 15 April 2015 Verpligte Paramyxovirus Inenting Baie dankie vir U skrywe aangaande die verpligte

More information

by Carolyn Sholto-Douglas-Vernon

by Carolyn Sholto-Douglas-Vernon by Carolyn Sholto-Douglas-Vernon Thesis presented in partial fulfilment of the requirements for the degree ofdoctor of Philosophy in the department of Medical Biochemistry at the University of Stellenbosch

More information

Time-table BEdHons Assessment and Quality Assurance in Education and Training -

Time-table BEdHons Assessment and Quality Assurance in Education and Training - Faculty of Education Time-table 2015 - BEdHons Assessment and Quality Assurance in Education and Training - Package coordinator: Dr G. Haupt grietjie.haupt@up.ac.za Tel 012 420 5631 This programme consists

More information

WAPPORT UITGAWE November 2017

WAPPORT UITGAWE November 2017 WAPPORT UITGAWE 35 10 November 2017 Kersfeeskaartjie-projek Kersfeesprojek vir kinders en bejaardes Algemene nuus! Belangrike datums Dag, datum en tyd Item Wie Waar 15 November Gr 4-7 Eksamen begin Gr

More information

Demensie is progressief dit beteken dat die simptome geleidelik erger word. Dit hang van elke individu af hoe vinnig dementia vorder.

Demensie is progressief dit beteken dat die simptome geleidelik erger word. Dit hang van elke individu af hoe vinnig dementia vorder. PBO 930022142 NPO 049-191 Wat is Demensie Indien uself, n vriend of familielid met demensie gediagnoseer word, kan u angstig of verward voel. U weet dalk nie wat demensie is nie. Hierdie inligtingsblad

More information

Labour, Department of/ Arbeid, Departement van DEPARTMENT OF LABOUR NOTICE 212 OF 2018

Labour, Department of/ Arbeid, Departement van DEPARTMENT OF LABOUR NOTICE 212 OF 2018 Labour, Department of/ Arbeid, Departement van 212 Compensation for Occupational Injuries and Diseases Act (130/1993): Annual increase in medical tariffs for medical service providers: Physiotherapist,

More information

BELLVILLE O/16 OEFENPROGRAM WEEK PROGRAM WEEK MAN DINS WOENS DON VRY SAT SON

BELLVILLE O/16 OEFENPROGRAM WEEK PROGRAM WEEK MAN DINS WOENS DON VRY SAT SON WEEK PROGRAM WEEK MAN DINS WOENS DON VRY SAT SON SESSIE SESSIE 5 4 SESSIE SESSIE SESSIE 5 XMAS 6 NEW YEAR SESSIE SESSIE 6 SESSIE SESSIE 5 4 5 SESSIE SESSIE SESSIE SESSIE 5 KM DR KM DR.6 KM DR(TYD) 5KM

More information

Kim Nolte DOCTOR PHILOSOPHIAE. In the. FACULTY OF HUMANITIES (Department of Biokinetics, Sport and Leisure Sciences) University of Pretoria

Kim Nolte DOCTOR PHILOSOPHIAE. In the. FACULTY OF HUMANITIES (Department of Biokinetics, Sport and Leisure Sciences) University of Pretoria EVALUATION OF RESISTANCE TRAINING EQUIPMENT USING THREE DIMENSIONAL MUSCULOSKELETAL MODELLING FOCUSING ON THE BIOMECHANICAL AND ANTHROPOMETRIC CONSIDERATIONS OF THE END- USER by Kim Nolte Submitted in

More information

rivier Rivier ek is jammer~---deurgegaan. Goed, binne in Lesotho waar is jy toe heen?---ons het 'n 10

rivier Rivier ek is jammer~---deurgegaan. Goed, binne in Lesotho waar is jy toe heen?---ons het 'n 10 - 1861- L MZANE Goed, julie kom toe aan by die grens van L es~tho, Die bestuurder van die voertuig het vir ons ges~ Ja, goed Mnr. die Tolk stop maar, kom ons sny net hierdie getuienis julle wou deur die

More information

t BABBELTJE Vakansie in Holland Only where children gather is there any real chance of fun Mingon McLaughlin

t BABBELTJE Vakansie in Holland Only where children gather is there any real chance of fun Mingon McLaughlin Amptelike Nuusbrief van NEDSA AU PAIR, SA t BABBELTJE INHOUD Bl 1 Vakansie Bl 2 Ek sé.. Bl 3 Dissipline! Bl 4 Julle sê Bl 5 Grrot vakansie Kritiek vs Kompli M6nte Bl 6 Kooktyd Bl 7 Leer uit jou laagte-

More information

THE DEVELOPMENT AND EVALUATION A HEALTH-RELATED FOTONOVELA ABOUT TIK USE IN THE W-CAPE AND N-CAPE

THE DEVELOPMENT AND EVALUATION A HEALTH-RELATED FOTONOVELA ABOUT TIK USE IN THE W-CAPE AND N-CAPE THE DEVELOPMENT AND EVALUATION OF A HEALTH-RELATED FOTONOVELA ABOUT TIK USE IN THE W-CAPE AND N-CAPE Burt Davis Africa Centre for HIV/AIDS Management Stellenbosch University 24 April 2018 1 What is a fotonovela?

More information

SLAGS AS AGRICULTURAL LIMES: REACTIVITY AND HEAVY METAL AND PHOSPHORUS BIO-A V AILABILITY. Johan Hilgard van der Waals

SLAGS AS AGRICULTURAL LIMES: REACTIVITY AND HEAVY METAL AND PHOSPHORUS BIO-A V AILABILITY. Johan Hilgard van der Waals SLAGS AS AGRICULTURAL LIMES: REACTIVITY AND HEAVY METAL AND PHOSPHORUS BIO-A V AILABILITY By Johan Hilgard van der Waals Submitted in partial fulfi lment of the requirements of MAGISTER SCIENTIAE: SOIL

More information

Word n internasionaal-geregistreerde Weight Management Coach

Word n internasionaal-geregistreerde Weight Management Coach Word n internasionaal-geregistreerde Weight Management Coach Perspective Training College Plek: Potchefstroom Datum: 25 28 Oktober 2017 Tyd: Elke dag van 08:00 16:00 Plek: Paarl Datum: 22 25 November 2017

More information

0548 SECOND LANGUAGE AFRIKAANS 0548/02 Paper 2 (Listening), maximum raw mark 30

0548 SECOND LANGUAGE AFRIKAANS 0548/02 Paper 2 (Listening), maximum raw mark 30 UNIERSITY OF CABRIDGE INTERNATIONAL EXAINATIONS International General Certificate of Secondary Education ARK SCHEE for the October/November 2009 question paper for the guidance of teachers 0548 SECOND

More information