GEDAGTE VIR DIE DAG Daar is geen verkeersopeenhoping in daardie Ekstra Myl nie!! (Roger Staubach)
|
|
- Jasper Washington
- 5 years ago
- Views:
Transcription
1 GEDAGTE VIR DIE DAG Daar is geen verkeersopeenhoping in daardie Ekstra Myl nie!! (Roger Staubach) Geagte Ouers 12 Mei 2016 BELANGRIKE DATUMS DATUM GELEENTHEID PLEK/GRAAD 12/05 Skaak Rooster soos hierin weergee 13/05 Koor Oefensessie 13:30 15:00 13/05 Senior Revue Oefensessie 15:00 19:00 14/05 Senior Revue Oefensessie 08:00 11:00 14/05 Bulletjies Woodhill College 14/05 Landloop Runavation & Nagwedloop TUT 16/05 Oudisies vanaf Junior Revue 10:45 (Tuis) Senior Revue (TYAF Oudisie) Jubilaté Ensembles 16/05 Koor Opvoering te TUKS (PU) Tye volg 17/05 Netbal Wedstryde teen Southdowns Tuis 18/05 English Orators Gr 6 en Gr 7 14:00 Personeelkamer 18/05 Jubilaté Oefensessie 15:00 17:00 18/05 Senior Revue Oefensessie 17:00 19:00 19/05 Hooked on Books Opvoering Graad :30 Graad :45 19/05 Rugby Wedstryde teen Du Preez van Wyk Weg 20/05 Koor Oefensessie 13:30 15:00 20/05 Jubilaté Oefensessie 15:00 18:00 21/05 Jubilaté GEKANSELLEER 21/05 Bulletjies Rugby Liga 2 te Laerskool Wonderboom 21/05 Landloop Byeenkoms te TUT Soshanguve UIT DIE KANTOOR Ouers moet asseblief daarop bedag wees dat hulle aan die einde van Mei 2016 ten opsigte van die volgende gefaktureer gaan word: Kooroptrede (vir ouers wat belangstel om dit by te woon ± R70-00 (Bespreking sal geskied per Koor-omsendbrief wat later volg) Storie-aand (slegs vir leerders wat dit bygewoon het) R70-00 Wetenskapweek ± R70-00 Hooked on Books-Opvoering gedurende skooltyd R15-00 Senior Revue T-hempies vir leerders betrokke R90-00 Nuusbrief 15/2016 PUBLIEKE VAKANSIEDAE Neem asseblief kennis van die korrekte datums ten opsigte van die 2017 Publieke Vakansiedae. (Volgende bladsy.)
2 NUUSBRIEF 15/ PUBLIEKE VAKANSIEDAE 2017 PUBLIC HOLIDAYS NUWE JAARSDAG NEW YEAR S DAY 01 JANUARIE / JANUARY SKOOLVAKANSIEDAG SCHOOL HOLIDAY 20 MAART/MARCH MENSEREGTEDAG HUMAN RIGHTS DAY 21 MAART/MARCH GOEIE VRYDAG GOOD FRIDAY 14 APRIL FAMILIEDAG FAMILY DAY 17 APRIL VRYHEIDSDAG FREEDOM DAY 27 APRIL SKOOLVAKANSIEDAG SCHOOL HOLIDAY 28 APRIL WERKERSDAG WORKERS DAY 01 MEI / MAY JEUGDAG YOUTH DAY 16 JUNIE / JUNE VROUEDAG WOMEN S DAY 09 AUGUSTUS / AUGUST ERFENISDAG HERITAGE DAY 24 SEPTEMBER PUBLIEKE VAKANSIEDAG PUBLIC HOLIDAY 25 SEPTEMBER VERSOENINGSDAG DAY OF RECONCILIATION 16 DESEMBER / DECEMBER KERSDAG CHRISTMAS DAY 25 DESEMBER / DECEMBER WELWILLENDHEIDSDAG DAY OF GOODWILL 26 DESEMBER / DECEMBER TRUTH UITREIK-AKSIE TRUTH se tweede uitreik-aksie vind op Saterdag, 28 Mei 2016, plaas, wanneer ons om 09:30 na n ouetehuis in Danville vertrek om pakkies aan 95 bejaardes te oorhandig. Indien u sou belangstel om deel te wees van hierdie projek, word u versoek om óf n skenking van R100 te maak, óf om selfs die aparte items, soos aangedui op die onderstaande lys, vir die opmaak van die pakkies te skenk. Ons sal dit ook waardeer indien ouers en leerders ons kan kom help om die pakkies op Vrydag, 27 Mei, vanaf 14:30, op te maak. Kontakpersoon: Me H Zeederberg hernez@midstreamridgeprimary.co.za PAKKIE 1: BADKAMER-BENODIGDHEDE 1 x tandeborsel 1 x tandepasta 1 x koekie seep 1 x waslap 1 x lyfroom 1 x sjampoe 1x rol toiletpapier PAKKIE 2: KOS 2 x blikkies bone 4 x sakkies sop 1 x 1l-langlewe melk 1 x 2kg rys 1 x 2.5kg mieliepap
3 NUUSBRIEF 15/ HOOKED ON BOOKS Hooked on Books is n maatskappy (soortgelyk aan Book Buddies) wat landswyd skole besoek en met behulp van n vertoning, n liefde vir lees bevorder. Hooked on Books is n Engelse vertoning vir die hele skool en hulle besoek ons op 19 Mei MEDIASENTRUM myrtleb@midstreamridgeprimary.co.za Ons is nog steeds op soek na Mammas, met baie tyd op hande, wat bereid sou wees om ons te help met die oortrek van boeke. Indien u beskikbaar is vir hierdie oortreksessie is u meer as welkom om per e-pos met Myrtle Badenhorst te skakel. Indien u sou verkies, is u ook meer as welkom om die boeke te kom haal om tuis oor te trek! ATKV-REDENAARS Op 23 April het ons leerders aan die ATKV-Redenaarskompetisie deelgeneem. Die standaard was baie hoog, maar elkeen van Midstream Ridge Laerskool se deelnemers het hul staal gewys en hulle goed van hul taak gekwyt. Die volgende drie Juniorleerders van Midstream Ridge Laerskool het deurgedring na die Noord Gauteng Semi-finaal wat op 20 Mei plaasvind: Katinka Rhoodie (Graad 3A2) Mauritz Verbeek (Graad 3A2) Owen Linder (Graad 3A2) Midstream Ridge is trots op hierdie jong redenaartjies wat die vrug kon pluk op hul harde voorbereiding. Ons glo dat die ondervinding wat hul reeds vanaf Graad 1 opgedoen het, hiertoe bygedra het. Trappie vir trappie klim hulle hierdie suksesleer! Ons wens hulle alles van die beste toe!! RUGBY Hiermee wil ons met trots bekend maak dat die volgende seuns deurgedring het na die volgende ronde van die Bloubul Proewe. Baie geluk en ons hou styf duim vas vir hierdie spelers: Luc Osmani (Graad 6E2) Ndzalama Manyike (Graad 6E1) Franco du Toit (Graad 6E1) BULLETJIE RUGBY Ons wil ons Bulletjie-ouers daaraan herinner dat die Bulletjie Rugby-oefentye op Maandae en Woensdae vanaf 16:30 tot 17:30 plaasvind. Hou egter net in gedagte dat Jubilaté- and Junior Revue-oefensessie voorkeur sal geniet, asseblief. LANDLOOP Ons is trots om die volgende uitslae na afloop van die Landloopbyeenkoms wat verlede naweek plaasgevind het, bekend te maak: Jano Weideman (Gr 3A1) Twintigste plek Merike Kriel (Gr 3A1) Negende Plek Luke Speelman (Gr 5E1) Sewentiende Plek Daniel Dickason (Gr 6E2) Sewe-en-twintigse plek
4 NUUSBRIEF 15/ Baie geluk ook aan een van ons onderwysers, Cheri Labuschagne wat VIERDE eindig in haar ouderdomsgroep!!! Welgedaan aan hierdie atlete (en Juffrou!!) en ons wens hulle alle sterkte toe met die volgende byeenkoms wat op 14 Mei 2016 te TUT plaasvind. MUURBAL Vyftig lede van Centurion Junior Muurbal het gedurende 6 8 Mei 2016 aan die NJSA Toernooi deelgeneem. Die spelers het puik vertonings gelewer en ons wil die volgende Midstream Ridge Laerskool-spelers hartlik geluk wens met hul prestasie: Zené Fourie Graad 7A1 Eindig derde (o/13a-span) Shannon Fraser Graad 7A1 Eindig tweede (o/13b-span) Hubert van Eck Graad 6A2 Eindig vyfde Wouter Kuhn Graad 6A2 Eindig Sewende Ons wil hierdie spelers sterkte toewens met die volgende toernooi wat voorlê, wanneer die Provinsiale spanne gekies gaan word. MINI-NETBALTOERNOOIE DATUM PLEK SPANNE Dinsdag 24 Mei Southdowns College Inligting volg later Saterdag 28 Mei Elarduspark o/07, o/08 en o/09 RUGBYWEDSTRYDE DATUM PLEK SKOOL TUIS / WEG 19 MEI Du Preez van Wyk Du Preez Van Wyk WEG 26 MEI Laerskool Skuilkrans Laerskool Skuilkrans WEG 02 JUNIE Midstream Ridge Laerskool Swartkops TUIS BULLETJIE RUGBYWEDSTRYDE DATUM PLEK 14 MEI Woodhill 21 MEI Laerskool Wonderboom 28 MEI Laerskool Garsfontein 04 JUNIE LOFTUSDAG 11 JUNIE Menlopark SKAAK (o/11 en o/13) DATUM OPPONENT PLEK 11 MEI Ronde 3 Crawford College Midstream Ridge 18 MEI Ronde 4 Midstream College A Midstream College 25 MEI Ronde 5 L/s Pretoria-Oos Midstream Ridge
5 NUUSBRIEF 15/ SKAAK (o/09) DATUM SPAN WIT SWART PLEK 11 Mei o/9 A Midstream Ridge A Crawford College A Midstream Ridge 18 Mei o/9 A Midstream College A Midstream Ridge A Midstream College 25 Mei o/9 A Midstream Ridge A Anton van Wouw Midstream Ridge DATUM SPAN WIT SWART PLEK 11 Mei o/9 B Midstream Ridge B Crawford College B Midstream Ridge 18 Mei o/9 B Midstream College B Midstream Ridge B Midstream College 25 Mei o/9 B Midstream Ridge B Motheong Primary B Midstream Ridge DATUM SPAN WIT SWART PLEK 11 Mei o/9 C Midstream Ridge C Wierdapark C Midstream Ridge 18 Mei o/9 C Crawford C Midstream Ridge C Crawford 25 Mei o/9 C Midstream Ridge C Motheong Primary C Midstream Ridge SKENK MUSIEKINSTRUMENTE Twee van Midstream Ridge Laerskool se Graad 7-leerders versamel gebruikte, vergete musiekinstrumente, as deel van hulle Wetenskap Ekspo-projek. Deur van herwinning gebruik te maak, wil hulle die aftree-oord in ons eie gemeenskap (Retire@Midstream) van musiekinstrumente, wat nog bruikbaar is, voorsien. Sodoende kan almal wat n bydrae wil lewer, help om eensaamheid en verveeldheid onder die verswakte bejaardes te verlig. Hulle rig n vriendelike versoek aan die ouers en kinders om instrumente soos xilofone, simbale, tamboryne, klokkies, stokkies, ensovoorts, wat tuis rondlê en net spasie opneem, te skenk. Kontak asseblief vir Esther Fraser by of Santie Fourie by , indien u van hulp kan wees. (Leerders kan die Instrument-skenkings by Vera by Ontvangs ingehandig.) SNOEPIE Let asseblief op die volgende rondom die aflewering van leerders se kosbestellings: In die toekoms sal ALLE bestellings eerste pouse by die leerders se klasse afgelewer word, met uitsondering van Ysies en Frozen Yoghurt wat net voor tweede pouse by die onderskeie leerders se klasse afgelewer sal word, om hulle die geleentheid te gee om rustig op hulle tyd hieraan te smul. VRYDAG Lekkergoed-Karnival Gedompelde Roomyshorinkies Warm Sjokolade (indien die weer dit toelaat) 13 MEI R5 R10 R10 R19 HOEKIE VIR VERLORENES Samkelisiwe KHANYILE (Gr 6E2), is op soek na haar skooltrui wat verlede Vrydag soek geraak het. Die trui is duidelik gemerk Samke K. Haar Swart-en-Wit Woolworths-koelsakkie met haar kosblik is ook op soek. Indien iemand hierdie items sou opspoor, bring dit kantoor toe, asseblief.
6 NUUSBRIEF 15/ Emma JUDELSOHN (Gr 6E2) is dringend op soek na haar bril (met n pers raam) wat gister soek geraak het. TINA COWLEY MIDSTREAM By Tina Cowley Midstream help ons almal van klein tot groot met die belangrikste lewensvaardigheid: Lees! Om goed te kan lees, moet ons ons breine en oogspiere oefen op n gereelde basis. Ons doen n wetenskaplike evaluasie van jou leesvaardigheid. Die program bevorder n liefde vir lees en help om leesspoed, begrip en leesvaardighede te verbeter. Ons program sluit ook oogkinetika in om die oogspiere te versterk sodat lees kan verbeter! Ons skryf ook nou ons Graad R- leerders in om met leesvoorbereiding en ontwikkeling van basiese leesvaardighede te help vir Graad 1. Ons glo Lesers is Presteerders as jy kan lees kan jy enigiets doen! Ons kan jou help! Skakel Estari nelestari@gmail.com Midstream Ridge Groete V HARMSE SKOOLHOOF
GEDAGTE VIR DIE DAG Ervaring is wat jy kry wanneer jy nie kry wat jy wou hê nie.
GEDAGTE VIR DIE DAG Ervaring is wat jy kry wanneer jy nie kry wat jy wou hê nie. Geagte Ouers BELANGRIKE DATUMS 07 April 2016 DATUM GELEENTHEID PLEK/GRAAD 08/04 Biblioteek Amptelike Opening: Vanaf 17:00
More informationCambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education
Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education *8496711001* AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/05 Paper 5 Oral Assessment A October/November 2017
More informationDEPRESSIE101. panic attacks - inside the brain TALKING about anxiety attacks. hanteer angstigheid beter snellers vir 'n paniekaanval
9 A P R I L 2 0 1 8 U I T G A W E 2 5 DEPRESSIE101 panic attacks - inside the brain TALKING about anxiety attacks hanteer angstigheid beter snellers vir 'n paniekaanval PANIC ATTACKS: INSIDE THE BRAIN
More informationGELEENTHEID DATUM GRAAD/PLEK
NUUSBRIEF 09/2018 15 MAART 2018 Geagte Ouers Life is getting up an hour early to live an hour more. (Onbekend) Belangrike datums Ouerforum Kaskardag Springfest Rugbywedstryde Sportuitslae Alles wat jy
More informationJuly rd Issue
July 2012 2012 3rd Issue E-News sheds light on Midrand Estates in full colour and is distributed only in electronic format every alternate month. From pupils participating in the college spectacle So you
More informationEk sal in enige rigting gaan, mits dit vorentoe is. - David Livingstone
Ek sal in enige rigting gaan, mits dit vorentoe is. - David Livingstone E-posadresse - Beheerliggaam: beheerliggaam@hscenturion.co.za / Skool: info@hscenturion.co.za Belangrike datums 29 September Matriekafskeid
More information07 December 2018 JANUARIE 2019
JANUARIE 2019 1 Dinsdag Nuwejaarsdag 4 Vrydag NSS-eksamenuitslae 2018 beskikbaar by skool 11:00 7 Maandag Skool begin opvoeders VCSV-kringleieropleiding 8 Dinsdag VCSV-kringleieropleiding SBS-vergadering
More informationMUSIEK - VOKAAL. 17 Augustus 20 Augustus Voorsitter: Lorraine Kirk
MUSIEK - VOKAAL 17 Augustus 20 Augustus 2015 Voorsitter: Lorraine Kirk - 082 689 2707 lorrainekirk58@gmail.com Die algemene reëls moet saam met die spesifieke reëls gelees word INSKRYWINGSFOOIE Solo R
More informationHoe om n DS160 in te vul, en so aansoeke te doen vir jou visum:
Hoe om n DS160 in te vul, en so aansoeke te doen vir jou visum: 1. Gaan na https://ceac.state.gov/genniv/ 2. Kies die konsulaat waarheen jy wil gaan en klik die Start an Application skakel. 3. Die webtuiste
More informationJEUG GEBEDSAAND: n Verhouding met God
1 JEUG GEBEDSAAND: n Verhouding met God 1. PRAISE EN WORSHIP 2. PRAKTIESE REëLINGS: - Jy en jou groep gaan vanaand saam as n groep beweeg deur die verskillende gebedsstasies - hierdie is vanaand n ernstige
More informationWAPPORT UITGAWE November 2017
WAPPORT UITGAWE 35 10 November 2017 Kersfeeskaartjie-projek Kersfeesprojek vir kinders en bejaardes Algemene nuus! Belangrike datums Dag, datum en tyd Item Wie Waar 15 November Gr 4-7 Eksamen begin Gr
More informationSTRESBELEWING BY LEERDERS MET LEERINPERKINGE IN DIE INTERMEDIÊREFASE. deur MJ VAN BREDA
STRESBELEWING BY LEERDERS MET LEERINPERKINGE IN DIE INTERMEDIÊREFASE deur MJ VAN BREDA STRESBELEWING BY LEERDERS MET LEERINPERKINGE IN DIE INTERMEDIÊREFASE deur MAYNARD JOHN VAN BREDA voorgelê ter gedeeltelike
More informationUNIVERSITY OF CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS International General Certificate of Secondary Education
www.xtremepapers.com UNIVERSITY OF MRIDGE INTERNTIONL EXMINTIONS International General ertificate of Secondary Education *0031840544* FRIKNS S SEOND LNGUGE 0548/02 Paper 2 Listening October/November 2007
More informationSILLABUS / SYLLABUS AA KLAVIER / PIANO
SILLABUS / SYLLABUS AA KLAVIER / PIANO TROFEË / TROPHIES Let wel: Om vir sekere trofeë in aanmerking te kom moet aan meer as een afdeling deelgeneem word. Please note: In order to qualify for certain trophies,
More informationHervormingssondag: Galasiërs 3:23-29
Hervormingssondag: Galasiërs 3:23-29 Opening Verwelkom almal terug by groeptyd. Laat almal een hoogtepunt en een laagtepunt van julle week deel. Aanknopingsaktiwiteit Deel vir elke groepslid +- 10 geld
More information2018 JANUARY JANUARIE M T W T F S S QSB Atletiek kamp QSB Athletics camp (Windhoek)
JANUARIE JANUARY 1 Nuwejaarsdag New Year s day 2 QSB Atletiek kamp QSB Athletics camp (Windhoek) QSB Atletiek kamp QSB Athletics camp (Windhoek) QSB Atletiek kamp QSB Athletics camp (Windhoek) 7 8 HS Prefekte/Prefects
More informationHoe kan ek my maatjie wat kanker het help?
Hoe kan ek my maatjie wat kanker het help? Wat is kanker? Kanker kan beskryf word as normale en gesonde selle in jou liggaam wat verander het in ongesonde kankerselle. Daar is baie redes vir hierdie veranderinge
More informationOns mooi taal * Siyavula Uploaders
OpenStax-CNX module: m25879 1 Ons mooi taal * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 AFRIKAANS HUISTAAL Graad 4 DIE GEDRUKTE
More informationSimmetrie. Wanneer ons n spieël voor iets sit, dan sien ons n beeld van die regte voorwerp in die spieël, soos in die prentjie.
Simmetrie Wanneer ons n spieël voor iets sit, dan sien ons n beeld van die regte voorwerp in die spieël, soos in die prentjie. Een van die katte is werklik, en die ander is net n beeld, maar hulle lyk
More informationMarket comment Markkommentaar. October / Oktober 2015
Market comment Markkommentaar October / Oktober 2015 Inleiding Vanaf Januarie tot begin Oktober is sowat 10,9 miljoen sakkies meer verkoop op markte as die ooreenstemmende tydperk verlede jaar. Die gemiddelde
More informationThe evaluation of a new haematological cell counter, the CELL-DYN 3500, on canine leukocyte differential counts
The evaluation of a new haematological cell counter, the CELL-DYN 3500, on canine leukocyte differential counts by T Prinsloo Submitted to the Faculty of Veterinary Science, University ofpretoria, in partial
More information2. Waarheen? Outsiders toe!
Wys my die weg Aanbiedersgids 2. Waarheen? Outsiders toe! Oorhoofse tema Het jy al van die outsiders gehoor? Die outsiders is dié mense wat nie aan die binnekant (in die binnekring) is nie, maar wat buite
More informationOm te ontdek hoe diere aangepas is om in hulle habitat te oorleef *
OpenStax-CNX module: m20618 1 Om te ontdek hoe diere aangepas is om in hulle habitat te oorleef * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution
More informationTo receive this information in ENGLISH, send an to Data Entry Werkers Benodig!!
DataEntryMadeEasy n Produk deur IOS Web Systems Pty Ltd Registrasie Nommer: 2012/097941/07 Pos Adres: Posbus 2252, Noordheuwel, Krugersdorp, 1756 Fisiese Adres: Dippenaarstraat 22, Noorheuwel, Krugersdorp,
More informationKYNOBUFF IN CASE OF POISONING PLEASE PHONE / IN GEVAL VAN VERGIFTIGING SKAKEL l Netto Volume
KYNOBUFF Reg. No.L4246, Act No./Wet Nr. 36 of/van 1947 A ph buffer for increasing the efficiency of ph sensitive agricultural remedies and improving the wetting and spreading properties of spray mixtures.
More informationDIE 5 VOORWAARDES VIR GEBEDSVERHORING
DIE 5 VOORWAARDES VIR GEBEDSVERHORING Miskien het jy al gebid sonder dat jou gebede ooit beantwoord is. As ons eerlik is daaroor voel elkeen van ons dalk dat daar duisende gebede opgaan hemel toe, maar
More informationHerman Byleveld. God is met jou. 12 September 2018 No. 487
12 September 2018 No. 487 God is met jou - Berdine le Roux In n wêreld wat gereeld nie sin maak nie, voel dit vir my, het ek altyd die vrede dat God naby is. Hy het soveel beloftes in sy Woord vir ons
More informationDR CARMEN SPIES & DR MARIETJIE WEAKLEY PRACTICE PHILOSOPHY REGARDING CHILDREN PATIENTS. (Afrikaans op bls 3 & 4)
DR CARMEN SPIES & DR MARIETJIE WEAKLEY PRACTICE PHILOSOPHY REGARDING CHILDREN PATIENTS DID YOU KNOW? (Afrikaans op bls 3 & 4) The younger a child is when visiting the dentist for the first time, the better.
More informationA PLAY TECHNIQUE PROGRAMME FOR AUTISTIC CHILDREN IN MIDDLE CHILDHOOD
A PLAY TECHNIQUE PROGRAMME FOR AUTISTIC CHILDREN IN MIDDLE CHILDHOOD By CATHERINE ELIZABETH DAVIES SUBMITTED IN PARTIAL FULFILMENT OF THE REQUIREMENTS FOR THE DEGREE DOCTOR PHILOSOPHIAE IN THE FACULTY
More informationA NARRATIVE EXPOSITION OF SERIAL MURDER IN SOUTH AFRICA BRIN ALLAN HODGSKISS SUBMITTED IN PARTIAL FULFILMENT OF THE REQUIREMENTS FOR THE DEGREE
A NARRATIVE EXPOSITION OF SERIAL MURDER IN SOUTH AFRICA BY BRIN ALLAN HODGSKISS SUBMITTED IN PARTIAL FULFILMENT OF THE REQUIREMENTS FOR THE DEGREE PHILOSOPHIAE DOCTOR IN THE FACULTY OF HUMANITIES UNIVERSITY
More informationFACULTY OF MEDICINE AND HEALTH SCIENCES FAKULTEIT GENEESKUNDE EN GESONDHEIDSWETENSKAPPE
FAKULTEIT GENEESKUNDE EN GESONDHEIDSWETENSKAPPE Alle nuweling studente en hul ouers (MB, ChB, B in Arbeidsterapie, B in Spraak-Taal- en Gehoorterapie, BSc in Dieetkunde en BSc in Fisioterapie) word vriendelik
More informationBELLVILLE NETBAL OEFENPROGRAM WEEK PROGRAM
WEEK PROGRAM WEEK MAN DINS WOENS DON VRY SAT SON 2 3 SESSIE SESSIE 4 GYM SESSIE 4 SESSIE 4 PREHAB PREHAB 2 PREHAB 3 PREHAB SESSIE 2 SESSIE 5 SESSIE 2 SESSIE 5 2 3 4 SESSIE 3 SESSSIE 3 5 KM DR 3 KM DR.6
More informationRift Valley fever is a fever-causing viral disease that affects livestock and humans in Africa. It is most common during years of heavy rainfall.
Slenkdalkoors Slenkdalkoors is n erge insekgedraagde virussiekte wat hoefdiere soos skape, bokke en beeste aantas. Dit hou ook n ernstige gesondheidsgevaar vir die mens in. Diere word aanvanklik besmet
More informationSaamgestel deur: Ebeth Marais Webblad:
. Saamgestel deur: Ebeth Marais Webblad: www.guitar4kids.com Oulike websites waar jy liedjies gratis kan aflaai: http://singalongwith.us/ http://www.chordie.com/ http://www.ultimate-guitar.com/ lle regte
More informationWORDS FROM OUR DG. Inside this issue: Swellendam 2. Swellendam 3. Swellendam 4. Membership 5. Port Alfred 6. Miss Port Alfred. Miss Port Alfred Cont
District 410D Southern Africa 2010-2011 The Newsletter of District Governor Brian von der Decken P O Box 1829 King William s Town 5600 Tel: 043-6433181 Fax: 086 6761300 Cell: 083 7008490 Email: decken@border.co.za
More informationDIE ROL VAN PERSOONLIKHEID EN STRESHANTERINGSVAARDIGHEDE BY PASIeNTE MET FIBROMIALGIE SINDROOM
DIE ROL VAN PERSOONLIKHEID EN STRESHANTERINGSVAARDIGHEDE BY PASIeNTE MET FIBROMIALGIE SINDROOM deur CHARLENE ENSLIN Skripsie Voorgele ter gedeeltelike vervulling van die vereistes vir die graad Magister
More informationin 2017 gebeur? Wat het met aartappels op die varsproduktemarkte Pieter van Zyl en Laryssa van der Merwe, Aartappels Suid-Afrika
Wat het met aartappels op die varsproduktemarkte in 2017 gebeur? Pieter van Zyl en Laryssa van der Merwe, Aartappels Suid-Afrika In Figuur 1 word 2017 se daaglikse beskikbare voorraadvlakke (alle markte
More informationKind regards, The News Team. Katharina and Nicola Steele visited Namibia. Just look at the interesting giant seed pod in Nicola s hand!
Privaatskool Private School Ek kan! I can! Prospect House, Morkelstraat/Street, Somerset-Wes(t) 7130 Postnet 217 P Bag/sak x29, Somerset-Wes(t) 7129 Tel 021 851 4402 Fax 086 627 6808 vergezicht123@gmail.com
More informationUniversity of Pretoria EXERCISE PRACTICES, DIETARY HABITS WITH TYPE... I DIABETES YVONNE PAUL
.-~~'j ---"... University of Pretoria EXERCISE PRACTICES, DIETARY HABITS AND MEDICATION USAGE AMONG PERSONS WITH TYPE... I DIABETES BY YVONNE PAUL SUBMITTED IN FULFILMENT OF THE REQUIREMENTS FOR THE DEGREE
More informationAllegretto Provincial Eisteddfod Syllabus 2018
Allegretto Provincial Eisteddfod Syllabus 2018 Carpe Diem The Name and Mission of this Organization: The Eisteddfod is known as Allegretto Eisteddfod for All and is therefore privately managed as an Arts
More informationFACULTY OF SCIENCE FAKULTEIT NATUURWETENSKAPPE DEPARTMENT OF BOTANY AND PLANT BIOTECHNOLOGY DEPARTEMENT PLANTKUNDE EN PLANTBIOTEGNOLOGIE
FACULTY OF SCIENCE FAKULTEIT NATUURWETENSKAPPE DEPARTMENT OF BOTANY AND PLANT BIOTECHNOLOGY DEPARTEMENT PLANTKUNDE EN PLANTBIOTEGNOLOGIE MODULE CAMPUS KAMPUS MCB2A01 BACTERIOLOGY & VIROLOGY BAKTERIOLOGIE
More informationDG s Ramblings. Newsletter of District Governor Lance Maytham September Edition 3
DG s Ramblings Newsletter of District Governor Lance Maytham September 2016 www.lionsdist410a.org.za Edition 3 Notes from our DG September kicked off with a long trip to Moorreesburg. LK Moorreesburg se
More informationNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2009 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 INSTRUKSIES
More informationAs mens nie droom nie lewe jy nie. Omdat ons in n almagtige
Maandag GEEN DROOM IS TE GROOT NIE Want Ek weet watter gedagtes Ek aangaande julle koester, spreek die HERE, gedagtes van vrede en nie van onheil nie, om julle n hoopvolle toekoms te gee. Jeremia 29:11
More informationFaculty of Natural and Agricultural Sciences / Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe. Department of Biochemistry / Departement Biochemie
Kopiereg voorbehou/copyright reserved Faculty of Natural and Agricultural Sciences / Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe Department of Biochemistry / Departement Biochemie Lipid and Nitrogen metabolism
More informationJaar. CHOOSE to HEAR KIES OM TE HOOR
CHOOSE to HEAR KIES OM TE HOOR 20 Jaar nuusbrief no. 3 Newsletter nr.3 TWINTIG JAAR!!! SOWAAR!!! Wie sou dit kon dink! Wat n wonderlike voorreg om twintig jaar in diens van ons gemeenskap staan. Dit bewys
More informationWelkom by COS 151. Introduction to Computer Science Inleiding tot Rekenaarwetenskap
Welkom by COS 151 Introduction to Computer Science Inleiding tot Rekenaarwetenskap Wat ons vir julle gaan leer Twee gedeeltes Program logika en ontwerp Hoe om goeie programme te ontwerp Pen en papier,
More informationIN THE SUPREME COURT OF SOUTH AFRICA. (TRANSVAAL PROVINCIAL DIVISION). THE STATE versus NELSON MANDELA AND OTHERS. - EXTRACT OF EVIDENCE -
A.H.V. 7. IN THE SUPREME COURT OF SOUTH AFRICA. (TRANSVAAL PROVINCIAL DIVISION). BEFORE: The Honourable Mr. Justice de Wet. (Judge President). In the matter of: THE STATE versus NELSON MANDELA AND OTHERS.
More informationWEEK PROGRAM WEEK MAN DINS WOENS DON VRY SAT SON SPOED FIKSHEID 1 GYM SESSIE 3 GYM SESSIE 7 SPOED FIKSHEID 2 SPOED FIKSHEID 3 GYM SESSIE 11
WEEK PROGRAM WEEK MAN DINS WOENS DON VRY SAT SON 1 SESSIE 1 SESSIE 2 FIKSHEID 1 SESSIE 3 SESSIE 4 3 KM DR 2 SESSIE 5 SESSIE 6 FIKSHEID 2 SESSIE 7 SESSIE 8 5 KM DR 3 SESSIE 9 SESSIE 10 FIKSHEID 3 SESSIE
More informationSAVF het op die 19de Oktober jaar oud geword. Op hierdie dag tydens die driejaarlikse Kongres het SAVF geskiedenis gemaak:
CHANGING LIVES... VERANDER LEWENS... SAVF CONGRESS 2017 On 19 October 2017, the SAVF celebrated 113 years of existence. On the same day, history was made when for the first time a man was elected to lead
More informationOntwerp rn maak 'n houer *
OpenStax-CNX module: m26134 1 Ontwerp rn maak 'n houer * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 5
More informationGeakkrediteerde Vereniging Nr Accredited Association. WP Boland JSV - NUUSBRIEF MEI Top 50 & SA OPE
Geakkrediteerde Vereniging Nr. 1300039 Accredited Association WP Boland JSV - NUUSBRIEF MEI 2014 Top 50 & SA OPE Die Top 50 en SA ope van 2014 is verby!!! Ek weet nie of ek bly op spyt is daaroor nie.
More informationDIE MARSHMALLOW TOETS EN JOU GELUK
DIE MARSHMALLOW TOETS EN JOU GELUK My vorige preek so maand gelede was getiteld Don t Worry Be Happy en hoewel ek die Don t Worry -deel mooi onder beheer gehad het, het ek kort daarna agtergekom dat ek
More informationDroom - Glo - Doen. Daar is weer vanjaar gelyklopend 2 ander feeste in die Oos-Kaap ( Jeffereysbaai) en Gauteng ( Heidelberg).
Droom - Glo - Doen A L G E M E N E V R A E : Waar en Wanneer en Wat kos dit? Die word aangebied by Megapark in Bredasdorp. (dis geleë op die rand van die dorp, volg net al die bordjies wat in die dorp
More informationWellington Terapeutiese- en Beradingsdienste Therapeutic and Counselling Services
Wellington Terapeutiese- en Beradingsdienste Therapeutic and Counselling Services Cummingsstraat 17 WELLINGTON 7655 Tel: 021 873 3178 E-pos:welltherapy@telkomsa.net Council for Counsellors Registration
More informationDIE 4 OOGMERKE VAN GEBED
DIE 4 OOGMERKE VAN GEBED As jy ooit die geleentheid sou kry om vir 15 minute met die Here Jesus te kon praat en Hom enigiets te kon vra, wat sou dit wees? Sou jy Hom vra vir n nuwe werk of meer geld? Die
More informationThe role of the tumour suppressor gene PTEN in the etiology of cancers of the female genital tract
The role of the tumour suppressor gene PTEN in the etiology of cancers of the female genital tract by Greta Dreyer submitted in fulfilment of the requirements for the degree of Doctor of Philosophy in
More informationADDENDUM II Education material strengthening the Musical Play
ADDENDUM II Education material strengthening the Musical Play (Programme book & Pamphlets) Voeding Projek / Nutrition Project Me K. Kruger Me M. Harris Agtergrond oor hierdie projek Background to this
More informationI declare that the thesis, which I hereby submit for the degree Ph.D. at the University of Pretoria, is my own work and has not previously been
I declare that the thesis, which I hereby submit for the degree Ph.D. at the University of Pretoria, is my own work and has not previously been submitted by me for a degree at another university. ii iii
More informationOUTDOOR Name of interviewer Naam van ondervraer... ONDERVRAERS INSTRUKSIES INTERVIEWERS INSTRUCTIONS
OUTDOOR 2006 INTERVIEWERS INSTRUCTIONS ONDERVRAERS INSTRUKSIES Name of interviewer Naam van ondervraer... INTERVIEWER S CHECK LIST: 1. Interviewer s Identity card 2. CAPI laptop ONDERVRAER SE NASLAANLYS:
More informationby Carolyn Sholto-Douglas-Vernon
by Carolyn Sholto-Douglas-Vernon Thesis presented in partial fulfilment of the requirements for the degree ofdoctor of Philosophy in the department of Medical Biochemistry at the University of Stellenbosch
More informationKim Nolte DOCTOR PHILOSOPHIAE. In the. FACULTY OF HUMANITIES (Department of Biokinetics, Sport and Leisure Sciences) University of Pretoria
EVALUATION OF RESISTANCE TRAINING EQUIPMENT USING THREE DIMENSIONAL MUSCULOSKELETAL MODELLING FOCUSING ON THE BIOMECHANICAL AND ANTHROPOMETRIC CONSIDERATIONS OF THE END- USER by Kim Nolte Submitted in
More informationOPSIES WANNEER JY DIE AFTREEFONDS VERLAAT UMBRELLA FUNDS
OPSIES WANNEE JY DIE AFTEEFONDS VELAAT UMBELLA FUNDS 2 ALEXANDE FOBES OPSIES WANNEE JY DIE FONDS VELAAT INDIEN JY bedank, of afgedank of afgelê word, is daar n paar opsies om te oorweeg. Aftree-annuïteit
More informationTHE DEVELOPMENT AND EVALUATION A HEALTH-RELATED FOTONOVELA ABOUT TIK USE IN THE W-CAPE AND N-CAPE
THE DEVELOPMENT AND EVALUATION OF A HEALTH-RELATED FOTONOVELA ABOUT TIK USE IN THE W-CAPE AND N-CAPE Burt Davis Africa Centre for HIV/AIDS Management Stellenbosch University 24 April 2018 1 What is a fotonovela?
More information[Basiese inligting rondom paniek en angs soos opgeneem in DSM-5 (The Diagnostic and Statistical Manual of Mental Disorders, Fifth Edition (DSM-5)]
PANIEK [Basiese inligting rondom paniek en angs soos opgeneem in DSM-5 (The Diagnostic and Statistical Manual of Mental Disorders, Fifth Edition (DSM-5)] 1. PANIEKAANVAL Dis nie n reaksie op 'n stressor
More informationDie tegnologiese proses *
OpenStax-CNX module: m25118 1 Die tegnologiese proses * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 8 3
More informationHuntington Disease. Algemene Inligting. Neurogenetic Clinic, Groote Schuur Hospital. Division of Human Genetics, University of Cape Town
Huntington Disease Algemene Inligting Neurogenetic Clinic, Groote Schuur Hospital University of Cape Town Universiteit van Kaapstad idyunivesithi yasekapa Division of Human Genetics, University of Cape
More informationDEPARTMENT OF BIOCHEMISTRY / TIME / TYD: 90 MIN DEPARTEMENT BIOCHEMIE BCM 255 MARKS / PUNTE: 85
20090527 DEPARTMENT OF BIOCHEMISTRY / TIME / TYD: 90 MIN DEPARTEMENT BIOCHEMIE BCM 255 MARKS / PUNTE: 85 EXAM / EKSAMEN EXTERNAL EXAMINER: / EKSTERNE EKSAMINATOR: INTERNAL EXAMINER: / INTERNE EKSAMINATOR:
More informationJY MOET WEER GEBORE WOR D
JY MOET WEER GEBORE WOR D, Jaarsaand oggend, in die diens van die Here. En ek en Broer Neville het probeer bymekaarkom, en ons het, oor prediking, wat ons sou doen. Ek het probeer om hom sover te kry om
More informationNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 LANDBOUKUNDIGEWETENSKAPPE VS1 NOVEMBER 2006 Hierdie memorandum bestaan uit 5 bladsye. Landboukundigewetenskappe/VS1 2 AFDELING A NAAM.. VRAAG 1.1 1.1.1 A X C D 1.1.2
More informationLuister, lees en punktuasie *
OpenStax-CNX module: m25762 1 Luister, lees en punktuasie * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 AFRIKAANS HUISTAAL Graad
More informationHoe om te vas en te bid
Hoe om te vas en te bid Fasting is a laudable practice, and we have reason to lament it, that it is generally neglected among Christians. ~ Matthew Henry I wonder whether we have ever fasted? I wonder
More informationHoe om krag te spaar Grondslagfase (Graad 3) Opvoedersgids Huistaal, Eerste Addisionele Taal, Wiskunde, Lewensvaardighede
= Hoe om krag te spaar Grondslagfase (Graad 3) Opvoedersgids Huistaal, Eerste Addisionele Taal, Wiskunde, Lewensvaardighede + Hoe om krag te spaar Grondslagfase (Graad 3) Opvoedersgids # Huistaal, Eerste
More information8679 AFRIKAANS LANGUAGE 8679/02 Paper 2 (Reading and Writing), maximum raw mark 70
UNIVERSITY OF CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS GCE Advanced Subsidiary Level www.xtremepapers.com MARK SCHEME for the October/November 2009 question paper for the guidance of teachers 8679 AFRIKAANS
More informationINDUSTRIAL PSYCHOLOGY NEWSLETTER Number 10, March 2012
INDUSTRIAL PSYCHOLOGY NEWSLETTER Number 10, March 2012 Die tyd het aangebreek vir die eerste nuusbrief van 2012! UIT DIE VOORSITTER SE KANTOOR Tydens die tweede semester van 2011 is die Departement Bedryfsielkunde
More informationSTUDIEMETODES. n Paar waardevolle wenke t.o.v.: 1. Korrekte studie-omgewing. 2. Doelwitstelling. 3. Sleutelwoorde. 4.
STUDIEMETODES n Paar waardevolle wenke t.o.v.: 1. Korrekte studie-omgewing 2. Doelwitstelling 3. Sleutelwoorde 4. Begripstoetse 5. Beantwoordeing van vraestelle 6. Navorsing Projekwerk 7. Memorisering
More informationHoe om te begin 5. Begin TomTom App... 5 Opdatering van jou TomTom App... 5 GPS-ontvangs Om 'n roete te beplan 6
TomTom App Contents Hoe om te begin 5 Begin TomTom App... 5 Opdatering van jou TomTom App... 5 GPS-ontvangs... 5 Om 'n roete te beplan 6 Beplan 'n roete... 6 Roete-opsomming... 7 Deel jou roete... 7 Ander
More informationDit is my voorreg om alle eerstejaar studente wat in 2017 by die Fakulteit Regte registreer te verwelkom. Hierdie is n opwindende tyd in jou lewe en
Welkom! Wat ʼn voorreg om ʼn Nuwe Jaar met nuwe geleenthede aan te pak. Ek vertrou dat elkeen sy of haar positiewe ingesteldheid afgestof het en in 2017 produktief, toekomsgerig en selfgedrewe gaan wees.
More informationDemensie is progressief dit beteken dat die simptome geleidelik erger word. Dit hang van elke individu af hoe vinnig dementia vorder.
PBO 930022142 NPO 049-191 Wat is Demensie Indien uself, n vriend of familielid met demensie gediagnoseer word, kan u angstig of verward voel. U weet dalk nie wat demensie is nie. Hierdie inligtingsblad
More informationOm materiaal te weef *
OpenStax-CNX module: m26144 1 Om materiaal te weef * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 TEGNOLOGIE Graad 5 TEKSTIELE
More informationTogether We Serve N E W S L E T T E R O F D I S T R I C T G O V E R N O R R U S S E L L V O L K E R V O L U M E 1, I S S U E 1
L I O N S C L U B S I N T E R N A T I O N A L S P E C I A L I would P O I N T S Ohate F I N Tfor E Rus - E S T : to be L I O N S C L U B S I N T E R N A T I O N A L the Briefly highlight people your point
More informationGOVERNMENT GAZETTE, 19 JANUARY 2012 IMPORTANT NOTICE The Government Printing Works will not be held responsible for faxed documents not receiv
Regulation Gazette 9663 Regulasiekoerant Iii,iii... Vol. 559 Pretoria, 19 January 2012 Januarle 34957 2 34957 GOVERNMENT GAZETTE, 19 JANUARY 2012 IMPORTANT NOTICE The Government Printing Works will not
More information1 st edition NEWSLETTER 2017
1 st edition NEWSLETTER 2017 Dear Remedi Member It is hard to believe that we are almost at the end of the first quarter of 2017. I trust you will all experience a happy and healthy 2017. It is with a
More informationIn voeling. John Ackerman
In voeling John Ackerman In voeling 'n Beeldhouer beskryf sy ondervinding soos volg: Inleiding Daar kom 'n sekere oomblik wanneer dinge verander. Wanneer hierdie oomblik van verandering aanbreek, is dit
More informationAURORA CENTRE Nuusbrief /Newsletter
AURORA CENTRE Nuusbrief /Newsletter VOORWOORD DIRECTOR G.H.J. KRUGER June 2016 was indeed n month of many events! It started off with the commemoration of the 50 th year of existence of the Aurora Centre.
More informationPW Graad 5 Vierde kwartaal: Eksamen afbakening
PW Graad 5 Vierde kwartaal: Eksamen afbakening Baie belangrik: Leer die volgende vrae met hul antwoorde baie hard! Deel 1 1) Wat is n godsdienstige fees? n Godsdienstige fees vier n belangrike gebeurtenis
More informationFactors affecting mothers' choice of infant feeding method
Factors affecting mothers' choice of infant feeding method S. Schoonwinkel 12517798 Mini dissertation submitted in partial fulfillment of the requirements for Master of Science at the Potchefstroom Campus
More informationAFRIKAANSE TEKS vir. ʼn produksie gemik as teenvoeter vir. Geweld teen Vroue DIE ELMBOOG LIG DIE HAND
AFRIKAANSE TEKS vir ʼn produksie gemik as teenvoeter vir Geweld teen Vroue DIE ELMBOOG LIG DIE HAND 1 Die akteurs Daar is net twee akteurs ʼn man en ʼn dame, en hulle maak gebruik van kostuumveranderinge
More informationn DOEL SONDER N PLAN IS NET N DROOM/A GOAL WITHOUT A PLAN IS JUST Dr. Ilse de Beer
n DOEL SONDER N PLAN IS NET N DROOM/A GOAL WITHOUT A PLAN IS JUST A WISH Dr. Ilse de Beer They say you are never too old to dream a new dream. Dreams are easy and they are free too. However, dreams by
More informationThe Midstream Magazine - February
The Midstream Magazine - February 2017 1 Opening words Einstein definitely knew what he was talking about when he discovered relativity. Time definitely flies it is hard to believe that January has already
More information53491 Desert Chameleons S E
53491 Desert Chameleons S18.89715 E12.81961 From: Andre Brümmer Sent: 2008 October 10 15:26 To: Marius Burger Cc: swbeachbum@gmail.com; Wouter Brand Subj ect: RE: Chameleon behaviour Hi Marius Thanks for
More informationVERTE-X-PLODE Reg. No. B 3602 Act/Wet No. 36 of/van 1947
VERTE-X-PLODE Reg. No. B 3602 Act/Wet No. 36 of/van 1947 ACTIVE INGREDIENTS / AKTIEWE BESTANDDELE: K.51.3 g/kg P.40.7 g/kg Mo..41 mg/kg B.360 mg/kg Chelated / Cheleerd Fe.3942 mg/kg Mn.1440 mg/kg Zn..990
More informationEk is gedoop. Dr Hennie van Wyk
Ek is gedoop Dr Hennie van Wyk ʼn Slingervel Publikasie Tweede Druk: 2018 Inhoud Ek is gedoop!... 1 In sonde ontvang en gebore... 2 Indompeling en besprinkeling... 4 Saligheid buite onsself... 6 Jy is gemerk!...
More informationVLEISBEESTE. ----o0o----
VLEISBEESTE ALGEMEEN: UREUM WAARSKUWING (slegs waar en indien van toepassing) Asyn is n doeltreffende middel teen NPN-vergiftiging. Meng met gelyke hoeveelheid water en doseer n halwe bottel per kalf of
More information*Gebaseer op die Nasionale Kanker Register Leeftyd risiko vir prostaatkanker 1:27. testikulêrekanker 1: peniskanker 1:1 114
*Gebaseer op die Nasionale Kanker Register 2010 Leeftyd risiko vir prostaatkanker 1:27 Leeftyd risiko vir testikulêrekanker Leeftyd risiko vir peniskanker 1:2 040 1:1 114 Prostaatkanker 1 uit 27 Suid-Afrikaanse
More informationPersoonlike Finansiële Profielbepaling. Gebruiksbepalings en-voorwaardes
Persoonlike Finansiële Profielbepaling Oor FinaMetrica Die FinaMetrica vraelys bied n wetenskaplike assessering van jou persoonlike finansiële risikotoleransie. Die vraelys word deur vooraanstaande adviseurs
More informationTHE USE OF PLAY THERAPY MEDIUMS IN A STRESS MANAGEMENT PROGRAMME WITH CORPORATE EMPLOYEES
THE USE OF PLAY THERAPY MEDIUMS IN A STRESS MANAGEMENT PROGRAMME WITH CORPORATE EMPLOYEES by Deidré Mareé Nel SUBMITTED IN PARTIAL FULFILMENT OF THE REQUIREMENTS FOR THE DEGREE DOCTOR PHILOSOPHIAE IN SOCIAL
More informationA TOURING JOURNAL WITH SPORT PSYCHOLOGY
A TOURING JOURNAL WITH SPORT PSYCHOLOGY Lourens H. Human Submitted in partial fulfilment of the requirements for the PhD degree in the Faculty of Humanities, University of Pretoria PRETORIA Promoter Prof.
More informationAPPROVED PACKAGE INSERT FOR INGELVAC MYCOFLEX
APPROVED PACKAGE INSERT FOR INGELVAC MYCOFLEX Only for use by or under the supervision of persons registered in terms of or authorised in terms of section 23 (1) (c) of the Veterinary and Para-Veterinary
More informationCommercial layers : higher egg production Low feed consumption Low growth rate/body mass Less broodiness
Poultry Exam 18 June 2002 1. Name 3 breed related differences between commercial egg layers and broiler breeders. (3) Noem 3 rasverwante verskille tussen kommersiele le-henne en braaikuikenteelouers. Commercial
More information