Herman Byleveld. God is met jou. 12 September 2018 No. 487

Size: px
Start display at page:

Download "Herman Byleveld. God is met jou. 12 September 2018 No. 487"

Transcription

1 12 September 2018 No. 487 God is met jou - Berdine le Roux In n wêreld wat gereeld nie sin maak nie, voel dit vir my, het ek altyd die vrede dat God naby is. Hy het soveel beloftes in sy Woord vir ons wat ons daagliks herinner dat Hy naby is. Jesus se naam is dan Immanuel God met ons. Kyk, die maagd sal swanger word en n seun baar, en hulle sal Hom Immánuel noem, dit is, as dit vertaal word: God met ons. Matt 1:23 Die doel van Jesus wat aarde toe gekom het, was om met ons te wees. Verstaan ons werklik die volheid en grootheid van die klein woordjie met? Ek weet die lewe vandag is propvol uitdagings, propvol hartseer en pyn. Nes ek beleef jy baie oomblikke van min -verstaan en onsekerheid. Maar wees van een ding seker, God is met jou! Maak jou oë toe en beleef dat Hy fully present is in jou omstandighede, die goeies en die slegtes. Jy is nooit alleen nie. God is mal oor jou! Hy jubel en juig oor jou! (Sef. 3:17). Hy het jou lief nes jy is, en daarom is Hy MET jou! Groete Herman Byleveld Jan-Hendrik Basson, Boikie Lebosha en Maanda Mutavhatsindi het selfone opgetel en dit ingehandig. Baie dankie, ons waardeer julle eerlikheid! Ouers wat nog nie n MySchool kaart het nie kan by Suzette in die kantoor een afhaal. As jy met iemand is beteken dit jy kies om by die persoon te wees, jy het die begeerte om naby die persoon te wees. Dit beteken jy het die persoon onvoorwaardelik lief, want jy sal nie naby iemand wees as jy jou vir hom of haar gaan skaam nie. Jy is met die persoon, want jy het lief! God kies jou en my elke dag oor en oor! God het my en jou onvoorwaardelik lief ten spyte van ons tekortkominge, foute en bagasie. God is met my en jou! Die Engelse woorde beskryf dit so mooi. God is fully present. Die verligting wat hierdie waarheid vir my bring oorweldig my, om te weet in hierdie huidige oomblik terwyl jy hier lees, is God by jou en met my. Al wat ons daagliks moet doen is om onsself te herinner aan die vele beloftes in God se Woord oor sy nabyheid. Here, U is altyd baie naby, boonop is alles wat U sê, die waarheid. Ps. 119: 151 Toetsreeksdatums vir die 3de Kwartaal Al vou die donkerte my heeltemal toe, is U naby my. Ps. 139: 11 U laat dit altyd goed gaan met hom. Hy loop oor van blydskap omdat U altyd naby hom is. Ps. 21: 7 Kom ons kweek n samelewing wat nie net talente ten toon stel nie, maar ook onbesproke karakter. - Onbekend 1

2 12 September 2018 If you see something beautiful in someone, speak it. - Ruthie Lindsey Tennis 2018 Belangrike Datums Belangrike Sportinligting Let asb. die sportdatums/plekke kan wel verander. Veranderings sal op die Communicator deurgegee word sodra ons dit ontvang van die verskeie organiseerders/skole. Sport Oefentye 14/9 Tennisliga Noordheuwel Tennisklub 21/9 Tennisliga Noordheuwel Tennisklub Sportsoort Wie? Wanneer? Hoe laat? Mini-Hokkie o/6 Di. & Do. 7:20-8:00 o/7 & o/8 Ma. & Wo. 13:00-14:15 Hokkie o/9 Ma. & Wo. 13:30-14:45 Dogters o/10-o/13 Ma. & Wo. 13:45-15:15 Hokkie seuns o/11 & o/13 Ma. & Wo. 15:00-16:00 Mini-Krieket o/6 Di. & Do. 7:20-8:00 o/7 Di. & Do. 13:00-14:15 Hardebal o/8 Di. & Do. 13:00-14:15 Die o/11 dogters het Maandag 10 September in die finaal gespeel teen Laerskool Kenmare. Die dames het ongelukkig verloor, maat ons is bitter trots op hulle. Baie dankie aan oom Beyers van Dyk vir al sy moeite en leiding met die span, om in die finaal te speel is n groot prestasie! Mini-Hokkie 2018 Belangrike Datums 13/9 o/6-o/9 Wedstryd vs Krieket o/9 Di. & Do. 13:30-14:45 o/10-o13 Di. & Do. 13:45-15:15 Landloop Almal Wo. 13:45-14:30 Almal Vr. 6:45-7:20 Tennis Gr.1-2 Ma. 13:00-13:45 (Vanaf KW 3 Week 2) Gr. 3-7 Ma. 13:45-14:30 Hokkie 2018 Belangrike Datums 17/9- o/11 dogters Hokkie H/s Noordheuwel 18/9 proewe 19/9-20/9 o/12 dogters Hokkie proewe 25/9 o/11 seuns Hokkie proewe 26/9 o/12 seuns Hokkie proewe H/s Noordheuwel H/s Noordheuwel H/s Noordheuwel Netbal 2018 Belangrike Datums 19 20/10 AG Visser Fast 5 o/11-o/13 L/s AG Visser Swem 2018 Belangrike Datums 19/9 Swemgala Alma Mater 25/10 Swemliga Alma Mater 31/10 Swemliga St. Ursula s 5/11 Swemliga Alma Mater 2

3 Mini-Krieket 2018 Belangrike Datums 12/9 Mini-Krieket Wedstryde o/6-o/7 L/s Krugersdorp-Noord Mini-Krieketdag Markus Beyers o/6 speler van die wedstryd - 24 van 6 balle geslaan 8 September 2018 Aldré Wohlfahrt o/7 speler van die wedstryd vs. Roodekrans Edward Harding o/7 speler van die wedstryd vs. Krugersdorp-Noord Krieket 2018 Belangrike Datums 12/9 1ste span Krieketliga vs REM 13/9 2de span Krieketliga vs REM REM 1ste span Krieketaandreeks vs Trinity House 17/9 o/9 Krieketliga vs L/s Helderkruin o/10 Krieketliga vs Bekker L/s Bekker 2de span vs Krugersdorp- Noord (vriendskaplik) 1ste span Krieketliga vs Bekker 18/9 1ste span Krieketaandreeks vs Helderkruin o/11 Krieketliga vs Bekker 2de span Krieketliga vs Bekker o/8 vs Krugersdorp-Noord (vriendskaplik) 19/9 o/10 Krieketliga vs 20/9 o/8 vs Kenmare (vriendskaplik) o/11 Krieketliga vs 2des vs Kenmare (vriendskaplik) 27/9 1ste span Krieketliga vs 15/10 Finale L/s Kdp-Noord L/s Helderkruin L/s Bekker L/s Kdp-Noord L/s Kenmare L/s Ebenhaeser Marcel Mouton o/6 speler van die wedstryd - 20 van 6 balle geslaan 3

4 Baie geluk aan Reinhardt Neuper, wat Saterdag n gesogte Spirit of RACA toekenning ontvang het! Elke beoordelaar ontvang 5 houtdiamante om oor die duur van RACA uit te deel. Reinhardt het spesiale vermelding ontvang vir sy komiese tydsberekening. Baie geluk aan Emily Smith wat een van 16 leerders is wat deurdring na die landswye Oppie Tong Af Redenaars finaal wat op 15 Oktober by Midstream Ridge Laerskool plaasvind. 4

5 R evue gala-aand 7 September 2018 Baie dankie aan elke leerder, personeellid & ouer wat bygedra het tot Revue 2018 se sukses! 5

6 Graad 5 gedigte Clivia - Karissa Greyling Mooiste Clivia Maak hul van jou Stivia? Wit, rooi en oranje is waarin jy kom Jy is my gunsteling blom. Oupa het my van jou geleer. Nou weet ek baie meer So duur as wat jy is Sal ek jou baie mis. Sonneblom - Tian Nieuwoudt Jou blare skyn n goud-geel kleur, Maar partykeer dink ek jou hartjie is seer. Jy mag dalk dink daar s baie blomme mooier as jy. Maar sonneblom, jy is baie mooi vir my. Onthou jy die tyd toe ons buite baljaar, En die dag daarna het ek verjaar? Maar nou is dit winter en dis tyd om jou sade te versprei. Verseker sal ek jou weer volgende somer kry. Blomme - Blyde Schoeman Die rose is beeldskoon, Die Proteas aantreklik. Die varkore lyk soos n kroon, En die lelies is baie vrolik. Die madeliefies lyk pragtig Die magrietjies is mooi Die boslelies lyk al tagtig Die roosmaryn bly rooi. Suzette of Andrew

7 Is dit nie wonderlik om te dink dat Abba my en jou so ken nie? Net so wil VADER hê ons moet Hom ken! Ons moet elke sekonde van elke dag met Hom Yada sodat ons nou al in die volheid van Sy heerlikheid kan leef tot eer en verheerliking van Sy Koninkryk! Hallo! Baie geluk aan elke kind, onderwyser en ouer wat so hard gewerk het aan die revue, dit was 'n puik produksie! Wat 'n heerlike verrassing was juf. Néline se gebed van danksegging en lofbetuiging teenoor ons Almagtige VADER, YHVH Elohim, want aan Hom kom al die eer toe! Sy beskerming en Shalom het verseker soos 'n wolk omvou! Dankie Abba U is ALTYD getrou! Shalom rav! Vrede in oorvloed vir julle! Tot volgende week! Marelize In verwondering dink ek aan: Heb. 2:6 maar iemand het êrens getuig en gesê: Wat is die mens, dat U aan hom dink, of die mensekind, dat U hom besoek? Heb. 2:7 U het hom n weinig minder as die engele gemaak; met heerlikheid en eer het U hom gekroon en hom oor die werke van u hande aangestel. VADER het ons so oneindig lief dat Sy Seun Yeshua ons skuld op Hom geneem het sodat ons verewig in die volle heerlikheid van YHVH Elohim se teenwoordigheid kan leef! Die mens is duur gekoop deur die bloed van die KONING van die heelal, Yeshua ons Messias al verdien ons niks daarvan nie! Dit neem my terug na Jer. 1:5 en die woord geken wat Yada in Hebreeus is. Die woord het verskeie betekenisse in Hebreeus: Om iemand of iets te ken m.a.w. om kennis te neem van n persoon, sy bestaansreg op aarde te erken. Om toegewyd iemand te leer ken sodat jy in 'n intieme verhouding van liefde en respek kan tree met n persoon m.a.w. soos om met iemand wat jy innig lief het te trou! Om genade aan mense te betoon m.a.w. sit jouself vir n oomblik in n ander persoon se situasie voordat jy oordeel of reageer. Om iemand so goed te ken sodat jy sal weet wat die persoon se behoeftes is en daarin sal en wil voorsien. Yada is dus om vol geloof, hoop, genade en liefde die verbond verhouding, waarin ons is met YHVH Elohim uit te leef in elke aspek van ons lewe! 7

8 12 September 2018 If you see something beautiful in someone, speak it. - Ruthie Lindsey Let asb. enige datums/plekke kan verander. Veranderings sal op die Communicator deurgegee word sodra ons dit ontvang van die verskeie organiseerders/skole af. 12/9 07:00 Junior Koor Oefening o/6-o/7 Mini-Krieket Wedstryd 1ste span Krieketliga vs REM 13/9 Gr. 4-7 Toets: Afrikaans Stelwerk 2de span Krieketliga vs REM REM 16:00 Krieketaandreeks 1ste span vs Trinity House L/s Helderkruin 17:00 Lentesokkie Mini-Hokkie wedstryd o/6-o/9 14/9 13:00 Tennisliga Noordheuwel Tennisklub 15/9 09:00 Senior Kooroefendag 17/9 07:00 Senior Koor Oefening o/9 Krieketliga vs o/10 Krieketliga vs Bekker L/s Bekker 2de span Krieket vs Krugersdorp-Noord (vriendskaplik) 1ste span Krieketliga vs Bekker L/s Krugersdorp-Noord Mulies o/11 dogters hokkieproewe H/s Noordheuwel 18/9 o/8 Krieket vs Krugersdorp-Noord (vriendskaplik) L/s Krugersdorp-Noord o/11 Krieketliga vs Bekker 2de span Krieketliga vs Bekker Krieketaandreeks 1ste span vs Helderkruin L/s Bekker L/s Helderkruin Spur Sizzling Studies Gr. 7 8

JEUG GEBEDSAAND: n Verhouding met God

JEUG GEBEDSAAND: n Verhouding met God 1 JEUG GEBEDSAAND: n Verhouding met God 1. PRAISE EN WORSHIP 2. PRAKTIESE REëLINGS: - Jy en jou groep gaan vanaand saam as n groep beweeg deur die verskillende gebedsstasies - hierdie is vanaand n ernstige

More information

Hervormingssondag: Galasiërs 3:23-29

Hervormingssondag: Galasiërs 3:23-29 Hervormingssondag: Galasiërs 3:23-29 Opening Verwelkom almal terug by groeptyd. Laat almal een hoogtepunt en een laagtepunt van julle week deel. Aanknopingsaktiwiteit Deel vir elke groepslid +- 10 geld

More information

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education *8496711001* AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/05 Paper 5 Oral Assessment A October/November 2017

More information

Hoe kan ek my maatjie wat kanker het help?

Hoe kan ek my maatjie wat kanker het help? Hoe kan ek my maatjie wat kanker het help? Wat is kanker? Kanker kan beskryf word as normale en gesonde selle in jou liggaam wat verander het in ongesonde kankerselle. Daar is baie redes vir hierdie veranderinge

More information

DEPRESSIE101. panic attacks - inside the brain TALKING about anxiety attacks. hanteer angstigheid beter snellers vir 'n paniekaanval

DEPRESSIE101. panic attacks - inside the brain TALKING about anxiety attacks. hanteer angstigheid beter snellers vir 'n paniekaanval 9 A P R I L 2 0 1 8 U I T G A W E 2 5 DEPRESSIE101 panic attacks - inside the brain TALKING about anxiety attacks hanteer angstigheid beter snellers vir 'n paniekaanval PANIC ATTACKS: INSIDE THE BRAIN

More information

DIE 5 VOORWAARDES VIR GEBEDSVERHORING

DIE 5 VOORWAARDES VIR GEBEDSVERHORING DIE 5 VOORWAARDES VIR GEBEDSVERHORING Miskien het jy al gebid sonder dat jou gebede ooit beantwoord is. As ons eerlik is daaroor voel elkeen van ons dalk dat daar duisende gebede opgaan hemel toe, maar

More information

Ons mooi taal * Siyavula Uploaders

Ons mooi taal * Siyavula Uploaders OpenStax-CNX module: m25879 1 Ons mooi taal * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 AFRIKAANS HUISTAAL Graad 4 DIE GEDRUKTE

More information

July rd Issue

July rd Issue July 2012 2012 3rd Issue E-News sheds light on Midrand Estates in full colour and is distributed only in electronic format every alternate month. From pupils participating in the college spectacle So you

More information

UNIVERSITY OF CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS International General Certificate of Secondary Education

UNIVERSITY OF CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS International General Certificate of Secondary Education www.xtremepapers.com UNIVERSITY OF MRIDGE INTERNTIONL EXMINTIONS International General ertificate of Secondary Education *0031840544* FRIKNS S SEOND LNGUGE 0548/02 Paper 2 Listening October/November 2007

More information

As mens nie droom nie lewe jy nie. Omdat ons in n almagtige

As mens nie droom nie lewe jy nie. Omdat ons in n almagtige Maandag GEEN DROOM IS TE GROOT NIE Want Ek weet watter gedagtes Ek aangaande julle koester, spreek die HERE, gedagtes van vrede en nie van onheil nie, om julle n hoopvolle toekoms te gee. Jeremia 29:11

More information

Hoe om n DS160 in te vul, en so aansoeke te doen vir jou visum:

Hoe om n DS160 in te vul, en so aansoeke te doen vir jou visum: Hoe om n DS160 in te vul, en so aansoeke te doen vir jou visum: 1. Gaan na https://ceac.state.gov/genniv/ 2. Kies die konsulaat waarheen jy wil gaan en klik die Start an Application skakel. 3. Die webtuiste

More information

DIE MARSHMALLOW TOETS EN JOU GELUK

DIE MARSHMALLOW TOETS EN JOU GELUK DIE MARSHMALLOW TOETS EN JOU GELUK My vorige preek so maand gelede was getiteld Don t Worry Be Happy en hoewel ek die Don t Worry -deel mooi onder beheer gehad het, het ek kort daarna agtergekom dat ek

More information

Ek is gedoop. Dr Hennie van Wyk

Ek is gedoop. Dr Hennie van Wyk Ek is gedoop Dr Hennie van Wyk ʼn Slingervel Publikasie Tweede Druk: 2018 Inhoud Ek is gedoop!... 1 In sonde ontvang en gebore... 2 Indompeling en besprinkeling... 4 Saligheid buite onsself... 6 Jy is gemerk!...

More information

Om te ontdek hoe diere aangepas is om in hulle habitat te oorleef *

Om te ontdek hoe diere aangepas is om in hulle habitat te oorleef * OpenStax-CNX module: m20618 1 Om te ontdek hoe diere aangepas is om in hulle habitat te oorleef * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution

More information

MUSIEK - VOKAAL. 17 Augustus 20 Augustus Voorsitter: Lorraine Kirk

MUSIEK - VOKAAL. 17 Augustus 20 Augustus Voorsitter: Lorraine Kirk MUSIEK - VOKAAL 17 Augustus 20 Augustus 2015 Voorsitter: Lorraine Kirk - 082 689 2707 lorrainekirk58@gmail.com Die algemene reëls moet saam met die spesifieke reëls gelees word INSKRYWINGSFOOIE Solo R

More information

Simmetrie. Wanneer ons n spieël voor iets sit, dan sien ons n beeld van die regte voorwerp in die spieël, soos in die prentjie.

Simmetrie. Wanneer ons n spieël voor iets sit, dan sien ons n beeld van die regte voorwerp in die spieël, soos in die prentjie. Simmetrie Wanneer ons n spieël voor iets sit, dan sien ons n beeld van die regte voorwerp in die spieël, soos in die prentjie. Een van die katte is werklik, en die ander is net n beeld, maar hulle lyk

More information

DIE 4 OOGMERKE VAN GEBED

DIE 4 OOGMERKE VAN GEBED DIE 4 OOGMERKE VAN GEBED As jy ooit die geleentheid sou kry om vir 15 minute met die Here Jesus te kon praat en Hom enigiets te kon vra, wat sou dit wees? Sou jy Hom vra vir n nuwe werk of meer geld? Die

More information

STRESBELEWING BY LEERDERS MET LEERINPERKINGE IN DIE INTERMEDIÊREFASE. deur MJ VAN BREDA

STRESBELEWING BY LEERDERS MET LEERINPERKINGE IN DIE INTERMEDIÊREFASE. deur MJ VAN BREDA STRESBELEWING BY LEERDERS MET LEERINPERKINGE IN DIE INTERMEDIÊREFASE deur MJ VAN BREDA STRESBELEWING BY LEERDERS MET LEERINPERKINGE IN DIE INTERMEDIÊREFASE deur MAYNARD JOHN VAN BREDA voorgelê ter gedeeltelike

More information

Wellington Terapeutiese- en Beradingsdienste Therapeutic and Counselling Services

Wellington Terapeutiese- en Beradingsdienste Therapeutic and Counselling Services Wellington Terapeutiese- en Beradingsdienste Therapeutic and Counselling Services Cummingsstraat 17 WELLINGTON 7655 Tel: 021 873 3178 E-pos:welltherapy@telkomsa.net Council for Counsellors Registration

More information

2. Waarheen? Outsiders toe!

2. Waarheen? Outsiders toe! Wys my die weg Aanbiedersgids 2. Waarheen? Outsiders toe! Oorhoofse tema Het jy al van die outsiders gehoor? Die outsiders is dié mense wat nie aan die binnekant (in die binnekring) is nie, maar wat buite

More information

Ek sal in enige rigting gaan, mits dit vorentoe is. - David Livingstone

Ek sal in enige rigting gaan, mits dit vorentoe is. - David Livingstone Ek sal in enige rigting gaan, mits dit vorentoe is. - David Livingstone E-posadresse - Beheerliggaam: beheerliggaam@hscenturion.co.za / Skool: info@hscenturion.co.za Belangrike datums 29 September Matriekafskeid

More information

Faith soldiers. Grenslyn 2016 (B) God se soldate ///////////////////////////

Faith soldiers. Grenslyn 2016 (B) God se soldate /////////////////////////// Faith soldiers Grenslyn 2016 (B) God se soldate /////////////////////////// Ephesians 5:1 MSG Watch what God does, and then you do it, like children who learn proper behavior from their parents. Ephesians

More information

In voeling. John Ackerman

In voeling. John Ackerman In voeling John Ackerman In voeling 'n Beeldhouer beskryf sy ondervinding soos volg: Inleiding Daar kom 'n sekere oomblik wanneer dinge verander. Wanneer hierdie oomblik van verandering aanbreek, is dit

More information

IN THE SUPREME COURT OF SOUTH AFRICA. (TRANSVAAL PROVINCIAL DIVISION). THE STATE versus NELSON MANDELA AND OTHERS. - EXTRACT OF EVIDENCE -

IN THE SUPREME COURT OF SOUTH AFRICA. (TRANSVAAL PROVINCIAL DIVISION). THE STATE versus NELSON MANDELA AND OTHERS. - EXTRACT OF EVIDENCE - A.H.V. 7. IN THE SUPREME COURT OF SOUTH AFRICA. (TRANSVAAL PROVINCIAL DIVISION). BEFORE: The Honourable Mr. Justice de Wet. (Judge President). In the matter of: THE STATE versus NELSON MANDELA AND OTHERS.

More information

To receive this information in ENGLISH, send an to Data Entry Werkers Benodig!!

To receive this information in ENGLISH, send an  to Data Entry Werkers Benodig!! DataEntryMadeEasy n Produk deur IOS Web Systems Pty Ltd Registrasie Nommer: 2012/097941/07 Pos Adres: Posbus 2252, Noordheuwel, Krugersdorp, 1756 Fisiese Adres: Dippenaarstraat 22, Noorheuwel, Krugersdorp,

More information

GELEENTHEID DATUM GRAAD/PLEK

GELEENTHEID DATUM GRAAD/PLEK NUUSBRIEF 09/2018 15 MAART 2018 Geagte Ouers Life is getting up an hour early to live an hour more. (Onbekend) Belangrike datums Ouerforum Kaskardag Springfest Rugbywedstryde Sportuitslae Alles wat jy

More information

STEUN NIE OP JOU EIE INSIG NIE

STEUN NIE OP JOU EIE INSIG NIE STEUN NIE OP JOU EIE INSIG NIE 1 STEUN NIE OP JOU EIE INSIG NIE ` Laat ons bly staan, net n oomblik nou, vir gebed. Hoeveel hierbinne het n versoek op hulle hart, wat jy wil hê dat God iets spesiaals vir

More information

JY MOET WEER GEBORE WOR D

JY MOET WEER GEBORE WOR D JY MOET WEER GEBORE WOR D, Jaarsaand oggend, in die diens van die Here. En ek en Broer Neville het probeer bymekaarkom, en ons het, oor prediking, wat ons sou doen. Ek het probeer om hom sover te kry om

More information

Daagliks n Skyf Brood Uit die Bakkerstraat

Daagliks n Skyf Brood Uit die Bakkerstraat Daagliks n Skyf Brood Uit die Bakkerstraat Die benoudheid wat nou oor hierdie wêreld kom gaan jou laat honger na die Brood van die lewe, want Hy alleen is jou lewe. (Joh 6 : 48-51) Dagstukkies vir 365

More information

Kind regards, The News Team. Katharina and Nicola Steele visited Namibia. Just look at the interesting giant seed pod in Nicola s hand!

Kind regards, The News Team. Katharina and Nicola Steele visited Namibia. Just look at the interesting giant seed pod in Nicola s hand! Privaatskool Private School Ek kan! I can! Prospect House, Morkelstraat/Street, Somerset-Wes(t) 7130 Postnet 217 P Bag/sak x29, Somerset-Wes(t) 7129 Tel 021 851 4402 Fax 086 627 6808 vergezicht123@gmail.com

More information

Adams, J.F., (1980). Understanding adolescence: current developments in adolescent psychology. Boston: Allyn & Bacon.

Adams, J.F., (1980). Understanding adolescence: current developments in adolescent psychology. Boston: Allyn & Bacon. 102 BRONNELYS Adams, J.F., (1980). Understanding adolescence: current developments in adolescent psychology. Boston: Allyn & Bacon. Allport, G.W., (1961). Pattern and growth in personality. New York: Holt,

More information

Die Doel van die Lewe

Die Doel van die Lewe Die Doel van die Lewe en om die werklike doel van ons lewens te verstaan. Ongelukkig, as jy die meeste mense die vraag vra Wat is die doel van ons lewe? wat so n fundamentele en belangrike vraag is, sal

More information

Rift Valley fever is a fever-causing viral disease that affects livestock and humans in Africa. It is most common during years of heavy rainfall.

Rift Valley fever is a fever-causing viral disease that affects livestock and humans in Africa. It is most common during years of heavy rainfall. Slenkdalkoors Slenkdalkoors is n erge insekgedraagde virussiekte wat hoefdiere soos skape, bokke en beeste aantas. Dit hou ook n ernstige gesondheidsgevaar vir die mens in. Diere word aanvanklik besmet

More information

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2009 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 INSTRUKSIES

More information

Moenie bang wees vir boelies nie!

Moenie bang wees vir boelies nie! 5 Moenie bang wees vir boeies nie! Luister en praat: Wat is n boeie? A Luister na wat die kinders sê en praat daaroor. As jy iemand atyd uit die groepie stoot, is jy n boeie. As jy iemand eike name noem,

More information

n DOEL SONDER N PLAN IS NET N DROOM/A GOAL WITHOUT A PLAN IS JUST Dr. Ilse de Beer

n DOEL SONDER N PLAN IS NET N DROOM/A GOAL WITHOUT A PLAN IS JUST Dr. Ilse de Beer n DOEL SONDER N PLAN IS NET N DROOM/A GOAL WITHOUT A PLAN IS JUST A WISH Dr. Ilse de Beer They say you are never too old to dream a new dream. Dreams are easy and they are free too. However, dreams by

More information

rivier Rivier ek is jammer~---deurgegaan. Goed, binne in Lesotho waar is jy toe heen?---ons het 'n 10

rivier Rivier ek is jammer~---deurgegaan. Goed, binne in Lesotho waar is jy toe heen?---ons het 'n 10 - 1861- L MZANE Goed, julie kom toe aan by die grens van L es~tho, Die bestuurder van die voertuig het vir ons ges~ Ja, goed Mnr. die Tolk stop maar, kom ons sny net hierdie getuienis julle wou deur die

More information

Huntington Disease. Algemene Inligting. Neurogenetic Clinic, Groote Schuur Hospital. Division of Human Genetics, University of Cape Town

Huntington Disease. Algemene Inligting. Neurogenetic Clinic, Groote Schuur Hospital. Division of Human Genetics, University of Cape Town Huntington Disease Algemene Inligting Neurogenetic Clinic, Groote Schuur Hospital University of Cape Town Universiteit van Kaapstad idyunivesithi yasekapa Division of Human Genetics, University of Cape

More information

8679 AFRIKAANS LANGUAGE 8679/02 Paper 2 (Reading and Writing), maximum raw mark 70

8679 AFRIKAANS LANGUAGE 8679/02 Paper 2 (Reading and Writing), maximum raw mark 70 UNIVERSITY OF CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS GCE Advanced Subsidiary Level www.xtremepapers.com MARK SCHEME for the October/November 2009 question paper for the guidance of teachers 8679 AFRIKAANS

More information

Was dlt omdat julle vir hulle die klerasie vervoer het? ---Bulle klaasie was by ons gewees.

Was dlt omdat julle vir hulle die klerasie vervoer het? ---Bulle klaasie was by ons gewees. lin - 1881- L MZANE Was dlt omdat julle vir hulle die klerasie vervoer het? ---Bulle klaasie was by ons gewees. En hoeveel pakke is dit?---toe ons by Mthuthuzeli se huis gekom het, het ons a1 die klerasie

More information

Luister, lees en punktuasie *

Luister, lees en punktuasie * OpenStax-CNX module: m25762 1 Luister, lees en punktuasie * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 AFRIKAANS HUISTAAL Graad

More information

FAMILIENUUS. Here gee my HOOP wat groei FEBRUARIE Want elkeen hoort in n geestelike gesin

FAMILIENUUS. Here gee my HOOP wat groei FEBRUARIE Want elkeen hoort in n geestelike gesin 1 FAMILIENUUS Want elkeen hoort in n geestelike gesin FEBRUARIE 2015 Here gee my HOOP wat groei NUUSBLAD van die Kleingroepe: NG Gemeente Magalieskruin 2 KLEINGROEPE: NUUS Program vir Februarie 2015: Beplan

More information

Saamgestel deur: Ebeth Marais Webblad:

Saamgestel deur: Ebeth Marais Webblad: . Saamgestel deur: Ebeth Marais Webblad: www.guitar4kids.com Oulike websites waar jy liedjies gratis kan aflaai: http://singalongwith.us/ http://www.chordie.com/ http://www.ultimate-guitar.com/ lle regte

More information

SAVF het op die 19de Oktober jaar oud geword. Op hierdie dag tydens die driejaarlikse Kongres het SAVF geskiedenis gemaak:

SAVF het op die 19de Oktober jaar oud geword. Op hierdie dag tydens die driejaarlikse Kongres het SAVF geskiedenis gemaak: CHANGING LIVES... VERANDER LEWENS... SAVF CONGRESS 2017 On 19 October 2017, the SAVF celebrated 113 years of existence. On the same day, history was made when for the first time a man was elected to lead

More information

STUDIEMETODES. n Paar waardevolle wenke t.o.v.: 1. Korrekte studie-omgewing. 2. Doelwitstelling. 3. Sleutelwoorde. 4.

STUDIEMETODES. n Paar waardevolle wenke t.o.v.: 1. Korrekte studie-omgewing. 2. Doelwitstelling. 3. Sleutelwoorde. 4. STUDIEMETODES n Paar waardevolle wenke t.o.v.: 1. Korrekte studie-omgewing 2. Doelwitstelling 3. Sleutelwoorde 4. Begripstoetse 5. Beantwoordeing van vraestelle 6. Navorsing Projekwerk 7. Memorisering

More information

WEEK PROGRAM WEEK MAN DINS WOENS DON VRY SAT SON SPOED FIKSHEID 1 GYM SESSIE 3 GYM SESSIE 7 SPOED FIKSHEID 2 SPOED FIKSHEID 3 GYM SESSIE 11

WEEK PROGRAM WEEK MAN DINS WOENS DON VRY SAT SON SPOED FIKSHEID 1 GYM SESSIE 3 GYM SESSIE 7 SPOED FIKSHEID 2 SPOED FIKSHEID 3 GYM SESSIE 11 WEEK PROGRAM WEEK MAN DINS WOENS DON VRY SAT SON 1 SESSIE 1 SESSIE 2 FIKSHEID 1 SESSIE 3 SESSIE 4 3 KM DR 2 SESSIE 5 SESSIE 6 FIKSHEID 2 SESSIE 7 SESSIE 8 5 KM DR 3 SESSIE 9 SESSIE 10 FIKSHEID 3 SESSIE

More information

SONDAG 29 Des 2002 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID OGGENDDIENS

SONDAG 29 Des 2002 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID OGGENDDIENS SONDAG 29 Des 2002 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID OGGENDDIENS LITURGIE WIE WAT DETAIL BORD/MUSIEK Voorsang Welkom & groet Gebed Oproep tot lof Hannes Lof LB200:1-3 U goedheid Heer kan ons nie peil nie LB297:1-2

More information

[Basiese inligting rondom paniek en angs soos opgeneem in DSM-5 (The Diagnostic and Statistical Manual of Mental Disorders, Fifth Edition (DSM-5)]

[Basiese inligting rondom paniek en angs soos opgeneem in DSM-5 (The Diagnostic and Statistical Manual of Mental Disorders, Fifth Edition (DSM-5)] PANIEK [Basiese inligting rondom paniek en angs soos opgeneem in DSM-5 (The Diagnostic and Statistical Manual of Mental Disorders, Fifth Edition (DSM-5)] 1. PANIEKAANVAL Dis nie n reaksie op 'n stressor

More information

Jaar. CHOOSE to HEAR KIES OM TE HOOR

Jaar. CHOOSE to HEAR KIES OM TE HOOR CHOOSE to HEAR KIES OM TE HOOR 20 Jaar nuusbrief no. 3 Newsletter nr.3 TWINTIG JAAR!!! SOWAAR!!! Wie sou dit kon dink! Wat n wonderlike voorreg om twintig jaar in diens van ons gemeenskap staan. Dit bewys

More information

*Gebaseer op die Nasionale Kanker Register Leeftyd risiko vir prostaatkanker 1:27. testikulêrekanker 1: peniskanker 1:1 114

*Gebaseer op die Nasionale Kanker Register Leeftyd risiko vir prostaatkanker 1:27. testikulêrekanker 1: peniskanker 1:1 114 *Gebaseer op die Nasionale Kanker Register 2010 Leeftyd risiko vir prostaatkanker 1:27 Leeftyd risiko vir testikulêrekanker Leeftyd risiko vir peniskanker 1:2 040 1:1 114 Prostaatkanker 1 uit 27 Suid-Afrikaanse

More information

SILLABUS / SYLLABUS AA KLAVIER / PIANO

SILLABUS / SYLLABUS AA KLAVIER / PIANO SILLABUS / SYLLABUS AA KLAVIER / PIANO TROFEË / TROPHIES Let wel: Om vir sekere trofeë in aanmerking te kom moet aan meer as een afdeling deelgeneem word. Please note: In order to qualify for certain trophies,

More information

BELLVILLE NETBAL OEFENPROGRAM WEEK PROGRAM

BELLVILLE NETBAL OEFENPROGRAM WEEK PROGRAM WEEK PROGRAM WEEK MAN DINS WOENS DON VRY SAT SON 2 3 SESSIE SESSIE 4 GYM SESSIE 4 SESSIE 4 PREHAB PREHAB 2 PREHAB 3 PREHAB SESSIE 2 SESSIE 5 SESSIE 2 SESSIE 5 2 3 4 SESSIE 3 SESSSIE 3 5 KM DR 3 KM DR.6

More information

WAPPORT UITGAWE November 2017

WAPPORT UITGAWE November 2017 WAPPORT UITGAWE 35 10 November 2017 Kersfeeskaartjie-projek Kersfeesprojek vir kinders en bejaardes Algemene nuus! Belangrike datums Dag, datum en tyd Item Wie Waar 15 November Gr 4-7 Eksamen begin Gr

More information

Groete van Precept Ministries Ons is so bly dat jy gekies het om God se Woord te bestudeer. Daar wag n ryk tyd op jou, waartydens jy sal leer van

Groete van Precept Ministries Ons is so bly dat jy gekies het om God se Woord te bestudeer. Daar wag n ryk tyd op jou, waartydens jy sal leer van Groete van Precept Ministries Ons is so bly dat jy gekies het om God se Woord te bestudeer. Daar wag n ryk tyd jou, waartydens jy sal leer van God, sy karakter, sy weë en die verhouding wat ons met Hom

More information

nie. Ek het eintlik baie sleg hieroor gevoel.

nie. Ek het eintlik baie sleg hieroor gevoel. - 1121 - BESKULDIGDE NR. 1 bevind waar hy my nou sien. Bet jy hom gevra om huis toe te kom, want sy kinders ly honger? -- Ja, ek het dit genoem. Wat s~ hy? -- Hy se toe in antwoord dat hy nie kan terugkeer

More information

The evaluation of a new haematological cell counter, the CELL-DYN 3500, on canine leukocyte differential counts

The evaluation of a new haematological cell counter, the CELL-DYN 3500, on canine leukocyte differential counts The evaluation of a new haematological cell counter, the CELL-DYN 3500, on canine leukocyte differential counts by T Prinsloo Submitted to the Faculty of Veterinary Science, University ofpretoria, in partial

More information

t BABBELTJE Vakansie in Holland Only where children gather is there any real chance of fun Mingon McLaughlin

t BABBELTJE Vakansie in Holland Only where children gather is there any real chance of fun Mingon McLaughlin Amptelike Nuusbrief van NEDSA AU PAIR, SA t BABBELTJE INHOUD Bl 1 Vakansie Bl 2 Ek sé.. Bl 3 Dissipline! Bl 4 Julle sê Bl 5 Grrot vakansie Kritiek vs Kompli M6nte Bl 6 Kooktyd Bl 7 Leer uit jou laagte-

More information

deur Anton Krueger en Ruan Kemp

deur Anton Krueger en Ruan Kemp KETJAP deur Anton Krueger en Ruan Kemp What the Sanlam judges said: "...ʼn nuwe laagtepunt in spektakelteater." "Die gevaar bestaan dat die gehoor vervreemding sal ervaar oor die aanslag op die sintuie

More information

KYNOBUFF IN CASE OF POISONING PLEASE PHONE / IN GEVAL VAN VERGIFTIGING SKAKEL l Netto Volume

KYNOBUFF IN CASE OF POISONING PLEASE PHONE / IN GEVAL VAN VERGIFTIGING SKAKEL l Netto Volume KYNOBUFF Reg. No.L4246, Act No./Wet Nr. 36 of/van 1947 A ph buffer for increasing the efficiency of ph sensitive agricultural remedies and improving the wetting and spreading properties of spray mixtures.

More information

ESTER VILJOEN: Christine Basson RUFUS: Johann van Heerden GREGORY: Marthinus Basson SANDRA: Lynne Maree

ESTER VILJOEN: Christine Basson RUFUS: Johann van Heerden GREGORY: Marthinus Basson SANDRA: Lynne Maree Selle ou storie 1 Selle ou storie is op 15 Oktober 1974 in die oorspronklike vorm in die Buiten-Ruimte van die Ruimte-teater geopen, met regie deur Pieter-Dirk Uys en met die volgende geselskap: ESTER

More information

PW Graad 5 Vierde kwartaal: Eksamen afbakening

PW Graad 5 Vierde kwartaal: Eksamen afbakening PW Graad 5 Vierde kwartaal: Eksamen afbakening Baie belangrik: Leer die volgende vrae met hul antwoorde baie hard! Deel 1 1) Wat is n godsdienstige fees? n Godsdienstige fees vier n belangrike gebeurtenis

More information

DG s Ramblings. Newsletter of District Governor Lance Maytham September Edition 3

DG s Ramblings. Newsletter of District Governor Lance Maytham September Edition 3 DG s Ramblings Newsletter of District Governor Lance Maytham September 2016 www.lionsdist410a.org.za Edition 3 Notes from our DG September kicked off with a long trip to Moorreesburg. LK Moorreesburg se

More information

0548 SECOND LANGUAGE AFRIKAANS 0548/02 Paper 2 (Listening), maximum raw mark 30

0548 SECOND LANGUAGE AFRIKAANS 0548/02 Paper 2 (Listening), maximum raw mark 30 UNIERSITY OF CABRIDGE INTERNATIONAL EXAINATIONS International General Certificate of Secondary Education ARK SCHEE for the October/November 2009 question paper for the guidance of teachers 0548 SECOND

More information

Die Draaijakkalse! n Kort klug vir twee. deur. Nico Luwes. Debuteer op Aardklop Idee

Die Draaijakkalse! n Kort klug vir twee. deur. Nico Luwes. Debuteer op Aardklop Idee Die Draaijakkalse! n Kort klug vir twee deur Nico Luwes Debuteer op Aardklop 2010 Idee 4-22 Jan 2009 Jan Brandstraat 17 Langenhovenpark Bloemfontein 1 Die stuk gaan o.a. oor rugby, maar kan aangepas word

More information

AFRIKAANSE TEKS vir. ʼn produksie gemik as teenvoeter vir. Geweld teen Vroue DIE ELMBOOG LIG DIE HAND

AFRIKAANSE TEKS vir. ʼn produksie gemik as teenvoeter vir. Geweld teen Vroue DIE ELMBOOG LIG DIE HAND AFRIKAANSE TEKS vir ʼn produksie gemik as teenvoeter vir Geweld teen Vroue DIE ELMBOOG LIG DIE HAND 1 Die akteurs Daar is net twee akteurs ʼn man en ʼn dame, en hulle maak gebruik van kostuumveranderinge

More information

Appendix A: Letter to Head of the Pretoria Cochlear Implant Program

Appendix A: Letter to Head of the Pretoria Cochlear Implant Program Appendix A: Letter to Head of the Pretoria Cochlear Implant Program Appendix B: Letters relating to Ethics Committee Appendix C: Informed Consent Forms Appendix D: Interview Schedule

More information

OPSIES WANNEER JY DIE AFTREEFONDS VERLAAT UMBRELLA FUNDS

OPSIES WANNEER JY DIE AFTREEFONDS VERLAAT UMBRELLA FUNDS OPSIES WANNEE JY DIE AFTEEFONDS VELAAT UMBELLA FUNDS 2 ALEXANDE FOBES OPSIES WANNEE JY DIE FONDS VELAAT INDIEN JY bedank, of afgedank of afgelê word, is daar n paar opsies om te oorweeg. Aftree-annuïteit

More information

University of Pretoria EXERCISE PRACTICES, DIETARY HABITS WITH TYPE... I DIABETES YVONNE PAUL

University of Pretoria EXERCISE PRACTICES, DIETARY HABITS WITH TYPE... I DIABETES YVONNE PAUL .-~~'j ---"... University of Pretoria EXERCISE PRACTICES, DIETARY HABITS AND MEDICATION USAGE AMONG PERSONS WITH TYPE... I DIABETES BY YVONNE PAUL SUBMITTED IN FULFILMENT OF THE REQUIREMENTS FOR THE DEGREE

More information

Wat sê. se oor depressie? PROFESSIONELE HULP VIR DEPRESSIE & ANGS webtuistes kontaknommers e-posadresse

Wat sê. se oor depressie? PROFESSIONELE HULP VIR DEPRESSIE & ANGS webtuistes kontaknommers e-posadresse Wat sê se oor depressie? PROFESSIONELE HULP VIR DEPRESSIE & ANGS webtuistes kontaknommers e-posadresse 1 depressie101-projek Meer en meer mense word vandag met depressie gediagnoseer, meer mense oorweeg

More information

Ontwerp rn maak 'n houer *

Ontwerp rn maak 'n houer * OpenStax-CNX module: m26134 1 Ontwerp rn maak 'n houer * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 5

More information

THE DEVELOPMENT AND EVALUATION A HEALTH-RELATED FOTONOVELA ABOUT TIK USE IN THE W-CAPE AND N-CAPE

THE DEVELOPMENT AND EVALUATION A HEALTH-RELATED FOTONOVELA ABOUT TIK USE IN THE W-CAPE AND N-CAPE THE DEVELOPMENT AND EVALUATION OF A HEALTH-RELATED FOTONOVELA ABOUT TIK USE IN THE W-CAPE AND N-CAPE Burt Davis Africa Centre for HIV/AIDS Management Stellenbosch University 24 April 2018 1 What is a fotonovela?

More information

Grahamstad Sondag, 21 April Heerlike klein mens,

Grahamstad Sondag, 21 April Heerlike klein mens, Grahamstad Sondag, 1 April 1963 Heerlike klein mens, Ek het eintlik n paar neutrale in transit -dae nodig gehad tussen die Kaap en terug-wees, net om die oorgang geleideliker te maak. Ná die week en veral

More information

The Midstream Magazine - February

The Midstream Magazine - February The Midstream Magazine - February 2017 1 Opening words Einstein definitely knew what he was talking about when he discovered relativity. Time definitely flies it is hard to believe that January has already

More information

Geakkrediteerde Vereniging Nr Accredited Association. WP Boland JSV - NUUSBRIEF MEI Top 50 & SA OPE

Geakkrediteerde Vereniging Nr Accredited Association. WP Boland JSV - NUUSBRIEF MEI Top 50 & SA OPE Geakkrediteerde Vereniging Nr. 1300039 Accredited Association WP Boland JSV - NUUSBRIEF MEI 2014 Top 50 & SA OPE Die Top 50 en SA ope van 2014 is verby!!! Ek weet nie of ek bly op spyt is daaroor nie.

More information

53491 Desert Chameleons S E

53491 Desert Chameleons S E 53491 Desert Chameleons S18.89715 E12.81961 From: Andre Brümmer Sent: 2008 October 10 15:26 To: Marius Burger Cc: swbeachbum@gmail.com; Wouter Brand Subj ect: RE: Chameleon behaviour Hi Marius Thanks for

More information

Sterkykers: n Handleiding. Saamgestel deur Marius Crous

Sterkykers: n Handleiding. Saamgestel deur Marius Crous Sterkykers: n Handleiding Saamgestel deur Marius Crous Publikasie: LAPA Uitgewers (Edms.) Bpk. Bosmanstraat 380, Pretoria Tel. (012) 401 0700 E-pos: lapa@lapa.co.za Geset in 11 op 16.5 pt Georgia Omslagontwerp

More information

The human impersonal pronoun in Afrikaans vs European West Germanic

The human impersonal pronoun in Afrikaans vs European West Germanic The human impersonal pronoun in Afrikaans vs European West Germanic Daniël Van Olmen (Lancaster University) Adri Breed (North-West University Potchefstroom) Ben Verhoeven (University of Antwerp) A Germanic

More information

Word n internasionaal-geregistreerde Weight Management Coach

Word n internasionaal-geregistreerde Weight Management Coach Word n internasionaal-geregistreerde Weight Management Coach Perspective Training College Plek: Potchefstroom Datum: 25 28 Oktober 2017 Tyd: Elke dag van 08:00 16:00 Plek: Paarl Datum: 22 25 November 2017

More information

Market comment Markkommentaar. October / Oktober 2015

Market comment Markkommentaar. October / Oktober 2015 Market comment Markkommentaar October / Oktober 2015 Inleiding Vanaf Januarie tot begin Oktober is sowat 10,9 miljoen sakkies meer verkoop op markte as die ooreenstemmende tydperk verlede jaar. Die gemiddelde

More information

COCHLEAR IMPLANT UNIT KOGLEÊRE INPLANTINGSEENHEID

COCHLEAR IMPLANT UNIT KOGLEÊRE INPLANTINGSEENHEID COCHLEAR IMPLANT UNIT KOGLEÊRE INPLANTINGSEENHEID HOSPITAAL TYGERBERG HOSPITAL NEWSLETTER DECEMBER 2017 NUUSBRIEF DESEMBER 2017 Celebrating 700 patients On 24 October 2017 the Tygerberg Hospital Stellenbosch

More information

02 ]uister jy na ander mense se idees? Bylaag 1.1

02 ]uister jy na ander mense se idees? Bylaag 1.1 Bylaag 1.1 DIE LEERBENADERlNGSVRAELYS (LBV) Kopiereg voorbehou Algemeeo: Vul asseblief u persoonlike besonderhede op spasies wat op die antwoordblad voorsien is, in. Instruksies: Daar ontstaan daagliks

More information

OUTDOOR Name of interviewer Naam van ondervraer... ONDERVRAERS INSTRUKSIES INTERVIEWERS INSTRUCTIONS

OUTDOOR Name of interviewer Naam van ondervraer... ONDERVRAERS INSTRUKSIES INTERVIEWERS INSTRUCTIONS OUTDOOR 2006 INTERVIEWERS INSTRUCTIONS ONDERVRAERS INSTRUKSIES Name of interviewer Naam van ondervraer... INTERVIEWER S CHECK LIST: 1. Interviewer s Identity card 2. CAPI laptop ONDERVRAER SE NASLAANLYS:

More information

Pssst!! Wil jy meer mense bereik met jou advertensie? Adverteer dan in Leerkrag!

Pssst!! Wil jy meer mense bereik met jou advertensie? Adverteer dan in Leerkrag! 1 n Eerste uitgawe van Leerkrag/ Teacher. Wat kan julle verwag? Leerkrag/Teacher: is n gratis, opwindende, positiewe, nuwe toerustingsblad van die Namibiese Afrikaanse Vereniging vir Christelike Onderwys

More information

BELLVILLE O/16 OEFENPROGRAM WEEK PROGRAM WEEK MAN DINS WOENS DON VRY SAT SON

BELLVILLE O/16 OEFENPROGRAM WEEK PROGRAM WEEK MAN DINS WOENS DON VRY SAT SON WEEK PROGRAM WEEK MAN DINS WOENS DON VRY SAT SON SESSIE SESSIE 5 4 SESSIE SESSIE SESSIE 5 XMAS 6 NEW YEAR SESSIE SESSIE 6 SESSIE SESSIE 5 4 5 SESSIE SESSIE SESSIE SESSIE 5 KM DR KM DR.6 KM DR(TYD) 5KM

More information

I declare that the thesis, which I hereby submit for the degree Ph.D. at the University of Pretoria, is my own work and has not previously been

I declare that the thesis, which I hereby submit for the degree Ph.D. at the University of Pretoria, is my own work and has not previously been I declare that the thesis, which I hereby submit for the degree Ph.D. at the University of Pretoria, is my own work and has not previously been submitted by me for a degree at another university. ii iii

More information

Drie soorte sinne in Afrikaans *

Drie soorte sinne in Afrikaans * OpenStax-CNX module: m29621 1 Drie soorte sinne in Afrikaans * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 AFRIKAANS EERSTE

More information

IN THE MAGISTRATE ' S COURT FOR THE REGIONAL DIVISION OF TRANSVAAL HELD AT JOHANNESBURG.

IN THE MAGISTRATE ' S COURT FOR THE REGIONAL DIVISION OF TRANSVAAL HELD AT JOHANNESBURG. CASE NO.: 41/1787/80. DATE 30TH MAY, 1980. IN THE MAGISTRATE ' S COURT FOR THE REGIONAL DIVISION OF TRANSVAAL HELD AT JOHANNESBURG. THE STATE versus SIMON LUCKY MOEKETSI. BEFORE MR P. A. J. KOTZE. FOR

More information

CHAPTER 4 DATA ANALYSIS, INTERPRETATION OF FINDINGS AND LITERATURE CONTROL

CHAPTER 4 DATA ANALYSIS, INTERPRETATION OF FINDINGS AND LITERATURE CONTROL 59 CHAPTER 4 DATA ANALYSIS, INTERPRETATION OF FINDINGS AND LITERATURE CONTROL 4.1 INTRODUCTION In this chapter, the analysis of data obtained through guided reflective interviews and narrative descriptions

More information

Maaltyd vir een. n Vertaling deur. Nico Luwes. van. Dinner for one (Lauri Wylie 1920)

Maaltyd vir een. n Vertaling deur. Nico Luwes. van. Dinner for one (Lauri Wylie 1920) Maaltyd vir een n Vertaling deur Nico Luwes van Dinner for one (Lauri Wylie 1920) 1 Die karakterss Miss Sophie n Ou dame van hoë stand (90 jaar) James Haar Butler (80 + jare) MAALTYD VIR EEN NOTA:Die vele

More information

Versamel inligting om algemene vrae te beantwoord *

Versamel inligting om algemene vrae te beantwoord * OpenStax-CNX module: m31481 1 Versamel inligting om algemene vrae te beantwoord * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0

More information

Sitrus Snoei. 3 Snoei Praktyke. Leergids. Kopiereg. Posbus 461, Hillcrest, 3650 (031)

Sitrus Snoei. 3 Snoei Praktyke. Leergids. Kopiereg. Posbus 461, Hillcrest, 3650 (031) 3 Kopiereg Posbus 461, Hillcrest, 3650 (031) 765-3410 Sitrus Akademie NPC 1 ste uitgawe 2017 Die inhoud van hierdie module is gebaseer op oudiovisuele opleidings materiaal wat deur die Sitrus Akademie

More information

Hoe om krag te spaar Grondslagfase (Graad 3) Opvoedersgids Huistaal, Eerste Addisionele Taal, Wiskunde, Lewensvaardighede

Hoe om krag te spaar Grondslagfase (Graad 3) Opvoedersgids Huistaal, Eerste Addisionele Taal, Wiskunde, Lewensvaardighede = Hoe om krag te spaar Grondslagfase (Graad 3) Opvoedersgids Huistaal, Eerste Addisionele Taal, Wiskunde, Lewensvaardighede + Hoe om krag te spaar Grondslagfase (Graad 3) Opvoedersgids # Huistaal, Eerste

More information

Allegretto Provincial Eisteddfod Syllabus 2018

Allegretto Provincial Eisteddfod Syllabus 2018 Allegretto Provincial Eisteddfod Syllabus 2018 Carpe Diem The Name and Mission of this Organization: The Eisteddfod is known as Allegretto Eisteddfod for All and is therefore privately managed as an Arts

More information

Die invloed van psigopatologie op geloofsbelewing Dr Deon Bruwer

Die invloed van psigopatologie op geloofsbelewing Dr Deon Bruwer Die invloed van psigopatologie op geloofsbelewing Dr Deon Bruwer The faith that we believe Dit waarin ons glo. Belydenisskrifte Individuelel geloofsoor-tuiging Bv Doop. (Groot of klein) The faith with

More information

Droom - Glo - Doen. Daar is weer vanjaar gelyklopend 2 ander feeste in die Oos-Kaap ( Jeffereysbaai) en Gauteng ( Heidelberg).

Droom - Glo - Doen. Daar is weer vanjaar gelyklopend 2 ander feeste in die Oos-Kaap ( Jeffereysbaai) en Gauteng ( Heidelberg). Droom - Glo - Doen A L G E M E N E V R A E : Waar en Wanneer en Wat kos dit? Die word aangebied by Megapark in Bredasdorp. (dis geleë op die rand van die dorp, volg net al die bordjies wat in die dorp

More information

Oppie Eiland. Rita Swanepoel. Posbus 532. Goodwood (c) Rita Swanepoel 1

Oppie Eiland. Rita Swanepoel. Posbus 532. Goodwood (c) Rita Swanepoel 1 Oppie Eiland Rita Swanepoel Posbus 532 Goodwood 7459. (c) 082 874 7207 ritaswa@mweb.co.za Rita Swanepoel 1 OPPIE EILAND NEELS JORDAAN Drie-en-dertig jarige man kom vanaf enige dorpie in Suid-Afrika. Hy

More information

GEDAGTE VIR DIE DAG Ervaring is wat jy kry wanneer jy nie kry wat jy wou hê nie.

GEDAGTE VIR DIE DAG Ervaring is wat jy kry wanneer jy nie kry wat jy wou hê nie. GEDAGTE VIR DIE DAG Ervaring is wat jy kry wanneer jy nie kry wat jy wou hê nie. Geagte Ouers BELANGRIKE DATUMS 07 April 2016 DATUM GELEENTHEID PLEK/GRAAD 08/04 Biblioteek Amptelike Opening: Vanaf 17:00

More information

LUSERN BOME. Lusern bome en veldbrande

LUSERN BOME. Lusern bome en veldbrande LUSERN BOME Lusern bome en veldbrande As ons begin met lusern bome is dit eerste by die beplanning teen veldbrande. Omdat groen bome nie brand nie, is dit idiaal om dit te gebruik teen vuur. Die lusernbome

More information

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE Centre Number Candidate Number Name UNIVERSITY OF CAMBRIDGE LOCAL EXAMINATIONS SYNDICATE in collaboration with MINISTRY OF BASIC EDUCATION, SPORT AND CULTURE, NAMIBIA International General Certificate

More information

Hoe om te vas en te bid

Hoe om te vas en te bid Hoe om te vas en te bid Fasting is a laudable practice, and we have reason to lament it, that it is generally neglected among Christians. ~ Matthew Henry I wonder whether we have ever fasted? I wonder

More information